Skip to main content

Paarl Interschools 2026

Page 1


Skoolhoof: Nollies de Vries Hoër Jongenskool Paarl

SKOOLLIED

Skoolhoof: Paul Viljoen

Hoërskool Gimnasium Paarl

WELKOM BY INTERSKOLE 2026

NETBALPROGRAM

DINSDAG 28 JULIE 2026

HMS BANE

DONDERDAG 30 JULIE 2026

HMS BANE

VRYDAG 31 JULIE 2026

HMS BANE

RUGBYPROGRAM

WOENSDAG 29 JULIE 2026

TYD 15:20 16:20 15:20 16:30 15:20

VRYDAG 31 JULIE 2026

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT D-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT E-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT E-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT C-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT B-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT B-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT A-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT D-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT D-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT D-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT E-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT E-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT E-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT C-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT C-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT C-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT A-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT A-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT B-VELD

KUEHNE+NAGEL BRUGSTR AAT B-VELD

High School

STATISTICS

HIGH SCHOOL RUGBY

1915: PBHS won 10-0

1916: GIM won 7-5

1917: GIM won 3-0

1918: GIM won 3-0

1919: GIM won 9-0

1920: GIM won 20-0

1921: Draw 6-6

1922: Draw 3-3

1923: PBHS won 3-0

1924: PBHS won 13-5

1925: PBHS won 7-3

1926: PBHS won 6-5

1927: GIM won 5-3

1928: No match

1929: Draw 3-3

1930: PBHS won 5-3

1931: GIM won 6-0

1932: GIM won 7-3

1933: PBHS won 3-0

1934: PBHS won 5-4

1935: Draw 0-0

1936: GIM won 11-6

1937: GIM won 5-3

1938: GIM won 5-3

1939: GIM won 9-8

1940: Draw 3-3

1941: GIM won 6-0

1942: Draw 0-0

1943: GIM won 9-6

1944: PBHS won 6-0

1945: PBHS won 14-6

1946: Draw 3-3

1947: PBHS won 8-3

1948: Draw 3-3

1949: GIM won 9-3

1950: PBHS won 6-3

1951: PBHS won 6-0

1952: PBHS won 11-0

1953: PBHS won 6-5

1956: GIM won 6-3

1957: GIM won 5-3

1958: GIM won 11-0

1959: PBHS won 11-3

1960: GIM won 9-3

1961: PBHS won 6-0

1962: PBHS won 6-0

1963: PBHS won 8-0

1964: GIM won 9-8

1965: GIM won 11-0

1966: GIM won 8-0

1967: GIM won 8-6

1968: GIM won 3-0

1969: PBHS won 8-5

1970: GIM won 19-8

1971: PBHS won 11-6

1972: PBHS won 6-3

1973: PBHS won 19-6

1974: GIM won 9-3

1975: PBHS won 3-0

1976: GIM won 8-6

1977: PBHS won 15-6

1978: GIM won 13-10

1979: GIM won 12-6

1980: GIM won 9-3

1981: GIM won 12-0

1982: PBHS won 16-15

1983: GIM won 15-6

1984: GIM won 10-4

1985: PBHS won 16-6

1986: Draw 0-0

1987: PBHS won 15-7

1988: Draw 6-6

1989: GIM won 15-4

1990: PBHS won 10-6

1991: PBHS won 8-4

1992: GIM won 20-15

1993: PBHS won 19-17

1994: PBHS won 11-6

1995: PBHS won 17-3

1996: GIM won 18-16

1997: GIM won 13-10

1998: PBHS won 16-5

1999: GIM won 13-6

2000: PBHS won 15-7

2001: PBHS won 12-3

2002: GIM won 15-0

2003: PBHS won 25-6

2004: GIM won 13-3

2005: GIM won 22-10

2006: GIM won 23-17

2007: GIM won 10-0

2008: GIM won 35-8

2009: PBHS won 24-12

2010: Draw 19-19

2011: GIM won 22-19

2012: GIM won 16-9

2013: GIM won 37-26

2014: GIM won 16-15

2015: PBHS won 16-12

2016: PBHS won 26-25

2017: PBHS won 18-13

2018: PBHS won 24-21

2019: GIM won 18-17

2020: Covid

2021: Covid

2022: PBHS won 26-24

2023: GIM won 20-17

2024: GIM won 30-8

2025: PBHS won 35-33

HIGH SCHOOL HOCKEY: BOYS

1977: GIM won 0-1

1978: PBHS won 1-0

1979: PBHS won 4-1

1980: No match

1981: Draw 1-1

1982: Draw 1-1

1983: PBHS won 1-0

1984: PBHS won 4-1

1985: Draw 1-1

1986: PBHS won 2-1

1987: GIM won 1-0

1988: PBHS won 3-0

1989: PBHS won 4-0

1990: PBHS won 2-1

1991: PBHS won 3-1

1992: PBHS won 1-0

1993: PBHS won 1-0

1994: Draw 0 - 0

1995: PBHS won 2-1

1996: PBHS won 2-0

1997: PBHS won 3-0

1998: PBHS won 2-1

1999: PBHS won 1-0

2000: PBHS won 1-0

2001: PBHS won 3-0

2002: Draw 1-1

2003: PBHS won 2-0

2004: PBHS won 1-0

2005: PBHS won 3-1

2006: GIM won 2-1

2007: GIM won 1-0

2008: Draw 3-3

2009: GIM won 3-2

2010: Draw 1-1

2011: GIM won 1-0

2012: PBHS won 1-0

2013: GIM won 3-0

2014: GIM won 5-3

2015: PBHS won 5-1

2016: Draw 2 - 2

2017: PBHS won 3-2

2018: PBHS won 3-1

2019: GIM won 2-1

2020: Covid

2021: Covid

2022: Draw 2 - 2

2023: GIM won 2-1

2024: GIM won 2-0

2025: PBHS won 2-1

HIGH SCHOOL HOCKEY: GIRLS

2000: HMS won 2 - 1

2001: HMS won 1 - 0

2002: GIM won 0 - 1

2003: Draw 1 - 1

2004: HMS won 1 - 0

2005: GIM won 1 - 2

2006: Draw 0 - 0

2007: GIM won 1 - 5

2008: GIM won 0 - 6

2009: GIM won 0 - 7

2010: GIM won 0 - 3

2011: Draw 0 - 0

2012: GIM won 0 - 3

2013: GIM won 0 - 4

2014: GIM won 0 - 3

2015: GIM won 0 - 1

2016: GIM won 0 - 2

2017: GIM won 0 - 2

2018: GIM won 0 - 3

2019: GIM won 2 - 3

2020: Covid

2021: Covid

2022: GIM won 0 - 5

