



![]()




CHARNÉ KEMP
Speaking fromthe

medial policies,countering critics who suggestthatthe eraofredress should end.
treats allcitizenswith the dignitymandated by the Constitution




Bewolkte weer met wydverspreidereën oor groot delevan die land word vir vandeesweek voorspel,met maksimum temperaturekenmerkend vanmatigeherfsdae.Vir Kimberley is die gemiddeldeminimum en maksimum temperature vanWoensdagtot Dinsdag17°C en 25°C,met verspreide donderbuie op al die dae,behalweSondag.VirUpington is dietemperature20°C en 29°C,met die moontlikheid vanverspreide donderbuie; vir Kuruman word 16°C en 24°C voorspel,gepaardgaande met enkele donderbuie.InSpringbok word die gemiddelde minimumas16°Cvoorspel,en diemaksimum 29°C,met geen reën,aldus die weerwebwerf yr no.Saterdag wasverspreide donderbuie oor groot dele vandie Noord-Kaapse horison sigbaar,met tekens datreën plek-plek langsdie N8 uitgesakhet. FOTO:Helena Barnard
nurks
(b.nw.)knorrig; nukkerig; volgrille (s.nw.)iemand watmaklikmor of onvriendelikvoorkom; 'n nors mens; brompot;nukkerige persoon.
Hy staan met 'n nurkse houding voor ons. Waarom is die ou nurkssovriendelik vandag? nurk
Die geluid wat'nseekoei maak
Aandooiemansdeur klop
Niemand tuis krynie Iemandtevergeefsomhulp vra.
Die Nederlandsevorm "aan dove mansdeur kloppen" beteken "om te klop maar niegehoor te word nie" omdat jy aan 'n dowe man se deur klop DieAfrikaanse"dooiemansdeur"is waarskynlik'n vervorming vandie woord"dowemansdeur".
Dieuitdrukking "voor dooiemansdeurstaan"is'n variasieopbogenoemde,asook "bydooiemansdeur aankom" en "voor dooiemansdeurbeland".
– Bron: VivA Afrikaans,Facebook en pharosonline.co.za

Dieafgelopevyf weke sedert dieondergrondsemodderstorting op 17 Februarie by dieEkapa-myn in Kimberley hetdie families,vriende en elkeenwat diévyf vermistemans gekenhet, na alle waarskynlikheid wisselende emosiesvan hoop,wanhoop, hartseer,angsenonsekerheid beleef.
Almal watvan die ramp gehoor het,het op ’n wonderwerk gehoop:dat die mans ongedeerdgevind word;dat hulle weer by die huis salinstap; dathul stem weer gehoor salword; dathul geliefdes hulle weer salkan vasdruk; datdie lewe weer op ’n bekende padsal voortgaan. Maar daenadat die uitdagende ondergrondse soektogbegin het en vrugteloos voortgeduur het, hetwanhoop,angsen onsekerheid ingetree –omringdeur ’n allesoorheersendehartseer. ’n Mens het– in algeheleonkundigheid oorhoe myngange en -tonnels is so ’n ondergrondse modderstortinglyk en met ’n eie voorstellingvan soek-en-reddingspogings in die teenwoordigheid vanwater,massas modder en rotse– jouafleidings oordie waarskynlikeuiteinde gemaak.
Toghet ’n mens blyhoopvir redding, vir
’n wonderwerkendat die oorheersende hartseer in blydskap kanverander ’n Mens het aandie George-bouramp in Mei2024 gedink toe’nhalfvoltooide woonstelgebouop62konstruksiewerkers en ander betrokkenes ineengestort het Reddingswerkershet daelank gewerk om oorlewendes tussen tonne puin te red, en om die liggame vandie 34 oorledenes te herwin. In watbeskryf word as ’n wonderwerk is ’n manwat 116 uur onder die puin vasgekeerwas –van die Maandag totdie Saterdag– lewendgevind.
Ookhet ’n mens onthouvan die ineenstortingin2010 in ’n kopermyn in Chili waarin 33 mynwerkers 700m ondergronds en 5kmvan die ingang vasgekeeris. Hulle konveilig’nondergrondsenoodskuiling bereik waarin noodvoorraad geberg was. Hoewel dié voorraad vir ongeveer drie dae bedoel was, het hulle dit streng gerantsoeneer en twee weke daarmeeuitgekom. Teen daardie tydishul liggingbepaaleniskos-en ander voorrade in smal tonnels na hulle afgestuur.Hulle almalhet 69 daelater die mynlewendigverlaat.
Die Ekapa-modderstortinghet die leween omstandighede vansoveelmense verander Maghoopengenade uit hierdie hartseeromwentelinggroei.
HANNESNOËTH
’n Mens kanvriendelikweesmet alle mense, en ditisgoed. ’n Mens kancharismaties van geaardheid wees en metalmal maklik kommunikeer, en ditisgoed. ’n Mens kan van geaardheid baie simpatiek wees en met empatieomgee,endit is goed
Maar die bestevan allesbly om opregander mensemet waardigheid te behandel. Om iemand waardigtebehandel en waardigtelaat voel skei manne vanmuise.
Daarom is daar in hierdie wêreld soveel boe-
lies, en daarom word mensesoms gelaat met so ’n bittersmaak in diemond,endaaromgebeur ditdikwels datmensesekeremense eerder net vermy. Dit gaanoor waardigheid
Daar is nie ’n mens op hierdie aardewat jy so maklik, so vinnigensosterk vermysoosiemand watjou waardigheid vanjou wegneemnie
Daarom moet ’n mens mooi dink hoejymet ’n ander praat,hoe jy ’n ander behandelenhoe jy ander menselaatvoel.
Soms moet jy jouwoordeinsluk;soms moet jy kansêjywas verkeerd.Soms moet jy onthouom ander te behandel soos jyself behandelwil word Of dit noulangs diesterfbedis, die siekbed, die sportveld,die vleisbraaivuur of in die kantoor–moenie jouwaardigheid verloornie en moenie ander mensesonder waardigheid hanteernie Dit maak seer,dit laat letsels en rigopdie duur skade aan.
Dietoets is eenvoudig: Jy wilgraag met waardigheid behandelword; behandeljyook ander mensemet waardigheid? Watwen jy deur iets van’nanderweg te vat? Watwen jy deur iemand anderstenatekom? Watwen jy as jy soos ’n wenneruit elkestryd tree,maariemand anders hulwaardigheid ontneem? Respekteer ’n ander mens se waardigheid. Die lewekan ’n beterplek wees as onsleerom mekaarmet waardigheid te hanteer. En ’n bitter slegte plek as onsdit niedoennie
KARIN MULLER
Iemand watekgeken het, hetgesê ditisjou eie skuld as ditmet jou sleggaan.
Ek stem nie saam nie
In baie gevalle is ditander mense se besluitewat ’n direkte negatiewe invloedopjou lewe het.
Die eersteskoolvakansie van hierdie jaar is om die draai. So ook Paasnaweek.Vir diemeestemense betekendit ’n langnaweek vanwegbreekenasemskep. Dit voel egter of dreigende brandstofprysverhogings vraagtekens oorhierdie jaar se Paasnaweek laat hang
Vorige jare hetmenseopgewondehul planne vir Paasnaweek met ander gedeel. Seetoe.Rivier toe. Ouma toe. Wildtuin toe. Vanjaar klinkhulle effens onseker
Stygende brandstofprysebeïnvloednie netdiegene watlangafstande aflênie.Dit beïnvloedalmal en alles. Stropers watlandbougewasseoes,gebruik brandstof. ’n Verskeidenheid masjinerie gebruik brandstof. Vragmotorswat pro-
dukte vervoer, gebruik brandstof. Vliegtuie gebruik brandstof. Alledaagse gebruiksgoedere, kos en klere se pryseskiet die hoogte in. Dit watverbruikerstot dusver met meet en paskon koop om te oorleefraaknou ’n groter uitdaging om te bekostig.
Totwaarkan ’n mens meet en pasomliggaam en siel bymekaar te hou?
Terwyl Paasnaweek ’n wortelvoor-die-neus-naweekwas om ’n blaaskanstekry,gaanbaiemense se planne nie uitwerk soos wat hulle oorspronklikvoorsien hetnie Sommige mensegaanwaarskynlik korter afstande aflê, of tuis bly. Ander mensegaanoëtoeknyp en met hulplanne deurdruk asof daar geen krisis op diehorison lê en loer nie
Om asem te skep is belangrik. Selfs al skep ’n mens nie asem soos jy gehoop hetofreeds aangewoond is nie
Virdiegene watwel Paasnaweek kanwegbreek: Geniet dit,enwees veilig. Virdiegene wathul planne moes aanpas en afskaal: Hou moed,dalk is daar laterindie jaar ’n geleentheid hiervoor
DS.KOBUSVAN TONDER
’n Mens kandie idee krydat Jesus metsykruisiging aandie noodlot uitgelewerwas.Hywas beslis nie ’n slagoffer van omstandighede nie.Hyisnie netmeegesleur deur watmenseaan Homgedoenhet nie.Dit watmet Homgebeur, is sy eie daad van gehoorsaamheid
Vandie begin af leef Hy met ’n duidelikeroeping: “Myvoedsel is om diewil te doen vanHom wat My gestuur het,enomsywerkte volbring” (Joh.4:24, 1953-vertaling) Weer bid Hy: “Ekhet Uverheerlik op dieaarde.Die werk watUMygegeehet om te doen,het Ek volbring.” (Joh.17:4, 1953-vertaling) Sy lydingisnie bloot sy lot nie, maar ’n daad vangehoorsaamheid.
Jesusself sê:Hydoendit omdat Hy die opdrag vansyVader ontvang het. Hierdie opdrag word duidelik uitgespel wanneer Johannesdie
Doperuitroep: “Daarisdie Lam vanGod watdie sondevan die wêreld wegneem!” (Joh.1:29)
Hierin lê die diepebetekenis van
die kruis.Jesus is die ware Paaslam– die Eenwat bevrydinguit die slawehuis vansonde en dood bring. Selfsdie detail vandie hisoptakkiebydie kruis herinneraan die Paasfees,toe bloedaan deurkosyne reddinggebring het.Nou bringsy bloedewige verlossing Wanneer Jesussylaastewoorde aandie kruis uitroep: “Dit is volbring!”,isdit ’n oorwinningskreet. In daardie tydwas die Griekse woordvir “volbring”ook ’n boekhouterm: vanskuld watten volle betaal is.Aan die kruis word onsskuld finaalvereffen.Daaromis die kruis niedie einde nie,maardie wenstreep. Soos ’n atleet watdie lintbreek,het Christus die wedloop voltooi. Hy het onsliefgehad“tot die einde toe” (Joh.13:1) Watbly vir onsoor? Die vertalers plaasmet reg’nuitroepteken agter “Dit is volbring!” Geloof is om te juig oorwat Jesusgedoenhet.Elke Sondag, elkedoop, elkenagmaal, elkedaadvan liefde word ’n uitroepteken agterJesus se woorde Die Christelikeleweiseindelik netdit:’njubelende “Amen” op Christus se voltooide werk
Eyecatchers, geleëindie Kathu Village Mall, spog met’nvars, nuwe voorkoms. Diéopknapping is deur Lizanne Jacobs,een vandie hoofoptometriste, saam methaar toegewydespanin werking gestel.
Met’nsterk fokusoppasiënt-ervaring skep dit ’n ruimtewat verwelkomend, rustigeninooreenstemming is metdie sorgwaarvoorEyecatchers bekend is. Boonopbringdie nuwe voorkoms ’n gevoel vanvarsheiden helderheidwat perfek aansluitbydie
doel van’noptometriepraktyk ’n Sentrale fokuspuntnádie opknapping is ’n handgeverfde kunswerkvan ’n oog.Dié kunswerkis deur ’n familielidvan Jacobs geskilder en voeg ’n persoonlikeenbetekenisvolle elementtot dieruimte toe.
Dit versterk nienet dieestetikanie, maar simboliseervisie, sorgenaandag aan detail.
Dieontvangsareaisvolledigherontwerp met’nnuwe, moderne ontvangstoonbank watpasiëntein’nmeer
toeganklikeenuitnodigende ruimte verwelkom.
Alicia Wambach, stigter vanThe House of Estelle,insamewerking met CorflexGroup,het dieprojekgelei en bestuur.
Dieopgeknapte Eyecatchers-praktykweerspieël’nvarsvisie – een watprofessionaliteit metwarmte kombineer en pasiënte ’n gemaklike en aangename ervaring bied Skakel 053723 2891 om ’n afspraak te maak.

Eyecatchers in Kathu VillageMallhet ’n vars, nuwevoorkoms.

’n Uniekekunswerk van’noog is diesentralefokuspunt. FOTO’S:Verskaf



ong elekdieBergsig-geringbok, se verhaal edie regte ing deurekan nsuksesvolle
rdigheidsontwikram, gefinansier ndkr nle he


al die hardewerk, laat erings die moeitewerd op voortgesette profesmbinne dievolgende Engineering Council of csa) te registreer. rolstelhaarsteeds erse reeksprojekte, rnasionaal, wathaar die hernubare-enerder verbreed erig, wees positief en pak Bou’nsterk grondslag, kap, en moenie bang wees gemaksonetebeweegnie likegroei plaasvind,”is odskap
singles,itwas acompetthree playersfromKimgtheir respectivesections, yerhailed from Kalahari nalsaw defendingchamhewson takeonStefan hewson heldhis ground and ,advancingtothe final title emifinalsaw RoyWilDavid Paulse, settingthe triguing final. Williams beaten Mathewson in ySub-District singles a raisingthe stakes for ver, Mathewson was ot to let go of his title both playersdeliver solid butinthe end, it was who held his nerveand efendedhis NCB Men’s pionship lace play-off,Stefan dvictoryoverPaulseto lace ce again showcased the etitivenessofthe Northpbowlers, with the 2024 Open Singles concluding ashion.
“Like”envolg: NoordkaapBulletin is op Facebook Krysaammet meer as 70 900 volgelinge skakels na stories op die koerantse webwerf. Inligtingoor spesiale aanbiedinge en kompetisies verskyn ookopdie Facebook-blad. Besoek novanews co.za/noordkaapbulletin/vir topstories vandie dag, watnasionale en internasionale nuus insluit.Vir nog nuus besoek die nasionalenuusplatform by novanews.co.za Die gebruik vanalbei platformsisgratis



NEEM KENNIS datdie NATIONALTRANSMISSION COMPANY SOUTHAFRICA SOCLTD (NTCSA),'n volbesitdochtermaatskappy van Eskom Holdings SOC Limited, hiermee kennis gee kragtens die Elektrisiteitsreguleringswet Nr 4van 2006, gelees saam met die Elektrisiteitsregulasies vir Onteienings namens 'n Lisensiehouer GN R147 van 2008 en die Onteieningswet Nr.64van 1975, van sy voornemeombydie MinistervanOpenbareWerkeenInfrastruktuuraansoektedoen vir die onteiening van 'n ewige diensplig vir elektrisiteitsoordrag oorofinverbandmetdieeiendomsooshierondergelys
Gedeelte2 vanPlaas Blad GrondNo. 77, Kenhardtregistrasiedivisie RD, Noord-Kaap-provinsie,met 'n oppervlakte van 1450,2215 hektaar en ingevolge Tite akteNr. T1813/2020 ("dieEiendom")geregistreeropnaamvanAJVanZylTrust.
NEEM VERDER KENNIS DATINHIERDIE KENNISGEMAK, "eiendom" beteken die kadastrale eenheid waarop 'n opstalreg geregistreer moet word, en die woord "opstalgebied" beteken diegedeeltevandieeiendombinnedieperkevandie110mbreë opstalgang oor die eiendom en die woord "werke" beteken alle werk en handelinge wat verband hou met die vervoer,span, geleiding, oprigting en instandhouding van 'n 2x400 kV kraglyn opdieeiendom.
NEEM VERDER KENNIS dat NTCSA voornemehet om by die MinistervanOpenbareWerkeenInfrastruktuuraansoektedoen om die onteiening van die volgende regte oor die bogenoemde eiendom.
A. 'n Ewige 110meterbreëdiensplig vir elektriese kragtransmissie oor die eiendom, wat ongeveer 46,5691 ha meet, onderhewig aan enige bestaande diensplig of ander reg in die grond om elektrisiteit oor die eiendom tegelei deur middel van luggeleiding wat bestaan uit geleiers,kabels en toestelle gemonteer op pale of torings, met toepaslike ondersteunende struktureenmeganismeswatnodigofgerieflikmagwees
B. Die erfdienstbaarhede wat namens die NTCSA onteien word,verleenaandieNTCSAdievolgenderegte:
1. Die reg om te eniger tyd gedurende redelike ure die eiendom te betree en bestaande paaie te gebruik om torings,geleiers, kabels en toestelle of ander masjinerie en toerusting op of oor dieeiendomtevervoer,soosnodigofgerieflikmagwees
2. Die reg om binne die dienstrustoneel tewees en werkeuit te voer wat verband hou met die konstruksie en instandhouding van die kraglyn. Dit sluit in die reg om fondasies van beton en staal te bou, staaltorings en ondersteunende strukture op terig, geleiers te span en alle ander dinge te doen wat nodig of gerieflik magweesomdiedienspliguitteoefenofinstandtehou.
3.Dieregomopofwerkeuittevoerwatbuitediedienstrustoneel uitbrei, slegs in die mate wat nodig of gerieflik is om teverseker datdiewerkewatverbandhoumetdiekonstruksieofherstelvan diekraglynveiliguitgevoerkanword.
4. Die reg om bestaande paaie en hekke wat toegang tot die eiendom verleen, te gebruik, soos nodigof gerieflik om toegang tot diedienspliggebiedenenige toring, ondersteuningsstruktuur,heiningofbykomstighedebinnediedienspliggebiedte verkry
5.Voorzovernodigofwenslikvirdiedoeleindesenomdiewerke te beskerm, die reg om enige boom(e), materiaal, geboue of strukture te verwyderofomenige boom(e)binnedie diensgebied te kap of te snoei en die area rondom enige toring of ondersteuningsstruktuurindiediensgebiedaftehein.
6. Elke bykomstige reg wat nodig of gerieflik is vir die behoorlike uitoefening van die nutsregomelektrisiteit binnedie nutsreggebied oor die eiendom oor te dra deur middel van twee 400kVkraglyneenbykomstigestrukture.
C. Die NTCSA sal sy regte kragtens die erfdienstbaarheid uitoefenonderhewigaandievolgendevoorwaardes:
1. Die NTCSA, sy werknemers en/of kontrakteurs sal vooraf reëlings tref met die eiendomsbesitter ten opsigte van die datum enduurvandietoegangwathullebenodigtotdieeiendomendie dienspliggebied vir die doeleindes van die uitoefening van die NTCSAse dienspligregtte, behalwe in noodgevalle wanneer die NTCSA,sywerknemersen/of kontrakteurs diereg op onmiddellikevolletoegangtotdiedienspligeneiendomsalhê.
2. Die NTCSA sal verseker dat enige hekkewat deur die NTCSA,sywerknemersen/ofkontrakteursgebruikword,gesluit is.
3. Die NTCSA sal voldoen aan en sulke redelike veiligheids-en sekuriteitsmaatreëls implementeer soosdeur die eienaar van dieeiendomvereis.
4. Gedurende die konstruksie van die kraglyne en daarna vir doeleindesvaninspeksie eninstandhoudingvandiekraglyn, sal die NTCSA, sy werknemers en/of kontrakteurs op bestaande paaie oor die eiendom reis en binne die dienspadgebied bly wanneer hulle werk verrig. Indien dit nodig word vir die NTCSA om werk buite die dienspadgebied te verrig, sal sodanige werk uitgevoer word kragtens voorafgaande reëlings met die eienaar, wiesetoestemmingnieonredelikgeweiersalwordnie.
D. Die aanspreeklikheid vandie NTCSA vir skadevergoedingbydieuitoefeningvandieerfdienst-baarheid:
1. Die NTCSA sal vergoeding betaal waar skade nalatig of opsetlik veroorsaak word deur die NTCSA, sy werknemers en/of kontrakteurs,watoptreeindieloopvanhulindiensnemingbydie NTCSAom dit in staat te stel om die erfdiens vir sy beoogde doel tegebruik.
2. Die NTCSA sal geen vergoeding betaal vir skade aan enige natuurlike plantegroei wat binne die diensgebied veroorsaak magwordnie.
E. Die erfdienstbaarheid saldie volgendespesiale beperkingsopdiegebruikvandieeiendomplaas:
1. Die eienaar of enige gebruiker van die eiendom word verbied omgeboueofstruktureboofonderdiegrondoppervlakbinnedie
dienspliggebiedopterig
2. Die eienaar of enigegebruikervan dieeiendommag nie bome binnediedienspliggebiedplantwatgroeinie,oftoelaatdatenige boom binne die perkevan,ofnabydie dienspliggebied,groei tot 'n hoogtewat die horisontale afstand vandie boom se hoogte tot dienaastegeleieroorskrynie.
3. Die eienaar of enigebesettervan die eiendommag nietoelaat dat enige boom by,naofnabyenigevan diekraglyne groeiopso 'n wyse dat die kraglyn of enige van sy ondersteunende strukture in gevaargestel word indien die boom valofafgekap wordnie.
4. Die eienaar of enige gebruiker vandie eiendommag geen materiaal binne of naby die 110meter breë dienspadgebied plaas wat die veiligheidenintegriteitvan diekraglyn, geleiers, toringsofondersteunendestruktureingevaarkanstelnie
5. Die eienaar of enige gebruiker van dieeiendommag boerderybedrywighede binne die erfdienstbaarheid verrig in die mate dat sodanige boerderybedrywighedenie die veiligheidvan die kraglynendie ondersteunende struktureingevaar stel nie Die boerderybedrywighede watdie eienaarbyvoorbeeld in die erfdienstbaarheid magverrig,sluit in, maar is niebeperktot die verbouing van gewasse en dieweidingvan veeenwild in die areanie.
6.SonderomvooraftoestemmingvandieNTCSAteverkry,mag die eienaar geen grondwerke, mynaktiwiteite,sprengwerkof enige sodanige aktiwiteite binne 500meter vandie 110meter breë dienspadgebied uitvoer watdie veiligheid en integriteit van die kraglyn, geleiers of ondersteunende struktureingevaar kan stelnie.
NEEMVERDER KENNIS dat die onteiening is om die verhoogde vraag na elektrisiteitindie Noord-Kaap-provinsie te ondersteun. Die bestaandenetwerksal versterkwordmet twee bykomende 400 kV kraglynkapasiteite binne dieSol Plaatje PlaaslikeMunisipaliteit, Dikgatlong Plaaslike Munisipaliteit, Phokwane Plaaslike MunisipaliteitenMagareng Plaaslike Munisipaliteit,indie FrancesBaard Distriksmunisipaliteite Noord-Kaap-provinsie
NEEM VERDER KENNIS datdie onteieningsal lei tot die gedeeltelikeontnemingvan bestaanderegte en dieeienaarvan die eiendom sal raak deur die gebruik te beperk van'n110 meter breë dienswegkorridor watoor dieeiendomloop, en moontlik ook 'n visuele impakopdie eiendomsal hê weensdie aard en groottevandiekraglyn.
NEEM VERDER KENNIS datenige belanghebbende uitgenooi wordomtussen10:00 en 13:00 'n afskrif van die onteieningsaansoek te besigtig by Eskom se plaaslikekantoor te 1Maxwell Drive, Sunninghill en by die hoofkantoor vandie NTCSA te MegawattPark, Sunninghill, Sandton.Die kontakpersoon by die plaaslikekantoor is Moipone Mathaha wie se kontaknommer is +2772635 0655 Die kontakpersoon by dieMegawatt-kantoor is Junaid Nabbie en sy kontaknommeris+27835662457
NEEMVERDERKENNIS datenige belanghebbendewat beswaar wil maak teen die NTCSA se onteieningsaansoek,dit skriftelik moet doen deur sy/haar beswareaftelewer by die NTCSA se plaaslike of hoofkantoormet bogenoemde adresse, of deur sy/haar beswareper e-postestuuraan Madiba Motsai MasitenyaneenGhithiriProkureursby tumi@mmmgattorneys.co.za en sakhie@mmmgattorneys.co.za
NEEM VERDER KENNIS DATENIGE BESWAR deur die eiendomsbesitter of enigebetrokke persoonbydie NTCSA ingedien moet word binne21(een-en-twintig) daenáontvangs van die dokumente.Die NTCSA kanook dietydperk waarbinne beswareingedienmoetwordverleng,indiensoversoekdeurdie eiendomsbesitter of betrokke partyvoordie verstryking van die datumwataangeduiisvirdieindieningvanbesware.
NEEM VERDER KENNIS datdit ooknoodsaaklikisvir enige betrokkepartyom'nontvangsbevestigingvan sy/haar/haar beswaredeur die voornoemde NTCSA-werknemers te behou, en dat dit op versoek voorgelê moet word.Geenvoorleggings of besware wataan enige ander NTCSA-werknemers, kontrakteurs of prokureursgerig word, saldeurdie NTCSA oorweegwordnie
NEEM VERDER KENNIS datenige persoonwat deur die onteiening waarvoor deur NTCSA aansoekgedoenis, geraak word, die reg het om hersiening aantevra vanenige besluit wat deur dieMinistervan Openbare Werke en Infrastruktuur geneem is, kragtensartikel26(voorheenartikel27) vandie Elektrisiteitsreguleringswet Nr.4van 2006 en/of die OnteieningswetNr.63van1975,omeiendomteonteien.Diereg op hersiening moet uitgeoefenwordopdie wyse en om die redes uiteengesit in artikel 6van dieWet op die Bevorderingvan AdministratieweGeregtigheidNr.3van2000
GETEKENTE_ _OPHIERDIE DAGVAN _2026.
MadibaMotsaiMasitenyaneGithiriProkureurs
6CoombePlace
TuscanyOfficePark FirstFloor,Block9 Rivonia
E-pos: tumi@mmmgattornyes.co.za sakhile@mmmgattorneys.co.za Tel: 0105348321
1.ANTWOORDADRES
MadibaMotsaiMasitenyaneGithiriProkureurs
6CoombePlace
TuscanyOfficePark FirstFloor,Block9
Rivonia
E-pos: tumi@mmmgattorneys.co.za sakhile@mmmgattorneys.co.za Tel: 0105348321

TAKE NOTICE that theNATIONALTRANSMISSION
COMPANYSOUTH AFRICASOC LTD(NTCSA), awholly ownedsubsidiaryofEskom Holdings SOCLimited ,hereby gives noticeinterms of theElectricity Regulation ActNo4of 2006 read withthe Electricity Regulations for Expropriations on behalf of aLicenseeGNR147 of 2008 andthe Expropriation Act No 64 of1975 of its intentiontoapply to the Minister of Public Works andInfrastructurefor theexpropriationofaperpetual servitudeofelectricpowertransmission over or in respect of the propertylistedbelow
Portion 2ofthe Farm BladGrondNorth 77, Kenhardt RegistrationDivisionRD, NorthernCapeProvince, measuring 1450.2215hectares andheld underTitleDeedNo. T1813/2020 (“theProperty”),registeredownerAJVanZylTrust.
TAKE FURTHERNOTICE that in this Notice, “property” means thecadastral unit over which aservitude is to be registered, and theword“servitude area” meansthe portionofproperty within thelimits of the110mwide servitude corridor across the Propertyand theword“works” meansall the work andconduct associated withtransporting, stringing,conducting,erecting andmaintaininga2x400kVpowerlineontheproperty
TAKE FURTHERNOTICE that NTCSAintendstoapply to the Minister of PublicWorks andInfrastructure for the expropriation ofthefollowingrightsinoverthepropertylistedabove
A. Aperpetual110-metre-wideservitude of electric power transmission over the property measuring approximately 46.5691hasubject to anyexistingservitude or other real rightto conductelectricity or across theproperty by means of overhead powerlines consisting of conductors, cables andappliances mountedonpolesortowerswithsuchsupportingstructuresand mechanismsasmaybenecessaryorconvenient.
B. The servitudestobeexpropriated on behalf of the NTCSAshallgivetheNTCSAthefollowingrights:
1. Therightto, at allreasonabletimes, enter upon the property anduse existing roadstotransport towers,conductors, cables andappliances or othermachinery and equipment on or over thepropertyasmaybenecessaryorconvenient.
2. Therighttobewithinthe servitudearea andtoperform works associated withconstructingand maintaining the powerline This includesthe righttobuild foundationsmadeofconcrete andsteel,toerect steeltowersand supporting structures, stringing conductorsand doingall other things as maybe necessaryorconvenienttoexerciseormaintaintheservitude
3. Therighttobeonortoperformworkswhich extendbeyond theservitudeareaonlytothe extent necessary or convenientto ensure theworks associated withthe constructing or repairing ofthepowerlinecanbesafelyexecuted.
4. Therighttouse existing roadsand gates giving access to the property as maybenecessary or convenienttogainaccess to theservitudeareaand anytower,support structure, fence, accessoryequipmentwithintheservitudearea
5. To theextent necessary or convenient for the purposesand protecting theworks,the righttoremoveany tree(s), material, buildingsorstructuresortocut or trim anytree(s) withinthe servitude area andfence offthe area around anytower or supportingstructureintheservitudearea.
6. Every ancillary right necessary or convenient for the proper exercise of the servitude to convey electricity withinthe servitudearea, across theproperty by means of two 400kV powerlinesandancillarystructures.
C. The NTCSA shallexerciseits rights in terms of the servitudesubjecttothefollowingconditions:
1.TheNTCSA,itsemployeesand/orcontractorswillmakeprior arrangementswiththepropertyownerinrespectofthedateand durationofthe access they will requiretothe property andthe servitude area forthe purposes of exercising the NTCSA's servituderights, except in instancesofemergency whenthe NTCSA,its employees and/or contractor shallhavethe rightof immediatefullaccesstotheservitudeandproperty
2. TheNTCSAshall ensure that anygates used by the NTCSA, itsemployeesand/orcontractorsareclosed.
3. TheNTCSA will comply andimplement such reasonable safety andsecurity measuresasinsisted upon by the owner of theproperty.
4. Duringconstruction of thepowerlinesand thereafter for purposes of inspectingand maintaining the power line,the NTCSA,its employees and/or contractors will travel on existing roadsacross theproperty andstaywithin the servitude area when performingworks.Shoulditbecomenecessary for the NTCSA to performworks outside the servitude area,such worksshall be executed by priorarrangements with the owner whosepermissionshallnotbeunreasonablywithheld.
D. The NTCSA liability fordamagesinexercisingthe servitude:
1. TheNTCSA shall paycompensation where damage is caused negligently or intentionally by the NTCSA, its employees and/or contractors, actinginthe courseoftheir employmentwiththe NTCSAto enable it to use the servitude for itsintendedpurpose.
2. TheNTCSAwill notpay anycompensation for damage to any naturalvegetationthatmaybecausedwithintheservitudearea
E. The servitude will place the followingspecial restrictionsontheuseoftheproperty:
1. The owner or anyoccupier of the property will be precluded from erecting buildings or structures above or below the surface ofthegroundwithintheservitudearea
2. The owner or anyoccupier of the property maynot plant any trees withinthe servitude area thatgrow or allowany tree within the confines of, or near the servitude area to grow to aheightin the excessofthe horizontal distanceofthe heightofthattree fromthenearestconductor
3. The owner or anyoccupier of the property maynot allowany tree to grow at, towards or near anyofthe power linesinsucha manner as to endanger the power line or anyofits supporting structuresshouldthetreefallorbecutdown.
4. The owner or anyoccupier of the property maynot placeany materialwithinornearthe 110-metre-wideservitude area, which mayendanger the safety andintegrity of the powerline, conductors,towersorsupportingstructures
5. The owner or anyoccupier of the property mayperform farmingactivities withinthe servitude to the extentthatsuch farmingactivities do notendanger the safety of the powerline andsupporting structures. The farming activitieswhich the owner will,for example,bepermittedtoperform in the servitude shallinclude,but notbelimited to planting cropsand allowing animalsandgametograzeinthearea
6. Without obtainingprior permission from the NTCSA,the owner maynot conduct anyearthworks, mining activities, blastingoperationsorany such activities within500 metres of the 110-metre-wideservitude area which mayendanger the safety andintegrity of the power line,conductorsorsupporting structures.
TAKE FURTHERNOTICE thatthe expropriation is to support increasedelectricity demand in the Northern CapeProvince. The existing network will be strengthened with additionaltwo 400kVpower line capacitywithinthe Sol PlaatjeLocal Municipality,Dikgatlong Local Municipality,Phokwane Local Municipality andMagareng Local Municipality,inthe Frances BaardDistrictMunicipalities,NorthernCapeProvince.
TAKE FURTHER NOTICE thatthe expropriation will resultin the partialdeprivation of existing rights andwillaffectthe owner ofpropertyby restricting theuse ofan110-metre-wideservitude corridor running across the property andwillalsopossiblyhave avisual impactonthe property duetothe nature andsizeofthe powerline
TAKE FURTHER NOTICEthatany interested partyisinvited to inspecta copy of the expropriation application between the hoursof10h00to13h00hoursthatEskom'slocaloffice situated at 1Maxwell Drive, Sunninghill,and at NTCSA’sheadoffice situated at MegawattPark, Sunninghill, Sandton.The contact person at the localoffice is Moipone Mathaha whose contact number is +27 72 6350655. The contact person at the Megawatt office is Junaid Nabbie andhis contact number is +27835662457.
TAKE FURTHERNOTICE thatany interested partywho wants to objecttothe NTCSA's expropriation applicationmustdosoin writing andbydelivering his/her objectionstoNTCSA'slocalor head officeswiththe addresses above or sending his/her objectionsbyemail to MadibaMotsaiMasitenyaneand Ghithiri Attorneysattumi@mmmgattorneys.co.zaand sakhile@mmmgattorneys.co.za
TAKE FURTHERNOTICE thatany objection by the property owner or anyaffected person hastobelodgedwiththe NTCSA within21(twenty-one) days after receipt of the documents.The NTCSAmayalsoextend the period withinwhich objectionsare to be lodgedifsorequested by the property owner or affected partybefore the expiry of the date indicated for the deliveryof objections.
TAKE FURTHERNOTICE it is also necessary for anyaffected party to retainacknowledgmentofreceiptofhis/her/its objectionsbythe aforesaid NTCSAemployees, andthatupon request same must be produced. No submissionsorobjections made to anyother NTCSAemployees, contractors or attorneys willbeentertainedbyNTCSA.
TAKE FURTHER NOTICE thatany person affected by the expropriation applied for by NTCSAhas the righttoreview any decision taken by the Minister of Public Worksand Infrastructure, in termsofsection 26 (previouslysection 27)of the ElectricityRegulationAct No 4of2006 and/ or the ExpropriationAct No 63 of 1975, to expropriate property.The rightofreview is to be exercised in the manner andfor the reasons set outinsection 6ofthe Promotion ofAdministrative JusticeActNo3of2000.
SIGNEDAT _ONTHISTHE DAYOF_ _2026. MadibaMotsaiMasitenyaneGithiriAttorneys 6CoombePlace
TuscanyOfficePark Firstfloor,Block9
Rivonia
Email: tumi@mmmgattorneys.co.za sakhile@mmmgattorneys.co.za Tel: 0105348321
1.RESPONSEADDRESSEE
MadibaMotsaiMasitenyaneGithiriAttorneys
6CoombePlace
TuscanyOfficePark Firstfloor,Block9
Rivonia
Email: tumi@mmmgattorneys.co.za
sakhile@mmmgattorneys.co.za
Tel: 0105348321


















































REGSKENNISGEWINGS &TENDERS

VERLORE DOKUMENTE 4040
BOEDELKENNISGEWINGS


D.D. ESITANG NOTICE TO CREDITORS
In terms of Section29of the Administration of Estates Act66of1965, notice is hereby givento allpersonshavingclaims againstthe estate specified below to lodge such claims with the Executrix within such periodofthirty (30) days from the date of the latest publication of the notice as maybespecified therein, furtherthatall claims which wouldbe capable of proof in case of the insolvency of the estate maybelodged under subsection (1) of the Act. Should no objection thereto be lodged with the Masterconcerned during the specified period, the Executrix will pr oc eed to make payments in accordance with theaccounts.
DECEASED NAME: DITIRO DAN IEL SURN AME:
ESITANG ESTATE NUMBER: 003051/2025 PROVINCE: NORTHERN CAPE
MA STER 'S OF FIC E: KIMBERLEY
DATE OF BIRTH:14
FEBRUARY 1972
DATE OF DEATH: 15
AUGUST 2023
IDENTITY NUMBER: 7202145882085 LAST ADDRESS:HOUSE NO A21ITLOTLENG STREET,MAGOJANENG, KURUMAN NORTHERN CAPE. SURVIVING SPOUSE:NAESE AGNES ES ITANG IDENTITY NUMBER SPOUSE: 7010290772088
NAME OF EXECUTRIX: NAESEAGNES ESITANG AUTHORISED AGENT:NM ATTORNEYS AND ASSOCIATES INC ADDRESS OF AGENT:1 CHAPMAN STREET, KURUMAN8460
DATE OF ADVERT:26 MARCH 2026
TELEPHONE NO:068 295 2818
EMAIL: legal @nmincorporated.co.za

P.JFourie IN die boedel van wyle PETR US JOHANNES FOURIE Gebore 4September 1945 identiteitsnommer 4509045015084 en nagelate eggenote MAGARETHA ALETTA FOURIE identiteitsnommer 5007010009082 van 27 SMITDRIFSWEG, KIMBERLEY Boedelnr. 2743/2025 Datum van afsterwe 7April 2025 Krediteure en debiteure in bogenoemde boedel word hiermeeversoek om hul skulde te betaal by die ondergetekende binne'n tydperk van 30 dae vanaf 26 Maart 2026. Naam en adres van eksekuteurofgemagtigde agent Sanlam Trust PVan Zyl 34-38Graaf Reinet Straat, Prelle rS ent ru m, Bloemfontein Tel: 051– 0360051
BOEDELS: LIKWIDASIEEN DISTRIBUSIE 4205


C. Roodt
In die Boedel Wyle: CHRISTA ROODT Gebore 27 JULY 1956 identiteitsnommer: 5607270107086
Van: 22 ROWAN STREET, FRASERBURG, NORTHEN CAPE Boedelnr. 002704/2025
Datum van afsterwe 04 JUNE 2025 Kennisgeskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie en Distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sallêten kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Kimberley, en van die landdros, FRASERBURG, vir 'n tydperk van 21 dae gerekenvanaf 26 MARCH 2026. Naamenadres Sanlam Trust van eksekuteur PO Box 1260, Sanlamhof 7532 of gemagtigde agent Tel: 0210364105 Ref: PULANE BUKAKO Epos: pulane. buk ako @sanlamtrust.co.za

D.C.O.Nel

S. Clarke
Full Names –EstateLat: SophiaClarke
Occupatio:Pensioner, Date of Death:
2024/06/10
Identity Number: 621211 0196 081Latest Address: 45 Reier Street , Wrenchville Kuruman, Estate Number: 2041/2024 (First, Final. Etc.):The firstand final Liquidation and Distribution accountin the above mentioned estate will be open for inspection to allpersons with an interesttherein or aperiod of 21 days from Date: 26 MARCH 2026, Place:Atthe Masterofthe High Court Kimberley and the Kuruman Magistrate's Office, Kuruman
SALI MS ULLIMAN
ATTORNEYS
POSTNETSUITE81 PRIVATEBAG X1532 KURUMAN CnrofJANFISKAAL & TINKTINKIE STREET WRENCHVILLE KURUMAN8460
BOEDELS: KREDITEUREEN DEBITEURE 4201



J.A.DUTOIT
NOTICE TO CREDITORS IN DECEASED ESTATES
Allpersonshavingclaims against the under-mentionedestate must lodgeitwith the Executorconcerned within 30 days (or as indicated) from date of publication hereof. Late estate: JANNETTA ALETTA DU TOIT
ID-no. 3803250079088 date of birth 25 MARCH 1938, date of death 17 DECEMBER2025, last address FARM LOVEDALE PETRUSBURG, Province FREESTATEofthe Master'sOffice Free State, BLOEMFONTEIN. Estate-no.448/2026 TERBLANCHE LEGAL INC ATT OR NE Y, DJ Terblanche,Authorized Agent, 9Pretorius Street, Petrusburg, 9932. Email: estates@ditsim.co.za Tel. 0739183619
C.F.Hart IN die boedel van wyle CECIL FREDERICKHART Gebore25November 1944 id ent iteitsnom mer 4411255092087 en nagelate eggenote MARY HART id entiteitsnom mer 4604220138080 van 45 2de STRAAT, KIMBERLEY Boedelnr. 2231/2025 Datum van afsterwe 2Maart 2022 Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie -e n Distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sallêten kantore van die Meester van die Hooggeregshof, KIMBERLEY, vir 'n tydperkvan 22 dae gereken vanaf 26 Maart 2026. Naamenadres van eksekuteurofgemagtigde agent SanlamTrust PVan Zyl 34-38Graaf Reinet Straat, Prelle rS ent ru m, Bloemfontein Tel: 051– 0360051

M.V. MOCUMI
Boedel wyle :MAPASEKA VERONICAMOCUMI ID No.: 5804041416082, Adres: MOTHIBASTAT DORPSGE BIE D2 , KU DUM ANE
Boedelnommer: 003878/2024, DieEerste Likwidasie -e n Distribusierekeningsal ter insae lê vir 21 dae vanaf datum van publikasie hiervanbydie kantore van die Meester van die Hooggeregshof,Kimberley sowel Landroskantoor Kudumane. Madeleine Abrahams AQUILATRUSTEES(PTY) LTD Posbus 5438 Tygervallei 7536
Estate of the Late DE BORA CORNE LIA OKTAVIA NEL, Died on 2September 2025, Identity Number 3202240029081,of Oranjehof Old Age Home, Upington. EST ATE NUMBER: 0029522025
The First &Final Liquidation and Distribution Accountin the above estate will lie forinspection at the offices of the Master of the Hi gh Court, KIMBERLEY and the Magistrate, Upington (NC),for twenty-one(21) days from date of publication hereof. FNB Fiduciary (Pty) Ltd P.OBox 12619 Brandhof 9324 Lize Vermeulen +2782339 9729

H.M. Bauermeister
In the Estate of the Late: He ndrina Mar ia Bauermeister Estate number:2761/2025 Identity number:491023 0075 083 Dat eo fd eath: 22-11-2022,Lastaddress: 1Haakbos Street ,Kathu, TheFIRST AND FINAL Liquidation and Distribution Accountin this estate will be open forinspection foraperiod of 21 days from 27 March 2026 at the officeofthe Master of the High Court Kimberley and the Magistrate's Office, Kathu Name andaddress of Executor or Authorised Agent: Ruan FourieNominee of Old Mutual Trust Limited, Billing details: Advertiser Name:Exactum Executors Trust Address:Postnet Preller Suite 16,Private Bag x01, Heuwelsig ,9332 Email: dewald@exactum.co.za

T.F. SWART
In die boedel van wyle THOMINA FREDRIKA SWART Identiteits nomm er; 3310060019080,inlewe wo on agt ig te BO THASTRAAT 21 KUR UM AN Dist rik KUR UMAN BOEDELNOMMER:001739 /2020Kennisgeskied hierm ee da td ie Aanvullende Eerste en Finale Likwidasie-en Distribusierekening in bogenoemdeboedel ter insae lê by die Kantoor van die Meester van die Hoog geregs hof te KIMBERLEY en 'n afskrif da ar va nb yd ie Landdroskantoor, KURUMAN, vir 'n tydperk van 21 (EEN EN TWINTIG) dae vanaf 27 MAART 2026.
PROKUREURS: DUVENHAGE& VANDER MERWE BEARESTRAAT 52B, POSBUS 63 KURUMAN 8460
FOON: 053030 0094/5 E-POS: marlene@dvdmprok.co.za








Keanu Mettler vanHoërskool Diamantveld terwyl Hennie Swanepoel,Wayden-Lee Schw steuning bied.FOTO:Louis Botha Fotografie
HELENA BARNARD
Tydens dieafgelopenaweekse kragmeting tussen dieHoërskool Diamantveld en dieBethlehem Voortrekker Hoërskool(BVHS) in Kimberley hetdie rugbyspanne van Diamantveld oorheers,terwyl diebesoekers van dieVrystaatdie oorhandopdie hokkieveld gehad het.
Dié kragmetings tussen rugby-, netbal- en hokkiespanne is deel vanvanjaarseWesgrow Sentrale Skole Sportreeks en goeie kompetisie en sportmanskapopenvan die veld wasopsigtelik Diamantveld se eersterugbyspan het BVHS met 59-20verslaan. Virdie Diamantvelderswas dit’n soeteoorwinningnáhul naelskraapse nederlaag van40-41 verledenaweekteendie Hoërskool Trio vanKroonstad.
Al Diamantveld se rugbyspanne, behalwedie o.14B- en o.14C's,het as wennersvan dieveld gestap

BV ge va te op ge 0-9 met be n om we metin 1M in Tr





























