Skip to main content

Paarl Post – E-edition – 30 April 2026

Page 1


Insittendesspoorloos ná bakkie in Bainskloof afrol

Die insittendes van ’n bakkie, watdie afgelope langnaweek in ’n ernstige ongeluk in die Bainskloofpas betrokke was, was aanvanklik nêrens te vindenie nadatdie voertuigwaarin hulleonderweg was, by ’n steil krans afgetuimel het.

Die voorval het vermoedelik Sondag (26 April) gebeur toe die bestuurder van ’n bakkieuit die Helderbergstreeknaby Eerste Tol aan die Ceres-kant van die pas waarskynlikbeheerverloor, deur ’n nuutgeboude klipmuurgebreekensowat 50 meter teen die steil kransafgerolhet Volgens DriesLotriet, ’n inwonervan die pas, is die presiese tyd en omstandighede vandie ongeluk nog onbekend Hy vermoedegterdat dit ná die reën Sondag gebeur het, aangesien vars voetspore en ander merke bydie toneel sigbaarwas.

Lotriet is gistermiddag (27 April)bewus gemaak van die ongeluk en hettoe gaan ondersoek instel.

Hy het verduidelik dat die voertuig uit die rigting van Ceres na Wellington onderweg was toe dit oor die klipmuur gekantel het. Die impakwas so erg dat die bakkie vermoedelik deur twee groot klippe gebreek het voordatdit sowat50m teendie krans afgevalhet.

Met syaankoms op die toneel, asook diévan ander ooggetuies, wasdaaregter geen tekenvan die insittendes nie.

Lotriethet gesê hy het wel voetspore gesien, wat daaropkan duidat die insit-

tendes moontlik die ongelukoorleef en self uit die wrak geklim het. Hy het bygevoeg hulle vermoed twee mensewas in die voertuig. Nooddienste kon Maandag diewrak bereik, waarna insleepdienstedie voertuig Maandagaand laat verwyder het. Volgens Lotriet het verkeersbeamptes

hommeegedeeldat dieeienaar van die bakkieopgespoor is en dat dit’nmaatskappyvoertuig is.Die insittendes is glo “veilig”, hoewelgeenverdere besonderhede oorhul toestandofdie gebeure ná dieongeluk bekend gemaakisnie PaarlPost hetnavraeaan die WesKaapse polisie gerig, maar teendruktyd is geen terugvoering ontvang nie. Volgens Lotrietgaandie pas gereeld gebuk onder spoedvrate,veral groepe sportmotors wat gereeld naweke die pas gebruik

’n Ongelukisdie afgelope naweek op Bainskloofpas aangemeld. Foto’s:Dries Lotriet Dié bakkie hetbydie pasafgerol.

Storm strands student

AStellenboschUniversity studentwas rescued aftera dramatic 24-hour operation along the Elandspad River in Du ToitsKloof, where he was left stranded followingflash flooding.

According to Wilderness Searchand Rescue (WSAR) the incident unfolded on Sunday (19 April) when agroup of four young hikers attempted to return after turning back due to worseningweather conditions. By the time they reached ariver crossing, heavy run-off had caused water levels to surge, transforming the river into afast-moving and dangerous stream.

Threemembers of the group managed to cross before conditions became too hazardous. Realising the risk they did not attempt to return for their friend, instead seeking higher ground to get cellphone reception and calling for help.

The fourth hiker remained stranded on theopposite bank for nearly 24 hours, cold, wetand exposed to the elements.

Rescue teams, including WSAR, CapeNature and police Search and Rescue, were dispatched to the scene. On arrival rescuers were met with extreme conditions. The river had risen to such an extent that sections of the trail were completely submerged,forcing teams to navigate exposed terrain and scramble over abuttress to avoid

the powerful current Rescuers assessed various options but, due to the force of the waterand fading light, made the decision to delay crossing attempts and wait for conditions to improve. Asmall team, including an EMS medic from Western Cape Government Health and Wellness, remainedonsite overnight, maintaining visualcontact with the stranded hiker.

In the early hours of Monday (20April) water levels began to subside, allowing rescuersto throw aline across theriver. Essential supplies, including warm clothing,hot drinksand a two-way radio, weresent across to the hiker

“That early-morning breakthrough, getting vital supplies and communication across the river,was aturning point,”said WSAR spokesperson David Nel.

“It stabilised arapidly evolving situation and gavethe patient

renewedreassurancethathelp was notonlyclose, butactively closing in.”

With improvingconditionsa rescuehelicopterfrom theWestern Cape Government Health and Wellness EMS/Air Mercy Service was deployed. Arescuer was lowered to help airlift the hiker safely to nearby Du Kloof Lodge He was thentransportedby ambulancetohospital for further assessment. “Rivers are dynamic systems,” Nel warned. “What looks manageable in themorning can become life-threateningwithin minutes after rainfall. Always check the weather forecast before heading out, avoid activities near rivers duringand afterrainfall, and neverattempt to cross swollen or fast-flowing water.”

WSARthanked thevarious partneragenciesinvolvedinthe operationaswell as Du Kloof Lodge for providingsupport to rescuecrews duringthe mission.

Police find 445kg

daggaintaxi on N1

Chantélle Hartebeest

Highwaypatrol policesuccessfullyinterceptedkilograms of daggaonMonday(27 April), before it could be distributed on the streets

Thembakazi Mpendukana, a spokesperson for the policein the Western Cape, confirmed the arrest of two menaround 00:15.

