Skip to main content

Paarl Post – E-edition – 19 March 2026

Page 1


Coetzee ná bedrogklagteondersoek

Die sluier is gelig op die identiteit van die voormalige Faure &Faure-vennootwat in April 2024 afgedank is.

Conrad Coetzee staan nou sentraal in ’n ondersoek na ’n beweerde miljoenrandse bedrogskema wat oor etlike jare gestrek het. Terwyl ’n strafregtelike saak deur die polisieondersoek word, het die regspraktisynsraad bevestig dat sy eie ondersoek na Coetzee in die “finale” stadiumis.

BEWERINGS

Coetzee het glo vir etlikejare ’n fiktiewe “advokaat” geskepaan wie maandelikse betalings gemaak is,volgens ’n plaaslike regsgeleerde wat vertroud is met die geskorste Faure &Faure-vennoot.

“Die bewerings is dat hy dan fakture sou laat uitmaak vir hierdie ‘advokaat’ sedienste wat aan die regsfirma gelewer is,” het die regsgeleerde op voorwaarde van anonimiteit gesê.

“Die vermoede is dus dat hierdie geld dan in een van sy persoonlike rekeninge betaal is.”

Volgens die bron het dié aktiwiteit glo vir etlike jare aangegaan. Die regsgeleerde kon nie ’n geraamde bedrag gee van hoeveelrandsebeweerde uitbetalings gemaakisnie, maar hetwel genoemdat dit glo miljoenebeloop.

Ná sy afdanking het Faure&Faure, waar Coetzee in 2011 aangesluithet, met ’n“diepgaande forensiese ondersoek” begin, waarna hulle in September verlede jaar, asook weer onlangs, aan Paarl Post bevestighet dat sy interne ondersoek afgehandel en die aangeleentheidnadie Paarl-polisie verwys is. ’n Gepaardgaande klagte is ookaangemeldmet ’n versoek dathystrafregtelik vervolg word. Kons. Ndakhe Gwala,’nwooorvoerder

verbonde aan die Wes-Kaapse polisie het bevestigdat ’n bedrogsaak tansondersoek word.

“Sodra dit [die saak] afgehandelis, sal die seniorstaatsaanklaer genader word vir ’n besluit,” het Gwala gesê

Die firma het destydsgesêdat die afgedankte regsmanreeds verlede jaar by die regspraktisynsraad van die WesKaap aangemeldis.

PRAKTISEER

Paarl Post het verledeweekberig dat “’nafgedankte regsman” se naam weer opgeduik het nadatdit aandie liggekom het dathysoonlangs as Junie2025 die Paarliet Christiaan Arnoldus Kurtz verdedig het wat vanbedrog en kopiereg-oortredingsaangeklaword.

Hierdie regsman, kan diekoerant bevestig, is ook Coetzee

Die regsgeleerde het volgens’n“notice of withdrawal,” ’n openbarehofdokument, as Kurtz se regsverteenwoordiger namens SDP Attorneys bedank.

Dié dokument is op 24 Junie2025 geteken en uitgereik

Die koerant het uitgereiknaSDP Attorneys om ondermeertehoorofdie afgedankte regspraktisyn steedsbySDP Attorneys praktiseer, maar geen terugvoering ontvang nie.

REGSPRAKTISYNSRAAD

Kabelo Letebele, die senior bestuurder vankommunikasieenbetrokkenheidvir die regspraktisynsraad, hetdestyds by

navraag bevestig dat in 2024 alleen drie klagte teenCoetzee aanhangiggemaakis. Volgens Letebele hetgeenvan dié klagte egter van Faure &Faure gekom nie.

Letebele hetook gesê Coetzeeword tansondersoek, maar wou nieuitweioor dieaardvan dieondersoek nie

Opgedateerdenavraeisaan dieregspraktisynsraad gestuur, onder meer om uittevindofdie regsgeleerde steeds praktiseer

Volgens Letebele wys dierekords van dieregspraktisynsraad dat Coetzee ’n toegelate regspraktisyn is.Hyisegter tansingeskryf op die “nie-praktiserende rol” van prokureurs

“Hy[Coetzee] is dieonderwerpvan ’n voortdurende ondersoek wat voortspruit uitklagte wat by die regspraktisynsraad ingedienis. In hierdiestadium,en hangende diefinalisering van die saak in ooreenstemmingmet dieprosedures wat in dieWet op Regspraktyk uiteengesitword, saldie regspraktisynsraaddie uitslag bekend maak sodra die proses voltooi is en dieregspraktisyn behoorlik in kennisgestelis.

“Die regspraktisynsraadhanteeralle bewerings metdie grootste erns,en hierdiesaak is nouindie finalestadium van ondersoek,”het Letebele gesê. Navrae is op vier verskillendeplatforms (SMS,WhatsApp, Instagramen Facebook) aanCoetzee gestuur, maar geen kommentaar is teendruktydontvangnie

Conrad Coetzee verlede jaar buitedie handelsmisdaadshof in Bellville toehynog ’n voormaligeklant verteenwoordig het Foto:Verskaf

W’tonsekaratekadroom groot

Een van Wellington se vooraanstaande karatekas, Sebastian Sonnekus (15), pak binnekort ’n uitmergelende uitdaging aan wat insluit om 100 katas baas te raak as ’n fondsinsamelingsprojek om die Japannese eiland genaamd Okinawa te besoek waar hy karate-opleiding gaan ontvang

Sebastian sal hiérdie uitdaging op 27 Maart by FitLife Wellington aandurf en nooi die Drakenstein-gemeenskap uit om voor skool óf werk ’n draai te maak, en ’n paar katas saam te doen.

Ander studente van die Boland Dragons-dojo waar Sebastian opleiding ontvang, saldeur die loop van die oggendook by homaansluit.

Regstreekse opdaterings gaan ook op sosiale media gedeel word.

Donasies kan op die dag aan Sebastian oorhandig word, of kan inbetaal word op Sebastian se Back-A-Buddy-veldtog op www.backabuddy.co.za/campaign/100-katas-for-okinawa.

Volgens Elizna Sonnekus, Sebastian se ma, sal daar ook

koffie en pannekoek te koop wees.

KATAS

’n Katainkarate is ’n vasgesteldereeks bewegingswat ’ndenkbeeldige geveg teen een ofmeer teenstanders voorstel Ditissoos ’n oefenpatroon of “gimnastiekroetine”wat jy alleen uitvoer om tegnieke te

oefen

“Elke beweging het ’n doel,” volgensSebastian.

Dit bestaan uit skoppe, houe, en draaie watin’nspesifieke volgordeuitgevoerword.

Volgens Sebastian sal 100 katashom ongeveer drietot vier ure neem en beoog hy om van 05:30 metdie katastebegin.

Tans ken Sebastian 25 katas

watdus vier keeruitgevoersal word.

OKINAWA

Okinawa, ’n eilandinsuidelike Japan,wordalgemeen beskou as diegeboorteplek van karate en Sebastiangaansaam metsysensei, JP van Heerden, eienaar van dieBolandDragons-karateskool, asook sy ma dié eiland besoek om meer oorkarate te leer -nie netasvegkuns nie, maar ookdie geskiedenis daarvan en om diekultuur op die eiland te ervaar.

’n Andergroep studente van oordie wêreld heen salook by SebastianenVan Heerden aansluit waarhulle opleidingby ’n karateskool salontvang. Hiérdiegeleentheidvindin Julievanjaar plaas.

FINANSIERING

Elizna hetverduidelik dat die gesin’nleningmoesaangaan om vir diegeleentheidinOkinawa te betaal, waarnahulle nou, metSebastian aandie voortou, probeer om diegeldteherwin.

BuitenSebastian se kata-uitdaging maak hy ookenergiestafies, geeekstrakarateklasse én maak sakke virdie wapens waarmee diekaratekas veg. Sebastianhet gesê dit is vir

hombewonderenswaardigom te sien watteropofferings sy ouersmaaksodat hy sy drome kan nastreef. Sy trotsemahet op haar beurtverduidelikdat sy en Sebastian se pa, Stefan Sonnekus– ’n kameraman en fotograaf wat deel vormvan die bekende Voetspore-span–hul seun se droom salondersteun, mits hy sy entoesiasmedaarvoorbehou

KARATE-LOOPBAAN

Diébobaas vegter hetverduidelik dat hy reedssedert ’n jongouderdom op kleuterskool ’n liefde virkarate ontwikkel hettoe sy huidigesensei die skooltjie besoekhet Van daarafhet hy aanverskeiekompetisies deelgeneem, waarvaneen die World Unionof Karate Do Federations (WUKF)-wêreldkampioenskap verlede jaar in Swede was Hier hetSebastian eengoue en eensilwermedjale verowerin onderskeidelikdie kata-afdeling in diegroep vir14- tot 15-jariges, en in kobudo met’nkortwapen, diesai (’nsoortvurk). Elizna hetverduidelik vanjaar se wêreldkampioenskap vind in MeiinRoemeniëplaas, maar dit is nogonduidelikofSebastian ditsal bywoon.

Two wal went confirmed cial about wil wee lands and leopard (CLT) graphs and org termine gen ranging sual abo

Sebastian Sonnekus (15) neem aan ’n kompetisie deel. Foto:Verskaf

Oudspeurder moet noueers

na Valkenberg-hospitaal

JanaScheepers

Die voormalige polisiespeurder Wayne Wantzahet Maandag (16 Maart) in die landdroshofinWellingtonverskyn waar dit aandie lig gekom hetdat hy na die Valkenberg-hospitaal in Kaapstadverwys sal word

Volgensdie staatsaanklaerhet die Paarl-hospitaal se psigiater, dr. Charl Prinsloo,dit wenslik gevind dat hy deur hiérdie psigiatriese hospitaal geëvalueer word.

Wantza is op 24 Februarie by die Paarl-hospitaal geëvalueer nadat hy op 4Februarie in diehof verskyn het. Volgensdie staatsaanklaer is hy op die waglys geplaas en sal hy waarskynlik binne die volgende ses tot agtmaande plek in Valkenbergtoegeken word. Totdan bly hy in aanhouding.

Sy volgende verskyning isop16April om vas te stelwaardié prosesstaan Wantza het na beweringop26Julie 2025 verskeie skote in Schoongezichtstraat, Wellington,afgevuur,waarin sy eksmeisie, Elzaan Gallant, ernstig gewond is en haar nuwekêrel, Petrus Jacobs (49), dood is. Gallant is glo sewe keerdeur Wantza geskiet –vyf keer in die bors en een keer in elkearm –terwylJacobs weens een

Wayne Wantzatydens ’n vorige hofverskyning

Foto:Argief/ Jana Scheepers

in Wellington opgedaag en Gallant, met wie hy voorheen ’n verhouding gehadhet, genader het voordat hy op haar en Jacobs losgebrand het.

Wantza het sy persoonlike wapen, ’n 9-mm-Glock-pistool, gebruik om op Jacobs, Gallant en ’n derde slagoffer, haar vriendin, teskiet. Gallant is glo van Bishop Lavis op die KaapseVlakte. In ’n vorige hofverskyning het dit aan die lig gekom dat Wantza as speurderernstige en gewelddadigemisdade, insluitend bendeverwante sake, ondersoek het. Hy was ’n sersant verbonde aan die Kle-

Dok maar op vir drom, sê DM

Chantélle Hartebeest

’n Pensioentrekker is warm onder die kraag omdat hy R600 moet opdok nadatsyvullisdrom verlede Maandag (9 Maart) op dromdag buitesywoning gesteel is.

Volgens Christo Williams is daar kringtelevisiemateriaal wat wys hoe’n booswig sy vullisdromsteel metvullis en al,terwyl sy bure se vullisdromme ook buite staan vir wanneer dievullistrok in die buurt is.

“Toe onsagterkomdie drom is gesteel, het onsonmiddellikpolisiekantoor toe gegaanendit aangemeld sodat ons’n saaknommer konkry. Onshet daarna metdie saaknommernadie munisipaliteit gegaanwaardit aanons meegedeel is dat onsR600 salmoetbetaal vir ’n drom omdatons nalatig was “Daar is aanmygesêdit is deel van die munisipaliteit se verordeninge dat ek moet betaal.

“Hierdieverordening sê die munisipaliteitisnie verantwoordelikvir daai drom as hy daarbuite op diesypaadjie staan en ditwordgesteel nie.”

Williams sê ditisnie dieeerstekeer dat ’n misdadiger sy vullisdrom steel nie.

“Dit is niedie eerste keerdat diedrom gesteelwordnie en dis nienet my drom nie. Daar is ander dromme wat ookop dromdaggesteel word.

“Dit lyk virmydit word ’n tendens, maar wat nielekker is nie, is onsmoet nouvir daaidrommebetaal. Diemunisipaliteitsêhyplaas die koste van ’n nuwe drom op joumaandelikserekeningasjy niekontant kan betaal nie.”

Navrae is aandie Drakenstein-munisipaliteitgerig om te vra dat hy dieverordening aan PaarlPost verduidelik.

Hoewelerkenningvan ontvangs verskaf is nadat die munisipaliteit die navraag ontvanghet,isgee terugvoering teendruktyd verskaf nie.

Hulterugvoeringsal gepubliseerword sodradit ontvang word.

Ouers salvoortaan ingeligword

YTH Revive, ’n samewerkende jeuginisiatief wat deur vier plaaslikekerke ondersteun word,het in die spervuur beland nadat dit aandie lig gekom het dat seksuele identiteit en homoseksualiteit tydens ’n jeugdiens binne ’n Christelike en Bybelse konteksbespreek is.

Die omstredenheid spruituit beweringsdat voorbeelde wat tydens die gesprek gedeel is, moontlik onvanpas vir diejong gehoor was

VOORBEELDE

Volgens ’n bron wastwee voorbeelde wat gedeel is, van ’n grafiese aard. Die betrokkejeugleierhet na bewering ’n geval beskryf waarhyseksuele stimulering ervaar het toe ’n anderman in die bed waarin hy gelê het, geklim het,het ’n bron onthul.

Die bron beweer verder dat die jeugleier ook verwys hetna ’n geleentheid toe hy, terwyl hy by ’n kerk gewerk het, seksuele stimulering ervaar het toe ’n minderjarigemeisie op sy skoot gesit het

Die bron het verduidelik dat die deelvan sulke voorbeelde moontlik onvanpas was vir ’n jeuggehoor –veral vir minderjariges watdalk nognie ’n begrip van seksualiteit het nie.

Die betrokke jeugbyeenkoms hetop8 Februarie in diePaarl

’n Plaaslikejeugorganisasiehet onlangsindie spervuur beland nadat klagtesoor onvanpastevoorbeelde in ’n gesprekoor seksueleidentiteit en homoseksualiteit glo tydens ’n jeugdiens geopper is. Illustrasiefoto: Pexels

plaasgevind en is deur tieners tussen ongeveer 13 en 18 jaar oud bygewoon, het YTH Revive in sy terugvoer bevestig.

‘OMTIENERSTEONDERSTEUN’

Luidens die organisasie word die jeugsessies gereël om “tienerste ondersteun in hul geestelike groei, emosionele welstand en begrip van die uitdagings wat hulle in die moderne wêreld ervaar”.

“Die doel van die bespreking was nie om sensasieteskep of onnodig byseksuele sake stil te staan nie, maar eerder om jongmense te help verstaan watter werklike worstelinge baie individue ervaarrakendeidentiteit en

Pa en dogterswemmedaljes los

Melanie van Wykenhaar pa, Willem vanRiet, ’n oud-Springbokkanovaarder,het by dieonlangse SA Meesters-swemkampioenskap, watinGeorge gehou is, medaljes in hul ouderdomsgroepe gewen.

Master showshow

Long-standing Paarl resident and master swimmer David Frost competed in the 41st annual South African Masters Swimming Championships in George from 11 to 14 March 2026.

This marked his21st appearance at the national event, which is hostedatadifferent location across the country each year.

Frost competed in the 65–69 age category, securing bronze medals in the 800mfreestyle and 400m individual medley, as well as silvermedals in the 200m butterfly and both the 200m and 100m breaststroke events.

He was also part of the gold medal-winning team in the 200m medley relay (280–319 combined age category), where the quartet set anew South African Masters Swimming record with atime of 2:21.04

In the 1km open water event, Frostfinished 28th overall and first in his age category, recordingatime of 17 minutes and 42 seconds.

In February, he also took part in the renownedMidmar Mile in Howick, KwaZulu-Natal, for the second time.

South African Masters Swimming Championships. Photo: Supplied

In addition to the main race, Frost competed as part of aSouth AfricanNational Defence Force (SANDF) team, helping secure gold forthe second consecutiveyear. In the main event, he placedthird in his 61–70 age category, earning abronze medal, andfinished 136th overall. Notably, the eventalsosaw threegenerations of theFrost family participate withhis son, Alric,aformerPaarl Boys’ High learner, and his granddaughter, Aerin, aGrade 7 pupil at Laerskool Voorpos in Pretoria.

versoeking, en hoe geloof hulle deur daardie uitdagings kan lei,” luidens die terugvoering Volgens YTH Revivehet die jeugleier tydens diediens elemente vansypersoonlike getuienis gedeel, insluitend sy geloofsreis en die uitdagings wat hy ervaar het in sy worsteling met identiteit en versoeking

“Die bedoeling met diedeel vanhierdie getuieniswas om jongmensetehelpverstaan die innerlike stryd wat sommige individue ervaar en om te demonstreer hoe geloof in Jesus Christus sy reis gevormhet en genesing en rigting in sy lewe gebring het.”

Die organisasie het egter erken

datdie voorbeelde verskillend geïnterpreteer kon wordenbeter geformuleer moes word.

“Hoewel ons glo dat die voorbeelde wat gebruik is, nie noodwendig eksplisiet van aard wasnie, erken ons dat sommige individue dit so kon ervaar of interpreteer.

“Met terugskouing kon ander voorbeelde gebruik gewees het, of beter formulering kon gehelp het om die toneel duideliker te skets en die bedoelde boodskap meer gepas oor te dra.”

ANDERBEKOMMERNIS

Nog ’n punt van kommer wat die brongeopper het, is dat ouers of voogde nie vooraf of volledig oor die inhoud van die byeenkoms in kennisgestel is nie.

Die bron voer aan dat ouers moontlik die geleentheid sou woubywoon of hul kinders vooraf wou voorberei indien hulle bewus was dat temas soos homoseksualiteit bespreek sou word.

Die bron het ook aangevoer datdie kwessie, nadat dit aangemeld is, nie voldoende aandag geniet het nie en dat ’n uitnodiging aan ouers om ’n vergadering by te woon, nie spesifiek die aardvan die bespreking uiteengesit het nie.

Volgens YTH Revive is ouers op 15 Februarie via ’n WhatsApp-boodskap ingelig dat terugvoer ontvang is en dat sommige ongemak ervaar het oor die getuienis wat gedeel is.

Ouers is toe na ’n vergadering genooi om die saak openlik te bespreek.

“Die doel van die vergadering was om aandagtig te luister, bekommernisse te erken en saam te werkaan verbeterde prosesse en kommunikasie vorentoe,”het die organisasie gesê. YTH Revive het erken dat meer spesifiekeformulering in die uitnodiging moontlik vir sommige ouers verkieslik sou wees.

Sewe ouers het glo die vergadering bygewoon. Volgens die organisasie het die gesprek vir die ouers die geleentheid gebied om hul sienings openlik te deel. Hoewel sommige ouers gevoel het dat dele van die getuienis moontlik te eksplisiet vir sekere kinders was, het die meerderheid aangedui dat hulle dit nie persoonlik so ervaar het nie.

Na afloop van die vergadering is ooreengekom dat terugvoer regstreeksmet die betrokke ouers gedeel sou word, eerder as op die breër WhatsApp-groep, om die integriteit van die gesprek te respekteer.

Een van dieuitkomste van die vergadering is dat ouers voortaan vooraf ingelig sal word wanneer sensitiewe onderwerpe bespreek word.

“Hierdie kommunikasie sal ’n kortverduideliking van die onderwerp insluit en ouers die geleentheid gee om te besluit of hulle verkies dat hul tieners daardie spesifiekesessie bywoon al dan nie.”

David Frosttook part in the 41st

Help om kind op skooltehou

Die gemeenskap het ’n geleentheid om ’n werklikeverskilinkinders se lewe te maak deur tot einde Maart skenkings vir PaarlFM se #HouNKindInSkool2026-projek te maak.

Die jaarlikse inisiatief het ten doel om sanitêreomgeepakkies aankinders by verskillende skoleuit te deelom te help verseker dathulleindie skool bly. LyndenJafta van PaarlFM sê dit is ’n projek watdie aanbieders na aan diehart lê omdat hulle sien watter verskil die skenkings aankinders in die gemeenskap maak.

“Ditisaltyd hartroerendwanneerons skenkings aan die skole uitdeel en sien dat die personeel se oë vol trane skiet wanneer hulle sien watter produkte in die #Sanitêre-omgee-pakkieis. Dierealiteit, volgens die skole waar ons al uitgedeel het,isdat kinders vanweë hul sosio-ekonomiese uitdagings –bygesê, watdefinitief nie hul keuseisnie –nie die produktekan be-

kostig nie.Ander kinders wat dit wel kan bekostig, neem dit as vanselfsprekend dat elkekind dit moethêomvars deurdie dag te kom. Wat dan gebeur, is dat die kinders neerhalende kommentare onder mekaar deel, wat dalk nie lelik bedoel word nie, maar wel ’n negatiewe uitwerkinghet op almal wat nie die produkte kan bekostig om elke dag vars te wees nie,” sê Jafta

Dieradiostasie identifiseer jaarliks verskillende skole as begunstigdes.

Gemeenskapslede kansanitêre omgeepakkies vir meisies en seuns opmaak,of skenkings vanenige van die gelyste produktebydie PaarlFM-ateljee aflewer.

’n Pakkie vir meisies sluit in ’n waslap, ’n koekie gesigseep, ’n tandeborsel, ’n buisie tandepasta, ’n onderarm-aanrolreukweerder en ’n pakkie sanitêre doekies.

’n Pakkie vir seuns sluit in ’n waslap, ’n koekiegesigseep, ’n tandeborsel, ’n buisie tandepasta en ’n onderarm-aanrol-reukweerder.

Netball Festivaltrafficplans

TheGHS Sportmans Warehouse Netball Festival kicks off today until Saturday (21 March) and will take place at Paarl Girls'High.

With other schools participatingand supporters flockingtoshowtheir support, there is an expectedincrease in trafficinthe vicinity of theschool

In cooperation withthe Drakenstein Traffic Departmentand SCG Security, regulated one-way traffic will be implemented in Hoog Street and Zeederberg Streetduring the following times:

•Thursday (19 March): 11:00–21:00

•Friday(20 March): 11:00–20:30

•Saturday (21 March): 06:00–20:00

Motoristsare requestedtofollow the

designated routevia ZionStreet, Klein Bosch and DalStreet, andHoog Street, andnot to park in front of residents’ homes

No parking willbeavailableatthe school's parking area. AlternativeparkingisavailableatBossa Nova, Strooidak Church, Zeederberg Square, andAuret Street.

The Traffic Department willenforce a ZeroTolerance Policy

The school apologise forany inconvenience and appreciate the community’s cooperation.

Formore information on the Netball Festival, visitnovanews.co.za/supplements/

Taal raak die hart vanons bestaan

Sy staan by die toonbank van ’n polisiekantoor, effensonseker maar vasbesloteom’nsaak aan te meld. Haar huistaal is Afrikaans –die taal waarin sy dink, waarin sy haar kinders troos en waarin sy haar dag begin en afsluit.Maar die verklaringwat sy moetaflê, moet in Engels gedoenword.

Sy verstaan Engels –genoeg om oor die wegtekom –maar nie genoeg om elke nuanse van wat met haar gebeur het presies te verwoordnie. Sy begin haar storie vertel,maar haar woorde voel vreemdinhaar mond. Sy soek na die regte uitdrukking, wonder of sy alles reg oordra. Wat verlore gaan in vertaling is nie net taal nie, maar sekerheid. En saam met sekerheid, ’n stuk waardigheid.

Selfs in gemeenskappe waar Afrikaans steeds grotendeelsashuistaal gebruik word, vind inwoners dikwels datamptelike administratiewe prosesse hoofsaaklik in Engels plaasvind. Die spanning tussen grondwetlike erkenning en praktiese uitvoering word juis in sulke alledaagseruimtes sigbaar.

Op Menseregtedag herdenk ons die stryd vir gelykheid en erkenning. Ons praat oor stemreg,vryheid en toegang. Minder dikwelspraat ons oor taal –die medium waardeur al hierdie regte uitgeoefen word. Want hoe oefen ’n mens jou regte volwaardig uit as die taal waarin jy met die staat moet

word dit maklik met mobiliteit en vooruitgang geassosieer. Ander tale verskuif dan geleidelik na die private sfeer –die taal van diehuis, die kerk en die herinnering, maar nie noodwendig die taal van mag of administrasie nie. Dit skep ’n subtiele hiërargie van tale, en dus ook van stemme. Vir Afrikaans –die huistaal van miljoene Suid-Afrikaners uit uiteenlopende gemeenskappe –beteken hierdie tendens ’n groeiende spanning tussen grondwetlike erkenning en praktiese uitvoering.

Taalregteisnie ’n pleidooi vir bevoordeling nie, maar vir ’n billike funksionele ruimte.

TAALREGTE VERLEEN MENSWAARDIGHEID

Die Afrikaanse Taalraad beskou taalregte as ’n integrale deel van menswaardigheid en demokratiese deelname. Die Taalraad werk oor gemeenskappe, dialekte en historiese skeidslyne heen om Afrikaans in al sy variëteite te bevorder.

Vanuit hierdie perspektief is meertaligheid nie ’n struikelblok vir samehorigheid nie, maar ’n grondwetlike beginsel wat aktief beskerm en bevorder moet word.

Wanneer enige amptelike taal –Afrikaans ingesluit –funksionele ruimtein onderwys, administrasie of openbare kommunikasie verloor, raak dit nie net die taal nie, maar die gemeenskappe wat daarin leef, werk en hul identiteit vorm.

Taalregverdigheid beteken daarom nie die verheffing van een taal bo ’n

Verifeer voor jy foto’sdeel

Verledeweek het ’n foto van ’n luiperd wat in die strate van Pniëlnaby Stellenbosch rondloop soos’nveldbrand op sosiale media versprei. Inwoners het mekaar gewaarsku om waaksaam tebly en deure toetehou, wat uiteraard tot groot paniek gelei het. Dithet later duidelik geword dat hierdie foto met die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) vervaardig is.

Sommige sal sê dat dit net ’n grap was, ’n onskuldige eksperiment metnuwe tegnologie.Maar die gevolge strek veelverder. Die Cape Leopard Trustmoes hulpbronne gebruik om te bevestig dat die fotowel vals was.Erger nog,vals beelde watgroot luiperds bedags op teerpaaie wys, skep die gevaarlike persepsiedat hierdie diere gemaklik rondom mense is. Die waarheid is datluiperds in die Wes-Kaapse berge hoogsontwykendis en gewoonlik mense vermy. Verkeerde persepsies kan lei tot onverantwoordelike interaksieswat beide mensendier in gevaar stel.

Maar hoe onderskei ’n mens wanneer dit op dieoog af soos die ware Jakoblyk, en vreemder dinge al in die werklikheid gebeur het? Wie beteromtevra as KI self! Volgens KI kanvals beeldegeïdentifiseer word deur diekleindetail te bestudeer–KI sukkelmet vingers, tande enoë. Dit stel ook voor dat die verbruiker Google se “soek dieprentjie”-funksie gebruik wat dit moontlik maak om vinnig vas testel watdie oorsprongvan die foto is. Dit is ’n maklikestap om te verhoed dat jy self in daardie slaggattrap en vals inligting deel. Valsinhoud ondermyn vertroue in media, veroorsaak onnodigepaniek en vermorsreedsbeperkte hulpbronne.Met sosiale media komverantwoordelikheid: verifieer voordat jy deel. Tegnologie is nie dievyand nie –onverantwoordelike gebruik daarvan is.

Soulfood

TheLordismyshepherd, Ilack nothing. He makesmelie down in green pastures, he leads me beside quiet waters -Psalm 23:1-2

Briewevan ons lesers

Deel jouidees Your

Ons hoor graag van jou! Paarl Post nooi al ons lesers om hul gedagtes, terugvoer en storie-idees met ons te deel. Of jy nou 'n mening wil lug, kommentaar oor plaaslike kwessies wil lewer, of weet van ietsnuuswaardigs wat in jou gemeenskap gebeur –ons hoor graag van jou! Stuur 'n WhatsApp-boodskap na 066 484 3728 of stuur jou brief per e-pos na paarlpost@novusmedia. co.za. Jou stem maak saak.

We'd love to hear from you! Paarl Post invites all our readers to share theirthoughts, feedback and story ideas with us.

Whether you have an opinion, want to comment on local issues, or know of something newsworthy in your community –we’dlove to hear from you!

Send aWhatsApp message on 066 484 3728 or email your letter to paarlpost@novusmedia.co.za.

Your voice matters.

Watvan spoedhobbels by park vir kinders?

Met hierdie skrywe wil ek my absolute misnoeërakende drie aangeleenthede teenoordie Drakenstein-munisipaliteit uitspreek.

My eerste frustrasie is dat, ná herhaalde versoeke,steeds nie gehoor gegee word aan ons buurt se versoek vir spoedhobbels in Terblanchestraat, De Zoete Inval, nie. Daar is ’n parkie aan die noordelike kant vandie straat en onsbuurt se kinders wat daar speel en tyd verdryf se lewens word daagliks in gevaar gestel deur onverskilligebestuurders watbloot te vinnig in so ’n gebiedry.

bloot: wie het besluit ons noem dit Terblanchepark? Hoekom’nnaam wat so maklik verpolitiseer kanword?Hoekom nieiets soos Zoete Park of ietsdergliks nie?

Indien ek iets mis of nie genoeg moeite gedoenhet metmynavorsing nie, vra ek my munisipaliteit steeds: Hoekomword ’n bord nou eers opgerig wat die park benoem? Diebord moes al jare daar gewees het sodat sy naam aan almal bekend kon wees.

se afdeling vir paaie,stormwater en verkeersingenieurswese se rekords hetdie munisipaliteit nie’naansoek aangaande spoedhobbels in Terblanchestraat, Paarl, ontvang nie.

Publisher Justin Cupido justin.cupido@novusmedia.co.za

Advertising Manager Justin Cupido justin.cupido@novusmedia.co.za

Editor MarykeSwart maryke.swart@novusmedia.co.za

Journalists

Chantelle Hartebeest chantelle.hartebeest@novusmedia.co.za

Jana Scheepers jana.scheepers@novusmedia.co.za

AllHours 066 484 3728

Subscriptions: 087353 1291 otdnewspsubsupport@onthedot.co.za

No editorial material or advertisement maybereproduced without the permission of the owner,according to thearticle 12 (7) of the Copyright Actof1978.

OMBUDSMAN

ContactPaarlPost’sombudsmanwith reader complaints Anycomplaints, queriesorsuggestions about content in PaarlPost maybesenttoour ombudsman, GeorgeClaassen, on 021851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za If contactismade telephonically, please do it viaWhatsapp to:083 5432471

Op daardie noot –in’nander straat in dieselfde buurt is spoedhobbels so te sê oornag aangebring om ’n spesifieke jaagduiwel’nbietjie aarde toe te bring Hoe het dit dan gebeur en hoevra ons dan die vraag verkeerd dat onsversoek vir Terblanchestraat op dowe oreval? Terwyl ons nougesels oor die parkie –van wanneer af heet dié stukkie groenigheidTerblanchepark? Ek woon al jare in die Paarlenetlike jarein Terblanchestraat, maar het nie geweet dis die park se naam nie. My vraag is

Laastens –die einste bord beveel geen honde mag noudaar wees nie. Dit wemel saans daarvan honde-eienaars en hul hondevir ’n bietjie ontspanning en vermaak; waar moet die mense nou vir ’n bietjie oefening met hul honde gaan?

Ek hoop van harte iemand van hierdie DA-bestuurde munisipaliteit die moeite sal doen om my te beantwoord George, PAARL

Reaksie deurLouis Pienaar,direkteur vaningenieursdienste by die Drakenstein-munisipaliteit: Volgens die Drakenstein-munisipaliteit

Ons moediginwoners aan om ons amptelike kanale te gebruik om versoeke virverkeersbeheermaatreëls(traffic calming measures), wat spoedhobbelsinsluit, te rig. Só word dit amptelik vasgelê, opgevolgenoorweeg.Sodra ’n versoek aangemeld word, volgdie afdelingvir paaie,stormwater en verkeersingenieurswese ’n standaard-tegniese evaluasieproses, wat onder meer terreininspeksies, verkeerstellings en beoordeling teen die munisipaliteit se verkeersbeheerbeleid (traffic calming policy)insluit.

Ons nooi die briefskrywer om die verwysingsnommer wat hy ontvang het toe die versoek aanvanklik gerigis, te verskaf.Indien geen verwysingsnommer beskikbaar is nie, versoek ons dat hy of sy die aansoek weer indien. Diemunisipaliteit bly verbind om padveiligheid te verbeter en waardeer inwoners se insette soos deur die korrekte kanale ontvang

Dievreugde en pynvan ’n pleegmably jou

Om ’n mamma virander mensesekinders te wees,isgeenkinderspeletjies nie. As huismoeder by ’n veiligheidshuishet ek nou albynatwintigkinders totophede in my sorg gehad, in veiligheidvir ’n naweek, ander virdrie maande,sommigemeer,en ander in pleegsorg. Eenbabatjieispas ná geboorte van sy ma verwyder,uit die hospitaal,enin veiligheidgeplaas. Elkeen vandie kinders hetnatuurlik,sooselkeen vanons,’n eiestorie.’nRedewaaromhulle uit hul

Stuurenige klagtes, navrae of voorstelle oor dieinhoud van PaarlPos aan ons ombudsman, George Claassen by 021851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za. Indien kontak telefonies gemaak word,gebruikasseblief Whatsapp by:083 5432471

beweeg,met tyd. Jy sien ook met tyd, aa hulhouding, dat hulle virjou wilsê, “Jysê nievir my nie. Jy’s niemymanie.” Som wil jou hart week word as een vandie kinders onverwagsietssêwat

dighede waar hulouerswoon, wathulle doen en waaraandie kinders blootgestel was, die begeertehet om eerder na hul ma of ouers te gaan. Sommige gebruik enige kans,omweg te hardloop vandie veilige

hawe waar die maatskaplikewerkers hulle geplaashet.Soms komlêmytrane maar vlak met ’n knop in die keel as vandie kinders ná slegs’nweekoftweevir my as “Mammie” aanspreek, natuurlikomdat die anderkinders watreeds in die huis is so doen

Soms is jy nieseker of jy gesprekke moet aanmoedigasdaarskielik deur vandie kinders geselsiesisoor hulouers nie, wathulle altydsaamgedoenhet ensomeer

Daar is altydvan die anderwat dalk nie(of nog nie) onthou vantye met hul ouers nie. Tenalletye,wat die situasie ook al magwees, is werklike wysheid vanBo nodig.Selfsvir die tyewat jy weet iemand maak storiesop, om ook iets te wilvertel. Disnet so hartseer.Ekhet so ’n paar weke besluitom“speurder”tespeel. Vandie kinders in my sorg hetgeenkontak met hul ma nie, en ek hettelkemaleervaarhoe graaghulle wilpraat oor hulma, wanneer die andersodoen.Toe die skooltjie waar die jongsteis’nfamiliefotovan almal vra, het ek besluitdis tydomdaaimategaan soek. Ek hetbaiemaklikhaar adres by die maatskaplikewerkergekry,wat saamgestem hetdat ek dit moet doen.My“reis”

by

hetvoor sesdie oggendbegin toeeken my broer,Peter,die padvat uitPaarl.Na so ’n uur, met die hulp vanGoogle Maps, hetons voor die deur gestaan. “EkisPetro ’n skrywer, en ek is vandaghierinjul dorp om stories bymekaar te maakvan ma’s wiesekinders vanhulle verwyder is. Kan ek dalk ’n onderhoudmet jou voer?Ek wilgraag die mammas met wieekstories doen,sehartehoor…” Metmyniggie,Natalie,enhaar dogter, Zia, se hulp wasons tienuur weer by die huis virmy“onderhoud”. Ek hetdrievrae gevra. “Hoe hetjydaaidag gevoel toejou kinders verwyder is?” Sy kannie onthou nie, hetsyeers geantwoord, maargesê sy was“oukei,wantekhet geweet waar hullegaan, gaan hullenagekyk word”. My tweede vraagwas: “Wat saljyvir hullesê as jy hulleweersien?”Ná’nstiltehet sy haar skouersopgehaalengeantwoord: “Sorry”, en vertel vandie dagtoe die maatskaplikewerkerhulle gevathet.My derde vraagwas: “Sal jy graagjou kinders weer wilsien?”Hierophet sy dadelik “ja” gesê Toeons klaaris, hetsygereedgestaan vir’nfoto. Diekleintjie by my kanuiteindelik’nfotovan haar ma skooltjie toeneem.

-PetroGordon

Gesprek bekyknasionaleleuse

Die Breytenbach-sentrum in Wellington sal op Menseregtedag –Saterdag 21 Maart –’n paneelgesprek aanbied wat besin oor Suid-Afrika se nasionale leuse en die ideaalvan ’n gedeelde samelewing.

Die Kookwater-gespreksreeksfokus op dietema “!ke e: /xarra //ke –

Verenig in Diversiteit?” en ondersoek hoe identiteit, diversiteit en menswaardigheid in Suid-Afrika langerasdrie dekades ná die aanbreek vandemokrasie bymekaarkom.

Vier paneellede salaan die gesprek deelneem: Christo van der Rheede, die uitvoerende direkteur van dieFWde Klerk-stigting; dr.Henk Boshoff, die kommissaris van dieSuid-Afrikaanse

Book localMontreuxJazz Festival ticketssoon

The legendary Montreux Jazz Festival has completed the programme for its first African edition, addingGramywinningvocalist Lalah Hathaway, singer-songwriter Matt Hansen, Armenian pianist Tigran Hamasyan and local ensemble Caleb Dlamini &Friendstothe line-up.

The inaugural Montreux JazzFestival Franschhoek will take place from 27 to 29 March in the Franschhoekvalley, marking the Swiss-born festival’s debut on the continent.

Hathaway will joinRobertGlasperand specialguest Bilal for alivecollaboration during the three-day event, which features almost40global and African artistsacross multiple stages in the Cape winelands valley.

Hansen, whose music has earned him millions of followers across TikTok and streaming platforms, will perform at The Arches stage on Fridayevening. Hiscontemporarysound is expected to attract youngeraudiences discovering the festival for the first time.

Hamasyan,who won the 2003 Solo PianoCompetitionofthe MontreuxJazz Artists Foundation,will perform at the JazzVillage stage on Fridayinanhistoric church in the town. The Armenian pianistand composer hasestablished himselfasone of the most innovative musicians of his generationsincehis competition win

The final announcement includesCaleb Dlamini &Friends, ayoungcollective from Franschhoekled by 17-year-old

Grammy-winning singer LalahHathaway is one of the many internationalsuperstars who willbe performing in Franschhoek at theMontreuxJazz Festival. Credit: JSISSON

future of South African jazz,” she said.

“That has alwaysbeen the magic of Montreux: extraordinary artists, unexpected collaborations andthe feeling that something special canhappen at any moment.”

Buli Ndlovu,executive headofpersonal and private banking marketing at Nedbank,said the festival represents an importantculturalmilestone. “Montreux Jazz Festival Franschhoekismore than amusicevent, it is aculturalmoment,” he said

“Itcelebrates creativity, connection, and the extraordinarydepth of talent we haveinSouth Africa andacross the

Menseregtekommissie; Brightness Mangolothi, ’n direkteur van die Centre forDiversity, Inclusivityand Social Change by KSUT; en Gaireyah Fredericks, dieskrywer en fasiliteerder van kreatiewe skryfwerk. Prof. Retha Bloem,die rektorvan die Hugenote Kollege, sal diegesprek lei.

