




![]()





HELENA BARNARD
Ná ’n maandwaarin emmers nie leeggemaak word nie,krioeldit vanwurms en vlieë, en om van dieemmers se inhoudontslae te raak is geen eenvoudige saak nie
Gemeenskapslede vanwyk 13 in SantaCentre en Mahala Park in Kimberleywat steeds vandie emmertoiletstelselgebruik maak,moetdie afgelope weke weer met dié onhigiëniesetoestand saamleefomdat die emmersof“balies” bykans ’n maand reedsnie deur die SolPlaatje-munisipaliteit leeggemaak word nie
Leegmaakvan dieemmersisveronderstel om weekliks te gebeur,maarwanneer weke verbygaansonder datdié diens gelewerword, het inwoners eenvan drie opsies
EenopsieisomiemandR20 of R30 te betaal om die emmer se inhoudindie veld oorkantdie besige Barkleyweg te gaan weggooi. Ja,sêhulle, dit is verkeerd,maarwat moet ons doen?
Dieanderopsie is om by inwonerswat werkende spoeltoilettehet te gaan aanklop om ’n draaiteloop. Dit is ongemaklik, want elke huis hetsyeie gesinmet eie behoeftes
JuliaSelobogo (75), wieseemmer ookongeveer ’n maandlaasleeggemaakis, is broosen sukkel om te loop.Die afgelopetyd moes sy in koue en reën straatop sukkel na bure om ’n toilet te gebruik.Ook die78-jarigeAttie Brandt,wat
met sy mobiliteit sukkel,moet’nver entstapom ’n toilet by anderinwoners te gebruik
Nog’nopsie is om oorBarkleyweg die veld in te stap.Dit is ongemaklikengevaarlik,veral vir vroueenmeisies
“Myhartbreek virons grootmense.Ekkan dit nie net so los nie.”
Só sê Gregory Taylor,’ngemeenskapsleier wat namens inwonersvan SantaCentreenMahala Park praat.“Onsmenswaardigheid word afgebreekdeurdatdie SolPlaatje-munisipaliteit tot ’n maandneemomdie emmersleegtemaak.”
Om dit by diemunisipaliteit of wyksraadslid aantemeldval op dowe ore, vertel inwoners.
“Ons krydiep swaar,”sênog een.
Vandié watdie emmerstelselgebruik,bly in sinkhuise. Die gerief vansteenhuisehet hulle nognie beleef nie.Van dié watwel in steenhuise blywat rondom 2024oorhandigis, het dit ook nie makliknie.Met die aftekenvan die huiseis foutereeds identifiseer,maardaarwas die vrees datindien hulle dit nie aanvaarnie,iemandandersdit kry. Só is daar by vandie huisevan dag eenaf’nfoutmet dierioolstelsel en kantoilette nie die inhoud wegspoelnie.Van die bedrading is nie afgehandel nie,krane niegekoppelnie, deurepas nie in kosyne nie,ennáskaarstwee jaar lekdakkeenisplafonne daardeur beskadig. Toegangtot veilige en higiëniesesanitasie is ’n mensereg volgens die Grondwet.Ongeag daarvandat die Suid-AfrikaanseMenseregtekommissiein2014 gesê hetdie emmerstelsel
moet uitgeroei word,maakduisende huishoudings noghiervangebruik
Iemand watinSanta Centre en Mahala Park grootgewordhet,sê: “Myhele lewehet hier omgegaan en niks het betergeraaknie.Ons lewenet in gemorsin.”
“Ons is regtigmoeg om so te lewe. Besluit ons om die buckets na die raadslid se huis te vatof die hoofpadtoe te maak,wordons as barbare gesien,” sê Taylor


CHARNÉ KEMP
DieCongressofthe People (Cope) het’ndringende beroep op die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Velenkosini Hlabisa, gedoen om in te gryp in dievoortslepende administratiewe onmin by dieSol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley.
In ’n formele skrywe op 11 Meihet PakesDikgetsi, Cope se waarnemende nasionale voorsitter, kritiekuitgespreek oordie NoordKaapse provinsiale regering se hanteringvan die situasie
Die geskilspruit uit diebesluit vanBentleyVass, LURvir samewerkende regering,omdie munisipaliteit ingevolgeArtikel 139(1)(b) vandie Grondwet onder administrasie te plaas.
Hierdie ingryping, ingevolgeArtikel 139 (1) (b)van dieGrondwet, is genoodsaak deur ’n “algehele ineenstortingindie verhouding tussen die munisipaliteit se politiekeleierskap en sy administrasie,” aldus Vass
Die sesmaandelange oornameis volgens Vass nodigomnoodsaaklikedienste soos water, sanitasie en akkurate rekeningbepalingte herstel.
Dit alles voor die komende plaaslikeregeringsverkiesings op 4November.
Sy besluit het egteronmiddellik politiekeverdeeldheid en onmin veroorsaak
Die DA het die stap as ’n “outoritêre, eensydigebesluit”veroordeel, terwyl die ANC hulvolle steun en vertroue in dieproses uitgespreek het
Vrae het ookontstaanoor die integriteit vandie aangestelde administrateursspesifiek Winston ModisaMoyahi,wat voorheen weens beweringsvan bedrog en korrupsie in hegtenis geneem is,en Joseph Mekgwe,wat na bewering voorheen by grootskaalseongemagtigdeuitgawesbydie wetgewer betrek is Intussen het Vass ’n hofaansoek gebringom’nvorigespesiale virtuele raadsvergaderingvan 17 April as onwettig te verklaar om verdere “wetteloosheid”testuit
Die SolPlaatje-munisipaliteit weier om die administrasie te aanvaarenvoeraan datdie teenwoordigheid vandie provinsiale

Bentley Vass,Noord-Kaapse LURvir samewerkende regering. FOTO:Verskaf
verteenwoordigersongrondwetlik is terwyl dieregsprosesvoortduur Diemunisipaliteithet selfs gedreigmet dringende regstappeen persoonlikekostebevele indien die provinsiale span nie teen 12 Mei huluitvoerende funksies opskort nie.
VolgensDikgetsiisdaar’n“redelike vrees” datdie provinsiale ingrypingnie gemikisopdie herstel vandienslewering nie,maareerder deur “uiterste politieke oorwegings”gedryfword. Hy voer aandie provinsiale administrasie is in ’n regstryd met diemunisipaliteitgewikkelom’n raadsbesluit om te keer,’noptrede wathyas“vyandig”beskryf en wat volgenshom die institusionele integriteitvan plaaslikeregering ondermyn.
Dikgetsisêdie Grondwet (Artikel 154) vereis datnasionale en provinsiale regeringsmunisipaliteitemoet ondersteun en versterk voordat drastieseingryping gebeur
Cope voer aandaarismin bewyse datsodanige ondersteuning of bemiddeling plaasgevindhet
Hy vind dit betreurenswaardig datsybrief in Januarie aandie ministeroor die “verslegtende bestuurskrisis” en onwettigepolitieke inmengingdestyds geïgnoreeris.
Cope versoekdie ministerom goedkeuring vandie Artikel 139-ingryping terugtehou hangende ’n onafhanklikehersiening.
Voortversoek hy dringende nasionale bemiddelingendat stabiliseringsmaatreëls ingestel word.Hyeis datdie munisipaliteit beskermwordteenverdereadministratiewe ontwringing.
“Die inwoners vanSol Plaatje-munisipaliteit verdienwetlike bestuur,institusionele stabiliteit en ononderbroke dienslewering,”sê Dikgetsi
CHARNÉ KEMP
Die tweestrydtussendie SolPlaatje-munisipaliteit in Kimberleyendie NoordKaapse Provinsiale Regering het’nnuwehoogtebereik nadat ThapeloMatlala, stadsbestuurder, in ’n beëdigde verklaring aangevoer hetdie provinsiale regering se pogings om die munisipaliteit onderadministrasie te plaas“onwettig, irrasioneel en ’n misbruik vandie hofproses”is. Die geskil spruit uit BentleyVass, LURvir samewerkenderegering, menslikenedersettings en tradisionele sake (Coghsta), se hooggeregshofaansoek om ’n raadsvergadering van 17 Aprilendie besluitewat daarop geneem,ongeldigte

Thapelo Matlala,stadsbestuurder vandie SolPlaatje-munisipaliteit. FOTO:Charné Kemp
verklaar
Dit nadatVassingevolge Artikel 139-ingrypingdie munisipaliteit onderadministrasie geplaashet Matlalavoeraan dieLUR hetsymagte oorskry, omdat slegsdie provinsiale uitvoerende raad as ’n geheel gemagtigisomso’n voorskrifuit te reik
Volgensdie munisipaliteit is daar geen feitlikeofwetlike gronde vir die ingrypingnie Matlalaontkendie munisipaliteit het versuim om sy uitvoerende verpligtinge na te kom. Hy meen die munisipaliteit het reedsop17April ’n spesiale raadsvergadering gehouwaardie konsepbegrotingsuksesvol tertafel gelê is Hoewel die LURdie wettigheid vandie vergadering bevraagteken,voerMatlala aandie hooggeregshof het reeds’nvroeëre interdik om die vergaderingtestop, van die hand gewys.
Die munisipaliteit het ’n teen-aansoekingedien om die LURsevoorskrifendie daaropvolgende ingryping tersydetestel. Matlala voer aandat die provinsiale
regering probeeromdie munisipaliteit se grondwetlike outonomie te ondermyn.
Verder word beweer die proses om die munisipaliteit onder administrasie te plaas, wasreeds vooraf bepaal
Die provinsialeuitvoerende raad het glo reedsop21April besluit om in te gryp,nog voordatdie munisipaliteit ’n redelikegeleentheid gegun is om hulkantvan die saak te stel.
Die munisipaliteit bevraagteken ookdie provinsialeregering se plan om ’n finansiële herstelplan af te dwing. Matlalavoeraan daar is geen krisis watso’ndrastiesestapregverdig nie.
Die munisipaliteit versoek datdie LURseaansoekmet kostevan die rolgeskrap word
CHARNÉ KEMP
MunisipalediensteinKimberley hetop Maandag18Mei onbepaaldtot stilstand gekomnadat lede vandie Suid-Afrikaanse MunisipaleWerkersunie (Samwu) "gereedskapneergelê" het. Die "staking" volg op dieprovinsiale regering se besluit om die Sol Plaatjemunisipaliteitingevolge Artikel 139 onder administrasie te plaas, 'nskuif wat volgensdie vakbondsonder dienodige oorlegpleging methulle gedoen is.
VuyisileMangena, Samwu-verteenwoordiger, sê die meer as 1500 lede sal nie terugkeer werk toetotdatdaar aanhul eise voldoen word nie.Hulle beplan Dinsdagnog 'nvreedsame optog na Bentley Vass, LUR, se kantoor
Die "staking" watnie amptelik uitgeroep is nie hetMaandag met 'n "vreedsameoptog" na dieburgersentrum en raadsaal begin.Vakbondledehet hier metMartha Bartlett, uitvoerende burgemeester, en lede vandie burgemeesterskomiteevergaderomhul griewetelug
VolgensMangenahet dieburgemeester aangeduidat sy niekan ingryp nie, aangesiendie munisipaliteit dieprovinsiale regering se Artikel 139-besluitindie hof betwis. Boonop hetdie LUR 'nhofaansoek ingedien om 'nvorigeraadsvergaderingas ongeldigtelaatverklaar
Die vakbond se griewespruituit verskeiekwessies.
Die een is datnóg dievakbond, nóg die gemeenskap gekonsulteer is oor die ontplooiing vandie administrateurs.
Dievakbond moesnabeweringdeur nuusbriewevan diebesluit hoor voordat amptelikedokumenteuitgestuur is Hulgrootstegrief is datdie nuwe administrateurs bestaandeooreenkomste watindie plaaslikearbeidsforum bereik is,opsysal skuif.Dit sluitkritiekesakein soos dieverlenging vandienskontrakte en diepermanenteaanstelling vantydelike werkers.
Samwubeskryf die provinsialeregering se optredeasprosedureel onreëlmatig en in stryd metdie Grondwet
Die staking sal’nonbepaalde tydperk duur,endie vakbond saldaagliksnuwe mandatevan sy lede kry.
Die vakbond sê dienstesal onmiddellik hervat word sodat dieArtikel139-besluit herroep word

Die Koeksister-monument in Orania. FOTO:karoo-southafrica.com
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) hetin’nondersoek na die Orania-grondeis watin2006 afgehandel is, geen onreëlmatighede in die hanteringdaarvan bevind watoptrederegverdig nie. Dit hetop13Mei uit ’n voorleggingaan dieparlementêre portefeuljekomitee virgrondhervormingen landelikeontwikkelingaan die liggekom Die komitee hetdie SOE vroeër versoekomverslag te doen ooralle ondersoeke rakende grondrestitusie,wat sake dek watvoortspruit uit proklamasies van2011 tot 2017. Die hersieningsproses
het daartoegelei datmeeras R654 miljoenintransaksies of administratiewebesluite ongeldig verklaar is Volgens’nverklaringdeur dr.Wynand Boshoff,VFPlusLP en hoofwoordvoerder vir grondhervormingen landelikeontwikkeling, waseen vandie eisewat klaarblyklik na die SOEvir verdereondersoekverwysis, die 2005-eis vanvoormalige inwoners vanOraniawat in 1991 moes trek toedie destydsedepartementvan waterwesedie grondverkoop het.Hoeweldie sowat90 eisersnooit grondinOrania besithet nie, het hulle aan-
gevoer dathulle verskuiwing welaan die vereistesvir restitusie voldoen. Diegemeenskap van Oraniawas nie’nparty tot die eis nie, aangesien dit eers agternainbesit vandie grondgekom het.Die eis is met finansiële vergoeding geskikenisdus afgehandel Dit is laterklaarblyklik na die SOEverwysomvas te stel of alles reëlmatig gedoen is Die ondersoek vorm deel vanbreër pogings om grondrestitusieprosesse te hersien en voldoening aanwetlikevereistesindie grondhervormingsprogram ná apartheid te verseker

NoordkaapBulletin is ’n gemeenskapskoerant in Afrikaans en Engelsenpubliseer nuus oor mense, skole, klubs, projekte, organisasies en tydverdryweuit die 23 dorpe en omstreke waarin diekoerant verspreiword. Besoek die koerant se webwerf by nova.news.co.za/ noordkaapbulletin/ of dieFacebookblad Noordkaap koerant
Skryf aan, en stuur nuus na, helena.barnard@

‘Plek vandie groot geraas’stort brullend deur
DieAugrabies-watervalbly getrou aansynaam,“Plek vanGroot Geraas”.Tans vloeidie Oranjerivier teen ’n asemrowende vloeitempo met die56m-hoë waterval af en verdwyn indie diep granietkloof in ’n misvan sproei.Teen 12 Mei is die vloeitempo op 2732 kubiekemeter per sekonde(kumek)aangeteken en ’n week later,op 19 Mei,op 2500 kumek.Dienormale vloei vandie rivier is tussen 30 en 50 kumek.“Hoeweldie Oranjeriviervlakkebegin daal,blydie vloei ongelooflik kragtig.Die waterval lewersteeds ’n onvergeetlike en asemrowende vertoning vandie natuur se brute krag,”sê Genevieve Maasdorp,woordvoerder vandie Suid-AfrikaanseNasionaleParkeindie Ariede-streek.Sy sê dievloeitempo word as ’n vloedbeskouwanneer dit 4000 en meer kumek bereik.“Minder as dit praat ons vanhoë watervlakkeennie van‘nvloed nie.”FOTO: Facebook /Old LightCollective
Over 7,5tonnes of electronic waste(e-waste) wascollected in asingle dayduringarecent eventinMothibistad, Kuruman.
Theinitiativeyieldedsignificant environmentalresults, with 7592,4 kg of e-waste collected through 114individual transactions
Forthe event, residents were encouraged to cleartheir homes of redundant electrical appliances and devices,receivingvouchersor paymentinkind as arewardfor theirparticipation in the circulareconomy.
Theevent in Apriltookplace in collaboration with the DepartmentofF tr Fisheries and the Environment(DFFE) LocalMunicipality.
Speaking at the event, Bernice Swarts expressedh E-Waste RecyclingAuthor GetMetal fortheir logistic mitment to adheringtor procedures
ERANPC is anon-pro dedicatedtothe collection cyclingofelectronic wast
TheHelen Bishop Home in Kimberley is raising funds forahorse.
As an orthopaedic aftercare home,Helen Bishop is hometomore than 60 children with specialneeds and profound disabilities. They requireconstant assistanceand support fordailyactivities, with staff members on duty 24 hours aday
Ahorsewillbring muchjoy and unforgettablememories to these children. Horsetherapy or equine-assisted therapyusesthe natural movement of ahorse and interaction with the animal to improve physical, occupational, and speech-language development.Itishighly effectivefor conditions like cerebral palsy, autism, and ADHD
Everydonation, big or small, is one step closer to makethis areality
Makeadonation, or sharethe information.
To getinvolved, dial 083286 4222

Located approximately10km south of Kathu, theSishen Airfieldisaprivatelyowned andoperatedaerodrome whichislicensed by theSouth African Civil Aviation Authority (SACAA).
Beinginoperation since the 1970s,the facilityisprimarilymanaged in supportof the logistical requirements of Sishen Mine,facilitating themovementofpersonnel, management, contractorsand scheduled aviation services betweenJohannesburgand the remoteminingregion.
As an SACAA-licensed facilityaccredited with an international standardsdocument, the airfieldisthe onlyone in the miningregionthat is open to service thepublic
To meet regulatory requirements andimprove emergency response, KumbaIronOre alongwith keystakeholdersrecentlyconducted an emergencydrill at the facility, simulatinganairplane explosion resultingincasualties at the airport. Theobjectiveof the simulation wastogauge the responsecapabilities and effectivenessofemergency services within the area
Reflectingonthe exercise,

Medical professionalstreating“casaulties”during theemergencydrill.
TshepisoMosoma, fire prevention sectionmanager at Kumba Iron Oreand emergencydrill projectlead, highlights the importance of collaboration regardingemergencypreparednessand response “TheSishen Airportisastrategic assetfor both KumbaIron Oreand the region.Itunlocks a lot of economic value forlocal businesses and the communities in the area.”
As afacilitythatprovides aservice to the public,itis critical to ensure that the safety of passengers is notcompromised.A lot of resources were activated forthis simulation, includingdoctors,paramedics,
militarypersonnel, arescue helicopter and ambulancesto identifygaps, improveprotocols and formulatestrategies should such an eventtake place
Stakeholdersinvolved in executingthe emergencydrill includedAirlinkairline, the South Africa PoliceService (SAPS),South AfricanNational Defence Force(SANDF),DepartmentofHealth (Forensic Pathology), Gamagara Fire Departmentand Disaster Managementteams,Assmang Khumani Mine,local hospitals and privateemergencymedicalservice providersamongst others.


OnlangsisVan Zylsrus in die Noord-Kaap as’t ware in twee gedeel deur die Kurumanrivier watmet magenmening deur dié dorp gevloei het.Nádie goeie reënneerslae het die waterindie droë loop vandie Kurumanrivier vinnig opgestoot en wasdie waterwaar dit deur die dorp gevloei het op plekketot 3mdiep.Inwoners moes planne maak om met ’n vlot heen en weer oor die rivier te beweeg; en daar is met rubberbotegeryengeski.Die watervlakvan die rivierhet ná bykans ’n week heelwatgedaal en inwonerskon weer vandie bruggebruik maak.Vanjaar se watervlakhet die watermerk van 1974 oortref.Sooswat GerhardLuttighier wys:bysyonderstehandwas die watervlakvan 2021,teenoor die watervlak van2026 by sy boonstehand. FOTO:Wynand Luttig
“If youare cold,tea willwarm you; if youare too heated, it willcool you; if youare depressed,itwill cheeryou; if youare excited, it will calm you.”
So hetWilliam Ewart Gladstonegesêoor dié drankiewat naas waterdie tweede meesteoor die wêreld heen gebruik word Miljarde koppies teewordelkedag gedrink, hetsywarm of koud, of vanswart-, groen- of witteeblaregemaak, boonop gegeurdenongegeurd.
InternasionaleTeedag vind op 21 Mei plaas om dieenorme ekonomiesebelangrikheiddaarvanvir nagenoeg 70 lande te beklemtoon
Die oorsprong vanalleteesoorteisin China, waar dit reeds meer as 5000 jaar gelede gebruik is.
Diedrink vantee is ’n tradisie in ’n kulturele verskeidenheid.

Eerder diehysbakgebruik as trappeklim. Eerder vier keer deur dieparkeerterrein ry om ’n parkeerplek regvoordie ingangsdeurnadie winkelsentrum te kry as om verder wegteparkeer en ’n entte stap
Eerder nog’nkeerolie- en styselryke wegneemkos tenduurstekoopasomself ’n aandetevan gesonder en goedkoper bestanddeletemaak. Eerder inkopies oor die appbestelasomjou selfoonneertesit en na die winkel te ry of stap
Die afgelopewekehet milde reën oor grootdelevan dieNoord-Kaapuitgesaken het winter reedsmet yskoue kloue aanons geraak.Dubbele dankbaarheid is wat’n mens kanhêvir diereën; en vir die gerief van’ndroëenwarmgenoeg huis,klereen skoene
Wanneer diedag grysdonker raak van onweerswolkeofdie luggie het ’n ysige wintersbyt,isjydankbaar vir dié gerief wat jy welhet,endat jy ’n warm bekertee kan maak
In sulketye is dit nodigomteonthoudat daar menseiswie se huisenat en koud is; wieseaardsebesittingsweggespoelhet;
watkoudentrietsig en werklik ongemaklik voel.
Is jy in jougerieflikeposisie verpligom uit te gaan, wiljyjou voetesoos’nvies kat in die lug houenvoeljyheelverontrief Is dit wysheid en grysheid wat’nmensso laat voel, of het onstegemaklik geword?
Wanneer ’n mens te gemaklik word,lei dit totstagnering, swakkerveerkragtigheid en verminderde fisiekeengeestesgesondheid. Só skryfkundigesoor die moderne mens watpassief is,uitdagings probeer vermyensógeleenthede vir groei, leer en betekenisvolle ervaring misloop
Terwyl kunsmatige intelligensie en tegnologie moeiteminder maak,raakdie moderne mens glo al hoeswakker,lui, en minder in staatomuitdagings te hanteer, met die gemiddelde persoonwat 93% van hultyd binnenshuis deurbring.
Dit is die moeitewerdomteleeswat eneMargie Warrell, ’n motiveringspreker, geskryfhet:“Don’tget toocomfortable: Growth and comfortcan’t ride the same horse.”
Sy skryfjyhoefnie jougerieflikheid prys te geenie; maar daag jouself net’nbietjie meer uit om buitedie grense vangemaklikheid en stagnering te beweeg
Terwyl ek besig is om te werk aan’npaar uitdagingsopmytafel kryek’nboodskap van haar.Syis my vervoorinjare, maar ek hetnog altyd ’n sagteplekkie virhulle as gesin gehad.
Methaarmoedersedood moes ons oorbaie uitdagingsgesels. Dit bind mensenogal
Die boodskap wateklaataand vanhaarkry, verandersommer my gedagtes oordie uitdagings op my tafel.
Sy is onlangs deur ’n knievervanging, maar dit wasnie ’n sukses nie Dit waseen vandaardie enkele uitsonderings
waar alleswat kanverkeerdgaan, verkeerd gaan
Eers verwerp haar liggaamdie prostese
Ná 16 keer in en uit die teater wassyterug by stap 1.
Ná enkelemaandeishulle gereed om weer te begin. Metdié operasie gaan alles verkeerd
Na afloopvan ’n paar daemet soveel masjienondersteuningissyweergereedomdie lewe aantevat –net om,pas uit diehospitaal,aan die bloei te gaan
Al die detail gaan ek eers verby. Die lank en die kort is:Soms word ’n mens uitgedaag deurdatallesnet verkeerd gaan
Wat’neenvoudigeoperasiebehoort te wees, wasinhaargeval ’n uitdagingwat netdie vreemdste uitsonderings die eennadie ander na vore bring. So waarby wilekuitkom? Niewat haar oorgekomhet nie.
KARIN MULLER
“Hoe gaandit metdie besigheid?” vra ’n vriend onlangs.
Ek dink ’n oomblik daaroor. Dit gaan goed,maardaarisiemand watdaartoe neigomander te boelie.
“Ekwik en weeg om ’n kliëntweg te wys. Soos jy weet,ismybesigheid’nboelievrye-sone.”
Hy glimlag “Dit is joubesigheid. Jy lê die reëlsneer.”
Onswag onlangs in ’n mediese praktykseontvangsruimte.Daaris ’n grootkennisgewingbordopwat sê:“It is your choice to be rude to anymemberofour staff.Itwill be ourchoicetocloseyour file and referyou to anotherphysician.And yes, we aresaddenedtohaveto post this sign.”
Ek gesels kort daarnamet iemand watook in ’n medieseberoep is oorhierdiekennisgewing. Haar inset is datmeerpraktykeso’n kennisgewingkan opsit.
Haar reaksiehet my onkant gevang
Is daar mensewat oordie algemeen so onbeskofisdat so ’n kennisgewingnodig is? Dit is baie hartseer
Eienaars vanbesighede magen moet die reëlsmaak, selfs al verstaanalmal nie altyd die redenasie agtersekerereëls nie.Die eienaar salnie net goedsmoedsreëls maak om klante of kliënte of pasiënte te frustreernie.Hulle salgoeie redes virsekerereëls kangee
Dalk saldie wêreld ’n beterplek wees as mensemeeropenlik teen boelies opstaan
Jy hoef nie dieeienaarvan ’n besigheid te wees om reëlsneertelê nie.Jykan reëlsneerlêbyjou kantoor of jouhuis of jouaspersoon. Om ’n kennisgewingbordjie om jounek te hang is sekernie die besteoplossing nie
As dit weldie enigste manier is om boelies op ’n afstandtehou, doen dit Meer mensemoetsaamstaan en sê:“Hierdieruimte hier –dit is ’n boelievrye-sone.”
Dit is uniek en uitersuitsonderlik.Maarhoe sy dit blymoedig dra. Sy gebruik hierdie beproewing om te getuig vangenade in haarlewe, sy maak blymoedig ’n verskilindie lewevan die menseomhaar. En sy is onsalmal totvoorbeeld hoe’nmens onder uitdagings vorentoe kangaan. Wanneer ek haar as voorbeeld noem,beskryf ek nieeensdie helftevan die uitdagings watsy deur is nie, maarwat jy moet hoor:hoe sy in geloof,met moed,haaruitdagings dra. Uitgedaagindie lewe? Onthou: Uitdagings in jouleweisnie ’n verskoningomtegaanlênie
NAMHLA MONAKALI
We oftenspeak about stormsasif they endwhenthe rain stops. The skiesclear.Roads reopen. Schools resume
Official updatesassureusthat life is gradually returningtonormal. Andinmanyways, it does Butbehindthose updates, another realityunfolds. “After the storm” is notamoment. It is along, unequal processofrebuilding. Severe weather leftits mark Families losthomes,weredisplacedand sawlives disrupted in ways weather reportscannotfully capture. Children carrytrauma from what theywitnessedasthe disastertorethrough their community.
Themostdifficult part of the stormoften beginsafter emergency teams leave. Floodwatersdrain Television crews move on.Official attention shifts elsewhere. For many families,the work of rebuildingonlystarts at that point.
Therealimpact of astorm rarely appearsinheadlines.Itappears in quiet spaces.Dampblankets Missingdocuments.Clothingthat cannotbereplacedimmediately. Recovery does notreach every home at the same time.Some families begin repairswithin days Otherswait far longer. Thedifficult question remains: Canfamilies affordwhatcomes after the storm? Recovery goes beyond repairingwalls or clearing debris Some householdsreceiveinsurance payouts or swiftassistance Othersrelyonborrowedmoney, communitysupportorlongdelays in aid. Some receivenothingatall. Severe weather exposesinequalityinaverypractical way. Notin statistics or policydebates,but in everyday reality. It goesbeyondrebuildingstructures. It involves restoringstability, predictabilityand asense of safety within dailylife.
– Monakali is amultimedia journalist at People's Post,part of NovusMedia
Hiermee dievolgende aflewering in ’n reekswat ’n Noord-Kapenaar oordie lewe saam met’nnarsistiese ma geskryf het. Lees vorigeafleweringsopnovanews. co.za/noordkaapbulletin.
Dit is Saterdagoggend 07:00. Niemand in diehuis slaap laterasdit nie.Asjy teen 07:00 nogindie bedlê, word dit as ’n morsvan tyd beskou
Ek is moeg ná ’n uitdagende week in die hoërskool. Ek staanegter op en maakmy bedop.
Onder die deur steek’nklein opgevoude papiertjie uit.Ektel ditopenvou ditoop.In my ma se handskrif staangeskryf:“Moenie uitkom nie. Blyinjou kamer totdatekjou roep.”
Verbaas gaanekopdie punt vandie bed sit. Ek lees weer die boodskap.Dan kykekof daar agteropdie papiertjie iets staan. Niks Netdie twee sinne.Ekwonder watdit kan beteken.
Ek spits my oreaandagtigenluisterofek iets kanhoor. ’n Geluid watvreemderisas die gewone.Dalk het daar onverwagsmense komkuier.Ekruik of ek iets anders kanruik as altyd.Dalk is daar ietslekkers aandie bak in die oond –sooskoekvir ’n verrassingspartytjie.Niks.
Ek staanopengaanstaan styf teen my kamerdeur,wat steeds op knip is.’nPaar voetstappeverdwyn in die gang. Behalwe virdie briefieonder die deur,isdaarniks vreemds aanhierdie oggend nie.
Ek gaanlêopmybed.Dit is half agt. ’n
Opgewondenheid begin nesskop in my binneste. Ditmoet’nbaiegroot verrassing wees asdaarsovroeg aangewerfskafword. Watsal dit wees?
My brein dink in alle rigtings.Daarmoet tog’nredevir hierdie briefiewees. ’n Goeie rede.’nLekkerrede.
Ek loer die soveelstekeernadie wekker
Ditisamper agtuur
Halfnege stootmymamykamerdeur oop en stap kombuis toe. Ek draf agterna. “Waarommoesekinmykamerbly?” vra ek
Dieopgewondenheid borrel deur my wese
“Jou pa hetswembadpype gaan koop.Hy wouhêjymoetsaammet hom winkel toery. Ek wou niehêjymoetsaamrynie,toe sê ek vir hom jy slaap nog. ”
Haar woorde tref my soos ’n vuishou.Haar hele houdinggetuigdaarvan dathierdie optredevir haar sinmaakengeregverdig is Narsiste wiltot elke prys in beheer wees, en hullemanipuleer enige situasie om hul sintekry.Hulle haat goeie verhoudinge
Hulle maak dit duidelik datjygeenseggenskapoor joulewehet nie –tensyjou lewe slegshulle insluit
Die onsigbare dekmantel watoor emosionele mishandelinghang, veroorsaak dat slagoffersnie herken of gehelp word nie.Jy moet self probeeroorleef
Ek skryfoor hierdielittekens watekinmy hart ronddraom’n fisiekebewystehêvan ’n lewewat ek niewou leef nie.Asdit iemand kanhelpomuit die wurggreepvan narsisme wegtebreek,soveelbeter
Enjoyaburgerpicnic in thegardenofthe McGregor Museum in AtlasStreet, Herlear,Kimberley,whilst being entertained by theKimberley AcademyofMusic’s(KAM) Junior Strings.
Theconcertcommences at 11:00 on Saturday 23 May. Chairs andtableswill be placed in thegarden, andthose attendingare welcome to bring blankets or pillows to sitonthe
Die APK Die Kruis Gemeenteopdie hoekvan McDougalstraat en QueensweginKimberley houbasaar.OpVrydagvind dit plaas van13:00 tot19:00 en Saterdag van09:00tot 13:00
30 MAY
Kimberley Markets is at TheBig Hole from 09:00to14:00.Book your stall to turn unused items intocash,or sell anything from food to crafts. Call Marais Tesner on 082309 7885.
TheBoysChoirofthe Kimberley AcademyofMusic (KAM) is looking forhigh school tenorsand basses to join this brotherhood of music, confidence and harmony. Thosewho love singing, performing andbeing part of something special areinvited. Gr.6 andGr. 7boys canaudition if their voices have already
lawn.Incaseofrain, the event will move to the stoeporSlice of Nice Entrytothis eventisfree; however, burger boxesat R65 each must be ordered by Thursday 21 May. Thosewishingtoenter the McGregorMuseum will need to payR30 peradultand R20 perchild.
To order the burger boxes and find outmoreabout the picnic,callCassi Warren on 082 839 7237.

broken.Auditions closeon15June.Call Rozanne Botha on 073198 2819
27 JUNE
kompetisies. Kosstalletjies en verversingsisbeskikbaar.Toegang is gratis. Skakel 073633 8038 vir meer inligting.
27 TOT 29 JULIE
TheNorthern Cape SymphonyOrchestra(NCSO) Extravaganzatakes place at theNorthern Cape Theatre, starting at 19:00. More information to follow
11 JULIE
Askham Boeresport vind plaas in 'n atmosfeer vanperde,pretenplaasgees, met 'n verskeidenheid aktiwiteite. Besoek Askham Boeresport op Facebook vir inligting, of skakel 082492 3469
18 JULIE

Die Vaalharts VeteraanklubseVeteraan Ekspo begin om 09:30 by die Magogong-silo. Beleef ou trekkers en implemente,asook demonstrasiesen
Die Noord-Kaapse rondevan die Conspirito-kunswedstryd vind by die Hoërskool Diamantveld in Kimberley plaas. Leerders kanhulle vir 'n verskeidenheid genres inskryf,inAfrikaans of Engels. Die sluitingsdatum is 20 Junie.Skryf aan lizelle@conspirito.co.za vir meer inligting, of besoekconspirito.co.za.
3TOT 6SEPTEMBER
Die Yonder Hartsfees word vir dié tydperk beplan. Besoek Yonder Hartsfees op Facebook vir meer inligting. Stuur dagboek-inskrywingsvir gratis plasing na helena.barnard@ novusmedia.co.za.







Dieafgelopenaweeksekragmetings in rugby,netbalenhokkie tussen die HoërskoolDiamantveld van Kimberleyendie HoërskoolFichardtpark van Bloemfontein het’nbesonderse sportnaweekindie WesgrowSentrale Skole Sportreeks verskaf
Die wedstrydeisinKimberley gespeel, en Diamantveld se eerste

netbalspan hetongeag’nuitdagende seisoen’noorwinningvan 41 –32oor Fichardtparkbehaal.
Ookdie eerste rugbyspanhet as
oorwinnaarvan dieveldgestap, met ’n sege van40– 15. Die rugby- en hokkiespanne vanDiamantveld hetgoeie uitslae gelewer, en nogwedstryde hetMaandag plaasgevind Diamantveldsevolgende kragmeting in die Wesgrow-reeks is op Saterdag 23 Meiwanneer diéskool se spanne teen die HoërskoolJim Fouché in Bloemfontein te staankom



HoërskoolKeimoes wasop hetdie o.19-span vandie n29 – 14.Saam met die anne vandie hoërskole Saul eid tegemoet e



HELENA BARNARD
Keimoessebekende waterwiel in diehoofstraat is onlangstot volle glorie herstel nadatAfriForum se Keimoes-takingegryphet.
na ve aa onon dor
lo pl afg to ge ko
indie Noord-Kaap, sê herstelwerk aanenom die waterwiel hetvan 7tot 13 Meigeduur Rondom diewaterwiel was dieplaveisel ingesakendie waterpyp na diedam is voorheen deur diemunisipaliteitopagt verskillende plekke gelas van diél rk is binneband
KobusPool, lid vandie
Keimoes-tak, en IsaacManda, ’n dagloner, hetdie herstelwerk aangepak.Die damisherstel, alle krakereggemaak en die waterbakisherstel en met twee laeseëlaar oorgeverf. Die pyp is vervangtot binne-in die dam die ka alwal is he le











hereby required to lodge

Y.L. Deyzel
In the Estate of the Late: Surname: Deyzel
First names: Yvonne Lorraine Estate number: 000941/2026
Identity/passport number: 5012130052087
Date of death: 12/01/2026
Last address:Opdie Kruin,54DuPlessis Street ,DeAar
All persons having claims against the above-mentioned estate arerequired to lodge their claims wit ht he undersigned within30 days after the date of publication hereof. Name andaddress of Executor or Authorised Agent: IreneJanseVan Rensburg -Agent
Billing details: Ad ve rti ser Na me: Exactum Executors Trust Advertiser Address: Postnet Preller Suite 16 Private Bag x01, Heuwelsig ,9332 Advertis er E-ma il: dewald@exactum.co.za

BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205
C.J.FABER
In die boedel van wyle CORNELIS JACOBUS FABER, metIDNr. 380713 5025 08 3, gebore 1938-07-13wie gewoonlik woonagtig was op die PLAAS FABERSPUT, Douglasenwat oorlede is op 27 September 2024 en nag ela te eggenoot ELAINE FABER, metID Nr. 4309260075081, gebore 1943-09-26. Boedelnommer: 003290/2024
Kennisgeskied hiermee dat die Eerste en Finale Li kwi da si e- en Distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sallêten kantore van die Meester van die Hoog geregs hof KIMBERLEY en van die Landdros,DOUGLAS, vir 'n tydperk van eenen twintig(21)dae gereken vanaf 22 Mei2026. Indien binne die genoemde tydperk geenbesware daarteen by die Meester /Landdr os of ondergenoemde ingedien word nie, sal die eksekutrise/eksekuteur oorgaan tot uitbetaling daarvolgens. LUB BE &L UBBE Geo kt rooieerde Rekenmeesters (SA) POSBUS 331 DOUGLAS8730



30 MAY
TheSungazer MTB eventstarts at 07:00fromTiffany’soutside Bloemfontein. Registerfor the163 km, 75 km, or 44 km eventbeforeoron 27 May. Visit Oryx EnduranceEvent Managementfor moreinformation.
14 AND 15 JUNE
TheTrans Augrabiesstage race takesplace acrossthe landscapes of theAugrabies Falls National Park. Enter MTB and gravel bikeevents, or thetrail run. Forinformation visit transaugrabies.co.za.
27 JUNIE
Die Dorperland MTB-uitdaging vind in Kenhardt plaas. Fietsryers kan hulle onder meer inskryf vir 50 km, 110 km en 145km. Skryf aan info@ dorperlandmtbchallenge.co.zaof skakel 067225 9290
