Skip to main content

Paarl Post – E-edition – 14 May 2026

Page 1


Bome ontwortel;talle paaie gesluit

Regs:’nBoom hetMaandag(11 Mei) in Piet Retiefstraat in Wellingtonomgeval. Foto:Facebook

Above:Drakenstein municipality’s lawenforcement officers assist afamily after localisedflooding in the Thembani informal settlement in Mbekweni, Paarl

Photo: DrakensteinMunicipality

Só is klaer‘verkrag’,hoorhof

JanaScheepers

Die Wellington-landroshof hetVrydag (8 Mei)gehoor datdie twee Paarlse rugbyspelers(23 en 28) wat deur vier aanklagte van verkragting in die gesig gestaar wordglo die klaer indie saak in groepsverbandinhaar studentehuis op 26 Aprilverkrag het.

Hiérdie inligting hetuitgekomindie beskuldigdessevoortgesette borgtogaansoek waarin die staat sy argumente van teenkanting gelewer het.

Die staat, by monde van Melissa van der Byl as aanklaer,staan borgtog teen.

Die beweerde verkragting spruit glo uit ’n voorval waarin’nstudent verbonde aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie(KSUT)se Wellington-kampusinhaar kamer in ’n studentehuis verkrag is.

AO Winston Pegram, die ondersoekbeampte van die Paarlse eenheid vir gesinsgeweld en kinderbeskerming,het die getuiebank betreeenisdeurdie staat ondervra.

BEWEERDEVERKRAGTING

Pegram het getuig dat die klaagster wel ’n saamrygeleentheid met die twee beskuldigdes vanaf ’n nagklub gekry het, soos die beskuldigdes op Dinsdag5 Mei in hulborgtogaansoek in hul beëdigde verklaring aangedui het.

Nadat die twee beskuldigdesbydie klaagster se studentehuis aangekomhet, het die beskuldigdes gevra om die badkamer te gebruik.

Die badkamer is glo reg langs die klaer se kamer. Volgens die klaerhet sy, terwyl die beskuldigdesdie badkamer gebruikhet, in haar kamer ingegaan om haar foon te laai.

Sy het haar deur oopgelos, hetPegram getuig.

Volgenshaar het die 23-jarige beskuldigde haar kamer betreewaar sy in ’n gebukkende posisie was.

Hy het toe haar broek afgetreken haar van agter begin verkrag. “Sy het later haar kop gedraai en gesien dat die 28-jarige beskuldigde besig was om te masturbeer, waarna sy vir beskuldigde een weggestoot het en gevra hetwat hy doen.

Daarna het die tweede beskuldigde haar glo begin verkrag.

Pegram het verder getuig dat kringtelevisiekameras by die studentehuis wys

Die publiekhet in groot getalleopgedaagomdie saak te volg. Foto:JanaScheepers

dat die klaer saam metdie beskuldigdes daaraangekomhet en dat hulle sowat 45 minute later weg is.

Soosdie beskuldigdes het Pegramook getuig dat die klaer ’n oproep van’n manlikevriendontvang het.

Syendie vriendsou mekaar glo daardie nag iewers kry.

Hy hetaan die hofgesêhyisnog nie seker wiedie slagoffer gebelhet en wat dieinhoud vandie gesprek wasnie.

Daarnahet die klaer die twee beskuldigdes gevraomdie studentehuis te verlaat.

Sy het saammet hulle totbydie woningsehek gestap, waarnabeeldmateriaal glowys hoedie 23-jarigebeskuldigde virhaar ’n drukkie gee.

MEDIESEONDERSOEK

Pegramhet verder aangedui datdie J88-vorm wat deur ’n mediese dokter ingevulwordomfisieke bewyse van beseringsinstrafsake aantedui, twee beserings aan die klaer getoonhet.

Volgens die vorm het die klaer se geslagsdeelbeseringsopgedoen wat toegeskryfkan word aan “penetrasie met ’n stompvoorwerp”, terwylhaar posterior commissure,die deel aan die agterkant van die vroulike geslagsdeel, klein skeurtjies bevat het.

UITGESTEL

Pegram het gesê die ondersoek is amper afgehandel en dat die staat nog wag op DNS-uitslae asookstilfoto’s van beeldmateriaalbydie studentewoning Enkele verklaringsmoetook noggeneem word.

Diesaak is uitgestel tot vandag wanneer die verdediging by mondevan EltonRochert van Rochert Attorneyssal kans kry om die ondersoekbeampte te ondervra.

Komiteemaak alarm oor tronke

DieDrakenstein-enStellenboschgevangenisse is ’n groot bron van kommernadat 65 tugsake en ’n groot aantal verbodeproduktein die 2025-’26-boekjaar by diétwee gevangenisse aangemeld is.

Die parlement se portefeuljekomitee oorkorrektiewe dienste het hierdiesyfer tydens’nsitting verledeDinsdag (5Mei), watopdie perseel vandie Drakensteingevangenis plaasgevind het, aangekondig.

Die komitee het ookbekendgemaak dat dié bestuursgebied die grootste bydraer tot tugsake binne die Departement van KorrektieweDienste (DKD) is Hierdie sake vorm die helfte van die 130 sake watoor die land heen aangemeld is.

Die Drakenstein-bestuursgebiedbestaan uittwee gevangenisse, wat Drakenstein asook Stellenbosch insluit

Die voorsitter vandie komitee, Kgomotso Ramolobeng,het gesê diesyfer is uiters kommerwekkend en kan duiop tekortkominge in bestuur. “Dit is ’n beduidende aantaltugsake. Die syfer is besonder hoog en kan moontlik dui op bestuursmislukkings of ’n gebrek aan doeltreffende stelsels Ons [die DKD]het die nasionale kommissaris [Makgothi Thobakgale] reeds vroeër versoek om spesifiekopdie Drakenstein-bestuursgebied te fokus. Hierdie bevindings bevestigwaarom,” het sy gesê

Tydens die oorsigbesoek op dieselfde dagasdit sitting het die komitee onder meer die Drakenstein-gevangenis se kombuis,bakkery, skool, medieseeenheid, werkswinkels en gevangenisselle besoek. Die bakkery is geloof vir die produksie van sowat1500 brode perdag, watook aanander korrektiewesentrums voorsien word. Ramolobeng het gesê dié selfonderhoudende projek dra by tot kostebesparing vir die departement, maar hetgewaarsku datverskeie stukke toerusting dringend herstel moetword.

bestuurwordnie.

Oorbevolkingbly ’n groot uitdaging. Diegeriewe binnedie Drakensteinbestuursgebied hetruimte vir1361 beddens, maar huisvestans1851 gevangenes, insluitend227 gevangenes met geestesversteurings en wat van geestesgesondheidsorggebruik maak.

OORBEVOLKING

Ramolobenghet daaropgewys dat oorbevolking dikwels tot veiligheids-voorvalle binnekorrektiewesentrumsbydra, soos diedoodvan ’n gevangeneinMaart in dieDrakenstein-gevagenis. Volgens ’n betroubarebronis’ngevangene glo in Maart ná ’n beweerde aanval op ’n korrektiewebeampte deur ’n aantal bewaardersaangerand en noodlottigbeseer.Volgens diebronhet die gevangene na bewering’nbewaardermet ’n skerp voorwerp in diegesig gesteekvoordatdie gevangenedeurdie bewaardersaangeval is Volgens diekomitee duivroeëaanduidingsdaarop diévoorvalkan moontlikbendeverwantwees, maar die ondersoek is nognie afgehandelnie. Ditisegter niedie eerste gewelddadige voorvalindié afdeling nie. In Februarie 2023 is vier bewaarders glo kortnadat selle oopgesluitis, deur vyf gevangenes metselfgemaakte skerp voorwerpeaangeval. PaarlPost hetoor diejareverskeie kere oorklagtes by die Drakensteingevangenis verslag gedoen. ’n Groepbewaardershet in Januarie

Die Drakenstein-gevangenis buitedie Paarl. Foto:Argief

Diesel increase pushing costs up

The latest fuel price increase is placing mounting pressureonSouth Africa's freight industry, with transport operatorswarning of shrinking profits, declining businessand higher costs for consumers.

The Department of Mineral and Petroleum Resources(DMPR) announcedthat fuelprices increasedfrom Wednesday (7 May), with diesel initially said to be rising by R6.19per litre,but after acalculation error was discovered, dieselrose byR5.27 perlitre and petrol by R3.27 per litre.

While government has extended temporary fuel levyrelief measures until 2June in an effort to cushion consumers, freight companies say the increasesare still having asevere impact on operations.

According to Niki Victor, CEO of Pople Transport in Paarl, the diesel hikes are directly affecting profitability and customer demand.

"This is of course anegative one. If Imay putitthis way, all our profitsonfreight have fallen by at least 6.5%," Victorsaid.

"The business is decliningand customers are not ordering stock due to the transport prices whichare now too expensive."

According to Victor diesel supply challengesatcertain depots around the country are adding further strain to transport operations

"Separatefrom this is the availabilityof diesel. It is alittle better now, but thereare still several depots where you can only get acertain amountofdiesel. This means you now have to refuel more often on the road in cities where youcould only fill up ata garage in the past,"heexplained.

Meanwhile, the Western Cape Government says contingency plans remain in placetorespond to any potential fuel supply disruptionslinked to the ongoing conflict in the Middle East.

During an extendedPremier’s CoordinatingForum meetingchairedbyAlan Winde on 28 April, it wasconfirmedthat while the province has not experienced fuelshortages, preparedness measures are

focused on coordination, advance planning and ensuring continuity of essential services such as healthcare, emergency services, food supply and transport.

"While there have notbeen anydisruptions to the Western Cape’sfuel supplies, we cannotlet ourguard down. Through thegood work of ourProvincial Disaster Management Centre (PDMC), Iamconfident wehave the best plan in place should this situationchange. Provinces have no mandateoverfuel supply matters. But this doesnot preclude us as provincialgovernmentfrom implementing risk mitigation measures."

The province also welcomedthe extension of thetemporary fuel levy reduction until June as relieffor residents and the economy.

Gavin Kelly, CEO of the Road Freight Association (RFA), also warned thatthe increases could placesome operators at risk of closure. The RFA has been representing road freight operators across South Africa andadvocates on issues affectingthe transport and logistics sector.

In astatement issued on 6May, Kelly said the industry hadanticipated another increase, but the size of the adjustment would still have amajor impact on operators' cash flow andoperating costs.

"Those thatwere already in aprecarious position following the April increasewill now have an even tougher battle to survive and there may well be hard decisions to make regardingbusiness longevity or even business closure," Kelly said.

Headded that consumers are likely to feel the knock-on effect through higher retail prices.

"The consumer will start to feel more pressure on retail prices at the till -as onlysomuch canbeabsorbed by retail or service/product providers before they, too, must pass costs on," he said.

Kelly attributed the latest increases to instabilityinglobal oil markets linked toconflictinthe Middle East, including the closure of the Strait of Hormuz and damage tooil infrastructure, which pushed Brent crude oil prices above $100 (around R1 600) per barrel.

Graffiti bederfPaarlberg

Jana Scheepers

Inwoners en toeriste wat deesdae na Paarlberg opkykofdié ikoniesenatuurgebied besoek, word deur tweegraffitimerke begroet. Die een vra’npersoon genaamd “Sarra” om haar hand, terwyl die ander’nblouenpienkhartvoorstel. Volgens ’n besoeker aan diePaarl wat voorheen ’n inwoner wasendeesdae in Robertsonwoon,het hy dietweegraffiti-merke in November verlede jaar opgemerknadat sy dogter iets op die berg gewaar en vir homdaarvan vertel het Hy het toe die berg deur ’n verkyker bekyk en die twee graffiti-merkeraakgesien.

Die een boodskap, in witenbokant Bosmanstraat teen ’n groot rotsopPaarlberg,lees “Sarra Viljoen saljysaam my trou?”

’n Grootpienk en blou hart pronkteen ’n anderrotsaan die regterkant van dié boodskap

Volgens David Delaney, die Drakenstein-munisipaliteit(DM)sesenior bestuurder van ruimtelike beplanning en omgewingsbestuur, is ditsover die DM se kennisstrek dieeerstekeer dat dievoorkantvan Paarlbergmet graffiti gevandaliseer is Hy sê nadat diegraffiti in Januarie vanjaar opgemerk is,het diemunisipaliteitpogings aangewendomdit te verwyder,maardit was tot dusveronsuksesvol aangesien die vandale ’n soort verf gebruik hetwat moeilik verwyderbaaris. Delaney voegbydat die munisipaliteit in dieverlede welsuksesvol graffiti op ander dele van die Paarlberg-natuurreservaat verwyder het.

Hy sê sodradie huidige natweersomstandighede verbeter, saldie munisipaliteitverdere pogings aanwend en alternatiewe metodesoorweeg om die graffiti aandie voorkantvan Paarlberg te verwyder

Graffiti van’npienk en blou hart is op ’n rots op Paarlberg geteken.

Hospitals applystorm contingencies

Health-care services across the Western Cape remain operational despite severe weather conditions impacting parts of the province, althoughresidents are being urged to expect delays and avoid non-urgent visits where travel conditions are unsafe.

According to Monique Johnstone, spokesperson for the Western Cape Department of Health andWellness, the majority of health-care facilities continue to function while contingency plans are in place to ensure patients continue receiving care.

“The Western Cape Department of Health and Wellness confirms that while severe weather persists across parts of the province, the majority of our healthcare services remain operational, with patients safe andcontinuing to receive care.”

She added that health-care teams are

working under difficult circumstances whilestriving to maintain person-centered care.

“Weare experiencing service delays at our health-care facilities andrequest for patienceand understanding from ourcommunities accessing care,asour teams areworking under challenging conditions,providing person-centered care,while ensuring thatservices remainoperational.”

The department said the primary impactofthe adverse weather hasbeen power-supplyinterruptions affecting severalhealth-care facilities across the province.

“All clinics in the Breede Valley area and certain parts of the Cape Winelands havebeenclosed after patients were treated, to ensure the safety of ourstaff and patients,” Johnstone confirmed.

She said contingency measures, including the use of generators andpatient transfers where necessary, hadbeen implemented to ensure essentialservices

continued.

Hospitals and clinics in the Overberg, West Coast, Cape Metro,Garden Route andCentralKaroodistricts are continuing to operate under contingency arrangements.

FUNCTIONINGONGENERATORPOWER

In someinstances, hospitals arefunctioning on generatorpower. At Caledon Hospital emergency cases including pediatric and theatre patients arebeing transferred to Hermanus Hospital through established referral systemssupported by Emergency Medical Services (EMS) due to infrastructuredamage caused by strong winds

Mitchells Plain Hospital hasalsobeen affected by apoweroutage.Patients requiring specialist health-careservices were being divertedand transferred to Khayelitsha District Hospitaluntil power is restored.

Unsafe road conditions in the West CoastDistrict havefurthermore resulted

in the temporaryclosure of Redelinghuys Clinicand the suspension of thePiketberg Bo-berg mobile health-care service.

Thedepartmentalsoconfirmedthat mobile health-care outreach services in high-riskareas across the province had been suspended as aprecaution dueto dangeroustravelling conditions. These serviceswould be rescheduled once conditions improved

Johnstone noted thatEMS is currently managing ahighvolume of weather-relatedincidents

“The currentfocus remains on emergencyresponseand maintainingservice continuity. So EMSmay notbeableto immediately verify or respond to all individualmedia queries.”

Thedepartmenturged residents to remain cautious,monitorofficial communication channelsand postpone non-urgent healthcare visits if travelling conditionsare unsafe.

For medical emergencies the public cancontactEMS on 10177.

Gryp in,vra besorgdeouers

MauriciaPetersen

Ontevrede gemeenskapslede vra vir dringende aandag en basiesegeriewe ná ’n leerdersetragiese dood.

Op Vrydag 24 April hetbekommerde ouers van Klapmuts Primêre Skool’n vreedsame optog gehou om die WKOD se aandag op die onaanvaarbare toestande by hul kinders se skool te vestig.Die protesoptrede volg ná die tragiese doodvan Matthew Baartman, ’n gr.3-leerder, en die gebrekaan ’n behoorlike reaksie op ouers se griewe.

VolgensLucinda Horsband, ’n ouer wat namens die groep gepraathet,word sowat 1500 leerdersdaagliks deur die skool se ernstige tekortkomingsgeraak

“Heights (waarMatthewgesterf het) kry laasteaandag. Ons voel as ’n arm gemeenskap word ons geïgnoreer,” sê sy. AndrewPhilander, ’n jeugaktiviswat by die betoginggepraat het, het sy kommer uitgespreekoor die gebrek aan vordering sedert Matthew se tragiese dood. Hy het beklemtoon dat “niks gebeur het sedert die kind se dood nie en dit is nou stil” Philander het ook’nbelangrikevraag gesteloor die omstandighede van die ongeluk. “Dit is die eerste keer dat so ietsby die skool gebeur het. Waarom het dit nie vroeër al gebeurasdaardietoestelaljare daar was nie?”

Hy het ’n versoek aandie skool se bestuur gerig. “Ek versoek dat die hoof en personeelvan die skool iets vir die kind doen –byvoorbeeld ’n gedenksteen oprig.”

JohannaMokhati,wat haarself as ’n ouma, ma, pleegmaenveiligheidsouer beskryf, het namens die breër gemeenskap gepraat. Sy het beklemtoon datsy“baie omgeevir die primêre skool” en opgetree het as woordvoerdervir diegene wat nie by

’N FORMELE ONDERSOEK NA MATTHEW BAARTMAN SE DOOD IS AAN DIE GANG,MAAR DIEUITKOMS IS VOLGENS DIEDEPARTEMENT NOG NIE AMPTELIK BEPAAL NIE.

die betogingkon wees nie.

“Daaris1533 kinders in die skool –hulle moesvandagmeer steun aan die skool betoon het,” het sy gesê.

Mokhati het spesifieke veiligheidskwessies uitgelig.“Ek is besorg oormyeie kleinkind wat tans in gr.Risendie risiko van toekomstige ongelukke. Meer moet gedoenwordomdie skool te beveilig ná die voorval met Matthew.”

Sy het ook kommer uitgespreekoor die beplande kragoplossings. “Hoe saldie sonkrag-installasies in winter of in die reën werk? Daar moetalternatiewe kragoplossingsofbeter voorsiening wees.”

HOOFBEKOMMERNISSE

Die skoolbeskik oor onvoldoende sanitasievir sy leerdertal. Ses mobiele toilette is aangebring –vier vir die kleintjiesen twee vir die groot kinders –maar dit word slegs een keer per week skoongemaak. “Dit is nou meer ’n higiëne-probleem as ooit Ons kinders kla van infeksies en hulle is bang vir die toilette,”sêHorsband. Met slegs twee waterpunte vir die hele skool, ondervind leerders gereeld watertekorte. “Sommige krane is toegemaak omdatkinders mors, wat onsonaanvaarbaar vind, veral in winter,” sê sy.

Hierdie situasie raak ook maaltydvoorbereiding en die kombuis se funksionering

Die gebrek aan elektrisiteit belemmer

ook die onderrig, veral in mobieleklaskamers waar temperature ondraaglik raak.

“Ons onderwysers kry niks uit die kinders nie, want daar is nie kragom’n waaier aan te sit nie,” sê Horsband

Sonpanele word beplan, maar dit sal agt weke neem om te installeer.

GraadR- en 1-leerders is nou terug in hul klasse nadat hulle voorheen in ’n oop saal moesleer waar verskeie onderwysers in dieselfde ruimte gewerk het

Die georganiseerde oueraksie volg nadat die Wes-Kaapse onderwysdepartement gefaal het om binne 14 werksdae op ’n brief te reageer waarin die griewe uiteengesit is.

“Aangesien daar geen antwoord wasnie, hou onsnou ’n optog om druk te plaas en ’n duidelike boodskap te gee,”sêHorsband

Dieskool se bestuurspan en skoolbeheerliggaam het reeds voorlopige oplossings probeer implementeer, waaronder diemobiele toilette en ekstra waterpunte, maar ouers meen dit is onvoldoende.

Die protes volg terwyl ondersoeke na Matthew se dood nognie voltooi is nie.

Volgens Horsband is slegs een vandrie verslae beskikbaar, wat verdere onsekerheidoor die skool se veiligheidsmaatreëls skep.

Bronagh Hammond, woordvoerder vir die WKOD, het verskeie van die ouers se

Johanna Mokhati, veiligheidsouer en ouma,staan vasvir Klapmuts se 1533 leerders se basieseregte Foto’s:Mauricia Petersen

LucindaHorsband is hoogsontsteldbyVrydagse vreedsame betoging voor Klapmuts PrimêreSkool

bewerings betwis.

Hammond ontkendat die skool slegs een waterpunt het.Sysêdie skool het “voldoende waterpunte”, insluitend buitekrane, kombuis- en badkamergeriewe, en dat bewerings van watertekorte “vals” is. Volgens haar het die skool ’n sakeplan by die hoofkantoor ingedien vir die herstel van beskadigde toilette.

Hammond bevestig dat herstelwerk tans aan die gang is. Herstelwerk aan baksteengeboue behoort na verwagting teen die einde van dievolgendeweek voltooi te wees, waarna permanentekragtoevoer herstel sal word. Daarna sal mobieleeenhede aandag kry. Twee huurkragopwekkers is intussen in gebruik vir basiese bedrywighede.

Sy bevestig ook dat gr.R- en 1-leerders wel vroeër in ’n saal gehuisves is, maar sê hulle is reedsterug in hul klaskamers.

’n Formele ondersoek na Matthew se dood is aan die gang, maar die uitkoms is volgens Hammond nog nie amptelik bepaal nie. “Leerders is as voorsorgmaatreël tydelik uit die betrokke fasiliteit verskuif,en Eskom het die skool se kragtoevoer gestaak hangende die ondersoek”sêsy.

Hammond sê ook dat die departement nog nie die ouers se klagtebrief ontvang het nie.

Programmefor youth cadets live

ChantélleHartebeest

The official launch of theSouth African Military Youth Cadets Programme for the CapeWinelandswas held in Wellington on 25 April, marking what is describedasa significant stepforward for youth development in the region.

The programme is spearheaded by Henry Jacobs through Community Youth and Family Services (CYFS),a non-profit organisationfocused on community empowermentand youth development.

According to Jacobs, thelaunchreceived strong support from school principals, church leaders,community organisationsand residents across Wellington

“The launch was agreat success becauseitwas the firstofits kind. The community and schools welcomedthe programme withopen armsand people areexcited about what it can mean for ouryoungpeople,”hesaid

The programme is open to learners from Grade4to12, as wellasyouth betweenthe ages of 16 and 24. Jacobs said more than 300 young people from Wellington Primary, Van Wyksvlei Primary and Hillcrest Primary have alreadyjoined, while an additional64 youths from the Van Wyksvlei community are participating through the Safmarine Hall, which now servesasthe programme’s headoffice.

The initiative focuses on discipline, leadership and life-skills development, while also aiming to steeryoung people away from crime,substance abuse and

negativesocial influences.

“This isa historic event. Let’s look at what is happening in ourpublic schools –there isnodiscipline. Our children are beyond rude.Our children areassaulting ourteachers, they are cursing at our teachers.The Department of Education’s hands are cut off. They only give procedures and if achild is suspended he may not be expelled from school. So you are stuck with the problem week after week and yearafter yearand youcan’t do anything as ateacher –yourlifeisin danger.”

Weekly Saturdaysessions include militarydrills, leadership training, hiking, camps, communication skills, time management andfirstaid training. More than 90 training modules form part of the programme Jacobssaidthe long-term vision is to establishcadetteams at schools across theCapeWinelands.

“We want this cadetprogramme in schools because it forms part of our behaviourmodificationprogramme,” Jacobsexplained.

He addedthatthe programme is also intended to prepareinterested learners forfuture careers in the military or law enforcement by exposing them to structured discipline andteamwork froma youngage.

Jacobs further called on retired teachers, police officers, principals and community leaders to become mentors and assist with guiding participants.

Schools andyoung peopleinterested injoining the programme can contact Jacobs on 076 374 8119.

La Rochelle skitterindebat

Leerders van die Hoër Meisieskool La Rochelle het hul staal gewys by AfriForum se tweede provinsiale uitdunronde vandie Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie watop8Mei by die DF Akademie aangebiedis.

Die La Rochelle-spanvan LiviaLategan, Heleen-Mari Viljoen en Micke Gildenhuys het in die junior afdeling (gr.8 en 9) as naaswenners geëindig, ná ’n goeie vertoning teen skole van regoor die Wes-Kaap.

Volgens AfriForum het altesaam 159 leerders van16hoërskole aandie kompetisie deelgeneem. Die deelnemershet in 53 spanne elk driedebatte oorverskeie aktuele onderwerpe gevoer.

Die deelnemende skole hetonder meer die Hoër Meisieskool Paarl, die Hoërskool Paarl Gimnasium,PaulRoos Gimnasium,die Hoërskool Stellenbergendie Hoërskool Durbanville ingesluit.

“Die leerders het hul take metgroot vaardigheid aangepakenbeïndruk metgoedgestruktureerde, deeglik

voorbereide argumente en kragtige teenargumente. Hulle hetselfvertroueuitgestraaldeuroortuigende lyftaal, duidelike stemgebruiken’nopregte entoesiasme virhul standpunte,” sê Nicolene Müller. In diejunior afdeling hetdie Hoërskool Janvan Riebeeck se Karu Rademeyer, AnéSwanepoelenEmmaSnijders as wenners uitdie stryd getree,terwyl La Rochelle tweede geëindig het.

In diesenior afdeling (gr.10 tot 12) het dieHoërskoolDurbanville se Cayla Fourie, Anouk Gerber en Sasika Cloete die goue trofee gewen.PaulRoos Gimnasium se DieterdeKock, Benvan Niekerken AltusdeVilliers was die naaswenners. Müllersêdie kompetisiehet weer eens bewys dat jong debatteerders oorsterk openbare spreekkuns en kritiesedenkvaardighede beskik

“Ons sien metopgewondenheid uitna dieverdere ontwikkelingvan hierdie kompetisie en dierol wat ditsal speel in dieontginning van jong debatteerders se volle potensiaal,”sluitsyaf.

Hier pronk die juniornaaswenners wataldrie leerders is aan Hoer Meisieskool La Rochelle.Van linksisCarien Bloem (hoof vanAfriForum se onderwysprojekte), MickeGildenhuys, Heleen-MariViljoen, Livia Lategan, Nicolene Müller (projekkoördineerder vir onderwysindie Suidstreek vir AfriForum),Hannes Oosthuizen (skoolhoof: DF Akademie).

o.11-spanne ding mee

Talentvolleo.11-netbalspelers wyshul slag op die baan. Bridge HouseenWilliam LloydPrimêr se o.11-netbalspanne het onlangsop ’n netballiga watbyWilliam Lloyd plaasgevind het, teen mekaar gespeel. Foto:ErnestKilowan

Thecadets during aparade on Sunday 26 April in Wellington.

Badisa Paarl is 'n Kinderbeskermings organisasie wat fokus op kinderbeskermingsdienste (beste belang van die kind). Die volgende persone is onopspoorbaar en dringend opsoek ten einde hof verrigtinge te kan finaliseer: -Chen-Lee Pietersen -Rooy Hendricks Kontakasb die maatskaplikewerkers Mev.S.Grootboom; P. Lategan en H. Herandien op 021 870 1697.

DRIVER POSITION AVAILABLE-WINE INDUSTRY. We arelooking fora reliable andexperienced driver to join our teamin the wine industry. Requirements: Minimum 5years' driving experience. Valid Code14driver's license. Own reliable transport.Strong work ethicand reliability. Send your CV to recruitment.ftbl @gmail.com

PAARLGROENVLEITWEE VERTREK-WOONSTEL met badkamervir enkelpersoon. R5 600 pm. +deposito. Beskikbaar onmiddellik. Skakel 084 281 8885.

Ch

Die liers dagmiddag Bolandstadion sy by hy se Beker-ligawedstryd verwoestende sel emosie, Mit in spa ell sewe byf persoonlike die vertonings vinnige vyf hul te voorspelers Ro Cha Roses Sat per Grootuitdaag-kompetis bevestig ton Wellington egter besoekers gebied het ber lan Roses

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Paarl Post – E-edition – 14 May 2026 by Novus Media - Issuu