Die Kaapse Wynland is aandie brandmet verskeie brande watindie Drakenstein- en Stellenbosch-munisipaliteiteasook verder woed. Tans bestrybrandbestryders ’n brand watsteeds buite beheer in die Franschhoek-omgewing woed nadatdie vlamme oor die Bergrivierdamgespring het en in die bergreeksbodie dambrand. Hierdie is die tweede verwoestende brand watFranschhoekvanjaar tref nadat die eerste brand op 7Januarie in Wemmershoek –’nklipgooi vanFranschhoek af –ontstaan het en intussen geblus is nadatongeveer 17 000 hektaar verwoes is. Die jongstebrand, watop17Januarie uitgebreek hetennávyf daesteeds woed, het in die La Motte-buurt buiteFranschhoek ontstaan. Foto:Heinrick Strumpher/Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit
Vrou‘doodgeskok’
Onwettigekragverbindings in Lanquedoc
RasaadAdams
Sowat twee weke nadat ’n hond weensbeweerde onwettige kragverbindings in Lanquedoc naby Pniël doodgeskok is, moes die familie van Dilene Mert (27) verlede Dinsdag(13 Januarie) op ’n tragiese wyse vanhaar afskeid neem toe sy op dieselfde plekmet lewendige kabelsin aanraking gekom het.
Hoewel die Groot Drakenstein-polisie nogdie omstandighede om haar dood ondersoek, het Mert se familie aan Paarl Post gesê diespesifieke gebied word deur
plaaslike mense as ’n deurweg gebruik, maar het gevaarlik begin raak weens onwettigekragverbindings te midde van informele strukture wat in die gebied opgerig is.
Volgens kapt. Francois Ross,die bevelvoerder van die Groot Drakensteinpolisiekantoor, is beamptes Dinsdagoggend omstreeks 10:00 na die toneel ontbied
Ross het nie uitgebrei oor hoe sy dood is nie, maar sê Mert is op die toneel deur paramedici dood verklaar.
“Die omstandighede word nog ondersoek. ’n Geregtelike doodsondersoek is geopen.”
Na bladsy4
Die toneel in Lanquedoc verlede Dinsdag(13 Januarie). Foto:MikeCharlie 1
Dilene Mert (27)
Sege virprivatebrandbestryding
ChantélleHartebeest
In ’n uitspraak wat as baanbrekend beskryf word, het die Gautengse hooggeregshofdie deur oopgemaak vir hernieude debat oor private brandweerdienste en het hul rol om saam metopenbare brandweerdienste te werk, beklemtoon.
Die Tshwane-metropolitaanse munisipaliteit, die Gautengse departement van samewerkende bestuur en tradisionele sakeen dié departement se nasionale eweknie, het hulle vroegverlede jaar tot die hofgewend
In sy hofaansoek beweer dié munisipaliteit datFidelitySecureFire(Pty) LTD en die Sinoville-brandbestrydingsvereniging, teen wie die aansoek gebring is, die statutêre voorskrifte oortree rakende die lewering van brandbestrydingsdienste in die gebied van die metropool se jurisdiksie.
Met die aansoek het Tshwane gepoog om ’n interdik teen die twee brandbestrydingsentiteite te kry, wat hulle sou verhoed om enige bedrywighede, funksies of aktiwiteitevoort te sitinwat bestempel is as “dienste” watgelewer word in terme van die Wet op Brandweerdienste99van 1987. Die ander twee applikante het
glo die munisipaliteit ondersteun in hul poging omprivate brandbestrydingsorganisasies te verbied om binne hul munisipale gebied handel te bedryf.
HOFBESLISTEENTSHWANE-METRO
Die Gautengse hooggeregshof het die munisipaliteit se aansoek omprivatebrandweerdienste in die metro onwettigtelaat verklaar, metkoste van die hand gewys. Die uitspraak kom as ’n groot verrassingenword vanuit alle oorde ondersteun en metope arms ontvang.
Die Sinoville-brandbestrydingsvereniging (SBBV), een van die respondente in die saak, is deur AfriForum se regspan verteenwoordig. Volgens AfriForum het die hof bevind dat die lewering van brandbestrydingsdienste deur privateondernemings aan hul kliënte, asookdeur vrywilligers verbonde aan verenigings, nie deur bestaande wetgewing verbied word nie.
Die hof het egter ook beklemtoon dat sodanige private dienste nie die statutêre bevoegdhede van munisipale brandweerdienste magondermyn of oorneem soos uiteengesit in die Wet op Brandweerdienste 99 van 1987 nie.
AfriForumhet die uitspraak verwelkom endit as belangrik
beskryf vir gemeenskappe waar munisipale brandweerdienste onder druk verkeer.
Volgens TarienCooks, ’n rampbestuurspesialis by die organisasie, is samewerking tussen rolspelers noodsaaklik om inwoners se veiligheid te verseker.
DRAKENSTEIN-DEBAT
In die Drakenstein- munisipale gebied heers ’n soortgelykeverskil tussen die munisipaliteit en die Drakenstein-plaaswag (DFW). Navrae is aan die munisipaliteit gerig om te verneem hoedie pad vorentoe vir private brandbestryding in die gebiedlyk.
Seraj Johaar, Drakenstein se direkteur vir korporatiewe en beplanningsdienste, het terugvoer verskaf
“Die Drakenstein-munisipaliteit het nog nooit aangevoer dat die wet ’n privatebrandbestrydingsentiteit verbied om in ons munisipale gebied te werk nie. Alle private brandbestrydingsentiteite het baie ander wetlike verpligtinge om na te komen totdatdie Drakenstein Plaaswag (DFW) aan hierdie wetlike verpligtinge voldoen, bly hul operasionele status onveranderd “Die hofuitspraak verander niks nie.”
REGULASIESRAAKKWESBARES
Paarl Post het ook na die DFW uitgereik,waarop Daan van Leeuwen Boomkamp, die stigter van die organisasie, reageer het:
“Die hofuitspraak wat opslae maak,is’nwaterskeiding: Dit bevestig dat privatebrandbestrydings en vrywilliger-verenigings nie per definisie ‘onwettig’isnie –mitsdit nie diestatutêre bevoegdhede van munisipalebrandweerdiensteondermyn of oorneem nie. Dit is nie ’n oorwinning teen munisipaliteitenie; dit is ’n oorwinning vir gemeenskapsveiligheid –veral waar openbare hulpbronne onder druk is.
“DFW Fire &Rescue funksioneer met ’n mandaat-gebaseerde kliëntebasis en werk al jare volgens ’n duidelikemodel –óf deur ’n skriftelike/mondelingse mandaat,ófnie. Dit is presies hoe verantwoordelikeprivate noodreaksie werk.Wat wél in die weegskaal hang, is ietsgroter en baie ernstiger– die humanitêre en gratis bystand wat dieDFW oor jare heen aan mense sonder dekking, sonder versekering en in informele nedersettings gelewer het –dáár waar dienood die hardste brand en wagtye die duurste is. As ’n gemeenskap ’n bekwame bykomende kapasiteit wegstoot, verloor die kwesbaarstes eerste.”
’n Verwoestende brandhet in Desember verskeiegeboue op die Laborie-wynplaas in puin gelê. Argieffoto: Drakenstein-munisipaliteit
Van bladsy 1.
“Die 27-jarige vrou is geïdentifiseer en haar familie is ingelig,” sê Ross. Mert se tante, ChristalinaKana,by wie sy gewoonengrootgeword het,sêdie familiesukkel steeds om sin temaak van die gebeure
“Almalhet verskillende weergawes; daar is so baie stories. Ons wil eintlik weer by die polisieuitkom,want ons weet self nog nie wat werklikgebeur het nie. Al wat ons weet,isdat daardie paadjie die laaste tyd weens die onwettige kabels uiters gevaarlik geraak het,” het Kana gesê.
Volgens Kana het Mert, wat in die gemeenskap as “Lienkie”bekendgestaan het, by hulle grootgeword.
“Sy was ’n baie liefdevolle mens.Soos die meestevan ons hetsyook maar haar dinge gehad, maar sy hetaltyd rondom die huisgehelp. Hoewelsynooit haar eie kinders gehad het nie, was sy baie liefvir kinders. Die hele Lanquedochet haar as Lienkie geken. Haar dood tref ons almal en sy gaan gewis gemis word.”
Volgens Kana is baie mense in die gemeenskap bewus vandie onwettige verbindings. Sy voer aan datdaar nog nie daadwerklik deur owerhede opgetree is om dit te keernie.
StuartGrobbelaar,’nwoordvoerdervir die Stellenbosch-munisipaliteit,het by navraag gesê “diemunisipaliteit is bewus van die voorval en is diep bedroef dat so iets plaasgevindhet”.
“Onwettige kragverbindings bly ’n groot uitdaging in sommige gebiede. Dit is uiters gevaarlik, diefstal van infrastruktuur en stel onskuldige inwoners se lewe en eiendom ernstig in gevaar.
“Die munisipaliteitsekragspanne, saam met wetstoepassing,besoekgereeld hierdie areas om inspeksiesuit te voer, onwettige verbindings te verwyder en skuldigesaan te keer. Diesamewerking vandie publiek is egter ook noodsaaklik.
“Ons doen ’n beroep op inwonersomons oë en ore op die grondtewees en omenige verdagte of onwettige aktiwiteite direk by die munisipaliteit aan te meld.”
Kinderporno:G’n borgtog
Rasaad Adams
Die 55-jarige Franschhoekse man wat teregstaan op aanklagtewat met die besit en vervaardiging van kinderpornografieverbandhou,seprokureur hetdie afgelopeMaandag (19 Januarie) buite die Franschhoek-landdroshof gesêdie landdros was “te streng” deur nie borgtog aan sy kliënt toe te staannie en dat prosesse reeds aan diegangisomteen die uitspraak te appelleer
Uitspraak in die borgtogaansoek, wat reeds op 11 September 2025 begin het, is eersop2 Desemberverledejaar gelewer
Die man,’nvoormalige opvoeder, is op 16Augustus verledejaar by sy tuiste in Franschhoek in hegtenis geneeminverbandmet video’s wataanlyn versprei is waarin hyglo seksueel mettwee tienermeisiesverkeer.
Eenvan die tienermeisies was in haar skooldrag
Hyissedertdien in aanhouding en staan tereg op drieaanklagte: a) Die vervaardigingenverspreiding van kinderpornografie; b) Die seksuele voorbereiding van’nminderjarige;enc)Die besit vankinderpornografie.
Die polisie se eenheid teen reeks- en elektroniese misdade het ten tydevan sy
inhegtenisneming op sy selfoon beslag gelê om die inhoud daarvan te ondersoek
Die manseprokureur, Martin Green, het Maandag aan die hofgesêdat die polisie intussen ook op ander elektroniese toestelle by sy kliëntsewoning beslag gelê het.
Diesaak is aanvanklik in die Paarl-landdroshof aangehoorendie man het Maandag die eerste keer in die Franschhoekhofverskyn.
Die hofhet Maandag gehoor dat die beskuldigdesedossiertansbydie kantoor van die direkteur vanopenbarevervolging is.
Polisie lê beslag op wapens
Chantélle Hartebeest
Diepolisie in die Kaapse Wynland-distrikisernstig daaroor om die gebied vir alle inwoners te beveilig en booswigte agter tralies te sit. Diepolisie se eenheid vir openbare
geneem, waaronder die besitvan vuurwapens sonder lisensie, nagemaakte vuurwapens, verskillende ammunisie en die besit van dwelms
“In Wellingtonhet beamptesbeslag gelê op ’n Glock-9-mm-vuurwapen met magasyn, waarvandie reeksnommer afgevyl is.’nVervyfstuks 9-mm-amSpecial-patroon,twee elgeweerrondes,’nrewolsie is in Mbekweni -pistoolisinPaarlie polisie ookop amentlike straatin verskeiegebiede delik die vuurwapens
Diesaak is tot eerskomende Dinsdag (27 Januarie)uitgestel vir die direkteur van openbare vervolging om te beslisna watterhoërhof ditverwys moet word. Greenhet buitedie hofaan Paarl Post gesê sy kliëntword onregverdig benadeel.
“Dit is duidelik dat die staat noglank nieklaarmet sy ondersoek is nie. Ons verstaan dusnie hoe’nonvoltooide saak na diedirekteur van openbare vervolging verwys is nie.
“Ons beplan om teendie borgtoguitspraakteappelleer.Die hofwas te strenginsybeslissing. Daar is geen rede hoekom hierdie managter traliesgehou hoef te word nie.
“Soos onsverlede jaar aangeduihet, is hy nie’ngevaar vir die gemeenskap nie,” hetGreen aangevoer.
Diesaak salwaarskynliknadie Paarlse streekhofverwys word.
Ditisindieselfdehof waardie beskuldigde in 2017 skuldig bevind is aan statutêre verkragting van ’n 17-jarige meisie –ook van Franschhoek.
Hy is toe ’n opgeskorte vonnisindie Paarl-streekhofopgelê
Diebetrokke 17-jarigemeisiesemahet verlede jaar aandie koerantgesêhaar dogter is vermoedelikreedsvan 11-jarige ouderdom af deur die manseksueel voorberei.
Eenvan die tallevuurwapens waarop die polisie beslag gelê het.
salballistiesetoetseondergaan om vas te stelofdit tydens enigemisdaadwat gepleegis, gebruik is “Die verdagtes hetinverskillende howe in dieKaapse Wynlandopvuurwapen- en dwelmverwanteaanklagte verskyn.”
Beampteaangekla
JanaScheepers
’n Adjudant-offisier van die Paarl-polisie word deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) ondersoeknadat hy na bewering’n man in diepolisieselle by die Paarlse landdroshof aangerand het.
Die voorval het glo op 20 Oktober2025 in dieoggend plaasgevind voordat dieman (’n verdagte)die eerste keer in die hofsou verskynhet.
Volgens dieman,wat anoniem wilbly om sy en sy kinders se veiligheidte beskerm,ken hy en diepolisiebeampte mekaar en spruit die beweerdeaanranding uit ’n onderonsie by ’n plaaslike winkelsentrum op 18 Oktober. Die man beweer dat sy vrou (van wiehynou skei) en die polisiebeampte in ’n buite-egtelike verhouding was,waarna hy hulle by diebetrokke winkelsentrum in diemiddedorp daaroor gaan konfronteer het. Met dieman se aankoms het hy glo teen sy vrou se voertuig vasgery omdat hy kwaad was, waarna hy ongeveer ’n uur en ’n half laterdeur diepolisie by sy woning aangekeer is nadat ’n saak van gesinsgeweld teen hom geopenis.
Hy is dievolgendeMaandagoggend na dielanddroshof virsyeerstehofverskyning geneem,waarna dieadjudant-offisier in dieteenwoordigheid van drie ander mans in dieaanhoudingselle hom glo in diegesig gespoeg, met sy knie getrefenlelike woorde toegesnouhet
Hierdie drie mans,wat as ooggetuies dien, wilvolgens diebronnie verklarings aan dieOpod oor dievoorval aflê nie.
Die man is daarna vir’n week in dieAllandale-gevangenis aangehou, waarna diestaat die saak teen homteruggetrek het en hy vrygelaat is.
Volgens kapt. F.C van Wyk, ’n Wes-Kaapsepolisiewoordvoerder, is ’n saak van algemene aanrandingencrimen injuria teen diepolisiebeampte aangemeld en wat Opod ondersoek.
Die provinsiale polisie het by navraag niksgesêoor die saak wat teen dieman aangemeld is nie.
Volgens Phaladi Shuping, ’n woordvoerder van dieOpod, ondersoek diedirektoraat steeds’nklagte van algemene aanranding.Shupinghet nie melding gemaak van die crimen-injuria-saak nie.
DieFranschhoek-landdroshof Foto:RasaadAdams
Brandbestryder ná beseringgered
JanaScheepers
’n 42-jarige brandbestryder van CapeNature is die afgelope Saterdagoggend (17Januarie) suksesvoluit die Stettynskloof-berggebied tussen Franschhoek en Du Toitskloof gered nadat sy die vorige nagbeseer is terwylsyaan brandbestrydingsoptredes deelgeneem het.
Volgens ’n verklaringdeur Wilderness Search and Rescue(WSAR) is reddingspanne laat Vrydagaand (15 Januarie) in kennisgestel datdie brandbestryder ’n beenbeseringopgedoenhet terwyl sy gehelp het om ’n brandindie afgeleë berggebied te bestry.
Weensdie ruwe terrein en donker toestande was dit nie vir ’n reddingspan moontlik om haar dadelik te bereik nie en sy moes die nag op die berg deurbring. Die brandbestryder se kollega’shet egterbyhaar gebly en deur die nag oor haar gewaak om haar veiligheid te verseker totdathulpmet dagbreek ontplooi kon word.
Volgens Luke Folb, ’n woordvoerder vir Cape Nature, was die brandbestryder se beseringaan haar enkel en het dit op die brandlyn in die Stettynskloof-gebied van die Limietberg-natuurreservaat gebeur. “Die voorval hetplaasgevind nadat die span per helikopter ontplooi is om te help om die Langrug-brand te blus.”
’n Multi-agentskap-reddingsoptrede is Saterdagoggend van stapel gestuur, met ’n klein reddingspanvan dieWes-Kaapse regeringsedepartement van gesondheid en welstand se reddingshelikopter, wat teen ligdag uitgestuur is, luidens die verklaring.
Hulle is in samewerking met die departement van waterwese en bosbou, CapeNature en die KaapseWynlanddistriksmunisipaliteit se branddienste ontplooi.
Noukeurigebeplanning deur gespesialiseerde WSAR-spanne hetreeds Vrydagaand ’n doeltreffende kommunikasieraamwerk daargestel, wat dit moont-
lik gemaak het vir die reddingsoptrede om ondanks die uitdagende en afgeleë ligging in veiligheid voorttegaan. Reddingspersoneel het die steil en ruwe terrein versigtig aangedurf om diebeseerde brandbestryder Saterdag vroegoggend te bereik.
’n Paramedikus het noodsaaklike behandeling op die toneel toegepas,waarna die beseerde brandbestryder per helikopter na ’n nabygeleë landingsone vervoer is Van daar is sy in die sorg van ambulansdienste geplaas vir verdere vervoer na ’n hospitaal.
Die reddingsoptrede is Saterdag kort voor 11:00 suksesvol afgehandel.
FRANSCHHOEK-BRAND Brandbestryders staar steedsonvoorspelbare toestande in dieberge bo Franschhoekindie gesig, waarverskeie aktiewe brandlyne reedsvir vyf dae woed. Volgens die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) het die brand (wat op 18 Januarie ontstaan het) Dinsdagnag ’n kritiekefase bereik toe ’n skielikeopvlamming naby die ThreeStreams-plaas voorgekom het Dieopvlamming is aangevuurdeur baie sterk wind, metrukwinde van tussen50 en 80 km peruur
Volgens ’n verklaring deur die KWDM is helikopterslaatgisteraand ontplooi om eiendommetehelpbeskerm, maar moes huloperasies weens die gevaarlike windtoestande staak.
Drie vuurlyne brand hoog in ontoeganklike terreinbodie Bergrivierdam,terwyl ’n vierde vuurlyn in die berggebied tussen dieKWDMenOverberg-distriksmunisipaliteitaktiefis. Hoewel geen beserings, lewensverlies of strukturele skade tot dusveraangemeld is nie, hetdie KWDM bevestig dat brandbestrydingstoerusting tydens die skielikeopvlamming beskadig is DieFranschhoekpas bly oopvir verkeer, hetdie KWDM gesê
Die brand wat op 18 Januarue in Mitchell’s-pas ontstaan het, is intussen onder beheer gebring.
’n Beseerde CapeNature-brandbestryder is Saterdagoggend(17 Januarie) uit die Stettynskloof-berggebied tussen Franschhoek en Du Toitskloof gered. Foto:Wilderness Search And Rescue WSAR WesternCape/ Facebook
Tafeldruif-oes ‘lyk heel belowend’
Charlotte Lesch
Hoë volumes en hoëgehalte tafeldruiwe kan op winkelrakke verwag word, maar wind en weer het tot dusver ’n beduidende uitwerkingop hierdie seisoen. Só verduidelik Liezl Jonker verbonde aan die Bergrivier Tafeldruif-produsentevereniging.
Die tafeldruifseisoenvir produsente vanonder meerdie Paarl, Wellington, Halfmanshof/ Porterville, Riebeek-Kasteelen Piketberg geskiedgrootliksvan middel Desember tot die einde van Maart. Dié seisoen is egter met bykans sewe tot tiendae vervroeg weens warm weersomstandighede, wat uiteindelik ook ’n bottelnek-uitwerking gehad het. Verskeie kultivars is gelyk gereed om geoes te word. “‘Bottelnekke’ word al vroeg hier en daar ervaar om alle druiwe betyds gesnyendeurdie pakstore te kry,” verduidelik Jonker.
NiëlKirstenvan JD Kirsten in die Paarl is dit eensdie seisoenhet vroeër begin met die piek-weke wat nou hieris. Volgens hom bestaan verskeie teorieë, maar ’n ongewone warmer, droër en winderige November in aanloop tot die seisoen het gewistot die vroeë seisoen bygedra. “Sekere druifsoorte, wat volgensdie kalenderdrie weke uitmekaar is, is dié seisoen gelyk gereed ” Selfs hul grondkundiges sê die
Die tafeldruifseisoen lykbelowend tenspyte vanenkeleuitdagings.
Foto ter illustrasie: MajaPetric/Unsplash
evapotranspirasie is hoër as in Februarie2024 en 2025, wat gewoonlik diewarmer maande vandie seisoen is Die korrelgrootte en gewig vankorrelsisvolgens die produsenteseterugvoer ook laer as die vorige seisoen(2024/’25). “Korrelgroottes en die gewig vandie korrelsis’npaargram enmillimeterkleiner as 2024-’25 seseisoen,” sêJonker.
Aansienklik meerkartonne is welreedsindié stadium van dieseisoen teenoor die vorige seisoen gepak.
“Alles hettweeweke vroeër begin,” beklemtoon Jonker. Produsente hoop egter die droë weer duur met die verloop vandie seisoen voort.
OESSE‘GEHALTE LYKGOED’ “Reënentafeldruiwewerk nie
saamnie.” Kirsten sê egter die meeste produsente maak darem tydelike voorsiening om die nat uit te hou.
Hoewel daar kultivars is waar die suiker nognie heeltemal reg is nie, lykdie gehalte van die seisoen se oesbaiegoed, sê Jonker. Volgens haar is dit wel nog te vroeg om te sê watter kultivar tot dusver die beste vertoon.
“Die korrels is ’n rapsie kleiner, maar die volumeslyk nie te sleg nie,” sê Kirsten.
Mercia Petersen,die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati), het metdie begin van die algehele seisoen in Oktober bevestig“goeie vrugtegehalte en voldoende volumes word verwag om aan die vraag in die land se uitvoermarkte te voldoen”.
Ander uitdagings wat dié seisoen ervaaris, was sterk wind in Desember. “Die wind in die hawe [Kaapstad] het’ngroot uitwerking op die laaivan die vraghouers gehad.”
Aandie eindevan Desember het Kaapstad se hawe reedsoor die 700 werksure van Oktober tot Desember weens sterk wind verloor, voegJonkerby. Sy brei uit en verduidelikhoe die“swak uitlaai” ’n negatieweuitwerking op die plaaslikebedryf gehad het.
“Min vrugte hetdie mark voor Kersfees bereik,wat tradisioneel beter prysvlakke in die handel soubehaal het.”
Kirsten meen verskeiefaktore dra by tot swak produktiwiteit om die vrugte betyds op die skepe te laai. “Dit is geen geheim diéseisoenworddeurbaie uitdagings gekenmerknie.”
Hy meen ’n idealeseisoen souwees om op tyd te oesof’n rapsie vertraagteweesomdie hawens tyd te gee.
Kirsten voegbyensêdie Oranjerivier,waarsommige produsente reedsinNovember begin oeshet,het reeds’n bottelnek ervaarenasgevolg daarvan vrugte gehad wat tot sowatdriewekelankopdie hawens gestoorisvoordatdit gelaai konword.
PARTYPIEK-WEKE‘BEGINNOUEERS’
Die Hexriviervallei en Bergrivierstreekbegin noueersmet hul piek-weke, voegKirsten by. Volgensdie vereniging blyk
ditdat diegrootste gedeelte van dieBergriversedruiweteen begin Maartvanjaar klaargeoes salwees.
“Tot dusverlyk diegehalte van die oesbaiegoed, hoewel diekorrelgrootte weens warm weer in November verlede jaar swakker as normaalgaanwees,” sluitJonkeraf.
Denene Erasmus,die kommunikasiebestuurderbySati, het Donderdag(14Januarie)in’n verklaring bevestig die bedryf is steedsvan mening dat die verwagte volumesvir uitvoer met0,6% saltoeneem in vergelyking metdie werklike geïnspekteerde volumesvan die 2024-’25-seisoen
Dienasionale oesskatting van 79,4 miljoen 4,5-kg-kartonne, met38,6 miljoen 4,5-kg-kartonne tot op datumgeïnspekteer, bly onveranderd.
Sy voegbyhoewelwarmer klimaatsomstandighede in sekere streke die seisoen met’n paardae vervroeg het, ditnie diealgehele nasionale uitkyk verander nie.
“Die seisoenisopskedule en Suid-Afrika bly welgeplaas om ’n volhoubare, hoë-gehalte-oes wat aanwêreldwye verbruikersvoorkeure in allemarkte voldoen,telewer,” voegPetersenby.
Volgens Sati salhulle voortgaan om dieseisoentemonitor. “Inhierdie stadium kom die bedryf bestendigvoor, met produksie en gehalte in pas met aanvanklike voorspellings.”
Voorkoming eersteopsie
Die gebied rondom Franschhoek is vir ’n tweede keer vanjaar aandie brand metbrandbestryders endie Wes-Kaapse regering se begroting vir brandbestrydingwat tot dieuiterste beproef word. Watdie situasie egter nógmeer ontstellend maak, is datbaie vanhierdie brande voorkombaaris.
Die jongste brandboFranschhoek is reedsdie tweedegrootstewat die gebiedvanjaar tref.
Vroeër vandeesmaand het ’n brand in Wemmershoek sowat 17 000 hektaar verwoesensaam metanderbrande in die provinsie dui dit op ’n kommerwekkende patroon. Hoewel ondersoeke steeds aan die gangis, is dit geen geheim dat baie veldbrande deur brandstigting ontstaan nie– hetsy deur opsetlike brandstigting, ’n onbedagsame vuurtjie, of ’n sigaretstompie wat by ’n motorvenster uitgegooiword.
In ’n somer soos dié is die veld kurkdroog. Metsterk wind en digteplantegroei het ’n enkele vonk die potensiaal om binne minute in ’n verwoestende brand te ontaard.
Brandbestrydersenvrywilligers doen alles in hul vermoë om lewens en eiendom te beskerm. Tog behoort voorkoming ons eerste prioriteittewees.
OMBUDSMAN
Contact Paarl Post’sombudsman with reader complaints. Anycomplaints, queries or suggestions about contentinPaarl Post maybesenttoour ombudsman, George Claassen, on 021 851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za
If contact is made telephonically,please do it via Whatsappto: 083543 2471
It’s harvesttime,picking the fruitsafter ayearofnurturing
An earlier-than-usual start to theannual wine grapeharvest brought positive energy about to the team at La Motte Wine Estate wherethe excitement wastangible last week with the first 2026 Sauvignon Blanc harvested.
Woordvan dieweek
DieWoordeboek vandie Afrikaanse Taal (WAT) geeons elke week ’n kleurryke beskrywingvan ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings. Wil
jy dalk ’n woord in die WAT, of selfs een watnog nie in die WATisnie, koopof borg?Besoek WATbywww.wat.co.za. Dit is ook‘ngeskikte geskenk.
Briewe van ones lesers
Uitsettings raak almal
Ek glo diemeestemense salsaamstem dat eenvan diemeesbasiese behoeftes van enigemensisom’ndak oorsyof haar kop te hê.Die Fraaigelegen-berig lig ditweeruit. Ditisongelukkig een van vele soortgelyke gevalle,veral hier in die Bolandwaarons woon. In my tuisdorp, Wellington, was daaralook ’n paar, waarvanRuigtevlei uitstaan Meeste van die plase waar“uitsettings” oordie jare plaasgevind het, was nie soseer onwettige uitsettingsnie,maarwel waardie eienaarseenvoudig“verdwyn” het, om watterrede ookal, terwyl die werkersenuitgebreidefamilies aanhul eielot oorgelaat is
Mettertyd ontstaan probleme metdinge soos tekorteaan drinkwater en sanitasie, elektrisiteit wordafgesny tesame met ander lewensmiddele wat opdroogenewe skielik raak ditdan diebelastingbetaler se probleem.
Hier is Fraaigelegendan die klassieke geval wat, volgenseen van dieinwoners, reedsbykans 24 jaar gelede opgehou het om ekonomiesteproduseer.Hier ontstaan ’n unieke situasie, in diesin dat in onslandisboere dieenigste werkgewers wat in lengte van dae verantwoordelik gehou wordomhuisvesting te verskaf aanalmal wat ooit op die grondgewoon het.
’n Huis wordaangebied deur die plaaslike regering (belastingbetaler), wat deur diehof verpligwordomdaardie verantwoordelikheidopteneem.
Wathierdie gratishuisbetref, moet nounet onthou word dat die kanse skraalisdat hierdie onwettige okkupeerder ooit geregistreer was in die munisipaledatabank virgratis behuising. Dieimplikasie is dat mensewat wettig in diedatabasis is (ekken van hulle wat reedslangeras25jaar wag)nou moet terugstaan, terwyl dieonwettige inwoner voorrang geniet.
Dieonwettige okkupeerder (moontlik werkloos) van dienuwehuisdoennou aansoek om deernishulp, waarnadie munisipaliteithelpmet ’n bietjiegratis waterenelektrisiteit, vullisverwydering en besmoontlikgeeneiendomsbelasting In alleomstandighede saldit mosgesien wordvir wat ditis, naamlik’ngoeie “deal”. Hierdieisdingewat deur enige landdros wat sy of haar sout werd is in ag geneem moet wordomhierdiesoort sake so goumoontlikaftehandel. Johan Rademeyer, WELLINGTON
My naam is Januarie; ek kommie mettie lagnie
Hallo,isalles oraait daarbydie huis?
Stuur enige klagtes,navraeofvoorstelle oor dieinhoud van Paarl Posaan onsombudsman, GeorgeClaassen by 021 8513232 of mediaombud@novusmedia.co.za. Indien kontak telefonies gemaak word,gebruikasseblief Whatsapp by:083 5432471
Is daar nog’npaarsenteindie beursie oor? Of is dit al weer suigtyd –jyweet mos,daai tydvan die splinternuwejaar wanneerdie Krismisboom, gammon, soutvleise, gebraaideskaapboude, trifle en al daai anderlekkergoetenet ’n nagedagtenis is.
Dis nouhoendernek-kerrietyd,ofhoe?
Jy kenmos van–sosuig-suig die nuwe jaar in.Nou moet die noedels maar weer diewerk doen.Endaaismoortjiesmet die laaaang souse. Hoe sê en spot julle mos altyd– Januariemaand is vyf en sestig dae lank!Julle wasmos lekker sterk. En nou? Disnou my beurtomlekker te lag–oor al die dom goed watjyoor die feestyd aangevang het.
Ek hetjou moslankvoorie tydgewaarsku. Ek kommiemettielag nie! My naam is Januarie.Het jy gedinkdjy kanvimydom maak?Kom ek remind jou ’n bietjiehoe jy jou lyf’nlekkertyd gegeehet
Ek hetjou maar so dopgehou hier net voor die aanbreek vannie groot dae.Ai, ek hetdarem lekker stilletjies gelagvir jou!
Ek hetheeltydinjou oor gefluisterdat jy eerder daai derde bankkaart met die bonusgeldinmoet eenkant sitofver wegsit, alis dit onderdie matras.Maar nee,jywil mosdie tjommies en die buurt impress met ’nnuwekar.Nogalsdie jongste
model. En virwat moes jy daaiekstra klomp vleisloop koop vir’nOujaarsaandpartytjie, watnet ’n aand lank was? Jy weet hoe duur vleisdeesdaeis. En dan nog breëborsbydie drankwinkel instap en amperdie plek staanenleegkoop! Ek, Januarie,het saggiesinjou oor gefluisterdat jy daaipapsnoekgedagtes moet los, maar nouja, hoor is mosmaar min! Ek het so verlangs virjou en die kamstige vriendedopgehou. Drink, eet en partytjieoppartytjie asof daargeen môre of oormôresal wees nie. Ek konmaarnet my kopskud, jou innig jammer kry, want ek weet datjymyweer gaan smeek om uitkoms te bied ’n paar dae nadatjyjou
Nuwejaars-babelaasafgeslaap het. Die cherrie oppie koek wasvir my daaitwee dae voor die aanbreek vandie nuwe jaar toejydie einstekaart met jou bonusgeld op saam met jou na die casinoinCaledon geneemhet.Endaarhet die papawdie fangestrike.Soos’nbesetenehet jy daar gesitenjou laaste paar rand verkwansel met die hoop dat die geluksgodin ook by jou ’n draaisou kommaak. Onthou jy hoe jy ’n paar rand by jou broer moes leen om petrolinjou karte gooi, want jy hetslegverloor! Foeitog, en daarnawas dit netaldie padstofkou. Kykwat staanendoen jy nou.Jymaak dan nou bierbottels bymekaar om by die drankwinkeltegaaningee.Endie vrieskas wathierknapvoor Kersfees met die hele skaap,hoenderpakke,wors, sosaties, kalkoenboude en gerookte snoek lê en pronk het? Daar is dan nou niks oor nie. Ek hetjou gewaarsku, maarjywil nie gehoor hetnie.Kyk waar staanjynou. Ek hou jou dop hier waar jy staanbydaai bank watsomaklikgeldleen. En om alles te kroon, hetjylaasweek’ndraai by die geldskieter gemaak met die beloftedat jy weer teen einde vanJanuariesal regmaak Virwat hetjydaainuwekar loop koop as jy dit al weer virkontantwil inruil –nogalsvoetstoots?Nee man, jy moet jou koplaatlees. Komnet reg. Ek sukkel
nou al soveel jare om jou te help; om jou te waarskuteendie goeterswat jy loop en aanvangoor die feestydendan wiljy benoude boude maakasdaai millions van jou in ’n oogwink iets vandie verlede is En losdaaigoor ideevan jou om jou vrou se kombuisgoed virkontantteverkwanselby–jyweetwaar! Siesa! En toejou vrou jou uittrapoor jou waansinnige ideeomhaar kombuisgoed te loop verpand, toewil jy sommer by die pandjieswinkel se mense hoor of jy niedie Krismisboom vir’npaarrandkan verpand nie. Kyk, toehet ek alsgehoor! Nee, my mens, jy moet regkom! Foeitog, sterktemet alles. Oja, die skolehet vanjaar vroeg begin. Hetjyaldie kinders se skoolgoeterskon koop?Enso by theway,daarisdrieverkeersboetes vir spoedoppad, want jy woumos jou tjommiesbeïndruk met hoe jy daainuwekar se pype tussen die PaarlenWellingtonskoon kanblaas.Die ratesand taxes gaan ook niehomselfbetaalnie.Endaaigeldskieter se geld,o,daaigeldskietersegeld. Hetjy gesien –hulle expose jou sommer deesdae op sosialemedia! Kykofjynie hier voor jou werk alleshoor ’n naweekjoppie iewers kandoen nie. Meen maar, dis ’n paar rand watjynie gehad hetnie Ek hetjou gewaarsku, my naam is Januarie
Pitkos
Sorg dat niemand ’n ander mens kwaad virkwaad vergeldnie
Betogingteenuitsettings
Rasaad Adams
’n Groep inwoners van die plaas Fraaigelegen naby die R301-Wemmershoekpad in die Paarl het Dinsdag (20 Januarie) buite die Paarl-landdroshof, waar die saak om hulleby wyse van ’n uitsettingsbevel van die grond te verwyder weer aangehoor is, vreedsaam betoog.
Paarl Post het verlede week berig dat die plaasbewoners uitsetting in die gesig staar te midde daarvan dat die grond, waar die nuwe Parelberg-winkelsentrum onlangs sy deure geopen het, vir kommersiële en residensiële ontwikkeling geoormerk is.
Die koerant verstaan dat, ná verskeie pogings om metdie bewoners te onderhandel en hulle van alternatieweverblyf te voorsien, die grondeienaars toe om ’n uitsettingsbevel aansoek gedoen het,wat tans in die Paarl-landdroshof aangehoor word.
Die Paarlse regsfirma Otto Th Atto Inc. at di
’n Groepinwoners vandie plaas Fraaigelegenhet die afgelope Dinsdag buitedie Paarl-landdroshof vreedsaam teen uitsettings betoog. Foto’s: Rasaad Adams
’n formelemunisipale watergedrewerioolstelsel,vullisverwyderingsdiensofdrinkwater-retikulasie gekoppel nie.
“Diewoningsisvir baie jare nie deur dievorige eienaars onderhou nie en is in ’n swak toestand.”
“Die huishoudingswordvoorsien van’ngediensteerf met’n nuutgeboude woning wataan NHBRC-vereistes voldoenenwat in die naam van die hoof van die huishouding oorgedra salword. Die grondeienaarfinansier die ko oordr erskui
woningswat hulle virhierdie grootfamilies wil gee.
“Die publiekmoeniedie fout maak om onstevergelyk metmense wat groot salarisseverdien nie.
Volgens dieeienaars vandie Fraaigelegen-plaas in diePaarlisdie plaashuisenie meer geskik vir menslikebewoning nie
“Ons almal is afgelê toe die boerdery gestop het.
“Alwat onsmense ken,isdie plaaslewe. Nouwil hulle ons daarindie dorpgaanplaas by wonings wat onsnie weet hoe onsdit gaan onderhou nie.”
DieFraaigelegen-plaashet volgensStevens tot in 2002 druiwe uitgevoer.
Sy vertel dat die boerderypraktyke daardie jaar gestaakis en diemeestevan die werkers afgelê is
Dieres is glo in diedaaropvolgende drie jaar afgelê Planneomdie grondvir kommersiële en residensiële doeleindesteontwikkel,het glo reedsin2013 begin.
Die topmatrikulantevan 2025 in die Drakenstein-vallei. Foto:JanaScheepers
Drakenstein pronkmet klas van’25
JanaScheepers
Die Drakenstein-munisipaliteithet sy topmatrikulante virhul uitmuntende akademiese prestasies verlede Donderdag(15 Januarie) op ’n amptelike seremonie vereer. Die geleentheid is bygewoon deur die twee topmatrikulante van die 19 hoërskole in die munisipale gebied, insluitend die drie topmatrikulante vandie Boland Landbouskool, waar dietwee topleerders identiese punte behaal het.Die skoolhoofde van skole watvan die Paarl tot in Saron strek, was ook teenwoordig.
Altesaam 39 trotse leerders, saam met hul gesinne en familielede, het die seremonieindie gemeenskapsaal in Wellington bygewoon.
StephenKorabie, die burgemeester van die Drakenstein-munisipaliteit (DM), en prof. MichaelleCordeur, ’n emeritus professor in opvoedkunde aan die Universiteit Stellenboschenvoorsitter vandie Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, het die leerders toegespreek en hulle vir hul harde werk en deursettingsvermoëbedank,en hul aangemoedig om te volhard.
Siviwe Gwarube, die minister van basieseonderwys,het die matriekuitslae op 12 Januarie vrygestel en aangekondig dat die land se gemiddelde slaagsyfer van 86,2% tot 88,2% gestyg het –die hoogste nóg in die land.
VanlinksisLCBhunguzana(IhlumeloSekondêreSkool; hoof), Micheal le Cordeur (emeritus professor in opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch en voorsittervan die Stigting virBemagtiging deur Afrikaans), Asezile GwazaenTinzi Sinovuyo(beide IhlumeloSekondêreSkool-matrikulante) en Stephen Korabie,die burgemeester vandie Drakenstein-munisipaliteit. Foto:Drakenstein-munisipaliteit/ Facebook
Volgens Gwarube is die nuwe koers wat die departement vir die basiese onderwysstelsel ingeslaan het, gekenmerk deur diep wortels, sterk hoekstene en ’n langtermyn visie.
“Dit fokus op gehalte sowel as op toegang, veiliger skole deur samewerking met die polisie, die versekering datelke kind teen die ouderdom van vyf kan floreer en opdie opvoeding van ’n geslag wat in staat is om Afrikasedemografiese dividend op te eis. Maar die regeringkan nie hierdie werk alleen doen nie. Die verster-
king van leerfondamente is ’n nasionale projek,”het sy gemaan 84,6%-SLAAGSYFERVIRWYNLANDE
David Maynier, die Wes-Kaapse LUR vir onderwys, het ook op die uitslae gereageer.
“[Die Wes-Kaap se] baccalaureus-slaagsyfer, ’n sleutelmaatstaf van gehalte-matriekslaagsyfers, het van 47,8% tot49,2% gestyg. Ditisook die hoogste nog vir die Wes-Kaap en die tweede hoogsteindie land.
“Ons kandidate het die tweede hoogste onderskeidingsyfer in die land behaal,met 13234 kandidate wat in 2025 altesaam 31220 onderskeidings verwerf het.”
watersrand in Johannesburg gaan regte studeer.
Gwaze het vanjaar se matrieks aangeraai om dadelik skouer aan die wiel te sit en nie te wag vir die rekordeksamen of eindeksamen om hul punteteverbeter nie.
LKZEEMAN-AKADEMIEPRESTEER
Nina Voigt, ’n matrikulant aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, se raad vir matrikulante sluit aan by dié vanGwaze, terwyl Voigt bygevoeg het dat leerders gedisiplineerd moet studeer virdie rekordeksamen, omdat ditdie leerwerk tydens die eindeksamen vergemaklik.Voigt gaan aan die Universiteit Stellenbosch (US) medies studeer.
Nabeelah Green van die Hoërskool Noorder-Paarl het gesê sy het gereeld ChatGPT en Quizlet gebruik in voorbereiding vir haar eksamens en om nota’s te maak of vrae te formuleer. Volgens haar het sy ook haar selfoonverbruik verminder om gefokus te blyengereeld in gebed getree en na haar geloof gedraai. Green is ingeskryf vir ’n graad in maatskaplikewerk aan die US.
Die LK Zeeman-akademie was ook by die seremonie verteenwoordig en het bekendgemaak dat sy slaagsyfer met ongeveer 50% verbeter het.Vir 2025 staan ditop 83,8% waar dit die jaar tevore op ongeveer 33% gestaan het Carin Venter, die skool se nuwe hoof wat in Mei 2024 by die skool aangesluit het totdat ’n nuweskoolhoof aangestel word, het dit haar missie gemaak om die
Laerskool Paulus Joubert se leiersreg vir die jaar
Die Laerskool Paulus Joubert het by sy jaarlikse diplomaplegtigheidseremonie aan die einde vanverlede jaar sy hoofleiersvir 2026 aangewys.Van linksisSabastian Goliath (hoofseun), Carlin vander Merwe (hoofmeisie), Eljamio Julius (onderhoofseun) en ShandréSampson (onderhoofmeisie).
UITSLAE
MichaelPearce 96,57% 7ONDERSKEIDINGS
24A-gemiddeldes
HelgardNolte 91,14% 6ONDERSKEIDINGS
met 6onderskeidings
7kandidate met 5onderskeidings
5kandidate met 4onderskeidings
25 RESULTS
Foto’s:ErnestKilowan
JoelMartini 90,57% 7ONDERSKEIDINGS
OliverSales 89,57% 7ONDERSKEIDINGS
le Roux,’nleerder aan die Laerskool Hugo Rust,was die wenner in die o.12-meisiesdiskus.
Dieseuns
Kinderssetandesorgisbelangrik
Noudat die somervakansie verby is en skole heropen het, fokus baieouers op skoolbenodigdhede –maar volgens
dr.Ockert Bekkervan Bekker Dental & Aesthetics, wat ook ’n tak in diePaarl bedryf, behoort kinders se gebitegter net soveel aandag te kry –endit reeds vansojonk as twee jaar oud.
“Melktande is dalktydelik, maar die skade wat plaak in die vroeë jare kanaanrig,kan blywende gevolge hê –nie net vir melktande nie, maar ook vir die ontwikkeling van permanente tande,”sêBekker in ’n verklaring.
Plaak (’ntaai bakteriële lagie) kanselfs op peuterssetande vorm. Indien ditnie betyds behandel word nie,produseer dit sure wat tandemalje beskadig en kandit
tot gaatjies, infeksies en in ernstige gevalle selfs tandheelkundige behandelingonder algemene narkose lei.
“Dit kanskokkend wees vir ouers om te hoordat hul kind moontlik narkose benodig vir tandheelkundigewerk, maar baie van hierdie gevalle is voorkombaarmet vroeë sorg,” verduidelik hy.
Bekkergee die volgende praktiese wenke aan ouers:
•Tandartsbesoeke van tweejarigeouderdom af: Vroeë ondersoeke stel tandartse instaat om risiko’s te monitor, ouers op te voeden’nvoorkomende plan saamtestel.
•Volgehouemondhigiëne: Borsel tande twee keer per dag met ’n sagte tandeborsel en ouderdomstoepaslike tandepasta. Om tandetevlos, kan volgens die tandarts se voorskrifte bekendgestel word. Hierdie ge-
Skryfverhaal virWoordfees
Inskrywings virdie 11dejaarlikse
Woordfees-kortverhaalbundel is nou vir alle Afrikaanse skrywers oop
Die StellenboschWoordfeeshet die volgende weergawe van sy gewilde kortverhaalkompetisie aangekondig, met ’n toekenning vanR30000 vir die wenverhaal en R5000 vir elkeander verhaal wat in die bundel opgeneem word Literêre instelling
Die kompetisie, watintussen’nliterêre instelling gewordhet,isoop vir alle skrywers wat oorspronklike Afrikaanse kortverhale wil voorlê
“Hierdie bundel dien as ’nsoort jaarboek waarmee Afrikaanse skrywers iets van die spesifieke tydsgees met elke oes kortverhale weerspieël,” sê Saartjie Botha, ’n direkteur vandie Stellenbosch Woordfees
Die kompetisie hetreeds verskeie bekende skrywers opgelewer,insluitend die bekroondeLynthia Julius. Wenverhale deurMichèle Meyer, Clari NiemandenHendie Grobbelaar isselfs tot Silwerskermfees-kortflieksverwerk
Tarina Jordaan het die kompetisie in 2025 gewen. Nuwe siklus
Suzette Myburgh, diesameroeper van die keurpaneel, sê die tiendebundelse publikasie in Oktober het ’n nuwe siklus ingelui.
“Ons het in die afgelope dekade2829
verhale beoordeel, waarvan239 gepubliseer is. Onshet die bundel metinskrywings van hoogstaande gehalte van krag tot krag sien gaan.”
Dieorganiseerders moedig alleskrywers aan om deel te neem,ongeaghul ervaring. Daar is geen voorgeskrewe tema nie–skrywers kanskryfwaaroor hulle wil.
Kompetisiereëls
Verhalemoettussen 1500 en 3000 woordelank wees en moet die skrywer se oorspronklike, ongepubliseerdewerk wees.Verhale wat metkunsmatige intelligensiegeskep is, word nie aanvaar nie. Inskrywings sluit op 1April2026 om 17:00.
Keuring word streng anoniem gedoen, en slegs dieverhaal se titel mag op die dokument verskyn.
Niemeer as 25 verhale salvir die bundelgekies word nie.
Dieskrywers wie se verhale gekies word,sal in Juliebekendgemaakword en die wenverhaal salopdie 26ste StellenboschWoordfeesaangekondig word. Ontvangs vaninskrywings sal van 2Februarieafbinne driewerksdae bevestig word.
•Besoek die Woordfeessewebwerfof bemarking@woordfees.co.zavir nog inligtingoor die Woordfeesendie kortverhaalkompetisie.
woontes help nie net om plaak te voorkom nie, maar vestig ook goeie mondgesondheid vir later jare.
•Gesonde dieet: Beperk soet versnaperinge en drankies –veralvoor slaaptyd. “Ons sien steeds kinders wat met sap in hul bottels gaan slaap. Snagshet tandegeen manier om hulself te beskerm nie en hierdie hoë-suiker drankies veroorsaak groot skade in die mond,”waarsku Bekker.
•Ouertoesig:Ouers moetseker maak dat kinders korrek borsel en self ’n voorbeeld van goeie mondgesondheidsgewoontes stel “Met vroeë besoeke en eenvoudige daaglikse gewoontes kan ons die meestegaatjies voorkom. Dikwels vertrou ons op ouers om hul kinders by die tandartstekry en ná die eerste besoek is die meestekinders opgewonde om terug te kom.”
Pexels
Moenie viering van Stef Kruger se musiek misloop
’n Groepuitsonderlike musikante bring eersdaags erkenning aan een vanAfrikaanssegrootste liedjieskrywers, Stef Kruger, in die produksie Pennies op dieSpoor –’nviering van Kruger se musiek-erfenis.
Kruger is in 2024 deur die South African Country Music Association/Foundation vir sy lewenslange bydrae totAfrikaans vereer.
Hierdie spesiale produksie sal meesterlik uitgevoer word deur gekenne name in die musiekbedryf, naamlik Blackie Swart, Jannie Moolman,Riku en Jackie Lätti, Schalk Maas, Petronel Baard en die meester self, Stef Kruger.
Die vertoning vang die gees van jare lange vriendskappe, kreatiewesamewerkings en landwye toere vas –van DieWasgoedlyn totTriptruuk; van intieme teaters tot groot verhoog-oomblikke.Elke kunstenaar dra ’n besondere deel van Kruger se nalatenskap en saam skep hulle ’n ware ode aan Afrikaans en aan een van sy grootste woord- en musiekmeesters.
Moet dit nie misloop nie.
•Saterdag 31 Januarie om 18:30
OldTannery Wellington Kuns, boekeenmusiek te koop. Restaurant en kroeg beskikbaar; eie opvoustoel word aangemoedig en eie piekniekmandjie is welkom.
•Sondag 1Februarie om 15:00
Die eerste vertoning is Saterdag 31 Januarie by die Old Tannery in Wellington en Sondag1 Februarie by The Daisy Jones Bar in Summerhill, Stellenbosch. Kaartjies vanaf R200 perpersoon is by Quicket te koop. Nog besonderhede oor vertonings:
Deure open om 13:00; The Daisy Jones Bar, SummerhilleWines, Stellenbosch.
Calabash musicfestival cancelledasMuseunavailable
Thehighly-anticipated Calabash South Africa 2026 musicfestival has beencancelled following the maindraw card Muse’s withdrawal from their scheduled performances across multiple countries, organisers announced.
The British rockband is no longer able to proceed withtheir plannedshows in the United Arab Emirates, South Africa and India due to unforeseen circumstances.Given the short notice
and complex logisticsinvolved in presenting the large-scale touring stadium festival organisers were unable tosecure asuitable alternative headliner in time, Big Concertsannounced on Wednesday morning (14January).
The cancellation affects both scheduled events: 7February at FNB Stadium in Johannesburg and 11 February at DHLStadium in CapeTown
“Dueto unforeseencircum-
stances beyond ourcontrol, we will be unable to proceed with the upcomingscheduled shows,” Muse said in an official statement.
“This hasbeen avery difficult decision and one we did nottake lightly. Refunds will be available from the point of purchase. We hope to be back with you again very soon.”
Supporting actSimple Plan expressed their disappointment at the cancellation. “We are so
sad to hear that Calabash South Africahas been cancelled,”the band said. “We were so excited finally to return to South Africa andplay for all our fans there and we’re very sorry that,because of the festival’s cancellation, it’s no longer possible this year.”
AUTOMATICREFUNDSFORTICKET
HOLDERS
Fanswho bought concert, parking, and park &ridetickets will automatically receive full
refunds. This process has already begun and should take up to five to 10 business days to reflect in accounts. Ticketmaster willcontact customers directly if payment details are no longer valid.
Organisers acknowledged the deeply disappointing nature of thecancellation for fans, artists and everyone impacted by the decision, thanking supporters for their understanding during this difficult time.
Dr.Ockert Bekker vanBekkerDental& Aesthetics moedig ouers aan om hul kinders vir gereelde tandartsbesoeketeneem Illustrasiefoto:
Die legendariese liedjieskrywer Stef Kruger
Ra N
Jonge mu vanjaar die nadat WP is. vir prov vir hi woo vi ervaring heid seuns koms week-spanne spa
koop gewoonlik hy. van skolerugby en provinsialeen sie-strukture glo Erasmus belangrike platsbly pelersvan topCravenweek is geende stappie om bereik. blyomWP-rugby dat WP-rugby goed vertoon, sal ed vertoon.” is Cravenweek ’n fvir spelers wat die beste spelers in toernooi meeding stap in die regte rigwatgraag eendag wil beoefen.” elke jaar as die 18-skolerugbyprovinsiale spanne meeernooibyGrey erha aangebied ptelike datum nog snie. Sean Erasmus
Cycleracewillcause trafficissues
TheWinelands Cyle Race will take placeonSunday 25 January. The day’s activities start at the Huguenot PrimarySchool in General HertzogAvenueat05:30 with registration,and the races willend there by 13:00. Regrettably, there will be traffic andparking restrictions in the vicinity of the school and the main routesout of Wellington Piet Retief Streetwillbe partiallyclosedwith the southbound lanes operating as twoway road. Avoid the area from 07:00 to 14:00. General Hertzog Boulevardwillalsobepartially closed from 04:00 to 14:00.
Drakenstein Municipality’s trafficdepartmentand Paarl Rotary marshalswillregulate trafficthrough the various stages of Sunday morning’s races. The race organisersapologise for anytemporary inconvenience caused in yourneighbourhood andwilltry to limit disruption as far as possible
Theevent is geared towards havinggood, safe funand servingagoodcause.All proceeds from the race will be channelled to community developmentprojects through the Rotary Clubof Paarl. Detailed information is available on www.winelandscyclerace.co.za.
PKKsit sy heerskappy voort
Quinton Jacobs
Die Paarl-krieketklub hetsy heerskappy in diePaarlverlede Saterdag met’noortuigende 44-lopie-oorwinninginhul derbywedstryd teenYoungPeople’s KK bekragtignadat hulle in Desember ookmet diePaarl-Ooskrieketklubafgerekenhet
Dit was Paarl se tweede oorwinninginBoland-krieket se Premierligaensybotsingin Stellenbosch hierdieSaterdag teen die sterk Victorianeen daarna teenVan derStel (tuis op 31 Januarie) word in groot opgewondenheid afgewag. Nadat hulle besluit hetom eerste te kolf,het die wenspan 234 in 50 boulbeurte opgestapel danksy ’n skitterbeurtdeurdie staatmaker-aanvangskolwer Darryl Hendricks (83 in 89 balle,
11x4). Dian van derWesthuizen en TaywinAdams hetelk 20 lopiesbygedra, maar dit was die negende-paaltjie-vennootskap wat sout in diewonde gevryf hettoe 54 lopiesdeurAdams en Liam Muller(46 in 52 balle, 4x4, 2x6) bygevoegis. Die Bolandse aanvangsbouler Glenton Stuurmankon geen hond haaraf maak nieendit was diedraaier DuelinFransman (10-0-33-3) wat vir die tuisspandie ooggevang het, metgoeie ondersteunung van Ryall Julies (2/39) en Clint Brokman (2/10). Dieslakkepas waarteenYoung People’s (191/9) gekolf het, het tot hulonderganggelei en hulle hetgesukkel om vennootskappe te bou ná die37lopiesomdie eerste paaltjietussenBradwin HollenbachenAkeem Minnaar (87 n.u.n., 9x4).