
Thenewspaper in theNorther
Thursday, 4June 2026
![]()

Thenewspaper in theNorther
Thursday, 4June 2026
HELENA BARNARD
“Omoptegee wasnooit ’n opsie nie.Ekhet geweet waarom ek loop.” Só vertel VickyVerster van JanKempdorp watdie padna Durban te voet aangepak hetom bewusmaking te skep oorTyrosinemiatipe1,’nskaars siektetoestandwaaraan haarkleindogter, Lyra,ly.
“Omdat ek nognooit so iets gedoen het nie,het ek geweet dit gaan nie maklik wees nie.Maarekhet netdeurgedruk.Ons het daegehad waarin ons regtiggetoets is.Reën. Koue.Hitte.Wind watons vanons voeteafgewaaihet.”
Vickyhet erge blaseaan haar voeteontwikkel nadathaarskoene vroeg in dié staptogvan nagenoeg 830 km sopnat gereën het;boonop het sy haarenkel sleg geswik
“Die blasehet mettertyd beter geword,envir die reswas ditmind over matter.”
Vickysou die staptogalleen aanpak omdat sy nie ’n ondersteuningsvoertuig konkry om haarte vergesel nie.MaaropMaandagoggend 4Mei, toesyopdie punt was om vanuit JanKempdorp te stap,het haarseun, Ryan, met sy rugsak langs haarkom staanengesêdat hy ter





CHARNÉ KEMP
Dieverwagteaanhoorvan BentleyVass,Noord-KaapseLUR van samewerkende regering,sehofaansoek om verskeie kwessiesrakende dieSol Plaatje-munisipaliteit is op 29 Meiuitgestel gloomdat diepremier as party bygevoeg moet word
Die LURsehofaansoekgaan daaroorom’nraadsvergaderingen’n begrotingvan die SolPlaatje-munisipaliteit in Kimberleywat tertafelgelê is nietig te verklaar,en’nteenaansoek vandie munisipaliteit om Vass se artikel 139-ingrypingasonreëlmatig te verklaar
Intussen, buitedie hof,het ’n skermutselingVrydagopdie sypaadjie vandie hooggeregshofuitgebreek tussen ’n persoonwat as “tenderpreneur”uitgekryt is,engemeenskapsaktiviste watmet plakkatebetooghet Polisielede moes tussenbeidetree en ’n vrou watglo eerste ’n oorveeg wouuitdeel, wegsleep.Die strydende partye het op mekaar geskree.

Die KimberleyAction Group-aktiviste en munisipalewerkers,van wie diemeestestaak weens hulteenkantingvan die provinsie se ingryping, het aanvanklik vreedsaambetoog.
Hulgrief is teen dieprovinsiale ingrypingby dieraadenvrese is uitgespreek dathulle soos ander aktiviste vermoormag word “Dit salnie help nie,aseen vanons val, staantienop,”het BoyceMakodi
vandie KimberleyActionGroup aan teenwoordigesgesê.
Daar is met skok verwys na onlangse voorvalle waar aktiviste elders in die land “wreedvermoor is,een wat 12 keer geskiet is en ’n ander watmet 17 skotedoodgeskiet”is.
“Maarons salnie stilblyofomgekoop word met kospakkies nie Kiesersmoetvir hulselfbegin dink,ek smeek julle.”
VolgensMakodiisdie besluit om die munisipaliteit onder administrasieteplaas polities gedreweenword dit deurtenderpreneursgedryfwat hulhande op die munisipale geldlaai willê. Betogers voer aandie ingrypingis'n“berekende pogingdeur die provinsiale regering om beheer oor die munisipaliteit se administrasie en bankrekeninge te verkry.” Dit is glo daarop gemik om geld vir die ANC se verkiesingsveldtogtebekom Die aktiviste sê huloptredespruit uit jare se swak dienslewering.
“Die Suid-AfrikaanseMenseregtekommissiehet die rioolproblemein Kimberleyas‘nmensgemaakteramp verklaar,” sê Makodi. “Ekwil nieeens virdr. Zamani Saul, premier,agbaar noem nie.Niksvan sy beloftesword waar nie.In2021 het hy R500 miljoen beloof vir die herstel vanpaaie en sanitasie-infrastruktuur,maardaardie geld hetsoosmis voor die sonverdwyn. En Kimberleylyk slegterasooit
“Die munisipaliteit is onder beleg vantenderpreneurssepersoonlike agendas.Die stadsbestuurder het byvoorbeeld met ’n vorige wateraf-

sluitingvir herstelwerk, geweier om ’n gelaaide faktuur vir waterdienste goedtekeur,wat hulstryd teen ons persoonlik maak.”
Aktiviste is ookwoedend oor’n beplande 8%-styginginelektrisiteitstariewewat op 1Julie in werkingtree, sonderdat daar behoorlikekonsultasiemet die gemeenskap was. VerledeWoensdag, met die aanvang van’nspesiale raadsvergadering watuitgeroep is,wou Dipuo Peters, speaker, amptenarevan die Nasionale Tesourie aandie woordstelomdie “gebreke vandie onbefondsde begroting” te bespreek,enom’nnuweeen watmet behulp vandie Tesourie opgestel is,voortelê. Dit weerspieël glo die werklikebehoeftes vaninwoners. Opposisieraadslede het egter daarop aangedring datdié betrokke voorleggingnie op die sakelyswas nie, en daarom ontoelaatbaaris. Rdl. ChrisWhittaker sê hulle kan nie’nnuwebegrotingvoorlêwat hulle nognie gesien het nie. Die DA is nie genooi na die vergaderingwaarindie voorgestelde nuwe begrotingmet sekere ander raadslede bespreek is nie.
on (IEC) he 2026 ctions, mmencementofa igntowards ember. logo and rthe tagline ”were otivatingall yparticiocess. areness ad of the ion weekend gistration stacipalwards 8:00 to 17:00 ecitizensto onal details tration advanced,

with the DepartmentofHome Affairsensuringthatoffices will be open nationwide to facilitate citizens’ applicationsfor identity documents,whichare aprerequisite forvoter registration Unregisteredcitizensare encouraged to takeadvantage of this opportunity, while registeredvoters should verify that their detailsare correct. Voters will only be permittedtovoteatthe station wherethey areregistered. Citizensneed to gettheir identity documentready and registeror checktheir addressdetails online at registertovote.elections.org.za They can find the correctvoting station to visit on the registration weekendatmaps.elections.org.za/ vsfinder.Citizenscan also visit local IECoffices on weekdays,from08:00 to 17:00.
Verledeweek hetledevan diepolisie in Keimoes twee mans, onderskeidelik 43 en 18 jaar oud,in hegtenis geneem virdie besitvan dwelms met'n geraamde straatwaarde vanbykans R300 000 Dié inhegtenisnemingshet op Donderdag28 Mei omstreeks12:00 plaasgevind toeledevan die Keimoes-misdaadvoorkomingseenheid roetine-patrollies in die dorp uitgevoer het.
Tydens diepatrollies hethulle tweevermeende dwelmverspreidersteëgekom en toestemming gevraomdie voertuig waarin hulle gery hette deursoek. Met die deursoek vandie voertuig hetdie polisielede64Mandrax-tablette,met 'n geraamde straatwaarde vanR6400,indie voertuig ontdek, en dietweemans is daarna in hegtenis geneem
Die polisielede hetook 'n lasbrief virdeursoeking verkryomdie twee mans se perseel in dieCurriescamp-nedersettinginKeimoes te deursoek. Met diedeursoeking vandie eiendom is 'n aansienlike hoeveelheid dwelms gevind. Ditsluit in tik met 'n geraamde straatwaarde vanongeveer R246 397, watin'ngat versteek was, en ook 300 Mandrax-tablette terwaarde vansowat R30 000 watook op dieperseel versteek was. 'n Klag vanbesit vandwelmsisteen dietwee verdagtesgelê.
Die voertuig watnabeweringindie pleeg van diemisdaad gebruikis, is deur diepolisie as 'n bewysstuk in beslaggeneem
Genl. maj. MonicaSebili, distrikskommissaris van dieZFMgcawu-distrik, hetdie polisieledegeprys virhul meedoënlose pogingsomdie vermeende dwelmhandelaars vastetrek.
Sebilisêdie polisiesal hul bedrywighedein geïdentifiseerde brandpuntgebiedeverhoog en verbeteromdie
spreek
HELENA BARNARD
’n Hond wataan sy nekopgehangis totdathydood is,’nhondwat lewend in 'n gatgeplaasismet ’n grootklip bo-op diehond, en ’n hond watgeslag is en sy vleis watnabewering as wildsvleis verkoopis, is van dieontstellende voorvalle watdie afgelopetyd in dieNoord-Kaapaangemeld is.
Alet Steynvan dieDBV in Kimberley sê hulle is bewus vandie hond watin MeiinBarkly-Wes opgehang is Foto’s vandié hond watdie vorige dagnog springlewendigrondloop,en foto’svan die hond watmet ’n touomsy nek aan’nboomhang, is in die DBVen in NoordkaapBulletin se besit.
Steynsêdié saak vandieremishandelingworddeur dieDBV-inspekteurs ondersoek, en verderekommentaar salgelewer word sodradie ondersoek afgehandel is
In nog’nvoorval in Meiis’nhond in Keimoes gevind watlewend in ’n gat geplaasisenmet ’n grootklip bedek is Christene Maritz,lid vanUpingtonFURever Rescue,Fosterand Adoption, sê hulle het ’n videovanaf gemeenskapslede ontvangwat wyshoe hulle die swaarklip met pikkevan die hond wegtrek en diehond uit diegat haal.
Dié hond, wathulle Gloria gedoop het,isvinnignadie Oryx-dierekliniek vir behandelingenwaarneming gebring. Gloria is laterinFURever,’n niewinsgewende organisasie,sesorg geplaas.
Daar is bevind datsybreinskade opgedoen het,enindie eerste dae

Dié hond is in Barkly-Wesopgehang. FOTO: Verskaf
ná haar redding konsyslegs voeding inneem watsykon lek.
Op Dinsdag2Junie hetMaritzvertel datGlorianet dievorigedag deur ’n weldoener aangeneemis.
Sy sê geen verdagtesisnog in verband metdié voorvalvan dieremishandeling aangekeernie
In nog’nvoorval, waarvanbeeldmateriaalwyd op die sosiale media gedeel is, word gewyshoe ’n pitbull in Rosedale in Upington geslag word
In dievideo is dit duidelik sigbaardat sy keel afgesny is Maritz sê volgensgerugtewas dié hondglo reedsdood, en is hy toegeslag en dievleis as wildsvleis verkoop.
Kol. Cherelle Ehlers, woordvoerder vir diepolisie,sêvoorlopigeondersoek dui daarop datdie hondglo op 18 Mei dood is,nabeweringweens ’n siekte
Ookdat dieeienaardie dooiehond aan ’n individu gegee het om te begrawe,

’n Skermgreepvan Keimoes-inwoners wat’ngroot klip van’nhond watlewend begraweis,probeer aftrek
maar datdie karkas aan’nderde individu oorhandigis, watdit geslagendie vleis verkoophet
Die polisie in Rosedale het’nsaak viroortredingvan dieWet op die Veiligheid vanVleis registreer, en die ondersoek is aandie gang
Maritz sê uit FUReversewerksaamhede komdit voor asof pitbulls die meeste vanalle hondrassegesteel en meegehandelword.
Behalwedat die rasvir hondgevegtegebruik word,glo menseook dat hierdie honde misdadigersuit hulerf salhou
Totdie honde se uiterse frustrasie word hulle in klein ruimtesaangehou, en in eengeval is vier pitbulls in ’n klein erfgevind –elkeenaan ’n hoekpaal met ’n kettingvasgemaak
“Dit is hartverskeurend hoehonde en kattehalfdood weggegooi en mishandel word,” sê sy
CHARNÉ KEMP
Die adjunkminister vanwater en sanitasie, Sello Seitlholo,het die Kai!Garib- plaaslike munisipaliteit,wat onder meer Keimoes, KakamasenKenhardt insluit,Sondagin’n verklaring skerp gekritiseer vir sy voortgesette versuim om dringende regstellende stappe te neem om die ineenstortingvan water- en sanitasiedienste in die streek te stuit

tiekeinfrastruktuur uiteensit
Met’nbesoekaan die munisipaliteit op Vrydag 29 Meihet hy gesien hoediensleweringtot ’n “kritieke toestand” versleghet, ondanksherhaaldewaarskuwings en kennisgewings oordie nie-nakomingvan direktiewewat deur sy departementuitgereik is.Dit houernstige gevare vir openbare gesondheid en die omgewing in Die jongsteregulatorieseverslae skilder ’n donker prentjie,sêhy.
“Die munisipaliteit se Blou Druppel-verslagtoondie watergehaltehet tot16,20% gedaal,vergeleke met 71% in 2014.
“Selfsmeerkommerwekkend is die GroenDruppel-tellingvir afvalwater,wat tot’nskamele 0,3% getuimel het,met Keimoes en Kenhardtwat albei0,0% behaalhet.”
Seitlholo het die munisipaliteit beveel om teen die einde vanJunie 2026’nvolledige regstellende aksieplan in te dien watspesifieke tydlyne vir die herstel vankri-
Die ministersêdie munisipaliteit het ’n geskiedenis van nie-nakomingwat betref sy water- en sanitasiedienste Die munisipaliteit versuim om redelike maatreëls te tref om die voortdurende oorloopvan riooluit mangate, asookniewerkende pompstasies en stormwater-enoksidasiedamme,tevoorkom Vroeër vanjaarhet die Menseregtekommissie(MRK) in ’n verslagwat hy oordie toestand vanNoord-Kaapsemunisipaliteite uitgereik het,aanbeveeldat die LURvir plaaslikeregering sy magte gebruik om die beweringsvan bedrog binne dié munisipaliteit formeel te ondersoek.Indie betrokke verslagsêdie MRK Kai!Garibisin “duidelikegeldelikenood”. Die munisipaliteit sukkel om gekwalifiseerde finansiële personeel te behouenhet ookR787 miljoen in ongemagtigde, onreëlmatige, vrugteloseenverspilde besteding aangegaan. Daarby neem dit die munisipaliteit gemiddeld 744 dae om sy krediteuretebetaal Rioolafval word oorlangafstande met vragmotorsvervoer teen ’n kostevan meer as R12 miljoenper jaar.Die gebrek aanchemikalieëen tegniesekundigheid lei totonvoldoendbehandelde afvalwater en gereelde rioolstortings












Abronzefigure of Solomon Tshekisho Plaatje – with bicycle andtypewriter – by Egon Tania and Guy du Toit.Plaatje,born in 1876 in the Boshof district,wasa South African intellectual,journalist,linguist, politician,translator and writer.The Sol Plaatje LocalMunicipalityinKimberley is namedafter him, as is the Sol Plaatje University(SPU).Plaatje spokeatleast eight languages,including German, and translated some of Shakespeare’splays intoTswana.This bronze,oneofthe 400commemorating “Long March to Freedom”,wasexhibited atthe Oliewenhuis Art Museum in Bloemfontein when this photowas takenin2013. PHOTO:David Morris/ Facebook:McGregor Museum Kimberley
'n Trapfiets word as eenvan die meesbriljanteen doeltreffende uitvindingsvan die mensdom beskou
DieDuitseuitvinder BaronKarl vonDrais het dieeerstetweewielige, mensaangedrewe"voertuig", die Draisine,in1817geskep.Dit is in 1815 as noodalternatiefbedink vir die gebruikvan perde, watmet massa-hongersnood te kampe gehadhet ná die massiewe vulkanieseuitbarstingvan Mount Tambora. Dié uitbarsting het 'n "jaar sonder'n somer" veroorsaak en dit het plantgroei benadeel. Dié fiets, ook genoem 'n "laufmachine", "running machine" of "vélocipède", het van'nhout,traplose toestel ontwikkkel tot'ntoestel waarvanmiljoene oor diewêreldheen gebruik word – virvervoer,maar ook vir ontspanning en sport Fietsryhet boonop glotot vroue se onafhanklikheid bygedraén'ninvloed op modes gehaddeurdat vroue nie met lang rokkekon fietsrynie – die "bloomer" of pofbroek het blykbaar só ontstaan Chinahet diegrootsteaantal fietseingebruik: nagenoeg 500 miljoen. In Nederlandismeerfietse as mense;dié land met ongeveer 17 miljoen inwoners het ongeveer 23 miljoen fietse. Wêreldfietsdagwordjaarliksop3 Junieherdenk.

Soms,wanneer’nmens ditallermins verwag, hetjy’nbelewenis watjou wegvoervan die goorheid vandit waarmee jy daagliks te doen het.
Goorhede watjou dwarsindie krop steek, maar waaroorjyberiggewing moet doen en waarvanjy foto’s moet neem omdat die ou gesegdeuit nuuskantore– “if it bleeds, it leads” –steedswaaris.
In verskeie studies,enook in ’n onlangse artikel vandie National LibraryofMedicine,getiteld “Negativitydrivesonline news consumption” is weer bevind datmenseberigte oormisdaad, bloedvergietingentragedie verslind.
Hierdie neiging, skryfallerlei kundiges, is omdat die brein negatieweinligtingvinnigeraspositiewe inligtingverwerk,wantons glo instinktief dat kennis van’nrisikoons help om te beplan,pyn te vermyenveilig te bly.
Terugnadie onverwagse positiewebelewenis: Dit hetgekom in dievormvan die Noord-Kaapse eindrondevan diejaarlikse Koor-eisteddfodvir Suid-Afrikaanse Skole (Sasce) watDonderdagen Vrydag in dieMittahSeperepere-kongressentrum in Kimberleyplaasgevind het.
Die provinsiale departementvan onderwysen nasionale departementvan basieseonderwyswas primêrebetrokkenes
Hiertydens het solosangers,koreenander musiekgroepe vanlaer-enhoërskole vanuit die vyf distrikte in verskillende genres meegeding. Hoebykans droomagtigwas dit om dié kinders trots op die verhoogtesien waar hulle met oorgawe onder meer bekende opera-ariassing. Was dit in sommige gevalle nievir die skoolklereen -haarstyle nie, soujyjou konverbeel datjyin’n operahuis is ’n Verderepluimpie komdie organiseerderstoe watdit reggekryhet om die jeugdige toeskouers deurgaans stil te hou, deelnemersophul tydte laat deelneem, en watdie verrigtinge met gemak en professionaliteit laat voortgaanhet ’n Mens het aandie kinders vanverafgeleë dorpegedinkwat die opwinding van’nbustoer na Kimberleykon meemaak; aandie blootstelling en ondervindingwat hulle konkry.Daarisgedink aanouerswat die kinders ondersteun het;aan lojaleendeeglikeonderwysersofafrigters waarsonderdie kinders niehierdie geleentheid –vir hulle ’n grootsegebeurtenis– konkry nie. Metdie wegryvan die kongressentrum,deur Kimberleysestratewaardie rommel al drie weke lank ophoop;waarriool en skoonwater plek-plek die strate afstroom; waar jy sig-sagryomslaggate te vermy, dink jy: Laat onsmet dieselfde oortuigingenoorgawe waarmeeons kritiseer, ook lof toeswaai wanneer dit op onspad kom.
HANNESNOËTH
Daar iseen moeilikeding in hierdieouwêreld van ons,endit is diepersepsieswat ons het oormense,plekke, instellings, skole,kerke en sommeralles.
So min vanons doen moeiteomuit te vind wieiemand werklik is,ofprobeer agterdie waarheid van’nsaakkom,ofprobeer kykhoe dingewerklik is.Waarskynlik omdat ons dikwels gemaklik voel met diepersepsies Togdoendit soveel skade. Wanneer jy iemand anders hanteermet die persepsies watjyinjou ronddraoor daardiepersoon, komjydikwels iemand geweldigtena.
’n Ander woordvir ’n persepsie,wat dalk duideliker dieimplikasies daarvanaandui, is die woordvoorveronderstelling.
Miskien is dit’nmoeilikevraag om jouself meetekonfronteer: om te meet en te weeg hoe opregjyis, of methoeveel voorveronderstellings jy leef
In kort –gee iemandanders’nkans;gee ’n skool’nkans; ’n kerk,’ninstelling, wieofwat ookal.
Moenie dat’nander virjou bepaal hoejy moet dink nie
Te veel,tedikwels,wordpersepsies of voorveronderstellings gevorm deur leuens, kwaadwillige bedoelings,onkunde of sommer net deur tydofomstandighede
Wees groter as enige persepsies
KARIN MULLER
’n Tydterug besoek ek ’n bekende instelling namens ’n kliënt. Die besoek wasnie beplan nie en ek druk dittussen anderafsprakein.
Om 08:00 is ek voor huldeur Daar staan’npaarmenserond.Ek doen navraagoor waarom hulle buitestaan.
“OpWoensdaemaakhulle 09:00 oop,”antwoord’nvreemdeling.
My moed sakinmyskoene.Ek staansenuweeagtigrond
“Ekmoetook by my skroppie uitkom,” gesels iemandanders.
As eklater terugkom,gaandit langer neem;eksal moet wag.
Om toekomstige frustrasie te bekamp,neemek’nfotovan die kennisgewingbordwat die besigheidsureaandui
Die nota watsê“No Photographs”val my op.Toe valdie sekuriteitskameramyopwat besig is om my af te neem
Te laat.Ashierdiebesigheid binnekort beroof word,gaanek
waarskynlik diehoofverdagtewees. Op eenvan diekennisgewingbordestaan:“No dangerousweapons.” Is alle wapens nie gevaarlik nie? Ek wonder of ’n naelknipper as ’n wapengebruik kanword. Dalk ’n vurk, as jy middagete ingepakhet
Die gefladdervan ’n duif onder die oorhangvan die daklaatalmal opkyk. Meer mensebegin hulverskyningmaakenvra waarom ons buitestaan
’n Vroutjie met ’n krat volbroodjies,vetkoeke en koekies neem haar plek by eenvan die pilarein. Een-vir-eenkom werknemersuit en gesels methaarterwylhulle kos koop.Ekhet baie respek virmense met inisiatief watnie bang is vir werk nie.Ekwonderhoe vroegsyal aanhierdie vetkoeke werskaf Mensebegin ongeduldigraak. Die deurewordoopgemaak en mensedraal na binne Ek voel beter. Ek kon’noomblik totstilstand komenasemskep. Magjy, wat’nbesigeprogram het, ookiewerstot stilstand kom –selfs al neem iemandandersdie besluit namens jou.
Die vraagishoekomons onsnie moet oorgee aanons persepsies ooriets of iemand nie?
Die antwoord is eenvoudig: Meestal omdat dit nie waar is nie.
Dit is my eie gedagtevan of ooriemand. Soms moet ek iemand beterleerken
Soms moet ek die balk uit my eie ooghaal. Soms moet ek konsekwent wees.Soms moet ek leer om opreg’nander’nkans te gee. ’n Mens kandit ookandersom hanteer. Wat maak ek as my binnekant verniel word met persepsies oormy?
Wees groter en beterasdit.Leefdie waarheid. Moenie datpersepsies oorjou joukoers bepaal nie. Wees maarversigtigvir daardie voorveronderstellings.Leeriemand kenvir wie en wathyofsyis.
IGNO VANNIEKERK
Danksy dievolstoomtoetredevan kunsmatigeintelligensie (KI)probeer almal dink watdie invloed vanGrok, Chat GPT, Sunoen’n bontspul anderbotte,slawe en heersers op ons lewe gaan wees.
Verbeeljou jy het ’n bot-troeteldier watsoosjou gunsteling-teelhond of basterkatlyk;wat nieop die grasperk morsnie; watmet sensor-oëjou werf dophouvir skarminkels;enwat met jougesels wanneer en waaroorjywil. Anders as Wagter vereis Bot-gedierte nie hondekos en bosluispille nieen doen hy ookdiensasjou sielkundige met wiejyjou diepste drome en kwellinge kandeel. Só word onsmeergeïsoleer van ander lewende wesens.’nPaarjaar gelede souons op ’n Vrydagaand video-winkel toery. Daar ’n paar ander fliek-entoesiasteraakloop; ’n bietjie inkopies doen terwyl ons virdie pizza wagwat onssaammet die videogaangeniet.Ennou?Die
video’sstroombreëband na die televisie in onssitkamer,winkelartikels arriveer uit Chinabydie tuinhek,die pizza word afgelewer deur ’n Uber-entrepreneur Die huiskokonne vanwaarons aanlyn werk,krimp nouer Geleenthede vir informele sosialiseringhet weggedein.Onlangs is ’n nefielaatvir aandete.Toe sy ma homernstigroep, laat hy weet hy is besigmet ’n rekenaarspeletjie Hy kannie noukom nie– hy speel met régtemense.Nugter weet watse mensedié om die etenstafel is KI vereis niedat jy jousosiale ordentlikheidsjassie dranie.Jykan komnes jy is,vra netwat jy wil, en voorgeeomteweesnet wiejywil –die botsal jouaanvaar.Anders as regtemense watdalkkan oordeel. KI, effektiwiteit en kitsaflewering maak onslewemakliker;maarbaie meer eensaam. Watons nounodig het is nieKInie,maar’nhoë Medemenslikheid-IK.– Verkort. Van Niekerk, ondermeerskrywer en lewensafrigter, skryf rubriekevir BloemNuusExpress,susterskoerantvan NoordkaapBulletin

TotallingR202,050 million, the budget for the 2026-’27 financial year of the Frances Baard District Municipality(FBDM) wasapproved last week
In his budget speech,the executivemayor of theFBDM, Patrick Marekwa, said the budget was not onlya financial plan forthe year ahead, butalsoa momentof accountabilityand transition.
“Theera we arein– marked by coalition governance, fiscal constraints,and heightenedpublic scrutiny– requires adifferent kind of leadership: one that is decisive, ethical, and people-centred,” he stated
To ensureoptimal useof public funds,the municipality hasadopted acostcontainment policywhichisdesignedtoeliminatewasteful expenditureand prioritise spendingonservice delivery.
Keyfocus areasofthe budgetinclude supporttolocal municipalities with financial management; environmental health; firefightingand disaster management; localeconomic developmentand tourism; spatialplanning; and infrastructure development– focussing specificallyonoperation and maintenance and housing.

Executivemayor of the Frances BaardDistrict Municipality,Patrick Marekwa,during his budgetspeech
PHOTO:Supplied
management, road andstormwatersystems,aswellaswater and sanitation infrastructure.
Through the ExpandedPublic WorksProgramme (EPWP), the municipality will create 18 fulltime employmentopportunities (FTEs). Thesepositions will be supportedbyprojects such as brickproductioninitiatives in the Magareng andDikgatlongLocal Municipality,aswellasthe youth entrepreneurship development programme
Themunicipality is committed to environmentalhealth and disaster managementservices and an amountofR5,17 million and R1,45 million have been allocated to thesefunctions respectively for projects focusedonsupportingservice delivery
Atotal of R1,89 millionhas been allocatedtoLocal Economic Development(LED) initiatives, and R1,83 million hasbeenset asidetosupporttourism development Theseefforts will centre on attractingtrade and investmentthrough events such as the LEDExpoand the AfricaTravel Indaba Expo
In supportofits localmunicipalities,R22 million hasbeen allocatedfor the operation and maintenanceofinfrastructure Thesefunds will supportcritical services like electricityand waste
In the 2026-’27 financial year the focus will alsobeon operation and maintenance of electricalinfrastructure;roads and stormwater;wastewaterinfrastructure;water infrastructure; and solidwaste management landfill sitesinfrastructure.
Notable grants received for this financial year include: an energy efficiencyand demand side managementgrant of R5 million; arural road assetmanagement grantofR3,074 million; and a finance managementgrant of R1,2 million.
“Asgovernmentitisimportantthat we spend ourallocated funds wisely to ensurethatwe better thelivingconditions of the people that we serve,”the executivemayor concluded,remarking that the nextchapter of localgovernmentwould demand courage, integrityand innovation.


ILSE SALZWEDEL
DiePapier Praat,’nweeklikse YouTubenuusprogram, is diejongstetoevoegingtot DiePapier se stal. ’n Nuwe programvol nuus word elkeDonderdagom19:00 uitgereik.
Benewens ’n voorskou vanwetenswaardighede uit die volgende dagse uitgawe van Die Papier,’nweeklikse druk-publikasievan Novus Media, kankykersuitsien na besprekingsen ontledings vanplaaslikeeninternasionalenuus, asookander aktuele kwessies Sportliefhebberswordnie afgeskeepnie.’n Sportsegmentmet ’n oorsigvan dieweekse belangrikste sportnuus én ’n voorskou vandie
TheMarket forCharitytakes placefrom 09:00 to 14:00 at the McGregor MuseuminHerlear Kimberley. At this Father’s Dayinstalment,a treasurehunt takesplace,and afamilyphotoshoot session canbewon. Dial 079981 1240 formoreinformation.
Theboyschoir of the Kimberley Academy of Music(KAM) is looking forpassionatehigh school tenors and basses to join this brotherhood of music, confidenceand harmony. Those who love singing, performing andbeing part of something special can embracethis chance. Those Gr.6 and Gr.7 boys whose voices have already broken arealsowelcome to audition.Auditions close on 15 June.CallRozanne Botha on 073198 2819
Thethirdannual NorthernCape SymphonyOrchestra (NCSO) Extravaganzastarts at 19:00 at the Northern Cape Theatre. Moreinformationtofollow.
Die jaarlikse Askham-boeresport vindby Askham in die Kalahari plaas. Benewens perderesies en anderperdespeletjies, word verskeie ander aktiwiteiteaangebied; met stalletjies watplaasvars kosendrinkgoed verkoop. Die rugbywedstryd tussen die SpringbokkeenSkotland gaan vertoon word Besoek Askham Boeresport op Facebook virmeer inligting.
18 JULIE
Die Vaalharts Veteraanklubsejaarlikse Veteraan Ekspovind om 09:30 by die Magogong-siloplaas Beleef ou trekkers en implemente, asook demonstrasies en kompetisies, in ’n gesellige atmosfeer vir die hele familie.Kosstalletjies en verversingsisbeskikbaar Toegang is gratis. Skakel 073633 8038vir meer inligting.
27 TOT 29 JULIE
naweek se sportkalender salby Die Papier se reedsgewildeweekliksesportblaaie aansluit. DiePapier Praat word deur Daniëllavan Heerden,’nvoormalige nuusleser vaneNuus op kykNET,aangebied. Jana Swart, ’n gewilde sport-aanbieder en sport-beïnvloeder,sal kykers op die hoogte bringoor allerlei sport. Jana is ’n grootsportliefhebber,met ’n BSc-graadinsportwetenskapenhonneursinhoëprestasie-sport. Sy wasook die mediabeampte vanStellenbosch FC,’nmededingerindie PSL-sokkerliga BarnardBeukman, Die Papier se redakteur, is opgewonde oordie “opwindende en nodige uitbreiding”van die weekblad se handelsmerk “Ons hetvan diebegin af gesê die gedrukte koerant is ’n belangrike basisvir die handelsmerk,maarisslegs eenelement daarvan. Nog
elemente is aandie kom, en onswebwerf staan ookaan die vooraand vangroot spronge. ” Beukman sê ditisvir hom en sy span ’n groot eerdat DaniëllaenJanaaan boord is vir Die Papier Praat.
“Ekglo hulle gaanhelpomAfrikaansenuusuitsendings onherroeplik en op ’n opwindende manier te verander.”
Jeannine vanZyl,hoofvan premium produkte en inhoudbyNovus Media, is netsoopgewonde oordie toevoeging.
“Met Die Papier Praat wilons Die Papier se platform uitbrei om ons lesers ookop’n moderne,toeganklikeenpersoonlikemanier te bereik.Die uitsendinggee ons die geleentheid om die stories agterdie hoofopskrifteverder te vertel,” sê sy



SUPPLYCHAIN OPPORTUNITY

EXPRESSIONOFINTEREST
CLOSING DATE 12 June 2026 at 12:00 noon
DOCUMENTSREQUIREDExpression of Interest (EOI)Form duly completed– RFI@assmang.co.za Formscan be requested from (Pleasenote: NO supporting documentsrequiredatthisstage)
SUBMITTO:RFI@assmang.co.za (only submissions senttothisemail addresswill be considered)
REFERENCE RFI012/26_UPGRADE OF OLIFANTSHOEK INTERNALROADS
IMPORTANT NOTICE
· Preference will be given to companies with 51% or more BlackFemale Ownershipand /or51% or moreYouthOwnership.
· Completing this form DOES NOTmakeyour company aRegistered Vendor or aContracted/ Preferred Supplier
· This IS NOT an invitation to tender /quote–the informationprovided will be usedfor andKhumani reserves therighttonot issuean research purposesonly Invitation toTender /Quote. EXPRESSION OF INTEREST:UPGRADEOFOLIFANTSHOEK INTERNALROADS
PLEASE NOTE:
· This Expression of Interest is applicable to this specific Enquiry and will be reviewed in linewiththe minimumrequirementsasset outinthe Expression of Interest.
· FIELDS MARKED ARECOMPULSORY. IncompleteForms will not be processed.
COMPANYINFORMATION*
TRADING NAME
BUSINESS STRUCTURE(Mark with X)
REGISTEREDBUSINESSADDRESS (PHYSICAL)
CONTACTPERSON PHONE NUMBER
E-MAILADDRESS OPERATIONALINFORMATION
Die Noord-Kaapse ronde vandie jaarlikse Conspiritokunswedstryd vind by die Hoërskool Diamantveld in Kimberley plaas. Leerders kanhulle vir'nverskeidenheid genres inskryf,inAfrikaans of Engels.Dit sluit in toneelspel, lees, dans; instrumentaleofvokaledeelname; optredes as redenaars, kore of pompongroepe; asook inskrywingsvan kuns of skeppende skryfwerk. Die sluitingsdatum vir inskrywingsis20Junie. Skryfaan lizelle@conspirito.co.za vir meer inligting, of besoek conspirito.co.za
8AUGUSTUS
’n Vroueoggend beginom10:00 in die saal van die NG kerk in Victoria-Wes. Die tema vandie geleentheid is: “Herwinning: God herwin watdie wêreld breek en weggooi.”Opdie geleentheid word musiek gemaak en meer oor mosaïekkuns vertel, met’n uitstalling vanartikelswat uitherwinbaremateriaal gemaak is. Bel ElizePerrin by 082774 3824 virmeer inligting.
3TOT 6SEPTEMBER

Die jaarlikse Yonder Hartsfees word virhierdie tydperk beplan.Besoek Yonder Hartsfees op Facebook vir meer inligting.
Stuur inskrywingsvir diedagboek na helena.barnard@novusmedia.co.za. Inligting oor gebeurewordgratis geplaas.

LEGISLATION(Please completethe fieldsbelow–DONOT submit the documents)
LETTER OFGOOD STANDING * (DEPARTMENTOF LABOUR NATURE OF BUSINESS
COMPANYREGISTRATION No. (CIPRO)
TAXCLEARANCE CERTIFICATE (SARS)
VATREGISTRATION NO.
INCOMETAXNO. BEE *
BEE CERTIFICATION (Mark withX)
DISCLAIMER
I, the undersigned, herewith confirmthat theinformation provided is true andcorrecttothe best of my knowledge, theaccuracy of which can be verified by means of certified copies of supporting documentation. Thus, signed and acknowledged at on
Kinderbeskerming moet nie eers beginwanneer ’n maatskaplikewerkeringeroepwordof wanneer’nhofsaakgeopenwordnie.
“Die werklikheid is datSuid-Afrikamet ’n ernstige kinderbeskermingskrisis sit,”sê Suzette Oosthuizen, hoof vansentrums ennasionale strukturebySolidariteit Helpende Hand, na aanleidingvan Kinderbeskermingsweekwat van Vrydag 29 Meitot dié Vrydag 5Junie in Suid-Afrika duur
Oosthuizen benadruk die werklike taak van kinderbeskermingbegin lank voordat’nkrisis plaasvind.
“Dit begin in huise, skole,kerke en gemeenskappewaarvolwassenesbereid is om raak te sien wanneer ’n kind swaarkry “Agter elkestatistiek is ’n kind met’nnaam, ’n storie en ’n toekoms,” sê Oosthuizen.
“Wanneer onsvan geweld, armoedeoftrauma praat, praat ons vankinderswat elkedag probeerfunksioneer terwyl hulle onseker,bang of hongeris.”
Volgens die VerenigdeNasiesseKinderfonds(Unicef), watdie SAPD se kwartaallikse misdaadstatistiekeaanhaal, is 285 kinders van Oktobertot Desember vermoor, terwyl 2707 kinderspogingtot moord, aanrandingofernstige liggaamlikeleedoorleef het.Unicef waarsku ookdat dié syfersslegs aangemelde gevalle verteenwoordig en datdie werklikeomvangvan geweld teen kinderswaarskynlik veel groter is Oosthuizen sê trauma by kinders manifesteer niealtyd op ooglopende manierenie
“Die kind watstil raak in dieklas, die tiener wataggressief optree of die kleuter wathonger by die skoolaankom,verteldikwels ’n verhaal watverder strekaswat ons met eerste oogops-

land reform & rural development
Land Reform andRural Development Department: REPUBLICOFSOUTHAFRICA
lagsien. Dievraag watbaievan hierdie kinders eintlikvra,iseenvoudig: ‘Isekveilig?’
“Die grootste beskermingwat ’n kind kanhê, is iemand watluister; tydmaak; en virdaardie kind wysdat hy of sy waarde het.
“Kinderbeskermingkan nie net die verantwoordelikheid vandie staat wees nie.Gemeenskappemoetsaamverantwoordelikheid vir hulkindersaanvaar.”
Helpende Hand se programme fokus op die veiligheid, ontwikkelingenemosionele welstand vankinders. Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek oordie land heen biedonder meer kleuterskole, naskoolsentrums,huiswerkondersteuning, gebalanseerdemaaltye,vervoer,vakansieprogramme,asook toegangtot terapeutiese ondersteuningdeur OnsSentrum virkinders uit verskillende ekonomieseagtergronde.
Deur sy OnsSentrum-programme bied
Helpende Hand ookprofessionele terapeutiese ondersteuningaan kindersuit getraumatiseerde omstandighede. Dit sluit in spelgebaseerde assesserings,emosionele ondersteuningen traumaverwerking virkinderswat andersins nie toegangtot hierdiedienste souhênie
“Kinderbeskerminggaannie net daaroorom kinders uit gevaar te rednie,” herinner Oosthuizen.
“Dit gaan ookdaaroor om ruimtesteskep waar hullekan groei, leer en genees.Kinders watemosionele ondersteuningontvang, voldoende voedingkry en toeganghet tot gehalte-vroeëontwikkeling, het’nbeter kans om akademies, emosioneel en sosiaaltegedy.
“’nSamelewingwat sy kindersbeskerm, beskermuiteindelik sy eie toekoms
“Sterk gemeenskappewordgebou wanneer gewone menseverantwoordelikheid neem vir dievolgende geslag.”


HELENA BARNARD
Thesound of youngvoices and powerful harmonies filledthe Mittah Seperepere ConventionCentreinKimberley as the provincial finals of the South AfricanSchools Choral Eisteddfod(Sasce) took centre stageon Thursday 28 Mayand Friday
More than 4350 learners from 32 primaryschools and
28 high schools acrossthe province gathered foraspectacular celebration of avariety of music, cultureand youth excellence.On Thursday,primary schools shared the stage, while secondaryschools showcased talentonFriday.
Electrifyingperformances, movingtraditionalsongs and stirring choral arrangements showcased the extraordinary talentand spirit of the North-
ern Cape’s young people In his openingaddresson Friday,SandileBeuzana, chief directorofSchoolManagementand Support, said music and education were powerful tools forshapingcharacter,and that musicwas avehicle for healingand transformation Forphotos, videos,aswell as the results,visit Northern Cape DepartmentofEducation on Facebook
TheSAPSinthe Northern Cape continuestoraise awareness about statutory rape and urgescommunitiestoprotect children from sexual exploitation and abuse.
children about their safety,monitor their wellbeing and immediatelyreport anysuspected abuseor exploitation to the nearestpolicestation.

Statutoryrape occurs when an adultengages in sexual activitieswithachildwho is under the legalage of consent, irrespective of whetherthe childconsented or not.InSouth Africa,the ageof consentis16years.
TheSAPSremains concernedabout the increasing numberofcases involving young victims who areoften manipulated, coercedorgroomed by older individuals. Such acts constituteseriouscriminal offencesand perpetrators willfaceprosecution

Parents, guardians, educators and community membersare encouraged to openlyengagewith
Specialisedunits within the SAPS,including the FamilyViolence,Child Protection and Sexual Offences(FCS) units, continue to investigate cases involvingsexualoffencesagainst minors to ensure that justice is served and victims receivethe necessary support
TheSAPSappealstocommunities not to remain silentabout abuseand to work together with law enforcementagencies in safeguardingchildren. Anyone with information relating to sexual offencesagainst childrencan dial the SAPS Crime Stop number, 08600 10111, or report information anonymouslyvia the My SAPS app

DET For further inf ormati on ,p lea s ec on ta ct Mr.MoatlhodiemangMainaakae on 060 965 5902 or Moatlhodiemang.Mainaakae@dlrrd.gov.za.Manual Applicationand Declaration forms may be downloaded from the department's website: http://www.dlrrd.gov.za or obtainedfromthe nearestDepartmentofLandReformand RuralDevelopment ofces New th PublicBuilding, Cnr.Knight &Stead Street, 6FlooratRegistry, Kimberley 8301 or Department of Agriculture, Environmental Affairs,Rural Development and LandReform; 1276GaobepeStreetMothibistad Agricultural Offices All applicationsmust th be hand delivered or couriered to anyofthe above departmental ofcesnolater than 06 of July 2026 at 16h00.Applications received after the closing date will not be considered Applicantswhopreviouslyappliedareencouragedtore-apply NB:GovernmentEmployeesandPoliticiansHoldingPublicOfficeDoNotQualify
’n Gemeenskapsgefokusde maatskaplike-ondersteuningsprogramhelp om op die langtermyn deur die voorkomingvan middelmisbruik sterker gesinsverhoudings te bou.
Hierdie programteenmiddelmisbruik,wordsaammet Famsaaangebiedendeur die Sanca-kantoorin Loeriesfontein gefasiliteerword, het die afgelopedriejaarontwikkel in’n geïntegreerdemodel, watmet ouers en kinderswerkomgedragindie huisomgewing te beïnvloed.
Nege vroueuit die gemeenskap het noudie programoor positiewe ouerskap voltooi, waartydenshulle toegerusismet praktiesemiddels om
kommunikasieteverbeter, konstruktiewedissipline toetepas en konflik doeltreffender te hanteer. Die sessies het’ngestruktureerde ruimte virportuurleer geskep en deelnemerstoegelaat om ervaringstedeelenvertrouemet dietoepassingvan hierdie benaderings by diehuis te bou.
“Die programhet my ’n beter perspektiefopdie lewe gegeeen’n positiewe impakopmyenmyvriende gehad. Dithet my inspireerommy besteselftewees. Die programwas pret,boeiend en leersaam,” sê Danika Matthys, ’n deelnemeraan die program.
Aanvullend hiertoe wasdie ICan-
program, watafgesluit hetmet ’n gradeplegtigheid watdeur 24 deelnemers, insluitend kindersenhul ouers, bygewoon is.Sedertdie bekendstelling daarvanhet dieprogram ’n meer deelnemende en gesinsgesentreerdebenaderingontwikkel.Deur met versorgers en kinderstewerk, versterk die tussenkoms die steunstelsel rondom die kind, waarin gedragspatrone vorm gegee en in standgehou word.Die inisiatief, watdeur Loeriesfontein- en Khobab Windplaasbefondsword, fokusop die toestandewat totmiddelmisbruik bydra, soos komunikasie-uitdagings, beperkingvan hanteringsvaardighede, en gapings in ouersseondersteuning.


Vandie Loeriesfontein-kinders watdie ondersteuningsprogram bygewoon het. FOTO:Verskaf
NORTHERN CAPE PROVINCIALTREASURY
BIDSARE HEREBYINVITEDFOR:
Requestfor Proposals for the Provision of Employee Healthand WellnessServices to the Northern Cape Provincial Treasury for the periodof3years
DESCRIPTION
ACCESSINGAND SUBMITTING BID DOCUMENTS
Alldocumentsshould be downloadedfrom www.ncpt.gov.zaorwww.etenders.gov.za.
TheDepartmentfurther requests that allprospective bidders who download thetenderdocuments from the website send an email to ehwtender@ncpt.gov.za confirming receiptofthe document.This is essential for compilinga







BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201



BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205









HELENA BARNARD
With this year’s Skatefor Hope programme – which was“loaded with smiles, determination, andserious fun” – doneand dusted, skaters can look forward to theannual grandslam.
In this year’s Diamonds andDorings Kimberley DiamondCup (KDC) Grand Slam,overR900 000 in cash prizes canbewon.
To be able to competein the championship on 5DecemberinKimberley,skaters canregistertoparticipateat one of sixgrand slam qualifiersthatare taking placein severalcities
Only those finishinginthe
topthree positionsateach grand slam qualifier will earn their place in the championship
Registration is alreadyopen forthe qualifierstakingplace on 6June in Bloemfontein, 27 June in Gqeberha,4Julyin Durban, 11 July in Kimberley, 15 August in Johannesburg and 5SeptemberinCape Town
TheKDC is apremier showcasefor amateur and professional skateboarding, and the Northern Cape Provincial Governmenthosted this international championship,originally knownasthe the Maloof MoneyCup,for the firsttime in 2011.
As in previous years, Skate forHope, the KDC’s flagship developmentprogramme,
traveledthrough communities acrossthe province –introducingchildren and teenagerstoskateboardingwhile also creatingspaces where theycan grow socially and personally This programme hasbeen implementedtocreateawareness,identify talentand develop skills in this sport, with some participants who will eventually be able to qualify forthe KDC.
Representatives of Skatefor Hope visited,amongothers, Springbok, Upington and De Aar Theseasonculminated in Kimberleyon16May,where the three topskaters in differentcategories battleditout Formoreinformation,visit KimberleyDiamond Cupon Facebook


