Skip to main content

NoordkaapBulletin E-Edition - 26 February 2026

Page 1


Wedloop teen tyd, met‘somber vooruitsigte’

Thenewspaper in theNorthernCapewith the largest officialaudited circulation figures (ABC). FREE Thursday, 26 February2026

Soektogna5duurvoort

Terwyl diesoektog na vyf vermiste mynwerkers watop17Februarie in ’n modderstorting by dieEkapa Minerals-myn in Kimberley vasgekeer is,sysoveelstedag betree, hetdie fokus na massiewe ontwaterings- en booroperasiesin ’n wedloop teen tyd verskuif.

Volgens bronnehet die waterwat uitgepomp word in ’n pogingomby die vermiste mans uit te kom, begin verminder,“watbemoedigend is.”

Daar is egternog baie modderin die tonnels,wat die reddingsoperasie gevaarlik kanmaak.

GwedeMantashe,ministervan minerale hulpbronne, het Vrydag tydens ’n terreinbesoek’nsomber boodskapgelewer datdie kansegroot is datdie werkersnádie modderstortingbeswykhet.Hyhet gewaarskudat die fokus moontlik moet verskuif na die herwinningvan liggame eerder as om “valsehoop” by families te kweek. Hy en sy amptenareisdeur Howard Marsden, Ekapa-hoofbestuurder,in die skag af begelei.

Reddingpogings is aandie begin ergbemoeilik deur watervlakkewat voortdurend weens invloeigestyghet

In SaterdagseEkapa-mediaverk-

laring is bevestig datbykomende pomp-infrastruktuur aangebring is met diekapasiteit om ’n ekstra 5000 kubieke meter waterper dag uit die geaffekteerde areateverwyder.Die waterwordnahouerdamme bogronds gepomp Boorwerk word onverpoosd voortgesitvanaf vlakkebokantdie area waar die mans 890m onderdie grond vasgekeerisommet hulle te probeer kontak maak.Kameras watindié geboordegateafgesakis, toon egter netwater

Nadatgeendirekte kommunikasie met diewerkers bewerkstelligkon word nie,het dieboorspanne op areas geboorwaarlewemoontlik onderhoukan word.Die spanne werk in

24-uur-rotasieskofteommoontlike oorlewingsareasstelselmatiguit te skakel Proto-reddingsspanne vanander myne en Mines Rescue Services (MRS) steedsisopdie toneel. Die mynsêproseduresvir die verwyderingvan modder en rots is gefinaliseer. Werknemersisreeds ingeligentoegerusommet die proses te begin sodradit veiliggenoeg geag word om dieareabinne te gaan.

Jahn Hohne,uitvoerende hoof van EkapaMinerals,sêdie veiligheid van die reddingspanne en diedoeltreffendheid vandie operasie blyhoogste prioriteit.Mynbou-aktiwiteitebydie JointShaft-operasieissteedsgestaak Volgens hom hetvier tonnels toe-

geval. Daar was61mense in die myn tentydevan die voorval, en die mynis onmiddellik na die voorvalontruim

Die vyf vermistesisegter vasgekeer. In die voorvalisagt pompebuiteaksie gestel,asook die elektrisiteitstoevoer.

Mannas Fourie vanMRS,wat die mynbystaan, sê hulfokus is op die gebruik vanspesialiskundigheid en tegnologie om die vermiste werkers op te spoor.

As ’n organisasiemet meer as 100 jaar se ondervinding, tree MRSin raadgewende hoedanigheid op om mynbestuur te helpmet beplanning en strategie om die situasie te hanteer.

“Die spanne helpmet boorwerk en die pomp vanwater.Dit wasveral krities aangesien die modder in die tonnels totteendie dakgestoot het

“Ons het gespesialiseerdesoniese sensorsingebring om enigemoontlikebewegingofgeluid vandie vasgekeerdepersone ondergronds op te spoor. Kameras is gebruik om visueleinligtinguit die geboorde gate (wat tot50m diep is) te verkry om die toestande agterdie modder-blokkasies te assesseer. ” MRS-spanne geeelkehalfuur terugvoeraan die beheerkamer oor watervlakkeendie vorderingvan die reddingspogings.Inlyn met hul filosofie, werk die spanne om die vermiste personetevind, hetsy

lewendigofomdie liggame te herwin, om afsluitingaan die families te bied Hy sê hulle bestaanuit hoogs opgeleidevrywilligers watas“van die bestes”beskouwordenbereid is om eie veiligheid te waag om ander te help.

Familielede vandie vermistesis deur die mynowerhedeingeroepen met tegniesesketseverduidelik hoe die reddingsoperasie werk.Berading is ookbeskikbaar. Vandie familielede versoekegter datdie mynbestuur hulle op simpatiekewyseenmeer gereeld op hoogte hou, want die “onsekerheid knaag” aanhulle Priscilla Damon, wieseman Connwille ookvermis is,sêsysteun op die Here se wilendat hy haar in die tyd lei. Sy sukkel om te slaap en eet. Ondanksdie somber vooruitsigte, word die ondersteuningvan die gemeenskap as “oorweldigend” beskryf, luidensdie Ekapa-verklaring Plaaslikerestaurante en selfslaerskoolkindershet kosenenergiedrankies aandie reddingspanne gelewer, watspanne vanvyf ander mynmaatskappye insluit

Die mynendie departementvan mineraleenpetroleumbronne blyin noue kontak met die geaffekteerde families,aan wieberadingsondersteuningengereeldeopdaterings gebied word

Die Joint Shaft-skag by die EkapaMinerals-myn in Kimberley FOTO:Charné Kemp

joene

mevale-rioolaanleg watdeur g. FOTO:Charné Kemp

sievan brûe (verhogingof vanstrukture bo vloedR150 miljoen. Sowat sbegroot vir dreinering duikweë. Die werk by is noodsaaklik om Transaledoelwitte te bereik, l’ntotale netwerkkapamiljoenton bereik.Vir ie teiken om teen jaar vyf n12,55 miljoenton per aaf, met 41 beskikbare ek.Transnetisbewus van ende uitdagings watdie Kamfersdam raak,waar stromingwaargeneem yn vorm ’n kernonderdeel aan-uitvoerkorridor, en tinghet ’n direkte impak ighede en die breër ktiwiteitewat deur hierdie un word news.co.za/noordkaapvolledige berig.

EVERYONE AFFECTED

Crime remains at an unacceptablyhighlevel, said acting minister of Police,Firoz Cachalia, at the releaseofthe quarterlycrime statistics on 20 February. These statistics reflect on crimesthat occur during the thirdquarter of the currentfinancial year (1 October 2025 to 31 December2025). In the Northern Cape, aslight increase in murdercases wasrecorded (from 109 to 112). For attempted murder, 116 morecases were reported in the province (from 630to746) Police stations in the Northern Cape where most attemptedmurder caseswerereported, areGaleshewe (with a thirdplace nationally) and Kimberley (number eight nationally). Also on the national list of 30 topstations where attempted murderwas reported,are those of Roodepan, Kagisho, Upington, Mothibistad and Kakamas. Cachalia said organised crime wasthe most immediatethreatto democracy, society and economic development Whenpublic funds arestolenonalarge scale, it is felt in various ways.Local organised corruption in tendering and coppercabletheft syndicatescontribute to waterand electricity outages that cause havoctoeveryone

Weerspieël reënboogbeloftes

Donderstorms met swaar reënbuie komsedert Sondagaandoor ’n groot deelvan die sentralebinneland tot aandie oostelikekusgebied voor.Teen Maandagoggend,op die Facebook-blad ReënvalinSA,laat weet Pieter Kotzédat McCarthyrus die afgelope 24 uur sowat130mm reën ontvanghet.InUpingtonis40mmaangemeld;20mm in Victoria-Wes; 48mm by Kuruman;26mm by Koffiefontein; 25mm by Petrusburg; 30mmby Delportshoop; 25mm by Hopetown; 32mminKimberley;22mm by JanKempdorp; 32mm in Postmasburg; en deurlopende reën is ook uit Hotazelen Kakamasaangemeld.Volgens voorspelling souneerslaedie hele Maandag voortduur.Die Gariepdam (foto),die grootsteopgaardam in die land,sewatervlak is tans ongeveer 108%. FOTO:Thomas Barnstijn /Facebook:SAReënvalverslae

Twyfelhoekie

Want to useuncommon words(withsome more useful than others)? This is foryou:

■ Cacography:Bad handwriting.

■ Acersecomic:One whose hair wasnever cut

■ Solivagant:Rambling alone; marked by solitary wandering.

■ Flingee:Refers to someone at whom anything is flung, such as asnowball, rock or book.

■ Deipnosophist:Aperson skilledintabletalk, and who is seen as agreat dinner partyguest

■ Scripturient:Having astrong urge to write.

■ Makebate:One that excites contention and quarrels

■ Empleomania:A mania forholdingpublicoffice

■ Bêtise:Anact of foolishness or stupidity

■ Patrizate:Toimitateone's fatherorforebears

■ Catillate:Tolick dishes.

■ Tongue-hero:Aself-professedhero; abraggart.

■ Cahinnate:Tolaugh loudlyorimmoderately

■ Murmuration:The utteranceof lowcontinuous sounds or complaining noises

– Source: merriam-webster.com/wordplay

Goeie dienslewering en beter lewe deel vandemokrasie

Demokrasie of te nie,’nmens hetgereeld die behoefte om ’n vloermoertegooioor alleswat onderdie vaandelvan demokrasie gepleeg word.

In bykans elkedorp en stad in Suid-Afrika is tekens vanswakdienslewering oorheersend.

Effens skuldig wonder jy: Is die slaggate,geen padtekens,oorgroeide sypaadjies en stormafvoerslote, stukkende verkeersligte,onafgehaaldeenonwelriekende swartsakke,lekkende waterpype, rioolwat oorstroom, omgeryde straatligte, verwaarloosdeopenbareruimtes, en nogmeer, werklik so erg? Jy wonderofdit nie net jousin virordeennetheid is watmaakdat jy hierdie aspektemet pynenlydingaanskounie Daarom voel jy uitersdankbaaromin verskeie dokumente te lees datdoeltreffende dienslewering ’n grondbeginsel van’nsuksesvolle,stabiele demokrasie is Demokrasie word gewoonlik eerste in dieselfdeasemas“vrye en regverdige verkiesings” genoem,maardie haalbaarheid daarvanopdie duur hang af vandie vermoë om tasbare dienste soos water, elektrisiteit,sanitasie,behuisingen gesondheidsorg aanburgers te lewer

Die uiteindelikedoelvan demokrasie is om die lewe vansyburgers te verbeter,in noodsaaklike menslikebehoeftes te voorsien en

ongelykheid te verminder

Op Good Governance Africa verwys Lonwabo PatrickKulatinaOmano Edigheji se boek, Nigeria, Democracywithout Development: How to fixit

Edigheji skryf: “’nDemokrasie watnie in staat is om sosio-ekonomiesevoordele te lewer nie, salinmaatskaplikeenpolitiekeonstabiliteit beland... Demokrasie beteken, eenvoudiggestel, ontwikkeling– sodat’nland waarin mense hongerly, nie’ndemokrasie is nie.”

Volgens’ndokumentvan Afrobarometer Network is verkiesings op huleie niegenoeg om die lewevan menseteverbeternie.Die direkteur vanpolitiekesakevan die Afrika-unie, Kabele Matlosa, skryfmense eetnie demokrasie nie

“Mense eetkos Afrika het niedemokrasie nodigter wille vandemokrasie nie. Afrika het demokrasie nodigvir voedselenter wille van ontwikkeling.”

Hierdie ontwikkelingwat verlangword, vereis datregeringshulpbronne toewysomopenbare infrastruktuur te verbeter en tenderbedrogen korrupsie uit te skakel. Gekwalifiseerde maatskappyemoetdie werk kryenprojektebinne die omvang,begrotingentydspesifikasies lewer

Te dankeaan al die woorde besefjyjou gevoel is reg: Dié swak diensleweringisnié demokrasienie,wantdit watjyelkedag waarneem,is afbreekenallermins ontwikkeling.

Leer aanvaardingwanneer sake anders loop

HANNESNOËTH

So gebeur ditdat ons regengereed is vir Kleinsus se atletiek.Vroeg op,allesgepak Hierdieatletiek-seisoenstaan vinnig einde se kant toe. Almalisopgewonde.

Partyhet al 04:00 opgestaanombetydste wees en ander blynet om dieblok,maarvanoggend, wanneer ons wegspringmet die dag, is almalgereed.

’n Mooi, oop, pragtige dag. Sommer net ná dieopeningendie verwelkoming word diewolkedonkerder en lykdit of dit latervandag dalk ’n bietjie kanreën. Hierdie

Potpourri

jaar reën dit hier by ons nogalmaklik

Dit trek toeenmaakdie aardeheerlik nat. ’n Mens dink elkekeerwanneer dit so neervalaan die boereendie streke waar dit so intens droog is en waar gesmag word na reën op die regtetyd

Sommer binne ’n halfuur nadatdie eerste skootvir dieeerstenommergeklap het,isdit duidelik datons op hierdie dagpapnatgaan reën. En dit is ookso.

Binne ’n halfuur daarna. Voordatdie tweedeblok uitgeroep kanword, stortreëndit.Nie baie wydnie,’nklein kolletjie, maar met strome waterwat die baan oorstroom is dit duidelik datgeenatletiek vandag gaan plaasvind nie

Dit voel so vreemd

Behou toghumorsin

KARIN MULLER

’n Kliëntskakelmyonlangs oor’nboodskapwat hy vandie Suid-AfrikaanseInkomstediens gekryhet.Hyisbekommerd, wat te verstaneis. Volgens my is sy belastingprofiel op datum.

Ek loer deur sy inligtingenskakel hom terug. Ek stel hom gerus. Ná ’n rukkie kryekweer’n oproep.

“Dit is dalk my seun se belastingnommer,”sêhy.

Ek belowe om laterdaaraan aandagtegee en skakel hom weer.Dit is afgehandel. Ná ’n rukkie skakel hy my weer

“Met diealgemene geneigdheid vanmense om te skinder,moetons nouophouommekaartebel,” sê hy Ek lag. Daar steekmeeraseen waarheid in hierdiesin.

Menseskindergraag.Mense skinder maklik.Waardaar’nrokie is,isdaardalk wel’nvuurtjie.Dit betekenegter nie datdie hele

wêreld aandie brandisenjyweet presies watdit veroorsaak hetnie Iets wateintlik nie eens genoem moes word nie,wordlater ’n onderwerp vanbespreking.

Die ander waarheid is dat’ngoeie humorsin’nmens verindie lewe bring. Om dieligterkantvan ’n ernstige saak te sien kansenuwees en humeureintoomhou

Die inwonersvan onslandstaan bekend virhul uniekehumorsin. Onssien die snaaks in iets wat glad nie snaaks is nie.Enons kan daarop voortborduur.Die grappies en staaltjiesraakalhoe meer kleurryk– totdat dit aanroekeloos grens

Dit is dalk terwille vanoorlewing. Onslandisal, om verskeie redes,deur geweldige swaarkry Inwonersprobeer die bestevan slegte sake maak

Uithierdie eensin vanmykliënt hetekweerbesef datdaardinge is waarmee’nmens moet tred hou. Onthoudat mensegraag bakhand, maar ookluidkeels, skinder.Onthouook om,sover moontlik,jou uniekehumorsinte behou.

Ry ’n mens ’n paar tree weg, is dit kurkdroog vandaartot by die huis,maardaarisalles waternatendit is duidelik –hierdie atletiekdagisnie bestem om te wees nie.

Dikwels werk dinge andersuit as wat’n mens beplan. Soms loop ’n dagnet anders, ’n maand, ’n jaar,’nverhouding, ’n besigheid, ’n vriendskap, ’n geleentheid... In verantwoordelikheid moet ’n mens doen watjymoet– oefen, voorberei, hard werk, beplan, verantwoordelik dink –alles doen wat jy moet,maar’nmensmoetook leer in die lewe om te aanvaardat dinge soms andersloop. Andersaswat jy beplan. Maak vredemet dinge watanders loop as wat jy dit souwou hê

Kameeldoring

Moenie wagvir orkes

CHARNÉ KEMP

“MybodysaysI’m getting old. My mindsaysI’m not, butwhen Istand up,everything goes snap, crackleand pop.”– Onbekende skrywer

Onsoudieremoetmaarvoor die rakkeindie supermarkgaan staanenstaar.Daarbydie pille-enbrille-afdelingwaarjyratekan kry virouderdom, jig, jeukeryendies meer

Geen mens of dier kanouderdomendie gepaardgaande aftakelingontsnap nie. Onswaardeer selde onsjong, soepel lywe,stywe velenskerp sintuie wanneer ons dit het.Eerswanneer die ligbegin taan, besefjywat deur jouvingers geglip het

Destydshet onstroeteldiereook geval, gejagenagter plastiekbottels met waterindie gang af gejaag

Hulle het akkedisse bekruip, voëls geterg en gate gegroutot die stof gestaanhet

Mense, weer,het uit bome geval,

van fietsegetuimel en enkels geswik.Ons het onsbinnestemisbruik deur bloeddruk op te jaag, hartevinnigertelaatklop vandans, hardloop en simpel wees

Die lewewas ’n reeksverpligtinge:werktoe en terug, huis skoonmaak, tuinwerk,opdakke klim en onder karreinkruip

Dit is hoemensendier hulbene, senings, spiereenkollageengemergelhet.Die rekening komegter altydlater aan.

Eenofandertyd haal die slytasie jouin. Danhet ek nognie eens gepraatvan die moderne kwalenie: bloeddruk,suikersiekte,nier-en hartsiekteswat soos dieweindie nagjou liggaamkom aanval Nouisons honde op pille,enons op pille en brille

Die les is eenvoudig: Pasjouself en jougesondheid op.Ofjynou op twee of vier bene loop,jyhet net eenliggaam en eenleeftyd Moenie wag totdatdie “snap” , “crackle”en“pop” ’n oorverdowende orkeswordvoordat jy begin luisternie.Jyhet neteen lewe, eenleeftyd.Waardeerdit

Uitdie dryfsand

‘Eie-ek vanslagoffer heeltemalverwoes’

Hiermee dievierde aflewering van ’n reekswat ’n Noord-Kapenaaroor dielewesaammet ’n narsistiese ma geskryf het. Virvorigeaflewerings, besoek novanews.co.za/noordkaapbulletin/ en klik op “Opinion”.

Ek is in die laerskool. Uiteindelik het die tydaangebreekom met vakansie Hermanus toetevertrek Vanaand slaap ons oorinMosselbaai. Diewoonwaisklaar gehaakenons laai die laaste bagasieindie voertuig.Mypa stel die motor se hoofligte en sluit die agterdeur.Mybroer is alreeds saam met vriende Sodwanatoe Ek trek swaar. Ek is te klein om enigiets vanemosionele mishandelingteverstaan. Al watekweetisdat ek nie die res vanmyskoolloopbaansokan deurbring nie.Daarmoetiewers’noplossing wees

Toeons laataand in Mosselbaaise woonwaparkindraai, sien ek ’n bordjie langsdie padmet ’n pyltjie watnaregs wys: “Polisie 100m.”

Onsmaakdie woonwa staanensukkel in die sterkwind om die deur oopoftoe te kry. Nadatons die resvan die padkos geëethet,gaanons tande borsel en inkruip.Dit is lateraswat ons beplan het Teen die tyddat ek in my bedklim, dink ek aandie bordjie watekvroeërdie aand gesien het.Een honderdmeter is niever nie.Aseklater,asmyouersslaap, na die polisiestasie toestapensêdat ek nie meer in hierdie huis wilbly nie,

behoorthulle my te kanhelp.

Ek vroetelsaggies in die donker rond. Ek trek my kortbroekenT-hempaan en trek diekombers totteenmyken. My asemhalingisvlakensenuweeagtig.

Diewind waai vansterk na stormsterk na nogsterker.Ek het nie besef’nwind kansosterk waai nie. Geduldigwag ek in my bed. Ditsal eenofander tydbedaar. Ditsal netmoet.

’n Paar urelater lê ek steedsoopoog diedonkerte en instaar toedie wind beginbedaar. Ek gooidie kombersvan my af.Ek sitoor dierantvan die bedentrek baie stilletjies my plakkies aan.

Ek dink ’n oomblikoor my plan na

My moed begewe my.Ekklim terugin diebed.Trane rolvrylik oormywange

Narsiste breekhul slagofferssoafdat hulle virnikskans sien nie.Nie eens om wegtekom wanneer die geleentheid homself voordoen nie

Ná maande of jare of dekades van emosionele mishandelingworddie eieek van’nslagoffer heeltemalverwoes

Dienarsishet sy of haar doel bereik –die slagoffer bly.Uit vrees. Uitwanhoop

Dieonsigbare dekmantelwat oor emosionele mishandelinghangmaak datslagoffersnie herken of gehelp word nie. Jy moet self probeer oorleef.

Ek skryfoor hierdie littekens watekin my hart ronddraom’n fisiekebewyste hê van’nlewewat ek nie wouleefnie.As ditiemand kanhelpomuit diewurggreepvan narsisme wegtebreek,soveel beter.

26 TOT 28 FEBRUARIE

Die jaarlikse Kyto Karoofees vandie Hoërskool De Aar, vind plaas. Hoofkunstenaars sluit Die Piesangskille en EarlyBin. Verskeie kompetisies en sportgeleenthede met prysetewen vind plaas, en stalletjies verkoop hul produkte.’nPretpark vir kinders word opgerig. Besoek Kyto Karoofees op Facebook.

27 FEBRUARIE

’n Nagmark vind om 17:00 totlaat by Clubhouse053 in Moreweg, Kimberley, plaas. Stalletjies, optredes vanmusikante en ’n kroeg kantewagte wees. Skakel 083 750 9728 of 034409 6163.

28 FEBRUARIE

Die Mimosahof-basaar vind om 09:00 by die NG Oog-gemeente in Kuruman plaas. Dit dien as ’n geldinsamelingsgeleentheid vir die Mimosahof-tehuis vir bejaardes. Skakel 079841 7699

Kimberley Markets present its monthly market at theBig Hole, commencingat 10:00.Enjoyentertainment forchildren, andbrowsestallswithfood,arts and crafts, and homemade goods. Call Marais Tesner on 082309 7885.

TheSol Plaatje University’sCommunity Big Walk of 4,9km takesplace at the SouthCampus from 07:00 to 11:00 Amarket is hosted withfood stalls, exhibitions, familygames andactivities. Park next to the Suzuki Stadium. Writeto markets@spu.ac.zaordial 063366 7745

5MARCH TO 30 APRIL

Valued Materials–A Work in Progress is a

Tshepo Bopape’s Valued Material (2025).His solo exhibition willbeon display in theWilliam HumphreysArt Gallery (Whag) from 5March to 30 April. IMAGE: CourtesyofWilliam HumphreysArt Gallery

solo exhibition by artist Tshepo Bopape in theWilliam HumphreysArt Gallery (Whag) in Kimberley.Bopape is the 2026 WHAG Artist-in-Residence, and the exhibition marks theculmination of his residencyand reflects an intensiveperiod of research and studio production undertakeninKimberley.The opening reception takesplace on 5March at 17:30 for 18:00,with Dr Refiloe Lepereasspeaker Members of thepublic, artists, students, andculturalpractitioners areinvited to attend.The exhibition runs until 30 April. RSVP on zaakirah@whag.co.zatosecure your spot forthe opening.

6MAART

Johnny Davids, bekroondeTV-aanbieder sportkommentator,radio-aanbieder,kun-

stenaar,enskrywer vandie outobiografie, "Boytjie", tree om 18:30 in die Apollo-teaterinVictoria-Wesop. Kaartjies kos R80 per persoon. Skakel 073932 0001

7MAART

Marion Monroe met Marion Holm is ’n eenvrouproduksie watom19:00indie Kimberley Teater tenbatevan Caritas Gemeenskapsfokus plaasvind. ’n Ligte ete en ’n verwelkomingsdrankie is by die kaartjieprys vanR300 per persoon ingesluit Skakel 083264 2280 vir meer inligting.

TheMarketfor Charityispresented from 09:00to14:00 at theMcGregor Museum in Kimberley.Ifyou arelooking to promote your club (such as dancing, karate, gymnastics, fitness, and more) and do a demonstrationatthe market,dial 079 216 3934 and 084 395 7297 forstalls

18 TO 21 MARCH

TheLoveDahlias Festival takes placeinDouglas. It is four days of blooms, workshops, and signaturedinner experiences. WritetoMareliVisser at sales@ lovedahlias.comorvisit lovedahlias.com

Murder MysteryNight at theMuseum: Presentedatthe historic DunluceHouse at 10 LodgeRoadinBelgravia, Kimberley, or at theMcGregor Museum, taking placeon13March, 10 April, 14 August,18 September,and 9October.Stepintothe intrigue,question suspects,followthe cluesand unmask thekiller. Booking is essential. Call Cassi Warren on 082839 7237 or GayleKotzé on 082332 0920

Stuur volledigeinskrywingsvir gratis plasing in die dagboek na helena.barnard@novusmedia.co.za.

Wie hetsó besluit?

Sportdagboek

28 FEBRUARIE

Die Upington-WesMarathon vind van05:30 af plaas, waartydens deelne ir di athon halfmar af ifis Oc in 62

its annual Bully BustersGolf Day, starting at 08:00 at the Magersfontein Memorial Golf Estate.This tournament is an event forgolf enthusi t and to t

Bloemhof-rolbalklubplaas, met plek vir 14 spanne.Skakel082 072 1812vir meer inligting.

29 APRIL –3MAY

“Like” en volg: NoordkaapBulletin is op Facebook.Kry saam met meer as 69 700 volgelinge skakelsnastories op die koerantsewebwerf.Inligtingoor spesiale aanbiedinge en kompetisies verskynook op die Facebook-blad. Besoek novanews.co.za/noordkaapbulletin/ vir topstories vandie dag, watnasionale en internasionale nuus insluit.Vir nognuus,besoekdie nasionale nuusplatformbynovanews.co.za.Die gebruik vanalbei platformsisgratis

Waggingtailsafter successful fun run

ThePawsfor aCausefun run and walk,presentedbythe Kimberley Harriers Running Club on 17 Februaryand in supportofthe Kimberley SPCA,wasonceagain ahugesuccess.Cash donations of R3 830werehanded over to the SPCAafter the event,aswellastwo bakkie loadsofmuch-needed food andsupplies.Theclub thanked the HoërskoolDiamantveld forpartnering with them to makethe event happen,in addition to everyone“who helped out,donated,shared,ran,walked,packed,carried and cheered us on”. PHOTO:Supplied

NOTICE–DMRREF.NO.NC14435PR

APPLICATION FOR PROSPECTINGRIGHTWITHOUT BULK SAMPLINGTOPROSPECT FORGOLDORE,NICKELORE,IRONOREANDCHROMEORE,SITUATEDONAPORTION OF THE REMAINING EXTENTOFTHE FARM PELLAMISSION39INTHE ADMINISTRATIVEDISTRICTOFNAMAQUALAND,NORTHERNCAPE.

NoticeofpublicparticipationprocessisherebygivenoftheintentofBIROLOG(PTY)LTDtoprospect forGoldOre,NickelOre,IronOreandChromeOreontheabovementionedproperty.Anapplicationfora ProspectingRightWithoutBulkSamplingandEnvironmentalAuthorisationwassimultaneouslylodgedin termsofSection16oftheMineralPetroleumResourcesDevelopmentAct,2002(ActNo28of2002)read togetherwithChapter4ofthe2014EnvironmentalImpactAssessmentRegulation,andithasbeenaccepted andacknowledgedbytheDepartmentofMineralandPetroleumResources,NorthernCapeProvince In terms of the 2014Environmentalimpact Assessment Regulation, Listing notice 1, activity no. 20 promulgatedintermofSection20(5)and44ofthenationalEnvironmentalManagementAct(ActNo107of 1998asamended),readtogetherwithChapter6ofEnvironmentalImpactAssessmentregulation,2014.The landownerorlawfuloccupieroftheland,aswellasanyinterestedandaffectedpartiesmustbenotifiedand consultedregardingtheproposedoperation.TheBasicAssessmentReport(BAR)mustbesubmittedtothe DepartmentofMineralResourcesandthecopiesofthedraftBARareavailableattheLocalPublicLibrary forreviewing and comments.You're herebyinvited to address any comment to support /objectiontothe proposedoperationtoENGEDIMINERALSANDENERGY(PTY)LTDwithin30DAYSfromdateof thispublication.Pleasefeelfreetocontacttheundersignedonthefollowingcontactdetails:

Physicaladdress:52ndStreet,BloemfonteinCentral,9301 Email:info@engedime.com Phone:0514301748/Cell:0793626046

Ifnocorrespondenceisreceivedfromyouwithinthestatedperiod,itwillbeaccepted thatyouhavenoobjectionsagainsttheproposedprospectingactivities. Manyblessings, T.Mulaudzi(Consultant)

APPLICATIONFOR PROSPECTINGRIGHT WITHOUT BULK SAMPLINGTOPROSPECT FORGOLD,NICKELAND CHROME, SITUATED ON APORTIONOFTHE REMAINING EXTENT OF THEFARMHOOGOOR 37 (EXCLUDING5HA COVERING THEMINING PERMITAREA) IN THEADMINISTRATIVE DISTRICT OFNAMAQUALAND, NORTHERN CAPE.

Noticeofpublicparticipationprocessisherebygivenoftheintentof AFRICAAUREUS(PTY) LTD to prospectforGold,NickelandChromeontheabovementionedproperty.AnapplicationforaProspecting Right Without BulkSamplingand Environmental Authorisation wassimultaneously lodged in terms of Section16oftheMineralPetroleumResourcesDevelopmentAct,2002(ActNo28of2002)readtogether with Chapter4 of the2014 Environmental ImpactAssessment Regulation, and it has beenaccepted and acknowledgedbytheDepartmentofMineralandPetroleumResources,NorthernCapeProvince In termsofthe 2014 Environmental impact Assessment Regulation, Listing notice1,activityno. 20 promulgatedintermofSection20(5)and44ofthenationalEnvironmentalManagementAct(ActNo107of 1998asamended),readtogetherwithChapter6ofEnvironmentalImpactAssessmentregulation,2014.The landownerorlawfuloccupieroftheland,aswellasanyinterestedandaffectedpartiesmustbenotifiedand consultedregardingtheproposedoperation.TheBasicAssessmentReport(BAR)mustbesubmittedtothe DepartmentofMineralResourcesandthecopiesofthedraftBARareavailableattheLocalPublicLibrary for reviewing and comments.You're hereby invited to address any comment to support /objection to the proposedoperationtoENGEDIMINERALSANDENERGY(PTY)LTDwithin30DAYSfromdateof thisapplication.Pleasefeelfreetocontacttheundersignedonthefollowingcontactdetails: Physicaladdress:52ndStreet,BloemfonteinCentral,9301 Email:info@engedime.com Phone:0514301748/Cell:0793626046

Ifnocorrespondenceisreceivedfromyouwithinthestatedperiod,itwillbeaccepted thatyouhavenoobjectionsagainsttheproposedprospectingactivities. Manyblessings, T.Mulaudzi(Consultant)

SolPlaatje-krisis: Misnoeëuitgespreek

Opposisiepartye en besighede in Kimberley hethul misnoeëuitgespreekoor diekrisis by dieSol Plaatje-munisipaliteit waar die ANC-beheerderaadonder beheer van burgemeesterMarthaBartlett en speakerDipuoPeters weer eens ’n appèlaansoekingedienhet om van Thapelo Matlala, stadsbestuurder,ontslae te raak.

Matlalahet reedstweeaansoeke teen hulle en die munisipaliteitgewen waarin die hof sy skorsing as onreëlmatig beskryfhet en tersydegestel het

Hy is verledejaargeskors weens beweringsvan bedrog,maardie munisipaliteit het nooit dietugproses afgehandel nie en sy skorsing het outomaties verval

Die speakerenburgemeestermoes laterindie hof toegeehul tweede pogingomhom te skorsen’nwaarnemende stadsbestuurder aantestel, wasonreëlmatig.

Die hof het die twee ampsdraers met kostebevele in hulpersoonlike hoedanigheid gestraf.

Sharon Steyn, bedryfshoof vandie Noord-KaapseSakekamer (Nocci), sê die wanfunksionele staat in die munisipaliteit het ernstige gevolgeop die ekonomie vanKimberley

“Dit benadeel die stad se aantreklikheid as ’n beleggingsbestemming vir bestaande besighede as nuwe beleggers.

“Verskeie nuwe ontwikkelingsis na omliggende dorpeverskuif,terwyl belangrike ekonomieserolspelers uit Kimberleywil onttrekendisinvesteer.

“Kimberley is reedsin’nhaglike ekonomiese situasie

Verskeie pogingsisoor die afgelope jaar aangewend om met politieke en ander regeringsrolspelerstevergader om die situasie op te los,maarsonder enige sukses.”

Sy doen ’n beroep op alle besighede om ’n vergadering by te woon wat deur Nocci belê salword.

Die oogmerkisomdie sakesektorsebenaderingen’naksieplan te konsolideer

“Dit saldie huidigesituasieuiteensit, asookvoorgestelde stappe watdie sakesektor gaan neem

“Ons is reedsingesprek met georganiseerdebesigheid op nasionale vlak om metpraktiesevoorstelle vorendag te kom.

“Regstellende stappe moet gedoen word om dieadministrasie en diensleweringinKimberley totdie verwagte vlakketeherstel

“Die sakesektor hetdiep in Kimberleybelê.

Onsgaannie toelaatdat die voortbestaanvan besighedeenhul werknemers bedreigwordnie,” beklemtoon Steyn.

'Kritiekevraeonbeantwoord' HeinrichPieterse,DA-koukusleier by die munisipaliteit,sêdie opposisie in die raad geleideur die DA,het verledeweekuit dieraadsvergadering geloop nadatdie ANC wéér probeer hetom’nwaarnemende munisipale bestuurder aantestel.

“Matlala wasopadvies vansyregspan nie by dievergaderingteenwoordignie

Dit volg nadatdie munisipaliteit weer ’n appèlingedien hetomdie hofbevel, wathom toegelaat hetom sy pligte te hervat ná sy onreëlmatige skorsing,ter syde te stel

“Die speakerhet geweier om kritiekevraevan dieopposisie te beantwoord, insluitend wiedie hernude appèlgemagtighet

“Die jongsteappèl houduidelike finansiële risiko’s virdie munisipaliteit in.

“Toe die speakerprobeer het om aanspreeklikheid te ontduik en sekuriteit ontbiedhet onder die voorwendsel om ‘orde’ te herstel, het die opposisieuitgestap om te verhoeddat die raad misbruik word om politieke belangetebevorder

“Die voortgesette politiekesirkus speelaften kostevan dienslewering aaninwoners.

“Aanhoudende politiekeinmengingverlamdie bestuur,verhoed dat die munisipalebestuurder sy pligte nakomenbelemmer stabiele administrasie

Dit skep ookdie moontlikheid dat die munisipaliteit nievandeesweek se sperdatumvir die tertafelleggingvan die begrotingsal haal nie.

Toelaebefondsingkan weensonderbestedingindie gedrangkom.”

Inwonerskan niebekostigdat eindelosepolitiekespeletjies voortsleep

FRANCES BAARD DISTRICT MUNCIPALITY

BID(S) /TENDER (S)ARE HEREBYINVITED FOR:

terwyl diensleweringverder verswak nie, sê hy

'Doelbewuste versuim' JohanSmit,VFPlus-raadslid,sê hulle is bekommerdoor die speaker se “doelbewuste versuim’’ om ’n mosie watdie VF Plus volgens prosedureingedien het,ter tafel te neem

Die mosie gaan oordie afdanking vanMatlala,die hofuitspraakendie raad se verontagsamingdaarvan. Sy ignoreer dit steeds,ondanks’nbindende skriftelikeaanmaningingevolgedie raad se staande reëls

“Die optredeisnie bloot prosedurele versuim nie, maar ernstigeenonwettige belemmeringvan die raad se grondwetlikeoorsigrol. Die speakeriswetlik verpligom mosies watbehoorlik ingedien is,te laat dien en demokratiesedebat te bemiddel.

“Haardoelbewuste versuim om dit te doen,is’nprima facieoortreding vandie gedragskodevir raadslede, insluitend skedule 1, items 2, 3en5 vandie WetopMunisipaleStelsels, en komneeropdie misbruik van openbare mag. ”

Hy sê die VF Plus gaan formeeleis datBentleyVass,Noord-KaapseLUR vir samewerkende regering,menslike nedersettings en tradisionele sake,’n formele ondersoek ingevolgeartikels 14 en 106 vandie Munisipale Stelselswetgelas

“Die bepalings plaas’nbindende, statutêreverpligtingopdie LUR om op te tree waar daar primafacie bewyse vanernstige wangedragen'n skendingvan die gedragskodebestaan. Die speakerseversuim om haar wetlikepligtenatekom en moontlike versuim deur die LURomsystatutêre bevoegdhede uit te oefen, kanverdere regsgevolge inhou, insluitendverwysingnadie openbare beskermer vir ondersoek.”

Smit sê geen openbare ampsdraer staanverhewebodie wetnie

ThisbidwillbeevaluatedintermsoftheprescribedpreferencepointsystemasprescribedinthePreferentialProcurementRegulations,2022pertainingtothePPPFAct(No5of2000)andtheSupplyChainManagement PolicyofFrancesBaardDistrictMunicipality(FBDM). FBDMisnotboundtoacceptthelowestbid. FBDMreservestherighttopartialacceptanceofoneormorebids. ProposalsmustbesubmittedtoTheMunicipalManager,FrancesBaardDistrictMunicipality,51DrakensbergAvenue,CartersGlen,Kimberley Ifnoresponseisreceivedwithinninety(90)daysaftertheclosingdate,consideryourproposalunsuccessful.

Ms.Z.M. Bogatsu MunicipalManager

Martha Bartlett,burgemeestervan die Sol Plaatje-munisipaliteit.FOTO:Helena Barnard
Thapelo Matlala,stadsbestuurder.FOTO: Helena Barnard
Dipuo Peters,speaker vandie SolPlaatje-munisipaliteit.FOTO: Facebook

Opsoek na eiendomte koop of vakansie verhuring in Hartenbos (Mosselbaai).

Kontak vir Elsa Scriven

Eiendomme by 083 236 1294 of 044 6950682 of elsas cr iven @absamail.co.za

T2899/2017 LOST OR DESTROYED DEED

Notice is hereby given in terms ofRegulation 68 of the Deeds Registries Act, Number 47 of, 1937, of theintentiontoapplyfor theissue of acertified copy of Deed of Transfer Number

T1740/2003 LOST OR DESTROYEDDEED

Notice is hereby given in termsofregulation 68 of the Deeds RegistriesAct, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer Number T1740/2003, passed by JACOB ERA SM US VENTER, in favour of NAFTALIA BOERDERY BK, Registrationnumber 2003/003845/23, in respect of certain Gedeelte 2(Doornpan) van die plaas Clumber 453, geleeindie Kgalagadi Distriks Munisipaliteit, Afde ling Kurum an, Provinsie Noordkaap; in respectofcertain Gedeelte 7(Gedeelte van Gedeelte 1) van die plaas Clumber 453, gelee in die Kgalagadi Distriks Munisipaliteit, Afde ling Kurum an, Provinsie Noordkaap; in respectofcertain Gedeelte 9(Gedeelte van Gedeelte 3) van die plaas Clumber 453, gelee in die Kg al agad iD istriks Munisipaliteit, Afdeling Kuru man ,P rovinsie Noordkaap of which has been lost or destroyed.

All personshaving objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the REGISTRAR OF DEEDS: NORTHERN CAPE at KIMBERLEY, 2Stead Street, Kimberley, 8300, within two weeks from the date of thepublication of this notice.

Dated at Kuruman on this 18 day of February 2026

APPLICANT: DUVENHAGE &VAN DER

MERWEINC ADDRESS: PO BOX 63, 52B BEARE STREET, KURUMAN, 8460

E-MAIL: dvdm@dvdmprok.co.za

CONTACT NUMBER:

T2899/2017, passed by Ga-Segonyana Local Municipality, in favour of Ga-Segonyana Local Municipality, in respect of cer t ain Erf 6280 (PORTIONOFERF 1) Kuruman, situated in the Ga-Se gonyana Municipality,Division Kur uman, P rovince Northern Cape, of which has been lost or destroyed.

All persons having objectionto the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the REGISTRAROFDEEDS: NORTHERNCAPEat KIMBERLEY, 2SteadStreet, Kimberley, 8300,within twoweeks from the date ofthe publication ofthis notice. Dated atKuruman onthis 19th dayofJANUARY 2026

MVAN DEN BERG APPLICANT DUVENHAGE &VAN DER MERWE INC

ADDRESS: PO BOX 63,52B BEARE STREET, KURUMAN, 8460

T841/2000 LOST OR DESTROYED DEED

Noticeisherebygiven in terms of Regulation 68 of the Deeds RegistriesAct, 1937, of the intention to applyfor theissue of a certified copy of DEEDOF TRANSFER Number

T841/2000 passedbyDIE

GEVOLMATIGDE IN DIE

BOEDELVAN WYLE

WILHELMINA EV A ORANGEinfavour of 1.SOPHIA MAGRIETHA

MAGDALENA ORANGE

Identiteitsnommer

5508260019010

Ongetroud; en 2.SUSAN CHRISTINE ORANGE

Identiteitsnommer

6206030070012

Ongetroud inrespect of c er t ain ERF 2733 UPINGTON GELEE in die Upington

Dorpsuitbreiding 12,indie

Munisipaliteit Upington, Afdel i ng Gordin ia, Provinsie Noord-Kaap; EXTENT: 899 (EIGHT HUNDRED AND NINETY NINE) SQUARE METRES, which hasbeenlost or destroyed. All interested persons having objection to the issue ofsuchcopy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds NorthernCape at Kimberley, 10th Floor –Room 10.04, Public Offices, 2SteadStreet, KIMBERLEY within TWO WEEKS from the date of the publication. DATED atCAPE TOWN this 12th day of FEBRUARY2026. Applicant: Etienne Genis Attorneys 2Seventh Avenue Melkbosstrand7741 Tel: 021– 5531238 E-mail: adm@egalaw.co.za

EIENDOM TE KOOP PERTENDER

NOORDKA AP –V AN

ZYLSRUSDORP

Tenders word ingewag vir die verkoping van die eiendombekend as: 1. ERF15VANZYLSRUS

GELEë IN DIE JOE

MOROLONG

MUNISIPALITEIT

AFDELING KURUMAN, NOORD-KAAPPROVINSIE

GROOT 1190 VIERKANTE

METER

Dieeiendom is geleëte Van Zylsrus langs die NG Kerk. Dieeiendomis verbeter met'nsaal ablusieareaengroot wendyhuis.Die eiendom is as Residensieël gesoneer. Tenders moet in Rand plus BTWgedoenword en moet ingehandigword in 'n verseëldekoevert (Gemerk as Tendervir ERF15) by die kantore van Duvenhage&van der Merwe Ing el yf , Bearestraat 52B, Kurumanvoorofop Vrydag13Maart 2026 om 12h00.Die suksesvolle tenderaar, indienenige, sal in kennisgestelword nielateras27Maart 2026 nie. Diehoogste of enigste tender sal nie noodwendigaanvaar word nie.

A.R.ELS

IN DIE BOEDEL VAN

WYLE:ANDRE

RAUTENBACH ELS

IDENTITEITSNOMMER: 5404225062084,VAN: PLAASMINNAARSPAN, JACOBSDAL DISTRIK, 8710

LANGSLEWENDEGADE: MARYFRANCESELS

IDENTITEITSNOMMER: 550410 0058 086, HUWELI KSTATUS: GE TROUD BINNE GEMEENSKAP VAN

GOEDEREMEESTER SE VERWYSING:328/2026

ALLE PERSONE met vorderinge teen die bovermeldeboedel moet dit binne 30 (DERTIG) dae van af datu mv an publikasie hiervanbydie betrokke Eksekuteur inlewer

HP AVENTER Eksekuteur

DUNCAN&ROTHMAN Kantoor66, Suite1, Eerste Vloer, North Cape Mall Jacobus Smitstraat 31 KIMBERLEY 8301 Verwysing: HPAVENTER /im/ELS16/0001

J.R.E.VENTER

IN DIE BOEDEL VAN WYLE JOSIAS RENIERUS

L. STEYN

In dieboedel van wyle LIZEL STEYN, Identiteitsnommer 710505 0227 081, in lewe getroud buite gemeenskap van goed metNICOLAAS JOHANNES STEYN wie woonagtig was te PLAAS SOPHIASMOED, KATHU BOEDELNOMMER:000082 /2026

DATUMVAN AFSTERWE: 14 DESEMBER 2025

Skuldeisers en skuldenaars in bogemelde boedelword versoek om hulvordering in te lewerenhul skulde te betaalbydie kantore van ondergenoemde binne 30 (DERTIG) dae vanaf 27 FEBRUARIE 2026.

PROKUREURS: DUVENHAGE &VAN DER MERWE BEARESTRAAT52B POSBUS 63 KURUMAN 8460 marlene@dvdmprok.co.za FOON 053030 0094 5

M.M. BOSHOFF

M.S. RAMONOTSI

In the estate of the late MA NTAKHA SARAH RAMONOTSI, Identity number :310505021808 4, Born: 1931-05-05, Died: 2025-05-28, of : PETRUSBURG, FREE STATE, Estate number : 8376/2025 Master's Office: BLOEMFONTEIN

Debtors andCreditors in the above estate are hereby required to lodge their claimswith andpay their debts to the undersigned withinthirty (30) days from date of publication hereof. Fora period of thirty days (30) days from :2026-02-26 Name andaddress of executor or agent : UYLETANEL-MARAIS, EXECUTOR, c/oLOVIUS BLOCK,31 FIRST AVE NU E, WES TD ENE, BLOEMFONTEIN, 9301 Telnr:051 4303874

P.J. MARE

In die boedel van Wyle PETRONELLA JOHANNA MARE Boedel nr 2150/2025

Identiteits nommer 3909010014081

M. STADLER

In terms of section45(5) of the Administration of Estate Act, No 66 of 1965, noticeishereby given thatacopy of the First andFinal Liguidation and Distribution account, in fine estate of the late MARIANA STADLER ID: 4305300060 083, female pensioner, widowed, who resided 19 Queen Street, Hopetown, Northern Cape, 8750 with Estate number 001463/2025, who died on 02/05/2025, will lie open forinspection in the offices of the Master of the High CourtKimberley as well as the offices of the Magistrate's Courtin Hopetown, for allpersons with an interesttherein fora period of 21 days from 27 February 2026. Should no objection thereto be lodgedwith the Master concerned during the specified period,the Executors will proc eed to make payments in accordance with the accounts NAME AND ADDRESS OF EXECUTOR

DANIELLE FOURIE C/OROSENDORFF REITZ

Navrae:AlbertErasmus (053)030 0094/5of 083412 6218 E-pos adres: albert@dvdmprok.co.za Posbus 63, Kuruman, 8460

GEWINGS

E-MAIL: helena@dvdmprok.co.za CO NTACT NUMBER: 053-03000094 BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE

ENGELBERTUSVENTER, Adres: ABELIASTRAAT 16,KURUMAN, 8460, Boedelnommer: 3266/2025

Huwelikstatus: ONGETROUD Geboortedatum: 19/10/1969

Ide nt it eit snommer: 6910195086081 Datum oorlede: 12/07/2025

Skuldeisers van bogenoemde boedelword hiermeeversoek om binne 30 dae vanaf Datum: 27/02/2026, huleise te bewysenhul skulde te betaal by die ondergetekende

In dieboedel van wyle MARIA MAGDALENA BO SHOFF IDENTITEITSNOMMER: 5904150035 08 5

J.G. Taljaardt

IN die boedel van wyle

JOHANNESGERHARDUS

TALJAARDT gebore 13 October1944

identiteitsnommer 4410135020086 en nagelate eggenoot /eggenote

van HUIS JANVORSTER

18 LOUW STEYNSTREET

POSTMASBURG NC 8420

Boedelnr. 003169/2025

Datumvan afsterwe 29 July 2025

KBVS PROKUREURS POSBUS 565

BEARESTRAAT 51 KURUMAN 8460

BOEDELNOMMER: 183/2026, Van: 27 Hoofstreet, Bloemhof, 2660 KR EDIT EUR EE N DEBIT EURE IN BOGEMELDE BOEDEL WORD VERSOEKOMHUL VORDERINGE IN TE LEWER EN HULSKULDTE BETAAL BY DIE KANTOOR VAN DIE ONDERGETEKENDE BINNE 'N TYDPERK VAN 30 DAEVANAF 27 FEBRUARIE 2026 Naam en adres van Agent JACNCOETZER ING POSBUS 1 HOOPSTAD 9479 Tel: 053- 4441886 VERWYSING:D1347

Datum van dood: 4 November 2023, Wiegedurende haar lewe woonagtig was te Rivier Straat 27,Christiana, Noordwes Kennisword hiermee gegee aandie Debiteure en Krediteure om bedrae verskuldig aandie boedel te betaal of om eiseteen die boedel in te dien binne 30 dae na publikasie hierva n, by die ondergemelde adres Peyper Attorneys Eksekuteur: Lizanne vd Walt 101Olympus Rylaan, Helicon Hoogte, Bloemfontein, 9301 Tel: 0514442256 Email: liz anne @peyperattorneys.co.za

BARRY ATTORNEYS P.O, BOX d1 BLOEMFONTEIN 9301 (REFERENCE: HJCDU PLESSIS/eMEST-028)

R.P. Joseph

In die boedel van wyle Richard Phillippe Joseph, ldentiteitsnom me r 3906245034082 gebore 24 Junie 1939 oorlede 04 April2018van Plaas Bon Terra, Douglas, 8730 boedelnommer 001237/2018 Kennis geskied hiermeedat die eerste en finale likw id asie- en distribusierekening (tensy anders vermeld) in bogenoemde boedel ter insae sallêten kantore van die Meester van die HooggeregshofKimberley en van die landdros Douglas vir 'n tydperk van eenentwintig(21)dae vanaf 26 Februarie 2026

Naamenadres van eksekuteur of gemagtigde: Richard Joseph Plaas Bon Terra, Douglas, 8730

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook