Skip to main content

Paarl Post – E-edition – 9 April 2026

Page 1


Dustin

Ná ’n uiteindelik nasionale byeenkoms maar óf by

Die tot 2M toriaa die amptelike bedryfsondersteuning

Die ’n ge depa depa en Suid gedo Diéo teenkantin openbare minis tonM lute Hy rol”

’n atletie datums migea bywoon soos de tydperk Vo ring aange deelname pioenska

Atlete Skole burg Hulle die byee hulr moesu

Die atletev deelneem nuwe Groot van hierdie byee gens atletew sal die vlak

Die uitdagings in Ru vir die aan di

Die het Sasa departement die stadion Noodverga 24Maart oploss likhede

Dit of di perseel Volgens bendes, skoolb

Yara knipPaarlse aktivissevlerke

Yara se Suid-Afrikaanse tak het regsverteenwoordigers ingespan teen ’n Paarlse omgewingsaktivis watdie maatskappy al virjare vanonwettige praktyke beskuldig.

Yara,’ninternasionale landboumaatskappy,wat hoofsaaklik kunsmis vervaardig en landbou-oplossingsbied om boere te help om gewasse meer doeltreffend te produseer,vervulwêreldwyd ’n belangrike rolinvoedselproduksie. Die maatskappy, wat in 1905 gestig is en grotendeels deur die Noorweegse regering besit word, fokusdaarop om voedselsekerheid te bevorder terwyl dit ook volhoubare omgewingspraktyke ondersteun

Die aktivis HerschelArendsevoeral jare ’n veldtog teen Yara Suid-Afrikaen

beweer die maatskappy bedryf’nonwettigekunsmisfasiliteit op erf10795 in Charleston Hill Volgens Arendse stel dié aanleg inwoners van diePaarl aanskadelike stowwe bloot omdat die korrekte prosedures vir dievermenging van kunsmis na bewering niegevolgwordnie.

PaarlPost berig reeds sedert 2018 oor dieaanleg en die bewerings van gesondheidsgevare.

Diekoerant het in April 2018 berig geenkunsmis word op die terrein vervaardig nie, maar slegsdie vermenging vanverskillende soorte kunsmis soos wat landboukundigvir die betrokke grondsoort en boerdery-aktiwiteit vereis word, vind plaas.

Arendsebeweer verder datdie Drakenstein-munisipaliteit (DM) by die beweerde onreëlmatighedebetrokke is en diemaatskappybeskerm –aantygings

wat die munisipaliteit in 2019 aan Paarl Post ontken het.

Volgens Wikus Grover, die besturende direkteur vanYara Suid-Afrika, gaan die maatskappygeenkommentaarlewer nie

“Neem asseblief kennis dat die aangeleentheid tans in die handevan ons regsverteenwoordigers is,” hethygesê.

Paarl Post het Arendseomkommentaargenader,maarteen druktyd geen reaksie ontvangnie.

In ’n Facebook-plasing van 10 Februarie, wat sedertdien verwyder is,het Arendse gesê hy het ’n staakbrief (ceaseand desistletter)van regsverteenwoordigers, watYaraSuid-Afrika verteenwoordig, ontvang.

Arendsehet aangevoer hy hetdie brief ná ses jaar se volgehoue uitsprake oor omgewingsgeregtigheid in Charleston Hill ontvangenhystaanbysyuitsprake omdatdit volgens hom deur bewyse

gesteunword.

Hy hetgesêhymeeninwoners van die Paarl –veral kinders– hetdie reg om te weet hoedie munisipaliteithulle volgens homindie steek gelaat het.

Volgens Arendse was diemunisipaliteit reedssedert 2003 bewus daarvan dat ’n sekere optredeinstryd metSuidAfrika se omgewingswette was.

Hy beweerverderdat tweeluggehalteverslae in 2019 vervals is in ’n pogingom “die waarheidteverdoesel”.

Diéverslae hetglo verkeerdelik aangedui dat produksievolumes onder 70000 ton perjaar was en is volgenshom ooknooit ondertekentoe ditaan die sogenaamde “5 November 2020”-burgemeesterskomitee voorgelê is nie. Hy voerverderaan die maatskappy wilnou ’n tydelike interdikteenhom verkry –iets wat hy as ’n pogingom hom“stil te maak”, beskryf.

Yara het regstappe teen diePaarliet Herschel Arendsegeneem. Foto:Argief/ Christiaan du Plessis

‘n Sagtesiel het ons verlaat’

Kotie Nel wat onlangs Velddrif toe getrek het, se liggaamisopDonderdag 26 Maart met verskeie steekwonde in ’n huis in Lemoenkloof, Paarl, gevind. Sy is op die toneel dood

Paarl Post het op 26 Maart aanlyn berig oor diemoord op Nelensysusterskoerant, Weslander,in’nopvolg op27 Maart. Haar skielike en gewelddadige dood het die gemeenskappevan Paarlen Atlantic Sands by Velddrif,waar sy haar onlangs gevestig het, diepgeruk. In die dae ná die tragedie het Weslander metfamilieenvriendegesels, wat ’n prentjie skets van’nvrou wat met sagtheid, liefde en opregte deernisgeleef het

Kotie waseen vansewe kinders endie sesde in die gesin. Sy is ookdie tweede kindin die familiewat op ’n gewelddadige wyse oorlede is. Haar susters en broers is RinaPuntis,Lena(Leentjie) van Dyk, Danie Cronje, Hannie Snyman, Ina van der Merwe en EsebiusCronje Volgenshaar oudste suster, Rina, is hulle ’n hegte familiemet diepwortels in Riethuiskraal, die plaas waar hulle grootgeword het. Diegesin hetlater na Parowvalleiverhuis, waar Kotiegebore is. Op vyfjarige ouderdom hethulle na Welkom in die Vrystaat getrek, waarsy haar skoolopleiding voltooi het. Sy het vir baie jare by Teljoy gewerk voordat sy, ná aflegging, ’n pos as naskoolversorger in Kempton Park aanvaar het, ’n rol watperfekbyhaar liefde vir kinders gepas het. Laterhet sy en haar man, Martin Nel, na Mosselbaai verhuis, waar sy haar passie vir kinderbediening in die kerk uitgeleefhet “Kotie het ’n besondere liefde vir kinders en bejaardes gehad,” vertel Rina “Mense het maklik lief geraak vir haar. In haarhart wasdaar altyd plek vir nog iemand.”

