
Tin said tuary res the 3J 11-month vation san Lio African-owned familyres capt perma Sue actions decades trat is

![]()

Tin said tuary res the 3J 11-month vation san Lio African-owned familyres capt perma Sue actions decades trat is

EnricoClaassen
“Hy was my alles. Dit voel vir my ek wil nie meer lewe nie.”
So sê die bedroefde ma van die assistent-wynmaker en rugbyspeler wyle Jaheim Kock (24), watop26Junie –drie maande nadat hy deur ’n kennis op die R44-padbyTulbagh raakgery is –indie Tygerberg-hospitaal oorlede is Elzette Kock (41) sê sy is verpletter deur haar seun se dood.Hywas die oudste van vier kinders.
Jaheim hetten tyde van sy doodas assistent-wynmaker by Saronsberg Wine Cellar in Tulbaghgewerk. Hy hetook vir Tulbagh-rugbyklub uitgedraf.
VolgensElzette wasJaheim en vriende op 1Maart,die oggend van dieongeluk, van Tulbagh onderweg na Wolseley om ’n kennis by sy huis te gaan aflaai
Sy sê kort nadat haar seun diekennis by sy huisafgelaai het, hetdie jongman besluit om met sy pa se motor saam met Jaheim-hulle terug Tulbagh toe te ry
Die ma sê op pad terug het Jaheim se motor op die R44-pad sonderbrandstof gaan staan. Sy sê die jong man en vriende het toe verder gery Tulbagh toe om ’n sleeptou te gaan haal
Volgens Elzette hetdie jong man haar seunen’nvriendwat saam met hom buite sy (Jaheim se) motor gestaan en wag het, met die terugkeer raakgery Elzette sê dokters by Ceres-hospitaal het haar meegedeelhaar seunsebekken-

been is gebreek. Volgens haar is Jaheim dieselfde dag na Tygerberg-hospitaal oorgeplaas waar hy heelwatoperasies ondergaan het. Jaheim se vriendwat sy been in die ongelukgebreek het, is twee daelateruit die Ceres-hospitaal ontslaan. Sy sê Jaheim het heelwat operasies in dieTygerberg-hospitaal ondergaan. Volgenshaar het sy die heeltyd by haar seunlangs sy hospitaalbed gewaak
Volgens Elzette was Jaheim op die dag vansyheengaan aanvanklik in ’n diep slaap. “Toehywakker word, toe vra ek hom ‘waar wasjydan nougewees?’ Hy hetgeantwoord met‘mammie, ek was by die huis. Mammie moenieworry nie.’ Onshet mekaar toe omhels.”
Volgenshaar het Jaheim haar gevra om hom op te tel. Sy sê sy en sy pa
Volgens Elzette het driedokters kort hierna by Jaheim se hospitaalkamer ingestap. Sy sê hulle het haar seun se besoekers gevraomdie vertrek te verlaat omdathulle privaat met haar en sy pa woupraat.
“Hulle (diedokters) sê toe vir ons, ons sal’nbesluitmoetneem,wantJaheim het baie pynenhyly.
“Nog voor ek en sy pa enigebesluit kon neem,toe trek Jaheim my aandie hand.Toe ek omdraaiomhom te sê ons praat goumet die dokters toe blaas hy sy laaste asem in my gesiguit. Diedokters sê toesyhart het gaan staan.
Elzette sê: “Ek gaan alles van my seun mis.”
Jaheim se begrafnisdiens is eerskomende Sondag(12 Julie) om 13:00 in die Tulbagh-stadsaal.
Kapt.FCvan Wyk, ‘n polisiewoordvoerder, sê die Tulbagh-polisie het ’n saak van roekelose- en of nalatige bestuur geregistreer nadat tweevoertuie op 1Maart omstreeks 06:40 op die R44, Tulbagh, in ’n ongelukbetrokke was
Hy sê die polisie kanbevestigdat twee mans van onderskeidelik 25 en 24 jaar oudvir ernstigebeserings in ’n mediese fasiliteit opgeneem is.
Volgens VanWyk word dieomstandighede rondomdie ongeluknog ondersoek.
Hy sê die polisie kanverderbevestig dat die 24-jarige manopVrydag (26 Junie) in die hospitaal oorlede is.Volgens homondersoek die polisie nou’nsaak vanstrafbare manslag.
Die polisie vra enigeen metinligting

‘Spinner’sterf toevoertuig omslaan
’n Bekende figuurindie spinning-arena van motorsportisvroeg Maandagoggend(6Julie) in ’n motorongelukin diePaarldood. JustinWilliams(28), beter bekend as ‘Bemors’ van Ravensmeadindie Kaap, was ’n passievolle spinner wat sy talent oorSuid-Afrika heen ten toongestelhet.Hyhet onlangs aanRed Bull se Shay' iMoto



Vir Ivor Gouws handel sy deelname aan die Mnr. Suid-Afrika 2026-kompetisie oor veel meer as ’n titel of kroon. Dit is ’n geleentheid om ’n stem te wees vir mans watdikwels hul stryd in stilte voer.
Gouws, watsedert 2025 saam met sy gesin in Paarl woon, is een vandie gunstelinge in die kompetisie en loop in die People’s Choice- kategorie voor. Maar hy sê sy doel is om bewustheid oormans se geestesgesondheid te skep en uiteindelik’nblywende verskil in talle gemeenskappe te maak.

“Ek is eerstens ’n toegewyde man, ’n trotse pa van sewe ongelooflike kinders en ’n sakeman met besighede in Limpopo en Kaapstad. Hierdiedrie rolle het my gevorm tot dieman watekvandag is –veel meer as enige titel ooit sal kan,” vertel hy. HoewelhyinMarble Hall in Limpopo grootgeword het, beskryf hy die Paarl as die plekwaar sy gesin tuisgekom het “Paarl het ons met ope arms ontvang. Dit is ’n gemeenskapwaar gesinswaardes, omgee en egte menslike verbintenisse steedsbelangrik is. Die prag van dieberge, die rykgeskiedenis en die warmtevan die mense maakdit ’n plek waarons werklik tuisvoel.”
Volgens Gouws is sy deelname aan Mnr. Suid-Afrikagegrond op sy eie lewenservaring. “My eie padwas niemaklik nie.Reeds as jongseun het ek geleer hoe dit voel om ’n droomteverloor en joutoekoms opnuuttemoet vorm. As sakeman het ek dieverwoestende impak van Covid-19 op besighede beleef.Ekhet ook ernstige gesondheidsuitdagings in die gesig gestaar wat my fisiek,emosioneelengeestelik getoets het.”
Hy sê juishierdie uitdagingshet homgeleer dat ware veerkragtigheid daarin lê om telkens weer op te staan. “Elketerugslag het egter ’n geleentheid geword omsterker terugtekom. Elke uitdaginghet mygeloof versterk en my geleerdat veerkragtigheid nie betekenjyval nooitnie –dit beteken jy staan elkekeer weer op.”

Dit is ook waarom hy manssegeestesgesondheid as sy platform gekies het. “Omdatekweet hoedit voel om swaarkry stilweg alleen te dra.”
Volgens homglo te veel mans steeds hulle moetalle probleme op hul eie hanteer.
“Die samelewinghet ons geleer om stil te bly, aan te houennooit te wys wanneer onsswaarkry nie. Ek wil help om daardie denkwyse te verander. Ek wil hê mansmoetverstaan dat kwesbaarheidnie swakheid is nie. Dít verg moed.”
ONDERSTEUNENGEEJONGMANSLEIDING
Aan manswat tans metpersoonlike uitdagings worstel, het hy ’n eenvoudige boodskap.“Dit is reg om nie altyd reg te wees nie. Jy hoef nie voor te gee dat alles onder beheer is nie. Ware kraglênie daarin om allesalleen te dra nie.Somslê die grootstemoeddaarin om te sê:‘Ek het hulp nodig.’”
Benewens sy bewusmakingsveldtogwil Gouws ook aktief by gemeenskapsprojekte in Drakenstein betrokke raak. Hy droom daarvan om ondersteuningsgroepe en mentorskapprogramme vir manstehelp vestig en is reeds in gesprek om by kinderhuise in en omPaarl betrokke te raak.
“Ek wil tyd spandeer metkinders wat nie die voorreg het om met’npositiewe manlike rolmodel groot te word nie. Soms is al wat ’n kind nodig het iemand wat in hom of haar glo.”
Dieondersteuning wat hy reeds vandie Paarl-gemeenskap ontvang,betekenvir hom baie.
“Elke stem is vir my meer as net’n stem –dit is iemand wat gloinwaarvoor ek staan. Om deur my nuwe gemeenskap ondersteun te word, herinner my daaraan dat hierdie reis nie net oor my gaan nie, maar oor almal wat ek die voorreg het om te verteenwoordig.”
SouhyasMnr. Suid- Afrikagekroon word, wil hy die platform gebruik om projekteteontwikkel waar mans kan ontmoet, gesels enmekaar ondersteun, terwyl hy ook plaaslike inisiatiewe vir jongmense, vaders en gesinne in Paarlwil ondersteun.

























Diegemeenskap van Malmesbury is geskok nadatdie Wes-Kaapse polisie die dood van ’n sewejarigeseun ná ’n voorval by ’n bouperseel in dié dorp bevestig het.
maats afgelaai en dit op hombeland het Volgens ’n Facebook-inskrywing van ’n inwoner van Malmesbury het die voorval naby Arendstraat teen die N7 plaasgevind. By nadere ondersoek is bevestig dat die
die bouperseel.
“Die perseel het geen omheining nie. Hoe het die kinders toegangtot die bouperseel gekry?” vra hy “Hoekom was geen veiligheidsbeamptesteenwoordig




Die bouperseel vandie De Hoop-behuisingsprojek waar ZailoNezaydio Arendseensymaatsgespeel het kort voor die tragiese voorvalwat na sy dood geleihet,plaasgevind het.
ZailoNezaydio Arendse(7)
Die voorval het plaasgevind tdie bestuurder daarvan bewus at hy diestortingsgebied enkele voor dievoorval inspekteer kindisna’nhospitaal vervoer na dieRooikruis-kinderhosRondebosch oorgeplaas.Indie oggendure vanSaterdag 4Julie diemediese span breindood waarna lewensondersteuning Ons innige meegevoel gaan uit ind se familie, vriendeenalmal hierdie tragiese verlies geraak milie wordondersteun, en Exeo bystand op elke moontlike wyse.”
isie van dieMalmesburykantoor het’nversoek om hulp publiekgerig om dieoorledene it te bepaal. “Die polisie van ry vravir hulp van diepubliek te kontak indien iemand weet rledeneis. Kapt. Elton




















































Awalk through the garden or afamily outing in the park couldhave devastating consequences this winter if wild mushrooms are pickedand eaten.
As the rainy season brings an abundance of mushrooms across the WesternCape the Department of Health and Wellness is urging residents not to consume any wild mushrooms, warningthat evenasingle bite of certain speciescan be fatal.

The warning follows aconcerning spike in confirmed cases of DeathCap mushroom poisoning in the province Wild mushrooms are now commonlyappearing in gardens, parks,vineyardsand forests. Experts warn it is impossible to determine whether amushroom is safe to eat based on appearancealone.
TheDeath Cap mushroom, for in-
TheWesternCapeDepartment of Health andWellness has noted a concerning spikeinconfirmed casesof DeathCap mushroom poisoning in the province.
stance, is oneofthe most poisonous (Amanita phalloides). Eating it in anyformor quantity canleadtosevere liverfailure anddeath.
Symptoms usuallydevelop after six to 24 hours and include severe vomiting, diarrhoeaand abdominalpain. Without urgent medicaltreatment poisoning can rapidlyprogress to liver failure, kidney injury and death.Experts therefore stress time as being critical andparents and caregivers areurged to inspect areas where children play.
Foremergencies: the nearest clinic or contact the Poison Information Helpline ofthe Western Cape on 086 155 5777.
DrakensteinMunicipality has madea new provincial study guide freely available to helpaspirantdriversprepare for South Africa'scomputerised learner's licencetest.
Thethree-part manual, received from the Western Cape Department of Mobilityin June, canbeaccessed at municipal libraries or downloadedonline, giving applicants the tools they need before arriving at the testing centre.
Japie Cornelissen, Manager of Traffic Services at Drakenstein Municipality, said the guide was introduced afterlistening to concerns from young people and first-time













On 1July, Drakenstein residents woke to yet another financial blow.Property rates increased by 3.7%, water, refuse removaland sanitation by 4.5%,and electricity by apunishing 6.3%. Add fuel prices that continue to climb, and the picture becomes clear: ordinarySouth Africans are drowning in costs Arecent report reveals the extentof the crisis. Minimum-wage workers spend 63% of their monthly salary on transport and electricity alone,leaving justR1880

The2026 West Coast flower season has arrived earlier thanexpected, with social media alreadyshowcasing vibrant wildflowerdisplays acrossthe region by late June. Good rainfalland favourable growing conditions suggest this couldbeone of


PeterLakey(middel)saammetKurt-LeeArendse(links)enCananMoodie(regs)watalbeiookvandiePaarlis.



TheJune-July school holidays arehere, andparents are searchingfor ways to keep children entertainedduringthe three-week break.
Indoor activities offer warmth during thecoldwinterdays. Arts andcrafts projects usingmaterials such as paper, paintand recycled itemscan occupy youngerchildrenfor hours. Baking
sessionsprovide opportunitiestoteach measurements andfollowing instructions whilecreatingtreats. Board gamesand puzzles encourage family time andproblem-solving skills.Indoor play arenas arealsoa greatway to keep theyoung ones entertainedina safe, controlledenvironment while parents canrelax with acup of coffee Librariesremainvaluableresources duringthe holidays.Mostpublic
librariesoffer free membership andhost holidayprogrammesincluding storytellingsessionsand craftworkshops Popularbook series forprimary school readersinclude the Diaryofa Wimpy Kid collection,David Walliams' novels as well as localtitlesfromauthors such as Jaco Jacobs andFiona Snyckers Localparks andnaturereserves providespace forpicnics,hikingand bird watching.Educationalscreen time
caninclude documentaries, coding apps andvirtual museum tours. Websites such as National Geographic Kids and BBC Bitesize offer free educational contentsuitablefor variousage groups Community centresand sports clubs oftenrun holidayprogrammes. Children canalsodevelop newskills throughonlinetutorials











Ná ’n eerste seisoen waarin meer as 1500 gehoorlede en byna 1050 uitvoerende kunstenaars en jong musici aan die Breytenbach- Klassieke Konsertreeks deelgeneem het, keer diereeks hierdie Augustusterug –dié keer met sy eerste Winterprogram
Die Winterprogram,aangebied deurdie Breytenbachsentrum en Paarl Arts Hub, bestaan uit drie konserte wat voortbouopdie suksesvan die hoofseisoen wat jaarliks tussenNovemberen Mei aangebied word. Die program sluit aan by die reeks se doel om klassieke musiek toeganklik te maak, nuwe gehore te ontwikkel, jong talentaan te moedig en Wellingtonas’nbestemmingvir klassieke musiek in die Kaapse Wynlande te vestig. VolgensAndré Terblanché, die uitvoerende bestuurder vandie Breytenbach-sentrum, hetdie eerste seisoenbevestig dat ’n groeiendebelangstelling in klassieke musiek in die streek bestaan.

Die Wellington-geboreviolis
JeffreyArmstrong.
“Die afgelope seisoen hetgewys dat [daar]ruimte vir gehalte klassiekemusiek is, watbekostigbaar aangebied word. Ons wil voortbou op die vennootskappe, wat reeds gevorm is, en steeds meer mense die geleentheid geeomuitsonderlikeuitvoerings vannaby te beleef,” sê hy.
Die Winterprogram begin op Sondag 2Augustus met die Universiteit Stellenbosch se Kamerkoor,onder leidingvan dr.MartinBerger en LunathiNcamani.Die koor, wat uit studente en alumni van die universiteitbestaan, bied’nprogram aan watdie Westerse koortradisie met SuidAfrikaanseenAfrika-koormusiek verweef en die verbindende krag van koorsangvier. Take Four,’nensemble bestaande uit vier van Suid-Afrikasemeesgerekende klassieke musici –Elna van der Merwe
(klavier), Zanta Hofmeyr (viool), JeanneLouise Moolman (altviool) en SusanMouton(tjello), volg op nasionale Vrouedag (Sondag 9Augustus).
Al vierkunstenaars beskik oor uitgebreide internasionale uitvoerings- en onderrigervaring en bring meesterwerke van Johannes Brahms en Robert Schumann na Wellington.
Die Winterprogram word op Sondag 30 Augustus afgesluit metdie Wellington-gebore violis Jeffrey Armstrong,wat tansinDuitslandstudeer en werk. Armstrong het reeds as solis saam met verskeie Suid-Afrikaanse filharmoniese orkeste opgetree en word vir hierdie konsert vergesel deur Henley Jun (klavier) en Nicola McLachlan (tjello).
Die program sluit werke deur Schubert, Debussy en Mendelssohn in.
Al drie konserte vind by die GoodnowsaalinWellington plaas, en begin om 16:00.
Terblanché beklemtoon dat die Winterprogram nie die jaarlikse hoofseisoen vervang nie, maar dit aanvul.
“Ons sien die Winterprogram as ’n geleentheid om die momentum vandie Breytenbach- Klassieke Konsertreeks deur die jaar te behouengehore aan nogmeer uitsonderlike kunstenaars bloottestel. Dit bou voort op dieselfde waardes vangehalte, samewerking, talentontwikkelingen toeganklikheid, waarop die reeks gevestig is.”
Die Breytenbach- Klassieke Konsertreeks word aangebied deur die Breytenbach-sentrum en Paarl Arts Hub, in samewerking met die Kaapse SkiereilandUniversiteit van Tegnologie (KSUT) se Wellington-kampus. Die konsert met Jeffrey Armstrong word moontlik gemaak met ondersteuning
As jy jou digkuns wil slypofnuwe inspirasie vir jou skryfwerk soek, is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM)seunieke slypskool met die woordmeester dr.Daniël Hugo op Saterdag 25 Julie die perfekte plek.
Dié geliefde en bekroonde digter, vertaler en radiostem is al jare lank ’n onmisbare deel van die Afrikaanse taal en letterkunde.
Sy werksessie sal verskeie aspekte van digkuns, soos beeldspraak en digvorms, in die kollig plaas, asook ’n praktiese afdeling bied waarin aan deelnemers se gedigte geskaaf en geslyp sal word. Dit sal op ’n opbouende en vermaaklike manier plaasvind om almal se woordkuns en selfvertroue op te bou. Aangesien dit gemik is op belangstellendes wat reeds dig, word hulle aangemoedig om minstens een van hul gedigte/skryfpogings saam te bring.
Die geleentheid is deel van dieATM se mandaat om die taal op ’n interaktiewe en skeppende manier te bevorder en om plaaslikeinwoners, veral jonges, die geleentheid te bied om hul talenteuit te leef. ’n Ieder en ’n elk is welkom. Die slypskool vind van 09:00 tot15:00in die monument se raadsaal op Paarlberg plaas. Dit kosslegs R250, wat ’n gratis besoek aan die monument asook ligte verversings en skryfbehoeftesinsluit.Deelnemers moet hul eie middagetesaambring aangesien die bistro tans gesluit is. Plek is beperk;bespreek dusasseblief voor 24Julie via kommunikasie@taalmuseum.co.za of 0760176026 (WhatsApp) waarna ’n kort aanlynvorm voltooi moet word. •Twee gelukkige Paarl Post-lesers het die kans om die geleentheid gratis by te woon. Stuur jou volle naam, kontaknommer en e-posadres na 0662906512 teen Donderdag 16Julie om 12:00.
Sunfield Home will host itsannual Winter Market on Saturday, 25 July, from 09:00 to 13:00 at Sunfield Home,Bainskloof Road, Wellington.
The market promises to be awarm and welcoming day of community, connection, andlocal support. Visitors can look forward to coffee, cake, Sunfield meals, pies, rusks, quiches, fresh vegetables, boerewors rolls, koeksisters andmore. There will also be crafts made by residents, thrift clothing, bric-à-brac, andother market stalls to browse.
Sunfield Home encourages families, friends, andmembers of the local community to attend andsupport theday Themarket is an important opportunity to raise awareness andfundsfor Sunfield
sale at themarket.The public is kindly asked to deliver donated items before the market day so that they can be sorted, priced and marked in time.
There are limited vendor spaces available, and prospectivevendors are encouraged to book earlyand confirm what they will be selling.
Stallholders are reminded to bring cash and change on theday,and families are encouraged to ensure that children have some spending money to enjoy themarket Card facilities fortransactions over R100 will be available.
Forvendor bookings, prospective vendors can contact Fiona Brophy on 0835124500. Limited spots available. Fordonations or more informtion, please


SiskaMartin
“Inisiatiewe soosdie Matrikulant van dieJaar-kompetisie bevestig virjong mense dathúl stem waarde het.”
Só sê Leoni Wessels, verhoudingsbestuurder virAbsaPremium Besigheidsbank, oor diemotivering virdie bank se betrokkenheidbydie kompetisie vandie Universiteit vandie Vrystaat (UV) en NovusMedia. Dieeersteinskrywings is reedsontvang
“Wanneer jong mensedie geleentheid kry om hulself uit te drukenerkenning te ontvang,bou dit selfvertroue,leierskap en identiteit. In ’n land metuiteenlopende uitdagingsishierdie kompetisie ’n bevestiging virjongmense dathul agtergrond of omstandighede niehul toekoms definieernie.”
Twee vanverlede jaar se finaliste, Emile Dawson en Jané de Villiers, albei mediese studente,stemsaam dathul deelname aan dieeindronde hulsefvertroue versterkhet
“Omdeelteneemwas ’n groot tree vorentoe om my selfvertroue te bou. Dit hetmyuit my gemaksone gedwing. Ek hetbesef om verhoogvrees te oorkom moet jy netopstaan en beginpraat,” sê Dawson, ’n oudleerder vandie Hoërskool WilliamPescodinKimberley.
Haar deelname hetvir De Villiers,’n oudleerder vandie Hoërskool Witteberg in Bethlehem, diegeleentheid gebied om ’n nuwe en beterweergawevan haarself te ontdek.
“Dit hetmybuitedie grense vanmy gemaksone geneem en ...myselfvertroue ’n enorme hupstoot gegee. ” Wessels sê diebanksebetrokkenheid by diekompetisieweerspieëlsyverbintenis om ’n aktiewekragvir groei en vooruitgang in Suid-AfrikaenAfrika te wees
“Deur jongmenseteondersteun,help ons om hulstories sigbaar te maak en geleenthede te skep waar hulle hulpotensiaal kanontwikkel. Dit strook metons doelom’nwaardevolle en tasbarebydrae te leweromvolhoubare, vooruitstrewende gemeenskappetebou.”
Diebank hoop sy borgskap laatelke finalis besef dathul reis betekenisvol is en hulpotensiaal onbeperkis. rypd














































CHANTAL isopsoekna huishulpwerk vir 3tot 4 dae.Ekisbeskikbaarop Maandae,Dinsdae, Donderdae en Vrydae. Ek het 7jaar ondervinding en kontakbare verwysings 078 894 8410
HAJIRA is looking for domestic workfor 3days. Tues, Thurs &Sat Reference available. Reliable and trustworthy. 065 822 4922
DRIVER POSITION AVAILABLE -WINE INDUSTRY. We arelookingfor a reliable and experienced /retired driver to join our team in thewineindustry. Requirements: Minimum 5years' drivingexperience ValidCode14driver's license. Ownreliable transport.Strong work ethic andreliability.Ifyou meetthe above requirements andare ready to join adynamic environment, we would love to hearfromyou! Send your CV to











"DR" ZZASA Can assist with all problems. PAY AFTER RESULTS 073 513 9788 for gardeningworkfor 4days (Mon,Tue, Wed& Fri) Ican alsodopainting or minor general work around the house 10 Years experience.Ican start immediatelyand will also workSundays. 061 692 4749/ 060 1430664.
VERONICA is looking for domestic workfor 3days. I needMonday, Wednesday &Friday. Iamreliableand hardworking. Call 066265 1383.







Transport&Rubble Removal 082 439 9559 083 363 2224 moeratbuilders @gmail.com





