6 Augustus 2026 | Tel: 021 870 4600
Groot derbystryd Saterdag Derbyweek tussen New Orleans Sekondêre Skool (N.O.S.S.) en Klein Nederberg Sekondêre Skool (K.N.S.S.) is volstoom aan die gang met alle paaie wat op Saterdag 8 Augustus na Faurestraat lei vir die rugby- A-spanne se wedstryde wat om 10:00 met die o.14A’s se kragmeting afskop. Die hoofwedstryd, waarin die twee o.19A-rugbyspanne sal beslis wie die Derby-kroon dra, skop om 16:00 af. Vir spanbekendstellings en die volledige program, skandeer die QR-kode. Van links is Chelsey Daniels (Mej. New Orleans), R-Jay Beukes (N.O.S.S. o.19A-rugbykaptein), Lylé Dirks (K.N.S.S. o.19A-rugbykaptein) en Modesty Isaks (Mej. K.N.S.S.).
Botsing eis drie lewens Vier voertuie by ou tonnel betrokke Chantélle Hartebeest
’n
Grusame botsing t ussen alte saam vier voertuie het Dins dagoggend (4 Augustus) drie lewens op die R101 by Du Toits- kloof pas geëis en ook die verkeer onmid dellik tot stilstand gebring. Die botsing het aan Worcester se kant van die ou tonnel gebeur. Muneera Allie, ’n woordvoerdervir die mobiliteitsdepartement in die Wes-Kaap, het die tragiese voorval bevestig. “Ons bevestig dat ’n botsing tussen drie swaar motorvoertuie en ’n ligte afleweringsvoertuig vanoggend omstreeks 11:30 op die R101 by Du Toitskloof gebeur het. “Ongelukkig is drie sterftes in die ongeluk bevestig.” Om die verkeersopeenhoping op te klaar en weens nooddienste en wetstoepassers, wat reddings- en ondersoekwerk gedoen het, het die provinsiale verkeersdienste die pad gesluit. Die verkeer is via die N1 deur die
Hugenote-tonnel, die N2 via Sir Lowry’s Pass en die R46 via Nuwekloofpas herlei. Die R101 is eers Dinsdagaand opgeruim en teen 21:00 weer oopgestel. Konst. Ndakhe Gwala, ’n woordvoerder vir die polisie in die Wes-Kaap, het intussen die voorval bevestig. “Drie mense wat in die bakkie was, is op die toneel dood verklaar, terwyl een wat in een van die vragmotors was geringe beserings opgedoen het en na ’n mediese fasiliteit vervoer is.” Gwala sê ’n dossier van strafbare manslag is geopen en die ondersoek word deur die Paarl-polisie gedoen. Paarl Post het voorheen berig oor twee noodlottige ongelukke wat vroeër vanjaar in die DuToitskloofpas op onderskeidelik Saterdag 2 Mei en Sondag 3 Mei gebeur het. Tydens hierdie spesifieke naweek is altesaam vyf mense in die twee afsonderlike enkelvoertuigongelukke dood, wat blykbaar ’n vragmotor en ’n motor ingesluit het. Al twee hierdie ongelukke word ook deur die Paarl-polisie ondersoek.
Die botsingtoneel aan Worcester se kant van die ou tonnel. Foto: One-Way Towing/Car-Towing Services
PRICE POWER BEHIND EVERY GREAT BUILD VALID FROM 6 - 12 AUGUST 2026
14100
EA
PPC SUREBUILD CEMENT 50KG 42.5N (RED) CASH & CARRY ONLY 105029
12000
EA
PPC SURECHEM CEMENT 50KG 32.5R (GREEN) CASH & CARRY ONLY 143179
12800
EA
CEMZA CEMENT 42.5N 50KG YELLOW CASH & CARRY ONLY 155186
2 59900 149480 WATER TANK AFRICA 2500LT GREEN
EA
• Email: sales2@bbuildit.co.za
13999
165013 CORR SHEET .27mm 3.0M (610MM COVER)
BUILD IT WATERPROOFING 5LT ASST. COLOURS & MEMBRANE
163897 RYOBI ANGLE GRINDER 115MM 900W
11650
BUILD IT CEMENT 32.5N 50KG CASH & CARRY ONLY 155772
17499
44999
15999
165014 CORR SHEET .27mm 3.6M (610MM COVER)
44999
147978 RYOBI DRILL IMPACT 650W 13MM
45999
142411 PARAMOUNT HOUSEHOLD PVA 20LT WHITE
WhatsApp us on 079 879 6720 NM10068370-PL060826