Familie beskryf haar as ’n sagte, liefdevolle mens met’ndiepgeloofen’n groot hart vir haar medemens. Sy was ook bekend as ’n uitstekende bakster wat haar geliefdes gereeld met tuisgebakte lekkernye bederfhet.

Die familiehet reeds deur groothartseer gegaan. Hul suster Leentjie is sowat 30 jaar gelede in ’n kaping doodgeskiet, terwyl Kotie se man, Martin,ses jaar gelede aankankeroorlede is Ná sy dood het Kotie in Reebokgebly, waarsyhaar eie onderneming, Vlytige Vingers, beginhet.Haar beskuit en ingelegde produkte het vinnig gewildgeraak danksy haarkreatiwiteit en unieke resepte.

DEERNIS

Haar broer Danieensyvrou, Karen, wat naby haar gewoon het, onthou haar as iemandwat altyd gereed was om te help. “Sy was ’n kosbare, vriendelike mens met diemooiste hart. Sy was altyd daar vir ander, veralvir ouer mense. Haarkos, beskuitenkonfytwas besonders, maar dit washaar hart wat mense die meeste geraak het. Sy hetnie verdienomsotegaannie,” hethulle gesê.

Vriende onthou haar as ’n ware “mense-mens”. Sophio Loots,’njare lange vriendin,vertel:“Kotie hetnooit met leë hande kom kuier nie. Haar vinnige 'hello'het altyd ’n lang, hartlike kuier geword. Ek onthou haar glimlag, haar deernis en hoe sy met haarvoete onder haar ingevou op my bank gesit het. My hart is stukkend.”

Melanie Coetzeeonthou haar daaglikse bemoedigende boodskappeenhaar unieke beskuit en konfyt, iets wat jy nêrens anders sou kry nie.

Lede van haar vorige selgroep in Reebok beskryf haar as nederig, opofferend en iemand wat dikwels stilweggedien het sonder om erkenning te verwag. “Kotie was’nwarm,omgeemens wat, ten

spyte van haar eie swaarkry, altyd weer opgestaan het.

“Syhet nie verdien om so wreed van onsweggeneem te word nie, maar ons glosy hetreguit in Jesus se armsingestap.”

Verlede jaar het Kotie besluitomhaar huis inReebokteverkoopen’nnuwe hoofstuk by die see te begin. Sy het haar inVelddrifgevestig,waarsygou deel van diegemeenskapgeword het. Haar VlytigeVingers-beskuithet ook hier vinnig gewild geraak

“Mysussie was baie gasvry en gemoedelik. Sy het ’n hart vir mense gehad en dit was nooit vir haar moeite om haar bure in siekte of nood by te staan nie,”sêRina. “Sy het gestraal van liefde enhet niemand ooit leed aangedoennie.”

MILDELIKGEDEEL

Esebius, Kotie se jongste broer, en sy vrou, Fransé, verteldat Kotie nooitkon stilsitnie.Haar handewas altyd besig –of dit nou was om beskuit te bak, konfyt te kook of ingelegde lekkernye metsorg voor te berei.

Dit was nie net haar passie nie, maar ook haar inkomste, en alles wat sy gemaak het, is metliefde geskep en mildelikgedeel.

Syhet opreg omgegeevir ander en het ’n besondere gawe gehad om mense tuis en welkom te laatvoel. Selfsindie kort tydvan vyfmaande in Velddrif het sy reeds diep spore in mense se harte getrap.

“Kotie sevriendelikheid,omgeeen bereidwilligheid om altyd te help, sal lankonthouword. Haar afwesigheid laat ’n grootleemte, maar haar liefdeendie herinneringewat sy agterlaat,sal vir altyd by ons bly.”

Kotie se susterskind,Madeleine Hofmeyer, en haar mandien as pastorale egpaarinLemoenkloof, Paarl. Terwyl hullevroeër in Maart ’n interkerklike konferensieindie Filippyne bygewoon het, hetKotieingestem om na hul huis om te sien.

Volgens inligting het sy op 26 Maart glo ’n man betrap wat besig was om te steel en is sy aangevalnadat sy hom gekonfronteer het.

Esebiusvertel dat Kotie nogWoensdagoggend(25 Maart)’nWhatsAppboodskap gestuurhet, maar datdaar Woensdagaandgeenverdere kontak was nie. Donderdagoggend het ’n werker by die woning haar bebloede liggaam gevind,waarna die owerhedeontbied is. Sers. Wesley Twigg,woordvoerder vir dieWes-Kaapse polisie, het bevestig dat ’n moordsaak geopen is en dat die ondersoekvoortduur.

Terwyldie ondersoek aandie gang is, probeer familieenvriende steeds sin maak vandie verlies van ’n vrouwat soveel liefde gegee het.

Boodskappe van meegevoel stroom steeds in,almal getuig van haar goedhartigheid,haar vrygewigheid en haar passie vir mense. “Onsfamilie gaan haar ongelooflik mis. Sy laat ’n groot leemte. Haarstem is stil,haarplekisleeg,maar diehemel het ’n engel ryker geword.”