“The policediscovered26bags of dagga, weighing445kg, in a taxi that was drivenbetween Worcester andPaarlonthe N1,” says Mpendukana

Thearrestallegedly came after police received atip-off,

whichthe highway patrol unit, togetherwith K9 Paarl unit, acted upon.

According to Mpendukana, the men, aged 29 and30years, were both arrested,following the discovery of the dagga by policeofficials.

Thesuspects made their first appearanceatthe Paarl Magistrates’ Court on Tuesday(28 April)for dealing in drugs

Anyonewith valuableinformation about acrime cancall the Crime Stopnumberanonymouslyon08600 10111. Alternatively, the MySAPS app canbe downloaded.

Rescue teamsduringthe operation PhotoWilderness Search andRescue(WSAR)
Thebagsofdagga found in the taxi.

Langrugkry kunsteskool

’n Nuwe kreatiewe brandpunt sal aan kinders en jongmenseinLangrug toegang biedtot musiek, dans,kuns en ’n veilige ruimte om groter te droom nadat die Tomorrowland Foundation sy vierdemusiek- en kunsteskool, die eerste van sy soort in Afrika, indie Langrug-gemeenskap buite Franschhoek geopenhet.

Die nuweskool is die resultaat van samewerking tussendie Tomorrowland Foundation en die Langrug Gemeenskapsentrum (LGS) en sal ’n toegewyde ruimte skep waar kinders en jongmense kanleer, skep, optree en hulself kan uitdruk Vorigekunsteskole sluit lande soos Nepal, IndiëenBrasilië in. Langrug is die stigting se eerste musiek-enkunsteskool in Afrika.

Die projek versterk die stigting se doelstelling vandie bemagtigingvan kwesbare kinders en jongmense deur musiek,dans, kuns en kreatiewe onderwys.

VEERKRAGTIGHEID

Die LGS is geleëindie hartjie van Langrug, ’n groeiende informele nedersetting aan die buitewyke van Franschhoek. Langrugisdie tuiste vanduisende inwonersenword gekenmerk deur daaglikse uitdagings soos armoede,werkloosheid en beperkte toegang tot noodsaaklike dienste.

Tog is dit ook ’n gemeenskap wat bruis van innerlike krag, kreatiwiteit, ambisie en onontginde potensiaal.

Dit het in 2012 as ’n nederigesopkombuis begin en intussen ontluik as ’n gemeenskapsgedrewe vestingvan hoop en geleenthede.

Vandag bieddie LGS deurslaggewende ondersteuningdeurvoedingskemas, onderwys en vaardigheidsontwikkeling wat

individue en gesinne bemagtig om selfversorgende en betekenisvolle lewens te lei.

Terwyl die sentrum oop is vir alle lede vandie gemeenskap, plaas dit spesifieke klem op die bemagtiging van kinders en jongmense,omteverseker dat die volgende generasie toegerus is met die gereedskap en geleenthede wat nodig is om ’n beter toekomstevorm.

BEMAGTIGINGVANDROME

Met die ondersteuning van die Tomorrowland Foundation neem die LGS nou’n groot stap vorentoe.

Die nuwe musiek- en kunsteskoolisin die hartjie vandie gemeenskapgebouenis ’n volledig toegewyde ruimte vir kreatiewe uitdrukking, onderwys en persoonlike groei.

Die moderne fasiliteit beslaan meer as 400 vierkante meter, versprei oor twee verdiepingsenaangevuldeur ’n amfiteater.

Die skoolismet modulêre eenhede gebou en bestaan uit volledig toegeruste klaskamerruimtes watspesifiek vir musiek, dans, visuele kunste, lees en andervorme van kreatiewe uitdrukking ontwerp is.

Elke middagsal die skool ’n gestruktureerde naskoolse program vir kinders en jongmense tussen die ouderdommevan 6 en 16 aanbied. Deur hulle aan kreatiwiteit bekend testelin’nveilige, inspirerende en gestruktureerde omgewing, poog die program om selfvertroue te versterk en talent te stimuleer.

Oordie volgende jare beoog die LGS om die program geleidelik uit te brei na ’n daaglikse kapasiteit van tot 600 kinders en jongmense

Die lesse sal ondersteun word deur ’n span onderwysers, kunstenaars en fasiliteerders, met die voorneme om mense vanuit die Langrug-gemeenskap self te

betrek en op te lei.

Sodoende saldie skool nie net geleenthede vir kinders skep nie, maar ook bydra totgemeenskapseienaarskap

LANGTERMYNVISIE

Tot noutoe het die LGS hoofsaaklik gefokus op vroeëkinderontwikkeling vir kinders tussen 1en5jaar, terwyl geleenthede vir jeugkore en dansgroepeook geskep is.

Die opening van die Tomorrowland Foundation se musiek- en kunsteskool stel die sentrum in staat om sy bereik te vergroot en ’n deurlopende ontwikkelingspad vir kinders te skep namatehulleouer word.

Hierdie uitbreiding weerspieël ’n langtermynvisie: om kinders nie net in hul vroegste jare te ondersteun nie, maar regdeur hul vormingsjare tot selfversekerde, kreatiewe en veerkragtige individue.

Deur musiek en die kunste sal die skool aan kinders en jongmense ’n plek bied waar hulle gesien, gehoor en aangemoedig word om buite die grense van hul daaglikse omstandighede te droom.

TOEGEWYDESPAN

’n Projekvan hierdie omvang kan slegs verwesenlik word deur die passie en onbeperkte toewyding van die mense daaragter.

Die LGSword geleideur ’n toegewyde plaaslike span wat elke dag werk om op die behoeftes van die gemeenskaptereageer en om praktiese ondersteuning in langtermyngeleenthede te omskep.

Janet Johnson, stigter en koördineerder, lei die sentrum se inisiatiewe, geldinsamelingspogings en vennootskappe. Gedryf deur ’n diep verbintenis tot Langrug, speel sy ’n sentrale rol om die sentrum verbind

te hou met die gemeenskap wat ditdien.

Nasiphi Notoza, toer- en administrasiebestuurder, sien om na die township-toere, behartig die administrasie en help versekerdat die sentrum se daaglikse bedrywighede vlot verloop.

Bhura Balangile, koördineerder vandie voedingskema, verseker datdie voedingsprogram voedsame maaltyeaan kinders en kwesbare volwassenes op Saterdae en gedurende skoolvakansies verskaf

Kathleen AertsenStevenvan Hoof is nou betrokke as dryfkragte, ondersteuners en internasionaleambassadeurs vir die LGS.

Kathleen, ’n Belgiese sangeres, aanbieder en voormalige lid van K3, woon al vir etlikejare saam met Steven en hul gesin in Suid-Afrika.

Saam gebruik hulle hul platform, netwerk en verbinding met Suid-Afrikaom aandag, hulpbronne en langtermynondersteuning virLangrug te lok.Stevenhet ook ’n sleutelrol gespeel in die verkryging en restourasie van die sentrum se gebou toe die toekoms daarvan in gevaar was, en sodoende gehelp om die rol daarvan vir toekomstige geslagtetebewaar.

Die Tomorrowland Foundation open ’n musiek- en kunsteskool in Langerug.

Walk on thewild side for cats

The Greater Simonsberg Conservancy (GSC) has invited membersofthe public to take part in Walk for the Wild, a10 km trail runorhike set to takeplace at Delheim Wine Estate on 9May in support of leopardconservation and biodiversity protection in the region

Hosted on the slopesofSimonsberg Mountain, the eventaims to combine outdoorrecreation with tangible conservation impact.

All proceedswill go towards protecting leopardsand their fragile mountain habitat in the Stellenbosch area.

The GSC works in close partnership with the Cape Leopard Trust (CLT), a leading conservation organisation focused on research,education and promoting coexistence betweenhumans andwildlife across the Western Cape and beyond. The twobodies are working to strengthen long-term conservation effortsacrossboth private andprotectedland on and around Simonsberg.

The conservancy forms part of abroader approachinwhich privatelandowners collaborate to safeguard critically important Renosterveld and Fynbos ecosystems, while maintaining ecological corridors that enable wildlife to move freely across the mountain landscape Research conducted by theCLT,including extensive leopardmonitoring across the Boland Mountain Complex, has confirmed that leopards continue to inhabit the Simonsbergarea. Camera trap data gatheredonproperties suchas Boschendal, Plaisirand DelheimWineEstateunderscoresthe crucial role privatelandplays in sustaining viable leopardpopulations.

In additiontoresearch,the CLTruns environmental education programmes and snare awareness initiatives,while also developing practical conservationsolutions such as predator-prooflivestock enclosures

TheGreaterSimonsbergConservancy(GSC) has invited the publictotakepartina walk in support of Cape leopardconservation.

through its Mobi-kraal project.

Participants in Walk for the Wild will enjoyexclusive access to Delheim’s Leopard Trail,which offers sweeping views over theStellenbosch valley.

Each entry will directly support ongoingleopard research, education and conservation initiatives within the Greater Simonsberg Conservancy.Organisers have also encouraged participants to dress in leopard-themed outfits for a“Best Dressed Leopard” competition, with prizesonoffer for the most creative entries.

Trail runners will set off at 08:00, while hikers maybegin at anytime between 08:00 and 10:00.

Entries are limited andavailable via Quicket (https://www.quicket.co.za/ events/166878-walk-for-the-wild-delheimwine-estate/#/).

Ticketscotst R450 pp andincludesaDelheim wine tasting,adonation ot theCLT, acontribution to ongoingconservation efforts and access to the 10km trail.

The GSC have urged interested participants to book early andtakepart in what they describeasmore thanjust atrail event, but ameaningful contributionto protecting the Cape Leopard.

Geliefdearts ná lang stryd dood

Jana Scheepers

DiebekendeKaapse dokter dr.Sassa Botha, wat diepwortels in diePaarl het, is verlede Vrydag (17 April) op 72-jarige ouderdom in Vredehoek oorlede ná ’n uitdagende kankerstryd.

Volgens Monique Ziervogel, Botha se dogter, is sy om 04:55 oorlede,met haar kinders, Jean-Pierre ZiervogelenMonique, en haar eggenoot, Emile Kruger, by haar sy.

“Kort daarna het die stormsgekom en hardereën gebring… ek sê die natuur het saam metons gehuil,” hetMonique gesê

Botha se geboortenaam was Jane Elizabeth Christie, maar haar bynaam was “Sassa”nadat haar ouer broer, Dawie, haar “Skilpad”of“Skillie” genoemhet waarna sy Saskia geword en toe uiteindelikasSassa bekendgestaan het.

Hoewel sy later in Kaapstad gewoon en gewerk het en verbonde was aan Tygerberg- en Groote Schuur-hospitaal, het Botha se storie in die Paarlbegin.Sy het aandie Hoër Meisieskool La Rochelle gematrikuleer, terwyl haar kinders ook in die Paarl op skool was en hulvormingsjare deurgebring het.

Jean-Pierre het skoolgegaan by die Hoër Jongenskool Paarl, maar hetuiteindelikaan die DF Akademiegematrikuleer, terwylMonique aandie Hoër Meisieskool Paarl gematrikuleerhet Monique vertel haarmahet as algemene praktisyn begin werk en laterin gastroënterologie gespesialiseer,met ’n

Die geliefde dr.SassaBotha vandie Paarl, watop 72-jarigeouderdom oorlede is.

sesmaande aandie bedgekluisterhet, en waarnasyweermoesleerloop. Later, in haar 40’s,het sy borskanker oorwin, terwyl ongeneesbare fase vier-kolonkanker in Augustus 2023 by haar gediagnoseer is Botha is in ’n agterkamer van ’n winkel in Onrusgeboreterwyl haar ouers gaan kamphet.Haarmahet drie weke te vroeg in kraam gegaan. Monique hetgesêhaarmahet aanvanklikchemoterapie ondergaan, maar besluit om eerder op lewensgehalte te

NO.393,WINDMEUL, WESTERN CAPE. DEA&DP REFERENCE: 14/2/4/1/A5/55/0001/26 GNECREFERENCE: 21226

Guillaume Nel EnvironmentalConsultants (GNEC) hasbeen appointedbyEllekeHospitality (Pty)Ltd (applicant)toconduct the Environmental Impact Assessmentfor the rectification process in terms of Section 24Gofthe National EnvironmentalManagementAct (NEMA),1998for the unlawful commencementofactivities withina watercourse withoutobtaining environmentalauthorisation on the above-mentioned properties.Inadditiontotherectificationapplication,theapplicantwishestoapplyfortheconstructionofaresidentialdevelopment,consistof 67 low-density residential ervenonthe same properties.The proponent is applyingfor ex postfacto approval.AHeritageImpact Assessment hasbeenconductedandanapplicationprocessintermsoftheNationalHeritageResourceAct(ActNo.25of1999)willbefollowed.AWaterUse Licence Application (WULA)will be made and submittedinterms of Section 21 (a), (c), (i),(f) and Section 25 (2)ofthe National WaterAct,1998 (ActNo.36of1998)forthewaterusesaffected

Location: The proposed developmentsiteislocated in thenorthern section of the Paarl Mountainsinthe AgterPaarl-Windmeul area,south of theNoord-AgterPaarlRoad(Mr218).

LegislativeProvisionContravened:

In terms of Section 24F of the NEMA, no activity listedinthe Environmental ImpactAssessment(“EIA”) Regulations ListingNotice 1and 3of 2014asamendedmaycommencewithoutEnvironmentalAuthorisationfromthecompetentauthority.Theactivitiesdescribedaboverequired EnvironmentalAuthorisation from the competentauthority forthe followinglistedactivitiesinterms of the National Environmental ManagementAct,1998(“NEMA”)(ActNo.107of1998): GovernmentNoticeNo.R.983of2014,asamended:ListingNotice1–ActivitiesNo.12,19,28,31&48. GovernmentNoticeNo.R.985of2014,asamended:ListingNotice3–ActivityNo.12,14&23

Opportunity to Register(Thursday30April2026– Monday1 June 2026): To registerasanInterestedand Affected Party andtobenotified of anydevelopments in the proposed application, pleasecontact: Guillaume NelEnvironmentalConsultants, attention: Ms.Heloise Groenewald P.O.Box2632,Paarl,7620,Tel:021-8701874,Fax: 021-8701873,e-mail:hdp@gnec.co.za.Pleasemakeuse of the GNEC ReferenceNo.21226in all correspondence. Acopyofthe Registration Sheet will be available on GNEC’s website(www.gnec.co.za) from the 30th of April2026. Ahard copyoranelectroniccopyoftheregistrationsheetcanbemadeavailableonrequest

NM10056604-PL300426

Beroepsdag vir gr.7’s

DieACVVWellingtonhet onlangs ’n beroepsdag virgraad 7-leerders vanverskeie laerskoleinWellingtonaangebied. Die inisiatiefhet tendoel gehadomjonger leerders reeds vroeg blootstelling te geeaan loopbaankeuses, veralmet die oog op hoërskoolvakkeuses. Verskeie instansies het aan diedag deelgeneem, waaronder Wellington-polisie, CommunityYouth &FamilyServices (CYFS), Cancer Association of South Africa (CANSA), Drakenstein-munisipaliteitsewetstoepassing en hul verkeersafdeling asook die departement vanmaatskaplike ontwikkeling. Die Boland Kavaliers, Mosaic-organisasie,KaapseWynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) se brandweerdiensteenhul toerisme-afdeling hetook gesig gewysasook Norsa, die Bolkvest sekuriteitsmaatskappy,endie Kaapse Skiereiland Universiteitvan Tegnologie.Die KWDM se brandweerdienste het ook ’n demonstrasie aangebied, waar leerders selfsdie geleentheid gehad hetomin die brandweerwaens te klim en eerstehandsteervaar hoe die wêreld van’nbrandweermanlyk.

Paarl Post

Bainskloof is nie virsissies

Die onlangse ongeluk in die Bainskloofpas, waar ’n bakkie sowat 50 meter teen ’n krans afgestort het en die insittendes aanvanklik nêrens te vinde was nie, het weer die kollig op diegebruikvan dié pas geplaas

Bainskloof is lank reedsbekend virsy skerp draaie en lae rotshange.Dit is deel vandie pas se karakter, maar ook deel van die gevaar.Tog bly dit’ngewilde speelterreinvir spoedvrate –veral oor naweke wanneer groepe sportmotors, soos ons dié week berig, die pas aandurf. Nog ’n aspek waaroor die koerant gereeld berig, is die teenwoordigheid van vragmotors, ten spyte van duidelike padtekens wat hul toegang beperk omdat die pas se uitleg so uitdagendis.

In sommige gevallehet motoriste selfsbegin om vragmotors te stop en te waarsku wanneer hulle sien dié voertuie durf die pas aan. Dit dui op ’n groeiende bewustheid onder padgebruikers, maar ook op ’n mate van onsekerheid oor hoe die reëls deurowerhede toegepas word Diejongste ongeluk is nie noodwendig ’n uitsondering nie, maar eerder deel van’npatroon wat oor tyd ontwikkel het. Bainskloof bly ’n gewilde en skilderagtige roete,maar dit moetversigtig benader word om alle padgebruikers te beskerm.

Sonskynlaaste ligvir diedag

Die sonsak Dinsdagaandoor die Bolandseberge terwyl reisigers by die Hugenote-tonnel die padnahul bestemmings voorsit.Die Suid-AfrikaanseNasionalePadagentskap (Sanral) het in Maart ’n 3,12%-verhoging in toltarieweaangekondig,met die tolgeldnou by die Hugenotetonnel vir ligtevoertuie R54,50; medium swaar voertuieR151; groot swaar voertuieR236;enekstra-groot swaar voertuieR383. Foto:MarykeSwart

No meaningful public input

Deel jou idees Your voicematters

Onshoor graag van jou! Paarl Post nooi al ons lesersomhul gedagtes,terugvoer en storie-idees met ons te deel.

Of jy nou ’n mening willug, kommentaar oor plaaslike kwessieswil lewer,ofweetvan iets wat in jougemeenskap gebeur –ons hoor graag van jou! Stuur ’n WhatsApp-boodskap na 066 484 3728 of stuur joubriefper e-pos na paarlpost@novusmedia co.za.Jou stemmaak saak.

We'd love to hear from you! Paarl Post invites all ourreaders to sharetheirthoughts, feedback and story ideas with us.Whether you have an opinion, wantto comment on local issues,orknow of something newsworthy in your community –we’d love to hear from you!

Send aWhatsApp message on 066 484 3728 or emailyour letter to paarlpost@novusmedia.co.za. Your voice matters.

at IDPevents

Publisher Justin Cupido justin.cupido@novusmedia.co.za

Advertising Manager JustinCupido justin.cupido@novusmedia.co.za

Editor MarykeSwart maryke.swart@novusmedia.co.za

Journalists

Chantelle Hartebeest chantelle.hartebeest@novusmedia.co.za

Jana Scheepers jana.scheepers@novusmedia.co.za

AllHours 066 484 3728

No editorial material or advertisement maybereproduced without the permissionofthe owner,according to the article 12 (7)ofthe CopyrightAct of 1978

Paarl Post subscribes to the Code of

OMBUDSMAN

ContactPaarlPost’s ombudsman with readercomplaints. Anycomplaints,queriesorsuggestions aboutcontent in PaarlPost maybesent to ourombudsman, GeorgeClaassen, on 021 8513232 orat mediaombud@novusmedia.co.za If contactismade telephonically,please do it viaWhatsappto: 083543 2471

Stuur enigeklagtes, navraeofvoorstelle oor dieinhoud van PaarlPos aan ons ombudsman, George Claassen by 021 851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za. Indienkontak telefonies gemaak word,gebruik asseblief Whatsappby: 083543 2471

Thisstatement serves to formallyinform the publicofconcernsregarding the mannerinwhich the Integrated Development Plan (IDP) public participation process has been conducted in Wards9,12, and16within the Drakenstein Municipality.

As aresident andratepayerofWard 9, Iwish to place on record that the recent IDP engagements held in these wards did not meetthe minimum legal and procedural standards required formeaningful public participation.

Insteadofstructured IDP presentations, the sessions were reduced to informal enquiry tables, with no substantiveengagementonwarddevelopment plans,municipal budgeting,orstrategic priorities.

Key concernsinclude:

Theabsenceofclear ward-specific development plansbeing presented to the public; No detailed discussionortransparency regardingthe municipal budget review; Lack of aplatform formeaningfulpublicdialogueand interrogation of municipal plans;and Failure to distribute IDP documents to residentsfor review andinput prior to or during the meetings

Icallupon the Drakenstein Municipality to:

Urgentlyconvene proper, structured

IDP public participationmeetings per ward;

Ensure full transparency in presenting development plansand budgetallocations;

Provide IDP documentation to the public in advance; and

Publiclycommunicate andpublishnew meeting dates without delay.

Loyiso FelixSibelekwana MBEKWENI

• This letter wasshortened -editor

TheDM's responsereads:

DM's public open days, whichprovide residents with the opportunity to engage directlywith the municipality on the IDP andthe Draft Annual Budget, are planned andimplemented in accordance with the MunicipalSystems Act, 32 of 2000.

The formatofthe open daysallows residents to engagedirectly with all relevant municipal departments. Community membersmeetwith municipal officials to askquestions regarding the draft IDP, the draft budget andservice delivery matters.

Allinputs received during theseengagements aredocumented. Feedbackon issues raised at previous sessions is provided to community membersand shared withthe relevant ward councillors,who arealso present at the opendays.

Seniorofficials fromDM's finance

Maanlanding verklapbaie

Noudat ons die geslaagdelanseringen suksesvolleterugkeer vanArtemis II op televisie gesien het (die eerstemaanlanding was57jaar gelede), daal die besef onomwonde op my neer: Ek is argaïes, want ek kanApollo II se geskiedkundige maanlanding in 1969 goed onthou! Onsgesin hetweensverfwerk aanons huis destydsineen kamer geslaap. Op 20Julie hetons na die transistorradio se krapperigeuitsendingoor hierdie eerste maanlanding geluister, met my ma verskonend omdat ons (as skoolkinders)so laat wakkerbly: “Dis darem iets grootswat gebeur,ons moet wéét”. Eers latersou ons die tydloseaanhaling lees toedie eerstedriemensetot nog toe hulvoeteopdie maanoppervlak neergesit het: “One smallstepfor man, one giant leap formankind.”

Sedertdien het ek reeds álle ouderdomsverwante grappies, video’s en uitdrukkings –soos“gryskrag,ouderdom is ’n blikskottel, en aids (hearing and walking aids)” gehoor.Dis nogal verstommend hoe ouderdom helpdat die lewe sy geheime aanmyopenbaar. Eers wasdie Bybelseuitdrukking van“motenroes watverniel”vir my ’n raaisel.Intussen het ernstigedroogtes, die pandemie en oorloë (thank you,blerrie Mr.Trump!) begin wyshoe geld en aardse

section attend all opendaysand are available in clearly designated andidentifiable spacestorespondtoresidents’ questionsabout the proposed budget. This includedqueries on proposed tariff increasesfor basic services,property rates andinformation about indigent subsidies

Themunicipality prepares anddistributes abudget information pamphlet, writteninplain language,atthe open daystoassist residents in understanding the draft budget.

TheDMpublicised the details andsignificance of the opendaysinthe Paarl Post andacrossthe DM's officialcommunication channels, including its website, social media platforms andthe municipal e-publication, Vars

In addition, the Municipalityconducted loudhailing in the relevant wards, distributed electronic pamphlets and arrangedtransport for community memberswho wished to attend.The OpenDaysare notthe sole mechanism for public participation. Residents are alsoabletosubmitinputs viaemail,in writingtothe municipality, or through the SeeClickFix platform

Copiesofthe draft IDPand draft budget aremadeavailable at all municipal offices andpubliclibraries, andare publishedonthe Municipality’s website, in line with legislative requirements.

sekuriteiteoornaghul waarde kanverloor Skoolboeke hetverteldie Karoo, my heimat,gaan’nwoestynraak. Kinderlik het ek geglodit saleers veel latergebeur Ongelukkig beleefons almal deesdae die verwoestyning en hoe selfsdie Boland–eensdie land se broodmandjie– stelselmatig verdroog. Ouderdom hetnog ’n jare langeraaisel opgelos:Astienerhet ek ingestap in ’n gesprek oor ’n weermagman wat’n onderwyservan Worcestervermoor het. My vrae hieroor hetdie volwassenes baie ongemakbesorg. Hullehet daardie bekende vermydingstaktiekgevolg–’n belofte om annerdag te vertel Eers vroeg vanjaar konekdit verstaan, toe DieBurger se “50 jaar gelede”-rubriek vertel hoe ’n weermagliddié Worcesterse onderwyseruit skok en woede verwurg het.Die 20-jarigehet huis toegeryloop, by dieonderwyser blyplek virdie nag gekryentoe hy die volgende oggend wakker word,besef hy die vorige aand

se drankies hethom só bedwelmdat hy onwetend deelvan ’n seksorgiegeraak het. In 1976 wasdaargeenmanierwaarop die volwassenes in my lewe enigewoord vansekstussenmense vandieselfde geslag souvertelnie;wat nog seks sonder toestemming

As argaïesemensbesef ek alleswat reedsiewersindie wêreld gebeur het, sal ongelukkig weer gebeur Blykbaar leer niemand ooit uit’nander se foutenie Watmygelukkigmaak, is dat jongmense ons aanhoudendverras. Hulleis welanders as ons,maaroralvindons nog energieke, dierbareenvindingrykejeugdiges,alverklaarvelemorbiede mense “hulle is almal so”. En toeleerouderdom onlangs virmy dié grootstelewensles:Dit maaknie saak hoe oud en volplooie ’n mensraaknie –niemand hoefvolmaak te wees terwyl jy ouer word nie; jy magnet nooitophou groei nie.

