Skip to main content

Paarl Post – E-edition – 26 March 2026

Page 1


Man helderoordaginPaarl gesteek

Helder oordag, in een van diePaarl se besigste strate, het ’n bloedige toneel die afgelope Sondagoggend (22 Maart) ontvou toe ’n jong man inHoofstraat ineengestort en gesterf het ná vermoedelik ’n steekvoorval.

Die voorvalhet na bewering omstreeks 11:00 plaasgevind toe die man,wat vermoedelik haweloos was, in die bolyf met ’n voorwerp gesteek is. Hy hetopdie hoekvan Hoof- en Zeederberg Squarestraatineengesak en is kort daarna dood Volgens konst. Ndakhe Gwala, woordvoerdervir die Wes-Kaapse polisie, worddie omstandighede rondom die noodlottige voorval nog ondersoek.

’n Moordsaak is aanhangig gemaak, maar niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die oorledene was glo 25 jaar oud.

’n Ooggetuie wat omstreeks 11:30 op die toneelaangekom het, hetdit as uiters grillerig beskryf.

Sy en haarman het voordie Zomerlust Spargeparkeertoe sy iets oorkantdie pad opgemerk het.

Met hul aankoms het hulle op die bebloede liggaamafgekom, waar twee ander mense reeds by die man gestaan en nooddienste ontbied het. Volgens die ooggetuie het dié menseaangedui dat hulle sowat 20 minute tevore hulpontbied het, kortnádie voorval, wat daarop duidat die aanval omstreeks 11:00 plaasgevind het.

Dieman het glonog gelewetoe hulle by homwas, maarwas reeds dood toe die ooggetuieenhaarman op die toneel aankom.Hoeweldie polisiebevestig het dat die oorledene 25 jaar oudwas,meen dieooggetuiehyhet aansienlik jonger gelyk. “Hy was baie kort en skraal, en sy gesighet baie jonkvoorgekom,” het sy gesê Verdere emosie is ontlok toe’nman na

die toneel gehardloop en uitgeroephet datdie oorledene sy broer,“Owen”, is “Dis my broer, dis my broer Owen,” het hy glo geskree, waarna dieooggetuie die ontsteldeman bygestaan en ondersteun het.

Volgens die man het dieselfde persoon, watglo vir Owen gesteek het, homreeds die vorigeweek, op Maandag (16 Maart), gesoek.

Nooddienste het volgens dieoogge-

tuie sowat 35 minute geneem om op die toneeltearriveer.

Sy en haar manhet intussenkartonbokse wat naby dieingang van die Spar gelê het, gebruik om dieliggaam te verskans sodat ditnie virdie publiek sigbaarisnie.Die voorval hetplaasgevind tydens wat beskryfisas’nrustige Sondagoggend in dié deel van diedorp, terwyl verskeie omstanderstoegekykhet hoe diepolisie diegebiedafsper.

Die toneelindie Paarlse Hoofstraat waar die persoon die afgelope Sondag (22Maart) glodoodgesteekis.
’n Ooggetuie en haar man hetdie liggaamprobeer bedek vir die publiektotdatdie Paarl-polisie opgedaag het.
’n Bosblomme op die toneel. Foto:Jana Scheepers

LOCALAUTHORITY:STELLENBOSCH MUNICIPALITY

PUBLIC NOTICE CALLING FOR INSPECTIONOF THESUPPLEMENTARYVALUATION ROLL 2025-2026/02

Notice is hereby given in terms of Section 49(1)(a)(i)readtogether with section 78(2) of the LocalGovernment: Municipal Property Rates Act, 2004 (Act 6of2004), hereinafter referred to as the'Act',thatthe SupplementaryValuation rollfor the nancial years2025-07-01 to 2029-06-30isopen forpublic inspectionatthe variousmunicipalofcesand at website www.stellenbosch.gov.za from 2026-03-26 to 2026-05-07. An invitation is herebymade in terms of Section 49(1)(a)(ii) read togetherwith section 78(2) of theAct thatany owner of propertyorother person who so desires should lodge an objection with the municipalmanagerinrespect of anymatterreected in,oromitted from,the SupplementaryValuation rollwithin the above-mentioned period. Attention is specically drawn to the factthatintermsofSection 50(2) of the Act anobjection must be in relation to aspecicindividual property and not against the Supplementary Valuationrollassuch

Theprescribed form for the lodging of an objection isobtainable from thewebsitewww.stellenbosch.gov.zaoratthe following Municipal ofces: Plein Street, Stellenbosch |Huguenot Road, Franschhoek |Main Road, Pniel |Merchant Street, Klapmuts Ofce hoursfor enquiries: 08h00 –15h30 Mr MDNgoasheng,(021) 808 8662 Ms EStandaar,(021) 808 8515

The completed objection forms must be returnedvia emailto: valuations.income@stellenbosch.gov.zaor, posted to: Stellenbosch Municipality,Valuation Ofce,POBox 17, Stellenbosch, 7599 GMettler Municipal Manager gear GA 4137

Bedrogklagteteen agent

JanaScheepers

Die Wellington-polisie het bevestig dat “verskeie sake van bedrog en diefstal” die afgelope maandaanhangig gemaak is teen Gerhard Fick, die eienaar van MBC Estates in Wellington, wat se deure onlangs gesluit het

Volgens kol. Johan Barkhuizen, stasiebevelvoerder van die Wellington-polisie, kaninligting nog nie bekend gemaak word nie omdat die ondersoeke “in die beginstadium” en “baiesensitief” is

Twee plaaslike huiseienaars, wat beide hul eiendomme deur MBC Estates gekoop en toe verhuur het, beweer dat Fick met hul huurders se deposito’s asook vandie huurgeldweg is.

Volgens ’n woonsteleienaar wat ’n tweeslaapkamerwoonstel in die Riverside-kompleks besit, en watdit in 2021 by MBCEstates gekoop en toe vir Ficken MBC Estates aangestelhet as die huuragent,sukkel hy sedert November verlede jaar om sy huurgeld van ongeveer R8000 betyds te ontvang.

Volgens diewoonsteleienaar, watook in Wellingtonwoon, is die huurgeld sedert November verlede jaar elke maand laat aan hom oorbetaal, met Februarie as die uitsondering. In Maart het hygladnie sy huurgeldontvang nie, waarna hy die nuus ontvang het datMBC Estates gesluit is en ’n plaaslikeprokereursfirma die verhuring oorgeneemhet.

Die woonsteleienaar het ongeveer R17000 verloor, wat insluit Maart se huurasook sy huurders se deposito wathy moontlikweer in geheel aan hulle sal moet teruggee.

Volgens hierdie eienaar hethy’nsaak teenFick by die Wellington-polisie aanhangig gemaak, waar die polisiekantoor hom meegedeel het dat hy ten minstedie vyfde

persoon is wat tot onlangs ’n saakteen Fick aanhanging gemaak het.

Nóg’n woonsteleienaar wat ook ’n tweeslaapkamerwoonstel in dieselfde kompleksbesit, vertel dat dieselfde met hom gebeur het.

Volgens dié eienaar het hy sy woonstel drie jaar gelede by MBC Estates gekoop en daarna vir Fick as huuragent van die woonstel aangestel.

Ook dié eienaar sukkel reeds vir ses maande om sy huurinkomste van sowat R8000 by MBC Estates te kry. Hy het in die proses ongeveer R30000 verloor weens drie maande se onbetaalde huur, asook geld van ’n munisipale rekening wataan hom verskuldig is.

Beide eienaars het gesê dat Fick aan die begin stuk-stuk die huurgeld oorbetaal het nadat hulle dikwels daaroor navraag gedoen het,maar dat dit ’n punt bereik het waarhul glad nie hul huurgeld ontvang het nie.

Paarl Post het uitgereik na die Property

Practitioners Regulatory Authority(PPRA) om navraag te doen of MBC Estates en Fick by die liggaam geregistreer is, maar het geen terugvoering ontvang nie.

Die koerant het ook uitgereik na Fick, wat in antwoord gesê het dat hy geen kommentaar wil lewernie.

Bloodstocks areverylow

Blood stocks in theWestern Capeare running dangerously low ahead of the Easter weekend,a traditionally critical period marked by increased emergencies, prompting an urgent callfor donors to step forward.

The Western CapeBlood Service (WCBS) is appealing to all eligible individualstodonateblood, as supplies continue to decline across all blood groups.

The service currentlyhas only atwo-day supply of O-negativeblood, farbelow the minimum fivedaysneeded to maintain a stable and sustainable supply for communities across theprovince.

Forthe past twoweeks, O-negativestock has been under severe pressure, with worrying drops now seen in other blood groups as well.

“O-negative blood is oftenused in life-threatening emergencies when there is no timetodetermine apatient’s blood type” said Marike Carli, Public Relations Manager at WCBS. “We are calling on all blood donors to donateblood this week to help restore our blood stocks to ahealthy level.”

If you are between 16 and 75 years old, weigh at least 50 kg,are in good general health, and follow asafe sexual lifestyle, you are encouraged to donate.

Ablood donation takesjust 30 minutes, and each unit collected playsavital rolein sustaining theprovince’s blood supply.

“If you havebeen thinking about becoming ablood donor, now would be agreat timetostart donating,” added Carli.

“Whether youare an existing donor or donating for thefirst time, your donation could savealife when it matters most.”

To find your closest blood donation clinic, visit www.wcbs.org.za or contact WCBS via WhatsApp at 060 549 7244.

MBC EstatesinWellingtonsedeureispermanent toe. Foto:Google Maps
GerhardFick Foto:MBC Estates/ webtuiste

Motorcyclistswarned

ChantélleHartebeest

Astern warning is going out to all illegal scrambler motorcyclists accessing CapeNature’s protected areas illegally in Paarl to immediately stop.

Adelaide Moolow, conservation manager at CapeNature's Limietberg Nature Reserve, says these trespassers have beenscrambling for afew years now without permission. This nature reserve stretches from Franschhoek, Paarl to Wellington.

"Its been going on for more than five years and it is concentrated mainly to the Paarlside off the Drakensteinmountains. This is alsohappeningonother protectedareas where access is not controlled."

Scrambler motorcyclesare lightweight and haveoff-road capabilities.

Over the years the nature conservation entity havetriedto catch these trespassers without

success. AGoogleEarth satellite image show how illegal scrambling have causedillegal trails on protected areas.

"All these trails reduce biodiversityinthe area, when scrambling there is alot of wheelspin andthis digstrenches into the ground that in turn cause erosion," added Moolow.

"They are accessing CapeNature’s protected areas illegally. You need to have apermit for access but CapeNature does not allow scramblers on reserves. The other problem is thateven if we did allow scramblers these people are driving whereverthey want toand notsticking to paths."

Moolow warns scrambler motorcyclists will be fined if they are caught

"We ask thescramblingcommunity to enter intodialogue with us to manage this situation."

Anyonewith more information can make contactwith Adelaide Moolow on 082 494 9707.

Church in sign dispute

Jana Scheepers

Residents and community leaders gathered at the Klapmuts MultipurposeHall on 7March forthe unveilingof anew signboardintended to recognisethe area’s growing identity and shared heritage. However, what was presented as acelebration of unity has since drawn scrutiny amidconcerns about both the involvement of acontroversialchurch and the failure to followpropermunicipal procedures

The ceremony marked what organisers describedasthe culmination of three years of community engagementin Klapmuts. Apostle Junette Engelbrecht,leader of theChurch of Christ,praisedthe presence of theNew Heaven New Earth Church in thearea, saying it had playedapositive role in supportingresidents.

“I haveseen that it is very good for thechurch to be here becausethey arehelping the community,”she said.

“It is very important for a church to understandthe heart of thecommunityand to support it. Currentlymany young people are strugglingwithdrugs and gang involvement,and this kind of support is very muchneeded herefor our youth.”

Wardcouncillor JC Anthony unveiled asignboard, declaring

with the

living and welfareconditions

Klapmuts “a Shincheonji town”.

The reference to the Shincheonji Church of Jesus however has raised eyebrows

The New Heaven New Earth Church as it translatedin English is aSouthKorea-based religious movement now also prevalent in South Africa, including Cape Town,thathas attracted international controversy. Critics, including former members, havelabelleditacult, citingallegations of secretive recruitment practices and strict internal control.The church has repeatedly denied these claims, maintaining that it is alegitimateChristian organisation In Klapmuts, reactions have been mixed, with some residents welcoming thechurch’s communityoutreach efforts,while others have expressed concern about its growing influence and thepublic branding of thearea Adding to thecontroversy, Stellenbosch Municipality has

confirmed that thesignboard, unveiled on 7March, was erected without following the required legal processes.

Municipal spokesperson Stuart Grobbelaar said whilethe church is aregistered organisationthat has been active in the community, there is no formal agreement between it andthe municipality.

“The municipality welcomes any form of communityupliftment and assistance; however, it does not endorse anyspecific group,church or organisation,” Grobbelaar said.

He addedthat although the signboard waserected as a gesture of goodwill following discussions with theward committee, thenecessary municipal procedures and authorisationwere not obtained.“The church has been informed of this and the municipality is addressing the matter. Notices havebeen issued forthe signage to be removed.”

Asatellite image shows the illegalspiderwebtrailscausedbyscrambler motorcyclists. Photo: Google Earth
StellenboschMunicipalitypartnered
Shincheonji Church of Jesus to improve
in Klapmuts. Photo: Archive/ Jana Scheepers
Klapmuts is nowalsoknown as “Shincheonji Town”. Photo: JanaScheepers

Steedsg’n bouplanne nie

Nuwe verwikkelinge het aan dielig gekomrakendedie beplande Upper Bosman Estate-ontwikkeling inHoogen-Droogindie Paarl, nadat ’nverteenwoordiger van die projekop13Maart in dieDrakenstein-munisipaliteit (DM) se munisipale hof verskynhet weens onreëlmatighede op dieperseel.

VolgensSeraj Johaar, die DM se uitvoerende direkteur vankorporatiewe en beplanningsdienste,het die hofverskyning gevolg op ’n ondersoek waartydens sekere werksaamhede op die perseel as onveilig verklaar is.

“’nGemagtigde verteenwoordiger van die Upper Bosman Estate-ontwikkeling het op 13Maart in die Drakenstein- munisipale hof verskynnadat Drakenstein-munisipaliteit na afloop van’nondersoek sekere werksaamhede op die terrein as onveilig verklaar het,” het Johaar bevestig.

Tydens ’n inspeksie hetdie munisipaliteitbevind dat ’n kontrakteur na bewering ongemeterde water uit’nbuitekraan op die eiendom gebruik het. Daarbenewens is ’n brandkraanopdie terreinglo twee keer beskadig.

“Die hofverrigtinge is uitgestel omdie gemagtigde verteenwoordiger toetelaat om bykomende inligting aandie hof te verskaf,” het Johaar gesê

Die munisipaliteit hetintussen die betrokkekraan verwyder en diebeskadigde brandkraan vervang.Die kostevir herstel en vervanging sal vandie betrokke partye verhaalword. Dieontwikkelaar is ook verplig om die brandkraanbuite diegrense

van die eiendom te herposisioneer om verdereskade te voorkom.

Dieeiendom waarop die ontwikkeling beplanword, behoort aan die ontwikkelaar self.

Die Upper Bosman Estate, ’n nuwe residensiële ontwikkeling in Upper Bosman-straat, bestaan uit slegsenkelverdiepingstrukture en word op private eiendomindie gewilde Hoog-en-Drooggebied beplan.

Johaar het by ’n vorige geleentheid gesê die nodige studies is ingedien voordat

die DM ’n grondgebruikaansoek vir die ontwikkeling goedgekeur het

“Die grondgebruikaansoek is goedgekeur onderdie streng voorwaardesdat die ontwikkeling totenkelverdiepingstrukture beperk word en dat so min as moontlik grondverskuiwing moetplaasvind.”

Die aansoek is in Paarl Post geadverteer en kennisgewing is aan eienaars van omliggende eiendomme gegee, in ooreenstemmingmet die standaard wetlikevereistes. Bouplanne is egter nognie by die munisipaliteit ingedien nie en die tydlyn vir die

aanvang van bouwerk bly dus onseker. Die ontwikkelaar sal verantwoordelik wees vir die installering van interne dienste sowel as die opgradering vaneksterne infrastruktuur. Gedetailleerdewater- en rioolkapasiteitsontledings is reeds tydens die goedkeuringsproses gedoen en enige nodige opgraderings moet deur dieontwikkelaar gefinansier word.

Luidens ’n advertensie wat op 13 Februarie op Property24 geplaas is, bestaan die ontwikkeling uit ses erwe, waarvan drie reeds verkoop is. Die erwe van1000m² elk word vir R15melk geadverteer.

“Die landgoed is veilig omhein met ’n duidelikeuitsig en beskik oor gevorderde KI-sekuriteitstelsels wat gekoppel is aan gewapende reaksie, wat gemoedsrus vir inwoners verseker,” lui die advertensie.

Die erwe word deur Synergy in Developments, ’n eiendomsontwikkelingsmaatskappyinDurbanville, bemark.

Gesigherkenning en biometriese tegnologie word ook ingespan, volgens dieadvertensie op Property24 en ook op Synergy in Developmentssewebtuiste.

Buiten die Upper Bosman Estateisvyf residensiële eenhedeonlangs in Enslinstraat, ook in Hoog-en-Droog, goedgekeur, wat ongeveer 20 mense kanhuisves.

Die ingang na Upper Bosman Estate is tans in aanbou. Foto:Jana Scheepers
’n Lugfotovan dieontwikkeling Foto:Synergy in Developmens/ webtuiste

0.13 RUGBY, NETBAL&HOKKIE

Kobus Wiese SuperSeries 2026

27 Maart- 1April

Aangebied deur Laerskool Noord-Eind ALMAL WELKOM!

Die vierde KobusWiese SuperSeriesvir 0.13's word

in diePaarl, Wes-Kaapdeur LaerskoolNoord-Eind aangebied. Dit is 'n jaarlikse instelling watsaam met die Hoërskole se Jean de Villiers-toernooi (Gim) en Frans Malherbe-toernooi(Boishaai)indiePaarlval.

Die hoofborgvir KWSS 2026 isBrenthurstWealthmet Magnus Heystek (Invest@brenthurstwealth.co.za).

•56laerskole (97spanne) vanregoordie land neem deel aan rugby,netbalenhokkie. Intotaal1620spelersenafrigters

• Nie net skole uit dieWes-Kaapnie,maarook skole uitdie resvan Suid-AfrikaenNamibië,2 lande en 8SAprovinsies, neemdeel.

•Spelersword, gedurende dietoernooi, in koshuise vantop skole, soos Boland Landbou, La Rochelle,Laborien Hugenote,gehuisves.

•'nPaarl XV-BarbarianRugbyspanmet spelersvan NoordEind, Dal Josaphat,Groenheuwel, Dalweide,Paarlzicht, PaulusJoubert,Orleansvale,Ronwe,KlapmutsenWA Joubertneemdeel.

•'nPaarl BarbarianNetbalspan metspelersvan NoordEind, Dal Josaphat,Groenheuwel, Dalweide,Paarlzicht en PaulusJoubertneemdeel.

•Bokradio se boktrokisSaterdag, 28 Maartvanaf 09:00-16:00byBolandLandbouskoolensaaidirek uit vanafdietoernooi.

•Daariselkedag prysevir spelersvan diewedstrydevir rugby,netbalenhokkie

•Daaris456 Spelervan diewedstryd toekenningsen3 KWSS-trofeë.

•Kobus Wiese SuperSeries-spannewordnaafloopvan die toernooigekiesenelkespelerindie spanne kry'n memorabilia.

•WedstrydeworduitgesaaiopSuperSportSchools.

Die doel vanhierdietoernooi is om leerders diegeleentheidte bied om daardietalentnet nog meer uittebou.Die Kobus Wiese Super Series bied diegeleentheidvir spelersinnetbal, rugbyenhokkieomuitteblinkindiesportwaarvoorhulleliefis.

Toegang: R20 virvolwassenes en R10 virkinders Kinders in skool- of sportklere se toegangis GRATIS.

Hokkie by HMSLaRochelle Astro

Paarl Post

Excelling at highest level

When130 youngathletes from the Boland travelled to Germiston this week for the ASA Junior Track &Field championships, theycarried with them more thanindividual ambition. They represented asporting culture that has become synonymous with excellence.

The Drakensteinarea has longbeen recognised as acruciblefor sporting talent. From athleticstorugby, netball to cricket, local schools consistently producecompetitors who excel at the highest levels. This weekalone, Canan Moodie,anold boy of HoërLandbouskool Boland and Paarl native, was ranked third amongthe world's 10 best young rugby playersby TheRuck, alongsideSpringbok teammate Sacha Feinberg-Mngomezulu (2nd in the ranking).

Such achievements are not anomalies. Drakenstein schools have delivered standout national success and contributed exceptional talenttoboth national and international playingfieldsfor years. The competitiveintensity rivals anywhere in the country, perhaps the world.

Yet what truly distinguishes theseathletes is notmerely their talent.While pressure fromparents and coachesexists, most young sportspeople in thisregionappear driven by something more intrinsic: love for their chosensport and personal goals.

This internal motivation, combinedwith discipline, maturity,grit andrespect, creates afoundation that extends farbeyond theplaying field. These qualities shape not justsuccessful athletes, but well-rounded individuals.

The Drakenstein sporting tradition is about more than trophies.Itisabout nurturing youngpeople who understandthat true achievement requires both talent and character

Pitkos

Ons weet dat God allesten goede laat meewerkvir dié watHom liefhet,dié watvolgens sy besluit geroep is. –Romeine8:28

Damvlakkelaag, metwinterreën verwag

Die somer raak lank en Wes-Kapenaarssienuit na koeler daeendie reënseisoen. Die Theewaterskloofdam(foto)sewatervlakke staan tans op 47.4%teenoor 67% verlede jaar,volgens diedepartementvan waterensanitasie se jongstebeskikbaresyfers die afgelope Dinsdag(23 Maart). Die VoëlvleidambuiteGouda staan op 53.9%(64.7% verlede jaar)endie dam in die Bergrivier,wat vandie Paarl totbyVelddrif loop,staan op 42.9%(65.9% verlede jaar). Foto:Johan Olivier

Publisher Justin Cupido justin.cupido@novusmedia.co.za

Advertising Manager JustinCupido justin.cupido@novusmedia.co.za

Editor MarykeSwart maryke.swart@novusmedia.co.za

Journalists Chantelle Hartebeest chantelle.hartebeest@novusmedia. co.za

Jana Scheepers jana.scheepers@novusmedia.co.za

AllHours 066 484 3728

No editorial material or advertisement maybereproduced without the permissionofthe owner,according to the article 12 (7) of the CopyrightAct of 1978

Paarl Post subscribes to the Code of Ethics and Conduct forSouth African Print and Online Media that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to the Code,pleasecontact the Public Advocate at 011 484 3612, fax: 011 484 3619

Ons hoor graag van jou! Paarl Post nooi al ons lesers om hul gedagtes, terugvoer en storie-idees met ons te deel. Of jy nou ’n mening wil lug, kommentaar oor plaaslike kwessies wil lewer, of weet van iets wat in jou gemeenskap gebeur –ons hoor graag van jou! Stuur ’n WhatsApp-boodskap na 066 484 3728 of stuur jou brief per e-pos na paarlpost@novusmedia. co.za. Jou stem maak saak.

Youcan also contact ourCaseOfficeronkhanyim za or lodgeacomplaint on our website: www.pres

Kerkeisgemeenskappevan hoop

Onskuierbyvriende op ’n plaas in die Karoo. Die Sondagoggend is mooi en uitnodigend en ons is op padkerktoe Nadat ons onssitplekingeneem het,sien ek domineekom metlang afgemete treë na ’n dame agter’nrekenaar aangestap. Tannie Dottie,hoor ektoe later. Daar wasiets in sy stap, nhaastigheid, ’n angstigheid watnie ongemerk by my verbygegaan het nie Ek maak my oë toeenbid liewer

Die diens begin en dominee heet almalhartlik welkom. Dominee kondig dieliedjies aanwat gesing gaan word Ons neem deel,ons geeons samewerkingen ek en allerliefste sing uit volle

OMBUDSMAN

Contact Paarl Post’sombudsman with reader complaints. Anycomplaints, queries or suggestions about contentinPaarl Post maybesenttoour ombudsman, George Claassen, on 021 851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za If

We'd love to hear from you! Paarl Post invites all our readers to share theirthoughts, feedback and story ideas with us. Whether you have an opinion, want to comment on local issues, or know of something newsworthy in your community –we’d love to hear from you! Send aWhatsApp message on 066 484 3728 or email your letter to paarlpost@novusmedia.co.za. Your voice matters.

8513232 of mediaombud@novusmedia.co.za. Indien kontak telefonies gemaak word,gebruikasseblief Whatsapp by:083 5432471

momenteel oor dieskerm en ’n effense paniekerigheid word sigbaar toetannie Dottie aan haar harevat.Met “wider wider”gebeurdit toe. Geen woorde nie!

hulleslaafsna. Ek kansien dat tannie

Dottie agterdie rekenaar konsentreer As iemand nouvir haar iets sê,gaan sy ditverloor.Syhou kopendapper word “Cast your burdens”weergegee

Die gemeenteisegter verward. Tannie Dottiesien partyisby“lowerlower en sy geedie woorde vir “lower lower” ’n Senuagtigegegiggelkom vanuit die agterstebanke.Tannie Dottie is radeloos,die gemeentehou op sing en party gaan verslae sit.Allerliefstemisbruik intussen die “wider wider”waarophy besluit het om op te fokus, en tannie Dottiegooi hande in die lugenverklaar luid:“Die woorde is weg!” Dominee,wat met sy rugnadie skermstaan,vermoed iets is verkeerd, maar gelouter deurkrisisseval hy terug na sy hulp watvan Bo komenbid almal weer bymekaar. Ek fluister vir allerliefste: “Wat ’n skouspelagtigemislukking.”

Allerliefste vermaan my met ’n ernstige uitdrukking

Dominee praatmooi, net soos die oggend die dagingewyhet.Toe hy sê “Ten laaste”,buk ek af om my beursie uittehaal vir kollete. Dominee sê egter dat dit Doopsondagisenhynou sal voortgaan daarmee.Eksit gedweë my beursie terug.

Met dominee se laastewoorde ’n ruk laterbuk ek weer om kollekte te kryen ditwordopgeneem. Dominee doen die afkondigingsvir die week vanLent wat voorlêentoe hy weer sê “Ten laaste” tel ek my handsak op Dominee kondig egteraan dat hy vir oom Koos ’n spreukbeurtgaan geeom diefinansiëlestate te bespreek. Ek sit

my handsak langsmyneer.Intussen het tannie Dottie met dominee se hulp weer allesonder ’n onsekerebeheer gekryendie finansiëleuitgawesverskyn op die skerm. Oom Koos valweg en verduidelik oor die inkomstevir die jaar sonder om na die skerm te kyk. Op die skermkom “wider wider”opmaarword vinnig verwyder na die inkomstestaat –maar oom Koos,wat ’n vinnigeoog oor die skermgegooi en gesien het dis die uitgawestaat,slaan oor na die uitgawes. Ná “Castyourburdens” verskyn het,verskyn die inkomstestaatendis asof die gemeente’nsug vanverligting slaak Ek kyknadie syfers en sien die uitdagings. Oom Koos lewer’npleidooi dat die jeugmoet help en uitreikemeer aandagmoet geniet.Daarby moet die kerkwinkel ondersteun word deurwit olifante vir verkope te bring Met die sing vandie laastelied het tant Dottie allesonder beheer.Maar met dominee se laastegroetwoorde blyeksit.Ondervinding het my geleer die einde is nie noodwendig die einde nie.Die gemeentestaan egteropen allerliefste moedig my met ’n ligte skoppie aan.

Die krag van’nkerklênie altydin sy finansies of getallenie.Dit lê in die hartevan mensewat steeds glo, bid en omgee.Die kerk is nie net ’n gebou nie dit is ’n gemeenskap vanhoop

-Amanda Zulch

Gegroet:Nog ’n sederval

“Hy word gegroet as ’n groot seder wat geval het.”

Só skryf Orton King ná die dood van sy skoonpa, SchalkWillemBurger van der Merwe, wat destyds as skoolhoof by die Hoër Landbouskool Boland in die Paarl gedien het.

Van der Merwe (92) is op 15Maart in Bredasdorp ná ’n kort siekte oorlede. Hy het van 1973 to 1980 as leier by die skool gedienvoordat hy hom laterjare as sakemanindie landbousektor

gevestig het.

“Hywas wyd bekend en geliefd –veralinonderwyskringe en in die breër landbousektor,” skryf King op Facebook.

“In sy lewe het hy en Anita twee van hul drie kinders, dr. Schalk van der Merwe en Mynie van der Merwe, aandie dood afgestaan. Hy sal onthouword as ’n man metsterk Christelike waardes, wathy toegewyd ook in sy beroepslewe uitgeleef het; ’n gemeenskapsmanwie se diens aan sy gemeenskapaltyd belang-

Geliefde verpleegster

se dood op 88 j. skok

Dieskielike dood van Katrina (Katie) DorotheaSimons (néeHartebeest), ’n voormalige verpleegster in die Paarl, laat baie mense geskok. Simons, ook bekendas Hartie, is Sondagoggend(22 Maart) in die ouderdom van 88 jaar oorledená’nberoerte.Sywas bekendas’n groot gees in die gemeenskap met ’n opgewekte persoonlikheid watbaie gelok het Simons was oorspronklik van Worcester, maar hetlater na Paarl verhuis waar sy vir jare in die Paarl-hospitaal, TC Newman-daghospitaal en Rusthof-ouetehuis gewerk het. Tot in haar vroeë tagtig was sy steeds betrokke as tuisgebaseerde versorger in Paarl-Oos. Ten

tyde van haar dood was sy ook ’nlid vandie Paarldienssentrum. Vriendeenfamilie sal haar mis oor haar omgee, sin vir humoren snaakse danspassies.

Simonsword oorleef deur tweeseuns, Edvin en Percival Simons, agt kleinkinders envyf agterkleinkinders. Syisook die ouma vandie Paarl Post-joernalis ChantélleHartebeest,wat diedogter is van Simonsse oudste seun Colin Hartebeest wat reeds in 2006 ontslaap het Simonssal Sondag (29 Maart) ter ruste gelê.Besonderhede sal op dieondernemer,Willy’s &Gallico, se Facebook-blad gedeel word.

rik was, asook ’n gesinsman. In die onderwys het hy groot waarde toegevoeg aan die ontwikkeling vankurrikulums–verálin landbou-onderwys. Sy dood word betreur, maar sy ewige rus word homgegun ná ’n vol lewe van dienslewering.”

Die HoërLandbouskool Boland het intussen ook hul medelye gedeel.

“Mnr. Van der Merwe was veel meer as net ’n hoof; hy was ’n mentormet ’n hart wat onvoorwaardelik vir sy seuns geklop het.

Vir homhet die welstand en groei van “sy seuns” altydeerstegekom, of dit nou in die klaskamer was en of hy langs diesportveld gestaan het. Hy het elkeprestasie en vordering met opregte belangstelling en trots gevolg,”lui ’n Facebook-inskrywing van die skool.

Vander Merwe word oorleef deur sy eggenoteAnitavan der Merwe, sy dogter Lilian King,sy skoondogter Alna van derMerwe, skoonseun OrtonKing, vyf kleinkinders en vier agterkleinkinders. SchalkWillemBurgervan

andMarch2026tostand achancetowinaSmart Homedevicebundle T&Capply.

derMerwe
Wyle Katrina (Katie) DorotheaSimons

Eindelik ’n eie skool-kantoor!

ChantélleHartebeest

Dit is die eerste keer in Bergrivier NGK Primêr se meer as ses dekades van geskiedenis dat die skool sy eie kantoor het.

Só sê die skoolhoof Rosinda Swartz nadat die skool in Wellington ’n nuwe mobieleeenheid ontvanghet en dit Vrydag (20 Maart) ingewy het. Die skenking is moontlik gemaak deur Investec Bank en die Isipani Trustfonds.

“Ons is dankbaar vir dieskenking van die mobiele eenheid wat ons gaan gebruik vir’nrekenaarlokaal, leerondersteuningklaskamer, asook ’n kantoor,” verduidelik Swartz

“Ons het ook Vrydagons skool se 64ste bestaansjaargevier.Dit was ’n baie gesellige oggend waar oud-onderwysers en oud-leerders ooklekker kon saam kuier. Bergrivier Primêr was eenvan die 27 skolewat in 2012 moes sluit as gevolg van te min leerders. Ons was in daardie

stadium 45 leerders,maar spog vandag met114 leerders.”

Die inwydingisbygewoondeur verskeiebelanghebbendeswat insluit amptenare van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en Drakenstein-munisipaliteit, die leraar en amptenare van VGKWellingtonwat die eienaarsisvan die skoolgebou,plaaseienaars, dieplaaslike polisie en nogmeer. Swartz sêsyisbaiedankbaarvir die skenkingomdat dit haar taakasskoolhoof gaan vergemaklik aangesien sy ook voltyds onderrig. “Ek het reeds 30 leerders in my klaskamer, asookdie kantoorgedeelte in die ander hoek[vandie vertrek] watbaie beknop is.Ons is noubaieverlig,wantnou is daargenoeg ruimte in onsklaskamer omgraad5en6,multigraad, te onderrig Onsgebruik noudie nuwe gebouvir ’n kantoorwat die skoolhoof kan gebruik indien nodig en die adminbeampte kan daardan rustig haaradminwerk doen sonderomgesteur te word.”

WellingtonMinstrelsskopSitstories-program af DieWellington-Minstrels,met Cairl Pietersenaan die voorpunt,het tydens die Kaapse Skiereiland vanTegnologie se Wellington-kampus se jaarlikse Sitstories-kultuurprogram vir luister en energie gesorg.Hulle het deelnemersaan diedag totbydie Breytenbach-sentrum begelei, waar twee plaaslikemusiekgroepe, OrWellingtonenTangerine,die dagafgesluit het.Die program is vanjaar onderdie tema (Ont)skool/ (Un)school aangebied en het studenteenmense vanWellingtonsaamgebring deur storievertellings, poësie en musiek. Diefokus het gevalopdie deel vanpersoonlikeervaringswat verband hou met onderwys en persoonlikegroei. Benewens ’n studentekonsert, verruimende gesprekkeenvertellingsisdie AmabaliWepali: As pale konpraat-projek in die tuin vanHuis Murray ook bekendgestel Foto:EngelaDuvenage

AfrikaanseofFrans?

Dieskilderenskrywer Louis Jansenvan Vuuren (middel) het sy memoire“Biltong en Dior:Avonture van’nAfrikaanseFransman” by die Breytenbachsentrum in Wellingtonbekendgestel.Hyhet met Anet Pienaar Vosloo gesels oor vandie staaltjies en resepteoor sy lewe in Frankryk, wathydaarin deel. Daarbystalhyook tans vansyskilderyebydie Breytenbach-galeryuit.Sywerkeisnog tot6Mei daar te koop.Toegang is gratis.Die Wellingtonner Jan Koster (regs) wasonder dié in die gehoor watdie bekendstelling,wat ook met ’n etegepaardgegaan het,geniet het Foto:EngelaDuvenage

Studenteknoop kuns

Kunsstudentevan die WellingtonnerDaleneBuckle hetonlangshul knoop-kuns by die Cloete-gemeenskapsgaleryvan die Breytenbach-sentrum tentoon gestel. Daarin hethulle knope,krale,verfenander mediums vermeng. BiancaDemas wasonder dié wat hulle aan hierdie kreatiwiteitbewonder het Foto: EngelaDuvenage

Bergrivier NGK Primêr het ’n mobiele eenheid ontvang.

It’sall about jazz in Franchhoek

Thelegendary Montreux Jazz Festival willmakeits African debutin Franschhoekfrom27to29March, featuring nearly 40 globaland African artistsacrossmultiple stages in theCape winelands.

Grammy-winning vocalistLalah Hathaway willjoin Robert Glasperand special guestBilal for alive collaboration during the three-dayevent.Singer-songwriter Matt Hansen,whose music

adouble ticket (general access) to the opening nightofthe festival on Friday 27 March. Free park-and-ride optionsavailablefromCanal Walk, SomersetMall andEikestadMall. To enter,WhatsApp yournameand surname, andthe town wherethe festival will be takingplace to 066 290 6512 before 16:00 today(Thursday 26 March).Winners will be contacted telephonically.

Seventeen-year-olddrummer prodigyCaleb Dlamini from Franschhoek andhis friends willfeatureinthe inaugural MontreuxJazz FestivalFranschhoek.
Mandisi Dyantyis is one of the artists thatwill featureamong the performers at the inaugural MontreuxJazz Festival Franschhoek.

Plaaslikeleerders het onlangsaan die SA Laerskole-kampioenskap by die Groenpuntstadion in Kaapstad deelgeneem.Wade Apollis, ’n leerder van dieLaerskool Hugo Rust,het 5deplekindie seuns o.13-verspring behaal. Foto’s:Ernest Kilowan

’n Goue blits! LiamKriek vandie PrimêreSeunskool Paarlis die SA kampioen in die seunso.1375m-hekkies, 200m-hekkies en 200m-wedloop.

Seil oor die hekkies vir ’n medalje!Lea vander Merwe(middel) vandie Laerskool Paarl Gimnasium het goud in diemeisies o.13-200menbrons in die 75m-hekkies behaal. Op haarhakkeisZetaGeorge (regs).

Canoe

Sprint Champion

AGrade 8learner,O’shayDaniels, of NoorderPaarl High School will represent theschool at the South AfricanSchoolsCanoe Sprint Championship heldin Pretoria on theRoodeplaat Dam. TheChampionship will be heldfromthe 27-29March 2026.The school wishes him well with hisparticipation.

Kranigehardloper skitter

Lee-Heino Dampiesvan St.Albans Primêrisindie Wes-Kaap-atletiekspan opgeneem. Hy het die afgelope naweek in die Groenpunt-stadion aan die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Lee-Heino hetindie 100m vir seuns gehardloop.Hy hetmet trots St.Albans, Wellingtonendie WesKaap verteenwoordig.Hyensymaatshet boonop ’n goue medaljeindie aflos vir seuns o.10 verower.

Coden swaaidie VRL-septer

HugenoteHoërskool is uitermatetrots op hul hoofseun, Coden Morilly,wat as die voorsittervan die Wes-Kaapse provinsialeVerteenwoordigende Raad vanLeerders (VRL)verkies is. Baie geluk, Coden, en sterkte metjou taak!

Jonges wyshakskene

Newton Primêrpronk met twee ysteratlete. DaneliaIzaks hetdie voorreg gehad om lidvan die WesKaapse Skole-atletiekspan te wees. Sy hetaan die SA laerskole-kampioenskap by die Groenpunt-stadion in die o.13-meisies se 100-mnaelloop deelgeneem.EthanRhode

Badisa Paarl is 'n Kinderbeskermings organisasie wat fokus op kinderbeskermingsdienste (beste belang van die kind).Die volgende persoon is onopspoorbaar en dringend opsoekten einde hof verrigtingete kan finaliseer: Brumilda Klein Kontak asb die maatskaplike werker Mej. Haybre Herandien op 021 870 1697.

Kindersorg Suid Afrika is opsoek na Lee-Zandra September Elvin Mentoor. Enige persoon wat inligting het oor die betrokke persone kan KindersorgSuid Afrika: Paarl kontak by 021 862 6182 of die organisasie besoek op die h/v Paulus en Mackierstraat Paarl-Oos.

MOSTERT SWEISWERKE: Skuif-/swaaihekke, diefwering, traliewerk. Skakel 072 022 0066.

WELLINGTON: BERGSTRAAT: Tuinwoonstel te huur. Loop-afstandvan middedorp.3 slaapkamers, 3badkamers, oopplan kombuis, sit-eneet gedeelte. Privaat met eie ingang van die straat en eie motorhuis. Kontak:084 824 1237

MAULANA is a32year old Malawianman, looking forgardening work.I can start immediately. Call 079 908 03731.

PATRICIA is lookingfor domesticorhousekeeping work. Ineed4days: Monday, Tuesday, Thursday and Friday. I have areference, please contact me on 070 339 5021.

PATRICIA is lookingfor domestic work. Ineed4 days please. Ihavemore than10yearsexperience and contactable reference. Iamhardworking and friendly. Call 074 539 9624.

Priscilla is lookingfor a domestic job. Full-time or even part-time. Reliable and honest. Ihave contactable reference. 067 942 0617

TAKUNDWA is looking for gardening work. Ican alsodopainting or minor general work around the house. 10 Years experience. Ican start immediately and will also work Sundays.Call meon 061 692 4749.

TALENT is lookingfor work as ahousekeeper or domestic worker. Ihave 6 years of experience and still needworkfor 2/3 days. Call 074 204 6395.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook