








![]()









Chantélle Hartebeest
Amale teacher whorecently resigned from Simond Private School in Paarl following sexual misconduct allegations involvinga learner hadpreviously been foundguiltyof sexual assault in an internalinvestigation at another school.
The teacher’s resignation followed his recent suspension after the alleged sexual misconduct incident had come to the school’s attention. It launched an investigation but the teacher resigned before the case could be finalised.
Areliablesource close tothe school said the incident occurredduring a school camp in Durbanville in March this year
“The teacher was [allegedly] caught red-handed by agroup of Grade 12 learners, having sexwith aGrade7 girl in atent. This paedophile cannot get away with this. What ifhedoes this to anotherchild?”
PaarlPost communicated with the Western Cape Education Department (WCED) about the incident,asking if theywere aware of the matterand how it was being dealt with.
Millicent Merton, aspokespersonfor theWCED, said the department deals only with public schools and notindependent schools, which areprivately owned.
However,she added, “independent schools have aduty to report any knowledge, reasonablebelief or suspicion of asexual offence to the police, the Department of Social Development (DSD) and the South African Council forEducators (Sace). All educators, at public or independent schools,are bound by the Sace CodeofProfessional Ethics, and any allegation of misconduct thatbreaches this code mustbe reported for investigation.”
PREVIOUS CASE OF ABUSE
PaarlPost also learned thatthe teacher in question had worked at aschool in Cape Town’s Northern Suburbs. According to information in itspossession he started there at the beginning of 2017 as aGrade 6teacher.
The newspaper’s own investigation led it to two sources employedatthe schoolatthe same time as the alleged perpetrator.
One former colleague said they did not want to divulge any information butthe journalist should“readbetween thelines”. The other saidthey did remember the teacher leaving the schoolsuddenly, butdid notknow why.
Since this Northern Suburbsschool is apublic one, governed by the WCED, Mertonconfirmed the teacher had previouslybeen investigated for misconduct, also of asexual nature.
“The individual concerned was employed in the public-education sector from October 2016 to March 2018. In
seven months
“The former employee was formally charged with sexual misconduct in termsofsection 17(1)(b) of the Employment of Educators Act, 76 of 1998 in July2017,” Merton said. “A disciplinary hearing was convened, and in November 2017 he was found guilty of the charges.
“Sanction was imposed in the form of dismissal. In consequence of the dismissalanindefinite prohibition on the former employee’s re-employment within the PublicService was imposed. The matter was further reported to the South AfricanCouncilfor Educators (Sace) in termsofsection 26 of the Employment of Educators Act.”
An enquiry with regard to the 2017 matter was sent to provincial police to find out if this teacher was ever criminally charged. Const Ndakhe Gwala, aspokespersonfor the police in the Western Cape,providedfeedback.
“A case was opened at Brackenfell Police Station in June 2017. He was charged and appeared in court, where the matter was later withdrawn. The incident didnot occur at the school mentioned.”
Shortly after the recent allegations surfaced at Simond PrivateSchool communication was sent out on 27 March to parents and guardians that the matter was being dealt with.
tended to three police stations, where the alleged crime may have been reported, but none had any record of it
Gwala checked with Durbanville police, in whose policing area thealleged incident occurred, during the camp, and local police stations in Paarl and Paarl East.
Paarl Post gave Simond Private School the opportunity to comment on the allegations. In his feedback yesterday (15April) Principal Derick Visser said the school had dealt withthe matter through itsinternal processes and safeguarding procedures.
“The matter was reported to Durbanville police on 27 March thisyear, to Sace on 1April this year, and to [Family Violence, Child Protection and Sexual Offences unit] FCSon27March.
“The resignation does not affect the investigation process going forward. The safety and well-being of our learners remain paramount, and the school remains committed to taking all appropriate steps in thisregard.
“Given the sensitive nature of the matter, and to protect the confidentiality and well-being of all people involved as well as the integrity of all related processes, the school is not in a position to comment further on confidential learner-related matters, personnel matters or the substance of any engagements with the authorities.”
Shortly after receiving Visser’s feedback Paarl Post contacted Durbanville police again. The newspaper was informed therewas absolutely no re






COUNCIL MEETING: 28 APRIL 2026
Residents arehereby no� ed in terms of the Local Government: Municipal Structures AmendmentAct (Act 3of 2021) thatanOrdinary Council mee�ng will be held in the CouncilChambers, 1stFloor,CivicCentre, BergRiver Boulevard, Paarl on Tuesday, 28 April 2026at09:30.Membersofthe public who wish to have access to the mee�ng mayRSVPtoCorne.vanEeden@drakenstein.gov.za by no laterthan 10:00 on Wednesday, 22 April 2026. Access may belimitedduetoprac�calconsidera�ons
Jana Scheepers
’n Gesinsman en senior figuur by diegemeenskapsradiostasie
KC 107.7, gebaseer in die Paarl, is in die kollig nadat ’n saak van beweerde crimen injuria by die Paarl-polisiekantoor aanhangig gemaak is Sers. Wesley Twigg,woordvoerder van die Wes-Kaapse polisie het bevestig dat die saaksteeds ondersoek worden datniemand noginhegtenis geneem is nie.
Die aantygings behels glodat ’n bestuurslid verbonde aan die radiostasie na bewering ’n medewerker seksueel aangerand het. Spesifieke besonderhede van die voorval is nie bekend gemaak nie.
KC 107.7 het intussen in ’n verklaring gesê ’n interne proses rakende ’n “teisteringklag” is reeds afgehandel. Volgens die uitsaaier is ’n amptelike ondersoek en ’n tugverhoor teen die bestuurslid afgehandel, met ’n onafhanklike voorsitter wat bevindings gemaak het oor die meriete van die saak en gepastetugstappe.
Die raad van diestasie het dié aanbevelingsvolledig aanvaar,insluitend maatreëls om die organisasie se kultuur te versterk.
“Ons wil onomwonde verklaar dat die uitsaaier geen vorm van onprofessionele gedragduld nie, of dit nou raadslede, werknemers of
vrywilligersbetrek,” lui die verklaring
KC 107.7 het beklemtoon dat dieproses in ooreenstemming met arbeidswetgewingenbeginsels vanbillikheidhanteer is, en datdie saak metsensitiwiteitenvertroulikheid benader is omdie regtevan alle partye te beskerm.
“’nOnafhanklike voorsitter, aangestel om objektiwiteit en integriteit te verseker, het bevindingsgemaakrakende beide die meriete van die saak en die toepaslike sanksie. Dieraad van KC107.7het hierdiebevindings noukeurig oorweegenbesluit om dieonafhanklike voorsitter se aanbevelings ten volle te aanvaar. Dit sluit beidedie opgelegdesanksie en die breër aanbevelings in wat daarop gemik is om die organisatoriese kultuur te versterk.”
Die verklaring brei nieuit oor watter “sanksie”opbesluit isnie
As deel vanverdere stappe sal diestasie ’nomvattende bewusmakingsessieaanbied wat fokus op respekvolle werkplekgedrag en die voorkoming van teistering, insluitendseksuele teistering.
Dieinisiatief sal met die ondersteuning van die departement van arbeidplaasvind.
KC 107.7 sê hy bly verbindtot die handhawing van hoë standaardevan bestuur, aanspreeklikheidenetieseoptrede.Die polisie-ondersoekduurvoort
Jana Scheepers
Twee vermeendeseksuele oortreders in die Drakenstein-vallei, watdaarvan verdink word dat hulle minderjariges seksueel aangerandhet,verskyn tansindie Wellington-landdroshof.
Een vandie beskuldigdes is ’n 61-jarigeman vanRiebeek-Kasteel watop17Maart vir die eerste keer in die hof verskyn het. Luidens die klagstaat staan hy tereg op aanklagte van die “onwettige en opsetlike ontbloting vansygeslagsdele”, asookop“gedwonge selfseksuele aanranding”.
Die aanklagte val onder Suid-Afrika se Strafreg (seksuele misdrywe en verwante aangeleenthede)-wysigingswet.
Die man is op 15 Maart aangekeer.
Hy word daarvan beskuldig dathyin2025 en 2026 sy geslagsdele vir ’n 12-jarigemeisie naby die treinspoor in Hermon gewys en haar gedwing het om aan sy geslagsdele te vatenhom te masturbeer, luidensdie klagstaat
Die man se volgende hofverskyning is op 21 April, wanneer hy na verwagtingomborgtog aansoek sal doen.
Hy word intussen aangehou.
Ditisnie die eerste keer dat ernstigeaanklagte teen die man gebring word nie. Hy is in 2012 vrygespreekop’naanklag van die verkragting van ’n 13-jarige

meisie, terwyl ’n saak van seksuele aanranding in 2016 deur die klaer teruggetrek is,het ’n betroubare bron gesê
Al die sake, insluitenddie huidige, is by die Riebeek-Wespolisie aangemeld.
Die man is na bewering ’n afgetrede korrektiewebeampte, volgensdie bron.
In ’n afsonderlike saak staan ’n 37-jarige laerskoolonderwyseres van ’n Paarlse skool tereg op ’n aanklag van verkragting van’n15-jarigeseun Paarl Post hetvertroulik verneem dat dieverdagte glo die voorval metiemandbespreek het, watdie nuus toe by ’n maatskaplike werker aangemeld het.
Die maatskaplike werker het
toe metdie minderjarige kontak gemaak wat dievoorvalbevestig het.
Volgens beweringshet die onderwyseres dieminderjarige by ’n woonadres in Wellington genader en homvir seksuele omgang genooi, soos aangedui op dieklagstaat. Dievoorvalhet glo op ValentynsdaginFebruarieplaasgevind.
Sy hetdie eerste keerop 25Maartindie hofverskyn nadat sy ’n dag vantevore,op 24Maart, aangekeeris. Diebeskuldigde, wat in Wellingtonwoon, word aangehou Haar volgende hofverskyning in dieWellington-landdroshofwas op 15 April wanneer sy om borgtog aansoek soudoen, volgens dieklagstaat.




















Uitblinkers in Woorde Open Wêrelde (WOW) se skoolmediakompetisie
vir 2025 is die afgelope Saterdag (11April) by ’n prysuitdeling by die Universiteit Stellenbosch(US) vereer
Skole en leerders het in drie afdelings meegeding:
•Afdeling A(inskrywing in skoolverband): Beste artikelofprofiel (feature); Beste kuns-en-kultuur-berig; Beste algemenenuusberig; Beste nuusfoto en byskrif;enBeste algehele inskrywing (die gekombineerde punte vandie artikel, berigteenfoto).
•Afdeling B(inskrywing in skoolverband): Beste PDF-skoolkoerant.
•Afdeling C(leerders se individuele inskrywings): Beste resensieofindrukstorie.
Die Paarliete van Klein Nederburg Sekondêr hetdie tweedeagtereenvolgende jaar die eerste prys in Afdeling Aseafdeling vir die beste algehele inskrywing gewen. Hulle het weermet die meeste pryse weggestap nadat hulle ook die eerste plek in die volgende afdelings behaalhet:Beste kuns-en-kultuurberig; Bestealgemene nuusberig; Beste PDF-skoolkoerant; en Beste resensieof indrukstorie.
“Wat my die meeste raak, is om te sien hoe ons leerdersgroei– nienet as skrywers nie,maar as jongmense met ’n stem, ’n visie en die moed om hul stories te vertel,”sêToyer Hefca, ’n opvoeder en koördineerder van die skoolkoerant by Klein Nederburg Sekondêr
AANHOUERSWEN
“Ek sien daagliks hul deursettingsvermoë, kreatiwiteit en toewyding om elke uitgawe beter as die vorige te maak. Dit is vir my besondersomdeelvan daardie

proses te weesenhulle te begelei terwyl hulle hulpotensiaal beginraaksien en uitleef.”
Scott Adams, ’n matriekleerder en die voorsittervan die skoolkoerant by Klein Nederburg Sekondêr,sêdie WOW-skoolmediakompetisie het die redaksie se dissipline en deursettingsvermoëgetoets “Elkeartikel moesdeeglik hersien en verfyn word.Ons het in hierdie proses waardevolle vaardighede ontwikkel, waaronder kreatiwiteit,selfdissipline en samewerking –eienskappewat ons in onsskoolwerk sowel as onsdaaglikse lewekan toepas,” vertel Adams. Nóg drie Bolandse skole het presteer. Charleston Hill Sekondêr vandie Paarl wastweedeindie afdelings virBeste PDF-skoolkoerant (Afdeling B) en Beste nuusfoto enbyskrif (Afdeling A) en derdeindie afdelings vir Beste artikel of profiel, Beste kuns-en-kultuurberig, Beste algemene nuusberig en Beste algehele
inskrywing (Afdeling A)
Die Hoërskool Bergriviervan Wellington was die wenner in dieafdeling vir Beste artikel of profiel; tweede in die afdelingsBeste kuns-en-kultuurberig, Beste algemene nuusberig, Beste algehele inskrywing (Afdeling A) en Beste PDF-koerant (Afdeling B) en derde in die afdelingsvir Beste nuusfotoenbyskrif (Afdeling A) en Beste resensie of indrukstorie (Afdeling C).
Die Hoërskool Tulbaghhet die afdeling vir die Beste nuusfoto en -byskrif gewen Pryse aandie wenners het’ndataprojektor vir die algehele wenner, hardeskywe, woordeboeke en taalversorging- en skryfhulpbronne ingesluit.
“Onswil graag leerders en skole inspireerenmotiveer om hulstorieste vertel, na te dink oor hul omgewing,te vier waarop hulle trots is, hulde te bring aanrolmodelle, opgewonde te raak oor moontlikhede en geleenthede,kritiese
vrae te vra, oplossingstevind en ’n spieël voorhul gemeenskappe te hou –deurmiddelvan skoolkoerante, nuusbriewe en sosiale media,” sê Jacolette Kloppers, inhoudskoördineer van WOW se skoolmediaprojek.
“Onshoophierdie projek salwêrelde open, verander,versier en verhelder terwyl leerdersook belangrike kommunikasie- en taalvaardighede aanleer.”
SEWEWES-KAAPSESKOLEINGESKRYF Sewe Wes-Kaapse hoërskolehet vir 2025 se kompetisieingeskryf,wat as deel van WOWseskoolmediaprojek aangebied is.Skole kan deur diejaar (en ook tydens dieToyota Stellenbosch Woordfees)werksessiesbywoon waartydens ervarejoernaliste en ander kennersverskillende aspekte van die joernalistieken skoolkoerante bespreek.
Skole ontvang ookhulpmiddels en praktiese raad oorhoe om hulskoolkoerante en skolenuusuit te brei en te verbeter. ’n Reeks opleidingsvideo’s vir skoolkoerantredaksiesisook op WOWse webwerfbeskikbaar.
Vanjaar se eerste skoolmediadag –waartydens dieprysuitdeling en ’n praktiesewerksessie aangebied is –het die meeste skole tot nogtoe bereik.Sowat 200 leerdersenonderwysersvan 19 skole van regoor dieWes-Kaap hetdie dag bygewoon.
WOWis’nbemagtigingsinisiatief van dieUSenbiedkreatiewe en opvoedkundige programmeaan skole wat gerigis op diebevorderingvan taal, geletterdheid,letterkundeendie kunste. Lees meer oordie WOW-skoolmediaprojekby wow.woordfees.co.za •Stuur e-posnauswow@sun.ac.zaom uittevindhoe jouskool betrokke kan raak.

The futureofrecreational development around the BergRiver Dam remains under scrutiny as the Department of Water and Sanitation (DWS) investigates the legality of the leaseagreement.
This development follows earlier Paarl Post reporting on the leasing of the siteto the Berg River Dam Adventure Tourism Company (BRDATC) for outdoor recreation and concerns raisedbynon-governmental organisations about the consultation process.
The lease is valid for nine years and 11 months from 28 February2024 andisnot subject to automatic renewal, PaarlPost previously reported.
THELEASE Wisane Mavasa, national spokesperson for the Department of Waterand Sanitation, confirmed that concerns raised by members of the publicprompted asiteinspection by the DWS on 17 December 2025 which led to the inspection of the lease.
She added that the lease agreement is currently being reviewed internally through legal and administrative processes as part of an investigation into its legality.
Thedepartment, however, did not disclose which aspects of the lease is being investigated, but rather statedthatassessing of the lease is taking placeto ensure it is in linewith applicable governance and administrativeprocesses.
“The Department of Waterand Sanitation is considering the matter in terms of alegal services opinion obtained as part of its standard governance and due diligence processes for departmental agreements. Thisprocessforms part of routine internal controls to ensure compliancewithapplicable legal and administrative requirements.

The assessment focused on the conclusion of thelease agreement, includingcompliance with proceduralrequirements and the authority of the contracting parties.”
According to Mavasa apublic participation process was notrequired before the lease was concluded, as this is not mandated under its 2020 Lease Policy or Government Regulation 654 governing recreational use of statewaterworks.
However, Mavasa noted anyadditional approvals, such as environmentalauthorisation or water use licences, would trigger acompulsorypublic participation process.
Reghard Goussard, director of the BRDATCsaid in response to the investigation of the lease that “certain administrative and contractual elements are subject to ongoing refinement through[the] agreed addenda between the [DWSand the BRDATC] to ensure long-term operational sustainability and compliance.”
Meanwhile, the introduction of controlled access and entry fees hassparked unhappiness among some Franschhoek residents, who have traditionally accessed thedam area freely andnow face restric-
tions under the new management system.
Goussard said that the company is implementing astructured access system to ensure safety, maintenance and thelongterm sustainability of the site
This includes the installation of access controlinfrastructure such as CCTV, 24hour armedresponse andon-sitereception rangers, as well as upgrades to access roads andstormwater management systemstomitigate flooding risks.
Goussard said current permitted activities at the daminclude cycling, trail running, hiking, kayaking, rowing and swimming in designated areas, along with private guided experiences and corporate events.
Environmental rehabilitation has also been prioritised, he said, including alien vegetation clearing,wasteremoval from historic dumping, trail repairs and limiting vehicle access to environmentally sensitive areas.
TheDam360 trail hasbeenpartially restored andisexpected to reopen this month, Goussard added.

However, some proposed developments remain subject to approval
Mavasa confirmed that thedepartment has not yet received aformal application for acoffee shop at thesite, which is currently being considered by theBRDATC
She emphasised that any such development would require prior approval and must comply withthe National Water Act and National Environmental Management Act before it can proceed.
According to Goussard, a“small-scale, low-impact coffee offering is being considered to enhance thevisitor experience.”
This remains subject to allrequired approvals and alignment withthe DWS and theapproved Resource Management Plan (RMP), he explained.
Public access and permittedactivities remain apoint of contention.
While dog walking is currently allowed by theBRDATC,the Department of Water and Sanitation stated that domestic animals are generally not permittedinconservation areas surrounding thedam, except for service animals.
As theinvestigation intothe legality of thelease continues theBerg River Dam project remains at thecentre of debate, balancing tourism development,environmental protection and public access to a historically open natural space.














Paarl Post berig vandeesweek oor nie minder nie as drie voorvalle waarin volwassenes, onder wie twee onderwysers, daarvan beskuldig word dat hulle seksuele dade met minderjariges gepleeg het Een vandie onderwyserswas totvoor sy onlangse bedankingby’n privaatskool in diens, maar is voorheen ná ’n interne tugproses deurdie Wes-Kaapse onderwysdepartement skuldig bevind aan seksuele wangedragenuit sy posontslaan. Daaris verder ’n onbepaalde verbod op sy herindiensneming in die Staatsdiens ingestel. Dit is waarskynlik om hierdie rede dat hy vir werk by ’n privaatskoolgaan aanklophet. Volgensdie WKOD het die departementgeenseggenskapoor privaat-en onafhanklike skole nie, of aanstellings wat daargedoen word nie.
Tog wil dit lyk of geen behoorlike verwysingskontrole met sy aanstelling uitgevoer is, of sy vorige werkgewer gekontak is nie.
Paarl Post hetvroeër berig dat tussen die boekjare2018-’19- en 2024-’25 die Onderwys-arbeidsverhoudingsraad469 gevalle vanseksuele wangedrag deur opvoeders aangeteken het. Van die 211 dissiplinêre uitsprake wat tussen2021-’22en2025-’26 uitgereikis, is 176 onderwysers skuldig bevinden35onskuldig.
Dit klink dalk min gegewe die feit dat, volgens 2024 syfers, Suid-Afrikabyna 25 000 skolehet, maar waar kinders betrokke is behoortselfseen gevalteveeltewees. Ongeag of toestemming gegee is deur ’n kind,enof’nonderwyser en’nkind in ’n sogenaamde “liefdesverhouding”betrokke raak, bly die verantwoordelikheid om kinders te beskerm, al is ditteen hulself. Onderwysliggame sal ook ondersoek na hul eie interneprosesse moet instel. Hoe is die veiligheid vanons kinders, wat soms juis ’n toevlug uit haglike huishoudelike omstandighede soek, nie top-prioriteit nie? Daarsal diep gedelf moet word om antwoorde vir die probleem te vind, en dit beginbystrengeraanstellingsprosedures.

Onshoor graag van jou! Paarl Post nooi al ons lesersomhul gedagtes,terugvoer en storie-idees met ons te deel. Of jy nou ’n mening willug, kommentaar oor plaaslike kwessieswil lewer,ofweetvan iets wat in jougemeenskap gebeur –ons hoor graag van jou! Stuur ’n WhatsApp-boodskap na 066 484 3728 of stuur joubriefper e-pos na paarlpost@novusmedia co.za.Jou stemmaak saak.
We'd love to hear from you! Paarl Post invites all ourreaders to sharetheirthoughts, feedback and story ideas with us.Whether you have an opinion, wantto comment on local issues,orknow of something newsworthy in your community –we’d love to hear from you!
Send aWhatsApp message on 066 484 3728 or emailyour letter to paarlpost@novusmedia.co.za. Your voice matters.
Publisher Justin Cupido justin.cupido@novusmedia.co.za
Advertising Manager JustinCupido justin.cupido@novusmedia.co.za
Editor MarykeSwart maryke.swart@novusmedia.co.za
Journalists Chantelle Hartebeest chantelle.hartebeest@novusmedia.co.za
JanaScheepers jana.scheepers@novusmedia.co.za
AllHours 066 484 3728
No editorial material or advertisement maybe reproduced without the permission of the owner,according to the article 12 (7) of the Copyright Actof1978.

readers
Dit wasaangenaam en opbeurend om onlangsná’nlang tydweer in dieArboretum tegaan stap– goed versorgen skoon, skaduryk en groen met pragtige, karaktervollebome.
Die toegangspad na diehek, verby die ou rugbyklub en die muurbalbaan, was egterskokkend onversorg en bemors met papier, plastiek, bottels, stukkende glas,stompeens. –definitief nie net oorblyfsels vaneen of twee aande se gefuif en joligheid langs die rivierwalle nie. [Dit is] sekerlik’naaklige gesig vir diehonderde drawwers wat weekliks daar gaan parkrun.Sien die munisipaliteit ditnie, of wat?
Cassie du Plessis, inwoner en belastingbetaler PAARL
Thys Serfontein, seniorbestuurder vanvaste-afval-bestuur by dieDrakenstein-munisipaliteit, reageer:
leser verwys,was diegevolg van plundery vandie herwinningsfasiliteite in diePaarlArboretum. Die munisipaliteit inspekteer die vullishouers op ’n weeklikse basis en spanne van die munisipaliteit se afdeling vir vaste-afval-bestuur reageer op klagtes oor onwettige vullisstorting sodra dit aangemeld word. Die rommel waarna die leser verwys,isskoongemaak nadat ’n klagte ontvang is.

Bierbottels,wat langsdie toegangspad totdie Paarl Arboretum gesaai lê,skep’nonaangenameervaring vir gereelde gebruikersvan die gewilde groen ruimte. Foto’s:CassieduPlessis


Paarl Post subscribes to the Code of Ethics and Conduct forSouth African Print and Online Media that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to the Code, please contact the Public Advocate at 011 484 3612, fax: 011 484 3619.You canalsocontact our Case Officeronkhanyim@ombudsman.org.zaor lodgeacomplaint on our website: www.presscouncil.org.za

OMBUDSMAN

Contact PaarlPost’s ombudsman with reader complaints Anycomplaints, queriesorsuggestions about content in PaarlPost maybesenttoour ombudsman, GeorgeClaassen, on 021851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za If contactismade telephonically, please do it viaWhatsapp to:083 5432471 Stuurenige klagtes, navrae of voorstelle oor dieinhoud van PaarlPos aan ons ombudsman, George Claassen by 021851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za. Indien kontak telefonies gemaak word,gebruik asseblief Whatsapp by:083 5432471

“Die Drakenstein-munisipaliteit vermoed die vullisstorting waarna die
Die Drakenstein-munisipaliteit maak staat op diepubliek om gevalle van onwettigevullisstorting deur middel vanons SeeClickFix-toepassing aan te meldofdeur ons 24/7 tolvrye nommer, 080 131 3553, te skakel sodat ’n span van onsafdeling virvaste afvalbestuur dit so spoedig moontlik kanopruim. • Diebriefskrywer hetsybrief metfotobewyse reedsop26Maart aan die Paarl Post gestuur, en teen Vrydag 10 April, met nuwe foto’s as bewyse, bevestig dat rommelsteedsoral gesaai lê.– red.
Rommellêgestrooi nabydie PaarlArboretum se toegangshek.
Ná meer as drie dekades vandemokrasie in onsland moet ons eerlik wees met mekaar dat ons nog nie die vryheid geniet watons verdien nie.Ons kannie proklameer dat ons ’n vrye demokrasie is as ons gemeenskappe in vrees leef vir die volgende bendeverwanteskietvoorval watiewers in ons land gaan afspeel nie As ons deesdae die hulp vandie weermag moet inroep om wetenordetehelp toepas, dan moet daar iewers ’n groot fout wees. Ons weet vandaardie foute. Ons weet waar die oorsprong vandaan kom. Dieskeidslyn tussen dit watreg en verkeerdis, het al so ergverwateren vervaagdat ditbitterlik moeilik geword het omwet en orde na behoretoe te pas. En as almal en bykans allesgeraak word deurdie bose kringloop van magsvergrype en die najaag vangeldten kostevan ’n gesonde gemeenskap,dan laat ditmywonder of ons werklikvry is. Danlaat ditmywonder watvan ons kindersgaan word As armoede in ons gemeenskappe al meer van’nalgemene verskynsel begin word en die finansiëledruknet al erger virjou deursnee-gesinne raak,dan maak dit’n mensdiep bekommerd. As ons mense nogin agterjaarthokkies moet woon en nie eers die voorreghet om die gerief van’nbadkamer te geniet nie.As dieseweoftien menseindaardie hokkie elke aand moet skarrel vir ’n lêplekkie

iewers in daardie hokkie,dan kanekdit nie vryheid noem nie.Enas’nmanog ’n aand voor etenstyd moet smeek na God om tog’nuitwegtebied sodatdaarnet vir die tien vanhulle iets te etesal wees. Is ons dan werklikvry as ’n nasie?
As ons menseelkemaand bakhand moet staan vir ’n staatstoelaagwat vir nie eers vir ’n week hou nie,want die skuldwat gemaakisgedurende die maand moet eers afbetaal word.Is ons danwerklikvry of eerder deel van ’n bose kringloop wathom oor en oor herhaal.
En as ons politiekepartye die situasie uitbuit om ons menseindaardie bakhand- posisie te hou, is ons dan werklikvry?
Die bakhandstaan-kultuur watoor dekades in ons gemeenskappe gevestig
is,isinmyopinie glad nie’nwerkbare plan om ons menseuit armoede te lig nie.Dit skep eerder slawevan ’n sisteem waar dié in magsposisieshulself verryk en diearmesin’nstaat vankroniese armoede laat krepeer.Asdie gaping tussen die havesand have nots in ons land al groter raak, dan is onsmos nie werklikvry nie
As al ons mooi politiekebeleidstukke na meer as drie dekades nognie daarin konslaag om daardie gaping te vernou nie,dan laat dit ’n mens wonder of daar werklikdie politiekewilskragisomdie lotvan miljoene Suid Afrikaners watin armoede vasgevangis, te verlig
Eenvan die dae is dit weer stemtyd. ’n Mens begin alreeds wonder watter slim slagspreukehierdie keer uitgedink gaan word en watter wortel voor die neus vanons mensegehou gaan word.Daar gaan sekerweerkospakkies en T-hemde uitgedeel word –asof’nkospakkieof T-hemp die armoede watdaar bestaan in ’n oogwink gaan uitwis. Ditterwyldaar soveel vanons sodanigepolitiekeleiers en ander prominente figuremet magsposisiesvan bedrog en ander magsvergrype verdinkword. En as die bewyse teen sodaniges welbestaan, maar niksdaaraan gedoenwordnie,is ons dan werklikvry?
Partyvan ons is sekerdan maar verhewe bo die reg. Ons is al so moeg
vanalles watindie naam vandemokrasie gedoen word dat dit ’n mens laat wonder of ons die voorreg salhêom ware demokrasieinaksie in ons leeftyd te ervaar
As ons teen die agtergrond vanons apartheid-geskiedenis metsoveel ywer daardie monster konverslaan,ennou ’n andersom apartheid beleef, dan laat dit ’n mens wonderofons werklikvry is. Daar is al soveel skadesenskandes aangerigdat ons huidigevorm van demokrasietotaal en al bloedbevlek is. Die honger na mag, invloed, posisie en selfsugtigeselfverryking is aan die orde vandie dag. En ons menselystilweg. Politieke beloftes is al holrug gery en ons blymaar hoopvoldat daar ligaan die einde vandie tonnel salkom. As ons natuurlikehulpbronne ten duurstemee gesmouswordmaar slegs die buitelanderdie grootstevoordeel daaruit trek,isons dan werklikvry?Ons eie mensemoet maar tevrede wees met die krummeltjies watnahulle kant toe gegooi word En as die ekonomiese magindie hande van’npaar individuesentreeren ons maar ons lotsoaanvaar,dan is ons mosnie werklikvry nie. Magons land, terwille vanons kinders se toekoms, ernstig besin oor onsvryheid as ’n nasie God seën Afrika.God seën Suid Afrika
Three localwomenfrom Paarl were recently recognised for the work they do and the impact they have on others as leaders in their respective fields of work.
The Women of Wonder (WOW) Awards took place on Thursday (2 April) at the Southern Sun Cullinan Hotel in Cape Town where women from all walksof life were celebrated for theirdaily contributiontowards society and others. Among the crowd was Celeste Klem, Loren Erasmus and Wendy Petersen who are from Paarl and were allpresented with an award.
The awards are hostedbyPanache International and is about shining the spotlightonextraordinary women whoare shaping the future.This international awards also recognize women as far as Dubai, Mauritius, Qatar and the United Kingdom.
Petersen, who is thehead of the South African Olive Association,has extensive leadership experiencewithinthe agricultural sector. She says to receive the recognition as awoman and leader is awonderful honor and quite emotional.
"The recognitionisa sign that

“TOBE RECOGNISED FORSOMETHING ILOVETO DO,AND WHICH COMESSONATURALLYTOME, IS INCREDIBLYSPECIAL.
your hard work, dedication and impactare recognized andnoticed by others. The pride andlooking back at everything you have overcome, thechallenges you have endured. It is also about your journey, and howothers inspire you on yourjourney.
“My journey, for example,has brought me closertomycreator. Itisalso importanttomethatI am agood rolemodel as aleader for my children, based on my integrityand myvalues. However, Ifeel that my path is still along oneand Icannot do it without God, my wonderfulhusband, children andmyparents."
LEADERSHIPISAPASSION
Klem is the award-winning general manager, director and co-owner of Hotel du Vin in Franschhoek. Withher taking theleadthe boutiquehotel has roped in multiple awards over recent years. To be recognised for something Ilovetodo, and which comessonaturally to me, is incredibly special.
“Leadership is apassion of mine– if you knowhow to treat people right, it becomeseasy to
leadthem.Iamtruly grateful to Godfor this award, andIhope it inspires other women, and especially young girls, to believe in themselves and dream big."
Named as powerhouse vocalist Erasmus hasmuch experience within the hospitality and tourism industry. She says winning the WOW Award was amoment she will never forget.
"Asamother, awoman,and someonewho lives her passion through music and business, this recognition means so much more than just an award. It is areminder thathard work,perseverance, andfaithare not in vain.
“There are days when you doubt, days when you get tired, but then moments like this come thatmakeyou realize why you started."
Erasmus added: "Thank you to every person who supports me, who believes in me, and who walks this path with me. And to every woman and man out there -keep dreaming, keep working, and believe in your calling. We lift each other up. We celebrate each other. Andwekeep growing. To Godbethe glory."

WOWAwardsrecipientsfromleftareWendyPetersen,CelesteKlemandLorenErasmus.


Dietoenemende handelsbeperkings wat Namibië, Botswana en Mosambiek op Suid-Afrikaanselandbou-uitvoerprodukte ingestel het, bedreignie netSuid-Afrika se landboubedryf nie,maar ondermyn ook streekshandel en ekonomiese stabiliteit in Suider-Afrika Jaco Mulder, die VF Plus se hoofwoordvoerder oor handel, nywerheiden mededinging en die VF Plus se leier in Gauteng, sê hierdie optrede bots direk met die kernbeginsel van die Suidelike Afrika doeane-unie(SACU) en doelwitte vandie Afrika kontinentale vryhandelsgebied(AfCFTA)wat juisdie vryevloei van goedere en ekonomiese samewerking wilbevorder. “Die beperking vanSuid-Afrikaanse groente,vrugte en sekere pluimveeprodukte skep nie net onsekerheid vir
produsente nie, maar stel ookduisende werksgeleenthede in gevaar,” sê Mulder.
Met sowat17% van Suid-Afrikase landbou-uitvoerprodukte wat na die Sacu-streekgaan,kan voortgesette beperkings ekonomieseskade veroorsaak.
“Terwyl die druk op buurlande om plaaslike produksie en werksgeleenthede te beskerm verstaanbaar is,kan sulke eensydigeoptrede nieten koste
van bestaande handelsooreenkomsteen streeksamewerking geskied nie.Dit skep onsekerheid, verswak vertrouetussen handelsvennote en bedreig dielangtermyn-stabiliteit van die streekseekonomieë.”
Hy sê dieVFPlus doen’nberoep op dieSuid-Afrikaanseregeringom hoëvlak-dialoog metdie betrokke lande te begin om diebeperkingsoptehef

Diejoernalis en bekroonde skrywer Rachelle Greeff is onlangsasdie wennervan die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2026 aangewys.
Die Reinet Nagtegaal-teksprys is die grootste teksskryfkompetisie in SuidAfrika.Greeff het prysgeld van R120 000, mentorskap en ondersteuning met finale afronding van die teks, asook die moontlikheid van ’n speelvak by die Toyota Stellenbosch Woordfeesin2026 of 2027 vir haar wenteks, Grootmeisie,ontvang. Die tweenaaswenners hetonderskeidelik R60000 en R30000 ontvang.Altesaam 66 tekste is vanjaar ingeskryf. Greef, ’n voormalige wennervan die Nagtegaal-teksprys (Die naaimasjien), het beïndruk met “’nselfversekerde begrip vanhoe om ’n wêreldopdie verhoog te bou en te handhaaf deur diespesifisiteit van menslike verhoudings”,sêDeon Opperman vandie beoordelaarspaneel. “Die inskrywings sowel as die beoordelaars se evaluerings was uiteenlopend. Dit was in diealgemeen verblydendom soveel tekste van gehalte te ontvang,
met besonder diverse temas en style. Sommige was baie tradisioneel– jy kan maar sê in ’n klassieke styl.Ander was gewaagd, selfseksperimenteel,” sê die skrywer enbeoordelaar Tertius Kapp
Ander lede van die beoordelingspaneel was Jason Jacobs, prof. Marisa Keuris enJolynPhillips.
Volgens Opperman is dit die gehalte vandie dialoog watdie groepwenners gesamentlikonderskei –“gevorm deur karakterenkonteks, nooit vanbuite af opgelênie”.
“Al drie werk metdie teksture van diehedendaagse Suid-Afrikaanse lewe sonderomdaardielewe tot polemiek of sentiment te reduseer, wat miskien die moeilikste dissipline is vir ’n toneelskryweromte bemeester.”
Grootmeisie verken die verhouding tussenDaneel Merwe en Maximilian Grootboom wat, op die oogaf, na onwaarskynlike vriende lyk. Dis ’n deurleefde vriendskap van toeMaximilian nog in Daneelsewiskundeklasgesit het. Hy is ’n jongbruin akteur; sy ’n middeljarige onderwyser. Tog is hulle naderaan mekaar as familieofminnaars. Hullebreek

mekaar se skanse laggend, soms in trane, af,maar altydmet deernis
“’nPasellauit die bloutevan ons herfshemel,”sêGreeff oorhaarprestasie metdie Reinet Nagtegaal-teksprys
“Die gewers van so ’n prys geeteatermakers meer as net botter op brood. Hulleweet veral ’n taalsonderteater is net ’n stottering terwyl die sonsak. Bravo vir die Nagtegaals en almal wat ons metwoord én daad ondersteun.”
Dit weerklink die motiveringagter Dirk Nagtegaal, mede-stigtervan die teksprys, se ondersteuning van die inisiatief
“Diemotivering was nog altydom geleenthedeteskep en die vertoning vangehalteteater na die kunstebedryfte bring.Ons wil ons bydrae lewer om die bedryf gesond te hou,” sê Dirk.
Die tweede en derdeplekke is onderskeidelik die bekroonde skrywerenradiodramaturg LeeDoubell (oor en oor) en verledejaar se tekspryswenner, Dianne Du Toit Albertze (’n Kraai song). •Enige besonderhede oor diemoontlike ontwikkeling van Grootmeisie vir die teaterverhoog salmet diebekend-

stelling van dieToyota Stellenbosch Woordfees-program in Junievanjaar gekommunikeerword. Die 26ste Toyota StellenboschWoordfees vind van 3tot 11 Oktoberplaas. Houwoordfees.co.za en ander feesplatforms dop

The first annual Paarl Community Excellence Spelling Contest will take place next Saturday (25 April) at the Paarl Town Hall, which is hosted by the Dream11 Cars Group.
According to Mel Kelly-Baird, a representative of the host, theyhave noticed that Paarl is well-established and respected in sport and felt that focus on academic sponsorship was lacking abit, which is why they started this initiative "It is aimed at Primary School learners and allthe schools in Paarl were invited to send their two best spellers in English and Afrikaans.
“Since invitations were sent to schools, theyhave submitted the names of their two top candidates."
The inaugural contest willstart at 09:00 and willend off witha prize-giving at theend of the proceedings.
"Wehave allocated prizesfor the winningschool where they willhosta trophyfor oneyear(floating trophy).
The winner andthe runner-up will also receive prizes andtrophies.
“The Top 10 willeachreceive amedal and every participant willreceive aparticipation certificate."
Kelly-Baird added:"This is meaningful to us, not necessarilytouplift the school buttouplift the learner to go far beyond Primary School."

Baie gelukaan die Paarl XV-uitnodigingspanne wataan vanjaar se KobusWieseSuper Series deelgeneem hetwat van27Maart tot1April plaasgevind het.Die spanne het rugbyspelersvan Paarlzichtingesluit. Albei spanne hetvanjaarbesondergoedgevaar enindrukwekkende prestasies gelewer. Hul hardewerk, spangees en toewyding is raakgesien.Dus hetverskeie spelers briljante individueletoekenningsontvang virdie talent en deursettingsvermoë wathulle toon


G’nklein prestasie vir redaksie
Klein Nederburg Sekondêr se redaksie is die afgelope naweek as die algehelewenners vandie Universiteit StellenboschseWOW-skoolmediakompetisie aangewys.Die span hetook verskeieanderpryse opgeraap Lees meer hieroor op bl.6.

CharlestonHill-redaksiespan wenmet bobaas-beriggewing
Charleston HillSekondêr is ongelooflik trots op sy redaksiespan watdeelgeneem hetaan ’n WOW-Skoolmedia-werksessie met die tema “Skoolkoerante– Back to Basics”.Opdie prysuitdeling vandie skoolmediakompetisie vir 2025 het dié span ’n indrukwekkendeses toekenningsontvang, waaronderbeste PDF-skoolkoerant (2de); beste nuusfoto en byskrif (2de); bestealgeheleinskrywing (3de); bestealgemene nuusberig (3de); beste kuns- en kultuurberig (3de); en besteartikel of profiel (3de).

Boland athletes do well at ASANational trackand field
BolandAthletics wantstocongratulateand celebratetheir athletes and coaches foranoutstanding, focused and gutsyperformanceatthe 2026 Athletics South Africau-16, u-18,u-20and u-23 track and field championshipsatthe Germiston Stadium in Johannesburgfrom26toSaturday28March








