Skip to main content

NoordkaapBulletin E-Edition - 30 April 2026

Page 1


‘Verdoemende’verslag oorhandig

Dr.Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, sê hy salregstellend optree nadat’nverdoemende verslag van dieSuid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK)aan homoorhandigis; ’n verslag wat bevind dienslewering in dieNoordKaap is stelselmatig besig om ineen te stort.

Dit lei totgrootskaalseskending vaninwonerssebasiesemenseregte

Dr.Henk Boshoff,voltydse kommissarisvan die MRK, het die verslag op 22 Aprilby’namptelikegeleentheid aanSauloorhandig.

Die verslagvolgná’nomvattende ondersoek watinOktober 2025 begin is weens talle klagtesoor munisipale verval.

’n Somber prentjie vansistemiese mislukking, swak finansiëlebestuur en ’n tekort aanvaardighede in munisipaliteitewordgeskets

Eenvan die belangrikste aanbevelings is datSaul’nrampverklaring moet doen oordie krisis met rioolstortings en swak sanitasie in dieSol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley.

DieMRK se bevindinge toon talle diensleweringsmislukkings watnie aan’nenkele oorsaaktoegeskryf kan word nie.Dit spruit uit’nkombinasie vanswakoorsig, geldelikenooden institusionele onbevoegdheid.

Vandie 26 plaaslikemunisipaliteite het20aldie wetlikedrempel virformele provinsiale ingrypingingevolge artikel 139 vandie Grondwet bereik Luidens die verslagleefinwoners in onmenslikeonwaardigetoestande, waar hulle wateruit besmette riviere moet haalenaan aanhoudende rou rioolstortings blootgestel word Geen enkele munisipaliteit in die

Dr.Zamani Saul (regs,premiervan die Noord-Kaap)enBentleyVass(LURvan die samewerkende regering) tydens die ontvangsvan die MRK-verslag in Kimberley. FOTO:Facebook

provinsie “kon die gesogteBloudruppel-status vir watergehalte” behaal nie

Munisipaliteite verkeerinernstige geldelikenood,met ’n gemiddelde tydperkvan 566 daeomkrediteurete betaal

‘Kwessies is ernstig’ In antwoord sê Saul hy neem kennis vandie MRKseverslag oordiensleweringindie Noord-Kaap.

“Die kwessies is ernstig en direk aan diegrondwetlikepligvan die regering gekoppel om waardigheid en basiese dienste te verseker.”

In ’n onlangsehofuitspraakis bevind die MRKsevoorskrifteen aanbevelings is nie vrywillignie

As die MRK’n bevindingvan menseregteskendingsmaaken regstellende stappe voorskryf, kan diebetrokkestaatsinstellingdit nie ignoreernie

Die MRKhet tandesoortgelykaan dié vandie OpenbareBeskermer.Indien ’n regering nie die aanbevelings volg nie,moethyrasionale,wettige redes as bewyse aanvoer.

Saulsêdie Grondwethof het die regstatusvan MRK-voorskrifte opgeklaar, “tog beskou ek dit nie as ’n rede virversuim nie.Die kwessies in die verslagisernstig. Dit getuig oordie lewenservaring vangemeenskappeendie grondwetlike pligvan die regering om toegangtot basiesedienste,waardigheid en ’n responsieweopenbareadministrasie te verseker.”

Watdie aanbevelingrakende die SolPlaatje-munisipaliteit betref,sal die premier geleiworddeur die toepaslikewetlikeentegniesevereistes ingevolgedie raamwerk virRampbestuur

“’nRampverklaringisnie net om ’n goeie beeldteskepnie.Dit moet

volg op ’n behoorlikeassessering deur die betrokke rampbestuurstrukture. Intussen saldie provinsievoortgaan om metdie munisipaliteit,departementvan samewerkende regering,die provinsiale tesourie en toepasliketegnieseagentskappe saam te werk om die mees dringende sanitasierisiko's te stabiliseer.”

‘Verskerp ingrypingsplanne’ OorArtikel 139-ingrypings stem Saul saam datprovinsiale ingrypingtot sigbareverbetering in dienslewering moet lei.

Hy sê hy fokusopskerper ingrypingsplanne,duidelikeaanspreeklikheid, tegnieseondersteuning, geldelikedissiplineengereeldeverslaggewingaan die Uitvoerende Raad.

“Die provinsialetesourieendie departementvan samewerkende regering moet toesig houoor herstelbeplanning, krediteurebestuur en ondersteuninggee aanmunisipaliteitewie se finansies basiesediensleweringbedreig.”

Die Kantoorvan die Premier sal met die betrokkedepartemente koördineer om geraakte munisipaliteitemet praktieseondersteuningte help om besoedelde woongebiede skoontemaakenomgewingsgesondheidsrisiko’steidentifiseer

Dit sluit tegnieseleiding, opruimingsbeplanning en dringende risiko’s in. Saulneemkennisvan die MRK se sperdatums,tydlyne,bewyse van vorderingengereeldeverslae deur die Kantoorvan die Direkteur-generaal.

“Hoeweldie regstatusvan die verslagkorrekverstaanmoetword, vereis die menslikewerklikheid ’n daadwerklikeengekoördineerde regeringsreaksie

“Gemeenskappe verdien waardigheid, funksionerende dienste en

sigbareaanspreeklikheid,”sêSaul. ‘Grondwetlikepligteversuim’ In sy reaksieverwelkom die DA die “verdoemende”bevindings

Die partysêdit bewysdie ineenstortingisnie die gevolg vannatuurrampenie,maareerder van“mensgemaaktewanbestuur en menslike foute”

GizellaOpperman, DA-woordvoerder oorsamewerkende regering, sê die verslagbevestigdie daaglikse werklikheid vaninfrastruktuurtekorte, vandalisme en onbetroubare dienste

“Ons kort nienog ’n werkswinkel of nog’nomsendskrywenie.Ons benodigdaadwerklike, onmiddellike ingrypingdeur diegene watininwonerssebeste belangeoptree.”

Die partyhet onderneem om die verslagindie provinsiale wetgewer te gebruik om “wareveranderingafte dwing”

Die VF Plus het ookdie verslag verwelkom en sê dit bevestig die provinsialeregering het sy grondwetlikepligteversuim

Theo Joubert, VF Plus-LPW,het die LURvir samewerkende regering, BentleyVass, gekritiseeromdat hy nie ingegryphet toewaarskuwingstekens vanvervalreeds duidelik wasnie

Die VF Plus dringaan op onmiddellikeArtikel 139(1)(b)-ingrypings in munisipaliteitewat faal;die formele verklaring van’nprovinsiale ramptoestand in die SolPlaatje-munisipaliteit; en nasionaleingrypingingevalle waar die provinsieself niedaarinslaag om die situasie regtestelnie

“Die MRK het streng spertye gestel vir die implementering van sy aanbevelings en onderneem om die vorderingnoukeurig te moniteer om te verseker die bevindinge lei totdie herstel vanwaardigheid vir Noord-Kapenaars,” sê Joubert.

Poging om Sol Plaatje-munisipaliteitonderadministrasie te plaas

In watdeur ingeligtes beskou word as nog“’nonderduimsemanierom die SolPlaatje-munisipaliteit onder administrasieteplaas om toegang totgeldbronne voor die verkiesing te verkry nadatander taktiekegefaal het,”word’nhofaansoekop30April in die Hooggeregshof in Kimberley aangehoor.

Dit volg nadatdie ANC in ’n poging om magindie raadsaalteversterk, drie burgemeesterskomiteelid-poste in die SolPlaatje-munisipaliteit en Frances Baard-distriksmunisipaliteit aandie EFF in ruil vir samewerking gebiedhet

Vyfvan sy eie raadslede het afvallig

geword en saam metdie EFFenander opposisiepartye ’n spesiale raadsvergadering op 17 Aprilmet ’n petisie gehouomdie begrotingter tafel te lê.Die vergadering is virtueelgehou nadatdie vorige raadsvergadering watdie opposisie belê het,in’nchaos verval hetomdat ANC- en EFF-lede opmekaargeskreeu, enledevan publiekeiers na opposisieraadslede gegooihet

Dipuo Peters,speaker,seonlangse dringende hofaansoekomdié virtuele raadsvergadering met’ninterdikaansoek te staak, is vandie hand gewys. PetersenMarthaBartlett, burgemeester, se vorige pogings om van Thapelo Matlala, stadsbestuurder, weensbewerings vankorrupsie

ontslaeteraakhet ookgefaal met persoonlikekostebevele teen hulle

Die hofaansoeke hetgespruit uit die munisipaliteit se versuim om die regte tugprosesteenMatlala weens dié beweringstevolg.

In die jongstehofaansoekteen onder meer dieraad, munisipaliteit en opposisiepartyewil die Institute of AfricanRoyaltystappedoenom in te gryp in watbeskryf word as ’n “algeheleineenstortingvan plaaslike regering.”

Die stadsbestuurder, asookeen van die opposisiepartye, gaan volgens ingeligtes dieaansoek teenstaan

Die aansoekwat op 30 April aangehoorword, volg op ’n formele aanmaningsbrief watinMaart deur

HaarhoffsProkureursuitgereik is

In die brief word die munisipaliteit “opterme geplaasvir institusionele wanfunksionering, bestuursverlammingengrondwetlikeversuim.”

Na bewering staarMatlala ’n rits aanklagte in die gesig, insluitend growwe nalatigheid, oneerlikheid, botsingvan belangeendie wanbestuur vanopenbarefondse.

Spesifiekebeweringe sluit in die kansellasie vankonstruksiewaarborge vansowat R1,4 miljoenendie versuim aanomsigtigheid oordie beëindiging vankontrakte en aanstellings

Daarby het die munisipaliteit se wanbestuur gelei totrioolstortings, infrastruktuur watingee en openbare betogings

Die regsverteenwoordiger skryfaan die munisipaliteit dit “is vasgevangin ’n staatvan bestuursverlamming.”Dit is weensvier afsonderlikeraadsvergaderings watineengestorthet sonder datbindende besluitegeneemis. Op 12 Maarthet die LURvir samewerkende regering, menslike nedersettings en tradisionele sake ’n formele direktief ingevolgeArtikel 139(1)(a) vandie Grondwet uitgereik Die direktief bevestig die munisipaliteit het versuim om sy uitvoerende verpligtinge na te komenhet gewaarskuteenmeerindringende provinsialeinmengingindien regstellende stappe niebinne 14 daegeneemword nie, lui die brief Dié sperdatumislater uitgestel.

PROGRESS LAUDED,CHALLENGESNOTED

Communities acrossSouth Africa gathered on Monday to commemorate Freedom Day, marking 32 years sincethe country’sfirst democratic elections on 27 April1994.

Themain national eventtook place at the Dr Rantlai MolemeleStadium in Bloemfontein,where Pres.Cyril Ramaphosa deliveredthe keynote address.

Similarcelebrations were held in allnineprovinces,led by provincial premiers.

Thepresident outlined the progress made over32years, including expanded access to healthcare, housing,

education, waterand electricity. He noted that South Africa recorded its highest matricpass rate in historylast year,and that the National School Nutrition Programme feedsmore than nine million learners daily However, Ramaphosa acknowledgedsignificant challenges remain.

“Failingwater infrastructure, collapsing municipalities and deteriorating services arenot mere inconveniences. They directlyaffectthe qualityofdailylife. They constrainthe growth of businesses and the creation of jobs,”hesaid – Lise Beyers,novanews.co.za

Toernooi‘ ’n belewenis’

HELENABARNARD

’n Skouspel van rugby,netbal, sokker en hokkie word sedert 23 April by dieAbsa WildeklawerSkolesporttoernooiinKimberley beleef.Dié toernooi, wattot 2Mei duur,lok senior en junior skoolspanne van oordie land heen en altesaam242 spanne van 126 skole is hierby betrokke

CassiKarstens,toernooidirekteur,het vroeër aanCharné Kemp vertel datdie toernooi vanjaarnaverwagtingmeeras R300 miljoenindie stad gaaninbring. NoordkaapBulletin het Maandag met ’n paar besoekersgesels

’n Ma vanafRustenburgwat haardogter langsdie hokkieveld ondersteunhet,sê die toernooi is “fantasties”gereël. Sy en haargesin is baie tevredemet hulverblyf by die HorseshoeInn.

“Hulle is geratvir grootgroepeengaan uit hulpad om aanversoeketevoldoen.”

In die algemeen washulle tevredemet diensbyrestaurante,hoewelhulle meer as twee uur by eenrestaurantmoeswag.

“Dit terwyl ons voor die tydgebel heten bestellings geplaashet.Opdie eindekon ons ooknie krywat ons bestel hetnie.”

Dit was’nhoogtepuntomdie wedstryd tussen die Griekwasendie PumasSondag in die Suzuki-stadion by te woon.

“Kimberley is daremskoner as Rustenburg.”

Nog’nmavan Rustenburgwat haar seun langsdie rugbyveld ondersteunhet, sê hulle het drie nagtein’nselfsorgeenheid geblyenhet geen klagtesdaaroor nie

“Hier is net min om in Kimberleyte doen. As jy die GrootGat gesien het,het jy allesgesien.”

’n Rugby-afrigtervan dieHoërskool

Die Hoërskool Diamantveld se pompon-meisies wasdeelvan die openingsverrigtinge,en het ook voor vandie wedstrydeopgetree. FOTO:Facebook /AbsaWildeklawerSport

MonumentinKrugersdorp vertel dit is haar vyfde jaar by Wildeklawer. Sy rig dieo.15-seunsrugbyspan af.Syisbaie tevredemet diensenondersteuningby dieHorseshoe Innvir haarenhaarspan. Haar spelersvoelhulle word tydens die toernooinawaardegeskat. Vanhulle was nognooit by dieGroot Gatnie,envir hulle wasdit ’n belewenis.Syisvan meningdat diepublisiteit vanjaarbeter is en goeie blootstelling aandie spanne en skole bied. ’n Ma,wie se seun in ’n span vandie HoërskoolGarsfontein in Pretoria is, vertel ditisdie vyfde Wildeklawerwat sy bywoon, en sê dit is altyd ’n hoogtepunt Hulle wasindie Garden Courttuis,ensê “die mense hetmooinaons gekyk.” ’n Egpaar vandie Paarl, watdie eerste maal die toernooibywoon, sê dit is ’n “awesome”ervaringengoedgeorganiseer.Hulle het op ’n gasteplaas7kmbuite Kimberleygebly waar die diens uitstekend was, maar dieselfoonopvangspower

Hulle voel te min toilette is op die Wildeklawer-terrein beskikbaar “Indien hier meer is as dieenkeles wat ons gesien het, wasdaarnie aanwysings nie.Dit sougehelphet indien ons by die ingangshek inligtingontvang hetwat die ablusie-gerieweaandui, asookdie eetplekke en stalletjies,” vertel die vrou Haar manwas geskok om te sien hoe vuilenvol rommel ditindie omgewing vandie GrootGat is:“Dele vandie stad watons gesien het, is vervalle.”

’n Gesinvan Kathuhet virMaandag se wedstrydedeurgery.Hulle wouoornag, maar konnie verblyfkry nie.’nGesin van Oudtshoorn, wieseseun in die o.14A-rugbyspan vandie HoërskoolOakdale is,sê die toernooi is ’n belewenis.Hulle hetin’n gerieflikeselfsorgeenheid gebly.

“Die paaieinKimberley waar onsgery het, wasbaieslegenerg volgate.”

Besoek Absa Wildeklawer Sportop Facebook virfoto's, videos en uitslae.

Diary

1AND 2MAY

27 TOT 29 JULIE

Thebrand newstand-upcomedy showofMarcLottering, one of South Africa’smostlovedcomedians, will debutatthe HullStreet Theatrein Kimberley.In Ankle Marc one can hear what has been happening in his world, including whyitisthat he hobbled into2026with afractured ankle and amoonboot.The show forpersons 16 yearsand older, commences at 19:30. Buy tickets on quicket.co.za

2MAY

ThemonthlyMarketfor Charity takesplace at theMcGregor Museum in AtlasRoad, Herlear, Kimberley Stalls operatefrom09:00to14:00 Forthis market,the focus is on Mother's Day, as well as acharity drivetosupport former Ekapa workers and their families. Members of thepubliccan donatenonperisablefood and cleaning supplies. Send aWhatsAppto084 395 7297 to book astall and formore information.

18 JULIE

Die Vaalharts-veteraanklubse jaarlikse Veteraan-ekspovind van09:30 af by die Magogong-silo plaas. Beleef ou trekkers en implemente,enook demonstrasies en kompetisies, in ’n gesellige atmosfeer vir die hele familie Kosstalletjies en verversingsis beskikbaar.Toegang is gratis. Skakel 073633 8038 vir meer inligting.

Die Noord-Kaapse rondevan die jaarlikse Conspirito-kunswedstryd vind by die Hoërskool Diamantveld in Kimberley plaas. Leerders kan hulle vir 'n verskeidenheid genres inskryf,inAfrikaans of Engels. Dit sluit in onder meer toneelspel, lees redenaars, dans, instrumentaal, vokaal, kuns, skeppende skryfwerk, kore en pompons. Die sluitingsdatum vir inskrywingsis20Junie.Skryf aan lizelle@conspirito.co.za vir meer inligting, of besoekconspirito.co.za.

3TOT 6SEPTEMBER

Die jaarlikse Yonder Hartsfees word vir hierdie tydperk beplan. Volg Yonder Hartsfees op Facebook.

MURDERMYSTERYNIGHTS

Enjoyamurder mysterynight at the historic DunluceHouseat10Lodge Road in Belgravia, Kimberley,orat theMcGregor MuseuminAtlas Road, taking placeondates throughout the year.Stepintointrigue,question suspects,followclues and unmask the killerbeforethe night ends.Booking is essential. Call Cassi Warren on 082 8397237orGayle Kotzéon082 332 0920,orvisit them at SliceofNiceat theMcGregor Museum on Thursdays and Fridays from 09:30 to 15:00, or Saturdaysfrom09:00to12:30

Stuur inskrywingsvir die dagboek na helena.barnard@novusmedia.co.za. Inligting word gratis geplaas.

Skep mooistetonele

“Reën, donderweer en dan…die mooistetonele watnet dieKalahari kanskep.”Sówordgeskryf oordié foto watop27April deur Thirstland Trailsvan Askham in dieKalahari geplaasis. ’n Koel herfsisreeds met ons, en volgens yr.no en weathersa.co.zagaan diekwik vir dievolgende dae,tot Sondag, in Kimberley net-net tot bo 20 °C klim, terwyl die oggendtemperatuurgemiddeld 7°Cis. In Upingtongaandie dagtemperatuur totbo 25 °C styg,terwyl die oggendtemperatuurgemiddeld 10 °C is. VirKurumanraakdie dagtemperatuur aandie vroeë 20 °C,terwyl die oggendtemperatuurasgemiddeld 8°C voorspel word.Reën en koeler weer word vir Donderdagvir diédrie liggingsvoorspel FOTO:Facebook /Thirstland Trails

Juweeltjie

Al ooit vanhierdie uitdrukkingsgehoor:

Vies varkewordnie vetnie:Moenie te kieskeurig wees nie.Vanaf die Nederlandseuitdrukking: “Vieze varkens worden nietvet,” met “vieze” watkieskeurig beteken.

Bron:Facebook /VivaAfrikaans

Varkoor gooi:Afluister

Ot of otlik:Nadie Engelse “odd”- Buitengewoon, raar

Oulapneus:Vark, na aanleidingvan die ronde neus vandie dierwat aan ’n outydse oulapmuntstukherinner

Ouoë maak:’nGemaakte,onnoseleuitdrukking kry.

Oudagsestorie:Iets watlankgelede gebeur het

Ouspoor maak; iemand ouspoor maak:Eerste by 'n plek aankom. Iets, byvoorbeeld oggendreën, is soos 'n ouvrou se dans:Dit is vinnig verby.

Ouwerf:Sitvlak, byvoorbeeld: “Ek skop jounou onderjou ouwerf.”

Ouverdriettyd:Skemertyd

Ouportret raak: Sterf

Bron: AnnerlikeAfrikaans, Woordeboek van Afrikaansekontreitaal,deur Anton F. Prinsloo

Die sonkom op en gaan onder, en wagnooitvir enigeennie

Maandaghet talle vanons waarskynlik probeeronthouwaarons wasop27April 1994, die dagvan dieeerstedemokratieseverkiesing in Suid-Afrika

Diegene watwel hulkruisies getrek het –en wie32jaargeledeoud genoeg wasomdit te doen –sal dierye en ryemensebystemlokale onthou. Op daardiedag hetnagenoeg 20 miljoen Suid-Afrikanersgestem, met die stemopkoms 86,9% (teenoor die stemopkoms van nagenoeg 59% in 2024).

Miskien saldie verdoemingsprofesieëvan 1994 onthouword, en die opgaar vanblikkieskos, water, kerseenwie weet watnog ter voorbereidingvan ’n voorspelde tydperkvan chaos of beleg.

Die sonhet egteroor dié daggesak,enweer opgekom–’ngebeurtenis wathomself 32 jaar latersteedsherhaal en na alle waarskynlikheid nogvir milleniums gaanvoortduur

Besef’nmens datdié eerste demokratiese verkiesinginSuid-Afrika32jaargelede plaasgevind het, wiljyjou hande saamslaan Waar is die tydheen? Wathet die afgelope 32 jaar in my eie lewe gebeur en hoeveelhet nie intussen verander nie? Hetdaarwerklik 32 herfste, winters, lentes en somersaangebreek en verbygegaan? Hoelankis32jaarnie! Lank genoeg om ’n kind groottemaak, deur ’n skool-

Twyfelhoekie

loopbaan te draf,en’nklompie jare vandié kind se grootmensjaretebeleef

Dink jy terugweetjyinbaie gevalle datdie toekoms nieissooswat jy toe- in 1994 -gedink het dit souweesnie.Endit het allerminsslegs met politiek te doen

Tydopsyeie bringverandering, nienet aan jouhele menswees en denkenie,maaraan menseomjou en na aanjou.Met onverbiddeliketrant skaafenwysig tydaan moontlikhede, omstandighede en toekomsverwagtings Só het die magtige Britse, Mongoolseen RomeinseRyk, en talle ander,met die verloop vantyd geval. Lees ’n mens oorwaaromdié wêreldryke tot’nval gekomhet,isdie redes niks nuut onder die sonnie: konflik ooropvolgers, fragmentering vangesag,ekonomiesekrisis, militêreoorbesteding, politiekeonstabiliteit,en onbevoegdheid, om enkele oorsaketenoem.

Die digter Robert Frosthet geskryf: “Inthree wordsI cansum up everythingI’velearned aboutlife: it goeson. ”

So salons talle belewenisse vandie afgelope 32 jaar niekan herroep nie, of dalk tyeonthou waarin té veel verknies,téveeltyd gemorsis. Koesterdie tyd, voor nóg32jaarin’noogwink verbyis, en neem terharte watdie motiveringsprekerWayne Dyer geskryfhet:“Go foritnow Thefutureispromised to no one. ”

Sondag herinner ’n mens om soms nettestop

HANNESNOËTH

Vanoggendvoelvir my soos Sondae op die plaas altydgevoelhet

Ek oornag op ’n plaasnet buiteOudtshoorn en dit is mooivan vroegoggend af Op die plaashet ma altyd gesê die ganseskepping weet dit is tydvir ’n bietjie rus.

Sy souopmerk: “Kyk, selfs die windpomp draai nieeens vanoggend nie”, maar ek hetjongs al besefdit lykmaarnet so omdat ons self ook almalrustigeris.

Natuurlik moes daar gemelk word en diere moes kosgegeeword, ons moet betyds klaar

Potpourri

wees virkerk, maardaarnawas Sondag Sondae waslekkerenspesiaal. Sondae sien jy die diereonder diebome lê,jysien die windpomp staan, jy weet daar gaan laatmiddag rustig waatlemoen onderdie boom gesnywordenjy weet iewersvandaggaanmahaarPeperment Crisp-tertuithaal.

Ja,sou pa sê,Sondag is Sondag.Dit is asof die bekommernis vandie week minder is,asof diegejaagso’noomblik nagelaat word en asof almal en allesnet bietjie oorbegin

OomDaansou opmerk:“So begin ’n nuwe week met nuwe dinge” en dansou hy rustig sy koffieroer, nog’nuur onder die boom siten

Vrieskaskoopsetrauma

Onsvrieskas, watvir baie jare getrouediens gelewerhet, het onlangsgebreek.

Oornag totstilstand geruk. Kapoet. Diékombuisapparaat of enige anderhuishoudelikeapparaat het nie goeie tydsberekeningasdit by breekkom nie.

Ditvoelaltyd asof dit net nog’n jaar of twee konwerk.

Om ’n nuwe vrieskastebekom is, om verskillende redes, traumaties

Elektriese toestelle,soosalles, raak netduurderenduurder.Dit is die eerstedeelvan die trauma Joueie begrotingteenoor watdit werklikkos

As jynie joueie bakkie besitnie, moetjyvir afleweringreël. Dit is ooktraumaties

Afleweringkos geld.Dit is te verstane,maardit is ooknie by jou begrotingingesluit nie

Jy moet ’n spesifieketyd virdie afleweringreëlomseker te maak datiemand tuis is watgaanrangeer

datdie nuwe vrieskasopdie ou een se plek staangemaakword.

Dankom dievolgende traumatiesedeel. Die mensewat die nuwe vrieskasaflewer verduidelik vriendelik dathulle nie die ou vrieskaskan of magsaamneem nie

Dit moes ookiewersgereël gewees het. Nienou nie.Vroeër. Op skrif. Metplekvir eenvrieskas, besitjy noutwee.

Soos gister, toejydie nuwe vrieskasgaankoophet,het jy vandagook nie joueie bakkie nie

Jy wens jy het’nbakkie gehad. Jy wens die vrieskashet nie gebreek nie.Jywens jy het meer geld in die bank gehad. Wens.Wens.Wens

Dit gaan jounêrens bringnie Gelukkig hetiemandmet ’n bakkie en ’n goeie hart ons pad gekruiswat ons probleem letterlik en figuurlik verwyder het.

Die nuwe vrieskasisopsyplek. Al die trauma is vergete. Totdat hierdievrieskasook, waarskynlik op dieonmoontlikste tyd, gaan breek.

Want,uiteindelik,hou niksvir altyd nie

sommer netkuier

Onshet nieselfonegehad nie, sommer die ou draaiplaastelefoonenselfsdié het op ’n Sondag minder gelui as ander dae. As hy lui souiemand vra: “Wie beldan nouop’nSondag?” So,asons so onder die boomgesit het,het onsgesit.Asons gelê het,het onsgelê.Asons gaanstaphet,het onsgaanstap. Vanoggenddinkekweeraan hoebelangrik dit is om soms net’ndag te stop So is dit mos ingeskapeindie skeppingin. ’n Mens is niegemaakomnet aanenaan te gaan nie. Dit is nodigombietjie te stop en jouteverwonder. Te verwonder oordie wondervan lewe.

Kameeldoring

Bid Rooyes, diepad is lank

GERDA-MARIÉ VANROOYEN

Gebediskritiesindie Rooyhuis Rooyma stuur immers gereeld skietgebedjiesopensomsis hierdiesmeekgebede selfs hoorbaar virdie Rooymiere, soos wanneersyvra virkrag, geduld of wysheid –veral teen daardie gevaarlike laatmiddaguur wanneer almal honger en effens kort van draadis.

Anderdaeisdit Rooypa watvir sy inwonende skoonma–naaanleidingvan haar dogter se versoeke of optrede–vra om vir hom te bid EenVrydaggoggend waarsku Teacher Mommyvir Oudste dathy skouer aandie wiel moet sitomdat hy heelwat korreksies het Dit grootliksomdat hy soos iemand op Kyalami deur sy werk voortsnel.

Netnádie oggend se Bybelstudie,bid hy hardop:“Here, beskerm en bewaar my in die skool.” Rooyma glimlag skelm en slaak stil ’n sugvan verligtingoor haar oudste se gebedslewe.

Anderdagwas Rooyma weer dankbaar toesyOudste se instruksieteksoor die maak van’ntoebroodjie moes nasien Stap seswas “remembertopray,” gevolg met “wash you hands.”

Hoewel die handwas-rang mosterd na die maal was, is sy nietemin dankbaar datdie ooren-oor-dieselfde-ding-sê iewers traksiegekryhet –ensoook die tafelgebed-instelling.

Soms oordinkRooymahaar geliefdheid in haarkindersseoë, maar danstemdie drukkies of woorde vanhaarsuigelinge haar soms sag. So bieg Oudste eendag:“You're agood teacher,Mommy, butI'm tired of school.”

Hierop bied hulpaaan om hulle te onderrig, waarop albeikinders’n besliste “no” antwoord Jongstekry die laaste sê in en verklaar ernstig:“Youshould pray That’s your job, Daddy.” Dalk is dit juis die les vir die Rooyhuis:Gebed is nie’nplignie, maar ’n taal en oorlewingstrategie -een watselfskindersalvroeg leer benut.

Feesvier oorgeoglief

Ná ’n ideesowat vyf maandegeledein die“klipkonstabel”van VanZylsrus se “breintreintjie op en af beginryhet,” hetdie reëlingsvir ’n eersteGeoglieffees totstand gekomenvinddié feestelikheid op Saterdag9Mei in dié Kalahari-dorp plaas.

“Like” lg

T1962/2020

T4166/2019 LOST OR DESTROYED DEED

S. Williams

In the Estate of the Late:

Surname: Williams

Domestic Worker needed.

Contact Chris 084 626 5651

T168837/2003

LOST OR DESTROYED DEED

Noticeishereby given in terms of Regulation 68(1) of the deeds Registries Act 47 of 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of DEEDOF TRANSFER NUMBER T168837/2003 in favour of: PIERRE GERARD VAN

GINKEL BEKKER

IDENTITY NUMBER: 4407275017088 MARRIEDOUT OF COMM UN IT YO F PROPERTY; in respect of: ERF 523 CHRISTIANA TOW NSHI P REGISTRATION DIVISION HO, PROVINCE: NORTH WEST; MEASURING 2855 (TWO THO USAND EIGHT HUNDRED AND FIFTY FIVE) Square metres; HELD BY Deed of Transfer Number T168837/2003 which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: NORTH GAUTENG at Pretoria,within two weeks from the date of the publication of this notice.

DATED at PRETORIA on 9 APRIL 2026 Applicant –PESTANA ATTORNEYS

406 VISTA DRIVE, FAERIE

GLEN PRETORIA

E-mail: deeds@pestanalaw.co.za

TEL :(012) 941 5697

T121/2022 LOST OR DESTROYED DEED Notice is hereby given in terms ofRegulation68of the Deeds Registries Act, 1937, of the intentionto apply for the issue ofa certified copy of Deed of Transfer Number T121/2022 passed by (1) ALDRIGHVERMEULEN, Identity number: 9201035013080, Married outofCommunity of proper ty a nd (2) NIC OL EN EW IL NA VERMEULEN, Identity number 8706250016080,Married outofCommunity of Property in favour of KEURPLANT BELEGGINGS (PTY) LTD,Registration number 2002/002770/07 in respectofcertain: ERF 13239 KIMBERLEY SITUATE IN THE SOL PLAATJE MUNICIPALITY DISTRICT KIMBERLEY PROVINCE NORTHERN CAPE IN EXTENT 955(NINE HUNDRED AND FIFTY FIVE)square metres. Which has been lost or destroyed. All persons having objectionto the issue of such copy are hereby required to lodge the samein writing with the Registrar ofDeeds: Northern Capeat Kimberley within two weeksfromthe date of the publicationofthis notice. DATED AT KIMBERLEY ON THIS 28th DAY OF APRIL 2026. APPLICANT MERVYN JOEL SMITH ATTORNEYS 13 OLIVER ROAD MEMORIALROADAREA KIMBERLEY 8301 mjs@mjsnc.co.za TEL: (053)832 6293 REF: R.SCHEFFER/ AWX26176/K887

T12623/2013LOST OR DESTROYED DEED NOTICE IS HEREBY GIVEN IN TE RMS OF REGULATION

68 OF THE DEEDS REGISTRIES ACT, 1937, OF THE INTENTION TO APPLY FOR THE ISSUEOFA CERTIFIED COPYOF DEED OF TRANSFER NUMBER T12623/2013 passed by ELIZABETH CATHERINALOUISA VAN DER MESCHT in favour of DAVIDE NEVES BENEDITO in respect ofcertain ERF 99 NOUPOORT, SITUATED IN THE UMSOBOMVU MUNICIPALITY, DIVISION COLESBERG, PROVINCE NORTHERNCAPE which hasbeenlost or destroyed All interestedpersons having objection of issue of suchcopyare hereby required to lodgethe same in writing with the Registrar of Deeds: NORTHERNCAPE at KIMBERLEY within two weeks from the date of the publication of this notice

Dated at NOUPOORT This 24th dayofAPRIL 2026 C/O DU RANDT ATTORNEYS 14 WILMOT STREET, NOUPOORT, NORTHERN CAPE, 5950 E- Ma il addre ss: mariedurandt@gmail.com Contactnumber : 079514 4842

T8020/2019

LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby givenin terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issueofa certified copy of Deed of TransferNumber T8020/2019 passedby NICODEMUS MAHLOHLA KALANE IDENTITY NUMBER: 8702075415086 UNMARRIED in favour of THIYEKILE HENDRIK GULWA IDENTITY NUMBER: 7812115732084 UNMARRIED in respectofcertain ERF 9531 HEIDEDAL EXTENSION 18,DISTRICT BL OEM FO NT EI N, PROVINCEFREESTATE IN EXTENT 1521 (ONE THOUSA ND FIVE HUNDREDAND TWENTY ONE) square metres which hasbeenlost or destroyed.

Allinterested persons having objection to the issueofsuchcopy are hereby required to lodge thesameinwriting with theRegistrarofDeeds at Bloemfontein within two weeks from the date of publication of thisnotice. Dated at BLOEMFONTEIN on 22 APRIL 2026

Applicantdetails: BERENDINA JOHANNA SMAL-VERMAAK (LPCM 60102) Appl ic ant: BEZUIDENHOUT INC. ATTORNEYS Address: 104 KELLNER STR., WES TD ENE, BLOEMFONTEIN E-mailaddress: deeds @bezuidenhouts.co.za Contactnumber: (051) 4489755–

LOST OR DESTROYED DEED Notice is hereby givenin terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issueofa certified copy of Deed of TransferNumberT1962 /2020, pa sse db y JACOBUS PETRUS JANSEN, Identity Number 3908115001084 and MARIA MARGARETHA JANSEN; Identity Number 3809180014004,in favour of JANSEN BOERD ERY TRUST, Registration Number IT000053/2015(K)in respect of certain RESTERENDE GEDEELTE VANDIE PLAASYORK "A"279,GELEë in die AFDELING KURUMAN, PROVINSIE NOORDKAAP of which hasbeenlost or destroyed.

All persons having objection to the issueof such copy are hereby required to lodgethe same in writingwith the REGISTRAROFDEEDS:

NORTHERN CAPE at KIMBERLEY,2Stead Street, Kimberley, 8300, within two weeks from the date of the publication of thisnotice.

Dated at Kurumanonthis 22nd day of April 2026 HS VENTER

APPLICANT:DUVENHAGE &VAN DERMERWE INC

ADDRESS: PO BOX63, 52BBEARE STREET, KURUMAN, 8460

E-MAIL: helena@dvdmprok.co.za CONTACT NUMBER: 053- 0300094

T3074/2020LOST OR DESTROYED DEED Notice is hereby givenin terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issueofa certified copy of Deed of TransferNumber T3074/2020 passedbySOL PLAATJE MUNICIPALITY in favour of AMOS NTATE HLONGWANE Identity Number 5505035717084 Unmarried in respect of ERF25545 GALESHEWE, SITUATE IN THESOL PLAATJE MUNICIPALITY DISTRICT KIMBERLEY, PROVINCEOFTHE NORTHERNCAPE IN EXTENT 383(THREE HUNDREDAND EIGHTY THREE) SQUARE METRES HELD BY DEED OF TRANSFER NUMBER T3074/ 2020 which hasbeenlost or destroyed. Allinterested persons

Notice is hereby givenin terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply forthe issue of a certifiedcopy of Deed of TransferNumber T4166/2019passed by TheExecutor in the Estate of the Late Gerhardus Petrus Fritz Jung, Estate Number 867/2018 in favour of Ann Jung,Identity Number 480321 0092 08 9, Widow in respect of certainERF 113DIE ERWE,SITUATED IN THESIYANCUMA MUNICIPALITY, DISTRICT HERBERT,PROVINCEOF THENORTHERNCAPE which hasbeenlost or destroyed. Allinterested persons havingobjection to the issue of such copy are hereby required to lodge thesameinwritingwith the Registrar of Deed at Northern Cape withintwo weeksfromthe date of publication of this notice. Dated at KROONSTAD on this day of Applicant: DAWN BOTHA (LPCM –60827) Address: BOTHAATTORNEYS, 52 BRAND STREET KROONSTAD E-mail address: dawn@dkbs.co.za Contact number: 056212 2131

First names: Sam Estate number: 001767/2025

Identity/passport number: 4706285198089

Date of death: 2016/06/26

Last address: 2925 THAMBOVILLE, Hopetown, Northern Cape, 8750

All people who have claims against the above-mentioned estate arerequired to lodge their claims wi th th e undersigned within30 days after the date of publication hereof.

In case of marriage in community of property: First Names andSurname of Surviving Spouse: Ide nt ity/P assp ort Number: Name andaddress of Executor or Authorized Agent: Schutte Attorneys

C/oVan Riebeeckand Cathc art Street, Hopetown 8750

Billing details: AdvertiserName: Schutte Attorneys

AdvertiserAddress: C/oVan Riebeeckand Cathc art Street, Hopetown, 8750

AdvertiserEmail: sanja@schutteprok.co.za

AdvertiserTelephone: 053203 0054 Reference: BW58

M.J. Wolff KENNISGEWING AAN KREDITEURE IN BESTORWEBOEDEL In dieboedel vanwyle MICHIEL JOHANNES WOLFF, gebore 1965/02/10, ID nr: 6502105087083, 'n meerderjarige manlike pensio naris wie woonagtig was te Susannastraat nommer 11,Heuwelsig,Kimberley, Noord-Kaap, 8301, en wie oorlede is op 2026/02/16, metboedelnommer: 000773/2026, getroud buite gemeenskap van goedere,word hiermee kennisgegee aandie krediteure en debiteure om hulvorderings in te lewer en hulle skulde te betaal by ondergemelde Eksekuteurs binne'n tydperk van 30 dae vanaf publikasie hiervan te wete 30 April2026. NAAM EN ADDRES VAN EKSEKUTEURS:

G.G.

DECEASED ESTATES

All persons having claims against the under-mentioned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (orasindicated) from date of publication hereof.

Estate Number: 000643/2026

Province:Northern Cape /Noord-Kaap

Surname: BITCHER

First Names: GANETGEROME

South African ID Number: 7401295274081

Last Address: 2775 DALTONPLAKKERS

BREIPAALDOUGLAS

First Names of Surviving Spouse (ifapplicable):N/A SurnameofSurviving Spouse (ifapplicable):N/A ID Number of Surviving Spouse (ifapplicable):N/A

Description of Account (ifother thanFirst and Final):N/A

Period of Inspection (ifother than21days): N/A

Master'sOffice: KIMBERLEY

Advertiser'sName: SANETJANSENVAN RENSBURG COETZEE JANSEN VANRENSBURG

ATTORNEYS

AdvertiserTelephone: 082834 5309

M.S. Jantjie

F.J. Grobbelaar IN DIE BOEDELVAN WYLE FREDRIKA JACOBA GROBB ELAAR (IDENTITEITSNOMMER 4402280075080), 'N PENSIOENARIS VAN GEDEELTE48, PLAAS VLUYTJESKRAAL 272, ORANIA,PROVINSIE NO ORD-KAAP, WIE OORLEDE IS OP 18 FEBRUARIE 2025 EN WIE TENTYDE VANHAAR AFSTERWE GETROUD WAS BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE. BOEDELNR000940/2025 Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Li kwi da si e- en Distribusierekening in die bovermelde Boedel ter insae lê by die kantore van die Meestervan die HooggeregshofKimberley en 'n afskrif daarvan by die kantore van die Landdros te Hopetown vir 'n tydperk van 21 dae gerekenvanaf datumvan publikasie hiervan. JH MARITZ Posbus 95 ORANIA 8752 Tel053 2070010

Full Names –

Estate Late: Motshidisi SophieJantjie Occupation Pensioner Date of Death 2021/11/27

Identity Number: 5011070765088

LatestAddress House No C103 ,Magwagwe Village Kuruman Estate Number 1298/2022 (First,Final. Etc.) The first andfinal Liquidation andDistribution account in the above mentioned estate will be open forinspection to all persons with an interesttherein or a period of 21 days from Date: 14 MAY2024

Place:Atthe Masterof the High CourtKimberley and theMothibistad Magistrate'sOffice, Mothibistad Signed at KURUMANon this 22th day of APRIL 2026. SALIM SULLIMAN ATTORNEYS POSTNET SUITE 81 PRIVATEBAG X 1532 KURUMAN CnrofJANFISKAAL & TINKTINKIE STREET WREN CHVILLE KURUMAN8460

Vrouerugbyklubs maakgeskiedenis

Geskiedenisisindie NoordKaap gemaak metdie eerste vier volwaardigevrouerugbyklubswat totstand gekom het.

Ná goedkeuringeninspeksie vandie klubs hetGriekwaland Wes-Rugbyunie (GWRU) bepaal datdie vrouespanvan die SolPlaatje-universiteit (SPU), ColesbergQueens,

Kenhardt UndisputedDivas en die vrouespanvan die Sishen-rugbyklub as volwaardige vroueklubsondersteuningvan die unie salontvang Die intreewedstrydevan die AvbobVrouerugby Superliga het amptelik op 11 Aprilbegin KatSwanepoel, bestuurder vanamateurrugbybyGWRU, sê harderugby word tydens dié wedstrydevan 40 minuteaan ’n kant gespeel. In die onlangse wedstryde het SPUvir Colesberg Queens

met 50-5 geklop,terwylSishen en Kenhardt UndisputedDivas gelykopmet 10-10 gespeelhet Volgende op die wedstrydlys,op9Mei, komColesberg Queens teen Kenhardt UndisputedDivas in Colesberg te staan, terwyl Sishen en SPU mekaaropdie veld in Sishen gaanontmoet.Hiernais’n volgende kragmetingop16 Mei, met SPUenKenhardtwat mekaarinKimberley ontmoet, en Sishen en Colesberg wie mekaarinSishen gaantakel.

Die vrouerugbyspanvan Sishen Rugbyklub.FOTO:Facebook

Polishing their technique

TheNorthern Cape Diamondsare sparkling in PowerWeek 1ofthe Telkom NetballLeague (TNL),taking placefrom24April to 2May at theDurbanUniversityofTechnology(DUT).By Tuesday28April,the Diamonds placed fourth on the logofdivision 2,with three games played,and one lost.Theysecured awin of 45 -43against the North West Tshukudu,during which DiamondKeletsoGontho wasannouncedPlayerofthe Match.In the Diamond’sgame against the Limpopo Lilies on Sunday,center Senestie Ponie (photo) claimedPlayer of the Match.TheDiamonds won50- 48.OnMonday,theylost50-57 against the Kingdom Queens. PHOTO:Facebook /NetballSouth Africa

Ópmet punteleer

Voor ’n begeesterdetuisskarehet dieSuzukiGriekwas dieverdedigendekampioenvan dieSABeker-reeks, dieAirlink Pumas, met44– 34 verslaan.

Methierdiesewende opeenvolgende sege in vanjaar se reekshet diePoubloues hulplekboaan die punteleer behou, waar hulle dié hoogstetrappie met 35 punte beklee. Die Pumas, tweede op die leer,het 28 punte, terwyl SWD27punte het.

In hulkragmetingopSondag 26 Aprilhet Griekwas teen rustyd ’n skrale voorsprong van19– 15 gehadná drieëvan TiaanLange,DylanMaart en Albert Liebenberg.Indie tweede helfte hetdie momentumherhaaldelik geswaai. Sodradie Pumaspunte aangeteken het, hetdie Griekwasdaadwerklikteruggeveg,enook punte aangeteken. George Whiteheadseakkuratedoelskoppe en ’n laat drie vanJanco Uyshet eindelik die oorwinning virdie tuisspan verseël.

Op Saterdag 2Mei om 15:00 ontvangdie Griekwasdie SWDEaglesindie Suzuki-stadion in Kimberley.

Sportdagboek

2MEI

Stap,draf(10km of 21km) of ry fiets (20km of 40km) tydensdie Marchand-fees tussen Kakamas en Augrabies. Bel vir Thea Berghby082 4798897 vir meer inligting, of besoekMarchandfeesvenue op Facebook vir meer inligting.

9MAY

TheVulture Challengetakes placeat 08:00 in VanZylsrus where participants decide to take on awalk, run(5km or 10km) or cycle(35km or 70km).Funds raised aid thevulture geoglyph and communityprojects. Accommodation is availableinthe town and surrounding areas. WritetoPieter Pienaar on pieter abraham@gmail.comfor moreinformation.

30 MAY

16 MAY

Thethirdannual Founders Half Marathon, presented by theKimberley Boys’High Schoolinconjunction withthe Teemaneng Running Club,takes place. Enter forthe 21km, 10km, or 5km event. More information to follow

TheSungazer MTB eventcommences at 07:00fromTiffany’soutsideBloemfontein.Registerfor the163km, 75km, or 44km eventbeforeoron27May.Visit Oryx EnduranceEvent Management formore information.

14 AND 15 JUNE

TheTrans Augrabiesstage race takes placeacrossthe landscapesofthe AugrabiesFalls National Park. Enter for MTB and gravel bikeevents, staged over twodays, or forthe trail runovertwo days.Visit transaugrabies.co.zafor more information.

27 JUNIE

Die Dorperland MTB-uitdaging vind in Kenhardt plaas en fietsryers kanvir verskillendeafstandeenkategorieë inskryf, onder meer 50km, 110km en 145km, met ’n pretritvan ongeveer 2km vir kinders onder 10 jaar en ’n familierit vanongeveer 15km. Kampeerplek is beskikbaar.Skakel067 2259290ofskryf aan info@dorperlandmtbchallenge.co.za.

ElevatePerformance Through

W Whhaat youur

•Increased self-awareness to improveperformance and accountability

•Betteremotionalregulationinhighpressure situations

•Strongerleadership presenceand influence

•Moreeffectivecommunication across teams and departments

•Improvedconflictmanagementand collaboration

•Greater resilience, adaptability, and overallworkplace wellbeing

HELENA BARNARD

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
NoordkaapBulletin E-Edition - 30 April 2026 by Novus Media - Issuu