Yetthis duled for Mittah vention starkbac tence th very inve Whils internat to discu potentia revitalis tor,”the in adminis This hi challen abundan governance influence Bong mist of reaffirm importance ment, be economic acollab Motsap
Dromeom hoteltekoopaan skerwe
CHARNÉ KEMP
Die52-jarigeJohannaJonas se droomomdie eersteswart vroueeienaarvan dieJan Kemp-hotelin JanKempdorp te word is verpletter deur dieNasionale Bemagtigingsfonds (NEF) se aanhoudende weiering om haar’nlening te gee.
Dit terwyl lenings gloaan ander vrouegegeeiswie se besighede intussengefaal het
“Ekhet 20 jaar se ervaring in elke deel vandie gasvryheidsbedryf.My droomisommet die nodige ondersteuningdie JanKemp-hotel te verbeterenwinsgewend te maak “Ekwordegter die geleentheidontneem sonder enigeklinkklare redes “Ekhet oorelkehekkie gespring watdie NEF gestel het.Met my ervaringenondersteuningenmentorskap vandie boetiekhotel HotelBorder Post se bestuur,waarektans eenvan die bestuurdersis, kandit werk.”
Die onmoontlikeburokratiese eiseenleë beloftes vanbemagtiging ontneem haarvan haardroom en
’n geleentheid om ander voorheen benadeelde mensetebemagtigen werk te skep
Jonasken hardewerk. Sy hethaar loopbaanin2001 by Bostons-restaurant in die dorpbegin,waarsyhaar padvan onderopgewerkhet en elke aspekvan die bedryf geleer kenhet
“Van kosmaakop die grill totdie fynere kunsiesvan skoonmaak, ontvangs, kosteberekeningenhotelbestuur.Ek werk al jare by die boetiekhotel,”sê sy “Ekisgereedomdie leisels vanmy eiehotel vastehou.”
Haar struikelblokkehet verlede jaar begin toesy dieNEF vir’nlening genader het.Hoewelsy’nvolledige sakeplan en finansiële dokumente ingedien het,issytelkens met hindernissebegroet
Haar plan behels om die Jan Kemp-hotelbinne die eerste ses maande ná verkryging na minstens ’n drie-ster-graderingtelig.Voortswil sy 20 kamersmet en-suitebadkamers skep,met WiFi en gerieflikemeubels.
’n Privateblommewinkel,drankwinkel en eksklusieweswembadruimte met ’n tuin virfotosessies is
Johanna Jonas se droom om die eienaar vandie Jan Kemp-hotel in die Noord-Kaap te word,isverpletterweensdie Nasionale Bemagtigingsfonds se weiering om aan haar ’n bedryfslening te bied. FOTO:Charné Kemp
ookdeelvan haar plan.Sywil smulpape met ’n “plaas-na-tafel”restaurant-ervaring lok en Sondagmiddae buffet-etes met plaaslikebestanddele aanbied.
Jonasglo dit salwerkvir minstens vyf huishoudingsbinne dieeerste drie jaar skep.Sysal die inkomste uit dobbelmasjiene gebruik om dwelm-
verslaafdestelaatrehabiliteerenwil geldelikebystandaan twee plaaslike individue met gestremdhede gee.
Met’ngeteikende besettingsyfer van60% in die eerste jaar,projekteer sy ’n jaarlikse inkomste vansowat R2,5 miljoen, met geraamde uitgawes vanR1,8 miljoen. Haar teikenmark is sakereisigersentoeriste.
“Ekhet verskeie kere dokumente virmyaansoek ingedien, maardis nie oorweegnie.Die NEFhet eisegestel soos datekR250 000 moet bydraom die leningtekry.Ekhet niesulkegeld nie.”
Daar is ookvan haar verwag om data oorgaste-oorloop vanander hotelle te verskaf en planne te beraam om die hotel na ’n drie-ster-gehalte te verbeter voordatsydie eienaaris.
“Ekkan dit eers doen as ek besit het. Inligtingoor die hotelsehuidige toestand en gastesyferdata is nie’n aanduidingvan watekwil en kan vermag nie. Hoekan die NEFaanvoer hulle bemagtigswart vroueashulle die deur in my gesigtoemaak?My drome is verpletter.”
‘Gee leiding virheraansoek’ Die NEF sê hy “is verbindtot sy
mandaat om die betekenisvolle deelname vanswart Suid-Afrikaners aan die ekonomie te bevorder,veral die ondersteuningvan swartvroue-entrepreneursomvolhoubare en mededingende besighede te bou.
“Alle aansoeke word teen duidelike en konsekwentekriteriabeoordeel, insluitend kommersiële lewensvatbaarheid, gereedheid vir finansiering en sosio-ekonomieseimpak
“Die NEFhet vooraf ’n assesseringvan die voorgestelde belegging gedoen,wat ’n terreinbesoek ingesluit het.Leidingisverskaf oor sleutelgebiedeom’nlewensvatbare finansieringsaansoekteondersteun, soos die volle omvang en kostevan die opknappings watdie hoteltot ’n toepaslikeoperasionele standaard salherstel. Ondersteunende inligting word benodigomvolhoubare vraag en prestasie aantedui. Onsbesluit is nie’nweerspieëlingvan ’n aansoeker se ervaring of potensiaal nie, maar vandie algehelegereedheid en volhoubaarheid vandie spesifieke transaksie. Onsgaanvoort om met aansoekers te praatvir leidingvir ’n heraansoekindien dit haalbaaris.”
GEENIEGEHOOR SPERDATUM
aad vandie SolPlaatje-mursuimhet om teen 2April versoek deur BentlyVass, LURvir samewerkende oghsta),natekom, oorweeg ikestappe in terme van oerdervan dieLUR,Tebogo Maandag 5Aprilbevestig dat niedeurdie munisipaliteit opdragte ingevolgeArtikel die Grondwet uitgereik ná aadsvergadering in middel LURmet raadsledeoor watbinne die munisipaliteit gader het. Die vergadering chaosgeëindig, en dieLUR ministrasie gedreig eik vandie direktiefkort ring is genoemdat in die rsuimdie provinsialeregering tArtikel139 (1)(a)sal tsou betekendat die onder direkte administrasie of datdie raad in geheel of besluitewat dieLUR sal saaklikgoeie bestuur en esonde administratiewe liteit versterk, en verseker ensleweringsverpligtinge appe binne die munisieenstemming metdie laaslikeregering- nageêMonyo
is aam a ant se oor ge en ook ad. len nasionale die orm
Nuwe Vaalharts-museumopgetof
CHARNÉ KEMP
’n Versameling mannekynein asemrowende trourokkeuit vervloëdekades se mode-giere, outydseklereenonderklere, poppe, papierpoppe, dooprokke, satynhandskoene,haarborsels,outydse mooimaakgoedjiesenminiatuur wenkbrouskeermessiesverbyster besoekers aandie Nuwe Vaalharts-museumbuite JanKempdorp
Die museum in ’n opgeknapte huis uittoeka se dae, is ’n bietjie meer as 20 km verder nadatjydie Vaalrivier by Warrentonoorgesteekhet,enop die N18 op padnadie Vaalharts-besproeiingskema is Vanuit dié rigting is diemuseum langsdie teerpad op linkerkant, op dieterrein vandie HotelBorder Post-boetiekhotel en trou-venue Hier woeker die geesdriftige Penny vanden Berg watglo nostalgie en ’n begripvan waar jy vandaankom, asookwie en watjou voorouerswas,is die wortels vangesonde toerisme “Vra jououma, oupa,oom en tannie uit na die verlede, voordat waardevolle stories en komvandaan verloregaan. Onsomgewingkry selfs oorsesegaste wathul genealogie navors totbydie interneringskampe wateens hier was. ”
As ’n nooi Procterhet sy haargrootwordjare hier op rolskaatse op dieou inryteaterseteerblaaie deurgebring voordatsylater die wêreld gaan verken het.Pennyis’nervarehotelier watdie StanfordHotel vir meer as 20 jaar besithet.Dit is twee jaar gelede
verkoop.
Sy hetdit destyds in’nboetiekhotel omskep,’nmuseum bedryf en die dorpieastoeristebestemmingop’n skeppende manierbemark. Iets watsy ookindie Skemawil doen.
As museumkurator en liefhebber vanoutydse mannekyne,trourokke, klereenanderoudhede is,het sy ’n gedeeltevan haar versamelingmannekyne en oudhede hierheen verskuif
Haar museum is in’nouwoonhuis vandie destydsenedersettingnaby dieBorder-treinstasie -jaregelede op die grensvan die ou Vrystaatse Republiek, ZARendie Kaapkolonie
“Agterom en tussen die drie
huisies en dieboetiekhotel is ’n grootgrasperkenbome waar ek Saterdae’nopelugmark wilhou.Op Stanfordsestoepmark wasvarsgebak, blomme,pasta,handgemaakteprodukte,aandenkings en wieweetwat te koop
“Hierdie mark salsoortgelykwees. -en’ntrekpleisterwat entrepreneurs en toeriste vanomliggende dorpe soos Taung, Hartswater,Warrenton, Christiana en Kimberleysal trek.”
’n Oogmerkisdat plaaslikeaspirant-entrepreneurswat kledingstukke maak,breiofhekel,gementorword om gesogteproduktetemaakendit regtebemark. Tans word koffieen pannekoek, koek of roosterkoekby die aangrensendekoffiewinkel aangebied. Pieter le Roux is die bestuurder vandie koffiewinkel en die hotel
As gebore JanKempdorper hetPieter grootplanne om die uitstallingoor
die Skemasegeskiedenis uit te brei. Hy hetoudokumentêre televisieprogramme opgespoorwat op ’n TV-stel in die museum vertoonword.
Flikkerende beelde van1977 wys die bouwerkaan die Vaalhartsbesproeiingskema watin1934 begin hetasdie departementvan lande se projek om werkloosheid en armoede tydens die GrootDepressieteverlig.
Hedendaagse TV-kykersherken hier en daar ’n oomoftannie van vervloëdae,verluisterhulle aandie formeleAfrikaans,ofherkenhulself as skoolkindersopdie skerm.
Bennie Liebenberg,eienaarvan die hotel,wil met die munisipaliteit gesels oordie moontlikheid om die landbouboumuseum met sy versamelingantiekelandboutoerusting na ’n veiligerplek te verskuif Lees die volledige storie op novanews.co.za/noordkaapbulletin/
Pennyvan den Bergindie NuweVaalharts-museum.FOTO’S:Charné Kemp Olielampe bo-op’nvertoonkas,gevul met allerlei oudhede,uitgestal.
Vandie outydse mannekyne watuitgevat in diemuseumpryk.
Sit termieteore aan
Wanneer ’n mens om ’n draai op sewe bakoorjakkalse afkom,kanjyjou oë nieglo nie.Skrikkerig,maar baie nuuskierig,het vyf tussen die grasopdie Rooifontein-wildsplaas netbuiteKimberley verdwyn, net om weer te verskyn en nog ’n bietjie te kyk.Intussen het een rustig blylêomdie tweevoetiges te bekyk,terwyl nog eenondersteuningindie kykery gebied het.Bakoorjakkalse met ’n“gesigsmasker”wataan ’n wasbeer herinner,isbekendvir hulgroot oresoosdie Engelse naam,“bat-eared fox”, ookaandui.’n Streeksnaam is“draaijakkals”omdathulle selfsinvolspoed vanrigting kanverander sonder om spoed te verloor.Die bakoorjakkalsisdie enigstevan sy soort watbyna uitsluitlik insekte vreet en sy groot orehelp om die insekte te hoor.Ongeveer 80% van’nbakoorjakkalssedieet bestaan uittermieteenmiskruiers -met hulfyn gehoor kanhulle selfshoor wanneermiskruierlarwesuit misbolleuitbroei.Hulle is gaande oortermieteen een bakoorjakkalsverorber ongeveer 1,15 miljoen termieteper jaar.Bakoorjakkalse komin ongeveer tien lande in Afrikavoor.FOTO:Helena Barnard
Juweeltjie
DieRubicon oorsteek
Hierdie spreekwoordbeteken om ’n onherroeplike,beslissende stap te doen.
Dit dateer vanuit 49 v.C. toeJulius Caeser -teen die bevelvan die senaat -die Rubicon-rivieroorgesteek het.Dit het ’n burgeroorlogontketen Sedertdien beteken dit om ’n stap te doen wat nie ongedaan gemaak kanwordnie
“Inkastrol voel”
Weens wêreldleierswat gereeld, en ook onlangs, die Rubicon oorgesteek het,lei dittot ’ngevoel van “underthe weather”bymiljoene menseoor die wêreld heen.
Hierdie uitdrukking word in Afrikaans vertaal met “kaduksvoel”, “kroeserigvoel”, “ongesteld”, “inkastrol voel”, “inkatryn voel”en“so sieksoos’n hond”. In geselstaal word “inkoejawel” ook gebruik om onder meer die gevoel vanswak, treurigvertoon en armsalig te beskryf Bron:Facebook /VivA Afrikaans
Gaan ons ‘Ver in die ou Kalahari’ op ’n dagmet nostalgieraam?
“Ver in dieouKalahari”seliriekesal soos daevan weleer se “Wat is ’n huis sonder 'n Moeder”endergelike ander, metnostalgie geraam word indien dievoorspelling datdie Noord-Kaapdie land se nuwemynbou-spilpunt kanword, bewaarheid word
’n Mens besefdie wêreld verander elkeoomblik, maar “wydlêdie eindelose vlaktes” saliets vandie verledewees, en so ook“rooi Afrikaner-osse sien jy om elke draai”
Mynhopesal diehorisonne vandie eindelose vlaktesoorheers, en die rooi osse,wild, skape, bokke en ander beeste salander weivelde moet kry.
Die watweetenindie aardbodem grawe(en nieommielies of hawerteplant nie) weet vandie massieweneerslaevan allerlei mineralewat mynbase,nywerhede en wêreldleiersnahul asem laat snak weens dieekonomiesepotensiaal daaraan verbonde.
Diegene watdaaroor praat,beeld werkskepping, behuising, voorspoed, en vredeengeluk as sinoniem met diéfeiteuit
Maar agterhierdieblink beloftes vanwelvaart is die stowwerige werklikheid vaninfrastruktuur in dieNoord-Kaapwat ’n mens in die meeste gevalle in droewige tranewil laat uitbars
Soos deur talle ingeligtes genoem op die onlangse samewerkingsessie in Sandton,gereëldeur
die Noord-Kaapseregering,is’nonbeskadigdeen funksionele infrastruktuur ’n absolutevereiste vir ekonomiesevooruitgang
Die Noord-Kaapsemyne vanmôrekan nie op die vervalle fondamente vanvandag gebouword nie.
Dink aandie gebrek aanwerkende spoorlyne wathierdie grootvolumes grondstowwenahawens en nywerhedemoetvervoer;betroubare kragvoorsiening; munisipaliteitewat basiesedienste aan geraamde duisende werknemersmoetbied; deurgangsroetesenanderpaaie watdie verkeerveilig en doeltreffendkan hanteer.
Tans kreun die provinsiesepadnetwerk reeds onder die volgelaaide vragmotors.
Mynbou bringrykdom, maar dit bringook ou en nuwe vraagstukkenavore. Sonderdeeglike, streng en volgehouebeplanningkan dié droom van’nmynbou-spilpunt in ’n logistiekenagmerrie ontaard.
Die Noord-Kaaphet die mineraleonderdie grond, maar die suksesvolle hanteringdaarvan gaanbodie grondbepaalword.
Daar komtye in ’n mens se lewe datdie angstigheid jou keel laat toetrek oordie tye watvoorlê.
Tyedat jy net nie weet hoejydeur die volgende tydperkgaankom nie
Tyedat die golwevan terugslaenet te gereeld voel en dieberge watjymoetoor,net te hoog
Metoorloëeldersindie wêreld tans aan diegang, brandstofprysewat skerp gestyg het, die ekonomie wat’nmens uitdaag en sommer nog’nhelepaardinge daarmeesaam, word ons weer gekonfronteer met die vraag: Hoe vorentoe?
Die antwoord is nie eenvoudignie,enniemand kantog al die wysheid in paghênie
Daar is niemandwat die dagvan môrekan voorspel nie –enmenslik gesproke staanons maar magteloosensoms radeloos
Dit is in sulketye datdit help om te begin by stap een.
En dit is om dankbaar te wees oorwat jy het, in plaasdaarvan om jougedaantemaakoor wat jy nie het nie
Onskan onssomoegmaakmet watons benodig, datwat ons hetsoms by onsverby kan gaan.
Dit begin allesby’neenvoudige lewensbeginsel:Weesvergenoegd met watjyhet,enwerk daarmee.
Potpourri
Streke geeswakindruk
KARIN MULLER
Diejaarisskaars verby’nderde en mensesegeduld is op.Dit kan waarskynlikaan verskeie faktore toegeskryf word.Die ekonomie. Grootbesighede wattoemaak en ’n geweldigeinvloed op die werkloosheidsyfer het. Oorloë in verlande watons direkofindirek raak
Ek is op padna’nkliënt en stop gouby’nplaaslikebesigheid wat ondermeerpakkies wegstuur.Die ry vanmense watbydie deur uit staan, laat my moed in my skoene sak. Ek sallater moet terugkom Op padnamymotor draf ek gou by ’n kettingwinkel in en neem twee produkte vandie rakaf. Binne oomblikkeisekbydie betaalpunte
Diery by die betaalpuntvir minder as tien artikels is baie lank Nogtweebetaalpunte is oop. Ek gaan staanbydie betaalpunt waar ditlyk of die ry die vinnigste
beweeg.’nVroumet ’n inkopietrolliedrukvoormyin.
“I washere first. Ijustfetched something.”
En net daar,opdaardie oomblik, is my geduldop.
“Dit is te lekker,” sê ek hardop Ek letdie vreemdelinglangs my op.Hyismerkbaarontsteld.
“You loseyourplace in thequeue when youleave,” verduidelik hy vir haar.Dit valopdoweore
Toesydeur diebetaalpuntbeweeg,draai sy na my en vra: “May I useyourshopper card?”
Ek staarhaarwoordeloosaan Danhaalekmykaartjie uit my beursieengee dit virhaar.
“Jydrukinendan wiljymykaartjie gebruik om afslag te kry.”
Sy trek haar skouerstot onder haar oreenlaat dit weer sak.
Almal se geduld raak op.Ongeag daarvanmoetons by basiesegoeie manierehou.Vra asseblief.Sê dankie.Groet vriendelik En moet nooit, maar nooit, voor iemandindruknie
’n Onsekere toekoms kan’nmensingaan, deur te begin werk met watjyhet en vergenoegd te wees
Wanneer onsnalaatomindankbaarheid te werk met watons het,hou onsons so besig met watons kort,dat onsdie wondervan die toekoms laat verbygaan.
Jy gaan nooit op ’n punt komdat jy alles het watjywil hê nie; waar alles regisenwaaralles sekerisnie
Daarom is dit ’n belangrike lewensbeginsel om te begin daar waar jy is,met watjyhet,so goedjykan.
Kameeldoring
Vind ambisie, selfshier
CHARNÉ KEMP
“Surroundyourself with people who believeinyour dreams,encourageyour ideas, support your ambitions,and bring out thebest in you.”-Roy T. Bennett, TheLight in theHeart
So sing Budgie Blou elkeoggend sy hart uit.Hyoefen elkenoot, die nuanse.
Tussendeur skryfhylirieke, maar dit gaanmoeiliker as wathygedink het. Eers moet hy sy stem regkry
Hy het opgelees ’n stem is ’n instrumentwat binne in,synou meer fris,lyf sit.
Hy moet met sy maag asemhaal gedurende sang, hy moet die lug beheersd uit sy longe laat sodat sy stem oordie werf en straat kan weerklink.
Hy moet ooksykonsonanteen klinkersmooivorm, watnie maklik is met ’n voëlbek nie, maar hy sal dit regkry
Skreeu wilhynie,nee,system moet deur sy neusholtes,syoogkastevibreer vir die bestesang. En sy stem moet niebreek nie. Totnou het hy bekende liedjies gesing,maarsodra sy liriekereg is,kan hy meer gevoel en emosie insit. Hy glo in sy lirieke, in sy storie vanvryheid wathygaansing. Hier sag, daar hard,alles moet sy storie weergee. Dit het hy noualbesef Hy saleen of ander tydmet Muisvoël, JanFrederik en Lyster moet praat, hulle oortuigoor sy plan. Muisvoël se kuif,syhele look salwerkvir dit watBudgie Blou beplan. Daai rocker kuif vanhom, die lang stert. En die ander twee het goeie stemme.Miskien salhyTip Tolook nader Hy gaanhulle oortuigomook hul wêreld te verbreed Totnou het hulle netrondgesit, gevreet, gevliegengeslaap Hulle moet die ambisieinhulself vind, en hy salhulle dit help ontdek
Dambraai help dorp se bome behou
HELENA BARNARD
’n Loxton Dambraai, terondersteuning van diéNoord-Kaapse Karoo-dorp se boomprojek,vind eersdaagsplaas
Loxton is eenvan diemeesboomryke dorpeindie Karoo, maar weens ouderdom en ’n gebrek aanwater het baie vandié ou reusealgesneuwel.
Inwonershet ’n paar jaar gelede talle nuwe boompies aangeplant, onder meer rooi karee, maardie uitdaging blywatervoorsieningenvolgehoue versorgingvan diebome
’n Groepie individue poogtansom die boomprojekaan diegangtehou; ’n komitee word aandie gang gesiten meer inwonerswordbetrek
Die Loxton-dam,reg langsdie dorp, wasdie afgelopejareselde volwater weens ’n laereënvalsyfer.Wanneer die damvol is,worddie watervir besproeiingvan dorpserweenkleinhoewes gebruik
Danie Snyman, ’n betrokkeneby die boomprojek, vertel datdie Loxton Dambraai verledejaaronstaan het met Loxton se damwat meeste vandie tyd droogis.
“Laasjaarhet onsbloot ’n
bring-en-braaigeleentheid gereël, maar ons hetvanjaarbesluit om meer aantebied.
“Verledejaarsegeleentheid was ’n yskoue,omplesierigeaandsonder beskutting, maar vanjaargaantente opgeslaanword,”vertelhy.
DieLoxtonDambraai-geleentheid begin reedsopVrydag24April met ’n orreluitvoeringindie ikonieseNG kerk,gevolgdeur ’n karaoke-byeenkoms by Die Windpomp.
Saterdagom07:00 begin verrigtinge met ’n pretstap-, draf-of fietsrygeleentheid vanafdie Biesiespoort-gasteplaas, waar 5km,9km of 23km aangepakkan word ’n Karoo-ontbyt kandaarnaby Loxton Lekker of eenvan die ander plaaslikerestaurante genuttig word
Dit word gevolg deurdeelname of ondersteuningaan La Petanque (boule of ‘Franserolbal’)byDie Meulstoor Vandie aksiebelaaide aktiwiteite sluit ’n 4x4-hindernisbaan,die kwartmylbakkie-“drag”, bakkie-toutrek,skyfskiet, jukskei, en kindervermaakin. By dieDambraai-feesruimte kan kosstalletjies en diekontantkroeg ondersteun word,terwylmusiek geniet word.Die hoogtepunt vanSaterdagaand is dans (dat diestofstaan) onderdie Karoo-sterre,terwyl’ngroot
Newchancellor inauguratedatSPU
Thesecond chancellorofthe Sol Plaatje University (SPU), ThebeIkalafeng, wasformallyinauguratedina ceremony that placedthe life,intellectual legacy and enduringrelevance of Solomon Tshekisho Plaatje at the centre of institutional expression.
Taking place in the 150th year ofPlaatje’s birth,the ceremonyreflected acommitmenttoadvancingknowledge that is both locallygroundedand globally engaged.
Aceremonial procession linked the SolPlaatje Museum to SPU, symbolically tracingthe journeybetween history and institution, memoryand modern scholarship
Theunveilingofa commissionedportraitofPlaatje wasinspired by his ownwritings on the importanceofeducation.
It wasacollaborativeworkconceived by the new chancellor; Trevor Stuurman, internationallycelebrated photographer and ason of Kimberley; and Dr Lesley Mofokeng, ascholar whoseancestral roots runthrough Kimberleyand who earnedhis doctorateonPlaatje’s writings and broughttolife by visual artist Mark Modimola.
Ikalafengworeagowndesignedby ThebeMagugu, internationallycelebrated Kimberley-born fashion designer and Africa’s firstLVMHPrize winner.
Thecommissioningofthe gown from adesigner rooted in Kimberleywas a deliberatestatementofintent.
It reflects the conviction that excellence does not onlycome from elsewhere, but canbeshaped, recognised and celebrated from within the very communitiesthe university serves
In her address, Prof.SheilaTlou, chancellor of Botswana Open University, emphasised the responsibilityofuniversities in shapingAfrica’sfuture, particularly in respondingtoarapidlygrowing youth population.
Shehighlightedthe need for institutions to cultivateinnovation, ethical leadershipand social responsibility,while reaffirmingthe principle that education must be understood as aright rather than aprivilege
In his inauguraladdress, Ikalafeng focussed on the enduringintellectual and moral legacy of Plaatje,describing SPUasa livinginstitution taskedwith
Eenvan die boomryke strateinLoxton, waarvoor die dorp bekendis. FOTO: Facebook
Besoek die Facebook-blad LoxtonOnline virinligting, of stuur 'n WhatsApp-boodskapaan Snyman by 083 414 8110.
ChancellorThebe Ikalafeng alongside his mother,MirriamFinger,following his robing,in amoment thatreflects both personaljourney andinstitutional milestone at SolPlaatje University.PHOTO:Supplied
embedding his values through teaching, research and societal engagement.
In this framing, Plaatjewas not presentedasahistorical figure,but as a continuingforce shapingthe university’s direction and responsibility.
ReflectingonKimberley as both origin and opportunity, the chancellor emphasisedthe need to reposition the city and provincefromsites of historical extraction to centresofintellectual production, callingfor arenewed focus on developinghuman capitalasthe most critical resource for the future.
He furtherlocated SPUasananchor institution within the region, highlighting its role not onlyinadvancingacademic excellence,but incontributingmeaningfully to economic,socialand cultural development.
In this regard,heemphasisedthe importanceofpartnerships between SPU, government, industryand the broader community.
Upington-born academic appointed
Dr Leslie vanRooi(43), born andbredinUpington, wasrecently appointedasDeanofStudents at the University of Stellenbosch (US), effectivefrom1May VanRooi, whonow lives in Stellenbosch,isthe sonofLoe and Aureliavan Rooi of Upington. Both areretired teachers Thecouplehas anotherson, Brandon, who is an architectinStellenbosch,and their onlydaughter, Ilana, is stayingwith herparents VanRooi'sfather, Loe, retired as the principal of SC Kearns High School in Louisvale,and his motherretired from Carltonvan Heerden High School, where Van Rooi completedhis matric
As part of the vice-chancellor's realignmentprocess, the position of senior director: StudentAffairs, previously locatedwithin the responsibilitycentreofdeputy vice-chancellor,learningand teaching,was elevated to formpart of the rectorate.
Thedeanofstudents will report directlytothe vice-chancellor and lead anewly establishedstandalone responsibilitycentre, the dean of students VanRooi, as the newdeanof students, will provide strategic leadership to the responsibility centre. Hisrole will include overseeingstudentcounselling and developmentinstudentlife. He will also play akey leadership role within the rectorate, fostering collaboration acrossthe university
to strengthen studentsuccessand to promoteavibrant studentlife acrossthe university
Hisrole also includes advancing studentgovernance,leadership developmentand co-curricular engagements.AsaUSalumnus, VanRooiheld variouskey roles at the university,includingsenior directorofsocialimpact and transformation
He also establishedthe Frederikvan ZylSlabbertInstitutefor StudentLeadership Development in 2010 and served as the firsthead of that particular institute. Since 2011, VanRooiservedasresidence head of Simonsberg Residence Prior to his latest appointment, VanRooiwas actingdeanofstudents.Holdingadoctorate in Theology,hehas published numerousacademic articles and book chapters and contributesopinion pieces forNews24, Netwerk24, Vrye Weekblad and DailyMaverick. -Source: US
‘LET’STALKHONESTLY ABOUT DRINKING’
Themisuseofalcohol affects our lives, our families, and our community. In April, whichisAlcohol Awareness Month, the focusisonbingedrinking, theimportanceof alcohol screening, prevention strategies, and the hope found in recovery
Understandingbingedrinking: Bingedrinking means having toomuch alcohol in ashort time. It is more common thanmanyrealise -about one in four adults bingedrink at least oncea month.The problem is that it does not just causehangovers. It slowsdownreaction times,clouds judgment,and disruptssleep.Overtime, heavydrinking candamagethe liver, weaken the immune system, and increaserisksofdepression and anxiety. Think of FetalAlcohol Syndrome (FAS)-whenafetusis exposedtoalcohol during pregnancy, whichanleadto lifelong challenges like learning difficulties and behavioral problems.
Screening saveslives:One of the simplest toolswe have is alcohol screening. It is just ashort setofquestions that helpspeoplesee if their drinking might be risky. Doctors, schools, and even workplaces canuse these screenings. Alcohol screening is private, quick, and often the firststeptowardhealthierchoices
Screening is powerful becauseitcatches problems early. It is like checking your blood pressureorsugar levels: smallsteps that canprevent serious health issueslater Alcohol screening is availableonline throughtools like theAlcohol, Smoking and SubstanceInvolvement Screening Test (Assist)whichwas developed forthe WorldHealthOrganization(WHO)byaninternational
group of researchers and cliniciansasatechnicaltool Prevention strategies forparents,schools,and communities: Stopping alcohol problemsbeforethey start is the bestapproach. Parents canhelp by talking openlywith their children and showing that fun does not have to involvealcohol. Schoolscan run awarenessprogrammes, and communitiescan create safe,alcohol-free spaces foryoung peopletoconnect.Researchshows that the earlier someone starts drinking, the highertheir risk of developing alcohol dependence.That is whydelaying that first drink matters.
Support and recovery: Forthose already struggling, recovery is possible-and it deserves celebration. Support groups,counseling, and treatment centres arelifelines Sharing recovery stories helpsbreak down stigma and reminds us that asking forhelpisasign of strength, not weakness.
Breaking the stigma: Manypeople find hope in programmeslikeAlcoholics Anonymous, or through medical support that reduces cravings.Righthereathome, Famsacounselling services areavailablefreeofcharge foranyone affectedbyalcohol abuse. Whether youare struggling yourself or supporting alovedone,help is close by and confidential
Alcohol AwarenessMonth is about morethan numbers. Social workersofFamsareminds residents to contact theminfamilycrisissituations. Famsahas social and communityworkersall over the province with specialised training Contact Famsaon0800-014-520(toll-free), via WhatsApp on 082-727-8810,oron053-723-1564.
Die NG kerk Loxton,watin1924gebouis,is ’n bakenvan diedorp. FOTO:Facebook
Dr Leslie vanRooi.PHOTO: US
Vrouevir hul vlytigheid vereer
Die VLVKuruman-tak is as die VLVSirkelKalaharisewentak vir 2026 aangewys, met die Vryburg-tak watdie tweede plek ingeneem het,enReivilo die derde plek
Kuruman-tak het ookdie trofeegewen vir die tak wat die meeste werk vir die 93ste jaarlikse konferensie ingeskryf het
Dié konferensie het in middel MaartbyBoa-fé in Kurumanplaasgevind, met Amoré Bekker as hoofspreker met die tema “Werkmet die kaartwat vir jougedeelis”
Lede vanaldrietakkevan
Sirkel Kalahari –Kuruman, VryburgenReivilo –het die konferensie,wat deur die Kuruman-tak aangebiedis, bygewoon.
Lede vandié tak watpresteer het,isper afdeling:
Leefstyl
■ Wissel-afdeling, gevorderd (rugsak uit ’n denim): Zelda Lombaard (eerste, 86%), Arina Beukes (tweede, 84%) en Rina Scheepers(derde,78%).
■ Masjienwerk,gevorderd (kortmousomersrok): Karin vander Walt (eerste, 85%) en ArinaBeukes (tweede, 83%).
■ Masjienwerk,beginners (somersrok met moue): Zoë Lombaard (tweede, 82%).
Die VLVKuruman-tak is as wentak vir 2026 aangewys.Arina Beukes (links,voorsitter) ontvang hier die trofeevan die sirkelpresident, Corlie vanZyl. FOTO:Hettie du Plessis-Krüger/LugkasteelFotografie
■ Breiwerk,gevorderd(langmoutrui met kabels): Rina Scheepers(eerste, 83%) en Hettie Green (tweede, 82%).
■ Breiwerk,beginners (“gilet” vir ’n dogtertjie): Joey Botha (tweede, 83%).
■ Hekel, gevorderd(hoek-tothoek-kussingvir ’n kind): Arina Beukes (eerste, 85%), Hannetjie Smit (tweede, 83%) en Hettie Green (derde,82%).
■ Hekel, beginners(toiletsakkie met blommeblokkies): Zoë Lombaard (eerste, 85%)
■ Fotografie(roes of afgedopte verf): PetroSpangenberg (tweede, 85%).
■ Woordkuns (digitale advertensie): TheresaPotgieter (eerste, 90%)enKarin vander Walt (derde,87%).
Doeleendrama in toernooi
NICK PRETORIUS
Die elftalvan DawidKruiper United (DKU) hetMaandagaand voor ’n grootskare in die Dicky Jacobs-stadion in Upington die Cornald Mouers-sokkertoernooi,wat van3tot 6April plaasgevind het, gewen.
In die eindstrydhet DKUdie span van Rosedale United oortuigend met5 –2 verslaan nadathulle rustyd reeds’ngerieflikevoorsprong van3 –1 gehadhet.DKU se span is uit spelers vandie Kaap,Gauteng en Kakamassaamgestel.
Die wenspan, gelaai met ervare spelerswat gereeldindie Motsepe-reeks speel, waseen te veel virRosedale United,wat nooit gaanlêhet nie.Die algemene gevoel onder die toeskouers wasjuis datDKU ongetwyfeld die gunsteling wasomdie titel te wen.
Die twee doelewat die tuisspan se Ricardo Aron aangeteken het, wasjuwele.Vir DKUhet AshleyNel (2), Ronnie Matthys, ThatoMphelka
en M. Khenzo doele geskiet.Aronisaangewysas die bestedoelskieter,met vyf vandie bestes van die toernooi. Rosedale United se Matthewin Januarie is doelwagtervan die toernooi, en Matthys vanDKU speler vandie toernooi.
Die kwarteindstryd tussen Tornado en DKU is allerweëas’nsoort eindstryd beskou omdat dié twee spanne vandie heel bestewas van24 spanne watdie afgelopePaasnaweekaan dié prestige-toernooi deelgeneem het Bykans 28 000 mensehet die toernooioor die vier daebygewoon, wat’nduidelikebewysisdat sokker in hierdie gewestebaie gewild geword het,endat die toernooisteedselkejaarnet groter en beterword.
Aan drama, terugslaeenopwindinghet dit nie ontbreek nie. Soms het gemoederevlamgevat tussen spelers, skeidsregters en spanbeamptes–watbygedra het tot’ntoernooi volemosie “Dit is maar hoedit gaan by sulkegroot toernooie,” sê ’n toernooi-beampte.
Kyle Peters,kapteinendoelwagter vanDawid KruiperUnited (DKU),ligdie wentrofeenadat hulle Rosedale United met 5 – 2verslaan het in die afgelope CornaldMouers-toernooi in Upington. FOTO:Nick Pretorius
LOST OR DESTROYED DEED
PAN OF OCEAN RESTAURANT
NOTICE OF INTENTION TO APPLY FOR A RESTAURANT LIQUOR LICENSE IN TERMS OF SECTION 96 OF THE NORT HER NC APE GAMBLING AND LIQUOR ACT, ACT 6OF2024
Noticeishereby given thatitisthe intention to lodge th e/l abovemention ed application, particulars of which appear hereunder, with the Northern Cape Gambling and Liquor Board.
1.MUNICIPALITY: SOL PLAATJE LOCAL MUNICIPALITY
2.Full name, street and postal address of applicant: NOSCOBIZ (PTY) LTD 21 OLIVER ROAD,K LISSERVILLE, KIMBERLEY,8301
3.Kind of license applied for: RESTAURANT LIQUOR LICENSE
4.Kind of liquor to be sold: ALL KINDS OF LIQUOR:
5.Name under which business is to be conductedand full address of premises: PAN OF OCEAN RESTAURANT Business Address: 21 OLIVER ROAD, KLIS SE RV ILLE , KIMBERLEY,8301
6.Extra items to be sold (section 4(5)(a) and (b): None
Noticeishereby given in terms ofregulation68of the Deeds Registries Act, 1937, of the intentionto apply forthe issue of a certified copy of Crown GrantCG3/1949 and VA104/1996, VA159/2019, VA173/2014 in favour ofDIKGATLONG MUNICIPALITY in respect of ERF 5 DELPORTSHOOP SITUATE IN THE DIKGATLONG MUNICIPALITY DISTRICT BA RKLY WEST NO RTHERN CAPE
PROVINCE IN EXTENT 218 0, 84 70 (TWO THO USAND ONE HUNDREDAND EIGHTY COMMA EIGHTFOUR SEVENZERO) HECTARES which hasbeen lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issueofsuchcopyare hereby required to lodge the sameinwritingwith theRegistrar of Deeds NorthernCapeat Kimberley within two weeksfromthe date of the publicationofthis notice.
DatedatKIMBERLEY on 9April 2026
Van De WallIncorporated 2nd Floor, DS Corns Office Block Kimberley Monument Heights 8305 Tel: (053) 8302900 Email: catherine@vanwall.co.za E52957/cv
T720/2006 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation68of the Deeds Registries Act, 1937, of the intentionto apply for the issue ofa
ST1450/2006 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby givenin terms of regulation 68 of the Deeds RegistriesAct, 1937, of theintention to applyfor the issueofa certified copy of Deed of TransferNumber ST1450/2006 passed by BENNIE WEIDEMAN actingonbehalfof P IETER AND RIES CHRISTIAAN WEIDEMAN, Identity Number 1602215014087,a Widower, by virtueofa Power ofAttorney granted to him on 17th September 2005 at Kimberley infavourof
PHYLLIS ANNE SACKS IDENTITY NUMBER
2807150054084
WIDOW in respectof AUnit consistingof:-
(a)SectionNumber39as shown and more fully described on Sectional Plan NumberSS1/1982 in the scheme known as LYNDALE FLATS in respect of the land and building orbuildings situated at IN THESOL PLAATJE MUNICIPALITY DISTRICT KIMBERLEY
NORTHER NC APE
PROVINCE, of which sectionthe floor area according to thesaid sectional plan is 74 (Seventy Four) square metres in extent; and (b)an undivided share in and to thecommon property in thescheme apportioned to the said section in accordance with the participation quota as endorsed on the said sectionalplan.
BOEDELKENNISGEWINGS
BOEDELS: KREDITEURE EN
D.A. Howitson
IN THEESTATE OF THE LATE:DOROTHYANNE
HOWITSON IDENTITY NU MBER: 5510220060084
SURVIVING SPOUSE: IDENTITY NUMBER: OF:
6MALUTI AVENUE, CARTERS GLEN, KIMBERLEY,8301
MASTER'S REFERENCE NO:3388/2025
Creditors anddebtors in the abovementioned Estate are requestedto submit their claims andto pay their debts to the undersignedwithin 30 (Thirty)daysfrom the date of publication hereof. HP AVENTER Duncan& Rothman
NOTICE FOR ESTATE LATE ADVERTISEMENT NOTICE TO CREDITORS ANDDEBTORS IN THEESTATE OF THE LATE: IPELENG PRUDENCE
S.E. Mauchline IN THEESTATE OF THE LATE: SON IA ELIZABETH MAUCHLINE IDENTITY NU MBER: 3204060063083 SURVIVING SPOUSE: IDENTITY NUMBER: OF: ACACIA OLDAGE HOME, HADISONPARK, KIMBERLEY,8301
MASTER'S REFERENCE NO:433/2026 Creditors anddebtors in the abovementioned Estate are requestedto submit their claims andto pay their debts to the undersignedwithin 30 (Thirty)daysfrom the date of publication hereof.
S.H.DuPlessis KENNISGEWING AAN KRED ITEU RE EN DEB ITEUR EI N BESTORWEBOEDEL In die boedelvan wyle STEPHANUS HERMANUS DU PLESSIS,met ID Nr. 5008215092089,wie gewoonlikwoonagtig was te SoutheyStraat4A, Douglas en wat oorlede is op 6Oktober 2024. Boedelnommer : 000074/2025 Kennis geskied hiermee aan diekrediteure en de bite ure om hul vorderingeintelewer en hulskulde te betaal by die
BOEDELS: LIKWIDASIEEN DISTRIBUSIE 4205
A.M. Groenewald LIQUIDATION AND DISTRI BUT ION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATESLYING FOR INSPECTION In the Estate of the Late: AL ETTA MA RIA GROENEWALD
Identity num ber: 4009220027087
Last address: KOLGANS, AAN DIE OEWER, TOPAS STREET, ORANIA, NORTHERN CAPE
Date of death: 11/07/2025
TheFIRST AND FINAL Liquida tion and Distribution Accountin this estate will be open for inspection foraperiod of 21 days from 10 April 2026 at the officeofthe Master of the High Court KIMBERLEY and the Magistrate's Office, HOPETOWN FORPUBLICATION ON: 10/04/2026. Estate number: 2387/2025
Advertiser Name: Johann Marx de Villiers
Advertiser Address: Claude Reid, 165 St Andrew Street, Bloemfontein 9301 Email: ina@claudereid.co.za Tel: 051447 9881
Date submitted:
TSHWANETRUST CO (EDMS) BPK
SMEDA(EDMS) BPK (INLIKWIDASIE)
MEESTERSVERWYSING: K21/2023
GEREG. ADRES: 37 REGUITSTREET
NOUPOORT NORTHERN CAPE REGNO: 2018/247133/07
KENNISGEWING VAN
ALGEMEN E VERGADERING VAN
SKULDEISERS
Ingevolge Artikels129, 179en182 van die Maatskappywet 1926 en Artikel 339, 366, 375(5)(b) en 402van die Maatskappywet 1973, geskied Kennisgewing hierm ee da td ie ondergetek ende as likwidateur aangestel is en dat skuldenaars van die Maat skapp y onmiddellik hulskulde by genoemde likwidateur moetvereffen. Die Algem ene Vergadering va n Sk uldeisers en Kontribusiepligtigesvan die Maatskappy in Likwidasie salgehou word voor die MEESTERVAN
DIEHOOGGERESHOF KIM BERLEY op WOENSDAG 22 APRIL 2026 om 10:00om vorderings teendie boedel te bewys en om die likwidateur opdragte te gee aangaande die verkoop van die batesen
TSHWANETRUST CO (PTY)LTD
SMEDA (PTY)LTD (INLIQUIDATION)
MASTER'SREFERENCE: K21/2023
REG. ADDRESS: 37 REGUITSTREET
NOUPOORT NORTHERN CAPE
REGNO: 2018/247133/07
NOTICEOFGENERAL
MEETING OF CREDITORS
Pursuant to Sections 129, 179, and182 of the Companies Act1926and Sections 339, 366, 375(5)(b) and402 of the Companies Act1973, noticeishereby given th at th ep erso n mentioned below, has beenappointed liquidator andthatpersons indebted to the Estate arerequired to immediately pay their debts to the liquidator. TheGeneralMeeting of Creditors will be held before the MASTER OF THE HIGH COURT KIMBER LE Yo n WEDN ESDAY 22 APRIL 2026 at 10:00for proof of claimsagainst the Estate forthe purpose of rec eiving the liquidator's report andfor giving the liquidator directions concerning the sale of the assets andthe administration of the Estate.
MBENADé LIQUIDATOR
TshwaneTrust Co (Pty) Ltd 1207 COBHAM ROAD QUEENSWOOD PRETORIA 0186
Womanempowers many others
When Simone Bothawas named oneofthe Minerals Council South Africa’sten womenin mining education anddevelopment heroes for 2025, thosewho work alongside heratAnglo American’sKumba Iron Ore were notsurprised.
What she hasbuilt –quietly, systematically, and with clear intention –i tlythe kind f
and nowdrivesmetocreatethe same opportunitiesfor others “Womenhavea critical role to play in shapinga sustainable miningsector, and as leaderswe must intentionallyinvestindevelopingour teams,givingthemthe supportand toolstheyneedto grow and contributetothe industry’sfuture,”sharesBotha. Herapproach todevelopment is equallydeliberate.After identifyin pi ti lated
an iron ore-specifictraining programme with the University of Pretoria –a five-day course in Value Chainand BasicMetallurgy designedtoupskill 30 employeesinthe Jigsection –which will then be rolledout to other sections in thefuture.
Oneofthe women Botha mentoredhas already received aHousekeepingHeroesaward Others arenow accessing mantt inin nd bu
Cyclists battle elements
HELENA BARNARD
TherecentMatsaevent sawcyclists battle headwinds,mud and unforeseen mechanical issues, which all demandedresilience.
Matsawas the secondmilestone of the Oryx Unbound Gravel Series, andcyclists from all over enteredto compete in this eventon28March, from the Petrusburg showgrounds
TheUnbound Gravel Series
offersthree distances:the fast and excitingDash shortdistance,the adventurous Questmiddle distance, and the Unbound 100-mile gravel distance
Matsawinnersand runners-up are: Unbound(160km)
■ Men: Nico Groenewald(5:37:26); Werner Booysen(5:38:28); and JP le Roux (5:42:16).
■ Women: Amorine Olivier (6:47:35); and Fran-MariLombard (8:40:43).
Quest(74km)
■ Men: Rhyn vanNiekerk(2:38:06); Flip Viviers(2:38:27); and Gerhard
Despitenarrowlymissing outongold aftera gripping finalatthe BowlsSouth Africa Junior Nationals, the Northern Cape Bowls (NCB) U18 team delivered aperformance to remember.
While theresult was heartbreakingfor the Northern Cape side,the achievements of Jacen Penderis,NadiaBotes, Hannah Rowanand Runé Kleinhanscannot be overstated Their journey to the finalmarks ahistoric milestone as theybecame the firstNCB U18 teamto reachaBowls South Africa Nationals final. The finalconcludedon 1April in Bloemfontein Theyoung NCB side showed remarkable composureand skill in the quarter-finals,convincingly defeatingSouthern Free State. In the semifinals they producedanother dominant display to overcome
Western Province,securing aplace in the final. Thechampionship decider againstSedibeng on the Cgreen at Orangia BowlingClub,onfaster surface,provedtricky –with both teams needed to adapt. Persistence of the NCB side paid off around the 11th end, levellingthe scoreat8–8.Momentum appeared to swinginNCB’s favour shortlythereafter They edgedahead and, in apivotal13th end, Sedibeng’sskipattempted abrilliantrecoveryshot,
butaslightmisdirection of the jack resulted in NCB picking up three shots This gave them a12–8lead. Sedibengscoredtwo shots on the following end to narrow the gapto12–10. In the end, Sedibeng appliedrelentlesspressure with bowlstightly clustered around the jack,forcing NCB onto the defensive. Despitetheir best efforts, the Northern Cape players were unable to recover, conceding five shots and the match, as Sedibeng claimeda15–12victory.
Werner Booysen,Jaco Moyake and NicoGroenewaldduringthe Matsaevent PHOTO: Oryx EnduranceEvent Management
TheNorthernCape BowlsU18 team arefromthe left Nadia Botes,Hannah Rowan,Sonja vander Westhuizen (manager), Jacen Penderis and Runé Kleynhans. PHOTO:Supplied