Die byeenkoms begin om 10:30 vir 11:00 en bestaan uit ’n 45-minute-

gesprek met 15 minute vir vrae uit die gehoor. Die plaaslike Kookwaterwinkel sal ligte verversings verskaf. Toegang is gratis. Belangstellendes kan by Jessica by 066 289 2212 bespreek. Die gespreksreeks is ’n ruimte vir eerlike gesprekke oor kwessies wat die samelewing raak,met die doel om dialoog aan te wakker eerder as om konsensus af te dwing.

CANSARelay ForLife Paarl drew 51 teams,7500 visitors

Theannual CANSA Relay For Life Paarl tookplace last weekend andwas held at the BoyLouwSports Field on from 7to 8March.

According to IanAdonis,Cansa's RegionalSustainability Coordinator for the Boland, Overberg andWestCoast,51 teams from across Drakensteinparticipated in this year's event. Cancersurvivors, caregivers andthose wholost their battle with cancer were all celebrated.

This year the principal of Northern Paarl HighSchool NatalieArendse sponsored the school hallfor the Survivor Lunch, says Adonis.

"We have catered for200 Survivors, andthe Survivornumbers areincreasing

year on year."

Adonissays the turnout at theevent was great. He added 7500 people attended the event supporting foodstalls and the causeingeneral

"This is a12hourevent startingat sunset till sunrisethe following day Thelight of day andthe darkofnight compares to the physicalresults, emotions andspiritualwell-being of acancer patientundergoingtreatment."

Moneythatwas raised by the teams were donatedtoCansa

"This year'steamChordsofHopegeneratedthe most income towards CANSA to assist with research, create awareness andeducate communities."

TheChords of Hopeteamraisedalot of funds and donatedittoCansaPaarl.

NewOrleans-meisies en KleinNederburg-seuns baas op veld

Die jaarlikse krieketderbytussen KleinNederburg SekondêrenNew Orleans Sekondêr het verlede week plaasgevind. Al die wedstrydeisopdie Parys-sportveldegespeel, met die hoofwedstryd vandie seuns o.19A-spanne watdie afgelope Saterdag (14Maart) aangepakis. Goeie gees en sportmanskap het geheers, met Klein Nederburgwat die derbymet 45 lopies gewenhet

Die meisies-krieketspan vanNew Orleans Sekondêrhet die wedstryd teen Klein Nederburg Sekondêr gewen. NewOrleans het 208 lopies aangeteken en boul Klein Nederburgvir 58 lopies uit. Foto’s:ErnestKilowan

Paulus learnerinWCteam

NefertitiAlexander,a Grade7learner at Paulus Joubert Primary School andamember of Cape Winelands Karate,has been selected to represent the Karate Western Cape team at the National Children, Cadets &Junior Championships, whichtakes place from 20 to 21 MarchinTongaat,Durban.

Skyler springtot in 1ste plek

Skyler vanDyk, vandie Hoër Meiseskool Paarl, in aksie in die meisieso.17-verspring. Skyler het die afgelope naweek aan die Wes-Kaapse Hoërskole-kampioenskap deelgeneem.Dit het die afgelope Vrydag en Saterdag (13en14Maart) by CoetzenburginStellenboschplaasgevind. Sy het’neersteplekopdie podium met’n uitstekende wenafstand van12.19mverower Foto:ErnestKilowan

Rugbyand netballsports dayfor sevenschools in Kraaifontein

Sevenprimaryschoolsgathered at Fanie Theron Primary School in Kraaifontein forthe school’s sports day on Saturday (14March)for afeast of rugbyand netballaction. Theschoolsincluded Gene Louw Primaryand DurbanvillePrimary, both from Durbanville,Courtrai PrimaryfromPaarl, BellparkPrimaryfromBellville, SunValleyPrimaryfromSun Valley,MikroPrimary from KuilsRiver and Bastion PrimaryfromBrackenfell They were joined by BrackenfellRugby Club.Pictured here is Riley AdamsofCourtrai Primary School keeping his eyes firmlyonthe ball as Layton WillemseofFanie Theron makes apass. Courtrai went down 10-0tothe hosts. Theteams competed in the u-11 and u-13 divisions. Photo: ThulaniMagazi

Noorder-Paarl High hasanew RCL

Noorder Paarl High School recentlyannounced its newly-appointed RepresentativeCouncil of Learners (RCL)membersfor 2026.Behind (from left) areKeyshia Weideman, Cody Williams, Nelldene Molfert, Mufaro Chibhara, JaywinPietersen,EthanPhilanderand Earnel Osborne. In front: Beaulin Lakey, Charlton Brown, Jemia Bailey, Autum-Joy Cupido,DemiOctober (teacher), Laurenique Baron, Othandwayo Mosesand Xavier vanNeel.

Corlea

Luan du Plessis,

AKHONA, a26-year-old lady is lookingfor workas achef, domestic or any generalwork. Iam young and energetic and can start immediately. Call 084 569 0932.

LAZARUS is lookingfor anygardening or general work,Mondayto Friday. I am willing to learnand immediately available. Call 068 762 0127WhatsApp 073 280 8008.

PATRICIA is looking for domestic work. Ineed4 days please. Ihavemore than10yearsexperience and contactable reference. Iam hardworking and friendly. Call 074 539 9624.

TheTax Shop Accountants We'reHiring Bookkeeper –mostly remote Qualifications: 2-5years' bookkeeping experience Fluent in English Proficient with Xero Bank and account reconciliations Assisting with VAT, statutory, tax and payroll submissions Strongattention to detail and ability to work independently Send yourCVand Cover Letter to email: Daphne.gianello @taxshop.co.za Your TaxShop 082 938 7113 Paarl

Jinbay Inyathi kombiR35 000 (Engine has been redone) Contact 073 190 1569 C16 Mbeleko Street, Mbekweni Paarl.

Reliable driver with 5 years' experience, avalid code 14 license and own transport requiredfor the wineindustry. Please sendCVto recruitment.ftbl @gmail.com

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook