



![]()




HELENA BARNARD
To boost Kimberley’s tourism and hospitality sectors, and to set the pace that this once “mining town” is changing into a “university town,” the Kimberley Big Hole Marathon was launched.
With the sunstantial total prize money of R1,2 million of which the male and female marathon winner will each pocket R200 000 it is predicted that elite runners from all over will ock to the Northern Cape’s capital to take part in this Comrades Marathon quali er race.
At the launch on Monday, 29 September, at the Mittah Seperepere Convention Centre, legendary marathon and ultramarathon athlete Bruce Fordyce said it was time for Kimberley to have the “ attest, fastest 42,2km” where athletes can aim to achieve a personal best.
is nine-time Comrades Marathon winner and Tete Dijana, who has won the Comrades three times already, were announced as race ambassadors for the event.
Northern Cape marathon stars Arthur Jantjies and Gert eys are local ambassadors, with several marathon in uencers also announced.
Dr Zamani Saul, premier of the

Northern Cape, said the marathon would be presented under the Diamonds and Dorings brand of the Sol Plaatje Municipality and would focus on the essence of “South Africaness” that is dominant during sporting events.
With the establishment of the Sol Plaatje University (SPU) in Kimberley the general trend of a post-mining town to become a ghost town, has been changed. Saul said 36% of the district’s Gross Domestic Product (GDP) are from the SPU.
Referring to other university towns and cities, such as Potchefstroom, Bloemfontein and Stellenbosch, Saul said key to survival as a university town is tourism.
In the draft annual report of 2023 of the Sol Plaatje Municipality, tourism was identi ed as an industry with potential.
Also, the recent Northern Cape Tourism Performance report, issued by the Northern Cape Department of Economic Development and Tourism, depicts potential for this sector.
Although national and international tourism has been marked by volatile performance due to the impact of the Covid-19 pandemic, recovery is made with a shift in spending behaviour.
According to Saul, for every eight tourists who visit, one job opportu-


nity is created for a local resident.
To present a “bouquet of activities” in Kimberley, ve key events have already been identi ed that can be presented throughout the year under the auspices of the Diamonds and Dorings brand.
In her address, Barbara Bartlett, mayor of the Sol Plaatje Municipality, said the inauguration of this marathon contributed to the Northern Cape becoming a premier destination for sports tourism.
Fordyce said it took him ve years to win his rst Comrades.
Refering to the newly launched marathon, his advice was to not “drop the baton”.
“ e rst time will be fantastic,”

he said.
But to continue presenting such an annual event will be hard work “and you can get your personal best (PB) ve years from now”.
Dijana said he started running at the age of 14 while still in school, “and never stopped”. is current Comrades Marathon champion said when he ended in 15th place in his rst Comrades, he got the feeling that he could win.
Saul said the words of Fordyce and Dijana were stories of perseverance on the road to success. ato Setlholo, race director and president of Athletics Griqualand West (AGW), gave a race overview of this marathon set to take place on Saturday, 22 November.
Apart from the marathon, athletes can also enter the 21,1km, 10km and 5km events. Big prize money can be won in these categories. e race commences at the SPU, with several iconic sites in the city included in the route, such as the Diggers Memorial in the Oppenheimer Garden, Honoured Dead Memorial, Big Hole, the Mayibuye Memorial in Galeshewe, and more. Several safety precautions, as well as measures to track and uncover possible cheating, will be put in place.
Visit diamondsanddorings.com for more information.













































































































































































CHARNÉ KEMP
’n Aanklaer wat in 2011 geen redelike feitelike gronde gehad het nie en ongegronde a eidings gemaak het oor die skuld van ’n verdagte in ’n bedrogsaak, sal skadevergoeding moet betaal nadat die hooggeregshof in Kimberley bevind het die inhegtenisname en aanhouding van ’n 72-jarige pensionaris was onregmatig.
Die eiser, Andries Jacobus Bester, ’n elektrisiën wat destyds meer as 30 jaar in Vierfontein in die Vrystaat gebly het, is verkeerdelik in hegtenis geneem en vir ’n nag in die polisieselle aangehou op die vermoede van bedrog, waaraan hy onskuldig was.
Regter M.C. Mamosebo het in September uitspraak gelewer in die saak wat Bester teen Luyanda Ngwevela, aanklaer, en ander gebring het.
Die ander het aan die begin van die verhoor die meriete van die eis erken en is van die verhoor verskoon.
Bester is op 23 November 2011 aangehou nadat ’n klagte van bedrog by die polisie in Port Nolloth ingedien is. Die
klaer het beweer iemand wat homself as “Burger” identiseer het, het hom gekontak om veevoer van R2 500 te verkoop. Kotzé het betaal, geen veevoer ontvang nie, en ’n bedrogsaak oopgemaak.
Die bedrieër, R. Bosho , het ’n selfoonnommer verskaf wat onder Bester se naam op die RICA-databasis geregistreer was. Bester het getuig dat hy Bosho se sim-kaart vrywillig onder sy naam geregistreer het omdat hulle vriende en vennote was. Later sou hy uitvind Bosho was die oortreder, wat ook gevonnis is.
Luidens die uitspraak is nie behoorlik ondersoek ingestel nie voordat ’n lasbrief vir Bester se inhegtenisname aangevra is nie.
Die ondersoekbeampte het gefaal om die klaer te vra om Bester as die persoon wat hom gebel het, te identi seer; die selfoonnommer te bel om vas te stel wie dit besit; Bester vir ’n verduideliking te kontak of sy woon- of werkadres te bevestig en ’n waarskuwingsverklaring te verkry. Die hof het bevind die ondersoekbeampte het vals
voorstellings aan die aanklaer en landdros gemaak deur te beweer dat Bester as verdagte geïdenti seer is en dat hy voortvlugtig sonder ’n vaste adres was. Ngwevela het die lasbrief vir inhegtenisname toegestaan ondanks onvoldoende inligting. Die hof het bevind hy het nie behoorlik die dossier bestudeer nie en net op die ondersoekbeampte se mondelinge verslag staatgemaak.
Regter Mamosebo het bevind Ngwevela moes opgelet het daar is geen bewysbare skakel tussen Bester en die bankrekeninghouer waarin die geld betaal is nie. Die ondersoekbeampte se beëdigde verklaring het nie met die dossier-inhoud ooreengestem nie.
Voorts het Ngwevela aangeneem dat “Burger” 'n skuilnaam vir "Bester" was en dat Ottosdal, waar die bankrekeninghouer gewoon het, en Vierfontein in dieselfde omgewing is. Regter Mamosebo het bevind dat redelike gronde meer as net 'n vermoede moet wees en op spesi eke feite gegrond wees. Die skadevergoeding-bedrag sal later bepaal word.
APPLICATION FOR REZONING A PORTION (80SQM) OF ERF 3611, BREIPAAL, DOUGLAS FROM INSTITUTIONAL
1 TO SPECIAL USE IN TERMS OF SECTION 5 OF THE SIYANCUM MUNICIPALITY SPATIAL PLANNING AND LAND USE MANAGEMENT BY-LAW, 2015 TO ALLOW A 35M FREESTANDING TELECOMMUNICATION BASE STATION.
Highwave Consultant, being the authorised agent for the owner (Douglas Off Shoot Primary) of Erf 3611, Breipaal, Douglas (1 West Avenue) hereby give notice in terms of Section 5 of the Siyancuma Municipality Spatial Planning and Land Use Management By-Law 2015 to allow the following:
Rezoning a Portion (80sqm) of Erf 3611, Breipaal, Douglas from Institutional 1 to Special Use for the purposes of building a 25m high telecommunication mast & base station on the above-mentioned property Particulars of the application can be obtained during normal office hours at the Town Planning Department, Siyancuma Municipal Office, Civic Centre, Charl Cilliers Street, Douglas. Any comments, objections or presentations regarding this application must in writing be sent to the Acting Municipal Manager at the above-mentioned address within a period of 30 days from the first day of publication on 3 October 2025. Any person who cannot write may visit the municipality for assistance. People who submit comments, objections or representations will be notified if a hearing will be held in respect of the application
Address of the Local Authority Municipal Manager: Siyancuma Municipal Office, Civic Centre, Charl Cilliers Street, Po Box 27, Douglas, 8730 Tel.: 053 298 1810, E-pos: kduplessis32@gmail.com Address of the Applicant: Highwave Consultants (Lourens Booysen), 1st Floor 69 Voortrekker Street, Malmesbury 7300, Suite 23, Private Bag X3, 7299, Tel.: 082 316 5879, Email: lourens@highwave.co.za
AANSOEK OM HERSONERING VAN ’N GEDEELTE (80M²) VAN ERF 3611 BREIPAAL DOUGLAS VAN
INSTITUSIONEEL 1 NA SPESIALE GEBRUIK INGEVOLGE ARTIKEL 5 VAN DIE SIYANCUM MUNISIPALITEIT SE
RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKSBESTUUR VERORDENING, 2015 TEN EINDE ’N 35M
VRYSTAANDE TELEKOMMUNIKASIEBASISSTASIE TOE TE LAAT
Highwave Consultants, die gevolmagtigde verteenwoordiger van die eienaars (Douglas Off Shoot Primary) van Erf 3611, Breipaal, Douglas (1 West Weg) gee hiermee kennis in terme van Artikel 5 van die Siyancuma Munisipaliteit se Verordening op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2015 om die volgende toe te laat:
• Hersonering van ’n gedeelte (80m²) van Erf 3611, Breipaal, Douglas vanaf Institusioneel 1 na Spesiale Gebruik vir die doeleindes van die oprigting van ’n 25m hoë telekommunikasiemast en basisstasie op die bogenoemde eiendom.
Besonderhede van die aansoek kan gedurende normale kantoorure by die Stadsbeplanningsafdeling, Siyancuma Munisipale Kantoor, Burgersentrum, Charl Cilliersstraat, Douglas, verkry word. Enige kommentaar, besware of voorleggings rakende hierdie aansoek moet skriftelik aan die Waarnemende Munisipale Bestuurder by die bogenoemde adres gestuur word binne ’n tydperk van 30 dae vanaf die eerste dag van publikasie op 3 Oktober 2025. Enige persoon wat nie kan skryf nie, kan die munisipaliteit besoek vir bystand. Persone wat kommentaar besware of voorleggings indien, sal in kennis gestel word indien ’n verhoor rakende die aansoek gehou word. Adres van die Plaaslike Owerheid se Munisipale Bestuurder: Siyancuma Munisipale Kantoor Burgersentrum, Charl Cilliersstraat, Posbus 27, Douglas, 8730. Tel.: 053 298 1810, E-pos: kduplessis32@gmail.com. Adres van die Applikant: Highwave Consultants (Lourens Booysen), 1ste Vloer, Voortrekkerstraat 69, Malmesbury, 7300, Suite 23, Privaatsak X3, 7299. Tel.: 082 316 5879. E-pos: lourens@highwave.co.za




Verskeie klaers van Keimoes eis streng optrede teen openbare dronkenskap, oop vure op sypaadjies, geraas en roekelose bestuur wat nou gedurende naweke by die Keimoes-hotel plaasvind.
Dié wetteloosheid en ernstige veiligheidsrisiko’s is op ’n punt waar dringende ingryping ter wille van die gemeenskap nodig is, sê die klaers.
Dié historiese en opsigtelike landmerk in die hoofstraat is nagenoeg ’n eeu in bedryf en is in Desember uit ’n bestorwe boedel verkoop.
’n Formele klag is ingedien en ’n versoek om dringende ingryping is gerig aan die !Kai !Garib-munisipaliteit en ander betrokke owerhede deur AfriForum se Keimoes-tak, ondernemings en gemeenskapslede in die omgewing van die hotel.
Klagtes sluit onder meer in:
■ luidrugtige musiek, geskree en wangedrag tot in die vroeë oggendure;
■ openbare alkoholgebruik op sypaadjies en in die straat;
■ roekelose en nalatige bestuur in die omgewing van die hotel;
■ onwettige parkering wat toegang na huise en ondernemings versper;
■ gebreekte bottels en vullis in die straat;
■ oop vure wat gemaak word om by te braai;
■ openbare dronkenskap, gevegte en intimidasie van inwoners; en
■ onwettige kosstalletjies.
“Dit is duidelik dat verskeie fasette van wetgewing oortree word wetgewing wat veronderstel is om inwoners van Keimoes te beskerm teen dit wat nou plaasvind,” sê Werner Strauss, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Kalahari.
Die misdrywe hou ernstige risiko’s vir gemeenskapslede se veiligheid in en verhoog die moontlikheid vir beserings en selfs sterftes. Voorts beïnvloed dit ook die waarde van eiendomme in die omgewing en rig skade aan die plaaslike ekonomie aan.
Volgens die klaers behoort die Noord-Kaapse Drankraad ook die hotel se dranklisensie en nakomingsvoorwaardes te
hersien.
Bykomende vullisdromme moet in die omgewing van die hotel geplaas word, eis hulle; onwettige kosstalletjies moet verwyder word en oop vure op die sypaadjies moet verbied word.
’n Gesamentlike vergadering tussen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), munisipaliteit en die Noord-Kaapse Drankraad word versoek om saam oplossings vir hierdie probleme te bekom.
Strauss sê AfriForum sal die drankraad, asook die departemente van ekonomiese ontwikkeling en toerisme, gesondheid, en samewerkende regering, menslike ndersettings en tradisionele sake van dié probleme in kennis stel, sou die munisipaliteit sy verantwoordelikhede versaak.
“Die situasie is reeds ’n krisis en inwoners, asook ondernemings, se reg op ’n veilige, gesonde en ordelike omgewing word daagliks geskend. Ons gaan nie toelaat dat wetteloosheid in die gemeenskap oorheers nie,” sê Strauss.

Ongeag ’n bedrogklagte wat by die polisie in Upington oopgemaak is rakende die voorgestelde naamsverandering van Schröderstraat in Upington, is die straatnaam op Erfenisdag, 24 September, na Alfred Gubelastraat verander. Die bedrogklagte is vroeër in September teen die burgemeester, speaker en dorpsbestuurder gelê. ’n Totaal van 7 055 handtekeninge is téén die naamsverandering inge-samel, terwyl slegs 1 317 name op ’n ander petisielys ten gunste daarvan was. Inwoners sê dat ’n dorp soos Upington waar swak dienslewering heers, nie sulke uitgawes vir simboliese projekte kan bekostig nie. Vrae word gevra waarom die Dawid Kruiper-munisipaliteit nog geen koste-ontleding van dié naamsverandering kon verskaf nie, waarom net sekere raadslede ná die seremonie uitgenooi is, en waarom dit “stilgehou” is tot kort voor die gebeurtenis. By die geleentheid Woensdagoggend is die premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul, met ander belanghebbendes. Foto: Facebook






Besoek die gratis nasionale nuusplatform by novanews.co.za

HOW MUCH IS YOUR BUSINESS LOSING THROUGH MANIPULATED TENDERS, FRAUD AND CORPORATE CRIME?

“Like” en volg: NoordkaapBulletin is op Facebook. Kry saam met meer as 67 600 volgelinge skakels na stories op die koerant se webwerf. Inligting oor spesiale aanbiedinge en kompetisies verskyn ook op die Facebook-blad. Besoek noordkaapbulletin.co.za vir topstories van die dag, wat nasionale en internasionale nuus insluit. Toegang tot berigte op dié platform is gratis.
HELENA BARNARD
Die Noord-Kaap het vanjaar die onbenydenswaardige titel as die swakste provinsie in die land ten opsigte van vullisterreine verwerf.
Volgens die ouditsyfers van die jaarlikse vullisterreinverslag van die burgerregteorganisasie AfriForum, voldoen slegs 8% van vullisterreine in die Noord-Kaap aan die mees basiese vereistes van vullisterreinbestuur.
Die veldtog is in 2014 deur AfriForum begin om ’n positiewe verandering in die bestuur van vullis in Suid-Afrika te bewerkstellig. Volgens die organisasie is daar min fout met die Suid-Afrikaanse wetgewing om afval na behore te bestuur, maar die wetgewing word nie toegepas of afgedwing nie.
Altesaam 72% van terreine wat in die NoordKaap geoudit is, kon nie eens ’n nakomingspunt van 10% kry nie, met tien wat 0% behaal het.
Dié met 0% is Britstown (Emthanjeni-munisipaliteit); Douglas (Siyancuma); Hanover (Emthanjeni); Hartswater (Phokwane); Kakamas, Keimoes en Lennertsville (Kai !Garib); Kamieskroon (Kamiesberg); Springbok (Nama Khoi) en Williston-terrein (Karoo Hoogland).
“Met ’n nakomingspunt van 0% is Hartswater se munisipale vullisterrein die toonbeeld van onverantwoordelike vullisterreinbestuur: Geen toegangsbeheer of inspeksie van vullis wat gestort word vind plaas nie, en die onwettige storting van bande en karkasse is waargeneem.
“Met geen werkende masjinerie of personeel teenwoordig om ’n bedryfsplan uit te voer nie, word vullis nie gekompakteer of met grond bedek nie; die wind waai vullis en die rook van brandende vullis na naburige woongebiede, en die terrein word deur informele herwinners beset,” aldus die verslag.
Ander terreine in die Noord-Kaap het soos volg gevaar: Deben, Delportshoop, Hopetown,

Die stukkende weegbrug en vervalle strukture op Hartswater se vullisterrein. Foto: Verskaf
Pampierstad, Postmasburg en Strydenburg het elk 2% gekry. Dié wat 4% gekry het, is Griekwastad en Kathu, terwyl Warrenton 14% gekry het, Prieska 22%, Upington 38% en Kimberley 54%. Verlede jaar het Upington 12% verwerf en Kimberley 36%. Die uitblinkers is Orania met 82% en Jan Kempdorp met 96%. Verlede jaar het dié dorp slegs 6% ontvang. In die Noordwes het Bloemhof 8% gekry en Christiana 22%, terwyl Boshof in die Vrystaat 12% gekry het.
AfriForum het vanjaar 169 van die land se 544 vullisterreine geoudit, en hiervolgens het slegs een uit elke vyf geslaag.
“Die jaarlikse oudit wys weereens dat die meeste munisipaliteite nie in staat óf bereid is om basiese funksies van dienslewering te verrig nie,” sê Marais de Vaal, samesteller en raadgewer vir omgewingsake by AfriForum.
Gauteng en die Wes-Kaap is die enigste twee provinsies waar die meerderheid vullisterreine 80% of meer behaal het. Gauteng is die tweede jaar agtereenvolgens die beste presteerder, met die Wes-Kaap tweede. Die meeste vullisterreine wat die oudit geslaag het, is wel in die Wes-Kaap. AfriForum is ten gunste van maatreëls om die hoeveelheid afval wat geskep word te verminder en te verseker dat dit hergebruik, hersirkuleer en op ’n omgewingsvriendelike wyse herwin word, of veilig vernietig word.


Dominique McAnda has been awarded the prestigious Fitzsimons Award by the South African Museums Association (Sama). This award is given to the presenter of the best paper delivered at its recent annual national conference. McAnda is the collections manager of Western material culture at the McGregor Museum in Kimberley. Her winning paper was titled “Changing the narrative of a museum as a static and inflexible body to drive more in-person and online visits” and was part of the conference session “Building resilient communities through heritage and cultural tourism as a tool for sustainable development”. When sharing the news with museum staff last week, Sunet Swanepoel, chief executive officer (CEO) of the McGregor Museum, congratulated McAnda on her achievement.

Kim Cader stepped into her new role as marketing operations manager at Sun International’s Flamingo Casino in Kimberley, effective August. Born in East London and raised in Kimberley and Cape Town, Cader has built a decade-long career at Sun International’s Flamingo Casino. Since joining in 2015, she has worked across marketing and surveillance. She is also presently the Flamingo ambassador for SunTalk, the internal company app to keep staff updated about what’s happening at the casino and the group. Cader is excited to be back in marketing, where her BTech Marketing degree will be put to good use, as well as her BCom (Hons) Marketing Management, which she is currently completing. Cader says her promotion is the cherry on top, and it feels good to be recognised for her journey and to be back “where she can make magic happen”. Photo: Supplied
















































On Heritage Day, 24
in the early
and
Elke selfooneienaar ly in ’n mindere of meerdere mate aan “nomofobie” of No Mobile Phone-fobie of foonskeidingsangs. Dié fobie is 'n newe-effek van interaksie tussen die mens en dié kommunikasie-hulpmiddel en het unieke kenmerke wat nie net op jeugdiges en die jonger geslag van toepassing is nie.
Angstigheid aan die gedagte om sonder jou foon te moet wees en nie met ander te kan kommunikeer nie, om van die wêreld “afgesny” te wees, om nie digitale inligting onmiddellik te kan bekom nie, en om van dié gerief en bekendheid van die foon in jou hand, sak of langs jou op die tafel geskei te wees, kom onder alle ouderdomsgroepe voor. ’n Mens kan redeneer dat selfone deel van die moderne wêreld is, en basta.
Maar in talle studies, soos ook uiteengesit op verywellmind.com – ’n webwerf wat gesondheids- en welstandsinligting deur gesondheidswerkers verskaf – is bevind dat gereelde of kompulsiewe selfoongebruik direk tot toenemende spanning, angstigheid en depressie bydra.
Voortdurende selfoongebruik verhoog angstigheid en toenemende ontevredenheid met jou doen en late.
Dit skep die gevoel dat jou algemene wel-
3 EN 4 OKTOBER
Die Vaalharts Pekanfees vind by die Magogong-skouterrein in Hartswater plaas. Steve Hofmeyr en Karlien van Jaarsveld tree onder andere op. Besoek Vaalharts Pekanfees op Facebook.
4 OCTOBER
Donate your coins for the coin-laying event at the monthly Market for Charity at the McGregor Museum in Kimberley. The market takes place from 09:00 to 14:00.
10 TOT 12 OKTOBER
Die Vier Seisoene-fees word in Loxton gehou. Vrydag vind die opening van die Proe-restaurant met Gian Groen plaas, en Saterdag ’n musiekvertoning met Koos Kombuis, Wicus van der Merwe, Juanita du Plessis, en meer. Sondag tree die gospelsanger Jackie van der Berg in die NG kerk Loxton op. Stuur ’n WhatsApp-boodskap na 083 391 3836 vir meer inligting.

REDAKTEUR
Helena Barnard helena.barnard@novusmedia.co.za
MEDEWERKER / EDITORIAL MEMBER
Charné Kemp charne.kemp.writer@gmail.com
VERKOOPSHOOF / HEAD OF SALES
Natasha Ingram 082 567 3883 natasha.ingram@novusmedia.co.za
BETREKKINGS/ VACANCIES
Noleen Petersen 051 404 7813
GEKLASSIFISEERD / CLASSIFIEDS nico.flietoor@novusmedia.co.za
BETREKKINGS / VACANCIES noleen.petersen@novusmedia.co.za
OMBUDSMAN
stand verswak, want jy vergelyk dit met ander mense s’n wat jy op jou selfoon sien, én met hul gesinne, huise, maaltye, kleredrag, oefenroetine, tuine, troeteldiere, voertuie, vakansies, vryetydbesteding – noem maar op – wat vanuit dié plat skermpie altyd beter as jou eie lyk. Voeg hierby die studies en wete dat kuberboeliery onder kinders ’n werklikheid is; dat selfoongebruik tydens skoolure onderrig negatief beïnvloed omdat dit aandag aftrek; dat dit leerlinge se konsentrasie belemmer; en dat dit die vermoë om iemand direk in die oë te kyk en te kommunikeer verswak.
Daarom is dit verblywend dat meer skole selfoongebruik tydens skoolure verban. ’n Hoof van ’n skool in Finland het vertel dat dié skool weer “lewe” het, want meteens praat leerlinge pouses met mekaar. Hul akademiese prestasies het verbeter.
Enkele skole in Suid-Afrika het dit reeds beleid gemaak, en hieroor sê ’n betrokkene: “Kinders praat met mekaar, kyk op wanneer hulle loop, en fokus beter gedurende klas.” En bravo vir Finland se minister van onderwys, Anders Adlercreutz, wat sê: “In a world that is moving so fast, perhaps the role of schools is also to teach slowness, to be a place where you have to force yourself to read longer texts, focus on one thing, and work purposefully toward a long-term goal.”
HANNES NOËTH
Daar verras klein Annie ons toe op Erfenisdag. Eintlik ook nie heeltemal verras nie, want ons verwag haar al vir die laaste nege maande.
Toe sy wel kom, is ons almal dankbaar dat alles glad verloop het en sy pragtig is.
Ek onthou dit soos gister toe ek vir die NoordKaap-mense die goeie nuus kon meedeel dat Laatlam-sus gebore is. Nou is sy ’n egte, regte tannie. ’n Ere-titel wat sy met trots dra.
En onmiddellik is ons sommer almal klaar lief vir klein Annie.
Sy praat nie, sy kuier nie, sy maak nog skaars haar oë op, maar dit voel of sy genoeg is om duisende harte vol te maak.
Haar geboorte is ironies in ’n week wat ek by die sterfbed van ’n kanker-ma staan. Iemand wat nog so graag wil lewe, maar wie se lewe menslik gesproke te gou uitgeleef geraak het.
Ook praat ek met ’n vader vir wie se seun die lewe te moeilik geword het. Die voortdurende wisseling van lewe en dood is om ons heen.
Daarom juis is klein Annie se geboorte net weer vir my ’n herinnering van die mooi en die goed en die kosbaar van die lewe.
KARIN MULLER
Die lewe is ’n gejaag. As ons sien, is dit Maandag. En dan weer Maandag. Ons wou nog hierdie. Ons wou nog daardie. Die tyd spoed verby.
anders ’n positiewe bydrae tot ons lewe gemaak het.
Ons kom mense te na uit weerwraak.
Uit onkunde. Om in beheer te probeer wees. Omdat ons self te na gekom is.
Sy word in ’n tyd gebore wat die wêreld ’n malhuis is, kinders in oorloë sterf, mense se kwaad oorloop en mense so hard is op mekaar. Dan kyk ek na daardie klein bondeltjie genade en ek besef die voorreg van leef en die wonder van ’n toekoms en volgende geslagte wat gebore word.
Daar is soveel rede om die mooi en die goed en die sag van die lewe te ervaar en te beleef. Daar is soveel rede om die lelik en die hard en die swart van die lewe te bestry.
Soos Annie, word daar dag vir dag genadebabas ontvang. Hulle verdien ons liefde en ’n toekoms waarvoor ons werk.
Ons moenie opgee, om hoop agter te laat nie.
CHARNÉ KEMP
“She decided to free herself, dance into the wind, create a new language. And birds fluttered around her, writing ‘yes’ in the sky.” Monique Duval
en op takke in die laatmiddagson gebak, magies na bo. Troeteldierwinkels maak ’n goeie bestaan uit voëlliefhebbers wat wurms en wildevoëlsaad koop, want dit is eintlik ’n belegging in die mens se siel.

Kontak Noordkaap Bulletin se ombudsman oor klagtes. Stuur alle klagtes, navrae of voorstelle oor die inhoud van die koerant aan ons ombudsman, George Claassen, by 021-8513232 of na ombud@novusmedia.co.za Geen redaksionele materiaal of advertensie mag gereproduseer word sonder die toestemming van Novus Media nie (artikel 12(7), Wet op Kopiereg 1978).

In die meeste gevalle is ons nie eens bewus van die redes waarom ons dinge doen nie. Ons is diere van gewoonte. Dit wat ons doen, doen ons dalk juis om hierdie rede omdat dit ’n gewoonte is.
Goed of sleg. Wanneer ’n mens ’n oomblik tot stilstand kom en wonder waarom ons iets eet of drink, kan daar verskeie antwoorde wees. Ons eet en drink omdat ons honger of dors is. Gefrustreerd is. Eensaam is. Kwaad is. Gesellig is. Ontevrede is. Verveeld is.
Ons maak ’n positiewe bydrae uit die goedheid van ons hart.
Om raakgesien te word. Uit skuldgevoelens. Omdat dit die regte ding is om te doen. Omdat iemand
Ons help mense uit liefde. Omdat ons iets in ruil verwag. Om onsself vorentoe te verryk. Om vrede in ons hart te hê. Uit vrees dat ons self hulp nodig gaan kry.
Daar kan waarheid in al die bogenoemde steek.
Of in geen van die bogenoemde nie.
Diegene wat meer van hierdie onderwerp weet, beveel aan dat ons iewers neerskryf wat ons eet of drink of doen of dink.
Volgens hulle gaan daar heelwat goed op die lys wees wat ons nie eens van bewus is nie.
Die gemiddelde mens is egter so besig dat hy of sy nie eens tyd kry om te dink aan wat ’n mens eet of drink of doen of dink nie, wat nog van tyd maak om dit selfs neer te skryf.
Om watter redes doen jy sekere dinge?
Voëls in die tuin wat jou al vroegoggend met ’n getjirp en geskater wakker sing, kan geen groter vreugde gee nie. Die oggendsang is soos sjokolade vir die oor, heuning vir die siel, salf vir die gemoed.
Liewe huisgenoot het jare gelede endemiese doringbome vir die geveerdes geplant, waar daar meer as tien neste is.
As die lemoenboom in die winter geil vrugte gee, word dit wat ons nie versap nie vir die geveerdes uitgedeel.
Halwe lemoene in die bome soos Chinese lanterns. Tiptolle, mossies, muisvoëls, witogies, houtkappers en meer vreet hulself dik aan die nektar.
Tussendeur word daar met mekaar rusie gevoer, vlerkgesleep
Heeldag hoor ’n mens die voëlgeluide, en onbewustelik sus dit jou. Sit jy op die stoep met ’n beker koffie, sien jy daar word gewerskaf. Nesmateriaal aangevlieg, neste gebou; onder die boombas na wurms gesoek, op die grond rondgetrippel en blare omgegooi om insekte te vreet. Nooit sal hulle kla, mor of murmureer nie.
Hulle leer ons oor geduld, volharding en die skoonheid van elke minuut van elke dag, week en jaar. Van met mekaar saamleef, al verskil ons kleure, sang, grootte en geite. Altyd die sang, die vreugde. Ja, en rusies ook, maar selfs dit klink melodieus en laat ’n mens lag.
Dit is nie net die mens wat hom vir sy vriende en familie kan vererg nie; vrede sal altyd seëvier. Ek kan my nie die siellose wêreld sonder voëls indink nie.













































































































Case no. 1428/25
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTHERN CAPE
DIVISION)
KIMBERLEY: THE 25th DAY OF JULY 2025 BEFORE THE HONOURABLE MS JUSTICE STANTON
In the matter between:
SEDPROP DEVELOPMENTS (PTY) LTD Applicant AND NDALO RESOURCES (PTY) LTD Respondent (REG: 201306731107)
HAVING HEARD ADV EILLERT for the Applicant and having read the documents filed of record:
IT IS ORDERED THAT:
1. The draft order attached hereto marked "X" and initialled by MS JUSTICE STANTON be and is hereby made an order of Court.
BY THE COURT


NOTICE IS GIVEN IN TERMS OF SECTION 41(4) OF THE NATIONAL WATER ACT, 1998 (ACT NO. 36 OF 1998) FOR THE WATER USE LICENSE APPLICATION IN TERMS OF SECTION 40 OF THE ACT
Project title: APPLICATION FOR WATER USE LICENCE –THE FARM EXCELSIOR 1289, DISTRICT BOSHOF, PROVINCE FREE STATE
Project description: APPLICATION FOR IRRIGATION ON THE ABOVE MENTIONED FARM
Size of site and project: 6 HECTARES OF IRRIGATION FROM A BOREHOLE
Applicant: THE TRUSTEES OF WATERPASLAAGTE
FAMILIE TRUST
TMP3345(B)
Co-ordinates: -28.65883
S25.19354 E
All comments must be lodged in writing or verbally if unable to write to the below mentioned consultants:

LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of SB 3837/2006VRY passed by:
ELIZABETH SOPHIA LOCK IDENTITY NUMBER 660417 0070 08 3 MARRIED OUT OF COMMUNITY OF PROPERTY for a capital amount of R 245 000.00 (TWO HUNDRED AND FORTY FIVE THOUSAND RAND) in favour of:
NEDBANK LIMITED REGISTRATION NUMBER
1951/000009/06 the said mortgage bond which was ceded to GREENHOUSE FUNDING (PROPRIETARY) LIMITED REGISTRATION NUMBER
2006/031853/07 by cession SBC 936/2008 on 20-03-2008 that converted to a public company GREENHOUSE FUNDING (RF) LIMITED REGISTRATION NUMBER

T1341/1975 LOST OR DESTROYED DEED NOTICE IS HEREBY GIVEN IN TERMS OF REGULATION 68 OF THE DEEDS REGISTRIES ACT, 1937, OF THE INTENTION TO APPLY FOR THE ISSUE OF A CERTIFIED COPY OF DEED OF TRANSFER NUMBER T1341/1975 passed by FANNY LEAH JAWNO in favour of ALLAN KWON HOO in respect of certain Erf 12925 Portion of Erf 1020 KIMBERLEY, Situated in the Sol Plaatje Municipality, district Kimberley, province Northern Cape which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection of issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds : Northern Cape at Kimberley within two weeks from the date of the publication of this notice.
Dated at KIMBERLEY this 25th day of September 2025
Duncan & Rothman PO Box 64, Kimberley, 8300 yolande

T17610/2002 VERLORE OF VERNIETIGDE
TITELBEWYS
Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T17610/2002 gepasseer deur 1. BOEDEL
WYLE CHRISTOFFEL
CORNELIUS LOMBAARD –NR 1044/2001 en EMMERENTIA JACOBA
LOMBAARD –
Identiteitsnommer 341103 0059 089Ongetroud ten gunste van LINSAL BOERDERY CC – NO CK 1992/012154/23 ten aansien van 1. RESTANT VAN DIE PLAAS
NOOITGEDACHT MINOR ANNEX 353 DISTRIK
JACOBSDAL PROVINSIE
VRYSTAAT; GROOT 179,1318 Hektaar en 2. RESTANT VAN DIE PLAAS
NOOITGEDACHT MINOR NO 119 DISTRIK JACOBSDAL
PROVINSIE VRYSTAAT; GROOT 340,0564 HEKTAAR Wat verlore geraak het of vernietig is.

T2638/1999 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer Number T2638/1999 issued by SOL PLAATJE MUNICIPALITY, in favour of GAEKGABE RICHARDEN WOLF, with identity number 510929 0565 08 8, unmarried, in respect of ERF 7457 GALESHEWE, SITUATE IN THE SOL PLAATJE MUNICIPALITY, DISTRICT KIMBERLEY, PROVINCE NORTHERN CAPE which has been lost or destroyed.

MR. SY SEMANE REGISTRAR VDH E. HUMAN In die boedel van wyle EMMERENTIA HUMAN, Identiteitsnommer: 861207 0004 084 gebore 7 Desember 1986 wie oorlede is op 18 Februarie 2024 van 16 Sentraal Straat, Prieska. Boedelnommer 2922/2024. Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie-en Distribusierekening (tensy anders vermeld) in bogenoemde boedel ter insae sal lê te die kantore van die Meester van die Hooggeregshof te Bloemfontein vir 'n tydperk van een en twintig (21) dae vanaf 3 Oktober 2025. Naam en adres van Eksekuteur se agent is Abraham Jacobus du Plessis van Du Plessis Prokureurs geleë te President Reitz Laan 88, Westdene, Bloemfontein. DU PLESSIS
Case no. 1428/25
IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (NORTHERN CAPE DIVISION)
KIMBERLEY: THE 22ND DAY OF AUGUST 2025 BEFORE THE HONOURABLE MR ACTING JUSTICE GROENEWALDT
In the matter between:
SEDPROP DEVELOPMENTS (PTY) LTD Applicant AND NDALO RESOURCES (PTY)
LTD Respondent (REG: 2013/06731107)
HAVING HEARD ADV KATZ for the Applicants and having read the Rule Nisi issued out of this Court on the 25th of July 2025 and the other documents filed of record
IT IS ORDERED THAT:
1. The abovementioned Rule Nisi be and is hereby extended and the matter postponed to 31 October 2025; 2. Costs to be costs in the Liquidation.
BY THE COURT
MR. S.Y. SEMANE REGISTRAR VDH

Consultant name: WILMIE WESSELS AT TERBLANCHE LEGAL INC
2006/031853/06 in respect of certain:
Tel: 053 574 0006
Cell phone: 067 769 6863 / 073 918 4442
E-mail:
wilmieditsem.co.za/ tax@ditsim.co.za
Postal Address: USE
COURIER SERVICE TO DELIVER DOCUMENTS TO OUR OFFICE AT 9 PRETORIUS STREET, PETRUSBURG 9932
The Water Use License Application (WULA) will be submitted to the Department of Water and Sanitation. In order to ensure that you are identified as an interested andr affected party please submit your name, contact information and interest in the matter, in writing or verbally to the contact person given above within 60 days of this advertisement/notice
Northern Cape Gambling and liquor Act 2024, Act 6 of 2024 Kliphuijs Richmond Notice hereby given that it is the intention to lodge a Guesthouse application , particulars of which appear hereunder, with the Northern Cape Gambling and Liquor Act 2024. Act 6 of 2024
1. Municipality: Ubuntu (Richmond)
2. Full names, street and postal address of applicant and identity no , or registration no: Jan Sauer Lambrechts Id 8307125059080 from 74 Miller street De Aar Postal address Po box 340 De Aar 7000
3. Kind of license applied for: Guesthouse
4. Kind of liquor to be sold: ALL KINDS OF LIQUOR
5. Name under which business conducted and full address:Kliphuijs Richmond situated erf 307 Springstreet 18 Richmond Northern Cape Province. 6. N/a
A unit consisting of(a) Section Number 1 as shown and more fully described on Sectional Plan Number SS4/1997 in the scheme known as KORHAAN PARK in respect of the land and building or buildings situated at ERF 1052 HARTSWATER, Local Authority: PHOKWANE MUNICIPALITY, DIVISION VRYBURG, PROVINCE NORTHERN CAPE of which section the floor area according to the said sectional plan is 87 (Eighty Seven) square metres in extent; and (b) an undivided share in and to the common property in the scheme apportioned to the said section in accordance with the participation quota as endorsed on the said sectional plan. Held by Deed of Transfer ST3840/2006VRY which has been lost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with THE NORTHERN CAPE DEEDS REGISTRY at KIMBERLEY, situated at 10TH FLOOR, NEW PUBLIC BUILDING, CORNER STEAD AND KNIGHT STREETS, KIMBERLEY, 8301 within two weeks from the date of the publication of this notice.
J G HORN INCORPORATED 2nd Floor Falcon Place Hillcrest Office Park 177 Dyer Road Hillcrest, Pretoria Tel: 012 362 7578 REF: VA/10
@duncan-rothman.co.za Tel nr 0538384700 File Ref IZA3/0085/SBK/yg
T1717/2007 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68(1) of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Certificate of Consolidated Titel Number T1717/2007 in favour of GASEITSIWE
DONALD MAJOSI in respect of certain Erf 24949 Galeshewe, situate in the Sol Plaatje Municipality, District of Kimberley, Province of the Northern Cape, in extent 2309 (Two thousand three hundred and nine) square metres, which has been lost or destroyed.
All interest persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Northern Cape at Kimberley within two weeks from the date of publication of this notice. Dated at Kimberley on this 29th day of SEPTEMBER 2025.
PGMO ATTORNEYS INC.
ROYLGLEN OFFICE PARK GROUND FLOOR, BLOCK C C/O MEMORIAL AND WELGEVONDEN ROADS
KIMBERLEY
053 831 3221
hanri@pgmo.co.za
Ref: H VERWEY / EST66/0001
Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: VRYSTAAT te BLOEMFONTEIN binne twee weke vanaf datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te BLOEMFONTEIN op 30 SEPTEMBER 2025
Aansoeker: DEWALD DU PREEZ (LPCM 61322)
Adres:
ROSENDORFF REITZ BARRY NO 6 DERDE STRAAT, ARBORETUM BLOEMFONTEIN E-pos adres: leonie@rosendorff.co.za Kontak nommer: 051 4474394

T1856/2008 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of a Deed of Transfer T1856/2008 Passed by LAKUTSHONA HOUSING
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Northern Cape at Kimberley at Deeds Office Information Section, 10th floor, 2 Stead Street, Kimberley or by email unita.frazenburgdrdlr.gov.za within two weeks from the date of the publication of this notice. Dated at KIMBERLEY this 25TH day of SEPTEMBER 2025.
Applicant Address : ESTATE LATE GR WOLF (WOL28/0002) c/o ENGELSMAN MAGABANE, BISHOPS COURT, 9 BISHOPS AVENUE, KIMBERLEY, 8301 E -mail address : owen@engelsman.co.za
Contact number : 053 8328134
J.M. Venter
Krediteure en debiteure
Boedelkennisgewing (30 dae) In die boedel van wyle (volle name en van)
Johanna Martha Venter
Identiteitsnommer 351025 001 808 7 gebore
1935/10/25, oorlede 2025/05/09 van (laaste adres) PÊRELLAAN A097, ORANIA, 8752
COMPANY(PROPRIETARY)LIMITED Registration Number 2001/014380/07 In favour of KGOSIETSILE GODFREY LETEBELE
Identity Number 770711 5531 08 2
Unmarried
In respect of certain: Erf 4065 Kathu Situate in the Gamagara Municipality Division Kuruman Northern cape province
In Extent 450(Four Hundred and Fifty) Square Metres which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the registrar of Deeds: Northern Cape at Kimberley, 2 Stead Street, Kimberley, 8300 within two (2) weeks from the date of publication of this notice.

Dated at Kuruman on this 30th day of September 2025.
TEBOGO MAAMOGWA
Applicant
J.G. POLLEY LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNTS IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION
Boedelnommer: 001994/2025, Krediteure en debiteure in bogemelde boedel word versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skuld te betaal by die kantoor van die ondergetekende binne 'n tydperk van dertig (30) dae. Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde: LUCAS GERHARDUS VAN DER MERWE OLIENHOUTRYLAAN S017, ORANIA, 8752 082 787 8805
N. Van Schalkwyk BOEDEL Boedel wyle NICOLAAS VAN SCHALKWYK, ID.-nr 451104 5011 08 9, gebore 04/11/1945, oorlede 28/02 /2025, van Plaas Die Tuin, Kimberley, Meesterskantoor, Kimberley. Boedelnr. 1608/2025. Alle persone met eise teen die bogemelde boedel moet dit inlewer by die betrokke eksekuteur binne 'n tydperk van 30 dae gereken vanaf datum van publikasie hiervan. STEYN PROKUREURS ING, Eksekuteurs, Posbus 72, Worcester, 6849. Tel. 023 342 8404. E-pos: assistant@swsteyn.co.za. Verw: SW Steyn
PROKUREURS 88 PRESIDENT REITZ LAAN WESTDENE BLOEMFONTEIN 051 4484539 roneladplaw.co.za

G. GEWERS
In terms of section 35(5) of Act 66 of 1965 notice is hereby given that copies of the liquidation and distribution account (first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified of from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Masters and Magistrates as stated. Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to make payments in accordance with the accounts. In the Estate of the late:
GLADYS
GEWERS Registered number of estate: 00073/2021
Identity number: 620615 0007 083
Last address: 187 IRIS
STREET, BARKLEY WEST, NORTHERN CAPE, 8375 Magistrate's Office: BARKLEY WEST, Master's Office: KIMBERLEY
Advertiser & address:
ETIENNE DE GRAAF GENIS, 2 7th AVENUE, MELKBOSSTRAND, 7441
Email:
estate@egalaw.co.za
Tel: 021 553 1238
In terms of section 35 (5) of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965, notice is hereby given that copies of the liquidation and distribution accounts (amended first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open for the inspection of all persons with an interest therein for a period of 21 days (or shorter or longer if specially stated) from the date specified or from the date of publication hereof, whichever may be the later, and at the offices of the Masters of the High Court and Magistrates as stated. Should no objection thereto be lodged with the Masters concerned during the specified period, the executors will proceed to make payments in accordance with the accounts. Late estate JAMES GEORGE POLLEY , ID-no. 390719 5050 086 last address: 17 THE OVAL DEANE CRESCENT NORTHMEAD BENONI 0001, Province of the Master's Office FREE STATE and Master's Office BLOEMFONTEIN; KIMBERLEY and JOHANNESBURG Estate-no. 001670/2024
Advertiser Name: THEUNIS G. VOSLOO Address: 31 VAN ZYL STREET, UNIVERSITAS, BLOEMFONTEIN, 9301, Email: theuns @vosfinadvice.co.za Telephone: 0832844459

N.R. Snyders
In the estate of the late Neil Ricardo Snyders, ID No. 6905035221088, date of birth 03 May 1969, date of death 01 June 2022, Deceased Address, 8 PEACH STREET, MOGHUL PARK, KIMBERLEY, 8301. No. 3135/2022 , Married in community of property, Spouse full name and surname, Genevieve Celeste Snyders, ID No. 6711130188085, Magistrate Court, Kimberley, Masters Office, Kimberley. Amended First and Final. Liquidation and Distribution Account in the above estate are hereby required to file their claims with and pay their debts to the undersigned within 21 days from the date of publication hereof.
Dated at Bloemfontein this 30 September 2025 Standard Trust Ltd –Ref: Mishka Pillay

R. SPRINGBOK
In die boedel van wyle:
ROELF SPRINGBOK Boedel nr: 002356/2023
Meesterskantoor: MEESTER KIMBERLEY
Identiteitsnommer: 630122 5221 080
Sterfdatum: 18/06/2023
Geboortedatum: 25/12/1963, Laaste adres: 3 ELANDSKOPSTRAAT
ROSEDALE UPINGTON Die eerste en finale likwidasie en distribusierekening in bogemelde solvente bestorwe boedel sal ter insae lê in die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, KIMBERLEY vir 'n periode van 21 (EEN EN TWINTIG) dae vanaf publikasie hiervan. Indien binne gemelde tydperk geen besware daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie, gaan die eksekuteur oor tot die uitbetaling, ingevolge die rekening.
ADRES: DE VILLIERS PROKUREURS, OLYMPUSWEG 91A, PENTAGONPARK, BLOEMFONTEIN
TEL: (051) 023 0251
E-POS: hettie@dvprok.co.za ME H. DE VILLIERS-CHOWLES DE VILLIERS PROKUREURS
OLYMPUSWEG 91A
PENTAGONPARK
BLOEMFONTEIN
STR8/0001





’n Uitstalling oor die rugby-legendes in die ZF Mcgawu-distrik is in September in die Oranje Kalahari Museum in Upington geopen. Dié uitstalling vereer die legendariese rugbyspelers van die ZF Mcgawu-distrik wat hul gemeenskappe met trots verteenwoordig het voor die vereniging van sport, en wie nasionale kleure vir hul uitnemendheid verwerf het. Dit word deur die McGregor-museum in samewerking met die Noord-Kaapse departement van sport, kuns en kultuur aangebied. Ná die amptelike opening van die uitstalling, wat deur die publiek besoek kan word, het spanne met die rugbylegendes mekaar op die rugbyveld die stryd aangesê. Foto: Facebook / McGregor Museum

DRIAAN VAN NIEKERK
The inaugural Bowls South Africa U35 Inter-Districts Tournament concluded in dramatic fashion on Tuesday, 23 September, at the Beaconsfield Park Bowling Green Club in Kimberley, with Bowls Gauteng North (BGN) crowned as the first-ever champions.
In a final that kept spectators on the edge of their seats, Gauteng North edged out Natal Inland in the most dramatic of circumstances.
The scores were locked at 14-all with one end remaining, and it seemed as though Natal Inland had positioned themselves for victory. Lead Kholwani Khanyile opened the head with a front toucher and a well-placed back bowl, supported by precise positional play from Calsey Hollis and Caleb Jansen van Rensburg. Many in the crowd believed the gold medal was theirs.
But BGN’s Carmen Fourie turned the game with a superb attacking shot that opened up the jack, creating a chance for skip Cecil Bornman.
Natal Inland’s skip, Sean Lightfoot, who had shone throughout the tournament,
narrowly missed his line on a crucial delivery and sliced the jack closer to a BGN bowl. Bornman seized the moment, drawing two telling bowls that forced the match into a measure.
A hush fell over the green before the players confirmed with a measure that BGN’s bowl as just millimetres closer. The result sparked scenes of jubilation as Bornman, Fourie, Anesu Ziramba, and Lionyl-Jon Page celebrated an unforgettable victory.
Natal Inland settled for a well-deserved silver medal, while Johannesburg Bowls Association and Sables Bowling Association shared bronze after losing out in the semi-finals.
The host province, Northern Cape Bowls, entered four teams and delivered a strong showing.
Both the A and B teams narrowly missed semi-final qualification, finishing second in their respective pools of 11 teams. Skips Charles-Peter Mathewson and LeRoux Fourie described it as a “bitter pill to swallow” but praised their teammates for their efforts.
“It was an honour to compete on home soil and to feel the support from the local crowd,” Mathewson added.
































































































































































































































