NoordkaapBulletin E-Edition - 6 November 2025

Page 1


Bedraad vir hoop en pad na beter toekoms

Die jaarlikse Philipstown Draadkar Grand Prix,wat in September ’n 16de keer aangebied is,maak deesdae internasionaal opslae Te danke aan die nuutgestigte Philipstown WireCar Foundation is ’n dokumentêr hieroor op 24 September op Prime Video bekendgestel.Boonop kan enigeen op die WGP Mobile Game (op iOS en Android) ook met ’n draadkar deur die digitale strate van Philipstown jaag ’n Derde projek is ’n e-winkel waar handgemaakte draadkarre gekoop kan word Die inkomste ondersteun die draadkar-kunstenaars en gaan in opheffingsprogramme,deur die stigting geïdentifiseer,gebruik word. “Ons wil van rekenaarvaardighede en robotika-opleiding,tot bestuurslisensieprogramme en noodsaaklike maatskaplike ondersteuning,bied Ons wil ’n toekoms bou waar die volgende geslag werklike opheffing en werksgeleenthede het wat hulle andersins nooit sou gehad het nie,”sê Kay Fourie, voorsitter van die stigting Hou dié publikasie vir meer inligting dop,of besoek philipstownwirecar com,ook op Facebook FOTO: Verskaf

Naledi en Mpho Leburu, van Douglas, is op Vryda in die hooggereghof in K lewenslange gevangeniss vir “hebsugtige” moord o om R80 000 se versekerin

Hulle het in eenderse T’ n geblomde motief styf la in die beskuldigdebank ge kingloos en ’ n entjie weg v beskuldigde, Justin Tier Hy is 25 jaar gevangenis omdat hy die enigste een i berou toon en sy weë prob Só het regter Cecile Willia uitspraak bevind Williams het bevind die Ristelle Stenekamp, is soo slagting gelei deur mense het Sy was bewusteloos n gewurg het, en is “ soos vu drom” geplaas en in die be kanaal gegooi waarin sy ve Benewens Stenekamp s tannie, wat verpletter is de is die susters se gesamentl kinders sonder ouersorg g die pa van twee van Naled Die drie is skuldig bevin

CHARNÉ KEM

Diamond market crisis far-reaching

HELENA BARNARD

Some employees of the Ekapa Group in Kimberley have been picketing outside the mine premises since last week This follows a decision to place reportedly over 350 employees on layoff

According to the employees involved, there is a lack of consultation from the management of the diamond mine

The management also allegedly refused to pay certain monies owed to them

In a statement, the Ekapa Group said the employees have been placed on layoff and are therefore not currently performing any work duties

“However, it must be expressly noted that their employment has not been terminated, as could be implied by this terminology

“The company has been experiencing prolonged financial challenges due to the sustained downturn in the diamond market, a situation further exacerbated by the imposition of the 50% Trump Tariffs on India”

Consequently, Ekapa engaged in consultations with unions and submitted an application to the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration (CCMA) for the Temporary Employer Employee Relief Scheme (Ters)

This was endorsed by both unions by signing an agreement to this effect

“This measure was undertaken in good faith as an alternative to retrenchments and to preserve employment

“Regrettably, the process has been delayed pending the CCMA’s request for additional information

“We are in the process of compiling and submitting the required documentation and remain optimistic that our Ters application will be approved,”

Ekapa stated

The process of placing employees on layoff started early in September with the impact of the Trump Tariffs on India becoming a reality

Diamond prices have declined by approximately 60%, primarily due to adverse global market conditions arising from factors such as the ongoing conflict between Russia and Ukraine, the war in Gaza, and more recently, the imposition of the Trump Tariffs on India

Approximately 95% of rough diamonds are processed in India before being exported predominantly to the United States as finished jewellery, which now attracts a 50% import tariff

“Consequently, our current business model has become unsustainable under these market conditions

“In response, we have ceased operations on low-grade, high-volume dump material and are focusing ex-

clusively on underground production

“This strategic adjustment has necessitated a reduction in processing throughput from 800 000 tonnes per month to approximately 130 000 tonnes per month, with the objective of identifying and maintaining a sustainable operating model amid persistently low diamond prices

“As a direct consequence of these measures, certain layoffs have unfortunately become unavoidable,” Ekapa stated

According to Ekapa, the protest action is unprotected and unlawful, with the National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) having not followed due process at the CCMA Ekapa said no negotiations were currently taking place, as the industrial action constitutes an unprotected and unlawful strike

“We are however engaging on a voluntary basis under Section150 of the Labour Relations Act at the CCMA in order to discuss the matter “The substantive dispute has been scheduled for hearing at the CCMA on 20 November,” Ekapa concluded

Part of the Ekapa Mine in Kimberley PHOTO: Helena Barnard

Fees laat Kathu wemel

Inwoners van Kathu en omgewing kan hulself gereed kry vir ’n fees, die eerste in sy soort, wat op Vrydag 7 November en Saterdag in dié dorp plaasvind.

Vermaaklikheidskunstenaars

wat optree, stalletjiehouers met unieke produkte, plaaslike kuns, eetgoed wat ’ n mens met ’ n kerkbasaar vereenselwig en ’ n speelplek vir kinders word vir die Kalahari Kuier in Afrikaans Kunstefees saamgevoeg Dié fees, deur die Hervormde kerk Kathu, Postmasburg en Kuruman aangebied, vind op die Sivos-sportterrein plaas Ds Joha-Lize Uys, leraar by dié gemeentes wat die Kombinasie-kerk genoem word, vertel dat sy aanvanklik ’ n sanger vir ’ n optrede wou reël Dit het toe tot dié fees uitgebrei

“Die idee is om ’ n platform vir kerke en niewinsgewende organisasies te skep waar hulle ’ n ekstra inkomste kan verdien Al die kosstalletjies op die fees word deur hulle bedryf,” sê sy Die ander stalletjies is hoofsaaklik vir skeppers van unieke produkte en kleiner ondernemings

Zilian Enslin, The TMC Band, Dillon Wigill, Early B, The Lebo Gang, GNT, Jac Coetzee, Christia Visser, Annemie van Huyssteen, Jaco Carstens, Jan Jan Jan, Louis Mostert en Droomsindroom sal optree

Die rugbywedstryd van die Springbokke teen Frankryk word op ’ n groot skerm in die kuiertent vertoon Uys vertel dat unieke geskenke en interessante produkte met Kersfees om die draai by die onderskeie stalletjies te koop aangebied word Vir die Vellie-kompetisie kan deelnemers ’ n foto van hul gunsteling-paar vellies inskryf, en die publiek stem daarvoor Boereworsrolle, ribburgers, pap en kaiings, sosaties, kerrieen-rys, tuisgemaakte lekkergoed, draai-aartappels, pannekoek, koeke, terte, nageregte en brode is van die eetgoed Meganiese bulritte vir oud en jonk word gebied By Kinderland hou springkastele, ’ n glybaan, hindernisbaan, mini-treinritte en meer die jongspan besig, met oppassers wat teen betaling ’ n oog hou sodat ouers kan ontspan Dié oppasdienste is op die twee

dae tot 18:00 beskikbaar, waarna Kinderland steeds oop is, maar kinders dit onder toesig van ’ n ouer kan geniet

Uys sê hulle wil kort ná die eerste fees reëlings vir volgende jaar se fees begin tref Die organiseerders wil skole betrek, asook individue en organisasies met kuns en kultuur bemoeid Dié geleentheid vervang nie kerkbasare nie

Die fees, wat Vrydag om 14:00 begin en Saterdag om 10:00, is ’ n kontantvrye fees Van die toegangskaartjies by die hek tot die produkte by die stalletjies alles is slegs met bankkaarte betaalbaar

Toegang vir Vrydag kos R75; vir Saterdag betaal ’ n volwassene R100, ’ n hoërskoolkind R80, ’ n laerskoolkind R50 en ’ n voorskoolse kind R20

Besoek Kalahari Kuier in Afrikaans Kunstefees op Facebook en KKAK org za vir die program en uitstaller-inligting

‘Pot rys’ se seën

HELENA BARNARD

“Twee weke gelede het ons nog niks skenkings gehad nie, behalwe die belofte vir ’ n pot rys wat vir ons gekook sou word”

Só vertel Gregory Taylor van die WalkBy-Faith-sopkombuis van Santa Centre in Kimberley oor dié niewinsgewende organisasie se jaarlikse uitreikingsveldtog Dit het op Saterdag 1 November te Tambo Square in Galeshewe plaasgevind

“Ek het in geloof na die Vader met hierdie belofte van ’ n pot gekookte rys gegaan en gesê ek vertrou Hom ten volle Nodeloos om te sê, Hy werk toe in en deur mense en besighede se hart, en só was ons uitreikingsveldtog ’ n groot sukses”

Taylor vertel dat hulle nie geweet het dat Nasionale Kinderdag ook Saterdag plaasvind nie, en ’ n groot aantal kinders het opgedaag Hy sê te danke aan die hulp van skenkers en ondersteuners kon die Walk-By-Faithsopkombuis 8 paar skoolskoene, 13 kospakkies, 64 pakkies met toiletware, 80 pakkies lekkergoed en 34 sakke klere met skoene uitdeel

Boonop kon hulle aan almal teenwoordig ’ n bord kos en ’ n glasie sap bedien

Tydens die geleentheid is daar onder meer gesprek gevoer oor gesinsgeweld, dwelmmisbruik en tienerswangerskap

Sers Gloria Sehako van die misdaadvoorkomingseenheid in Galeshewe het ’ n praatjie gelewer, asook Gail du Toit, ’ n onderwyseres ’ n Voormalige dwelmverslaafde, Rowayne Riedt, het ook sy getuienis met almal teenwoordig gedeel

Taylor bedank almal, insluitende die ondernemings, wat skenkings vir die geleentheid gedoen het, asook Gas and More Kimberley vir die skenking van gas om die ete te berei, en Grassroots Edge vir die toiletware en ander skenkings

Vir meer inligting oor die sopkombuis, en om tot sy werksaamhede by te dra, skakel 073 198 3506

vermenigvuldig

Agt paar splinternuwe skoolskoene kon uitgedeel word, wat groot vreugde veroorsaak het

Droomsindroom FOTO’S: Verskaf Early B
Op die uitreikingsgeleentheid is van links,voor: sers.Gloria Sehako; agter: Vanessa Pete,Gregory Taylor, Gail du Toit,past Piet van der Linde as gasheer en Zeldie Kruger FOTO S: Verskaf

Waai

beloftes van laat lentereën aan

November,die warmste maand van lente in die suidelike halfrond,het aangebreek.Dae is meestal goed warm, terwyl nagte steeds ’n koeligheid bring Lentereën het al plek-plek uitgesak,soos hier in die Daniëlskuil-distrik in die Gamagara-rivier se opvangsgebied Met die“reënwind”wat byna daagliks waai,en stormselle soos dié wat vorm, bly die hoop vir goeie somerreën.Vir Kimberley is die gemiddelde minimum en maksimum temperature tot Dinsdag onderskeidelik 16,6°C en 29,3°C Vir Kuruman is dit onderskeidelik 14°C en 24°C,terwyl die kwik in die Upingtonomgewing van 19°C tot 31°C wissel en in Springbok van 17°C tot 30°C Dit is volgens die weerdiens yr no Verspreide donderbuie word vir Vrydag oor die hele gebied voorspel FOTO: Albertus Horn, natuurfotograaf

Juweeltjie

Duiwel

Die duiwel maak oond skoon: Skertsend gesê op ’n baie warm dag

Die duiwel sit agter sy nek: Hy is omgekrap

Tussen die duiwel en die diep blou see: Tussen twee groot gevare

So bang soos die duiwel vir ’n slypsteen: Baie bang Bron: Facebook / VivA Afrikaans Hou jou mond uit die pad uit,anders ry die karre daaroor: Moenie oor ander mense en hul sake praat nie ’n Mond soos ’n wafelpan hê: daarvan hou om te spog

Nek gooi: onwillig, parmantig wees

Iemand se neus is breed: iemand is baie trots of tevrede

Iemand se neus is droog: iemand het gesterf Sy neus is onderstreep: hy het ’n dun snorretjie Bron: Uitdrukkings afkomstig uit Annerlike Afrikaans, Woordeboek van Afrikaanse kontreitraal, deur Anton F Prinsloo

Twyfelhoekie

Moenie

HANNES

NOËTH

Om te protesteer of nie, dit bly die vraag

Hier te midde van die tweede laaste maand van 2025 terwyl die jakarandabloeisels stilweg grond toe daal en tot niks vertrap word onder voertuigbande, of deur raserige blaarblasers tot in die bure se erf verjaag word wikkel en woel dit steeds

’ n Skooljaar is op sy einde, terwyl planne reeds vir die volgende skool- of lewensjaar beraam word

Elders word spertye nagejaag, boedel oorgegee of laaste krag ingesit om 2025 se doelwitte wel te bereik

Intussen stap die tyd onverbiddelik aan en is elke gister en netnou onherroeplik verby Of ’ n mens nou daarteen protesteer of nie

Net soos wat dit nie sou help om te protesteer dat die afgelope Saterdag se Kimberley-parkrun weens protes-optrede afgestel is nie

Want diegene wat aan dié protes-optrede deelneem, het ’ n doel en ’ n sê te sê wat waarskynlik belangriker is as ander se weeklikse stap of draf van 5km

So wonder ’ n mens oor die doeltreffendheid van die gewelddadige protes-optredes in Tanzanië ná ’ n klaarblyklike

betwisbare en chaotiese verkiesing wat in dié land plaasgevind het

Die weermag is glo ingeroep, skote het geklap, voertuie en strukture is aan die brand gesteek en die regering het glo selfs ’ n internet-afsluiting afgedwing Hoeveel mense in die protes-optredes dood is, is nog nie bevestig nie

So het gewelddadige protes-optrede ook in Kameroen, Serwië, Gaza en wie weet waar nog plaasgevind

In Suid-Korea het meer as een protes-optrede plaasgevind wat plek-plek gehalt is sodat onbetrokke voetgangers oor die straat kan stap en op hul weg na eie doen en late kan voortgaan

Volgens die Social Change Lab is bevind dat protes-optrede ’ n kans op sukses het wanneer veral drie faktore in ag geneem word ’ n Protes-optrede sonder geweld het glo groter kans om te slaag Dit slaag ook beter wanneer die sosio-politiese konteks gunstig is Ook, protes-optredes behoort groot aantalle deelnemers te hê

Daarom, wanneer ’ n enkele protesterende stem op Facebook eis: “Asseblief geen lelike kommentaar nie” , dra dit geen gesag nie

Juis dan kom die “lelike” kommentare soos brandende motorbande aangerol

opgee hier aan die einde van die jaar

Wanneer ’n mens November binnegaan, kom jy agter nou raak dit einde van die jaar

Nie alleen langer dae en vroeë sonlig kondig hoogsomer aan nie; ook agendas wat oorvol is en mense wat praat van kom ons los hierdie en daardie vir volgende jaar Maak jou jaar sterk klaar Dit is

noodsaaklik Werk is en bly ’ n voorreg en ’ n gawe en ’ n wonder En ja, natuurlik is mense dié tyd van die jaar al deur ’ n klompie uitdagings Mense is moeg; dikwels is daar meer konflik en baie mense se emosies loop net oor Ontspan Daar is nog ’ n paar weke van hierdie jaar oor Jy het steeds die geleentheid om ’ n verskil mee te bring En al begin die skoolkinders en universiteitstudente praat van eksamens wat nou

Kweek gerus begrip

Ek aanvaar die meeste rekenmeesters en mense in ander professionele beroepe stoei met dieselfde soort uitdaging: kliënte wat sukkel om te verstaan hoe dinge aan ons kant werk.

Baie kliënte verstaan nie die konsep dat professionele beroepe wat ’ n diens lewer in terme van tyd werk nie

Aan die kliënt se kant klink dit regverdig om iets baie dringend te versoek soos ’ n dokument wat aangestuur moet word, of iets wat bereken moet word

Hul redenasie is dat dit net ’ n paar minute van jou tyd gaan neem

Daar is twee uitdagings hieraan verbonde

Die een is dat jy moet staak waarmee jy besig is en later weer die draad moet optel om verder te werk

dus baie meer

Dit beteken dat dit

as net ’ n paar minute van jou tyd

neem

Die ander uitdaging is dat daar nie net een kliënt is wat baie

dringende versoeke rig nie Daar is verskeie

Dit beteken dat ’ n groot deel van jou dag daaruit bestaan om mense te probeer help wat dinge tot op die laaste nippertjie gelos het

Dit is ook gewoonlik die mees veeleisende kliënt wat ’ n probleem met jou gelde het

Mense in mediese en ander professionele beroepe kla dat pasiënte en kliënte van beter weet

Hulle het hul eie mening oor hoe dinge werk en watter resultate verwag kan word

In baie gevalle is dit iets wat hulle op die internet raakgelees het

In ander gevalle is dit vriende en familie wat vrylik raad uitdeel al staan hulle glad nie in dieselfde beroep nie

Die meeste kliënte het darem ’ n goeie begrip van hoe dinge werk Hulle verstaan dat hulle nie die enigste kliënt is nie

Hulle verstaan die konsep van tyd

Van ondervinding Van kennis Van waardetoevoeging

’ n Groot dankie aan pasiënte en kliënte wat die bogenoemde verstaan en dit respekteer julle is kosbaar

klaarmaak daar is nog genoeg tyd van hierdie jaar oor Geniet dit! Daar lê vir baie mense ’ n Desember-vakansie voor, en baie is afgehandel wat in dié jaar moes gebeur; altyd is daar goed wat oorstaan na ’ n nuwe jaar Alles hiervan is waar, maar moenie jou laat mislei dat alles nou sommer net klaar en verby vir die jaar is nie Gebruik die kans van elke dag Geniet die geleenthede oor jou pad Dalk was dit die beste jaar van

Kameeldoring

jou lewe, moontlik die slegste Wat ook al, daar is genoeg tyd oor om elke dag voluit te geniet En wanneer jy agendas afsluit en eksamens klaarmaak en beplanning vir volgende jaar stroom in: Hou moed, hou kop; geniet die voorreg van ’ n jaar sterk klaarmaak Doen dinge voluit Moenie moed verloor nie, moenie opgee nie Maak sterk klaar, om ’ n nuwe jaar sterk te begin Lewe, en lewe in oorvloed

Storie lewer pret op

GERDA-MARIÉ VAN ROOYEN

Tuisskoolonderrig het sy op- en afdae. Soms wil Rooyma in die kleinhuisie wegkruip vir vyf minute se stilte; ander kere is moederhen te trots wanneer haar kuikens haar met ’n skerp antwoord verras

Hoewel ’ n relatiewe streng roetine gehandhaaf word, is geen twee dae dieselfde nie

Ná ’ n lewendige Laeveld-vakansie by Oupa en Ouma Bos (wat ná hul aftrede nie meer in die Bosveld woon nie) breek die vierde kwartaal ná ’ n oogknip se rus aan Vir Afrikaans trek “Teacher-Mommy” ’ n voorgeskrewe bundel kortverhale nader Fanie Viljoen se "Die meisie met die kaaskrul op haar kop" word as luisteraktiwiteit voorgelees: Karla beleef haar eerste dag by haar nuwe skool met ’ n kaaskrul wat in ’ n sliert hare verstrengel is Eliot wonder heeldag hoe daardie kaaskrul op haar kroon beland het, terwyl die boelie in die klas almal met ’ n vuisgebaar waarsku om nie hul “pret” te bederf nie Aan die einde van die storie

word die geheim verklap, maar die Rooymiere besluit doelbewus om te kyk hoe lank húlle met ’ n kaaskrul op die kop kan loop

Sussie, die maltrap, probeer eerste Sy vaar goed, maar laat sak haar kop op 10m Die jongste én kleinste in die huis (die worsie-toypom-kruising) sien haar kans en snel vinniger as Cheslin Kolbe op die gekurfde eetding af Boetman sou net met ’ n kaaskrul paradeer as sy ma eerste gaan Die kaaskrul sit, en sit, en sit Fluffy se bek begin kwyl en die vloer word tussen die gekef-kef en agterpootpolka ál meer nat Eindelik buig Rooyma die knie letterlik én figuurlik

Oudste, ’ n raak-by-tiener, is reeds te selfbewus en vrees dat sy ma die oomblik op die sosiale media gaan verewig Danksy mooipraat en paaiwoorde kry sy hom so ver om die “wind-eetding” op sy kop te sit Net lank genoeg vir een foto Rooyma, so reg in haar aard, plaas natuurlik die foto en “tag” sommer die skrywer Kort daarna lewer ’ n kennis droogweg die insig: “Dis seker wat ’ n kaas(krul)kop is” Wie het nou gesê stories is vervelig?

Kampvegter laat blywende indruk

HELENA BARNARD

Dorothy-Anne Howitson was ’n onvermoeide vegter om omstandighede vir persone met gestremdhede te verbeter en het vurig die noodsaaklikheid van polio-entstof oor en oor beklemtoon

Sy het presies geweet waarom en waarvoor sy veg, want uit eie ondervinding het sy die vernietigende krag van polio geken Op 7 Januarie 1957 het Dorothy-Anne wakker geword en kon net haar ooglede beweeg Sy was 14 maande oud Polio het haar oornag verlam gelaat

“Polio het ’ n onuitwisbare invloed op my lewe gehad Die pyn, die gestremdheid en die lewenslange stryd is ’ n voortdurende herinnering van polio se vernietigende krag,” het sy in een van talle media-onderhoude

vertel Sy het gedurig beklemtoon dat polio ongeneesbaar is, maar totaal voorkombaar deur entstowwe “Ek het met die gevolge van polio saamgeleef, en glo my, jy sal nie wil hê enigeen wat jy ken moet lewenslank ’ n stryd voer weens ' n siekte wat voorkombaar is nie,” het sy ook gesê

Dorothy-Anne, wat as ’ n hoogs-intelligente en stylvolle vrou met ’ n “dazzling smile” beskryf is, is op 20 Oktober - twee dae voor haar 70ste verjaarsdag - in Kimberley oorlede

Sy moes haar lewe lank met ’ n rolstoel oor die weg kom, en selfs nadat post-polio sindroom by haar gediagnoseer is, het sy onverpoos aan haar doelwitte gewerk

Haar ma het van vroeg koerantknipsels oor Doll, soos sy genoem is, gebêre: In ’ n koerantonderhoud in 1961 vertel die jong Doll dat sy haarself soveel as moontlik wil help en geen las in die huis wil wees nie

Toe Dorothy-Anne op 22 Oktober 1955 in Porterville gebore is, was polio-entstowwe nog nie in Suid-Afrika beskikbaar nie Dié entstof, ontwikkel deur die Amerikaner, dr Jonas Salk, is in daardie jaar as veilig en doeltreffend verklaar, maar was eers vanaf 1956 in Suid-Afrika beskikbaar Teen 7 Januarie 1957 het Dorothy-Anne nog net een polio-inenting gehad en was dit twee weke voor die tweede een

Sy het vir maande in die Princess Alice Home vir kinders met polio gelê, en by haar ouerhuis Die Howitsons het toe in die Strand gewoon ’ n Fisioterapeut het haar en ander kinders begin behandel Ná die eerste jaar van terapie kon sy regop sit wanneer sy neergesit word Sy het die gebruik van haar regterarm teruggekry en

Dorothy-Anne Howitson in 2019 tydens ’n jaarvergadering Foto: Argief

kon boeke deurblaai Ná die tweede jaar kon sy in ’ n vertrek rondrol Op vierjarige ouderdom kon sy danksy loopysters en ’ n leerborsrok wat haar liggaam regop hou, voortbeweeg terwyl sy aan die muur of stoele vashou Haar ouers, Basil en Joey, en broer John het haar nie bejammer nie, wel ten sterkste ondersteun Só moes sy messegoed afdroog en staande teen ’ n bed help wasgoed opvou In haar kinderjare is haar pa, later ’ n posmeester, na Uitenhage, Jan Kempdorp, Warrenton, Kimberley en weer na die Strand verplaas In November 1963, toe Dorothy-Anne agt jaar oud was, het hulle na Jan Kempdorp verhuis In 1964 is sy as st 1-leerling by die Elizabeth Conradie-skool (Elcon) in Kimberley ingeskryf, waar sy in 1973 gematrikuleer het Tydens haar skooljare het sy tien operasies ondergaan, onder meer rugoperasies en spieroorplantings Ná matriek het sy haar deur ’ n korrespondensiekursus as boekhouer kwalifiseer Op daardie tydstip het sy saam met haar ouers

in George gebly en was sy die stigter van ’ n groep wat hulle beywer het om opritte en hulpmiddels by besighede en kantore te laat oprig om dit vir persone met gestremdhede toeganklik te maak

In Augustus 1981 het sy haar eerste vaste aanstelling by die Kimberley-hospitaal (nou Robert Mangaliso Sobukwe) gekry waar sy tot 1998 gewerk het In hierdie tydperk het sy kwalifikasies in sielkunde, bestuur, en arbeidsverhoudinge verwerf Sy was ’ n Sondagskool-onderwyseres, lief om kruissteekborduurwerk te doen en was by die Christel Armstrongbreigilde betrokke Boonop het sy haar ma opgepas wat aan Parkinson se siekte gely het Sy was ook ’ n vrywilliger by Hospice, en as opgeleide berader het sy sterwensbegeleiding gedoen

Ná sy in 1996 met post-polio sindroom diagnoseer is, is sy ongeskik vir verdere werk by die hospitaal verklaar

Steeds was sy deurlopend by veldtogte betrokke om omstandighede vir persone met gestremdhede te verbeter Dit sluit toegang tot geboue, lughawens en vliegtuie in en die ongehinderde beweging op sypaadjies en in winkels Sy het aktief in organisasies soos Rotary International en die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede (NCPD) gedien

In dié hoedanigheid het sy gereeld toesprake by nasionale en internasionale konferensies oor die wêreld heen gelewer - in onder meer Java, Japan, Noorweë, Israel, Kenia en China

Saam met die destydse Suid-Afrikaanse Toerismeraad het sy vasgestel wat persone met gestremdhede se behoeftes by vakansieoorde en besien-

swaardighede was om toeganklikheid te verbeter

Sy het ten doel gehad om kerke, dokterspreekkamers en openbare geriewe meer toeganklik te maak Op ’ n tydstip het sy van net een openbare toilet in Kimberley geweet waarvan persone in rolstoele gebruik kon maak, en om geld by ’ n kitsbank te trek, was onmoontlik Teen 1999 het sy reeds argitekte van raad bedien oor hoe om toegang by hospitale en klinieke te verbeter, en ’ n beleidsdokument geskryf Sy het ook wetgewing rakende toeganklikheid bestudeer en tipiese kwessies nagevors

Dorothy-Anne het talle eerbewyse ontvang Maar oor eerbewyse het sy gesê: “Applous kan ’ n verslawing raak As dit so is, moet jy jou onttrek en dit nooit weer doen nie” - Lees die volledige berig oor Dorothy-Anne deur noordkaapbulletin co za te besoek

Dorothy-Anne Howitson in 2015 tydens ’n Rotary International-kongres in Kenia Foto: Arg ef
Die vierjarige Dorothy-Anne Howitson staan met behulp van loopysters en ’n leerborsrok onder haar klere Foto: Argief

Upington-rugbyspeler skitter in SA o.19-span

NICK PRETORIUS

'n Jong rugbyspeler van Upington is deel van die Suid-Afrikaanse o 19-rugbyspan, wat nou in Europa toer.

Gregan Jansen het tydens sy skooljare by die Primêre Skool Op die Voorpos en by die Hoërskool Duineveld met sy voortreflike spel as heelagter en senter opslae gemaak Sy voormalige afrigter by Duineveld, Stefan van Wyk, praat met lof oor hierdie nederige l “ fi ” l

Diary

6,7 EN 8 NOVEMBER

Die Kalahari Kuierfees vind by Die Eiland in Upington plaas Besoek die fees se Facebook-blad vir meer inligting

7 NOVEMBER

An evening of jazz and fine food is presented from 18:30 to 21:30 in the gardens of the McGregor Museum in Kimberley Whilst enjoying the band s performance, indulge in food from the harvest table menu Call Cassi Warren on 082 839 7237

n Nagmark vind by The Fire plaas, van 17:00 tot 21:00 te Landbouweg in Kimberley Stalletjies ’n springkasteel, biertuin en regstreekse musiek kan te wagte wees Skakel 063 324 2092

8 NOVEMBER

Die Marchand-fees en boeremark vind in dié dorp tussen Kakamas en Augrabies plaas Dit begin om 08:00 en duur tot omstreeks 19:00 Draf- en fietsrygeleenthede, stalletjies, ’n modeparade vir die kleinspan en stoepstories is op die

program Skakel 081 597 3714 vir meer inligting

15 NOVEMBER

Take part in a family event at the Magersfontein Memorial Battlefield Museum by entering a 5km family walk The restaurant will be open with roosterkoek and beverages for sale (cash only) The museum can also be visited It commences at 07:00 from the entrance gate and costs R100 per adult RSVP by Friday 7 November by dialing 083 245 4018

REGSKENNISGEWINGS & TENDERS

Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer Number T2092/2001 in favour of KESENEILWE MARY QUEEN MAKGOKA in respect of certain ERF 17596 GALESHEWE, Situated in the Sol Plaatje

B I S H O P S L A A N 9 , LABRAM KIMBERLEY

E-MAIL: owen@engelsman.co za CONTACT NO: 053 8328134 File Ref : IM JOOSTE / ao in the 37, for copy ER O F 617 LINDA L, e r of IE, e r ANNA ty in 335 T TE been ns ue reby same ar te, two the this MBER NE, Bishops Kimberley,

T2400/1991 LOST OR DESTROYED DEED Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of

T3624/1997 passed by, HARTELUS BELEGGINGS (EIENDOMS BEPERK) REGISTRATION NUMBER: 91/03215/07 in favour of, D & B EARTHMOVING REPAIRS BK REGISTRATION NUMBER: 1995/003750/23 in respect of certain ERF 1 2 6 9 5 K I M B E R L E Y , SITUATED IN THE SOL

TITELBEWYS

Hierby word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasies 68 van die Registrasie van Aktes Wet 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte N

gepasseer deur ANGELOS PAVLAKIS (ID 080819 5021 00 7 ) ten gunste van FREDERIK ANTONIE VAN STADEN (ID 390924 5079 00 8) en JACOBA WILHELMINA VAN STADEN (ID 411007 0045 00 3) aansien van sekere ERF 122 DANIëLSKUIL, G E L E ë i n d i e MUNISIPALITEIT VAN DANIELSKUIL, AFDELING VAN BARKLY WES wat verlore geraak het of vernietig is Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Noord Kaap te Kimberley binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te KURMAN op hede die 6 dag van NOVEMBER 2025

Aansoeker: Chanine Maree, Duvenhage & Van Der Merwe Inc Adres: 52B Beare Straat, Kuruman 8460 E-pos adres: chanine@dvdmprok.co.za Kontak nommer: 053 030 0094/5

BOEDELKENNISGEWINGS

OUETEHUIS, KURUMAN BOEDELNOMMER: 003054 /2025 DATUM VAN AFSTERWE: 12 SEPTEMBER 2025 Skuldeisers en skuldenaars in bogemelde boedel word versoek om hul vordering in te lewer en hul skulde te betaal by die kantore van ondergenoemde binne 30 (DERTIG) dae vanaf 7 NOVEMBER 2025. P R O K U R E U R S :

APPLICANT: VAN HEERDEN FOURIE A T T O R N E Y S I N C (SE0110) ADDRESS: P / A E N G E L S M A N MAGABANE INC Blok E, Bishopspark Bishopslaan 9 Labram, Kimberley, 8301 E-MAIL: owen@engelsman.co za CONTACT NO: A.M. KOTZE In die Boedel van wyle ANNA MARIA KOTZE, Identiteitsnommer 390412 0018 080, in lewe ' n w e d u w e e w i e woonagtig was te M

BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201

D.J SMITH IN DIE BOEDEL VAN W Y L E : D O R O T H E A JOHANNA SMITH IDENTITEITSNOMMER: 370512 0029 088 VAN: LUBBE STRAAT, HUIS HERFSAKKER, JACOBSDAL, VRYSTAAT MEESTER SE VERWYSING: 6803/2025 ALLE PERSONE met vorderinge teen die bovermelde boedel moet dit binne 30 (DERTIG) dae v a n a f d a t u m v a n publikasie hiervan by die betrokke Eksekuteur inlewer. H P A VENTER Eksekuteur DUNCAN & ROTHMAN Kantoor 66, Suite 1, Eerste Vloer, North Cape Mall Jacobus Smitstraat 31 KIMBERLEY 8301 Verwysing: HPAVENTER /im/FER49/0001

D.M. CLOETE

IN DIE BOEDEL VAN

W Y L E : D O R O T H Y

MARCIA CLOETE

IDENTITEITSNOMMER:

371231 0002 081 VAN:

VILLA14, ACASIA PARK, KIMBERLEY

M E E S T E R S E

VERWYSING: 2074/2025

ALLE PERSONE met vorderinge teen die bovermelde boedel moet dit binne 30 (DERTIG) dae

v a n a f d a t u m v a n publikasie hiervan by die betrokke Eksekuteur inlewer.

H P A VENTER Eksekuteur

DUNCAN & ROTHMAN Kantoor 66, Suite 1, Eerste Vloer, North Cape Mall Jacobus Smitstraat 31 KIMBERLEY 8301

Verwysing: HPAVENTER /im/CLO91/0002

H.M. Bauermeister

In the Estate of the Late: Hendrina Maria Bauermeister Estate number: 2761/2025

I d e n t i t y number:4910230075083

Date of death: 22/11/2022

Last address: 1 Haakbos Street , Kathu All persons having claims against the above-mentioned estate are required to lodge their c l a i m s w i

undersigned within 30 days after the date of publication hereof.

Name and address of Executor or Authorised Agent: Ruan FourieNominee of Old Mutual Trust Limited Billing

Name:Exactum Executors Trust Postnet Preller Suite 16, Private Bag x 01, Heuwelsig , 9332 EMail: dewald@exactum.co.za

J.V. MARITZ IN DIE BOEDEL WYLE

J A C O B U S V O R S T E R MARITZ Adres: PLAAS GEELHOUT, D E B E N , 8 4 6 3 , Huwelikstatus: GETROUD

K.E. Seralpelwane

In the Estate of the Late:

Seralpelwane

Estate number: 02609/2025

Identity number:650213 5778 081

Date of death:

26/03/2025

Last address: 368 Petso Street, Mothibistad All persons having claims against the above-mentioned estate are required to lodge their c

undersigned within 30 days after the date of publication hereof. In case of a marriage in community of property: First Names and Surname of Surviving

Spouse:Dikeledi Georgina Serapelwane

Identity Number:721109 0841 087

Name and address of Executor or Authorised Agent: Exactum Executors Trust and Ruan Fourie as nominee of Old Mutual Trust Limited

Billing details:

Advertiser Name:Exactum

Executors Trust Postnet

Preller Suite 16, Private Bag x 01, Heuwelsig , 9332

EMail: Irene@exactum.co.za

M. MOSEKI IN THE ESTATE OF THE LATE MONNAMOTHO MOSEKI

Date of birth: 25/01/1962

Identity Number: 620125 5142 083

Date of death: 3 0 / 0 7 / 2 0 2 1 , L a t e s t address: HOUSE NUMBER 113, NCWENG VILLAGE, KURUMAN, 8460

M a r r i a g e s t a t u s : MARRIED IN COMMUNITY OF PROPERTY, Names and surname of surviving spouse: GADITSHWANE MAVIS MOSEKI, Identity Number: 751207 0631 087 Estate Number: 3136/2021, Creditors of the above estate are requested within 30 days from, Date: 07/11/2025, to prove their claims and to pay their debts to the undersigned KBVS ATTORNEYS P.O. BOX 565 51 BEARE STREET KURUMAN, 8460

M.A.M. VAN

ASWEGEN In die Boedel van wyle MARTHA ALETTA MARIA VAN ASWEGEN, I d e n t i t e i t s n o m m e r 681202 0030 088, in lewe ongetroud wie woonagtig was te JORDAANSTRAAT 14 POSTMASBURG

BOEDELNOMMER: 002846 /2025 DATUM VAN AFSTERWE: 14 AUGUSTUS 2025, Skuldeisers en skuldenaars in bogemelde boedel word versoek om hul vordering in te lewer en hul skulde te betaal by d i e k a n t o r e v a n ondergenoemde binne 30 (DERTIG) dae vanaf 7 NOVEMBER 2025. P R O K U R E U R S : DUVENHAGE & VAN DER MERWE BEARESTRAAT 52B POSBUS 63 KURUMAN 8460 marlene@dvdmprok.co.za FOON 053 030 0094 / 5

W.J. VAN DER

MERWE In die Boedel van wyle WILLEM JACOBUS VAN D E R M E R W E , I d e n t i t e i t s n o m m e r 921118 5108 082, in lewe ongetroud wie woonagtig was te Delfiniumstraat 216, KURUMAN

BOEDELNOMMER: 002155 1/4025

DATUM VAN AFSTERWE: 13 JULIE 2025

Skuldeisers en skuldenaars in bogemelde boedel word versoek om hul vordering in te lewer en hul skulde te betaal by die kantore van ondergenoemde binne 30 (DERTIG) dae vanaf 7 NOVEMBER 2025.

P R O K U R E U R S : DUVENHAGE & VAN DER

MERWE

BEARESTRAAT 52B

POSBUS 63 KURUMAN 8460 marlene@dvdmprok.co.za FOON 053 030 0094 / 5

B.B. Johnson

In the estate of the late (full names and surname):

Boitumelo Boy Johnson Identity number: 740702 5554 080 born died: 15 August 2023 of (last

Boichoko , Postmansburg and surviving spouse (only if married in community of property)

Kediemetse Gloria Johnson Identity number: 780909 0624 088 Born Estate number: Estate no 3083/2023 The first and final liquidation and distribution account (

mentioned) in the above-named estate will be open for inspection to all persons interested therein for a period of twenty one (21) days at the Master's Office Kimberley and a copy

(date) 07 November 2025. Name and address of executor or authorised

1 Savoy

F.E. NORTON

IN THE ESTATE OF THE LATE: FRIEDA ELSIE

N O R T O N I D E N T I T Y NUMBER: 500407 0115 08 1 AND SURVIVING

SPOUSE: LEWIS NORTON

I D E N T I T Y N U M B E R : 480819 5119 08 8 OF: 9 FRANC LAAN ROODEPAN KIMBERLEY

MASTER'S REFERENCE NO: 2927/2022

The First and Final L

Distribution Account in the above estate will ie open for inspection at the Office of the Master of t h e H i g

C

u r t KIMBERLEY for a period of 21 (twenty-one) days from date of publication S S LAWRENCE

Duncan & Rothman Attorneys for Executor P O Box 64 Kimberley 8300 Ref: Ms S LAWRENCE /NOR94/0001

J.F. van Zyl

In the Estate of the Late:

Johanna Frederika van Zyl

Estate number: 02514/2023

Identity number:580614

0046 082

Date of death:

22/05/2023, Last address: 32 Du Plessis Street, De Aar, Northen Cape The FIRST AND FINAL

L i q u i

Distribution Account in this estate will be open for inspection for a period of 21 days from 7 November 2025 at the office of the Master of the High Court Kimberley and the Magistrate's Office, Name and address of Executor or Authorised Agent: Ruan Fourie, Billing details:Advertiser

Name:Exactum Executors

Trust Postnet Preller

Suite 16, Private Bag x 01, Heuwelsig , 9332

Email: Irene@exactum.co.za

J.J.L. van Zyl

In the Estate of the Late: J o h a n n e s J a k o b u s Loubser van Zyl Estate number: 01199/2022

Identity number:520912 5151 086

Date of death: 12/11/2020

Last address: 32 Du Plessis Street, De Aar The FIRST AND FINAL Liquidation and Distribution Account in this estate will be open for inspection for a period of 21 days from 7 November 2025 at the office of the Master of the High Court Master of the High Court Kimberley and the Magistrate's Office, In case of a marriage in community of property: First Names and Surname of Surviving S p o u s e : J o h a n n a Frederieka van Zyl Identity Number:580614 0046 082 Name and address of Executor or Authorised Agent: Irene Janse van Rensburg, Billing details: A d v e r t i s e r N a m e : Exactum Executors Trust Postnet Preller Suite 16, Private Bag x 01, Heuwelsig 9332 Email: Irene@exactum.co.za

P.J. Goosen LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the l i

d distribution accounts (amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to make payments in accordance with the accounts. Late estate Pieter Jacobus Goosen, I D

ID-nr (since deceased),

T.M. DISANG

In the estate of the late THUSO MICHAEL DISANG Identity Number 570923 5869 089, married in community of property to KGOMOTSEGO LUCY DISANG Identity Number 630630 0911 083 WHO resided at HOUSE No. 28 L O O P

NUMBER: 2730/2021

Notice is hereby given that the First and Final

Distribution Account in the above estate lies open for inspection at the Office of the Master of the High Court at KIMBERLEY and a copy t h

Magistrate's Office, KURUMAN, for a period of 21 (TWENTY ONE) days from 7 NOVEMBER 2025. A T T O

N E Y S : DUVENHAGE & VAN DER M E R W E 5 2 B BEARESTREET

Kalahari High retains U19 crown

For the second consecutive year, the U19 boys cricket team of the Kalahari High School in Kuruman has been crowned the Northern Cape winners in the Switch Schools XX SA20 cricket play-offs In the U19 girls’ division, the team from St Patrick’s CBC in Kimberley emerged victorious

These two teams, along with the boys’ runner-up team - Diamantveld High School in Kimberley - will compete in phase two of the Switch Schools XX SA20 against the winners from Free State and North West This stage is set to take place in Potchef stroom from 16 to 18 January Phase one of the cricket play-offs was held on 24 and 25 October in Kimberley, featuring teams that topped the log table in all five regions of the Northern Cape Six teams competed in the boys’ section and four in the girls’ section

In the boys’ section, the participating teams were from Kalahari High, Diamantveld High, St Patrick’s CBC, De Aar High, Upington High and Prieska High The girls’ section consisted of teams from St Patrick’s CBC, Kathu High (runners-up), HC Rose Hub and Kalahari High Switch Schools XX SA20, in conjunction with Cricket South Africa (CSA), is the re-launch and re-brand of the Schools T20 challenge (previously the Coca Cola Schools Challenge) This prestigious tournament stands as the premier national

competition for school cricket teams across the country, showcasing the very best U19 talent

In September 2024, CSA and SA20 launched Schools SA20, designed to uncover and nurture cricket talent among boys and girls across South Africa, while creating pathways into professional cricket and growing both

the player and fan base for years to come Volume two of the competition commenced in August to be completed by March A total of 630 boys’ and girls’ teams nationwide have registered to compete for the coveted title

Each of the 16 CSA members are running boys’ and girls’ tournaments, using either straight knockout or round robin

format In the boys’ division, two boys’ teams from each member will progress to the next phase Meanwhile, only the winning girls’ team from each member will progress to the next phase Phase two of volume two is scheduled for January and February 2026 Visit schools sa20 co za for more information

Konoha storms in to secure 41 medals at RCFA nationals

Nine determined competitors from Konoha Martial Arts, based in Kathu and Kuruman, secured an impressive haul of 41 medals and 314 provincial points at the Ring Contact Fighting Arts’ (RCFA) nationals - the Jungle Wars XIII SA Open

The dominant performance ensured their presence was felt at the event, which took place from 24 to 26 October in Vanderbijlpark

The points earned by these nine competitors contributed significantly to the Northern Cape's impressive total of 854 points

This achievement brings the students one step closer to qualifying for the national Protea team that will compete at the RCFA

Sports diary

7 NOVEMBER

The Honorary Rangers Night Race from 19:00 at the Rooifontein game farm by the Kimberley Harriers Running Club Enter for the 5km run or walk, or the 10km trail run Proceeds go to the projects of the honorary rangers of SANParks Visit the club on Facebook for more information

The inaugural Unbound200 MTB event taking place from Tiffany’s in Bloemfontein, is presented by Oryx Endurance Event Management

Riders can enter for this 327km race on mostly gravel road Visit Oryx s Facebook page for information

8 NOVEMBER

Upington Crusaders bied tydens die Kalahari Kuierfees draf- en fietsrygeleenthede aan Skryf in vir die

World Championship in April next year

The competitors demonstrated exceptional skill across six demanding divisions: high kick contact, low kick contact, sport boxing, close combat (MMA/grappling), supreme fighting arts, and combat weapons

Supreme fighting arts proved to be amongst the most challenging multi-discipline categories of the tournament

Coach Rainer Jacobs praised the team’s resilience and determination: “Konoha came to prove a point - skill, discipline, and heart win battles Every competitor gave everything, and the results speak for themselves”

10km- of 21,2km drafgeleentheid, of vir die 20km- of 40km-fietsren Skryf in by upingtoncrusaders co za

The Sol Plaatje University’s (SPU) Vice-chancellor’s Cycle Challenge takes place in Kimberley Enter for the 100km, 50km or 25km event It commences at 06:30 with a lifestyle market Visit SPU on Facebook

6 DECEMBER

The Magersfontein Trail Run, by the Kimberley Harriers Running Club, takes place at 06:00 from the main gate to Magersfontein Enter for the 25km or 10km event Visit the club on Facebook for more information

DONDERDAE IN UPINGTON

Stap of draf elke week om 17:30 vanaf die Kameel-standbeeld voor

die polisiekantoor in Upington Die hele familie is welkom Skakel 082909-3143 of 072-215-0049

WEEKLY IN KURUMAN

Join the Kuruman Running Club for weekly runs from the Mokala Mall: On Tuesdays and Thursdays at 17:00 (5km, 8km or 10km) and Saturdays at 06:30 (15km to 35km) Visit the club on Facebook for more information

ELKE SATERDAG

Neem gratis deel aan die parkrun waar deelnemers 5km stap of draf Dit begin om 07:00 of 08:00 afhangend van elke ligging se reëlings Vind uit hoe om n parkrun-geleentheid in jou dorp te begin Besoek parkrun co za vir meer inligting

The cricket champions of Kalahari High School are from the left,front: Louhan Noëth, Carl Thole,Maritz Lubbe (coach),Janko Noëth and Liam Laing; back: Kabelo Pitsoyagkosi,Kopano Mosienyane,Wilrigh Mostert,Myburgh de Klerk,Strauss van Heerden, Warko Smit,Shane Corner and Amantle Nkadimang Photo: Supplied
The winners of the St Patrick’s CBC girls’cricket team are from the left,front: Juanita Chirembere,Ziyanda Ndzilili,Mishka Boughan,Keziah Adams and Brianna Arthur; back: Bothlale Nkokou,Hannah Belim,Avumile Binase,Tokelo Tiro,Buhle Daka and Bokao Ntuane The head coach is Sumayya Florence Photo: Supplied
The Konoha competitors are from the left,front: Dewald van Huyssteen (3 silver,1 bronze),Dihan van Huyssteen (3 silver,1 bronze); Rolandi Ellis (2 silver) and Molemo Lempe (4 silver,3 bronze,SA Development): back: Estienne Scholtz (1 gold,1 silver,2 bronze),Sabata Lempe (4 silver,1 bronze),Kyle Barendse (2
bronze) Absent: Riekert Cilliers (bronze) Photo: Supplied

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
NoordkaapBulletin E-Edition - 6 November 2025 by Novus Media - Issuu