2023: Draw 1 - 1

2024: GIM won 4 - 0

2025: GIM won 4 - 1

HIGH SCHOOL NETBALL

2000: GIM won 25 - 34

2001: GIM won 15 - 22

2002: HMS won 24 - 22

2003: HMS won 24 - 21

2004: GIM won 24 - 31

2005: GIM won 17 - 20

2006: GIM won 16 - 20

2007: GIM won 15 - 22

2008: GIM won 12 - 32

2009: GIM won 19 - 30

2010: GIM won 17 - 19

2011: HMS won 25 - 16

2012: HMS won 28 - 18

2013: HMS won 25 - 18

2014: GIM won 24 - 29

2015: HMS won 25 - 21

2016: GIM won 20 - 26

2017: GIM won 25 - 37

2018: GIM won 32 - 34

2019: GIM won 22 - 32

2020: Covid

2021: Covid

2022: HMS won 38 - 18

2023: HMS won 30 - 26

2024: Draw 28 -28

2025: GIM won 24 - 16

HOCKEY PROGRAMME

Boys and Girls

WEDNESDAY 29 JULY 2026

SATURDAY 1 AUGUST 2026

PBHS

WEDNESDAY 29 JULY 2026 GHS

THURSDAY 30 JULY 2026

FRIDAY 31 JULY 2026

GHS ASTRO FIELD 14:00 GHS ASTRO u.16B 15:00 GHS ASTRO u.14A 16:00 17:10 GHS ASTRO u.19B GHS ASTRO u.16A 18:30 1ST TEAM PRESENTATION 18:40 GHS ASTRO u.19A

KAPTEINBOODSKAPPE

POSISIE: Senterskakel

GEWIG: 74 kg

LENGTE: 1,8 m

Martin de Bruyn

O.19A SEUNSHOKKIEKAPTEIN

POSISIE: Senterskakel

GEWIG: 73 kg

LENGTE: 1,84 m

Wat was jul hoogtepunte vanjaar?

Sover was die hoogtepunt van die jaar de nitief toe ons Grey geklop het.

Was daar enige laagtepunte?

Ek het ’n besering by die Michaelhouse-toernooi opgedoen waarna ek as gevolg daarvan een wedstryd gemis het.

Wat was die lekkerste wedstryd wat jy vanjaar gespeel het?

Grey Kollege

Hoe inspireer jy jou spanmaats op en weg van die veld af?

Op die veld probeer ek altyd ’n goeie voorbeeld stel deur hard te werk en nooit op te gee nie. Ek kommunikeer met die span en probeer kalm bly onder druk sodat ons beter besluite kan neem. Weg van die veld af probeer ek spangees bou en seker maak dat almal deel van die span voel.

Wat is jou voorspelling vir die wedstryd?

Ek dink dit gaan ’n baie goeie wedstryd wees. Al twee spanne speel vir iets groters as hulself en al twee spanne wil baie graag wen.

Wie is jou rolmodel?

My pa is my rolmodel omdat ek baie na hom opkyk en baie by hom leer. Hy wys my hoe belangrik respek en verantwoordelikheid is. Hy motiveer my om hard te werk vir my doelwitte en om nooit op te gee nie.

Rikus De Kock

O.19A SEUNSHOKKIEKAPTEIN

Wat was jul hoogtepunte vanjaar?

Een van ons hoogtepunte was de nitief die gelykopuitslag van 2-2 teen SACS.

Was daar enige laagtepunte?

Ons het baie veranderings aan die begin en deur die loop van die jaar ervaar. Aanvanklik het ons gesukkel om mekaar te vind, maar tans speel ons baie goed saam.

Wat was die lekkerste wedstryd van die jaar?

Dit is moeilik om tussen SACS en Parel Vallei te kies. Beide spanne is in die topvyf en om gelykop teen hulle te speel, het de nitief vir ons as ’n oorwinning getel.

Hoe inspireer jy jou spanmaats op en weg van die veld af?

Op die veld probeer ek positiewe kommentaar aan my spanmaats lewer en hulle so hoog as moontlik opbou. Weg van die veld af hou ek gereeld individuele gesprekke net om by almal in te check en te hoor hoe dit met hulle gaan.

Wat is jou voorspelling vir die wedstryd?

My voorspelling vir Interskole is dat dit ’n uiters taai wedstryd gaan wees. Beide spanne het deur die jaar uitstekende resultate behaal en is baie sterk.

Wie is jou rolmodel?

My rolmodel is Roger Federer. Hy beskik oor ’n veggees wat min ander sportmanne het en het nooit opgegee nie. Hy het respek vir sy opponent – op en weg van die baan af.

MESSAGES BY CAPTAINS

POSITION: Lock

WEIGHT: 98 kg

HEIGHT: 1,93 m

Adrian Faul U-19A RUGBY CAPTAIN

POSISIE: Binne-senter GEWIG: 85 kg LENGTE: 1,82 m

What has been the highlight of the year?

A highlight for me must be our game against Stellenberg. The win meant a lot to us as a team but having our friend Lodewyk who has overcome so much since his cycling accident was a special moment.

Were there any low points?

I think the injuries always bring disappointment not only to the individuals but also to the team. With that said, we have had some players really rise to the challenge and step up; that has been such inspiration to all of us.

How do you inspire your team on and o the eld?

This year has shown me that the guy next to me on the eld is so much more than my teammate: he is my brother and we all inspire each other in our own way. Running out in front is easy if you have these guys behind and beside you. Therefore it is important to me that every member of the team knows I trust their ability and that I have their back.

What is the prediction for the game?

Any Interschools game is special, not only because we get to represent the school we love but we also get to do it by doing the thing we love most. Obviously, everyone wants to win, but we all know there is only one team who can walk away victorious. With that said, I predict a great game of rugby played by two teams who just love the game.

Ethan Barker

O.19A RUGBYKAPTEIN

Wat was jul hoogtepunte vanjaar?

Dit was sonder twyfel die oorwinning teen Paul Roos Gimnasium - ons hoogtepunt tot dusver. Dit was ’n wedstryd waarvoor ons as span goed voorbereid was. Elke speler het sy rol geken en dit uitgevoer.

Wat van enige laagtepunte?

Ons eerste wedstryd van die jaar teen Stellenberg was sekerlik ons laagtepunt. Maar as ek terugkyk, was dit dalk die beste ding wat met ons kon gebeur het. Ons het geleer. Ek glo met my hele hart daardie verloorslag het hierdie span beter gemaak.

Verduidelik hoe jy jou span inspireer – op en weg van die veld af?

Om eerlik te wees – hierdie span het nie ’n kaptein nodig wat hulle elke Saterdag kom inspireer nie. Elkeen weet wat van hom verwag word. Hulle weet hoekom hulle hier is. My rol as kaptein is nie om voor te staan en groot toesprake te lewer nie – dit is om seker te maak ons werk as ’n eenheid en ons lewer op die dag wat ons in die oefening ingesit het.

Wat is jou voorspelling vir die wedstryd?

Ek wil nie ’n voorspelling maak nie; dit is nie my styl nie. Wat ek wel weet, is dat ons gaan opdaag, ons gaan baklei en ons gaan elke oomblik ons beste gee. Interskole is nie net ’n wedstryd nie – dit is ’n tradisie. Om daarvan deel te wees, dra ek met trots.

KAPTEINBOODSKAPPE

POSISIE: Hulpdoel

Wat was jul hoogtepunte vanjaar?

Elke oefening en wedstryd waar ons ons doelwitte bereik en saam groei as ’n span en ons “golden moments” ervaar, is ’n hoogtepunt.

Wat van laagtepunte?

Al het ons hierdie jaar wedstryde verloor, sal ek sê dis ’n leerproses, nie ’n laagtepunt nie. ’n Verloor is nie altyd sleg vir ’n span nie en ’n wen nie altyd lekker nie.

Wat was die lekkerste wedstryd wat jy vanjaar gespeel het?

Die lekkerste wedstryd vanjaar was teen Menlopark by die ABSA-Wildeklawertoernooi.

Hoe inspireer jy jou span op en weg van die baan af? Dit is maklik om ’n span te inspireer wanneer almal ’n goeie verbintenis het. Almal is altyd gretig om nuwe dinge te leer en wil hulself verbeter. Dan, laastens: Ons speel vir mekaar, ons gesinne, vir GHS en vir die Here.

Wat is jou voorspelling vir die wedstryd?

Interskole is die een wedstryd van die jaar waar enigiets moontlik is. Met baie toeskouers, groot interskole-gees, harde maar goeie netbal, GHS-sussies wat mekaar ondersteun en elke meisie wat haar hart uitspeel. Ek sien baie uit na ons laaste interskole waar ons die voorreg het om ons skool in ons 150-feesjaar te verteenwoordig.

POSISIE: Doel

O.19A NETBALKAPTEIN

Wat was jul hoogtepunte vanjaar?

Sonder twyfel Wildeklawer! Dit was werklik ’n baie spesiale toernooi met baie kosbare herinneringe – veral omdat dit die meeste van ons spelers se laaste toernooi was.

Watse laagtepunte het julle oorkom?

Ons span het twee enkelbeserings gehad, maar niks ernstig nie. Een wedstryd wat ek glo ons span sal mee saamstem, was ons interskole teen AHMP vroeg in April. Ons het nie tot ons volle potensiaal as span saamgespeel nie en uiteindelik met drie doele verloor.

Verduidelik hoe jy jou span inspireer, op en weg van die veld af?

Ek maak seker elkeen is deel van die eenheid en weet dat dit ’n groot voorreg is om ons skool op dié vlak te verteenwoordig. Dit is belangrik vir my dat elke speler in die span moet weet hulle is genoeg en hulle dra baie waarde tot die span by.

Wat is jou voorspelling vir die wedstryd?

Ek verwag vir seker ’n wedstryd waar die intensiteit nie laag gaan wees nie, ’n wedstryd met goeie sportsmanskap en mooi netbal. Ek weet dat ons en HMS alles gaan bring vir die grootste en laaste wedstryd van die seisoen. Dit sal ook my laaste interskole wees en daarom sal ek fokus om net in daardie vier kwarte teenwoordig te bly en die spesiale voorreg in te neem.

Anja Smit

KAPTEINBOODSKAPPE

POSISIE: Senterskakel

Wat was jul hoogtepunte vanjaar?

Ons het hierdie jaar baie spesiale hoogtepunte as span beleef, maar ek sal de nitief sê die St. Mary’s Waverley Festival was een van ons hoogtepunte. Ons het as ’n jong span tydens die toernooi gegroei. Ons het nie net mekaar se spel beter begin verstaan nie, maar ook mekaar as mense beter leer ken. Dit het ons vertroue in mekaar versterk en gehelp dat ons as ’n eenheid beter saamwerk.

Wat was jul laagtepunte?

Ons het hierdie jaar ’n paar beserings in die span gehad, wat natuurlik uitdagend was, maar ek dink ons het dit baie goed as span hanteer. Ons verstaan mekaar baie goed en kom puik oor die weg, wat dit makliker maak om mekaar deur moeilike tye te ondersteun.

Verduidelik hoe jy jou span inspireer - op en weg van die veld af?

As kaptein probeer ek my span inspireer deur altyd positief te bly en nooit op te gee nie – ongeag hoe moeilik dinge raak. Ek probeer deur my houding en aksies wys dat harde werk, deursettingsvermoë en respek vir my en ons as span altyd baie belangrik is.

Wat is jou voorspelling vir die wedstryd?

Gimnasium is ’n baie sterk span, dus gaan dit gewis nie ’n maklike wedstryd wees nie. Interskole is altyd iets besonders, omdat soveel trots, gees en tradisie daarby betrokke is.

POSISIE: Senterskakel

Wat was jul hoogtepunte vanjaar?

Dit was sonder twyfel die wedstryde teen St Mary’s en A es.

Het julle enige laagtepunte beleef?

Ons is bevoorreg genoeg om geen ernstige beserings of groot laagtepunte te hê nie. As ek egter iets moet uitwys, sal dit waarskynlik die nederlaag teen Oranje by St. Mary’s en teen Waterkloof by die Girls’ Challenge wees.

Verduidelik hoe jy jou span inspireer – op en weg van die veld af?

Ek dink dit is belangrik dat ek ’n goeie verhouding met elkeen van my spanmaats handhaaf. Ek wil hê hulle moet veilig en gemaklik voel sodat hulle my met besluite op en weg van die veld af kan vertrou. Ek probeer altyd om deur voorbeeld te lei. Wanneer dit moeilik gaan, probeer ek my kop omhoog hou en doen wat van my verwag word tot die beste van my vermoë. Ons soek na die positiewe aspekte om daarop te bou en beskou die negatiewe as leermateriaal in elke situasie. Dit is vir die span belangrik om te sien dat ek vir iets groter as myself speel. Die spelers word gereeld daaraan herinner dat ek in hulle glo.

Wat is jou voorspelling vir die wedstryd?

Ek reken dit gaan ’n baie sieke wedstryd wees; ons gaan van die eerste uitjie af alles gee. Ek sien uit na die hele dag – van die oomblik dat die rokkie aangetrek word totdat die skoollied aan die einde gesing word.

Anya Swanepoel
O.19A MEISIESHOKKIEKAPTEIN

SQUASH TEAMS

Wian Bosman
Willem van der Merwe
Janno Kruger
Markus de Beer
Nicolaas Rust
Pieter Coetzee
Ben Lategan
Arnold Oosthuizen
Evan-Luke Slabbert
Jacobus Roux
Erné van Zyl

MUURBALSPANNE

Emma Savage Anebelle Esterhuisen
Mari Pienaar
Milla Pienaar
Mienke Stander
Sanmari Barnard
Annabell Essey
Kristen Steenkamp
Olivia Rademeyer
Wanda Keuler
Nicola Keuler
Sarah Vos

CHESS TEAMS

Olivia Hudson
Leah Kennedy Caylor Lodewyk
Werné Potgieter
Kobus van Niekerk
Junior Moko
Charl Roux
André Roux
Lukas de Villiers
Keagan Karsten
Connor Page
Ethan Oosthuizen
MJ Strydom
Conlinn Coetzee
Libongile Vanana
Erik de Waal
Ethan van Heerden
Zandré Calitz
Cullen Kearns
Mia van de Vyver
Kirsten Hall
Andrea Swart Zoë Cloete
Sophia Hagen

GHOLFSPANNE

Franna Steyn
Joshua Matthysen Tiaan van der Merwe
Luka King
Neil Louw
Zach de Kock
Ghery Rabie
Hercu Viljoen
Luca Fourie
Alwyn Rossouw
Louw Schoeman
Dian Venter

TWO S CHOOLS.

ONE SP IRIT.

UNITED

Best of luck to both schools!

Hoër Jongenskool Paarl

Trichardt van Tonder
Ruben de Jager
Chris Nel
Max Malan
Aleit Stander
AD Faul
Liam de Villiers
JP Norton
Steven Muller
Daniël Meissenheimer
Luhan Hattingh
Jeneall Davids
Peter Krige
Jacques Hutton
Wian Delport
Zavier Swartz
Dirk Farmer
Bates Winshaw
JD Pieters
TG du Preez
Danté Davids
Derrick Groenewald
Cayden Snyman

Hoërskool Gimnasium

Mickyle Booise
Louis Koen
Jean Dreyer
Sebastian Bekker
Charles Whitehead
Hendré van Zyl
Corné Niemand
Dirk Hugo
Jayden Steyl
Bernhardt Schulze
Ethan Barker

A-RUGBY

JG van den Berg
Thomas Saunders
Ruan Lindeque
Karel Dirker
Reynhart du Toit
Adrian Conradie
Malan Mostert
De Waal Vivier
Alexander Kotze
Corné de Beer
Derik Cloete
David Jacobs

Hoër Jongenskool Paarl

O.16 A-RUGBY 23-TAL

Evan van der Merwe
Lourens Horn
Jude Vickers
Likhona Mlabateki
Zian Smit
Jamie Doncaster
Eli van Willingh
Ayron Hendricks
JP Immelman
Philip van der Merwe
Hennie van der Westhuizen

u-16 A-RUGBY SQUAD

Thomas Hudson
Josh Roux
Johann Steyn Shalom Tshamalenga
Bismarck van Eeden
Herman Engelbrecht
Ewald Louw
Luan Pretorius
Rulo Barnard
Lehan Schäfer
Erik de Koker
Landon Fabrik
Jayden Barker
Roux van Zyl
Sven Els
Eben Lategan
Jeandré Treurnicht
Dewald Lindeque
Carel van Heerden
Gabriel Small
Janco van Zyl
Lian van Zijl
Daniël Carstens
Hannes Beukes
Waldo Schulze
Calum Fourie
Hanno van der Merwe
Hugo van Niekerk
Bion West Lukas Krog
Phillip Endemann
Grant Witbooi
Zeke Finck
Jason du Plessis
Markus Bosho

Hoër Jongenskool Paarl

O.15 A-RUGBY 23-TAL

Christiano Delgado
JC van Tonder
Troy Holder
Stian Dercksen
Willem Badenhorst
Fourie Nel
Dieter von Finckenstein
Zachary Watt
Janco Bester
Markus Laru a
Chergeo Fransman

Paarl Boys' High School

u-15 A-RUGBY SQUAD

Lorenzo Jardim
Chesvigo Brown
Nichol Human
Muthakkir Ebrahim
Daniël van der Westhuizen
Travis Eberhardt
Lucas Milhomem
JJ van der Walt
Tyler Thomas
Dandré Louw
Jeno Jacobs
Tyron Oncke
Ben Avenant
Henrico Cronje
Aaron Knoetze
Duren Baron
Connan Wentzel
Liam van der Merwe Qhandré Homewood
Xandru van Rensburg
Ruan Struwig
Liam Nöthling

Hoërskool Gimnasium Paarl

Dániel Jackson
Caleb Welsh
Enzo Oppel
Burger Matthee
Jannes Lötter
Alano Engelbrecht
Hendré Gerber
Marius Draper
Tiaan Greyling
Lian Potgieter
Zach September
Nabeel Jeppie

Hoër Jongenskool

Rohland Roos
Theolin Edwards
Stephan du Toit
Hanco Zevenster
Dylan Heath
Laytham Lennert
Gys du Toit
Brüssow Francke
Philip du Toit
Wian van Zyl
Elgan de Wet
Francois Gouws
Luke da Silva
Ulrich Swanepoel
Rudi Coetzee
Daniel Visser
Teyano Jacobs
Ashwin Johannes
Simon du Plooy
Nicholas Nel
Gillmer Horn
Jac de Wet
David Leuvennink
Ewan Nel
Hendré Wessels
Jean-Luc van der Westhuizen
Luke Richardson
Logan Jephtha
Christiaan Kröhn
Benjamin Coetzee
Corbin Pretorius
Dawie de Villiers
Ruvhan Jansen
Roux-Ben Coetzee
Jahmiel van Rooyen
Luke Gray
Daniël Rossouw
Jordan Vorster
Miguel Prins
Jacques du Preez
Milan Shaw
Schalk Venter
Nathan van Niekerk
MW Conradie
Ty Arendse
Botha Prinsloo

U-19 A-NETBALL TEAM

Larissa Scholtz Marné Smit
Talia Wessels Tyler Hunt
Janél Steenkamp Karin Fabricius
Annabel Vollgraa Danelle Bekker Deruschka Grobbelaar Genna van der Merwe
Paarl Girls' High School

O.19 A-NETBALSPAN

Daniëlle de Jonge
Kyla Smit
Nicola van Heerden
Anja Arangies
Mieke van Rooyen
Eloné Dippenaar
Mari Snyman
Sophia Liebenberg
Anja Smit
Miné Smit

U-17 A-NETBALL TEAM

Langnaam
Bea van Staden
Kayla Muller
Mila Muller
Chani Hugo
Mari Wium
Stepni Booysen
Karlien Conradie
Mila Kotze
Elizabeth Coetzer
Lize Mostert
Paarl Girls' High School

Hoërskool Gimnasium Paarl

O.17 A-NETBALSPAN

Elzé Laubscher
Liebe van Eyssen
Nina Senekal
Anja Wentzel
Lea Schöltz
Mia Groenewald
Amé van der Merwe
Janke van der Merwe
Marika Dixon

U-16 A-NETBALL TEAM

Debra de Wet
Lulu Engelbrecht
Mikayla Barnard
Jana Strydom
Marli van der Westhuizen
Milan de Villiers
Kara Engelbrecht
Mia Pretorius
Nicole Scharrighuisen
Paarl Girls' High School

Hoërskool Gimnasium Paarl

O.16 A-NETBALspAN

Isabelle Krüger
Milah Botes
Roxie van Heerden
Imke Geldenhuys
Kathryn van der Westhuyzen
Minke Saayman
Gitte de Kroon
Karli van der Merwe
Minke Hugo

U-15 A-NETBALL TEAM

Ashlynne Williams
Laché Haas
Monet Deutschmann
Jana Mostert
Lisa Booysen
Névah Bruintjies
Jani Erasmus
Mia Kriek
Jaimee de Jager
Paarl Girls' High School

Hoërskool Gimnasium Paarl

O.15 A-NETBALSPAN

Carlien du Plessis
Karissa Koegelenberg
Lea Smit
Mila Pio
Zanika Feyt
Mienke Smit
Anneke Bothe
Liani Moolman
Stella Erasmus

U.14 A-NETBALL TEAM

Anabel Rousseau
Caro de Wet
Johanay Pool
Annie Rademeyer
Elize Jordaan
Linke Esterhuizen
Cara Isaacs
Jaime Swanepoel
Münke Blom
Paarl Girls' High School

Hoërskool Gimnasium Paarl

O.14 A-NETBALSPAN

Ghitte Vivier
Mieke Biddulph
Zanri West
Emma Jacobs
Lua Store
Nina Smit
Elke van Wyk
Lara Minnaar
Mieke Heunis

O.19 A-HOKKIESPAN

Alex Lategan
Ben Swanepoel
Arthur Sales
Da-Niell Willemse
Ben Adam
Eli Baxter
Ben Haarho
Jamie Kock
Hoër Jongenskool Paarl - Seuns

Paarl Boys' High School - Boys

U-19 A-HOCKEY TEAM

Laubscher van Loggerenberg
NW Robbertze
Luka King
Ullrich Drotschie
Martin de Bruyn
Wilhelm Mostert
Mijan Herholdt
Zach Ontong

O.19 A-HOKKIESPAN

Rikus de Kock
Ebert Sabbagha
Gideon Cronje
JJ Geldenhuys
Jordan White
Joshua Brand
Johannes Nieuwoudt

Hoërskool Gimnasium Paarl - Seuns

O.19 A-HOKKIESPAN

Dr Temlett Hockey Pediater

08:00 – 17:00 Konsultasies Opvolgbesoeke Immunisering

4 Louie Street, Paarl For appointments 021 872 0099

Dr Jill te Water Naude

WhatsApp for appointments 082 411 5535 • 4 Louie Street , Paarl

Dian Vorster
Alexander Wedgwood
Ryan Fölscher
Benjamin du Toit
Thomas Henn
Mikal Janse van Rensburg
Bryan Hardine
Zander Kruger

O.16 A-HOKKIESPAN

Henry Oudtshoorn
Christiaan Broennimann
Juah de Beer
Divan Kriek
Kayde Langeveldt
Eben Nortier
Buhle Zuma
Hoër Jongenskool Paarl - Seuns

U-16 A-HOCKEY TEAM

Liam Lang
Nathan Taylor
Skyler Goodwin
Pierre de Welzim
Washe Gowero
Richard Hendricks
Wian Bosman
Rossouw Cloete
Paarl Boys' High School - Boys

Hoërskool Gimnasium Paarl - Seuns

O.16 A-HOKKIESPAN

Auret Germishuys
Lukas de Wet
John-Henry Thiart
Joshua Muller
Liam Swarts
Marnus Maree
Nico Smit

Hoërskool Gimnasium Paarl - Seuns

O.16 A-HOKKIESPAN

Pieta de Villiers
James van der Merwe
Heyne von Maltitz
Sebastian van Zyl
Dian Venter
Wihann Botha
Ethan White
Gysbert Ham
Christiaan van Pletzen

Etienne Pretorius
Frankie Pretorius
Andreas van Zyl
Gustav Burger
Bernard Joubert
Ingu White
Christo Els

U-14 A-HOCKEY TEAM

James Kelly-Maartens
Sias Scheepers
Louw Marais
Sias Zietsman
Nicholas Hand
Wynand Grobler
Pieter van Niekerk
Zak Swanepoel
Paarl Boys' High School - Boys

Hoërskool Gimnasium Paarl - Seuns

O.14 A-HOKKIESPAN

James Lees
Eli du Plessis
Marcel Visser
Jay-Ronn Isaacs
Nicolaas Louw
Luhan Terblanché
Lukas van der Merwe

Hoërskool Gimnasium Paarl - Seuns

O.14 A-HOKKIESPAN

Eric Barnard
Sias Poggenpoel
Schalk Venter Zión Ross
Ewhan Cronje
Alex Krog
Francois Nel
Dehan Röver
Ga e van Aarde

O.19 A-HOKKIESPAN

Bree Pretorius
Allison Thompson
Cara Viljoen
Annie Hugo
Charlotte Louw
Bella van der Merwe
Hannah van Heerden
Hoër Meisieskool Paarl - Meisies

U-19 A-HOCKEY TEAM

Isabelle Kloppers
Lucy le Roux
Janri Dixon
Margit Naudé
Jessi Baxter
Mila Warnich
Leah Goebel
Nika du Plessis
Paarl Girls' High School - Girls
Anya Swanepoel
Lua van Wyk
Imke Koegelenberg
Marili Walters
Jessica Gresse
Marilu Hamman
Karli van Deventer

Hoërskool Gimnasium Paarl - Meisies

O.19 A-HOKKIESPAN

Hannah-Claire Lees
Micha Bakkes
Miné King
Alanda Rademeyer
Carla Tranter
Annabelle Smith
Ghita Hüsselmann
Annika Mouton
Anna Heatlie
Alexa Hartle
Carlin Havemann
Alita Corbett
Kwazi Pemba
Ané Fourie
Liah Herholdt
Hoër Meisieskool Paarl - Meisies

U-16 A-HOCKEY TEAM

Lila Nell
Nicola Botha
Mia Jordaan
Nicole Steenkamp
Mieke Fourie
Olivia Fenner
Natalia Rysbergen
Zani Steyn
Paarl Girls' High School - Girls
Willanie du Preez
Marlene Hugo
Mila Parker
Marné Augustyn
Mieke Agenbag
Natasha Punt
Mieke Huisamen

O.16 A-HOKKIESPAN

Lienke Oosthuizen
Nina Colyn Annabelle Fourie
Leané Troskie
Jennifer Barnard
Lezé Calitz
Karien Coetzee
Lienka Laubscher
Leah Brink
Kaitlin Barnard
Anri Hefer
Kayli du Toit
Elisa Ehlers
Lana Moelich
Julia Schwabe
Lika Els
Hoër Meisieskool Paarl - Meisies

U-14 A-HOCKEY TEAM

Lilly Coetzee
Melua Steyn
Mia Janse van Noordwyk
Pheebé Williams
Nina du Toit
Nina Mostert
Maya Rijnsburger
Paarl Girls' High School - Girls

Hoërskool Gimnasium Paarl - Meisies

O.14 A-HOKKIESPAN

Noa Rossouw
Lika Shrives
Joané Malherbe
Mienke Troskie
Jo-ri van der Merwe
Yvette Louw
Karli Fourie

O.14 A-HOKKIESPAN

Amy Carstens
Gabriella Ferreira
Joan Boltman
Cadey Vaughan
Lara Gordon
Carma Swart
Ané van Jaarsveld
Hoërskool Gimnasium Paarl - Meisies

INTERSKOLE BAND

DIE HOËR

JONGENSKOOL

PAARL (HJS) SE BAND IS: Willie-Pieter du Plessis, Nicolaas Kruger en Matthew Parsons; (voor) Stephan Terblanche en Zachary Govender.

DIE HOËR

JONGENSKOOL

PAARL (HJS) SE GEESKOMITEE IS: Jayden Pekeur, Zack van Jaarsveld, NW Robbertze, Andrè Human, Attie Leach en Thomas van der Walt.

DIE HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL SE GEESKOMITEE IS: Franco Boonzaaier, Nika Van Huyssteen, Ebert Sabbagha, Keara Labuschagne, Matt Dippenaar, Emma Swanepoel, Ben Pretorius en Izané Wentzel.

DIE HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL SE BAND IS: Francois van der Merwe, Heyne von Maltitz, Bianca Snyman, Benjamin du Toit, Karien Viviers, Jano Mouton, Dylan Bezuidenhout en Adolph Greyling.

OLD BOYS PROGRAMME

18:00

18:00

19:00

19:00

2026 INTERSCHOOLS TRAFFIC AND PARKING NOTICE FOR PA ARL GIRLS' HIGH SCHOOL 27 – 31 July 2026 RULES FOR GOOD ORDER

DEAR RESIDENTS, BUSINESSES, PARENTS AND VISITORS

As we prepare to host the 2026 Interschools week, we would like to thank the Paarl community for its continued support and understanding.

We are aware that the increased tra�c volume during this period may place additional pressure on the surrounding road network. In consultation with the Drakenstein Tra�c Department and our security p a r t n e r s , a c o m p r e h e n s i ve Tr a � c a n d P a r k i n g Management Plan has been developed to ensure the s a f e a n d e � c i e n t m o v e m e n t o f v e h i c l e s a n d pedestrians throughout the week.

TRAFFIC REGULATION TIMES

Date Tra c Regulation Hours

Monday, 27 July 06:00 – 20:00

Tuesday, 28 July 06:00 – 18:45

Wednesday, 29 July 06:00 – 20:00

Thursday, 30 July 06:00 – 19:30

Friday, 31 July 06:00 – 21:00

Tr a � c o � c e r s , s e c u r i t y p e r s o n n e l a n d t r a � c management teams will be deployed at strategic points throughout the area to assist motorists and ensure tra�c �ow.

ONE-WAY

TRAFFIC SYSTEM DURING PEAK PERIODS

To reduce congestion and improve tra�c �ow, a regulated one-way tra�c system will operate during peak tra�c periods.

TRAFFIC ROUTE

1. Turn left from Main Road into Zion Street.

2. Turn left into Klein Bos-en-Dal Street.

3. Klein Bos-en-Dal Street will be divided into two lanes:

• Right Lane: GHS Hostel residents, Monte Vino residents and Walder Street residents

• Left Lane: Access via High Street past the school

4. Follow the designated route and instructions provided by tra�c o�cials and security personnel.

5. At the T-junction, turn left into Zeederberg Street towards Main Road.

6. Only residents of L'Ideal, teachers, o�cials, umpires and invited guests may turn right into Zeederberg Street.

PARKING ARRANGEMENTS

No parking will be available on the school grounds. Visitors are encouraged to make use of the following parking facilities:

• Strooidak Church (walking distance)

• Zeederberg Plein (walking distance)

• Bean in Love Parking Area (free shuttle service available)

• Vida e Caffè (free shuttle service available)

IMPORTANT REQUESTS

• Please do not park in front of residential driveways or private properties.

• Follow all instructions from tra�c o�cers, security personnel and tra�c marshals.

• The Drakenstein Tra�c Department will apply a zero-tolerance approach to tra�c violations throughout the week.

• Please allow additional travel time during peak periods.

FREE SHUTTLE SERVICE

(see pg 89)

A c o m p l i m e n t a r y

between designated parking areas and the school venue throughout the week. Visitors are encouraged to make use of these ser vices to reduce tra�c congestion in the surrounding neighbourhood.

TRAFFIC ASSISTANCE

Outsurance Tra�c Assistance will be suppor ting tra�c management operations daily between 11:30 and 16:00 at key intersections in Pontac Street, Zion Street and Zeederberg Street.

EMERGENCY ACCESS ROUTES

Emergency vehicle access will be via: Main Street through Zeederberg Street to the controlled access gate at the rear of the school. This route will remain unobstructed at all times.

We sincerely thank our neighbours, local businesses, parents and visitors for their patience, cooperation and support during this exciting week. By working to g et h e r, we c a n e n s u re a s afe a n d s u cce ss f u l Interschools event for everyone.

Prepared for: 2026 Paarl Interschool

Prepared by:

Event Organiser: Marielouw van der Merwe

Safety O cer: Cedric Pienaar

AFRIGTERSBOODSKAPPE

Hoe sou jy die span se seisoen tot dusver opsom?

Die jaar was uitdagend omdat ons baie “op die pad” was en min tuis gespeel het. Ek voel ook ons het tydens groot wedstryde min tyd gehad weens die weeklikse WP-proewe en die seuns se skoolverantwoordelikhede – alles natuurlik deel van enige seisoen. Die jaar het verbygevlieg en deur al die gewone druk van ’n seisoen is ek steeds baie trots op die karakter van die span! Die seuns hou as ’n span nooit op veg nie en dis wat elke afrigter wil hê!

Watter verbeteringe het jy sedert die begin van die seisoen gesien? Spankultuur bly die belangrikste element van enige span; die seuns geniet die tyd saam en deur moeilike tye trek hulle saam! Ons kan die verbetering op die veld sien met al die voorbereiding en harde werk wat die bestuurspan en seuns insit.

Hoe lyk die samestelling van die span – is daar baie nuwelinge in vanjaar se span?

Nee, nie baie nuwelinge nie. ‘n Paar nuwelinge het vanjaar by die Boishaai-familie aangesluit en ons is bly hulle is nou deel van ons groep.

Wat is jou en die span se verwagtinge vir die Interskolestryd? Om aan te hou karakter wys en vir die skool, die ouers en ons ondersteuners te speel. Ons hoop om – soos met verlede jaar – mense te inspireer deur die manier waarop ons as ’n span saamstaan en goeie rugby speel. Be Strong and Courageous; FAITH, FAMILY, TEAM!

PARKING PLAN

PARKING PLAN FOR DEVINE STREET SPORTS GROUNDS:

27 TO 29 JULY AND 1 AUGUST 2026

There will be restricted access on Devine Street from 2nd Avenue to 4th Avenue. Access will be for residents and o�cials only.

Please use the parking on the Boulevard (Parents are advised to park correctly in the marked parking bays.) There will also be parking bays on Bernhard Street and 2nd Avenue to the north of Devine Street. Other suggested parking areas are Market Street and the car park at the top of Faure Street. None of the above will be for exclusive use of the event.

Parents are advised not to park on 1st Avenue, 3rd Avenue, 4th Avenue and 2nd Avenue to the south of Devine Street.

Anyone not parking responsibly will either be towed away or receive a �ne.

How did your preparation for Paarl Interschools go? Our prep for Interschools has been going rather well. The team is in a good space after a few positive results, so we’re just looking to build on this momentum.

How would you summarise the team’s season so far; highlights, special matches, low points or injuries that in uenced preparation?

We’ve had a few ups and downs, results-wise, but the team has consistently played good hockey despite a few results not going our way. Recent highlights were beating Grey College for the rst time in 13 years and our 3-3 draw against Paul Roos with both character and resilience.

What improvements have you seen since the beginning of the season? We’re much closer as a unit, knowing that culture plays a big part in the team. I feel every player knows their role within the team and where they add value.

What does the composition of the team look like? Are there many newcomers in this year's team? Once again, we have quite a young team this year, with only ve matrics and four Grade 9s playing rst team.

What are the team's expectations for the Interschools? For Interschools one always expects players to give their everything, which makes it so exciting and unpredictable. It’s going to be a hard, physical match which will make it very enjoyable for all spectators.

DEVINE STREET SPORTS GROUNDS BRUGSTREET SPORTS GROUNDS

PARKING PLAN FOR BRUGSTREET SPORTS GROUNDS: 29 TO 31 JULY 2026

There will be restricted access to Brugstreet, from Weltevreden Street to Buitekant Street. Access will be for residents and o�cials only. Parking is available on the Boulevard, in the grounds next to the Strooidak Kerk and along the sides of Main Road. Please use parking bays as indicated.

None of the above will be for exclusive use of the event.

Parents are not allowed to park on Buitekant Street, Skakel Street, Elba Street and Weltevreden Street.

Anyone not parking responsibly will either be towed away or receive a �ne.

Rowan McLachlan U-19A HOCKEY TEAM HEAD COACH

MESSAGES BY COACHES

Hoe sou jy die span se seisoen tot dusver opsom?

Die hoogtepunte van die seisoen is gewis om te sien dat elke speler individueel groei en ontwikkel. Soos met enige seisoen het ons ook uitdagings gehad, maar dit het ons as span geleer om aanpasbaar te wees. Ons is geseën en het geen ernstige beserings gehad nie.

Watter verbeteringe het jy sedert die begin van die seisoen gesien?

Een van die grootste verbeteringe is gewis die span se samewerking en begrip van mekaar op die baan. Aan die begin het ons nog onsekerheid met kombinasies en kommunikasie gehad, maar mettertyd het die spelers begin om mekaar beter te lees en meer selfvertroue in hul rolle te ontwikkel.

Hoe lyk die samestelling van die span?

Ons het slegs twee spelers wat vorige ervaring in die oorspronklike span het. Dit bring natuurlik uitdagings mee. Terselfdertyd bring dit ook baie opwinding en potensiaal. Hierdie groep spelers kom met vars energie en ’n bereidwilligheid om te ontwikkel.

Wat is jou en die span se verwagtinge vir die Interskole-stryd?

Ons sien uit na ’n hoë-intensiteit-wedstryd, waar beide spanne alles op die baan sal gee. Interskole bring altyd ’n spesiale atmosfeer mee. Dit is ’n ware viering van netbal, tradisie en skooltrots.

How has your preparation for Paarl Interschools been going?

Preparations have been going smoothly; we have had an awesome season lled with growth and tons of enjoyment.

How would you sum up the team's season so far – highlights, special matches, low points or injuries that have a ected preparation?

The season has been great, with lots of growth and learning. We had quite a few injuries and players missing time through sickness and injuries, yet these brought the best out in us. At the St Mary’s Festival we played good hockey.

What improvements have you seen since the start of the season?

We started the season o as a very new team with many new young players. Since then massive strides have been made, technically, tactically and in terms of team spirit. Players have stepped up, putting in extra hours on the turf.

What is the composition of the team like? Are there many newcomers in this year's team compared to last year?

We have a good deal of new blood; young players have earned their opportunities to play at a high level, with a great experienced leadership team. So we are excited!

What are the team's Interschool expectations?

A ercely contested match between two quality teams.

Mark Landman
Lefébre Rademan
U-19A HOCKEY TEAM HEAD COACH

AFRIGTERSBOODSKAPPE

Hoe het jul voorbereiding vir Paarl Interskole verloop?

Die voorbereiding het baie goed verloop en almal sien uit na die wedstryd.

Hoe sou jy die span se seisoen tot dusver opsom –hoogtepunte, spesiale wedstryde, laagtepunte of beserings wat voorbereiding beïnvloed het?

Ons is baie dankbaar vir ’n seisoen waar ons baie min beserings gehad het, asook ’n seisoen waar ons goeie rugby gespeel het.

Watter verbeteringe het jy sedert die begin van die seisoen gesien?

Die samespel en eenheid in die span het elke week beter geraak.

Hoe lyk die samestelling van die span – het julle baie nuwelinge in vanjaar se span teenoor verlede jaar?

Ek dink dis ’n goeie mengsel van spelers wat verlede jaar gespeel het en nuwelinge in die span.

Wat is jou en die span se verwagtinge vir die Interskole-stryd?

Natuurlik is die verwagting om ’n goeie wedstryd te speel. Ek hoop die seuns kan tot hulle volle potenisaal speel en dat hulle die druk goed sal kan hanteer.

How would you sum up the team's season so far?

The season has been busy and we have had quite a few changes to the rst team squad as we had 11 new players in the squad this year. I believe the boys have begun to nd a rhythm recently with standout performances being our match against Paul Roos as well as SACS at our home eld where we found a good balance between playing exciting hockey and nding the determination needed in the tough moments.

What improvements have you seen since the start of the season?

Just a more cohesive group. We have become a team, we see the game the same way and we working towards the same goals. This is what team sport is about.

What is the composition of the team like? Are there many newcomers in this year's team compared to last year?

We have 11 new players in the team this year and this is part of the reason that we have not been fully aligned for the season, but now that we are a cohesive unit, all the players know and understand their roles.

What are the team's Interschool expectations?

We expect high intensity and a brutally fast game. We must be prepared and we must understand how to control our own emotions and be prepared to transfer pressure to our opponents whenever possible.

Jacques Grobler
U-19A-BOYS HOCKEY TEAM HEAD COACH

AFRIGTERSBOODSKAPPE

O.19A-NETBALSPAN SE HOOFAFRIGTER

Hoe sou jy die span se seisoen tot dusver opsom?

Ek is baie trots op my span. Die seisoen is nooit maklik nie, netbal het so baie ontwikkel, en ons dogters kompeteer soos professionele atlete. ‘n Seisoen-hoogtepunt, tot dusver, is vir seker om as ABSA Wildeklawer-wenners vir ‘n agtereenvolgende jaar gekroon te word.

Watter verbeteringe het jy sedert die begin van die seisoen gesien? Netbal gaan oor soveel meer as net die siese deel. Ek is ongeloo ik trots op elke dogter se ingesteldheid en determinasie, van die begin van die afseisoen tot en met nou. Elke dogter het soveel as speler gegroei, maar nog meer as individu. Die doel sal altyd wees om wyser, beter en sterker uit die seisoen te kom.

Hoe lyk die samestelling van die span? Ek het agt spelers van 2025 se eerstespan oor. Mieke van Rooyen, graad 10, is die jongste speler in ons span, en Eloné Dippenaar, ervare SA Skole-speler, het ook weer by ons aangesluit.

Wat is jou en die span se verwagtinge vir die Interskole-stryd? Vir ons is dit belangrik om goed voorbereid te wees en te bly by die planne wat ons in plek het. Dit gaan ‘n wedstryd van hoë gehalte netbal wees, en ons is dankbaar vir die voorreg om ons skool op hierdie vlak te kan verteenwoordig. Die doel is, en sal altyd wees, om Gimnasium se naam hoog te hou en trotse verteenwoordigers van ons skool te wees.

O.19A-MEISIESHOKKIESPAN SE HOOFAFRIGTER

Danelle van Zyl

Hoe sou jy die span se seisoen tot dusver opsom?

Ons het tot dusver ‘n baie goeie seisoen ervaar. Ons het ongelukkig in die kwarteindronde teen St. Mary’s verloor, maar steeds vyfde geëindig. Ons het egter groot wedstryde soos die Afrikaans Hoër Meisieskool van Gauteng en die Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch gewen. Ons het in die halfeindronde van die Girls’ Challenge verloor, maar dit het ons net sterker gemaak. Ons het steeds derde in die toernooi geëindig. Ons is baie gelukkig om nie enige beserings te hê nie.

Watter verbeteringe het jy sedert die begin van die seisoen gesien?

Ons het baie as ‘n span gegroei, nader aan mekaar beweeg en daarom werk ons as ‘n eenheid saam om ons doelwitte te bereik.

Hoe lyk die samestelling van die span – het julle baie nuwelinge in vanjaar se span teenoor verlede jaar?

Altesaam vyf matrieks van verlede jaar is weg. Tans het ons sewe graad 12’s, sewe graad 11’s en een graad 10-speler in die span.

Wat is jou en die span se verwagtinge vir die Interskole-stryd?

Ons sien baie uit na ‘n vinnige en mededingende wedstryd. Om voor so baie mense te kan speel en net jou beste vir hierdie span te kan gee, is vir die hele span ‘n groot voorreg.

Juline Van Der Merwe

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook