Voice of Drakenstein | Stem van Drakenstein
W E S EL L
Voorheen die Afrikaanse Patriot
GAS GAS FIL
L
E NG HA C X E
AND
LIKE AND SHARE OUR FACEBOOK PAGE
2 Oktober 2025 | Prys: R10,00 | Tel: 021 870 4600
VISIT US TODAY! 395 Main Rd, Lemoenkloof Western Cape Tel: 021 871 1929
Bejaardes nog vol energie
Die ACVV-Silwerkruin se tehuis vir bejaardes in Wellington het die viering van internasionale week van ouer mense op ’n hoogtepunt ingelui met vrolike interaktiewe aktiwiteite, insluitend ’n “optog” deur Wellington se strate die afgelope Dinsdag (30 September). Altesaam 61 uit die 130 inwoners het aan die staptog deelgeneem, sê Marlene Muller, die tehuis se bestuurder. Familielede en vrywilligers het Dinsdag saam met die Silwerkruin-bejaardes deur Wellington se strate gestap. Berig op bl.9. Foto: Rasaad Adams
Lees binne! Talle sake draai in 2, 4 die hof
Nog ’n Klapmutsplaas geteiken
‘Swak’ toestand van Pen Basson-veld pla 7 20 UPPER LADY GREY STREET, PAARL 021-8711368
Paarl Eye Centre Dr Nieder-Heitmann
Treatment of cataracts, glaucoma, retinal detachments, macular degeneration, eye floaters, diabetic eye disease, dry eyes along with LASIK/PRK screening and comprehensive eye exams. Available for after hour emergencies.
Trusted medical eye care in Paarl since 1993
Dr Putter
Dr Berry
5