rec mm acros official June.


te sin rai end. neighbourhoods, and by du to especiall ing pr rem roa acc called rain driving er areas, predicting er with pected the are hitting Win from areas th

![]()
rec mm acros official June.


te sin rai end. neighbourhoods, and by du to especiall ing pr rem roa acc called rain driving er areas, predicting er with pected the are hitting Win from areas th

JanaScheepers
Die Paarl en omliggendegebiedeisdie afgelopeMaandag(20 April) deur ’n reeks ernstige padongelukke geruk, waarin minstenstwee mensedood en verskeie anderbeseer is.Die ongelukke hetonder meer op die Vrygunspad asook op die R44 in die omgewing van Noorder-Agter-Paarl en die N1 plaasgevind.
Die mees tragiese voorval het vroegoggend omstreeks 07:00 op die Vrygunspad in Agter-Paarl plaasgevind, waar ’n 72-jarige vragmotorbestuurder sy lewein’nbotsing teen’nVolkswagen Citi Golf verloor het Volgens Thembakazi Mpendukana, ’n woordvoerder van die provinsiale polisie, was albei voertuie onderwegvan die Paarl in dierigting van Malmesbury toe die botsing gebeurhet.
KurtMaske, ’n ER24-paramedikus en lid van Franschhoek First Responders, sê die Citi Golfhet vermoedelik langs die pad tot stilstand gekom,moontlikweens meganieseprobleme. Die vragmotor, wat in dieselfde rigting gery het,het teen die stilstaande voertuiggebots.
Die slag was só groot dat albeivoertuie in ’n oop veld langsdie padop hul dakke tot stilstandgekomhet. Dievragmotorbestuurderisopdie toneeldood, terwyl die vragmotor se passasier en die bestuurder van die Citi Golfernstige beseringsopgedoen het en na ’n nabye hospitaal gehaas is. Geen passasiers was in diemotor nie

Die polisie het ’n saak van strafbare manslag by die Paarl-polisiekantoor geopen.Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die ondersoekduur voort.
Later die dag, om ongeveer 14:00, hetnóg ’n botsing, tussen ’n motor en ’n bakkie, nóg ’n lewe geëis. Dit het op die R44 in die Noorder-Agter-Paarl-gebied gebeur–’n klipgooi van die vorigebotsingstoneel op die Vrygunspad af.
Een van die bestuurders (41) is op die toneel oorlede terwyl die bestuurderin die ander motor (’n21-jarigeman) matige besering pgedoen het, sê kapt. F.Cv
van matig tot ernstig, volgens Arrive Alive. Dieselfde aandhet nog’nernstige ongeluk op die N1 naby die Hugenoot-tonnel se tolhek gebeur waarna die Drakenstein Farm Watch (DFW) se beheerkamer ’n noodoproepoor ’n “hoëspoed-enkeloertuigongeluk” ontvang het. Die bestuurder was in die wrak vasgekeer.
Teen die tyd wat drie DFW-lede op die toneel aangekomhet, was provinsialeverkeersbeamptes reeds daar en ’n 40-jarige man was steeds in die voertuig vasgekeer. Die voertuig het verskeie kere gerol en selfs die enjin het die sl uitgeval
JanaScheepers
Die langverwagteuitbreiding van dieHugenote-tonnel buitedie Paarl blyvasgevang in die tenderfase, met geen bevestigde aanvangsdatum vir konstruksie nie. Volgens Lwando Mahlasela, ’n woordvoerder van Suid-Afrikaanse NasionalePadagentskap (Sanral), is die konstruksie van ’n nuwe noordeliketonnel steedsnie aan ’n kontrakteur toegeken nie, al is die tender reeds in 2024 geadverteer.
GROOTOPGRADERINGSREEDSAANDIEGANG
Hoewel die nuwetonnel nog nie begin is nie, het Sanral die afgelopepaar jaar aansienlik in die opgradering vandie bestaande (suidelike) tonnel belê. Volgens die agentskap se Milestones in Motion-dokument van 2024 sluit voltooideverbeterings onder meer in:
◘Nuwe boodskapborde en LED-padtekensombeter metpadgebruikers te kommunikeer;
◘Meganiesedempersindie tonnel se plafon virvinnigerrookonttrekking in noodgevalle;
◘Dievervanging van sowat 6000 ligte metenergiedoeltreffende LED-ligte;en
◘Opgraderingvan skakeltoerusting wat dieelektriesestroomindie tonnel sal reguleer.
Sanral het oor dieafgelope vyf jaar ongeveer R426miljoen aan padveiligheid en operasionele verbeterings in dietonnel bestee, luidens diedokument
NOGVERBETERINGSINDIEPYPLYN



Jana Scheepers
’n Gewelddadige voorval waarin rugbyspelers en toeskouers betrokke was tydens ’n plaaslike wedstryd by die Faurestraat-stadion in diePaarl word tansdeurdie tugkomitee van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) ondersoek.
Die voorvalhet die afgelopeSaterdag (18 April) plaasgevind ná ’n wedstryd tussen die eerste span van die Vineyards-rugbyklub van die Paarl en die Macassar-rugbyklub se eerste span tydens ’n super-liga B-wedstryd Macassar het die wedstryd 24-19 gewen.Volgens berigte hetspanningglo tussen spelers en ledevan die skare opgebou waarna die situasie ná die wedstryd in ’n fisieke konfrontasieontaardhet waarinbeide spelers en toeskouers betrokke was.
Video’swat op sosialemedia versprei is, wys hoe spelersvan Vineyards, wat die gasheervan die wedstrydwas, slaags raak met toeskouers op die pawiljoen terwyl Vineyards- en Macassar-spelers ook fisiek geraakhet. Die presieseoorsaak van die voorval is nog nie bevestig nie. Die Macassar-rugbyklub het intussen in ’n mediaverklaring op sosialemedia bevestig dat ’n voorval tydens hul wegwedstryd plaasgevind hetendat dit
tans hulvolle aandaggeniet. Die klub het aangeduidat alle relevante verslae en bewyse tans saamgestelword vir voorleggingaan die unie as deel vandie ondersoekproses.
Die verklaring het verder beklemtoon dathulle geweld van enigeaard ten sterkste veroordeel en datdie veiligheid enwelstand van spelers, beamptes en ondersteuners ’n prioriteit bly. Hullehet ook aangedui dat verderestappe, insluitend moontlike strafregtelike klagte, oorweeg word waar toepaslik.
Yvette Tsolo,bestuurder vansport en ontspanning by die Drakenstein-munisipaliteit(DM), het bevestig dat die WPRUdie voorvalondersoek. “Die WPRUondersoek die voorvalbyFaurestraat-stadionindie Paarl op Saterdag 18 April 2026, dus kan Drakenstein-munisipaliteitnie kommentaar lewer oor wat tot die voorvalgelei het nie.”
Volgens Tsolo is geen skade aan munisipale eiendomaangemeldnie. Die munisipaliteit saldie uitslagvan die tugproses afwag voordatenigeverdere stappeofgesprekke metplaaslike sportowerhede oorweeg word
Die Paarlse Rugbykode het intussen bevestigdat dié liggaam ook met’n interne ondersoekbesig is en die voorval onderosek Paarl Post het na die WPRU asook die Vineyards-rugbyklub uitgereik, maar geen kommentaar ontvangnie.














EnjoyDrakenstein holdsits first networkingevent for2026
EnjoyDrakenstein LocalTourism Association heldits quarterlynetworking eventonThursday16April at Clay Café,Paarl. From left:WilmaPiek(CummingsGuest House), MornéCarelse (EnjoyDrakenstein), Letitia de Lange(Cape Tourism), GurshellAbrahams (EnjoyDrakenstein), Laurichia vanNiekerk (Mayco member forTourism, Sport and Recreation, Drakenstein Municipality), Katrin Stevens(EnjoyDrakenstein), Lynden Jafta(Paarl FM), Dawn Arendse (EnjoyDrakenstein), KarenErasmus (Eva Travel), JandréArangies (Paarl Boutique Hotel), Hybrévan Niekerk (EnjoyDrakenstein) and Russellvan Sitters(Work 4a Living).




















Jan
Am mar to in on no appoi sta all Darwish Wellington. timony famil investi matter 28 absence total Tonisi that sult fro ment wish obtained Cape had on tak is Paarl














Jana Scheepers
Die DA het StephenKorabie Dinsdag tydens’nregstreekse uitsendingassy burgemeesterskandidaat vir Drakenstein vir die 2026- plaaslikeverkiesing aangewys, wat hom sentraal plaas in die party se veldtogin dié munisipaliteit
Korabieiseen van’ngroep kandidate wat vir munisipaliteite oordie Wes-Kaap heen aangekondigis.
Korabieisop5April2024 as burgemeester verkies nadat Conrad Poole op 28 Februarie dieselfde jaar deur’n
wantrouemosie verwyder is. Die wantrouemosiehet gespruit uit bewerings vankorrupsie nadatPoole glo’nbetaalvir-werk-skema bedryf het.
Die resvan die burgemeesterskandidateindie Wes-Kaap sluit in Trevor Abrahams (Witzenberg), Browen Johnson (George) en JeremyFasser(Stellenbosch),asook Jessica Kamkam (Bitou) en Marais Kruger(Tuinroete-distrik).
VerderisRaymondRoss(Kaap Agulhas),Richard vanHuyssteen (Matzikama) enHarold Cleophas (Swartland) aangewys, met Clinton Lerm (Overstrand) enMario Wessels (Bergrivier), watdie provinsiale lysvoltooi.
Hoewel die aankondigingdie DA se breër provinsiale strategie weerspieël, word in die Kaapse Wynlande veral op Drakenstein gefokus, waar Korabiedie party se veldtogsal lei.
Die aankondiging van diekandidate volg kort op die DA se federalekongres, watvroeër in April in Midrandgehouis en waar ’n nuwenasionale leierskapspan verkies is.
Die burgemeester vanKaapstad, Geordin Hill-Lewis, is as die partysenuwe federale leier aangewysenvolgJohn Steenhuisen op.
Solly Msimanga is as federalevoorsitter verkies.

Stephen Korabie Foto:Drakenstein-munisipaliteit/ webtuiste


Chantélle Hartebeest
Sacha Feinberg-Mngomezulu was officially presented as thefirst brand ambassadorfor Maskew Miller Learning’s (MML) AI-powered learning companion, Maski, at aspecial event at New Orleans Secondary School in PaarlonThursday (16April).
The announcement marked asignificant milestone for the 133-year-old educationalpublisher as it transitions from atraditional print business into an education-technology company,positioning artificial intelligence at the centre of its future.
At the heart of this shift is Maski, a mobile-first learning platform, personalised tutor, launched in 2024 and already supporting hundredsofthousands of learners across South Africa. Thetool is available on WhatsApp on 072 091 0388 and offers CAPS curriculum-aligned assistance, including explanations, study support and access to past exam papers for learners from Grades Rto12.
The initiative is aimed at addressing long-standing inequalities in access to academic support. While some learners benefit from tutors andadditional resources,many others do not. Maski seeks to bridge this gapbyproviding a24/7, on-demand learningcompanion accessible from acellphone
KeshreeAlwar, Chief ExecutiveOfficer of MML, said the eventaimedto inspire learners and highlight new possibilities.
“We are here basically to share with the rest of the children of South Africa who Maskew Miller Learning’snew brand ambassador is. An ambassador that is young, energetic, dynamic and wanting to inspire learners in the
country to help them dream, believe and achieve. He willdosobyoffering the educationalresources andthe AI-powered learningcompanionMaski, to equip and support them as they set outtoachieve their dreams andacademic success.
“Sowe are here to inspire children, to motivate them andfurnish them with the proper answers to whatever it is theywish to know, regardless, so they arewell-supported in reaching fortheir dreams.Weare the leading educational publisher in South Africa andare transitioning to an educational-technology business,which enables us to getinclusive,accessible, educationalresourcesto the majority of learners.Throughdigital means learners can access ourAItools through WhatsApp. Maski canbeineveryhome the wayMaskew Miller Learning’stextbooks are in every classroom.”
Shesaidthe appointment of FeinbergMngomezulu as ambassador wasa first forthe company andformedpartofa broaderstrategytoconnect with young people
“This is actuallythe first time MML is announcing abrand ambassador, someonewho appeals to the youth to drive, encourageand inspire them.Soitis quite exciting for me to be able to share thismoment with the learners because afterall they are ourfuture.
“Theonlyway to do thatistouse someonewho hasput in the hard work, demonstratedhecan overcome anything. He is resilient, determine andhepractises.Wewantchildren to do the same. Practicemakes perfectand we don’t havetobeperfect, but we do need to put in the work to gettowhere they need to be.”
Alwar pointed outthatMML remained focusedonimprovinglearning outcomes

nationwide.
Feinberg-Mngomezulu,aSpringbok fly-halfand oneofthe country’s rising rugby stars, said his involvement was rooted in the idea that every learner deserves the same level of support as professional athletes.
“In rugby onehas acoach,” he said. “In learning one hasMaski
“Whenone hasworked with Maski, gone throughpast papers, understood the material, onepicks up thatpen on the understanding andbeliefthatone is ready.”
This brand partnership is built on a shared understanding of education as the foundationofopportunity, with a focus on motivating learners to “dream, believeand achieve.” FeinbergMngomezulu willtake partincampaigns, school engagements andmotivational initiatives aimedatencouraging learners to take ownership of their learning journeys.
NewOrleans Secondary principal CarlynOppelt said the school was honouredtohost the announcement. “I feel very privileged becauseourswas the school chosen. MML hadcontacted me to say it waslooking for aschool thatwas deserving, andthatNew Orleans Sec-

ondaryhad come to mind.Wehavehad agreat relationship with Maskew Miller Learning, even backwhenthey were still Maskew MillerLongman.For any help thatwecan offer ourchildren we openour doors because ultimately it’sall about the child. Whatever we candofor ourlearnerswewilldo, andwewould just like to saythank you to Keshreefor choosingusand honouring us by hosting such an event here.”
Shesaid the introduction of Maski could help shifthow learners viewtheir cellphonesinaneducational context.
Learnerswho attendedthe event said the platform will make arealdifference.
Yamkela Situlweni, aGrade 11 learner, said:“Ifeelitwas anice experience for me.Itwas very educational andI learnt quitealot about Maski. Ithinkit’sgoing to help each of us at school. Iamdefinitelygoing to useit.”
Fellow Grade11learner Anovuyo Mangwana said:“Iactually thinkMaski is agoodthing,especiallyifone is struggling with schoolworkand can’t afford atutor, so onecan useMaski.It’ll help us perform far better.SoIwilldefinitely useit.”
MML, whichhas deliveredmillionsof textbooks across the countryoverthe pastdecade,said itsmoveinto digital education aimedtoextend thatreach even further, ensuring everylearner regardless of backgroundhad accesstoquality academic support . Add MaskitoWhatsApp on 072 091 0388 or learn more at www.maski.co.za.


DRAKENSTEIN MUNICIPALITY NOTICE: APPLICATION FOR REZONING, CONSENT USE, PERMANENT DEPARTURE, REMOVAL OF RESTRICTIVE CONDITIONSAND PERMISSIONFROM COUNCIL IN TERMS OF SECTION 15(2) OF THE DRAKENSTEIN BY-LAWONMUNICIPALLANDUSE PLANNING, 2018: ERF 7266PAARL, 14 MAINROAD PAARL: 25May2026.
DRAKENSTEINMUNISIPALITEIT AMPTELIKE KENNISGEWING: AANSOEK VIR HERSONERING, VERGUNNINGSGEBRUIK, PERMANENTE AFWYKING EN TOESTEMMING VANDIE RAAD IN TERMEVAN ARTIKEL 15(2) VANDIE DRAKENSTEIN VERORDENING OP MUNISIPALE GRONDGEBRUIKBEPLANNING, 2018:ERF 7266 HOOFSTRAAT 14 PAARL:





Jana Scheepers
Die Tricia Survé-stigting het voorverlede Saterdag (11April) ’n omvattendebemagtigingsprogram vir seuns van die Newton Primêre Skool in Wellington aangebied,met die fokus op leierskap, dissipline en die bou van veerkragtigheid.
Die “Empowering the Young Boy Child Programme” het ’n dag lange program aangebied, watdaaropgemik was om seunstoe te rus met die vaardighede en waardes wat nodig is om uitdagings in hul gemeenskappe te oorkom.
Die program hetbegin met ’n kunswerksessie,aangebieddeurTasneem Chilwan, en is gevolg deur die openingswoorde van Tricia Survé, die stigter van die Tricia Survé-stigting. Daarna hetverskeie sprekers opbeurende en inspirerende boodskappe metdie gr.6- en gr.7-seuns asookhul ouers gedeel.
Onder die sprekers was Muhammad Sayed, ’n lid van die ANC,wat oor leierskap en aanspreeklikheidgepraat het, asook Joe Lottering, die voorsittervan die skool se beheerliggaam, wat die rol van familie, skool en gemeenskap in die

vormingvan seuns beklemtoonhet. Olivia Losper,die eienaar vandie LivFit-gimnasium in die Paarl en wat self ook ’n leerder by Newton was, het op haar beurt op fisieke en geestelike

DRAKENSTEIN MUNICIPALITY
NOTICE:PROPOSED SUBDIVISION, REZONING, CONSOLIDATION,AMENDMENT OF CONDITION OF APPROVALANDREGISTRATION OF SERVITUDES IN TERMS OF SECTION15(2) OF THE DRAKENSTEIN MUNICIPALLAND USE PLANNING BY-LAW, 2018AND PERMISSIONINTERMS OF THE DRAKENSTEIN MUNICIPALZONINGSCHEME BY-LAW, 2018: THE REMAINDEROFTHE FARM NO 1581ANDTHE REMAINDEROFTHE FARM KLEINVLEI NO303 PAARL
Youth group donates blanketstoRotarydrive
Members of theGood CompanyYouth Initiativedonated morethan20blankets to thePaarl Rotary winterblanket drive. With Rotarian Brenda Wynne are (fromleft) Roshaan Lendoor (president), De-Shaan Sheldon (secretary), Ismael Diedericks(vice-president)and Léan Julius(treasurer). Blankets canbe delivered to McCarthyToyota Paarl.
DRAKENSTEIN MUNISIPALITEIT
KENNISGEWING: VOORGESTELDE ONDERVERDELING, HERSONERING,KONSOLIDASIE,WYSIGING VAN
GOEDKEURINGVOORWAARDE EN REGISTRASIEVAN
SERWITUTE INGEVOLGEARTIKEL15(2) VANDIE DRAKENSTEIN MUNISIPALE
GRONDGEBRUIKBEPLANNINGSVERORDENING,2018EN TOESTEMMING INGEVOLGEDIE DRAKENSTEIN MUNISIPALE
SONERINGSKEMAVERORDENING,2018:
Kennis wordHiermee geskied ingevolge die Drakenstein Verordening op MunsipaeGrondgebruiksbeplanning,2018dat'naansoek,sooshieronder uiteengesit, by die Drakenstein Munisipaliteit,Grondgebruikbeplanning Afdeling ingedien is. 'n Omvattende afskrif van die aansoek kan aangevra word deur'ne-posaan MnreDavid Hellig en Abrahamse Professionele Landmeters te stuur by plan@dhaa.co.za of die aansoeker telefonies te skakel by 021 872 4086. Alternatiewelik kan JasonDaniels gekontak word by021–8074581ofe-posadresJason.Daniels@drakenstein.gov.za
Eiendom: DieRestante van die Plaas Nr 1581 en die Plaas Kleivlei Nr 303 Paar Aansoeker : David Hellig andAbrahamse Professional Land Surveyors Eienaar : Wekita Four (Edms) Bpk Ligging: Sunfield Home, Bainskloof Road,Wellington Grootte : 57,3259hektaar and 1,9390hektaar
Sonering: Landbousone en Gemeenskaplikegebruiksone
Voorstel:
a. IngevolgeArtikel 15(2)(d) vir die Onderverdeling van die Restant van Plaas Nr.1581Paarlintwee gedeeltes, naamlik: I. GedeelteAwat ±4,87 ha groot is ii. Restant vanPlaas Nr.1581 Paarlwat ±52,45 ha groot is
b. IngevolgeArtikel 15(2)(a) vir die Hersonering van GedeelteAvan Landbousone na Gemeenskapsgebruiksone
c. IngevolgeArtikel 15(2)(e) vir die Konsolidasie van GedeelteAmet die Restantvan Plaas Kleinvlei Nr.303 Paarl om 'n gekonsolideerde grondeenheid te vorm wat ±6,81 ha meet
d. Dievoorgesteldehersonering en konsolidasie is om voorsiening te maak vir die uitbreidingvan die Sunfield Home-entiteit om 'n totaal van 200 intelektuelegestremdevolwassenes toe te laat op die gekonsolideerde grondeenheid.
e. IngevolgeArtikel15(2)(g) vir die wysiging van 'n voorwaarde vir goedkeuring om 200 intellektueel gestremde volwassenestoe te laat teenoordie huidige beperkte 100 intellektueelgestremdevolwassenes.
f. IngevolgeArtikel 15(2)(d) vir die registrasie van stormwaterserwitute 5m breed soos volg: I. Oordie Restantvan Plaas Nr.1581 Paarl ten gunstevan GedeelteA
ii.Oor die Restantvan Gedeelte 4van Plaas Nr.1397 Paarlten gunste van GedeelteA g. IngevolgeArtikel 224(1)van die DrakensteinMunisipale SoneringskemaVerordening, 2018 om ontwikkeling binne die “Scenic Route Overlay Zone”(SRO-07) toe te laat
Gemotiveerde besware of kommentaar moet teen 23-05-2026 aan die
Stadsbestuurder gerig word vir die aandagvan die Bestuurder: Grond
Ontwikkelings Bestuurenkaningedien wordviaeenvandievolgende drie
opsies: •Gepos na Posbus 1, Paarl, 7622; •Handafgelewer by die PaarlBurgersentrum, Bergrivier Boulevard, Paarl; of •E-pos aan customercare@drakenstein.gov.za en kopieer na Jason.Daniels@drakenstein.gov.za
Gebruikdie opskrifvan hierdie kennisgewing as die opskrif van ubeswaar /kommentaar Let daarop dat indienings moet voldoen aanArtikel 50 van die
DrakensteinVerordening op Munisipale Grondgebruiksbeplanning 2018, watbeskikbaar is by die bogenoemde amptenaar
KENNISGEWING DATUM:23-04-2026
SLUITINGSDATUM VIR BESWARE EN/OF KOMMENTARE: 23-05-2026
Foto:Jana Scheepers
gesondheid gefokus en die leerders geïnspireer om elke dag hulbeste te gee.
Die program het ookgemeenskaps-en ondersteuningsperspektiewe ingesluit ’n Verteenwoordigervan dieMbekwe-
ni-polisiehet die werklikheid van misdaadendwelmgebruikbespreek,terwyl geestelike en motiveringsprekersjongmenseaangemoedig hetombeter keuses virhul toekoms te maak en te midde van uitdagings gefokustebly.
Dieprogram hetook ’n ouersessie ingesluit,waargefokusisopdie versterking van gesinsondersteuning en die aandurf van gemeenskapsuitdagings.
Diegeleentheid, hetSurvé in ’n ondderhoud gesê,isdeelvan ’n groter pogingomseunsinkwesbare gemeenskappe te bemagtigenhulle op ’n positiewelewenspadteplaas.
Volgens Survéhet sy haar stigting tweejaar gelede gestig metdie doelom vroue en kinders by te staan.Sysêsy hetindie program spesifiek op gr.6- en gr.7-seuns gefokusomhulle te bemagtig om dieregte keusestemaak.
Buitenhaarsuksesvolle stigting, wat talleprogrammeindie Drakenstein –en spesifiek Newton– asook in Kaapstad bestuur, is sy ook’nvoltydsemaen’n doktorale kandidaat wat op diplomatieke protokolindrielande in Afrikafokus.
Volgens haar finansiersytanshaar stigting self, asook onderwysers by die Litte Stars pre-primêreskoolinNewton, Wellington.

Chevandrevan Schoor vanSweat Spot (naasregs)enRobert Saunders het onlangsLaerskool Paulus Joubertbesoek en aan dieo.13-rugbyspan opwarmingstruie geskenk. VanlinksisDavin Titus, CheslynLamberts, Mickyle Johnson, Alec Hendricks, Kenneth Uren (hoof), LeeRon Davids, Warren Davids en Conroy Eiman.
Atlete seil oorhekkies en dwarslatte by SA veldkampioenskap
DIERESTANTVAN DIE PLAASNR. 1581 EN DIE RESTANTVAN DIEPLAASKLEINVLEINR. 303PAARL 0000000-PL230426


DieSAsenior baan-enveldkampioenskap is die naweek in Stellenboschaangebied. Marianne Malan vandie Hoër Meisieskool Paarl(HMS) het ’n derde plek in die hoogspring behaal. Foto’s:Ernest Kilowan


KylieBasson vanLaRochelleindie hekkies-wedloop vir senior leerders.


082 439 9559 083 363 2224
moeratbuilders @gmail.com
MOSTERT SWEISWERKE: Skuif-/swaaihekke, diefwering, traliewerk. Skakel 072 022 0066.


BUY ALL CARS FOR CASH! Call:084 844 0000
AMOS TEMBO, a Malawian is looking for garden work.Heisalsoa handyman around the house.The days he is open is Mondays, Wednesdays & Fridays. Reliable and trustworthy. Ref available on request. 078 879 1100.
JOHN is looking forwork. Ihaveexperience as a gardener, dog walker and dog groomer.I am available on Tuesday, Thursday and Fridays. I have references.Call me on 068 306 8466.

Transport&Rubble Removal 082 439 9559 083363 2224
moeratbuilders @gmail.com
OLINAH is looking for work as adomesticor housekeeper. Ineed3 days, Monday, Wednesday and Friday. Ihave experience and contactable reference. Call 076 967 1332.
PHILIMON is looking for gardening orany general work.Iamwilling to learn and availableimmediately Call 074 035 1088.


SAMUEL is looking for gardeningorany general work. Ihaveexperience and can start immediately. Call 068 143 1244
VESTER, is a Zimbabweanladyseeking domestic workfor 4days. I haveMonday, Tuesday, Wednesday andFridays open. Ihave2years' experience and areference available. Call060 170 2379.


















Vo Di pi 8,0
Charl Die Days Saterdag se te vriende of-niks botsing meenskapsr blote weeg tuss Newt punt bek geleentheid bygewoon skap plek fisieke grond ower jaar Witsen



Paarl CricketClubrecently celebrated at their 34th annual Awards Ceremony,whenthe outstandingplayersfor the 2025/26 season were honoured in the clubhouse on Saturday, 11 April.
•Best 2nd teambatsman– KeeganDavids
•Best 2nd teambowler –Dylan Martin
•Best 1st teambatsman50Overs –DarrylHendricks
•Best 1st teambowler 50 Overs –
WaylinSeptember
•T20Batsmen of the year –Stefan Conradie
•T20Bowlerofthe year –Henrico Albertus
•PlayersPlayerofthe year –HenricoAlbertus
•Junior player of the year –TaywinAdams
•Mostimproved player –Dian van derWesthuizen
•Player of the year –Stefan Conradie
•Sportsman of the year -Liam Muller



Lede vandie Elite-swemklubhet die afgelope paar weke aan verskeie kampioenskappe deelgeneem en uitstekend gevaar.Agter,van links, is HandreFeyt(Level2, 6PB’s), AyankeStander(Youth Champs, 1PB), Steffen Schreuder (Youth Champs), Theo Barnard (South African NationalJunior Championships: 1goud, 1silwer, 13PB’s), SammyKroger(Level3,5 PB’s), Jani Brink (Level 2, 1silwer, 1brons, 6PB’s). 2de ry vanagter: Christiaan Stander (Level 3, 1silwer, 3brons, 9PB’s), Daniel Bester (Level3, 7PB’s),Keilah Holthuis (Level 3, 2goud, 2silwer, 5brons, 2PB’s), Lowen Schabort(Level3,5goud, 2silwer, 2brons, 9PB’s), CarleHager (Level 3, 2goud, 1silwer, 2PB’s), Stephaan Spijkerman (Level 3, 1silwer, 1brons, 10 PB’s), AdeleMari Barnard(Level3,2goud, 1silwer, 1brons, 2PBs),MilaNienaber (Level 3, 2goud, 2silwer, 2brons, 5PB’s), AmoreBreytenbach(Level2,3PB’s). 2de ry vanvoor: Johan Pretorius (Level 3, 1silwer, 1brons, 8PB’s),LiamBakkes (Level 2, 1silwer, 1brons, 6PB’s), Mateo Schoeman (Level 3, 1goud, 2silwer, 1brons, 7PB’s). Voorstery: Anye Brink (Level2),ElmiKoen (Level 2, 5PB’s),Amelie Theron (Level 2, 2silwer, 3brons, 7PB’s), Zani Hager(Level2,5 PB’s), Nina Heyns (Level 2, 1PB).Afwesig: Emily Liebenberg (Youth Champs, 3PB’s), Tiaan Wagener(South African NationalJunior Champs, 1silwer, 9PB’s), Annabel Swart (Level 2, 3PB’s),Milan Swart (Level 1, 1PB), NicholasCoetzee (Level 2, 2PB’s), AvaKruger(Level2), Nikavan den Berg (Level 2), Juan Viviers (Level 1),Connor Moller(Level1), en Luca Schoeman (Level 1, 4PB’s)