








![]()









The Western Cape Government has launched its 2026 Easter road safetyplan as traffic volumesprepare to surge across major routes, following aweek ofenforcementthat resulted in 51 arrests for driving under the influence and 30 roaddeaths
Provincial TrafficServices stoppedmore than31000 vehicles duringoperations last week, leading to 63 arrests for serious offences. Among thosearrested was a minibustaxi driver who allegedly struck a pedestrian on the N2 near Nekkies in Knysna before fleeing the scene. In aseparateincident,aminibus taxi driver wasarrested fordriving under the influence nearBrackenfell whilst transporting 14 passengers to work.
The week recorded 26 crashes claiming 30 lives.Pedestrians accounted for 19of these fatalities, including three on the same road in Parow withindays of each other.Amajor crash on the R45between Hopefield and Langebaanweg claimedsix lives.
Enforcement outcomes also included 7544 fines issued for driver andvehicle fitness offences,20vehicles impounded, and 148 vehicles removedfromservice for seriousdefects. The highest speed recorded was 165km/h in a120km/h zone on the N1 near Beaufort West.
Western Cape Mobility Minister Isaac Silekudescribed the behaviour observed on the province's roads as deeply concerning. "Thebehaviourweare seeing,from drivers who injure pedestrians or animals and flee the scene, to the 51 individuals arrested for driving under theinfluence,is exactly what our Easter Road SafetyPlan is aimed at addressing," he said.

Between 1January 2026 and15March 2026, 238 people lost their lives on Western Cape roads. Of these, 134 were pedestrians, 40were passengers, and 39 were drivers.
Provincial Traffic Serviceshave deployed an intensive operational force in partnership with the South African Police Service, Emergency Medical Services, and municipal traffic authorities. Operations willrun 24 hours aday, seven days aweek, withhundreds of officers deployed along keyroutes.
Fullyoperational Evidentiary Breath AlcoholTesting centres in Athlone,George, Vredenburg, Worcester andCaledon will monitoralcohol-related offences. Drones will provide real-time tracking of vehicles at keycheckpoints, whilst License Plate Recognition camera systems linkedto NATIS will provide instantalerts for traffic infringements.
Premier Alan Winde urged road users to behave responsibly. "Road users have an obligation to respect the rules of theroad, notonly overthe long Easter weekend, but throughout the year,"hesaid.

‘Hier het jonges manne geword’
Chantélle Hartebeest
Ditwas ’n onvergeetlike oomblik vir baie toe DieKraal-sportterrein die afgelope Dinsdag (31 Maart)heropen hetnadat die laastewedstryd hier42 jaar gelede in 1984 gespeel is
Francois Davids, Suid-Afrikaanse Rugbyunie(Saru) se visepresident, het ook ’n paargedagtesgedeelendie hoofrede gelewer.
“Dit is virmy’nbesonderse eerom vandag hier namensSARugby by hierdiehistoriesegeleentheidtestaan –die



Charlotte Lesch
Die opening van die Malmesbury-verbypad van R693miljoen is eergister (Dinsdag 31Maart) met groot opgewondenheid gevier nadatdie bouwerk van dié 6,7km lange pad byna drie jaar gelede– in Mei 2023 –begin het.
Die amptelike opening van die verbypad, wat van die Hopefieldwisselaar op die N7-snelweg tot by die aansluiting van die R45 na Wellington en die R46 na Riebeek-Kasteel strek, hetgepaard gegaanmet honderde glimlagte, kleurvollebalonne en grootopwinding onder elkeen wat by die massiewe projek betrokke was en dit help realiseer het.
Die provinsiale minister van infrastruktuur, Tertuis Simmers wat die spesiale geleentheid bygewoon het,het benadruk hoe hierdie projek 287 werksgeleent -hede geskep het,terwyl ’n ver-
dere 39 plaaslike ondernemings en15opkomende kontrakteurs ondersteun is “Die projek sal die plaaslike ekonomie– veraldie landbousektor indie streek–instaat stel om te groei en selfsmeer werksgeleenthedeteskep. Dit is waarom ons in dieWes-Kaap bou –omekonomiese groei moontlik te maak sodat werk geskep kan word ”
Die Wes-Kaap se premier, Alan Winde, hetopsybeurt gesêhierdie projekis’nbelegging indie provinsie se toekoms. “Elke kilometer van ’n goedgeboude en goedonderhoude pad ontsluit geleenthede: Dit verbind gemeenskappe, ondersteunsakeondernemingsen skepwerk. Infrastruktuursoos hierdie is die ruggraat van ’n groeiende ekonomie,wat die doeltreffende beweging van goedere en mense moontlik maak, koste verlaag en verdere belegginglok.”



Chantélle Hartebeest
Die Wellington-polisie het Dinsdag (31Maart) van ’n geliefde kollega en leier afskeid geneem nadat kol. Johan Barkhuizen afgetree het.
Barkhuizen was 39 jaar in diensvan die Suid-Afrikaanse Polisiediens, waarvan hy 17 jaar as stasiebevelvoerder in Wellington gewerk het. Ditismaar net ’n paar dae nadat hy afgetree heten Barkhuizen sê die werklikheid hetnog nie ingeskop nie.
“Ek voel ek het deurmyloopbaan my beste gegee om te beskerm en om te dien en dit is nou tyd om aandagaan my familie te gee.”
Volgens Barkhuizenhet hy talle hoogtepunte in sy loopbaanoor byna vier dekades as polisiebeampte gehad –

nie neteen spesifieke herinnering nie.
“Die lekkerste gedeelte om ’n polisieman tewees, is om die gemeenskap te help.Dit is baie lekker. Vanmy hoogtepunte is die baie plekke wat ek met diegeleenthede wat die polisie gebiedhet,gesien het, en natuurlik ook die mense met wie ek werk. Elke oomblik is maar ’n hoogtepunt vir my.”
Hy sê wat hy die meeste gaan mis, is diemense saam metwie hy elke dag nou gewerk het. “Dit maak nie saak waar indie kantore, by die speurders, by vispol– ek gaan al my kollegasmis. Dan ook natuurlik die samewerking van diegemeenskapwat gehelphet, soosdie vennootskappewat gebouis.”
Barkhuizen bedank ookallerolspelers, diegemeenskap, buurtwagte en private veiligheidsmaatskappyeen-beamptes



wathom in sy taak ondersteunhet
“Ek kan nie anders as om netvir almaldankie te sê nie. Diegemeenskap se ondersteuning, hul gebede,aldie mensewat ’n rol gespeel het, dieledeen die offisiereseondersteuning.Dit is en wasfantasties.”
Met sy jarelange ondervinding deel hy ookgraagraad metpolisiebeampteswat onlangs in diens getree het “Moetnooit die doel vergeethoekom jy in die polisie is nie. Dit is om te beskerm en te dien,”beklemtoon Barkhuizen. “Jymoetdie gemeenskapondersteun en help. Daar is nie ’n andermanier nie. Ook, ondersteun joukollegas. Julle moet as ’n span werk. So, as jy aansluit by die polisie moet jy ’n doel hê om te dien, want daarisnie geld nie. Maak die polisiesenaam trots.”



















Die Drakenstein-munisipaliteit maak dit duidelik dat vullishouers dieeiendom van die munisipaliteit is –ennie dié van inwoners nie
Dit is onlangs bevestigdeurLouis Pienaar, Drakenstein se direkteurvan ingenieursdienste.
Pienaar se terugvoering volg nadat Paarl Post twee weke geledeverslag gedoen het oor ’n pensionaris van die Bloomsbury-woonbuurt in Paarl-Oos.
Christo Williams se vullishouer is verlede maand, op 9Maart, op “dromdag” gesteel, metvullisenal. Dievullishouer het voor sy erf gestaan, netsoos talle ander bure s’n, virwanneer die vullistrok sy ronde in hulwoonbuurt doen.
Die gebeureisopkringtelevisiekamera vasgevang.Williams het daarna ’n saak geopen en ’n saaknommer is verskaf.
“Ons hetdaarna metdie saaknommer na die munisipaliteitgegaan waar ditaan ons meegedeelisdat ons R600 sal moet betaal vir ’n dromomdat ons nalatig was. Ditisaan my gesê dat dit deel is van die munisipaliteitsebywette (regulasies) datekmoetbetaal.Hierdie bywet sê die munisipaliteit is nie verantwoordelikvir daai drom as hy daar buite staan op die sypaadjieendit word gesteelnie,” het Williams voorheen aan Paarl Post verduidelik.
Williams is duidelik nie gelukkig oor die stewige bedrag wat hy moes opdok
nie. Hy hetook gesê dat dit die tweede voorval is waar sy vullishouer gesteel is. Dieeerste voorvalhet verledejaar gebeur, ook op dromdag
PaarlPost het navraag gedoen oor die regulasie wat globepaaldat inwoners moetbetaal vir ’n nuwevullishouer wanneer dit gesteel word. Hierop het Pienaar terugvoering verskaf.
“Die Drakenstein-munisipaliteit se Geïntegreerde Vaste-afvalbestuursverordening van 2020 bepaal dat vullishouers dieeiendom van die Drakenstein-munisipaliteit is. Inwoners betaal ’n deposito aan diemunisipaliteit by ontvangs van ’nvullishouer en inwoners is dan verantwoordelik om die houer in ’n goeie en bruikbare toestand te hou.”
Pienaar verduidelik wanneer’ninwonerverhuis, moet die munisipaliteit skriftelikinkennis gestel word en die vullishouermoetbydie munisipaliteit ingehandigword. Die inwoner se depositoword terugbetaalindien die vullishouersteeds bruikbaaris. Die munisipaliteit vervang egter die vullishouer teendie volledige koste weens gewone slytasie, ouderdom of skade watdeur die munisipaliteit veroorsaak is.
“Die verordening bepaal verder dat, indien ’n vullishouer gesteelword, die munisipaliteit dit gratis vervang. Indien ’n houeregter ’n tweedekeer gesteelword, is dieinwoner verantwoordelik vir 50% vandie vervangingskoste. Word’nhouer ’n derdeofdaaropvolgende kere gesteel, moet die inwoner die vollevervangingskoste plus ’n bykomende 15% betaal.”
Chantélle Hartebeest
Drie maande nadatdie 16-jarigeMatt Botha skielikuit die lewe gerukis, vra die polisiedie hulp van diepubliek oor die botsing wat die tienerseunselewe geëishet.
Matt is enkele daevoorKersfees –op 19 Desember2025 –inJan van Riebeeck-rylaan in die Paarl doodgerynadat ’n voertuig homomgeryhet toe hy op sy fiets gery het. Matt was tentyde van sy dood ’n leerder aanBergrivier Sekondêr in Wellington.
Sers. Wesley Twigg, ’n provinsiale woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie, het destyds aan Paarl Post bevestig dié voorval het omstreeks 20:30 in Janvan Riebeeck-rylaan gebeur. Twigghet ook toe bevestigdat ’n 46-jarige maninhegtenis geneem is en van strafbare manslag en bestuur onder die invloed van alkohol aangeklais.
Kapt.Frederick van Wyk, ’n woordvoerder vir die polisie in die Wes-Kaap, het vandeesweek gesê die publiek se hulp word in die ondersoek benodig
“Die Paarl-Oos-polisie versoek die hulp vandie publiek vir inligting oor’n ongeluk wat op Vrydag19Desember2025 in JanVan Riebeeckweg gebeurhet.’n Manwas op sy swart Giant-fiets besig om die pad (in JanVan Riebeeckweg) oortesteek toehydeur ’n pers Nissan Sentra getref is. Hy is op dietoneel van die ongeluk aan die beserings wat hy opgedoen het, dood. Enigiemand met inligting oor hierdie noodlottige ongeluk word vriendelikversoek om die ondersoekbeampte, speursersant CC Pretorius, by 0218775900/39 te bel.”
Paarl Post het kort ná hierdiekorrespondensie by VanWyk navraaggedoen

oorwat van die 46-jarigeman wat aanvanklikinhegtenisgeneemenaangekla is,gewordhet.Hyhet dienavraag na kol. LiticiaHans, diePaarl-Oos-polisie se stasiebevelvoerder, en lt.kol. Johannes Koerkop, diePaarl-Oos-polisiesespeurhoof, verwys.HansenKoerkop hetteen druktyd noggeenterugvoer verskaf nie.
PaarlPosthet intussen ooknaMatt se ma,RoniaBhana, uitgereik.
Diéhartgebroke ma vertel ditmaak haar baiehartseerdat die manwat weens Matt se doodaangekla is, borgtog gekry het.
“Omtedinkhykry R1 000 borgtogen kan vrylik rondloop terwyl my kind en sy drome netsoweggerukis.
“Opdie oomblikisdie ondersoek nog onvolledig,wantdie mensewat die ongelukgesiengebeurhet,istebangomte praat. Hulle is bangvir diehof. Ek gaan maar nouself eenvir eennadie getuies en hoop dat iemandbereidsal wees om te getuig.”


CliveCoetzee
Suid-Afrika se munisipale verkiesingsuitslae oor die afgelope twee dekades toon ’n duidelike en versnellende verskuiwing –van dominante partybeheer na ’n gefragmenteerde, mededingende en koalisie-gedrewe politieke stelsel. Die data van2000tot 2021toon nie netgeleidelikeverandering nie, maar ook ’n strukturele transformasieinhoe plaaslike regering betwis en regeerword.
In 2000 het die AfricanNational Congress (ANC) 59% van die stemme versekeren159 munisipaliteite volledig beheer. Teen 2006 hethierdieoorheersing versterk, met steun wat tot 65,7% gestyg het en beheerwat totmeeras200 munisipale rade uitgebrei het. In hierdie stadium was opposisiepartye streeksgekonsentreerd en beperkinhul vermoë om nasionaaluit te daag.
Die eerste betekenisvolle tekens van verandering het in 2011 na vore gekom. Hoewel die ANC steeds 61,95% van die stemme behou en 202 munisipale rade beheerhet, het opposisiegroei meer sigbaar geword. DieDemokratieseAlliansie (DA) het sy nasionaleaandeel tot byna 24% verhoog en sy munisipalevoetspoor uitgebrei. Kleinerwegbreekpartyehet ookbegin om ANC-steun wegte skaaf, wat vroeë fragmentasieaandui. Dieware keerpunthet in 2016 gekom
Die ANCsestem het skerp tot 53,91% gedaal –ennog belangriker, dié party het algehele beheeroor belangrike metropolitaanse munisipaliteite, insluitend Johannesburg, Tshwaneen NelsonMandelabaai, verloor.Hierdie metropolitaanse munisipaliteite het onbesliste rade geword, wat koalisiebestuurop groot skaal ingestel het. Nasionaalwas 29 munisipaliteite onbesliste rade–byna dubbel dievorige vlakke. Die opkoms van die EkonomieseVryheidsvegters

(EFF), met8,19% vandie stemme, het die politieke dinamika fundamenteelverander. DieEFF het ’n koningmaker in baie rade geword en bepaal watter groot party kon regeer. Dit het die begin van ’n nuwetydvak gemerkwaar verkiesingsuitkomste nie meer direk in beheer vertaal kan word nie. Teen 2021 is hierdie oorgangten volle gekonsolideer. Die ANC se stemaandeel hetvir die eerste keer in enige verkiesing onder50% gedaal –tot 45.94%. Volledige beheer het dramaties afgeneem tot 114 munisipaliteite, terwyldie aantal onbesliste rade tot 64 gestyg het. Dit beteken ongeveer een uit elke vier rade benodigtans koalisies om te funksioneer.
KLEINERPARTYEGROEI
Opposisiepartye het ookbeperkingsin diegesiggestaar. Die DA se steun het tot 21,15% gedaalensymeerderheidsbeheer hettot 11 rade verminder. Die EFFhet verder tot 10,38% gegroei, wat sy invloed in koalisie-onderhandelingeversterk het. Intussen het nuwe toetreders soos ActionSAtot die fragmentasie– veral in stedelike gebiede –bygedra.Op’n nasionale vlak het die raadsetelgetalle hierdie verskuiwing weerspieël. Die ANC het4545 uitongeveer8794 setels gekry, gevolg deur die DA (1484), EFF (980) en Inkatha Vryheidsparty (IFP,544). Hoewel dieANC diegrootste party geblyhet, is syoorheersing aansienlik verminder.
Die resultate op wyksvlak bied selfs dieper insig in hierdie veranderinge Wyke is krities omdat hulle direkte gemeenskapsvlak-belangeen-mededinging verteenwoordigenkoalisie-hefboomwerking vorm
In 2021 het die ANC steedsdie meeste wyke nasionaal gewen, maar metskerp verminderde marges. Baie voorheen “veilige”gebiede het mededingend geword,eninsommigegevalle is hulle verloor.
In Gauteng,die ekonomies belangrikste provinsie, het die ANC meer as 680000 stemmeverloor in vergelyking met2016 –’nafname van 42% –wat sy aandeel totslegs35,5% verminderhet Die DA het ook aansienlikesteun verloor.Hierdie verliese is niebloot tussen grootpartye oorgedra nie, maar eerder versprei oor kleiner partye en nuwe toetreders. ActionSA se debuut was veral opmerklik. Deurmeer as 10% van die stemme in Gauteng te wen,het diéparty ’n unieke vermoëgetoon om steun in beidedorps-envoorstedelike gebiedete lok. Hierdie dubbele aantrekkingskrag het tradisionele stempatrone ontwrig en bygedra totdie erosie vanoorheersing deur beide die ANC en dieDA.
In KwaZulu-Natal het dieresultate ’n anderdinamiekweerspieël.Die IVP het grond herwin, veral in landelike munisipaliteite, en sy teenwoordigheid op wyksvlakten koste van dieANC uitgebrei. Dit het die voortgesette belangrikheid van streekspolitieke identiteite beklemtoon.
MEERONAFHANKLIKESOPRADE
Nog’nbelangrike resultaat was die opkoms van onafhanklike kandidate. In 2021 het onafhanklikes 51 raadsetels gewen –die hoogste getal totnog toe.Hoewel dit steeds in algehele terme klein is,dui dit op groeiende kiesersbereidwilligheid om partystrukture heeltemal te omseil wanneer plaaslike verteenwoordigingas
JanaScheepers
Paarl recently played host to one of the continent’s growing platforms for media innovation,asAfrica Media Perspectives (AMP)2026 brought together journalists, entrepreneurs and industry leaders from across Africaand beyond. Held over two days from 25 to 26 March, the event served as acollaborative forum for independentpublishersand media professionals seeking to shape the future of journalismonthe continent. It is an initiativedriven by theFood For Mzansi Group, and was launchedin2023 as aresponse to the needfor astronger, more sustainable and innovative African media ecosystem. The conferenceisdesignedtoconnect
adiverse network of media practitioners to encouragingcollaboration, idea-sharing andinnovation. Delegates engagewith keynote speakers, panel discussions and practical workshops focused on the challenges andopportunities.
AMP has grown steadily in scale and influence. The inaugural event in Stellenbosch gathered just 40 participants, while subsequent editions expanded to include delegates from multiple countries, reflecting increasing interest in collaborative, independent media across Africa.
One of the panel discussions, chaired by Dr Harlan Cloete, chairpersonofRadio KC in Paarl, explored the theme “What’snext for community journalism?”
The session brought together arange of
industry voices, including Khutso Tsikane (programme manageratthe Media Development andDiversity Agency), Ben Burger (Executive Director of theForum of Community Journalists in South Africa), Anetta Mangxaba (publisher of Dizindaba Media), Ananias Ndlovu (Journalist, entrepreneur andauthorof“The Real Death of Community Media), and Shirley Govender (founder, publisher andeditor-in-chief of the Solutions Journalism InstituteSouth Africa). Thediscussion centred on the urgent need for adaptability within the community sectortoensure itssustainability. Panellists were unanimous in their view that, amid shrinking newsrooms and declining resources, community media must evolve or risk becoming obsolete.
ondoeltreffendbeskou word. ’n Sleutelpatroonoor verskeieprovinsies heen was dat dalendeANC-steun dikwels kiesersonthouding (wegbly) weerspieëlhet,eerderasdirekte oorskakelingnaander partye.Inbaiewyke hetdie algehele aantal ANC-stemme aansienlikgedaal –selfs waardie party beheerbehou het. Ditdui op ontevredenheid wat uitgedruk is deur ontkoppeling eerder as herbelyning. Die implikasies van hierdieresultate is betekenisvol vir regering.Die toenameinonbesliste rade hetonstabiliteit in baiemunisipaliteite meegebring,met gereelde veranderinge in leierskap, asook probleme metdie goedkeuringvan begrotingsendie implementeringvan langtermynprojekte Terselfdertyd hetgrotermededinging verkiesingsmeeropdiensleweringsprestasie laatfokus, metkiesersmeer bereid om onderprestasie te straf As onsvorentoe kyk –na2026 se munisipale verkiesing –isdie trajek duidelik. Dielangtermyn-afname in dominante partybeheer,gekombineer metdie voortgesette opkoms van kleiner partye en onafhanklikes, duiopverdere fragmentering. Dienasionale verkiesingsuitslae van 2024 –waardie ANCtot onder 40% gedaal het– versterk hierdieneiging.
Suid-Afrika se plaaslikepolitieke stelselhet ’n nuwe fasebetree. Verkiesingsgaannie meer daaroor om beheer te bevestignie,maaromdit te onderhandel. Diedata toon’nstelselwat meer mededingend, meer kompleks en mindervoorspelbaar as in enigestadium sedert 1994 is.Die resultate is duidelik: dietyd van enkelparty-oorheersing is verby en koalisiepolitiek is noudie bepalende kenmerk van plaaslikeregering.
•Dr. Clive Coetzeeis’nsenior lektor in diefakulteitkrygskundebydie MilitêreAkademieaan dieUniversiteit Stellenbosch
•Databron: Onafhanklike Verkiesingskommissievan SA (OVK).

Among thekey strategies highlighted were theeffectiveuse of digital technology and social media platforms to expand reach and engagement,aswell as thedevelopment of sustainable revenue models. These include proactively attracting advertisers and, in some cases, transitioning to free-distribution publications to remain viable in an increasinglycompetitive media landscape.


Publisher Justin Cupido justin.cupido@novusmedia.co.za
Advertising Manager JustinCupido justin.cupido@novusmedia.co.za
Editor MarykeSwart maryke.swart@novusmedia.co.za
Journalists Chantelle Hartebeest chantelle.hartebeest@novusmedia. co.za
Jana Scheepers jana.scheepers@novusmedia.co.za
AllHours 066 484 3728

(7)
Paarl Post subscribes to the Code of


KONSEP 2026/2027 DRAKENSTEIN RUIMTELIKE ONTWIKKELINGSRAAMWERK
Kennis geskied hiermee ingevolgeAr kel21(1)(a) vandie WetopMunisipale Stelsels, 2000 (Wet 32van 2000) en Ar kel15(3) vandie Regulasies op MunisipaleBeplanning en Prestasiebestuur,2001, datdie konsep2026/2027 Drakenstein RuimtelikeOntwikkelingsraamwerk (ROR),vir publiekekommentarebeskikbaaris.
Aharde kopie vandie dokumentisbeskikbaar virbesig ging bydievolgendelokale: •PaarlBurgersentrum •WellingtonMunisipaleKantore •GoudaMunisipaleKantore
‘n Elektroniese kopie vandie dokument kanook verkry word bydie kantorevan Drakenstein Munisipaliteit,Korpora ewe en Beplanningdienste Departement, Ruimtelike Beplanningsdienste Afdeling,4de Vloer,Burgersentrum, Bergrivier Boulevard, Paarl. Die dokument kanelektronies verkry word op die Drakenstein munisipalewebtuisteby www.drakenstein.gov.za
Kommentaremoetskri�elik ingedienwordaan die Stadsbestuurder, Drakenstein Munisipaliteit, Posbus 1, Paarl, 7622 of customercare@drakenstein.gov.zateennie lateras4Mei2026.Geenlaatkommentaarsalaanvaarword nie. Persone wie nie kanlees of skryf nie, kanhulle kommentare mondeliksbydie Drakenstein Munisipaliteit,Korpora ewe en Beplanningdienste Departement, Ruimtelike Beplanningsdienste Afdeling,4de Vloer,Burgersentrum Bergrivier Boulevard, Paarl, aflê, waar hulle geassisteer sal word deur ‘n amptenaar,ten einde hulle kommentaar op skriftesit.
DR JH LEIBBRANDT
STADSBESTUURDER
PaarlPost: 02/04/2026
Provinsiale Koerant: 10/04/2026


derssal maar ook die ding want te uitsoekerig kanmens niemeer wees nie. na die wagenuitkykvir daai een die tydallankinvolle manneopdie skuitjiesdaar ontein in die Kaap is lank reeds le gelukte try om die volk vissiesgelukkig te hou. gesigashulle sommer daar anddie skuitjieslaatanker lwat first come,firstserve ag op die gesighuis toelaatry. het sake op die kaai by Houtbeter gegaan?Julle weet mamma by die huis saljou orals totjydaai special op die snoek gekryhet

DRAFT 2026/2027 DRAKENSTEINSPATIAL DEVELOPMENT FRAMEWORK
No ce is hereby giveninterms of Sec on 21(1)(a)ofthe Municipal Systems Act,2000(Act 32 of 2000) andSec on 15(3) of theMunicipalPlanning andPerformance ManagementRegula ons, 2001, that thedra� 2026/2027 DrakensteinSpa al DevelopmentFramework (SDF) is availableforpubliccomments.
Ahardcopyofthe documentisavailablefor review at the followingvenues: •PaarlCivicCentre •WellingtonMunicipalOffices •GoudaMunicipalOffices
An electronic copy canbeobtainedatthe officesof Drakenstein Municipality,Corporateand Planning Services Department, Spa al Planning Sec on, 4thfloor, Civic Centre,BergRiver Boulevard,Paarl. Thedocumentisalso av ai la bl eo nt he mu ni cip al we bs it ea t www.drakenstein.gov.za.
Comments mustbesubmi ed in wri ng to theCity Manager, Drakenstein Municipality, P.O. Box1,Paarl 7622 or customercare@drakenstein.gov.za by no laterthan4May 2026.Nolatecommentswillbeconsidered.
Personswho areunable to read or write, cansubmit their comments verbally at theDrakenstein Municipality Corporateand Planning Services Department, Spa al PlanningSec on, 4th floor,Civic Centre,BergRiver Boulevard,Paarl.
DR JH LEIBBRANDT CITY MANAGER
PaarlPost-02/04/2026
Prov Gaze�e-10/04/2026
PPHS020426-PL020426
Som vanons hetmaardie oor op die grond en die oog op sosialemediagehou, want jy weet nooitwanneer die snoek dik loop daarinSaldanha nie. Of ’n draai in Paternoster gaan maak. Daar wildit voorkom is die gelukaltyd aandie kant vandie visserman en kanjysommer daai viskwotatjiein’nsakkieofboksie kom afhaal. Moetasseblieftog netnie wil onderhandel vir’npaarkrewe daarby nie. Hou matigheid voor oë,wantjymag dalk netaan die verkeerdekantvan die geregbeland. Of kenjy’nfamilielid op Lambertsbaai? Hou maarhulle nommers altydop speed-dail,wantdaarloop die snoek partyjaresommer lekker dik
Met die ekonomieenpetrolprys wat deesdae so druk, wilekdarem glodat ons vissersmannenie te buitensporig met hullepryse geraak hetnie.Enasdie snoek dik geloop het, dan vatjydaaipaar snoekemet kopenkuite en al.Mamma, watinspanning by die huis gewaghet,sal weet watomalles daarmee te maak. Sy wagalhoeka vir’npaarwekeinaanloop na Paasfees om daaiklompie visindie hande te kry. Genoegomtemaakvir almal virPaasnaweekendaarna
Jip jy hetreg gehoor –dit gaan weer vis wees virontbyt, middagete en aandete. Gebakte snoekkuite virontbyt, ingelegde visvir middagete en viskopkerrievir aand-
ete! Moenieeensprobeeromtekla oor die net-vis-oppie-spyskaart-gedoentenie.Jy salsommer gouhoor jy blynie by ’n hotel nie. Eetwat daarisofgaanboek jou by die HolidayInn in!Somymens, sitmaarjou kwart-oor-nege-glimlag op en geniet jou visheeldag en aldagoor die Paastyd! En as jy dan nou regtig nievan vishou nie, dan moet jy maarjou Paasbegroting uitwerkomvir jou ’n lekker tjoppie oor die kole te gooi.
Virdie resvan die Kaap saldie meeste vanons by die tradisievan ingelegdevis en hotcross buns op die tafelhou. Wel, ek hoop jou soektognadie vis-specials is amper verby. Of jy nou die afbak-eninlê-werk reedsgedoenhet,ofopdie nippertjie doen,ekwensjou die allermooisteen geseëndstePaastyd toe. Aandie einde vandie dagisdaarmos ook ’n dieper betekenis agterdie visen broodjies. Magons dit nooituit die oog verloor nie. Dietye waarin ons leef,vereis dat ons dieper kykasnet die geskarrelna specials voor die Paastyd. Dis’nlydenstyd.Mag ons gebede vra dat ons in ’n wêreld leef waar daarvrede is. Waar geen kind hongermoet gaan slaapnie.Mag ons in hierdie Paastyddie min watons hetmet anderdeeleninnerlike vrede ervaar watdie verstandtebowe gaan.Geseënde Paastydvir jou!

OORSIGVERSLAG INSAKE DIE2024/2025 JAARVERSLAG
Kennis geskiedhiermee ingevolgeAr kel129(3) van dieWetop Munisipale FinansiëleBestuur,2003 (Wet 56 van2003), saamgelees metAr kel21A vandie Munisipale Stelselswet, 2000 (Wet 32 van2000), dat dieDrakenstein Munisipale Raad die Oorsigverslag oor die2024/2025 Jaarverslagop30Maart2026 aanvaarhetsonderenigevoorbehoude.
Afskri�evan die Oorsigverslagen2024/2025 Jaarverslagisbeskikbaarbydievolgendeplekke: •Alleopenbarebibliotekeindie Paarl, Paarl-Oos, MbekwenienWellington; •Thusong VeeldoeligeSentrumsinMbekwenien Paarl-Oos;en •Paarl Burgersentrum, Paarl-Oos, Mbekweni, Wellington,GoudaenSaronmunisipalekantore.
Hierdieverslae is ook beskikbaar op die munisipale webtuiste: www.drakenstein.gov.za (Statutory Disclosures/Performance Management/Annual Report/2024-2025)
Rigasseblief enigenavraeaan die kantoor vandie Hoof FinansiëleBeampte,Posbus 1, Paarl, 7646,per epos aan:ian.engelmohr@drakenstein.gov.za, of pertelefoon (021)8076411,IanEngelmohr
DR JH LEIBBRANDT STADSBESTUURDER PAARLPOST–02/04/2026

OVERSIGHTREPORTONTHE 2024/2025 ANNUAL REPORT
o ce is herewithgiven in terms of Sec on 129(3) of theLocal Government: Municipal Finance ManagementAct,2003(Act56of2003),read togetherwith Sec on 21A of the LocalGovernment: MunicipalSystems Act, 2000 (Act 32 of 2000), that the Drakenstein Municipal Council adoptedthe OversightReportonthe 2024/2025 AnnualReport on30March2026withoutanyreserva ons. The OversightReport andthe 2024/2025 Annual Reportwill be available forperusalduring normal office hours andalso a�er hours at librariesthatoffer a�er-hourservices,atthefollowingvenues: •All public librariesinPaarl, PaarlEast, Mbekweni andWellington; •Thusong Mul -Purpose CentresinMbekweniand PaarlEast;and •MunicipalofficesatPaarl Civic Centre,Paarl East, Mbekweni,Wellington,GoudaandSaron.
The OversightReport and2024/2025 AnnualReport will also be available on the municipal website: www.drakenstein.gov.za (StatutoryDisclosures/ PerformanceManagement/AnnualReport/20242025).
Kindly directany enquiriestothe ChiefFinancial Officer, PO Box1,Paarl, 7646,byemail to ian.engelmohr@drakenstein.gov.za,orbytelephone toMrIanEngelmohrat0218076411
DR JH LEIBBRANDT CITY MANAGER PAARL POST –02/04/2026
PPHS020426-PL020426
JanaScheepers
With the next roundoflocal governmentelections approaching, South Africans are being urged to act now or risk losing their chance to vote. TheIndependent Electoral CommissionofSouth Africa (IEC) hasmade it clear: without registering, there will be noballot.
The IEC’s Cape Winelands office, which covers the Drakenstein-, Stellenbosch-, Breedevallei-, Witzenberg- and Langeberg Municipalities recently visited Paarl to remind residents of the importance of registering ahead of the local government elections (LGE).
According to Liezl Louw, regional assistant manager for the Cape WinelandsIEC, the first voter registration weekend will take place from 20 to 21 June. Details of registration stations will be communicated closer to thetime.The second registration weekend will be held in July with adate yettobeannounced.
Alternatively, South Africans aged 16 and older, in possession of avalid identity document, mayregister online viathe IEC’s official platform (registertovote.elec

November 2021.
The Cape Winelands district currently hasjust over 411 000 registered voters across 100 wards and260 voting districts. However, turnout remainsaconcern.
During the 2024 nationalelections, roughly 58% of registered voters participated.
Malusi Msomi, assistantIEC manager of outreachinthe Western Cape, emphasised the need to improve this figure, noting that theIEC Western Cape hasdevelopeda targetedplantoincrease voter participation.
The strategyincludes engagingand persuading first-time voters to registerand vote, strengthening stakeholder relation



Die Laerskool Paulus Joubert se beheerliggaam en die personeel hetsaamgespan om die skoolhoof, Kenneth Uren,seeersteverjaarsdag sedert sy aanstelling op ’n besonderewysetevier en sodoende hul waardering vir sy leiding en toewyding aan die skoolgemeenskap te toon. Agtervan links is Wilton Human (opvoederkomponent), Ashwille Cloete, David Abrahams (beheerliggaam-voorsitter),Conroy Eiman (waarnemende departementshoof), Graham Fortuin (waarnemende departementshoof en opvoederkomponent),Brynn Jansen (waarnemende departementshoof). Middel: Karin Claasen,HarolisaRoss(waarnemende adjunkhoof), Leone Adams-Martin(waarnemende departementshoof) en LouiseFortuin (waarnemende adjunkhoof). Voor sit Uren.Afwesig: Filida Saaiman, LucindaBasjan (onder-voorsittervan die beheerliggaam) en Ainsley Anderson.



Kindersorg Suid-Afrika Paarl is opsoek na Melissa Claasen-Mansfield. Enige een wat inligting het waar die betrokke persoon haar bevind kan die organsiasie kontak by 021-862 6182 of die organisasie besoek by h/v PaulusenMackierstraat, Paarl-Oos.
GENERAL & HOME SERVICES
BUY ALLCARSFOR CASH! Call: 084 844 0000




