POST SCRIPTUM -Sarie Nell
Briewe van ons lesers |Letters from our readers

Slippers reël 15de

Tuin vanDigters

Digter en draaiboekskrywer Bibi Slippers stel vanjaar die program van die 15de Tuinvan Digters-fees by die Breytenbach-sentrum op Wellington saam. Die fees, alombekend as die Tuiste van Afrikaanse Digkuns,vind vanjaar van11tot 12 September 2026 plaas.

Slippersisbenoem vir die2026 Hertzogprys virhaar bundel Soekenjin.Syhet in 2016gedebuteer met Fotostaatmasjien, wat daarna die UJ-debuutprys, die Eugene Marais-prys, die Elisabeth Eybers-prys en ’n ATKV Woordveertjie vir Poësie gewen het. Fotostaatmasjien was ook op die kortlys van die Ingrid Jonker-prys, wat jaarliks by Tuin van Digters oorhandig word. Oor die jare heen wasSlippers telkens deel van ’n Tuinvan Digters-program, hetsy om haarbundelstebespreek, hetsy as paneellid, of bloot net as besoeker. Vir haar is die fees, metsyuitsluitlikefokus op aspekte vandie digkuns, ’n pluspunt én ankeropdie kalender van Afrikaanse poësie.

“Die Tuinvan Digters is die één fees wat jaarliks fokusopAfrikaansedigkuns;waar jy weet jy ander digters kanontmoet en saammee kan kuier, waar jy voorlesings uit die jongste bundels kan hoor, saam met gesprekke wat saak maak oor poësie. As programsamesteller is dit werklik ’n voorreg om nou ook op ’n baie meer amptelike manier betrokke te kan wees by ’n geleentheid wat reeds 15 jaar lank saak maak,” sê sy. “Dis virmybelangrik om soveel moontlik sinvollegeleenthede vir digters, wat onlangs gepubliseerhet,teskep, en daarby ’n opwindende program met sorg saam te stel waarby ’n wyespektrum van besoekers aanklank kan vind.”

“Die Tuin van Digters is een van die Breytenbach-sentrumsevlagskip-projekte waardeur ons die skeppende kragvan Afrikaans ten toon stel.Ons sien baie uit daarnaomtesien hoe Bibi se program dit verdergaanhelp uitbou,” sê André Terblanché,bestuurder van die Breytenbach Sentrum. “Benewens haar gevestigde profiel as gepubliseerde digter en haar ervaring met die saamstel van feesprogramme, bring sy ’n besondere, lewende energie na die Tuinvan Digters. Ek ervaar haar as iemand wat met opregte nuuskierigheid en insig na die digkunskyk, en wat gesprekke op ’n natuurlike manier verdiep en verruim deur haar breëbetrokkenheid by die skeppende kunste.”

brand geskryf het, is ná afloop van die 2026 Klein KarooNasionale Kunstefees (KKNK) met’nKanna benoem in die afdeling vir beste literêre bydrae. Haar fliek Matilda & Matthys is voorheen vir ’n SAFTA benoem, en haar debuutfilm Die Horries het aan haar ’n nominasie as beste draaiboekskrywer by die KykNET Silwerskermtoekenning besorg. Sy het dié toekenning in 2023 saam met Elanie Rupping ingepalm vir die vollengte film Die tragiese saak vanPamina Vermaak

Oordie afgelope dekade het sy agter die skerms gehelp met die saamstelvan KykNET-aktualiteitsprogrammesoos Insig, Winslyn, Prontuit, Flits, Vrydagnaglaat en Spreekkamer,enhet ook voor die kameras verskyn in die nuus-satire Dienare waarheid met Schalk Bezuidenhout en die boekeprogram In die bed metBibi op Via Slippers volg Francois Lötter, ’n voormalige bestuurder van die Breytenbachsentrum, op, wat die program negekeer saamgestelhet. Die fees is in 2011 ingestel deur die sentrum se eerste bestuurder, Theo Kemp.

Ter agtergrond:

Die datum vir die Tuin van Digters-fees val gewoonlik rondom die geboortedatum van Breyten Breytenbach.

Die Ingrid Jonker-prys word jaarliks tydens Tuin van Digters oorhandig.Die prys word beurtelings aan ’n Afrikaanse of Engelse debuutdigbundel toegeken, die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het. Vanjaar sal ’n Engelse digter bekroon

Klassieke klankevir almal in jaarlikseOverberg-fees

Watas’nintiemewinterfeesmet twee uitvoeringsen’nhandjievolliefhebbers vanklassieke musiek begin het, is nou –22jaar later –asdie Classics for All stewig gevestig as een van dieoudsteen belangrikste klassieke musiekfeeste in die Overberg, indien nie in dielandnie

Die Classics for All-fees vind van 8tot 10 Mei in die skilderagtige Overbergse dorpe GreytonenGenadendalplaas. Die geskiedkundige Genadendal is slegs 5kilometer buite Greytongeleë

Die feesdirekteur, CoenieVisser, sê: “Die Classics for All-fees was nognooit net ’n gebeurtenis nie. Dit is ’n ontmoetingsplek vir stemme en interpretasies vanklassieke musiek van oral in die wêreld.Mettertyd het dit iets diep persoonlikgeword–’ngeleentheid waarou vriende herenig,nuwe gehore verwelkom en die gedeeldegees van Greyton en Genadendal deur musiek gevier word.”

Feesgangers, watmusiekliefhebbers vanoor die land en selfsoorseeinsluit, kanvanjaar weer uitsien na ’n ryk en uiteenlopendeprogram, insluitend ’n galakonsert met’nsterbelaaiderolverdeling van sommigevan diebeste Suid-Afrikaanse sangers en instrumentaliste, ’n viering vanFranzSchubertse 200ste verjaarsdag,die welbekende Zanne Stapelberg,die Ses Cellivan dieKaapse Filharmoniese Orkes, die Genadendal Basuinkoor en vele meer

Die Sondagmiddagkonsert metvier opkomendesterre is saamgesteldeur Philippus Hugo,’nplaaslikepianiswat bekend is daarvoor dat hy altydvan

diefeessemeesonvergeetlike musikale ervarings skep.

Eenvan diehoogtepunte van die 2026-feessal ongetwyfeld CarlOrff se musikale skouspel, CarminaBurana, wees –’nbuitengewoneprestasie vir diefees. Hierdie produksie sluitindie WindWorx- simfonieseblaasensemble, in samewerking metdie Simfoniekoor van Kaapstad en kore van dieSACS (South African College High School)en dieLaerskoolGreyton. Die bekroonde solisteWilliam Berger,LynelleKenned en Minette du Toit-Pearce tree ookonder leiding van Levi Alexander op. Selfs virmense wat nie liefhebbers van klassieke musiek is nie, is dieopeningskoor“OFortuna” van CarminaBurana waarskynlik bekend.Dit is in die ikoniese1970’s-televisiereklamesvan Old Spice-naskeermiddel gebruik

Diefeesspeelook ’n belangrike rol in diegemeenskap. Oor die jare hetClassics for All beduidendindie musiekopvoeding in dievallei belê –deurskoolkore, instrumente, dirigentopleiding en vervoervan skoolkore na onder meer eisteddfods te finansier

Hierdie fees bied werklikiets vir almal –uhoefnie ’n klassiekemusiekkenner te wees om hierdiefeesvan wêreldklasmusiek te geniet nie. Dié fees,wat oor drie dae strek, bied nie netopregte Overbergsegasvryheid nie, maar geemense ookdie geleentheidomGreyton en Genadendal te verken ◘Besoek www.classicsforall.co.zavir dievolledige feesprogram. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets en kan ook deur diefeees se webtuiste gekoop word.

2 M Mei i 200226

08:00 tot12:30(onderdak) Wynverkope 09:00 tot15:00.

Bibi Slippers
Selfsvir mensewat nieliefhebbers vanklassieke musiekisnie,isdie openingskoor “O Fortuna”van Carmina Burana waarskynlikbekend en vul hulle metnostalgie.

Sports festivala success

TheannualBuild it BolandU13 Sports Festival brought together youngfootballers, netball and rugbyplayerson 25 April at Boy Louw Stadium in Paarl.

Thefestival, sponsored by hardware retailer Build it Boland for nearly two decades, featured 16 football teams, eight rugby teams and eight netball teams. Approximately 570 children participated in the event.

Justin Oates, director of Build it Boland, said the festival was away to give back to the community and investinyouth.

“The festivalwas organised beautifully by the Local organising committee and turnout was amazing. It was the first time we hadrugby...Furthermore, it was lovely

to see the parents come outtosupport the young ones, and it was agreat pleasureto host them also.”

The Drakenstein Football Association, Cape Winelands Schools Netball and Isidingo Artsand Recreation Centre managed technicalexecution and officiating.

ChristiTerblanche, chairpersonofCape WinelandsSchools Netball, said tournamentsprovide development opportunities for players andreferees.

Cyril Caine, president of the Drakenstein Local Football Association, describedthe event as“Drakenstein’sWorld Cup”, in which“future Bafana Bafana players” participated.

Aquelle, Radio KC and32GiSports Nutrition supported the event.

Build it Bolandawarded aR5000 building material prizefor the best-supported school on the day, ImboniseloPrimary. Hereare MD JustinOates and school sports coordinatorVukile Nkewu.
Thetwo team captains of Groenheuwel and Hillcrest with match officialsand main sponsor BuildIt’sMD, Justin Oates, ahead of the rugbyfinal.
TheDark Shadows dance crew entertained supporters on the sports festival.
Magnolia Primaryand Dalweide Primary face off against one another in asoccermatch.
GroenheuwelPrimarywerethe newreigning champions of the rugby7s.
Langabuyaand Imboniselohad supportersonthe edge of their seats until the end of the soccerfinal,with Langabuyaclaiming victory.
Groenheuwel Primarywas the winner in the netball, herepictured playing againstAmstelhof.
AplayerfromHillcrest Primarydives deep fora tryin one of the rugbymatches. PHOTOS: Ernest Kilowan

MUNICIPAL PUBLIC ACCOUNTSCOMMITTEE

MEETING (MPAC): 07 MAY2026

Residents arehereby no� ed that amee�ng of theMunicipal PublicAccounts Commi ee will be held in the Council Chambers, 1stFloor,Civic Centre, BergRiver Boulevard,Paarl on Thursday, 07 May2026 at 10:00. Membersofthepublicwhowishtohaveaccesstothemee�ngmayRSVPtoFrancois.Goosen@drakenstein.gov.za bynolaterthan10:00onTuesday,05May2026.Accessmaybelimitedduetoprac�calconsidera�ons.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook