













![]()














Jana Scheepers
Die omstrede saakteen die voormalige Springbok-roeier
Jan (JT) Basson, tans ’n boer in die Paarl, en John Woest, ook ’n boer vandie Paarl, sal in Oktobervanjaarhervat word.Die twee word daarvan beskuldig dat hulle in 2021 ’n vermeende vrugtedief doodgeskiet en ’n ander man na bewering aangerand het.
Die saak, wat tans in die Kaapse Hooggeregshof dien, is reeds sedert Augustus 2022 uitstaande nadat dit van die Paarl-landdroshof na dieHooggeregshof oorgeplaas is.
Die vertraging was glo omdat ’n regter en verhoordatumnie voorheen aangewys kon word nie. Die verhoor en regter is intussen vir 26 Oktober bevestig
MOORDENPOGINGTOTMOORD
Basson staan volgens die klagstaat tereg op aanklagte van aanranding,die rig van ’n vuurwapen, poging totmoord en moord, terwyl Woestvan poging tot moord en moord aangekla word. Die staat voer aan dat die moord vooraf beplan is.
Basson en Woest, wat twee plase langs die Sonstraalpadin
diePaarl besit, word daarvan beskuldigdat hulleChatwell Rodgers(40),’nvermeende vrugtedief en -verkoper van Amstelhof in diePaarl,op30 November 2021 doodgeskiet het nadat die tweeboere die slagoffertussen dieSonstraalbrug en die N1 met vrugte gewaar het.
Skote is afgevuur nadat ’n beweerde konfrontasie laat die middagtussen dietwee boere en ’n vrugteverkoper, Chatwell Rodgers, ontstaan het, het PaarlPost op 3Desember2021 berig. Die konfrontasie het na bewering ontstaan toe Basson en Woest die slagoffer oor vermeendevrugtediefstal genader het, luidensdie berig
Die slagofferentwee vriende hetvrugte op diebrugverkoop toe die aangeklaagdes hulle glo begin agtervolgen op die slagoffergeskiethet Volgens dieberigvan 3Desember 2021 het die twee boere beweer die slagofferwou hulle met ’n panga aanval, maar ’n voorlopige ondersoekhet getoon dat dieslagoffer wondeaan sy ruggehad het.
Nadatdie Paarl-polisie op dietoneel opgedaag het, het albei boere hulleaan die polisie oorgegee, waarna hulle in aanhouding geplaas is.

BYKOMENDEAANKLAG
Luidens die klagstaat, word Basson –buiten dathyaangekla word vandie moordopRodgers op 30 November 2021 –ook aangekla van die aanrandingop Arnold Coetzee, wat saam met Rodgersopdie toneel was. Volgens die klagstaathet Bas-
son vir Coetzeeopdieselfde dag op die Sonstraalpad aangerand deur hom op sy bors te slaan waar hy ooknabewering ’n vuurwapenophom gerig het. Verder word beide Basson en Woest daarvanbeskuldig dat hulle op dieselfdedag op die Sonstraalpad in diePaarl probeer hetomCoetzee te vermoor deur op homteskiet. Basson worddeurdie bekende strafregprokureurWilliam Booth verteenwoordig, terwyl Woestdeuradvokaat Marius van Zyl verteenwoordig word. Diestaatsaanklaer in die saak is adv.Kepler Uys.







JanaScheepers
Wat vermoedelik as ’n twis oor ’n gesteelde selfoon beginhet,het verlede Dinsdagaand (24Februarie)in’ndodelike steekvoorvalinWellington geëindig toe ’n man in sy dertigs in ’n oop veld in Hospitaalstraat aangetref is. Die slagoffer, slegs bekend as Elrick of “Loskop”,iskort daarnadood verklaar.
Dit is nog onbekend wat Elrick se vanis. Volgenskol. Johan Barkhuizen, stasiebevelvoerder van die Wellington-polisie, word ’n moordsaak ondersoek nadat Elrick ongeveer 20:00 met steekwondein’n oop veld in Hospitaalstraat in Wellington aangetref is.
Met die polisie se aankomsopdie toneel het beamptes homglo met verskeie steekwonde gevind.Hyisopdie toneel dood verklaar.
Die motiefvir dieaanval word nog ondersoek, verduidelik Barkhuizen, en sê dat daar nog geen enige inhegtenisname was nie.Hyhet nie die slagoffer geïdentifiseernie.
Luidens ’n bron wat vir Elrick geken en in dieselfde buurtgewoon het, washy’n bendelid verbondeaan die Americans en nommers-bende en afkomstig vanWellington. Diebron het verder verduidelikdat Elricknie ’n vaste woonadres gehad het nie enbyverskeie mensetuisgegaan het, onder andere by die huis vandie verdagte wat homvermoedelik aangerand het, asookbyverskeie ander plekke waar hy slaapplek en kos aangebied is Hyhet glo diebynaam “Loskop” gekry omdathy“niealtyd gedink het voordat hy ’n dinggedoen het nie”.
Elrick het glo drie steekwondemet ’n onbekende voorwerp aan sy bolyfopgedoen.
JanaScheepers
TheFranschhoek Safety Initiative(FSI), a community-funded safety project launched in 2022 to improve security along Franschhoek’s Main Road, recently heldits first AnnualGeneralMeeting (AGM) to discuss the initiatives, successes and plans forthe future.
The FSIwas established in response to concerns aboutpetty crime and the need for avisible security presence in the village’s main street and where funding allows, surrounding streets.
The initiative operates primarily througha dedicated foot patrol aimed at creating asafer, hassle-free environment for residents, workers andtouristsalike
From the outset, the initiativefocused on two core objectives, namelycreating a visible deterrent by deploying experienced security guards at strategic points along Main Road, connecting those guardsdirectly with the Franschhoek Police Station, local law enforcement andprivatesecurity to ensure quick and proportionateresponses to incidents.
In practice, this hasmeant deploying four trained guards namedthe "red caps" because of the red coloured beanies they wear from the Dogs AndAll privatesecurity companyduring peak season, operating from 10:00 to 23:00, seven days aweek,and scaling down to two guardsdaily during winter from 10:00 to 22:00.
The guards are linked by walkie-talkie to the controlroom at Pepler Alarms, which coordinates responses with surrounding roleplayers.
Two such roleplayers include the Franschhoek First Responders (FFR), a voluntary medical service as well as the Franschhoek Police Sation.
Neal Douglass, chair of theFSI said during the AGMthatcooperation withthe local police as well as the FFR has been a

success withassistance readilyavailableto thefoot patrollers should they need it
According to Douglass, local security companies have indicated to theFSI that harassement of visitors to theMain Road have decreased by 30% since thepatrolling of thesecurityguards.
Kurt Maske, avolunteer at theFFR also indicated at theAGM thatFSI simplifies their work as incidents get reported and attended to quicker.
The initiative is entirely community funded and has achieved public benefit organisation status, enabling it to issue Section 18A taxreceiptstodonors.
Beyond thepatrols, theinitiativehas also formally engaged withwelfare services and local youthprojects, including Franschhoek Resource and Network Coordination Organisation (Franco) to assist in cases involving vulnerable or homeless minors.
More than 140 businesses and residents have already contributed, however the FSI during theAGM encouraged more businesses and residents, especiallyinthe Main Road, to become member for R3900 per year or R390 per month.
If funding targets for thecurrent season are met,the plan is to increase coverage to five guardsfor nine months of theyear and three during winter, withthe scope of expansion dependent on thelevel of communitysupport


















Jana Scheepers
Die toekoms van die Ou Meulteater in die Paarl hangsteeds indie weegskaal,terwyl die Drakenstein-munisipaliteit (DM) voortgaan met onderhoudswerk en dieproses om ’n nuwehuurder aan te stel.Ná die bedanking van die vorige bestuur en die opskorting van die huurkontrak, wag dieplaaslike kunsgemeenskap in spanning om te sien hoe diéhistoriesekultuurruimte weer tot syvolle potensiaal ontwikkel sal word.
Volgens Seraj Johaar, die munisipaliteit se uitvoerende direkteurvan korporatiewe en beplanningsdienste,het die DM die vorige huurkontrak vir die Ou Meulteater beëindig en besluit om dit nie onmiddellik weer uit te verhuur nie, aangesien die teater aanvanklik deel sou vorm van die voorgestelde Blake Straat-ontwikkelingsprojek
Die beplande ontwikkelinghet egter intussen verander, en as eienaar van die gebou het die munisipaliteit gevolglik metdie nodige instandhoudings-en opknappingswerk begin om die fasiliteit weerin’ngeskikte toestand te bring, het Johaar verduidelik.
Sedertdie vorige bestuurders vandie

Ou Meulteater in die Paarl, Lionel en Anél Maharajah,die tuig eindeJanuarie 2025 neergelê het nadat hulle as bestuurders bedankhet weens skynbaar uitdagende“politiekery”, is dieteater geslote. Johaar het bevestigdat diemunisipaliteit, sodra dieonderhoudswerkafgehandelis, ’n nuwe huurkontrakmet ’n nuwe huurder sal aangaan. Diebeoogde
huurtermyn sal nege jaar en 11 maande wees.
André Terblanché, stigter van die Paarl ArtsHub,’nmaatskappy sonder winsoogmerk wat daartoe verbind is om kreatiewekunsteindie Paarlendie breër Kaapse Wynlande te bevorder, is van mening dat dieOuMeulteater baie potensiaal inhou.
Volgens hom lê die DM se potensiaal
Ahefty fineoruptofive years’ imprisonment can be imposed on an educator or any other adult who is aware of achild being abused but fails to report it to the relevant authorities
This according to Adv Cindy Abdol of the National Prosecuting Authority (NPA).
On Tuesday (3 March) Abdol was the keynote speaker at the launch of the amendments in the Western Cape Education Department’s (WCED )Abuse No More Protocol held at Noorder Paarl High School, where she addressed various school representatives.
She said these amendments, based on 2022 amendmentsto the Sexual OffencesAct 32 of 2007 (SORMAA)and completed lastyear, are an attempt to enable teachers to address gender-based violence that is self-evident in their midst, whether in their school setting, familyorother personal circles.
Abdol said the Act now obliges adults to report when they haveknowledge, suspicion or reasonablebeliefthat someone withintheir purview is avictim of sexual abuse in termsofSec-
tion 54 of the Act.
She said achild under the mentaland biological ageof18 is consideredvulnerable.
According to Abdolifa child reports asexual offence committed against herorhim to an educator the matter should not just be “sorted out” in the principal’s office, butreported to the police immediately!
“The NPAisheavily involved with the EducationDepartment inensuring this protocol tells you exactly what is expected in terms of legislation.Ifyou do not comply thenyou couldpotentially be prosecuted in terms of the Sexual Offences Act. We havea duty to ensure ourchildrens’ constitutionalrights are protected and thelaw must see that it is further protected.
ACTHAS DISCLAIMER
Abdol saidifone is nota witnessorfirst-reporterwitness thereis alikelihood onewillnot be called on to testify
“The Act has adisclaimer to protectyou. It saysthe person whoreportedthe matter did so in good faith, sothey willnot be held liable, criminallyor
civilly.”
She said school-governing bodies also have aduty to report sex-offence matters committed against children
“The employermustmake sure anypersonemployedat their school doesnot featurein the NationalRegister forSex Offenders. An employer’s failure to complycan see him or her being held liable. Before they areemployedatthe school the personmuststate unequivocally thattheir name does notoccur in the National Register for Sex Offenders."
Abdolsaid amongthe provisions of the Act’s amendments, identified as an offence, are those governing sexualintimidation. They cover threats uttered or expressed thatconvey reasonable knowledgeofimminharmtoa potential victim.
Such threats, she said, include “I want to have sex with you” or “You couldhave my baby” said by amuch older personin an aggressive or threatening manner
Abdolsaid the response should be to report allpossible formsofabuse to to the author-
in suksesvolle “vennootskappe” en sal die munisipaliteit, wat die gebou besit, daarby baat om ’n kundige bestuurder aan te stel wat die kunste ken en verstaan en die spasie ten volle kan gebruik.
Terblanché het verduidelik dat die aangewese huurder verkieslik “strategiese vennootskappe” met verskeie rolspelers behoort te vestig ten einde die potensiaal van die ruimteoptimaal te benut.
Dít kan in die vorm wees van kunsuitstallings, musiekvertonings, toneelstukke of dramaskole, maar moet “verwant wees” tot dieteater.
Terblanché is ’n Paarliet wie se familie vir ongeveer vier dekades die Musik-lood-musiekwinkel in die Paarl besit het.
Laurinda Hofmeyr, ’n plaaslike musikant van die Paarl, het gesê dat die teater ’n geliefde en waardeerde spasie in die Drakenstein-omgewing is en dat sy hoop ’n huurkontrak word binnekort geadverteer en onderteken.
Ten spyte van die administratiewe veranderinge bly die Ou Meulteater intussen aktief in gebruik, het Johaar gesê. Twee drama-onderwysers bied weeklikse klasse by die teater aan, en ’n verhoogproduksie is glo onlangs, op 14 Februarie vanjaar, daar aangebied.
ities andtofillinForm22for the social worker.
“The WCED’s Abuse No More Protocol that was launched gives educators the exact manner in whichtodotheir reporting in termsofthe law.”
NEW AMENDMENTSOBLIGATE
Presentatthe launchwas also localseniorstate prosecutor Hamley Marquard, whoreiteratedeveryone is obligated to report an offence.
“Sometimesweknowabout it (the offence),sometimeswe hearabout it andwethink it hasnothing to do with us,” he said. “That maywellhavebeen true, but as you’ve learned fromAdvocate Abdol since5 August2022 that[generally] has changed. Andithas changed for the better because we need to start to protectthe person next to us who is more vulnerable thanweare.SoI welcomeevery comment andconcern. Youare more thanwelcometocometo my office, whichisatthe Paarl Magistrates’ Court.Ihavean open-doorpolicy, whichmeans thatasmanypeople as possible cancome.Asfar as possible we

will putyou in touch with the necessaryagenciesand support structures to help andguide you.”
VereniqueCecils, ateacher at PaulusJoubert Secondary,said the launchwas insightful. “The sessionnot only made me more aware of my legal responsibilities,but alsoofmymoral duty as an educator to help create asafe andsupportive environment for everylearner.”
Samantha van Zitters,also ateacher at PaulusJoubert Secondaryand School-Based SupportTeam coordinator, said: “Itremindedmeonceagain that it is ourdutytoreport alleged abuse andprotectour vulnerable. Schools areoftena safe place for many learnersand our role as educatorsistoprotect their safety andwell-being.”


Chantélle Hartebeest
LearnersatDesmond Mpilo Tutu
Senior Secondaryhad theopportunity to get their hearingtested on World HearingDay on Tuesday (3 March)
The South African Association of Audiologists (SAAA) togetherwith hearX Foundationconducted hearing tests at the school located in Mbekweni.
TheSAAA’s aim includes creating publicawareness abouthearing loss and associatedstigmas.
In the meantimehearX Foundation is on amissiontodevelop, implement and scalesustainablehearing servicesusing digital technologies that anyone canuse anywhere
Thetheme for this year’sawareness campaigns is “Fromcommunities to classrooms: hearing care for allchildren”asset outbythe World Health Organisation(WHO).
Throughthe campaign the WHOhopes to preventavoidablechildhoodhearing lossand wants to identify early care for children whoexperience hearing problems.
According to the WorldReport on Hearing of 2021 school-age children with hearing loss across the world often remain undiagnosed due to the lack of access to the necessary services. The Global Burden of Disease Study of 2021
further addsonthat90million children andadolescents between the ages of 5 and19years are affected by hearingloss around the world
Alison Wilson, who coordinates hearX Foundation’s hearing screeningproject, says: “To championthe day, the hearX Foundation andkey audiology professionals,Tamara vanZyl andDrSusan Eksteen, joined forces to bring screening servicestothe youth at Desmond Tutu Senior Secondary School in Mbekweni, as well as raising awareness around hearing health.
“Children who were concerned about their hearing or earhealth were given the opportunity to receive the screening. Teachers were also asked to suggest children whom they were concernedabout as they play asignificant role in helping to identify andsupport children with hearing loss.”
In recognition of WorldHearing Day, Wilsonadded that the new EARS Teacher Trainingprogramme equipsteachers with practical knowledgeand tools to support learners’ hearing health
“The training is offered free of charge. Delivered entirely through WhatsApp, the short andaccessible traininghelps teachers to: Understandthe importance of healthy hearing;Identify possible hearing difficulties in learners;and Learnsimplesteps to support children in the classroom.”
TheEARSTeacherTraining programmeismadepossible by hearX Foundation andthe University of Pretoria (UP).The university shared theexciting news on Monday(2March) in astatement andelaborated more on what it entails
“The integrated AI agent, trained on WHOresourcesand the latest evidence, ensuresthatteachersare notleftwith unansweredquestions
“Itprovides responsive, evidence-aligned support throughout andafter the training,makingthe programme alivingresource ratherthanaonce-off exercise.”
According to Prof De WetSwanepoel from UP’s WHOCollaborating Centre for the Prevention of Deafnessand Hearing Loss,healthyhearing is the gateway to healthylearning.
“AsAfrica’s only such WHOCollaborating Centre, the University hasa responsibility to translate research into real-world impact,” says Swanepoel. “Thispartnership with the hearXFoundation doesexactly that. By placing an evidence-based, AI-supported training toolinthe hands of everyteacher,we aretaking the science outofthe laboratory andinto the classroom, where it truly matters.”
To access the training Send the word “EARS”onWhatsApp to +27 87 813 4013 or visit: https://wa.me/27878134013.

Jana Scheepers
In Januarie, ná maande van uitmergelende behandeling in ’n hoësorgeenheid in Hoea Hin, sowat 200 kilometer van Bangkok in Thailand, hetdit virHugo Hattingh (40) en sy pa,Chris, duidelik geword dat hy niemeer die voortdurende teaterprosedures elke derde dag kon volhou nie.
Wat gevolg het, was ’n dramatiese en geheime

verhoed,”het Chris gesê. Praktiese uitdagingshet immers groot gebly soos dat Hugo niekon trappe klim nie, nie lang afstande konstap nie en datdie reis van sowat 30 ure vanThailand tot in Suid-Afrika fisiek uitmergelend souwees.
Netvyf mense het glo vandie plan geweet.
Hugo is in gewoneklere aangetrek wat die verbande aan sy arms en bene versteek het.
Iemandhet Hugo in die vliegtuig na Suid-Afrika vergesel


Ná 121jaar as verkoopte gemeenskapskoerant word Paarl Post vanvandag gratis versprei –’nhistoriese oomblikindie koerantsebestaan.
Paarl Post spogmet ’n ryktradisie wat nogeintlik voordie koerant in1905 amptelik gedoop is terugdateer as afstammelingvan dieeerste Afrikaansekoerant – DieAfrikaanse Patriot watop15Januarie 1876die lig gesien het en in die Paarl gepubliseer is,hoofsaaklik ’n mondstuk van die Genootskap vanRegte Afrikaners (GRA).
Die eerste Paarl Post hetop14 Januarie 1905 verskyn en het een penniegekos (historiese Britse geldeenheid). Die laaste verkoopte uitgawevan die Paarl Post het by R10 gaan draai.
Die hoofrede vir die besluit om gratis te beginversprei, is om dit meer toeganklik vir ons lesers te maak.Met die gratis model kan die drukoplaag aangepas word en die koerante na meer afsetpunte versprei word, watbeteken dat sowatdriekeer meer lesers die koerant onder oë gaan kry.
Ons gaan voortmet spesiale aanbiedinge soos invoegsels, bylaes en advertensie-artikels, hoewel sommige eksklusief aanlyn as e-publikasies aangebied sal word.
Die gedrukteweergawe word net herbelyn om by ons aanlynstrategievan daaglikse plasings in te pas.
Die kernboodskap is: PaarlPost word niekleinerofminder relevant nie–inteendeel; ons reikwydte word groteren ons aanbiedinge meer toeganklik. Gratis beteken nie minder waardevol nie.




ng Daar is ’n aantal bewusmakingsdae in Maart, maar die een watons almalseker salonthou,is21Maart 1960,Sharpeville Magons die Handves vanMenseregte, van menswaardigheid, geregtigheid, gelykheid envryheid, opnuut vaslê. Dankbaarheid en waardering kenmerk die maandmet SintPatricksdag op 17 Maart en die Mardi GrasinNew Orleans watdie groot vieringisvoor die vastyd in die Christelike kalenderbegin.
’nKlerekrisies ontstaan ook, want soggens trek jy aanvir die Noordpool en met middagete is jy Sahara-woestyn-gereed.Omvieruurtrekjyweer aan virdie laatmiddagbyt in die lug. DieBolandhou van’nbietjiedrama voor dit vanseisoen verander. Trek jou ligter truinader, selfs’n
ligtebaadjie, maar houjou sonbril en sambreel byderhand. Ek verneem datMaart ook bekend staanasdie Goldilocks-seisoen virmensewat ’n safari geniet.Die Kruger en Kgalagadi NasionaleParke is baie gewild.Bydie Tswalu KalahariPrivate Wildreservaatkan jy,asgelukkig is, babatjies sien watharte salvermurwe. “Tweede lente” is die term virplantyd Daar word nou gefokusopgroentes en blomme virdie koeler weer watvoorlê Plantbroccoli,spinasie,wortels,beet en radyse virdie vale.Vir kruiekan jy pietersiele,koljander en grasuie probeer Pronkertjies en freeziaskan jou blomtuin laat juig vanuitbundigheidenjou gees lig. Stof af jou trooskos-respepte. Maak
solank al die bobotieentoetsverskillende potjiekosrespte. Melktert en malvapoedingisnie onderhandelbaarnie.Druiwe, appels, vyeengranate is volop. Kykuit vir al die feeste en markte. Maak teeenlees ’n boek, luister na die liedjieswaarvan jy hou en geniet jou eiegeselskap Idiome kantong-in-kiesverstaan word in Maart –slegs in Maart!’nNuwe blaadjie omslaan; die beginvan die koeler seisoene.Tussendie boom en die bas; niemeersomer maarnog niewinternie Almal(nie netoubokke nie) is op soek na groen blarevoor die rypkom. Dieappel valnie vervan die boom konnog nooitso letterliktoegepas word nie. Onseie ChristelikeLydenstyd is ’n 40 dae langeperiode vanselfondersoek en dis tervoorbereiding vanPaasfees. Lent beginmet Aswoensdag en duurtot Paassondag. Die40dae is simboliesvan die Bybelenbeteken ’n tydvan stilword, belydenis, eenvoud, soms vasofopoffering. Ditgaanoor meerasnet om sjokolade of koffieoptegee.Dit gaan oor stadiger leef,ombewus te raak vanafhanklikhede om plek te maakvir dankbaarheid en om te onthou dat die lewe broosis. Waar die Mardi Gras sê:Vierdie oorvloed, sê Lent: Leer weer die waarde vangenoeg. Ware verdieping –soosuitgedruk deur TS Eliot
in sy gedig“Ash Wednesday”:“Because I do not hope to turn again. Teachusto care andnot to care,Teach us to sit still”–bevestig die belangrikheid vanstilte. Netomdat die ligveranderendie hitte kwyn,beteken dit nieniksgebeur nie. Ons hoor dalk netons eiestemdie helderstein die stiloomblikke.Die toekoms verander voortdurendensoosdie sonsehoek verander, moet jy ook jou perspektief veranderomdie juwele raak te sien. Selfwaarde komnie vanmeerkoop,meer doen,meerbewys nie. Ditkom vanselfrespek, dankbaarheid en vertroue in God se tyd. Plantietsenwaardeerdie groeiproses vansaadtot plant. Kleindingetjiesbring groot veranderinge. Seën beteken nie altydoorvloed in geld of gemak nie, maar ook vrede in jou hart,wysheid in jou besluite,genade virfouteenhoop watsterkerasjou vreseis. Blyons soos ons wasof draaions saam met die seisoen? Maart herinner ons dat dankbaarheid nienet stilenernstig hoefteweesnie Soms dradit groen (Sint Patricksdag)of soms dans dit in die strate(MardiGras). Soms sitdit eenvoudig om ’n tafelvol
Jana
Wellington liams (28 siale
Nederburg die joern aangew
Kaapse sport, Provinsiale ses plaasgevind oem nings ning sportmediajoernalis
Kaapse die fokus meensk die erkenning harde wo mot sport plaas,” anker wa la sport oo berigt
ta ko



Chantélle Hartebeest
Die stigting van Athlone Centre of Hope and Healing (ACHH) bring nuwe hoop vir diegenewat hul verslawing met dwelms en drank wil oorkom.
Dié organisasie sonder winsbejag se fokus is om die probleem van alkohol en dwelmmisbruik in die Paarl-gemeenskap aan te spreek, sê Joseph Sitzer, voorsitter van ACHH.
“Die organisasie funksioneer onderdie vaandel van dieAthlone InstituutTrust wat sedert 1926’nbeduidenderol speelin die sosiale en opvoedkundige opheffing van die Paarl-gemeenskap.”
Die bekendstellingvan ACHH het die afgelope Saterdag (28 Februarie) plaasgevind by The Gathering in New Orleans, Paarl.
“By die bekendstelling is verskeie rolspelers uitgenooi om saam te span teen die vlaag en aanslag van alkohol en dwelmsverslawing op die lewe vanmense. Teenwoordig was lede van ander rehabiltasiesentrums, die departement van gesondheid, verteenwoordigers van vyf kerke –die HolyTrinity Anglikaanse kerk,VGK Immanuelkerk, VGK Zionskerk, Bethel Congregational kerken St. StephensAnglikaanse kerk. Ook teenwoordig wasBePart Yoluntu Centre, ’n jeugsentrum in Mbekweni, opvoeders en persone wat geraak is deur verslawing. Verskeie geestelike

stigterslede en verteenwoordigersvan
leiers het ook diegeleentheid bygewoon.”
Sitzer verteldie plaaslike akademikus, dr.Harlan Cloete, hetook die bekendstelling bygewoon,waar hy die gaste toegespreekhet “Onder syleiding het die verteenwoordigers vandie onderskeierolspelers hul ondersteuninggegee virdie inisiatief enverbindtot die volgenderesolusie: ‘Om diedoeltreffendheid, samewerking en volhoubaarheid vandie AthloneCentre of Hope andHealingtoe te pas in die behandelingvan dwelmmisbruik in die gemeenskap’.”
Cloete hetinsytoespraak belangrike punte geopper wat dievolhoubaarheid van ACHH direkraak.

Volgens homiseen vandie uitdagings om die jeug direk te betrek. Hy is ookvan mening dat’ngoeie aksieplan ’n moet is. Dit sluit in die beskikbaarstelling van KC 107.7 se infrastruktuur vir kommunikasie en die verspreiding van inligting.
Volgens Sitzer is ACHHtans geleë by die Bethel Congregational Kerk. “Onsontmoet een keer per maand–die laaste Woensdag van elke maand om 19:00. Ons het ook ’n program vanrotasie tussen die vyfkerke om dit meer toeganklik te maak vir mensewat hulp nodighet.”
Vir meer inligting oorAthlone Centre of Hope andHealing bel Joseph Sitzer by 0837079547 of per e-possitzerj@gmail.com

NOTICE:CANCELLATION OFTENDERINVITATIONS IN TERMSOFPARAGRAPH 60(1)(C)OF THESUPPLYCHAIN MANAGEMENT POLICY OF DRAKENSTEINMUNICIPALITY
TENDER NO:EDT 1/2025
TENDER DESCRIPTION: APPOINTMENTOFA SERVICEPROVIDERTOPROVIDE
DESTINATIONMARKETING SERVICES FORONE YEAR
No�ce is hereby giventhatthe above-men�oned tenderwas cancelledbythe BidAdjudica�on Commi ee on 23February2026intermsofparagraph60(1)(c)oftheSupplyChainManagementPolicy.
DR JLEIBBRANDT CITY MANAGER PaarlPost- 05 March2026
PPHS050326-PL050326

DRIE MAANDE KONTRAKPOS BESKIKBAAR: SKOONMAKER(X2) VERWYSINGSNOMMER: ATM04/2026
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument(ATM) in die Paarlverlang die diens van ʼn geskiktekandidaatasSkoonmakers, beginnende op 1April 2025
Minimumvereistes:
· 5-10jaar ondervinding
· Afrikaans en Engels vlot mag�g
· Goeie kommunikasie vaardighede
· Beskikbaarwees om elketweede naweek, op vakansiedae en as aflos gedurende die week te werk
· Ervaring en kontakbareverwysings
· Goeie kommunikasievaardighede
· Eie selfoon Verantwoordelikhede:
· Skoonmaak en versorging vanopenbareareas
· Hoofsaaklikbedrywig met skoonmaak-en algemene assistentak�witeitebydie monumentom sodoende 'n hoë standaardvan besoekerservarings te handhaaf
· Algemene ondersteuning en ondersteuning tydens openbareprogramme
· Voorbereidingvirenopruimnafunksies
· Algemenenetheidvanterreinengeboue
· Aanmeldvanstruktureleprobleme
· Verskafalgemeneinlig�ngaanbesoekers
Stuur assebliefaansoek met ʼn volledige CV en minstens 2kontakbarereferente voor of op 22 Maart2026aan: Die Direkteur,ATM,Pastorielaan11of admin@taalmuseum.co.za
Navrae:Rodene Williams by 021872 3441 of admin@taalmuseum.co.za
Indien geen terugvoering ná ʼn maand ontvang is nie, wasuaansoek helaas onsuksesvol. Die ATMbehou die regvooromnie
TheStartWell Foundation,a SouthAfrican NGO established in 2018 to combat childhood stunting through science-based nutrition, will participateinthe 2026 CapeTown Cycle Tour with adedicatedteamoffundraising cyclists.
Twenty volunteer Cereal Cyclistswillcompete on Sunday, 8March, aiming to raiseawareness and funds for childhood stunting, acondition affecting nearly30% of South African children under five. According to the World Health Organisation,a childisconsideredstunted when their height-for-age falls morethantwo standard deviations below the healthy average, reflecting inadequate physical andcognitive development.
Thescale of the crisis affects over two million childrennationwide.StartWell's response includesascientifically formulated children's cereal,high in proteinand low in sugar, designed to support muscle and cognitive development.
Operatingfromoffices in Springs andStellenbosch, the foundation delivers nutrient-densemeals to vulnerable children in crèches, preschools andfeedingschemes, alongsidecaregivereducation programmes.
Each Cereal Cyclist hascommittedtoraisingR20 000, with aminimum pledge of R5 000, through the GivenGain platform. Donationsare Section 18A tax-deductible.
"The Cereal Cyclists aren't just riding—theyare taking astand against acrisis that

Lisa Verster (StartWell),Jaques Southey (CerealCyclist),Org vander Wath (StartWell Founder), GideonHefer (Cereal Cyclist),Ferdinand Dick (CerealCyclist) and Madine Kriek(former StartWell employee).
shapesour nation's future," says Orgvan derWath, founder of StartWell Foundation "StartWell was born from a hard truth, notthatchildren arefailing to grow, butthatour foodsystems arefailing them. Throughscience, realfood, and measurable growth outcomes, we areproving thatstunting canbeconquered."
Van derWathadded: "This is more thana race.Itisa first-ofits-kindefforttobring national attention to asilent crisis.By supportingthe Cereal Cyclists, South Africanscan make a tangible difference in achild's life. Oneride,one donation, can change the course of afuture forever."
Thepublic candonate at www.givengain.com/event/cereal-cyclists2026
For more information on the StartWell Foundation,please visithttps://startwellfoods.com/ or contactLisaVerster(Headof Advocacyand Awareness)lisa@ startwellfoundation.org

ADOPTION OF THEDRAKENSTEIN WEST LOCALSPATIAL DEVELOPMENTFRAMEWORK
o�ce is hereby giveninterms of sec�on 10(2) of theDrakenstein BylawonMunicipalLandUse Planning,2018, that theDrakenstein West LocalSpa�al DevelopmentFramework adopted by theDrakenstein Council on 25February2026.
TheDrakenstein West LocalSpa�al DevelopmentFramework is electronically availableonthe Drakenstein MunicipalWebsite
DR JH LEIBBRANDT CITY MANAGER PaarlPost– 05/03/2026 Provincial Gaze�e– 06/03/2026


PPHS050326-PL050326
DRIE MAANDE-KONTRAKPOS BESKIKBAAR: NAWEEKTOEGANGSBEAMPTE (X2) VERWYSINGSNOMMER:ATM03/2026
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument(ATM) in die Paarl verlangdie diensvan ʼn geskiktekandidaatasNaweek Toegangsbeampte, beginnendeopATM03/2026.
Minimum vereistes:
· Dinamies, selfgedreweengemo�veerd
· Goeie finansiële vaardighede
· Kennis, ervaring vantoegangsbeheer en besoekersdienste
· Matriek
· Geldigerybewyseneie vervoer
· Afrikaans en Engels vlotmag�g nog 'n taal sal voordelig wees
· Goeie komunikasievaardighede
· Bereid om naweke en ongereelde uretewerk
Verantwoordelikhede:
· Beman die toegangspuntenisverantwoordelik virdie toegangsbeheer by die Taalmonumentvir twee naweke per maand.
· Ontvang toegangsgelde vanbesoekers by hul voertuigenverskaf aan hulle 'n toegangskaartjie/kwitansies en inlig�ngsmateriaal
· Rekonsilieer toegangsgelde metkaartjieverkope/kwitansies aan die einde vanelkewerksdag en betaal ooraan Koördineerder: Besoekersdiensteoftoesighouerinbeheer.
· Verskafalgemeneinlig�ng(bv.paaieenplekkeinomgewing)
· Verrig'nsekuriteitsdiens
· Opdateringvansta�s�ekoorbesoekers
· Vervoer werknemersnaenvan monument
Stuurassebliefaansoekmet ʼn volledige CV en minstens2kontakbareverwysings voor of op 22 Maart 2026 aan:
Die Direkteur,ATM,Pastorielaan 11,Paarl of admin@taalmuseum.co.za
Navrae: Rodene Williamsby021 8723441ofadmin@taalmuseum.co.za


Die kykNETBuite-ekspo
Wes-Kaap wordweer op die naweek van 13 tot 15 Maart op dieplaasMôreson buite Malmesbury aangebied. Dit is die 31ste ekspo en dié suksesvolle konsep lok gewoonlik om en by 20 000 besoekers.
Die ekspo, in veilige plaasatmosfeer, is vanjaar nóg groter, met 30 bykomende uitstalruimtes wat geskep is. Die hooffokus val op talle buitelewe-uitstallers wat van die nuutste produkte tans beskikbaar in die buitelewe-, kampeer-en4x4-mark uitstal soos wat die koperdit in die praktyk sou gebruik.
Daar is egter weer iets vir almal–onder meerManiac 4x4-ritte (ry gratis saam met ervare bestuurders) en André de Villiers se kykNET-hindernisbaan waar jy gratis kan ervaar waartoe sommige van die voertuie werklik in staat is.
Kom bekyk ook die Swartland uit die lug saam met Mosselbaai Helikopters.

Vir die dames is daar die kunsmark met ’n groot verskeidenheid produkte van besondere gehalteenvir die kinders’nopblaaspretpark van Henties Vrugtesappe. Liewe Heksie komverras die kleinspanopdie Sondagog-
gend.
Daar is ook dieJimmy’s Sauces-kunstenaarsverhoog met Wicus van derMerwe, Veldblom, Andriëtte, Brandon Miles, Blackie Swart, David
Fourie, Byron Minnie, Die Broers, Johan Liebenberg, Christo, en Cobus en Jay. Jimmy’sisook betrokke by die nuwe “Pot vol liefde”, waar potjiekos saam met be-
kende kykNET-persoonlikhede gemaak word. Die maaltye word dan by hulpbehoewende instansies as ’n Sondagmaal afgelewer.
Dan is daar oudergewoonte ’n groot verskeidenheid drankies om die dors te les en volop smullekker feeskos om die magies te vul.
Kamp- en “glamping”-pakette is beskikbaar. Bespreek aanlyn.
Dagbesoekerkaartjies wissel van R30vir kinders tot R120 virvolwassenes, afhangend van die dag. Daar is ook naweekpakkette.
Besoek Open Tickets of www.ekspo.co.za vir kaartjies en besprekings.
Kaartjies is ook by die hekke tydens dieekspo beskikbaar Koop maar aanlyn om sakeby die hekke vir almal te vergemaklik.
Besoek www.ekspo.co.za vir nog inligting.
◘ Twee gelukkige Paarl Postlesers kan elk 'n dubbelkaartjie na die ekspo wen.
Stuur jou naam, nommer en waar die ekspo plaasvind op WhatsApp na 066 290 6512 teen Maandag 9Maart.


DieBolandHoërskole-kampioenskap het die afgelope naweek by die Dal Josafat-stadion plaasgevind, met talleatlete watophul beste was.


Baie gelukaan hierdie drie atletevan Paarlzicht Primêr watamptelik ingesluit is by die Boland- atletiekspan wat7Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskap gaan deelneem te Stellenboschbydie Coetzenburg-stadion.Die skool is ongelooflik trots op die atleteseprestasie en wens hulleallesterkte toe. VanlinksisGraham Foreman, Jeniquelyn Lawranceand Uthmaan Adams

Hoog en baie ver–LiamCupido vanKlein Nederburg Sekonder is die Bolandkampioen in die o.17seuns-verspring nadat hy sy teenstandersmet gemak uitgestof het.
Foto’s:Ernest Kilowan

Twee atletevan die Laerskool Paulus Joubertwat by die Boland-kampioenskap geskitterhet,sal Saterdagindie Wes-Kaap-kampioenskapinCoetzenburg in Stellenboschmeeding. Bo is Xavier Sauls(o.11) wat’ngoue medalje in die 80 m, ’n silwer medalje in die 100 menbrons in verspring verwerfhet,terwyl Saskia La Douce(o.12)silwerinverspring, vierde plek in die 100 menbrons in die 150 mbehaal het

Agter, vanlinks, is DaynahFisher (geestelik),GaylenCoetzee (gemeenskap), Kiyaam Kamalie (akademie), Tashlyn Hendricks(leierskap),Zahr Pekeur (sport), Oschan Adams(leerderwelstand) en Storm Daniels (sosiaal en kultuur). Voor is Will-Zario Hendricks (tesourier),Kay-Lee Koopman (tesourier), ScottAdams (voorsitter),Toyer Hefca(koördineerder), Zaheer Miller (ondervoorsitter),LiraAndrews(kommunikasie)en ClydeAdonis (sekretaris).
Chantélle Hartebeest
Watbegin het as ’n tradisionele skoolkoerant by Klein Nederburg Sekondêr het ontwikkel tot ’n dinamieseredaksiespan watleerders bemagtig om hul stemme te vind en werklik ’n verskilte maak.
ToyerHefca,’nonderwyserendie redaksie-koördineerder, vertel dat die saad in 2022 geplantistoe dievoormalige skoolhoof, Mary Banda, homdie geleentheid gegee het om die skoolkoerantoor te neem
“Ek het gesien datdaar ’n tekort is aan ’n ruimte watleerders se volle potensiaal laat groei. Met my visieenpassie het ek die platform vanskoolkoerantna redaksie omvorm.Ekglo nieinclichés of ‘soos dit nogaltydgedoenis’ nie; my liefdevir woorde dryfmyomredaksiete herdefinieer sodat dit relevant is en ’n werklike verskil maak,”sêHefca Oordriejaar het die redaksiegegroei tot ’n gevestigde platform onder die skoolbanier. “Ek het gesien hoe’nstil leerder ’n onderhoud voer metselfvertroue. Dit is nie net die ontwikkelingvan vaardighede nie –dit is karaktervorming.”
Hefcahet vroeër vanjaar as gasspreker by die WOW Skoolmediakompetisie se prysuitdeling by DoornboschEstate in Stellenbosch opgetree, waarKlein Nederburg as algehele wenner van die 2025-kompetisie bekroon is Hy verduidelik dathydie woord “redaksie” opbreek as “re” (weer),“red” (help of bevry)en“aksie” (handeling). Sy eie definisie: “om weer te red deur aksie.”
“Die redaksie is nie net ’n plekomte
skryf of media te doennie –dit is ook ’n ondersteuningsgroep en ’n ruimte vir groei, leer en aksie. ’n Skoolsonder’n redaksie is ’n gebou.‘nSkool met’nredaksie is ’n verhaal. En ’n verhaal, wanneer ditmet waarheidenmoedgeskryf word, word ’n nalatenskap.”
Dieskoolkoerant, Die Stem,wordtans digitaal en kwartaalliks op dieskool se sosialemedia-platforms uitgereik en fokusopprojekte,funksies,prestasiesen nuus wat dieskoolgemeenskap raak. Die2026-redaksie is verlede Vrydag (27Februarie) op ’n emosieleseremonie in dieskoolsaal ingehuldig. Altesaam 13 leerdersisuit meer as 60 aansoeke gekies.Die lede hetmet kerse op die klanke van Rise Up ingestap,waarnaelkeensyofhaarpersoonlike storiegedeel het. Dieprogram is gelei deur Scott Adams (voorsitter en onderhoofseun) en Kay-Lee Koopman (tesourierenonderhoofmeisie).
Hefca hetdie nuwe lede aangemoedig: “Maak dieredaksie joueie,wees altyd jouselfenjysal sukses en vervulling vind wat virjou saak maak. Gebruikjul vaardighede,oorbrug tekortkominge, bringveranderingenweesoop virnuwe idees– om weer te reddeuraksie.”
’n Besonderseoomblikwas toe ma’s vorentoe geroep is om erkenning te ontvang.Hefca hetnahulle verwys as “die onbesonge heldinnewat agter hul kinders staan.”
Dieskoolhoof, TerenceKulsen, het die inisiatief geloof en gesê dieredaksie bou selfvertroue,leierskapenkritiese denke wat leerdersnáhul skoolloopbaansal bybly. Metprojekte wat wissel van geldinsamelings tot gemeenskapsuitreike,wys dieredaksie dat woordeaksiekan word.




























Roan Heyns (bo)wys sy slag voor die paaltjies. Die Hoërskool PaarlGimnasium en die Hoër Jongenskool Paarlhet Saterdag (28 Februarie)inhul jaarlikse krieketinterskolekragtegemeet.Boishaai hetdie loting gewen, gekies om eerstetekolf en is vir 113uitgeboul. Die lopiemakerswas Roan Heyns (36), ReesePetersen (25) en Ullrich Drotchie (12 nie uit nie). PaarlGimnasium hetdaarna voor die paaltjies ingeskuif en 115 lopies in 28 boulbeurte aangeteken en dus die kragmeting met drie paaltjies gewen.
Gim se DerrickGroenewald (links) boul ’n wenner.
Former Paarl Gymnasium’s firstteam captain Markus Muller is among the selected fiveu-20 players that have earned their spotinRassie Erasmus’49-man squad forthe team’s first in-personalignment camp of the year in CapeTown next week. Erasmus hasthrown openthe doors to 11 uncapped players
Running from 3to6 March, thisisn’t just another training session.It’s the coalface where world championsmeet the next generation, where14Rugby WorldCup winners willrub shoulders with teenagers who couldbehoisting silverware in 2027.
MALHERBE’SCOMEBACKSTORY
Themost significant inclusion? Frans Malherbe. The granite-hard tighthead hasn’t pulled on aSpringbok jersey since the 2023 Rugby World Cup Final, sidelined by brutal back andneckinjuries thatwould’ve ended lessercareers. His return signals serious intentasthe Boks buildtoward another world title tilt.
JUNIORBOKSGETTHECALL
Fiveu-20 players have earned their spotamongst the elite. Leadingthe charge is Riley Norton, the 2025 Junior WorldChampionship-winning captain, alongside teammates Cheswill Jooste (utility back) andSiphosethuMnebelele (hooker). Even more remarkableare the inclusions of KaiPratt (prop) and Markus Muller (centre), both currently on tourwith the JuniorBoks in Georgia after representing the SA u-18 squad in 2025.
Jooste,Haashim Pead(scrumhalf), andBathobeleHlekani (utility forward) aren’t complete strangers, havingtrained with the Boks for aweek in Johannesburg last season. But this markstheir firstofficial alignment camp invitation The other debutants at alignment camp level are EmmanuelTshituka (utility forward),Jaco Williams (wing),Paulde Villiers(flanker), andZachary Porthen (prop), the latter having already tasted Test rugby against Japan late lastyear.
BUILDINGTHE2027MACHINE

Thecampcombinesboardroom intel with gymnasiumgraft,asErasmusand hiscoachingstaff outline their vision andstandards for the season ahead. For theyoungsters, it’s apriceless glimpse behind the curtain of arguably the world’s most successful rugby operation
Avirtual alignmentcampwith 21 overseas-basedplayerswillfollow.
“Thisisanexciting groupwho’ve all made strongstatements for their provincial unions,” Erasmus said.“Bathobele, Haashim,and Cheswill trainedwith us lastyear, andwesaw howvaluablethat experiencewas for them.”
With operational andlogisticalgroundworkcomplete, Erasmus is chomping at the bit. “The coachesand management staff have been working around the clock. We’reexcitedtostartworkingwith the playersand getting them aligned.”
TheSpringboks kick off their season on Saturday 20 June against the Barbarians in Gqeberha, beforeabrutal schedulefeaturing home NationsChampionshipclashes with England(Johannesburg, 4July),Scotland (Pretoria, 11 July),and Wales (Durban,18July).
TheRugby’s Greatest Rivalry series against the All Blacks follows in August andSeptember,before the European leg against Italy, France,and Irelandculminates in the Finals Weekend in London (27 to 29 November).