Locatedanhour's drive from Cape Town, Drakenstein Municipalityisthe top-rated secondary cityfor good governanceand servicedelivery excellence in the WesternCape.ItcoversPaarl (where itsheadoffice is based), Wellington, Mbekweni,Gouda,Hermon, Saron andSimondium.A fast-growing,progressive regionand investment des�na�on,Drakenstein boasts excellent infrastructure, top-performing schools, and vibrant business,manufacturing,sportandtourismsectors.Itscharmundoubtedlyliesinitsage-oldwinefarms,historical landmarksandarchitecture,beau�fulscenery,cyclingandhikingtrails,andadventuresportofferings.

The Municipality, an employer commi ed to equalemploymentopportuni�es, invitesqualifying candidatesto applyfor the followingvacancy/ies. If youare passionate about building acityofexcellence in Drakenstein, thisis theteamandplaceforyou.

Kotie Nel (links) saam met haar oudstesuster,Rina Puntis.

The latest PaarlPostMedical booklet is coming soon, packedwithessentialhealth information,expert advice,and practicaltips foreverydaywellness

Limitedspacesavailable forbookings

Deadline: Friday,10April

Contact Jaydene Sampson: 071 4347583 or Jaydene.sampson@novusmedia.co.za

NM10054180-PL090426

APPLICATIONFOR CASP* FUNDING2027/2028

1. PURPOSE

The *Comprehensive Agricultural Support Programme (CASP) wasestablished by the Department of Agriculture(DoA) and is implemented by the Western Cape Department of Agriculture through itscommodity focused approach in an efforttoextend itsservices to producers within the Province. The strategic goal of this programme is to create afavourable and supportiveagricultural serviceenvironment forfarming communities including smallholder andcommercial landreform producersaswell as thoseinvolved in Agri-Processingwithinthe Western Cape Province.

•Women,youth,peoplewith disabilitiesand first-time applicantswillbeprioritised

•Any requestfor assistanceshould follow theprocess stipulatedbelow. Failure to complywiththe requirements will automatically disqualifyyourapplication.

2. APPLICATION PROCESS

To ensureafasterand amoreefficientservice,applicants areadvised to adheretothe processdetailedbelow.

2.1PRODUCERS:COMMUNITYAND HOUSEHOLD PROJECTS (NB: This category of farmers can apply throughout the year).

All theseapplicants can apply through theclosest agricultural office in therespectivedistricts

2.2SMALLHOLDER AND COMMERCIAL LANDREFORMPRODUCERS

Criteria:

•Priority will be given to the primary commodity of your business,

•Evidence of legal access to land (leased or owned)and legalwater rights mustaccompanyyour businessplan,

•Inthe case of leased land, the applicant musthavealease arrangementofnot lessthan9 years and 11 months and alonger lease periodofatleast 15 years willberequired forlong-term crops. Note thatitmay requireanotarial deed on thetitle deed of the farm,

•Whereapplicable,Environmental Impact Assessments (EIAs)and Record of Decision (ROD)ofEIA, WaterLicense registrationand Animaland Plant Improvement Actdocuments mustbeobtained beforethe fundingapplication,

•Should have thepotential to create andsustain jobs,

•Enterprises must comply with the latest Agri BEE framework and businesses with annual turnovergreater than R1 million will have to apply forblended funding with LandBank.

•Municipal approvedinfrastructureplans, signed off businessplanand financial statements mustbesubmitted.

2.3 AGRI-PROCESSING SUPPORT

Criteria:

•Musthave access to adequateproduction inputs (raw materials) forthe sustainabilityofthe proposed value addition and/or agri-processing activities;

•Proof of land/property ownership or leasehold needstobeprovided with theapplication. Leaseholds must takeany oneofthe following forms before aproject can be considered forfunding;

i. Lease agreement for5years (ofwhich at least 3years of the leaseremain), ii. Lease agreement for3years on government-owned land/property (including PLASleases), iii. 3-year lease forthe development of commonageland (Development on Commonage belonging to the Municipality, Act9 land,and Church land.

•Production activities musttakeplaceinthe WesternCape,

•Contribution to food security andalignment with the strategies of National and Provincial Governments arerequired,

•The project must have the potential to create and sustainjobs,

•The projectmusthavethe potentialtobecome economically viable and sustainable

•Businessshouldbeinvolved in value addition and/or primary processing of agricultural rawmaterials.

3. HOWTOAPPLY

•Obtain abusinessplan formatfrom your local office of the Department,orwww.elsenburg.com.

•Applicants areencouraged to makecontactwiththe nearestextension office forguidance and planning

•Submit acompleted businessplan to the nearestoffice withinthe required time frame accompanied by all the supporting/required compliance ocumentation as per the checklist in abusinessplan,

•Itisacompulsoryrequirement that all applicants be registeredonthe Producer/Farmer Register,

•Oncethe businessplanisreceived, the Department will confirm receipt in writing and advise further on the processand on-farmverification of information.

4. CONDITIONS TO BE ADHERED TO BY THE APPLICANT

•Oncethe project is approved, the applicant will be expected to enter into acontract with theDepartment of Agricultureorits project managers where conditions of implementaion willbeagreedto.

No.District

ContactPerson Address Office Email

1LittleKaroo District Mr Willem Burger Oudtshoorn Experimental Farm,Old Kammanasie Road, Oudtshoorn, 6620

044-803 3747 Willem.Burger4@westerncape.gov.za

2Central KarooDistrict Ms ViancaErasmus PeterJacobs Avenue 104, BeaufortWest, 6970 023-414 9209 Vianca.Erasmus@westerncape.gov.za

3North West CoastDistrict Mr Marius Du RandtPOBox 130,Vredendal, 8160 027-2013502Marius.DuRandt2@westerncape.gov.za

4Cape Metropole DistrictMsConstance Makhuvha Goulburn Centre, c/oGoulburnStreetand Voortrekker Road, Goodwood 021-483 7082 Mmbengeni.Makhuvha@westerncape.gov.za

5OverbergDistrictMrHennis GermishuysAlbert Myberg Hostel, Golf Street, Bredasdorp,7280 028-425 4807 Hennis.Germishuys@westerncape.gov.za

6Cape Winelands District Dr.Rene BastianABSABuilding, 4th Floor,PleinStreet, Stellenbosch, 7600 021-808 7051 Rene.Bastian@westerncape.gov.za

7Garden RouteDistrict Mr ClydeLamberts Old Airport Road,George,6529

044-803 3757Clyde.Lamberts@westerncape.gov.za

8Swartland District MsRoseHorneLang Street 42,Moorreesburg, 7310 022-433 8903 Rose.Horne@westerncape.gov.za

All applicants arerequiredtodeclareprevious government support and failure to do so will leadtoanautomaticdisqualification of the applicant

NB: It mustbenoted thatcivil servants, those working forparastatalsand foreign nationalsare excluded from thesupport listedabove.The department reserves the right only to approve andfund the criticalitems it deemsnecessary on abusinessplanwithin the available budget resources. Persons contracted to deliver aservicetothe statewill notbesupported

CLOSING DATE FORAPPLICATIONS:30APRIL 2026

‘Gee Bergrivier sy eieregte’

Watasdie Bergrivier regte gehadhet?Dis waarom ’n radikale regsidee dalk presies is wat Suid-Afrikanodig het

Dr. Ruda Murray, ’n regsgeleerde en nadoktorale navorsingsgenoot aan die fakulteitregsgeleerdheid by die Universiteit Stellenbosch en navorser by die Development and Rule of Law Programme (DROP), wys daarop datSuid-Afrika daagliks sowat sewemiljard liter onbehandelde of swakbehandelde rioolinsyriviereendamme vrystel.

Haar doktoraleproefskrif,“Conferring rights to South Africa's rivers: Improved protection andenforcement? Acomparative lawstudy”, ondersoekhoe regte aanriviere toegeken kanwordomhul beskermingteverbeter.

“Ekhet begin vra: Watasriviere regte gehadhet –nie metafories nie,nie simboliesnie,maarregtens?”

Volgens Murrayishierdie nie’nveraf statistieknie –die watervloei verby plase, trek deurdorpe en beland in dielewe van miljoene mense.In2022 is beraam dat 64%van Suid-Afrika se rivier-ekostelsels bedreigis, terwyl slegs 13% goed beskerm word. Murray beklemtoon:“Die kernprobleem is nienet swak wette nie,maar swak toepassing en gefragmenteerdebestuur. Die regering treemeestal reaktiefopeerder as om problemetevoorkom.”

DieBergrivier in dieWes-Kaap kronkel deur vandie provinsie se mees produktiewe landbougrond, houdorpe soosdie PaarlenWellingtonaan diegang en mond by Velddrifindie seeuit.Dit is diep verweef metdie streek seekonomie en identiteit.

Onder die oppervlak speelegter 'n stillerstorie af.Besoedelingweens riool, landbou-afloop en vervalle infrastruktuur laat diewatergehalte agteruitgaan.Klimaatsverandering maak droogtes erger en oorstromingshewiger

“Hoewel goeie omgewingswette op papier bestaan, skiethandhawing dikwels te kort.

“Die gaping tussen wette en uitkomsteis

die kern van dieprobleem,” sê Murray.

Oordie wêreld heen probeer ’n groeiende regsbeweging iets anders. Meer as 500 inisiatiewefokus op die regte vandie natuur.

Lande soos Ecuador, Nieu-Seeland, Colombia en Bangladesj erken riviere asregspersone –met regte en voogde wat namens hulle in die hof en by regeringsvergaderingskan optree.

Murray beklemtoon die rol van gemeenskappe: “Gewone mense lei dikwels hierdiegevegte.

“Wanneer dieregering nie ’n rivier beskerm nie, beywergemeenskappehulself vir ’n nuwe regshulpmiddel –een wat die rivier sy eie stem gee.”

Inplaasdaarvan om op groot nasionale hervormings te wag, wyshaar navorsing op ’n praktiese beginpunt –begin met een rivier.

Die Bergrivier het sin. Dit is ekonomies noodsaaklik, word deur duidelike, gedokumenteerdebedreigings in diegesig gestaar enbestuurstrukture bestaan reeds.

“Die Wes-Kaap het die regsbevoegdheid omopte tree, en dieBergrivier is ’n logiese beginpunt vir hierdie soort beskerming,” sê Murray.

Om die Bergrivier regte te gee, gaan nie Suid-Afrika se waterkrisis oornag oplos nie, maardit kan’ndieper verandering bring –hoe riviere in diereg beskouword en hoeernstig hul beskerming opgeneem word.

“Solank riviere as objekte behandel word, salhul agteruitgang voortduur Maar watasons hulle as iets meer begin beskou soos iets watbeskerming werd is –nie net vir ons nie, maar virdie geslagte wat volg?”sluit Murrayaf.

•Hierdie is dieeerste in ’n kort reeks watondersoek of rivierregte in Suid-Afrika kanwerk –enwat dit vir die Bergrivier kan beteken.

Murray nooi lesers om hul mening te deel –ondersteun hulle dieidee om die Bergrivierregte te gee, of is dit ’n stap te ver?

Brandstofprys leitot spanning

Diekernbevindinguit Agri SA en Agbiz se gesamentlike opname oordie uitdagings oor brandstof onderlandbouprodusente, vulstasiesenbrandstofverskaffersis–hoewel nasionale voorraadvlakke amptelikasbestendig beskou word,die werklikheid op plaasvlak meer gefragmenteerd is.

Só het Jolanda Andrag,AgriSAse bedryfshoof, op 31 Maart gesê kort voordatdie minister van finansies,Enoch Godongwana, tydelike verligting onder brandstofverbruikers aangekondighet

planttyd –isdie prentjie nieeen van ’n volledige tekort nie, maar eerder van toenemende spanningindie stelsel

“Produsentekan in diealgemeennog brandstof koop, maar teenbeperkte volumes.Hierdie soortomstandighedeverhoog dierisikovan ontwrigtinggedurende ’n kritieke produksievenster.”

’n Belangrikegevolgtrekking uitdie data is dat diehuidige situasienie deur ’n enkele faktorgedryfwordnie,maar eerder deur ’n kombinasie van internasionale oliepryswisselvalligheid, logistieke dinamika in dievoorsieningsketting en gedragsreaksies in diemark.

“Inso’nomgewing beginprysseine

Vulstasies in Malmesburywas op 31 Maart–die dagvoordatdie verhoogde brandstofprys ingetree het–baie bedrywigterwyl motoristeophul beurt by die pomp gewaghet

Jong atlete verdien beter

Die verskuiwing vandie nasionale skole-atletiekkampioenskapvan 8tot 11April na 29Apriltot 2Mei bringmeer as netlogistieke hoofbrekens –dit is ’n skokkende voorbeeld van wanbestuur deurstaatsdepartemente wat jong atlete se harde werk ondermyn Agter elke atleet lê maandevan onvermoeide voorbereiding –vroegoggendoefensessies voordat dieson opkom; opgeofferde naweke op die atletiekbaan; afrigters wat ure bestee om tegniek te verfyn, spoed te verbeter en uithouvermoë op te bou. Hierdie atlete hetdaarop staatgemaak dat die organiseerdersmet dieselfde professionaliteit sou optree as wat van húlle as deelnemersverwag word

Diedringende vraag:Hoekom is eers twee weke voor die aanvangopgevolg oorvordering by die RoyalBafokeng-stadion –veral nadat aanvanklik aangedui is dat die venue betyds reg sal wees? Logistieke voorbereiding vir so ’ngeleentheidgeskied maande vooraf. Vervoer, verblyf, spyseniering –alles vereis deeglike beplanning en finansiëlebestuur. Soos ’n bron in atletiekkringe tereg uitwys, val die nuwe datums saam met die begin van wintersportsoorte. Atlete wat maande voorberei hetenuitgesien het om hul talent by diekampioenskap ten toon te stel en op vorige prestasies te verbeter, moet nou kies tussen die nasionale kampioenskap en hulwintersportverpligtinge. Plaaslik lykdit reeds baiesal nie meer kan deelneem nie. Hoeveelisinhul finalejaar en het uitgesien na ’n laaste kans, of selfs gehoop dat dit deure na moontlike beursesou oopmaak?

Ons jong atlete verdien beter.

Soulfood

And God is able to bless youabundantly, so that in all things at alltimes, having allthat youneed, youwillabound in everygood work. -2Corinthians 9:8

Ha, die(balis) da!

Die Hadedashet by ’n onlangsewedstrydtussen Riverstones en Violetshul plek ook langsdie Faurestraat-veldingeneem om die rugbyaksie vandie kantlyn af dop te hou en hulgedagtes oor die wedstryd luidkeelsgedeel. Foto:Ernest Kilowan

Woordvan dieweek

DieWoordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) geeons elke week ’n kleurryke beskrywingvan ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings. Wil

jy ’n woord in die WAT, of selfs eenwat nognie in die WAT is nie, koopofborg?

Dit is ook’ngeskikte geskenk. Besoek die WATbywww.wat.co.zavir inligting

Bainskloof toenemend misbruik

Bainskloofpasis’nhistoriese erfenisroete,maartoenemende misbruik bedreig dieveiligheid, natuurskoon en strukturele integriteit van hierdie monument.

Publisher Justin Cupido justin.cupido@novusmedia.co.za

Advertising Manager JustinCupido justin.cupido@novusmedia.co.za

Editor MarykeSwart maryke.swart@novusmedia.co.za

Journalists Chantelle Hartebeest chantelle.hartebeest@novusmedia.co.za

JanaScheepers jana.scheepers@novusmedia.co.za

AllHours 066 484 3728

No editorial material or advertisement maybe reproduced without the permission of the owner,according to the article 12 (7) of the Copyright Actof1978.

Paarl Post subscribes to the Code of Ethics and Conduct forSouth African Print and Online Media that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to the Code please contact the Public Advocate at 011 484 3612, fax: 011 484 3619.You canalsocontact our Case Officeronkhanyim@ombudsman.org.zaor lodgeacomplaint on our website: www.presscouncil.org.za

Dradie liefde

Daar is’npad watons almal stap.Die eindpunt is dieselfde.Ons almal ondervind dieselfde: mensewat spot,mensewat huil, mense watstrak voor hulle uitstaar, mensewat beledig, mensewat klippe gooi, mensewat kies om nikstedoen nie en gebrokemense.Die stof vandie pad hang in die lug, jy haal somtydsswaar asem,jyvoeldie spanning in jouself en in ander en ervaar die rouemosie van’n wêreld watnie weet watommet onskuldigeliefdetemaaknie.Dit is danwanneer jy –soostydens die afgelope Paasnaweek –’nman met’nkruis op sy skouersonthou watdie wêreld vir altydsou verander Pa fe het die jar and

OMBUDSMAN

Contact Paarl Post’sombudsman with reader complaints. Anycomplaints, queries or suggestions about contentinPaarl Post maybesenttoour ombudsman, George Claassen, on 021 851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za If contact is made telephonically,please do it via Whatsappto: 083543 2471

Onwettige voertuiebeskadigdie pas. Diepas is smal, metskerp draaie en beperkte sig. Toggebruik swaar vragmotors en voertuiemet sleepwaens steeds dieroete.Hierdie voertuieveroorsaak: -skade aandie skansmure -skuurmerkeenimpakte teendie oorhangende rotsformasie, veral die Preekstoel -gevaarlike verkeersituasies in draaie waargeenruimte virfoute bestaannie Hierdie voertuieisnie netonwettigop diepas nie—hulle is uiters gevaarlik. -Vullisstrooieryenomgewingsagteruitgang Vullisstrooieryneemtoe en leitot sigbare omgewingsagteruitgang. Plastiek, papiereenbottels wordlangs die pad gelaat, en sommige besoekers gebruik diebosse as toilette.Bobbejane vererger diesituasiewanneer hulle oopdromme omkeer —maaraselkebesoekersy vullis saam methom wegneem, kan die bobbejanedit nieuitmekaar skeur nie, en diepas bly skoon Fietsryersenspoedwaagmoedigesskep nuwe gevare. Diepas hetgeenskouers nie. Fietsryersmoetdus in dieverkeersbaanry, wat: -verkeer vertraag -gevaarlike verbyry–situasiesskep -fietsryers aanernstige botsings blootstel. Daarbytoets sommige bestuurdersdie hoëspoedvermoë van hulsupermotors en motorfietse deur die pas.In’nroete metskerp draaie, beperkte sigenmin verbygaangeleenthede is dit’ndodelike risiko. Haastige bestuurderswaagdan verbybewegings oorsperstrepe —dikwels in blinde draaie.

Onsmonument verdien beter.Bainskloofpas is ’n erfeniswat beskerming verdien

Diepas kan slegs bewaar word as besoekers verantwoordelikoptreeen oortredings gerapporteerword. Rapporteeronwettige voertuie, vullisstrooiery en gevaarlike gedrag.

BEKOMMERDE BAINSKLOOFLIEFHEBBER, WELLINGTON

vanPaasfees verder

Stuur enige klagtes,navraeofvoorstelle oor dieinhoud van Paarl Posaan onsombudsman, GeorgeClaassen by 021 8513232 of mediaombud@novusmedia.co.za. Indien kontak telefonies gemaak word,gebruik asseblief Whatsapp by:083 5432471

of wegkyk enprobeer om dit te vermy, of sitjyindie skare en huil, of is jy een van dié watbegin verstaan datwareliefde altyd’npryshet? Paasfees is nie net wat tweeduisend jaar gelede (ofdie afgelope

baar,soekend en ook diep geliefd. Dalk moet ons ophou kyknawat met Jesus gebeur het en begin vrawat met ons moet gebeur.Verander die vraagvan “Wie is ek” na “Wie kanekword?”.Want

op joupad

elkePaasfees fluister dieselfde uitnodiging oor eeue heen; datnuwelewenie net ’n verhaal vanlank gelede is nie,maar ook ná Paasfees ’n moontlikheid vir elkehart watbereid is om eerlik te kykenweer op te staan. Wanneer jy die ViaDolorosanie net sienas’nhistoriesestaat in Jerusalem nie maar daagliks as ’n deelnemer,dan is jy nie meer die toeskouer nie.Jou kruis vanpyn, keuses, eensaamheid, trane,jou voordurende gesoek om te behoort, jou werkslading en wanneer jy jou waarde vergeet het –dis danwat die stofpad kruis toe’nwerklikheid word.Enuiteindelik lei daardie padjou na dieselfde plek waarheen dit twee duisend jaar gelede gelei het,tot voor ’n kruis. Wanneer die padgeloop is, die kruis geplant is, jy nêrens anders het om te gaan nie,jybereik het watjymoes, wat gebeur nou? Wanneer jy terugdink aan die padwat jy gestap het: die swaar tye, die hartseer tye, tyevan radeloosheid, van moegheid,van oorweldiging. Hoe broosis dit nie om ’n mens te wees nie! Jy kanook hartseer wees oor die pynvan die wêreld, jammer wees oor die kere watjystilgebly het.Maar daar is ook dankbaarheid; dankbaarheid vir ’n liefde watnie terugdraai nie.Die diepe besef vanhoe kosbaar

genade is. Jy onthou nie net die lyding van jou tognie,jyonthou ook die oomblikke vanmenslikheid, iemand watgehelp dra het,iemand watsaam met jou gehuil het,iemand watmoed ingepraat het, iemand watnog geglohet toealles baie donker gelykhet.“Themostwonderful places to be in the worldare;insomeone's thoughts, in someone'sprayers and in someone'sheart.”

En danbesef jy datdie padnie werklik hier eindig nie.Aan die voet vandie kruis ondervind ons die bewuswording van’n onvoorwaardelikeliefdewat niksterugvra nie,maar welhoe ék dit ook ná Paasnaweek kanleef. Dalk met meer sagtheid teenoor almal, meer bemoedigend, met meer waarheid.Voor die kruis is ons ook herinner datelkeeinde ook ’n begin kan wees. Eenvan ware vergifnis en liefde waar nuweleweweer stadig begin groei. Dalk het Paasfees ons geleer watdie betekenis vanliefdeis. ’n Liefdewat bereid is om allestegee.Liefdewat nie terugdeins wanneer uitdagingsdreig nie ’n Liefdewat blystaan –’nliefdewaarop jy kanreken, watmet genade antwoord. Is dit nie juis nou, ná Paasfees, ’n geleentheid vir almal vanons om te leer om so lief te hê nie?Want so ’n liefde is moontlik, die voorbeeldisdaar vir almal om te sien.

Kunsuitdaging vir leerders

Skoolleerders met ’n liefde vir Afrikaanse musiek en kuns kanweer hul talentewys met die terugkeer vandie Skilder metWoorde-kompetisie in 2026. VolgensKarla Jansevan Vuuren van Afrikaans.com volg die kompetisie op die sukses van die eerste aanbieding in 2021.

“Ons het ná die eerste kompetisie baie navrae van leerders en ouers ontvang wat wou weet wanneer dit weeraangebied gaanword,” sê Janse van Vuuren

“Dit het vir ons gewys hoe groot die behoefte aan kreatiewe platforms virjongmense is.”

Die kompetisie, watinsamewerking met die kunstenaar ElsieJoosteaangebied word, daag leerders uitomeen van 15 Afrikaanse liedjiestekiesendit in ’n kunswerk uit te beeld.Die liedjies sluit bekende name soosAntonGoosen, Laurika Rauch en Karen Zoid in.

“Diedoel is om leerders aan te moedig om na musiekteluister en dit visueel te interpreteer,” verduidelik sy.

“Elke leerder gaan iets anders hooren sien, en dit maak elke inskrywing uniek.”

Die kunswerke sal beoordeel word deur Jooste en diesanger en kunstenaar Jan Blohm.VolgensJansevan Vuuren saldaar gekyk word na emosie, uitbeelding, kompo-

MarisaSteynberghet as tuisskolierdié kunswerk

vandie Anton Goosenseliedjie “Straattroebadoere” vir die vorigekompetisie in 2021 geskep

Foto:Afrikaans.com

sisie en tegniek.

“Dit gaan nie net oor hoemooi iets is nie, maar oor hoe goedjydie gevoel van die lied oordra.” Leerders kan in enigemedium werk en

die kompetisie is oop vir laer- en hoërskoolleerders, asook tuisskoolleerders. Om deel te neem,moethulle ’n hoëresolusie-foto van hul kunswerk saam met hul besonderhede per e-pos instuur.

’n Nuwe element van vanjaar se projek is ’n kombi wat skole sal besoek om bewusmaking te skep.

“Dit maak die kompetisiemeer sigbaar en geeleerders ook die kans om deel te voel van iets groter,”sêsy.

Inskrywingshet op 25 Maart 2026 geopen en sluit op 3Julie 2026.

Stuur ’n hoëresolusie-foto van jou kunswerk aan Afrikaans.com by myafrikaans.com@gmail.com met jounaam, van, graad, die naam van jou skool, asook die naam van die liedjie waaropdie kunswerk gebaseer is, daarby.

Wenners salindie eerste week van Augustus 2026 aangekondig word.

Daar is pryse ter waarde van R28000 op die spel. Wenners in die laer- en hoërskoolkategorie ontvang elk R3000,terwylhul skole R8000 kry. Tweede en derdeplekke word ook beloon.

“Ons hoop leerders gebruik hierdie geleentheid om hulself uit te druk en nuwe vaardighede te ontwikkel,” sê Janse van Vuuren. “Dit gaan oor meer as net wen–dit gaan oor deelname en groei.”

Varietyconcert forseniors

Theannual free Rotary varietyconcert forsenior citizenswas presentedinthe Paarltownhallrecently by the Rotary Club of Paarl. With Rotarian Gerhard vanReenen (left) aresome the performers (from left): René vanReenen,Nadia Louw,Peter Vanne, André Terblanche and Pieter Galvin. Transport and refreshments were provided by Rotary

Dagboek/Diary

Stuur jou dagboekinskrywingsnapaarlpost@ novusmedia.co.zateen Maandae om 12:00| Send your diaryentries to paarlpost@novusmedia.co.zabeforeMondayat12:00

SONDAG 12 APRIL

Die Breytenbach-konsertreeksbiedaan, Paasfees in die Vallei,’nPaaskonsert en erediens watmusiek, woordengemeenskap rondom die Paasboodskap byeenbring. Metbydraes deur plaaslikekunstenaars, kore en musikanteontvou’nsamekoms watons herinner aan ditwat was, ditwat bly, en ditwat weer opstaan. Diekonsert beginom18:00(vir 18:30)bydie NG kerk Wellington-Noord. Toegang is gratis; ’n sagtekollekte word by diedeureopgeneem. Almal is welkom.Die konsert word aangebied deur dieBreytenbach-sentrum en Paarl Arts Hub,insamewerking met NG Kerk Wellington-Noord.

THURSDAY 16 APRIL

Join Enjoy DrakensteinLocal Tourism Association foradynamic Tourism Networking Event in the heart of Paarl!

Theevent takesplacesatClayCafe, Groot Parys(18:00) and will seetourism stakeholders, entrepreneurs, and industryleaders come togetherfor an evening of meaningful connections, insights, and opportunity. With guest speaker JacoPrinsloo (Be Seen. Be Booked.), you’ll gain valuableperspectiveon the VisitPaarl &Visit Wellington 2026 Digital Platform Relaunch—and what it means foryour

Book venturein Paarl bringsjoy

ChantélleHartebeest

Excitement and awe-filled faces were seen across theroom as thechildren couldn’t wait to see what books are available at theMCM Miqlat libraryat Tiffany’s Community Centre in Paarl East.

Thelibrary officially opened on Friday (20 March) and was made possible by two important stakeholders. Breadline Africa, an organisationthat helpsset up classrooms, kitchens and libraries and schools among other projects, played animportant role in thestructure of the library. Libraries for Literacy, an initiative started by two brothers, Colin and James Bloom, took care of the fundingand thebooks. The Bloombrothers liveinAmerica, but visit South Africa often,astheir father is South African and their mother American

“We see suchanimportant gapinliteracy andIthink the statisticsinSouth Africa show that 20% of schools have afunctional library and80% of children cannotread for meaning by the age of 10,” says Marion Wagner, Breadline Africa’schief executive officer (CEO).

“So,for Breadline Africa our vision is to give children abetter futureand literacy is so incredibly important. Alibrary like thisdevelops alove for reading and that’s whatwewant to do. We want to have the right books in the library, accessible to young children so that theywant to read the storybooks and their reading literacy develops.”

According to Warren Povey, Breadline Africa’shead of strategic partnerships, Aletia Grundling initially reached out to them for assistance in setting up alibrary at the community centre.Both stakeholders partnered and now adream became

areality. Grundling is the CEO of Monte ChristoMiqlat (MCM), alocal organisation that works closely in early childhood development (ECD) and home and community-basedissues.

“Since Covid-19, we have seen learners fall behind, especially in readingfor comprehension.Strong reading skills are a stepping stone to academic success,” says Grundling.

She adds: “Through ourAfter School Programme, we support learners to build these skills, making studying easier and openingupaworld of knowledge. We could never have afforded alibrary –itis alonged-for dream. Ourheartfelt thanks go to BreadlineAfrica and their US donors who made this possible. Knowledge throughreading is yourfuture’s golden key.”

Wagner says oneoftheir goals is to improve educational outcomesand because they can’t do it alonethey partner with other organisations that support ECD centresand literacy at schools.

“So, this is incredibly exciting fora school thatissopassionateaboutimproving literacy for their childrenhere in Paarl. This is what drives andmotivatesus to continue. This must be our115th library we’ve done. We’ve been around for 33 years,” says Wagner.

Colin could unfortunately notattend theopening of the library, but James represented their initiative well and was accompanied by their parents.

Inside the library going through the bookswith some of the children, James sayshehopes thatthe space andwhatit offers willbenefit everyone well.

“I’m so excited for the kids who get to use this library. What’s really important is thatthe books get borrowed, used, returned and shared.”

Drievaarpuik

Drie vanOrleansvale Primêrseleerders hetaan die Kobus WieseSuperseries-toernooi op 28 MaartbyBoland Hoër Landbouskool as lede vandie PaarlXV-span deelgeneem. Vanlinksis Milano Roland, Kieran Isaacs en Elrick Syster.Die PaarlXV-span het teen Montagu hul eerstewedstryd gespeel en 50-5 gewen. Elrick is as speler van die wedstryd aangewys.DeurElrick se talent en harde werk in die Kobus Wiese Superseries-toernooi is hy raakgesien uit vele spelers. Hy is gekies om lidte wees vandie BRSI Bulldogs-span wat in DesembernaIerland gaan. Die skool wens Elrick alle sterkte toeenweet hy saldie skool se naam hoog hou.

Kinders

alle oë virPiet Tande

Solidariteit Helpende Hand se gewilde tandgesondheidsgelukbringer,Piet Tande, het die afgelope week ’n reeks vrolike en leersame besoeke aanskole en jeuggroepe in die PaarlenWellington-omgewing gebring.

Die besoeke vorm deel van Helpende Hand Wes-Kaapsestreeksinisiatiewe watfokus op selfbewussyn, gesonde gewoontes en mondgesondheidvan kleuter- en laerskoolouderdom af. Metsy kenmerkende energie, groot glimlagen speelseaanslag het Piet Tande kinders op ’n interaktiewe manier geleeroor die belangrikheid vandaagliksetandversorging en gesonde leefstyle.

In Wellingtonhet Piet TandeKinderplaas, Leef Onafhanklike Skool en die Laerskool Hugenote aangedoen. Deur stories, liedjies, vraag-en-antwoord-sessies en eenvoudigedemonstrasieshet hy verduidelik hoetandbederfontstaanen hoedit voorkom kan word.Onderwysers het gesê die boodskaphet goed by die leerders aanklank gevind omdat ditop ’n kindervriendelike en verstaanbare manier oorgedra is.

In die Paarl het Piet Tande ookbesoek afgelê by Berglig-akademieendie plaaslike Voortrekkerkommando.By Berglig-akademie het leerdersmet groot entoesiasme deelgeneem toe hy wys hoe

om tande regteborselenhoekom ditbelangrik is om mindersuiker te gebruik Volgens onderwysershet die kinders nienet diesessiegenietnie,maarook diewaarde van goeiegewoontesbeter verstaan

Tydens diebesoekaan die Voortrekkers is dieselfdeboodskapoorgedraop’n manierwat aanklankvind by diegroep se fokusopleer, leierskap en avontuur Diejong lede hetaktief deelgeneem aan speletjiesengesprekke oorhoe eenvoudige daagliksekeuseshul mondgesondheid kan verbeter. ’n Hoogtepuntvan die besoeke was ’n bydrae deur Delecta, wat vir elke leerder ’n varsappel geskenk hetom dieboodskapvan gesonde eetgewoontes prakties te versterk.

Volgens Helpende Hand vorm die Piet Tande-programdeelvan dieorganisasie se breërstrategie om jong kinders met praktiese lewensvaardighede toe te rus wat hullangtermynwelstandondersteun. Diehonderde kinderswat tydens die toerbereikis, beklemtoon die impak van eenvoudige opvoedkundige ervarings op jong leerderssegesondheidenontwikkeling. DiePaarl- en Wellington-takke beplan verdere projekte vir die resvan diejaar.Vir meer,kontak Mariëtte Roos by mariëtteroos@helpendehand.co.za

From left areJamesBloom, Chloe Williams, MarionWagner, Warren Povey, Aletia Grundling andCuronchio Hendricks. Photo: Chantélle Hartebeest
Piet Tande in Wellingtonbyeen vandie skolewat hy besoek het.
William Lloyd se o.13A-span neem aanWiese-toernooideel
William LloydPrimêreskool se o.13A-rugbyspanhet deelgeneem aan die Kobus Wiese-rugbytoernooi waar laerskolevan regoor die land meeding en toekomstigerugbyspelers gekweek en gevorm word
Photo: Noël Teba

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook