



Spanyster-osinvir vernuftigheidwat verstom
Die Vaalharts Veteraanklubsejaarlikse Veteraan Ekspo het op Saterdag 18 Julie
Die McCormick-trekker is deel van’nbekende reekslandboumasjinerie watdeurInternational
![]()




Die Vaalharts Veteraanklubsejaarlikse Veteraan Ekspo het op Saterdag 18 Julie
Die McCormick-trekker is deel van’nbekende reekslandboumasjinerie watdeurInternational
CHARNÉ KEMP
Diehuurkontrakenveelbesproke verhuising in 2023 van dieKantoor vandie Noord-KaapsePremier gaan moontlik gekanselleer word nadat dieouditeur-generaal(OG)glo onreëlmatighede in dietoekenning van diekontrak bevind het.
Hierdie verhuisingongeveerdrie jaar gelede,vanaf dieouTransnet-
geboulangsQuinnstraat na die DSC-geboulangsMemorialweg in MonumentHeights in Kimberley, is destyds deur die premierdr. Zamani Saulmet ’n trompetgeskalaangekondig. PakesDikgetsi, voorsitter vandie Congress of the People(Cope), het’n uitgelekte briefvan die Noord-Kaapse departementvan paaie en openbare werkeaan diegeboueienaar, NC Millenium Properties,opdie sosiale mediagedeelwaarindie departement
’n vrywillige beëindigingvan die kontrakvoorstelweens die bevindings vandie OG
Dikgetsisêin’nverklaringsy waarskuwings in 2023 wasgegrond. Destydshet hy aangevoerdie Kantoor vandie Premier se begroting vir bedryfshuurkontraktehet onverklaarbaarvan R7,5 miljoenin2021 na ’n skokkendeR22,7 miljoenindie 2023-boekjaaropgeskiet
Hy houvol diedokumentêre bewyse van’n fluitjieblaser bevestig die
departementvan paaie en openbare werkehet die huurooreenkoms beëindignádie negatieweouditbevindings vandie OG
Cope beplan om ’n formele versoek aandie Noord-KaapseProvinsiale Wetgewer te stuur om te bepaal of die premier die wetgewer mislei het
Die partygaandie openbare beskermer (OB) versoekomoptetree teen amptenarewat moontlik onakkurate inligtingverskaf het
Die saak word ooknadie nasionale
vervolgingsgesag (NVG)seondersoekdirektoraat teen korrupsie verwys vir ’n omvattende ondersoek na oortredings vandie WetopOpenbare Finansiële Bestuur
In Augustus 2023 het Saul op ’n nuuskonferensie gesê datdie skuif na die DSC-gebounodig wasomdat die JB Sauer-gebou oudenvervalle was.
■ Virdie volledige berig, gaan na novanews.co.za/noordkaapbulletin/. Toegangtot alle nuus op dié webwerf is gratis



From 24 to 27 July, the Endangered Wildlife Trust and the International Crane Foundation areinviting the public to take part in the National Crane Census, the first census of its kind in nearly20years.
South Africaishome to three crane species – blue crane,wattled crane and grey crowned crane,with the blue crane as the country's national bird. Thecrane population has dropped rapidly, with the International Union
forConservation of Nature(IUCN) listing them as “vulnerable”
Threatsinclude loss of grasslands, powerlinecollisions and poisoning. Anyone canjoin. Everysighting helps experts to betterunderstand wherecranesoccur,how populations arechanging, and whereconservation action is most needed. Information needed isthe species of cranesobserved, the number of cranes yousaw and your location
CHARNÉ KEMP
Dieveelbesprokeselfoon watdie polisie onderdie bakkie van Jason Afrique gevind hetopdie aand waarin hy doodgeskiet is in ’n voorval watsy vrou Mickayla oorleefhet, is Maandagvir dieeerstekeerindie hooggeregshofinKimberley as bewysstuk gesien.


ossHendersonpraat Maandag hofmet Herholdt Robertson,sy rteenwoordiger. FOTO:Charné Kemp
aangekom waar hy glo sy selfoon rhet.Sers. BernardSebegilwe, ondersoekbeampte vandie saak, aandag onder kruisondervraging hy het self die selfoonnadie se kubermisdaadeenheid vir dinggeneem, maarhulle kon ontleed nieomdat al die data ewas.Hyhet onverrigte sake na erleyteruggekeer. Hy het egter’n ef bekomwat die selfoondiensffer gedwinghet om data van epeenboodskappe gemaak en gvanaf die selfoonteanaliseer. ondersoekbeamptesegebruik ie Wetopdie Reguleringvan die skeppingvan Kommunikasie en ffing vanKommunikasie-vereInligting(die Rica-wysigingswetwerp) het getoon die handstuk ortaan Henderson rholdtRobertson,namens Henn, hetaangedringdat die selfoon hofsittinggetoonword. Hy het die ldesak in die opehof oopgeen die handstukaan die getuie watdie handstuknommer in die ingelees het.Adv TheunsBaranklaer,het ook’nfotovan die
agterkantenvoorkantvan die selfoon geneem.Sebegilweweetnie watvan die selfoonseomslaggewordhet nie. Die omslagisopdie toneel afgehaalomvir vingerafdrukkeopdie agterkantvan die selfoontesoek. Robertsonhet Sebegilwegepepermet vrae oordie versameling, verseëlingenontledingvan bewysstukke.Sebegilwewas nooit die aand op die misdaadtoneelnie,enmoesindie eerste vanvele mislukte borgtogaansoekeopkollegaswat op die toneel was se verklaringssteun vir sy getuienis
Die verdedigingvoeraan die toneel wasgekontamineer, watSebegilweontken. Nog’ntwisappel vir die verdedigingisdie tydsgleuf waarin die misdaad gepleegisendie tydwaaroor die polisie in die borgtogaansoekeninmediaverklaringe gebruik het.Mickaylahet getuig die skieteryhet 20:41 gebeur,maar in die borgtogaansoekisdit tydvan die voorvalas20:30 as aangedui.
Die ander twisappelisdie bakkie wat nadatdie ballistiesekenners dit ondersoek is,aan die familie teruggegeeis. Robertsonhet daarop aangedring datdie beskuldigdeook ’n reghet om die bakkie te ondersoek.Dié aspekis belangrikvir die verdediging, het Robertson aangevoer. VolgensSebegilwe wasdie identiteit vandie misdadiger onbekend op die tydstip.Die bakkie wat volskietgate wasisaan die eksekuteur vandie boedel en familie oorhandig vir herstelwerk. Henderson is eers in September2024 in hegtenis geneem Die ondersoekbeamptesêaldie wetlike prosesse is gevolg toedie voertuig terugbesorgis.
AdjunkregterpresidentViolet Phatsoane lei die verhoorwat voortduur
BARNARD
swys datdie Suid-Afnog’nuitsonderlike ,met die 100 000 ton-kerf ry is ame virdie seisoen, soos r100 656 ton– dit nadat ttingslegs 86 500 ton ame is die rekordoeswat ie Olifantsrivierstreek
verwelkom die hoër veralnádie seisoenwat engewone siektedruk en oestande.Die voorlopige egebiedis80458 910 kg ek;die rekordoesvan ifantsrivierstreek;en uksiegebied in Namibië gtereenvolgens die skry is ’n besonderse eisoenmet buitengewone selLemmer,uitvoerende
hoof vanRaisinsSouth Africa Kommer het ookbestaan datdie hoëreënval die gehalteprofiel en samestellingvan rosyntjies soubeïnvloed. Rosyntjies watnog op drooggeriewewas,sowel as druiwewat nognie geoes is nieenaan reën blootgestel was, konook beïnvloedword. Hierdie prestasie bevestig opnuut Suid-Afrika se vermoë om deurlopendgroot volumes rosyntjies vanwêreldgehalteaan plaaslikeen internasionalemarktetelewer,sêLemmer Suid-Afrika is die wêreld se vyfde grootste uitvoerder vanrosyne,met meer as 90% vansy totale oeswat vir internasionalemarktebestem is.RaisinsSouth Africa verteenwoordig ongeveer 700 produsente
Chantelle Kotzé, handelsmerkenverhoudingbestuurder vanRaisinsSouth Africa,sêSuid-Afrika is boonop die land met die meeste produksoorte,insluitendgolden sultanas, Thompsons, SA sultanasenkorente.Sysêdie finale innamesyfer salinAugustusbekendgemaakword. Klein volumes rosyntjies word steeds van enkele verpakkingsaanlegte verwag,sêsy.
Die kragonderbrekinginKoingnaas, deel vandie Kamiesberg-munisipaliteit,duur reedsmeer as drie weke voort. Dit het’ndrastieseinvloed op dié afgeleëgemeenskap omdat diedele watdeurdie onderbrekinggeraak word,dié is waarin onder meer besighede, winkels, die bamboesaanleg, asook die vulstasie, geleëis. Van dié ondernemingswordgedwing om duisende rande aan brandstof vir kragopwekkerstebestee, terwyl die restaurant sy deuremoes sluit.
Esmé Hough, DA-raadslid vandie Namakwa-distriksmunisipaliteit, hetopDinsdag 21 Julie weer diédorp besoek en bevestigdat dieoopgrawe vandie ondergrondsekragkabelwaar die fout is,voortgaan. Dit word deur werkersvan die mynenbamboesaanleggedoen.
Hough sê inwoners hetvoedsel ter waarde vanduisende rande verloor, kook oor oop vure, en baie hetinkom-
steverloor.’nBejaarde inwoner, wat op haar televisiestaatmaak vir geselskap en haar selfoon gebruikommet familie in kontak te bly, is geïsoleer gelaat en moetmet ’n loopraam deur haar donker huisbeweeg
VolgensHough is daar geen dringendheid vandie munisipaliteit metdie herstel vandie krag nie. ’n Inwonerisopeie kostenaAggeneys om gespesialiseerde foutopsporingstoerusting te bekom.
SusarahNero, burgemeestervan dieKamiesberg-munisipaliteit,het aan NoordkaapBulletin gesê omdat hulle ’n klein munisipaliteit is,word eksterne hulpgebruik. Vorderingis gemaak metdie opsporing vandie fout,en’nspesifiekeonderdeel wat benodigis, is reeds bestelenontvang.
“Ons is nieapaties nie,”sêsy. “Dit is omstandighede buiteons beheer.Ek weet hoe dit voel om sonderkragte wees en saldit nooitdoelbewus aan anderdoen nie.” – Helena Barnard



“Wat ’n voorreg is dit nie om soveel voëlstekry watdie tuin besoek nie.Met suikerbekkies watdeurentyd aan diegeselsis,besluit ek om hulle in te wag.Nie lank nie,ofdie kransduif(“speckledpigeon”of“rock pigeon”) komsit op die waterbak en reginlyn met die planteindie agtergrond,”vertelLeonVenter vanKimberley Kransduiweisbaie algemeen en soms in oormaat by enigemensgemaaktestrukturetesien – vanskure op plasetot op die hoogstevensterbankofholte vanwolkekrabbersinstede.Dit is omdat hierdie strukturehul natuurlike,rotsagtigehabitat naboots.Hulle vind skuiling in of op dié struktureenhoewelhulle saadvreters is,het hulle aangepas om bykans enigeweggooikos vanmense te eet.Duiwe is deur die eeue heen as vleisbron en as boodskapdraers gebruik,en in die Tweede Wêreldoorlog wasglo meeras100 000 duiwe“in diens”
FOTO:Leon Venter
'n Katindie sakkoop:'nSlegtekoop Vroeër sou'nverkoper 'n vet, jong varkieopdie mark aan koperswys
In die reeds toegeknooptesakkesou daar egter iets heel anders wees.
Die niksvermoedende koper soudie sakhuistoe neem en eers daar ontdek dat daar iets soos 'n kat in die sakis.
Vandagbeteken die uitdrukkingomiets te koop sonder om dit eers na te gaan, metdie gevolg datjy teleurgesteldis.
– Bron: VivA Afrikaans /Facebook Lafwees soos 'n wit katwat op 'n solder sit: Baie lafwees.
Kattedeur die waterdra (ofsleep):'nNetelige saak oplos,swaarkry, moeilikheid ondervind. VirMaraaia,die kat,psalms sing:'n Keel opsit, hardhuil.
– Bron: AnnerlikeAfrikaans, Woordeboek van Afrikaansekontreitaal,Anton F.Prinsloo

Tans vind meer aktiewe konflik tussen wêreldstateplaas as op enigeander stadium sedert dieeinde van dieTweedeWêreldoorlog in 1945. Hierby hetdie aantal landewat by eksternekonflik betrokkeissedert 2008 byna verdubbel
Dit volgens dieWêreldvrede-indeksvir 2026, watdeur die Institutefor Economics and Peace uitgereik is en wattoondat diewêreld op sy pad vanafnemendevredesvlakkevoortgaan.Hiervolgens hetdie gemiddelde vlak vanvrede oor diewêreldheen’n12de jaar agtereenvolgens verswak, met militêr-verwanteuitgaweswat ’n tiende jaar agtereenvolgens gestyg het Ysland bly’n19dejaaragtereenvolgens die mees vreedsame land terwêreld, gevolg deur Nieu-Seeland, Switserland, Slowenië en Ierland. Ruslandisdie land met die minstevrede,wat saam met Soedan,die DemokratieseRepubliek vandie Kongo, Oekraïne en Israel die onderste vyf plekke op diélys van163 onafhanklikestate en gebiede inneem
Buurland Botswana is in die 50ste plek en Namibië 63ste onder “hoë toestandvan vrede” , terwyl Lesotho in die 86steenZimbabweindie 90ste plek saam met Suid-Afrika –indie 123ste plek –onder “medium toestandvan vrede”
gelys is.Kanadabekleedie 14de plek;buurman oordie see, Mauritius,die 18de plek;Suid-Koreadie 57ste;Chinadie 118ste;endie Verenigde Statevan Amerikadie 134ste plek Volgensdie instituut is die plasings gedoen na aanleidingvan verskeie aanwysers, onder meer:sterftesweens interne konflik; buurstaatverhoudings;die in-enuitvoer van wapens; die intensiteit vaninternekonflik;en militêr-verwanteuitgawes. Politiekeonstabiliteit,gewelddadige optogte, persepsies vanwat misdadigheid is,die vlak vanmanslagenmoord en gevangeniskoersspeel ook’nrol. Terwyl ’n mens deur dié langeverslag van 125 bladsye lees,enoor die globaleekonomiese invloedvan die oorlog in Iran, voel jy gereed om soos ’n Jobvan ouds in sakenastegaansit Omdat die wintersontoe al reedsoppad is om sy kopteendie westelikehorison te stamp, vlug jy wegvan die rekenaar en gaan stap maar eerder om die blok.Enomnog eenennog een.
Metelketreeenmet lewepolsendindie are besefjyweerdat jouwêreldjie deel vandie wye wêreld is.Jyonthoudie raad vanouds om jou nettebemoei met sake waarin jy wel’nverskil kanmaak. Soos voorheen vind jy datdié stappery oomblikkevan stilteenvrede geeindié wêreld watalhoe meer lawaaierig word En jy stap om nóg’nblok vir joueie vrede.
Ek hetnet in diebediening begintoe jong lidmate virmy’nhoutbordjiegee virmystudeerkamer. Vandaardie bordjies metwyshedeop.
In hierdiegeval: heldergeel lettersopdie hout geplak.Hand- en tuisgemaakenmet grootliefde gegee. Jare en jare hetdit in my studeerkamer gehang. Die woorde daarop hetgelees: “Lewesodat domineenie nodighet om op joubegrafnis te joknie.”
Interessanthoe daardie eenvoudige sinnetjie
soveel gesprekkeinmystudeerkamer totgevolg gehadhet
Die kernvraagisseker maar:Hoe lewejy?
Dit is eintlik ’n vraagwat ’n mens vir jouself moet antwoord
Twee keer in my lewe hetekdie tragieseding beleef datwanneer iemandsterf,daarniemand is om hom of haar te begrawenie
Sommige menseisalleen, dogomringdeur mense; en danisdaarmensewat só lewedat hulle alleen lewe en alleen sterwe
Jy kryalleenmensewat geliefd is en jy kry alleenmensewat glad nie geliefd is nie.
Ek dink die week weer daaraantoe ek met iemandwerkwat almal rondom hom wegstoot
Ek konnie help om te dink:Opsyjareeninsy leefwêreld, wiedink hy gaan daar wees om hom te begrawe eendag?
As ’n mens almalomjou wegstoot en almal om jouvernietig, as almalvan jouwegvlug terwyl jy lewe, wiegaandaarweeswanneerjy die dagsterwe?
Ek het dit ookalandersom beleef:hoe mense –jonkenoud, gesond en siek,ryk en arm– so geliefdisomdat hulle is wiehulle is Mooi mense, gawe mense. Jy kanjou lewelank mensewegstoot, maar wiegaanoorblyomjou te begrawe?
Die twee gevalle watekbeleef het,was vir my tragies
Die leegheid en doodsheid daarvanhet my so onkant gevang.
As jy vandag moet sterwe,isjou lewesódat mensearmer salvoelsonder jou?
KARIN MULLER
Hulle washardaan diewerskaf met’nbaieernstigedeelvan hul projek.
Om hiervan ’n sukses te maak wasvan kardinale belang.Verslae watdie grondslaghiervangevorm het, is opgestel en ingehandig. Senior bestuur hetwekebesteeom hierdie verslaeseinhoud haarfyn deur te werk en besluiteteneem. Terugvoering is gegee.
“Syverslagisgiggelwekkend,” hetdie eenbestuurder met ’n baie ernstigeuitdrukkinggesê.
Almalindie omgewing hethard gekonsentreeromnie te lagnie
Giggelwekkend
Dit sê alles.Nie lagwekkend nie
Giggelwekkend
Vantyd tottyd slaag iemand daarin om ’n situasie met net een woordoptesom
Giggelwekkend
Iemand vertel onlangs virmy dathymet ’n projek besigis, maar nie’nsekereroete met sy plan wil
volg nie
“’nMens moet nie grond in jou papgooinie,” skerts hy Jy krydie boodskap.Meerwoorde is onnodig.
Dalk is daar woorde of begrippe watons gereeldgebruik watuniek aanons familie of vriende is Iets wat’nsituasiesogoed beskryfdat meer woorde die duidelikeprentjie watbyons opkom, gaanvertroebel.
Dit hoef dalk nie eens woorde te wees watamptelik in die taal ingesluit is nie,maardit vorm so deel vanons woordeskatdat ons nie huiwer om dit te gebruik nie
Ek weet nie watdie uiteinde van die giggelwekkende verslagwas nie,maarekaanvaar dit wasnie positief nie Nadatekvan hierdieverhaalte horegekom het, hetekmyselfin situasies bevind waar daar net een beskrywendewoord by my opgekomhet:Giggelwekkend. Watter situasies kombyjou op watjyasgiggelwekkend sal beskryf?
CHARNÉ KEMP
“‘Whydid you do all this for me?’ he asked.‘Idon’t deserve it. I’ve neverdoneanything for you.’‘Youhavebeenmyfriend,’ repliedCharlotte. ‘That in itself is atremendous thing.” –E.B. White, Charlotte’s Web
Dit is asof onsnog gistergepraat het, maar onshet nie. Ooknie eergisternie.Ook nie verledejaarnie.Ofdie jaar tevore. Maar toejulle hier aankom,het die tydtusseninvervaag.Ons het mekaar styf vasgedrukendie jare tussenin het weggesmelt
Dit is meer as 20 jaar gelede dat ons mekaaranderkantdie seeontmoet het.Toe nogjonkenvreesloos.Saamgevoeg deur ’n gemeenskaplikedeler,iemand watlankal nie meer in onsleweisnie Maar julle is Onsstapdie huis geselsend binne,sit die tasse neer,haaldie wynglaseuit.Val terugindie
stoelkussingsopdie stoep. Sonliggooi’ngouestreepoor ons samesyn.
Onslag en onthou, kannie glo watons alles doerdie tydaangevang het nie. Haal in oorkinders, honde,ouersendie lewe. JonKatzskryf hy het al alles oor vriendskapgeleer
“IfI’velearnedanythingabout friendship,it’stohangin, stay connected, fightfor them,and let them fightfor you. Don’twalkaway, don’t be distracted,don’t be too busy or tired,don’t takethem for granted. Friends arepartofthe glue that holds lifeand faith together
“Powerful stuff.” In ’n eradat ons“vriende”met die klik van’nknoppieopdie sosiale mediabyvoeg,isdit maklik om die ware betekenisvan die woordtevergeet Ware vriendskapwordgemeet aandie stiltewat gemaklik voel, die gedeelde laevan ’n wete,endie gerusstellingdat daar iemand is watjou fouteken,maarsteedsdink jy is fantasties Geseëndisons

ma en dieoukoeie, ’n komedie-kabaretmet Margit Meyer-Rödenbeck, word op Saterdag 25Julie om 19:00 by dieHoërskoolDiamantveld tenbatevan dieHelen Bishop-huis aangebied.
Die verhoogstuk, ookopdie angseVrystaat Kunstefees opvoer,issoosvolgbeskryf:“Soos ons ouer word,isdie meeste mensegeneigom(gerieflikheidshalwe)sekeredinge te vergeet. Dis gewoonlik die goed watons niewil onthounie.En diéwat ons wilonthou, kry mos mettertydallerhande ‘versierinkies’ by.’nHalwe waarheid in die 50’s,word50 ar later’nvoldonge feit…”
Die HelenBishop-ortopediese sorgsentrumbied’ntuistevir nders met spesiale behoeftes en stigegestremdhede

Twee finalistevan vanjaar se Mnr.enMej.Diamantveld-kompetisie,LizeWiid en WB vanDyk,hetasdeel vanhul gemeenskapsprojek drie “hoist slings”aan die Helen Bishop-huis geskenk.Die twee matrikulanteaan dieHoërskool Diamantveld in Kimberley hetook as deel van hulprojekte geld ingesamel deur allerlei produkte te verkoop en sleutelhouers te maak.Met dieoorhandiging vandie hystoestelleisNaomi Saggers-Pillay,fisioterapeut by Helen Bishop,asook LizeenWBsaam met vandie inwoners FOTO:Verskaf
26 JULY
Margit Meyer-Rödenbeck in Ouma en die ou koeie FOTO:Facebook
Soos voorheen hettallevan epersoneellede,wat deur die Noord-Kaapsedepartementvan sondheid betaal word,nie ’n salarisontvang nie. Die HelenBishop-huis bied dié konsertaan om dit en ander bedryfskostes meetedelg. Skakel068 287 0391 virmeerinligtingenom kaartjiestekoop.
AChristmas in Julylunch, to thebenefit of theHospiceAssociation of Kimberley,starts at 12:00atthe Horseshoe Inn. Buytickets at HospiceinDuToitspan Road, or dial 053832 2591.
31 JULY
Anightmarket takesplace at Clubhouse053 at 22 MooreStreet,Verwoerdpark, Kimberley, commencing at 17:00. Dial 083750 9728 for moreinformation.
1AUGUST
ThemonthlyMarketfor Charitytakes placefrom09:00 to 14:00atthe McGregor Museum in Herlear, Kimberley.This market, withplentyofstalls to browse,ispet friendly. Entrancetothe market is free.Dial 084 3957297.
8AUGUSTUS
'n Vroueoggendbegin om 10:00indie saal vandie NG kerk in Victoria-Wes. Die tema is: "Herwinning:God herwin watdie wêreld breek
en weggooi." Op die geleentheid word musiek gemaak, en meer oor mosaïekkuns vertel met 'n uitstalling vanartikelswat uit herwinbare materiaal gemaak is. Bel ElizePerrin by 082774 3824 vir meer inligting.
1SEPTEMBER
Nataniël in Concert,with Charl du Plessis, is presentedat18:00 at theNorthern Cape TheatreinKimberley as part of theYonder Hartsfees.Book tickets on opentickets.co.za, dial 053841 0537,orvisit Yonder Hartsfees on Facebook.





















Lorato Ellecentia Mamapule, id no: 690829 0881 083, no 1056 Tsa lanang Street, MagojanengKuruman 8446
3.Kind of license: Liquor Store License
4. Kinds of liquor to be sold: All kinds of liquor
5.Name and adress of pro po se db usines s: Halfway Restaurant, stand E69 Promiseland Kuruman, Northern Cape.
VANESSAIGENE EPSE AG BE DA HIN, Identiteitsnommer 7908111022189, Getroud, welke huwelik beheer word volgens die wette van Nigeria met betrekking totERF 12222 KIMBERLEY, GELEë in die Sol Plaatje Munisipaliteit, Distrik Ki mberl ey, Provinsie Noordkaap, wat verlore of vernietigis. Alle persone met besware teen die uitreik van sodanige titelbewys word hiermee versoek om dit skriftelikinte dien by die Registrateur vanAktes: Noordkaap teKimberley binne twee weke na die datumvan publikasie hiervan.
T2280/2006 VERLORE
OF VERNIETIGDE
TITELBEWYS
Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte Nommer
T2280/2006 gepasseer deur die Munisipaliteit Gamagara, ten gunste van EAGLE
VALLEY PROPERTIES 255 BK, Registrasienommer
2005/152158/23, ten aansien van sekere: ERF 1398 KATHU
GELEE IN DIE KATHU
DORPSUITBREIDING2
GA MA GAR A MUNISIPALITEIT
AFDELING KURUMAN
PROVINSIE NOORDKAAP wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendeswat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Noord Kaap te KIMBERLEY,Steadstraat
2, Kimberley, binne 2 (TWEE) weke vanaf 23 JULIE 2026, synde die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.
Gedateer te PARYS op hierdie 20ste dag van JULIE 2026
COETZEES ING
Prokureurs vir Aansoeker
Buitenstraat 25 /Posbus 5
PARYS,9585
E-pos: j12
GEDATEER te KIMBERLEY op 20 JULIE 2026
Aansoeker: MJSProkureurs 13 Oliver Road, Kimberley, 8301 Verwysing: RScheffer/X26404) Kontaknommer: (053) 8326293
SITUATE IN THESOL PLAATJE MUNICIPALITY DISTRICT KIMBERLEY NOR THERN CAPE PROVINCE which hasbeenlost or destroyed. All interested persons having objectiontothe issue of suchcopy are hereby required to lodge the same in writing with the RegistrarofDeeds: NorthernCape at Kimberley at Deeds Office InformationSection,10th floor, 2Stead Street, Kimberley or by email uni ta. fr azenburg drdlr gov.za within two weeksfromthe date of the publication of this notice. Dated atKIMBERLEYthis 17TH day of JULY 2026.
Applicant Address : ESTATE LATEGM SOLOMON (SOL47/0002) c/o EN GE LSM AN MAGABANE, BISHOPS COURT, 9BISHOPS AVENUE, KIMBERLEY, 8301
E-mail address: owen@engelsman.co.za Contactnumber : 0538328134
BOEDELKENNISGEWINGS
BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201
PROKUREURS Kerkstraat98
VICTORIA-WES
7070 Tel: 053621 0057
Eposadres: viljoen@kempen.co.za
Onsverw: WViljoen/VA2235
A. Vorster
BOEDELKENNISGEWING IN DIE BOEDEL VAN WYL EA MAND A VORS TER (IDENTITEITSNOMMER 5307150044083) ON GETROUD VAN PIENAARSTRAAT 95, RICH MOND WIE
OORLEDEISOP 11 SEPTEMBER 2025.
BOEDELNOMMER: 2861/2025
Debiteure en Krediteurein bogemelde boedelword hiermeeversoek om hul eise in te dien en hulle skulde te vereffenbinne ? tydperk van 30 (Dertig) dae gerekenvanaf datum van publikasie hiervan.
GE DATEER te VICTORIA-WES op hierdie 8ste dag van JULIE 2026. KEMPEN &KEMPEN
PROKUREURS Kerkstraat98
VICTORIA-WES 7070 Tel: 053621 0057

Estate-n /2
Allpersons having claims against theabove Estate are called upon to lodge their claims with the Executor(s) concerned withina period of 30 days from the date 2026-07-24. Any debtors of the estate arerequested to pay amounts owing to the executorwithin the aforesaid period. RE EDU PLOOY c/o RO UX
WELGEMOED &DU PLOOY ATTORNEYS, 14 Stead St re et, KIMBER L EY, 8301. roweldu@kimberley.co.za
Tel. 0538331437 Ref: DU PLOOY/BP0007
betaal ten kantore van die ondergetekende binne 'n tydperk van 30 (DERTIG) DAE, gereken vanaf datum van publikasie hiervan.
BINDEMAN PROKUREURS POSBUS 43663
HEUWELSIG 9332 Tel: 051430 0050 Verw.: UBW0002

In the estate of the late FRANCISCO ABILIODOS SANTOS AZEVEDO
Identity number 4709145563088
Born :1947-09-14 Died :2025-07-06 of :14EUREKACOURT, BEACON SF IE LD, KIMBERLEY,NORTHERN CAPE PROVINCE andsurviving spouse (only if married in community of property): N/A
Identity number:
Born : Estate number: 3433/2025 Master's Office: KIMBERLEY
Debtors andCreditors in theaboveestate are hereby required to lodge their claims with andpay their debts to the undersignedwithin thirty (30)daysfrom date of publicationhereof For aperiodofthirty days (30) days from 24 JULY 2026
Nameand address of executor or agent: UYLETA CLAUDINE
NEL-MARAIS,EXECUTOR, c/oLOVIUSBLOCK 31 FIRSTAVENUE, WES TD ENE, BLOEMFONTEIN, 9301 Telnr:051 4303874

8752
Allpersons having claims against the above-mentioned estate are required to lodge their clai ms with th e undersigned within30 daysafter the date of publication hereof. Name andaddress of Executor or Authorised Agent: RISEN ADVISORY (PTY) LTD 2722 Hospitaal Street, Hopetown,8760
Billing details: Advertiser Name: RISEN ADVISORY (PTY) LTD
Advertiser Address:PO Box 1805, Kimberley, 8300 Advertiser EMail: he ttie @risenadvisory.co.za
Advertiser Telephone: 0532030006
BOEDELS: LIKWIDASIEEN DISTRIBUSIE 4205

A.M. Basson In die boedel van wyle ALIDA MARGARTHA BASSON ldentiteitsnommer 5401280070082 Gebore 1954-01-25 Oorlede 2023-11-25van (l aaste adres ) SCHOLTZSTRAAT 8, DELPORTSHOOP en nagelate egge no ot/e ggeno te BAREND BARTOLOMEUS BA SSON ldentiteitsnommer 4804255045081 gebore 194 8- 04- 25 boedelnommer 740/2024 Kennisgeskied hiermee dat die eerste en finale lik wi da sie- en distribusierekening (tensy anders vermeld) in bogenoemde boedel ter insae sallêten kantore van die Meestervan die Hooggeregshof KIMBERLEY en van die landdros DOUGLASvir 'n tydperk van eenen twintig (21) dae vanaf 24
JULIE2026
Naam en adres van eksekuteur of gemagtigde: NADINE FOURIE P* VAN
HEERDE NF OURIE
ATT ORN EYS , ARNOTSTRAAT 19, DOUGLAS, 8730

C.F. Van Der Berg
BOEDEL WYLE: CF VAN DER BERG
BOED EL WYL E:
CHRISTOFFEL FRANCOIS
VAN DER BERG
(Identi teitsno mm er: 530404 5072 08 0) wat oorledeisop, 17
OKTOBER 2019
Boedelnommer: 10143/2019.
Die eerste en finale lik wi da sie en distribusierekeningin bogemeldesolvente bestorwe boedelsal ter insae lê in diekantoor van die Meester van die Hooggeregshof , BLOEMFONTEIN, sowel as die Landdroshofin
PETRUSBURG,vir 'n periode van 21 (EEN EN TWINTIG) dae vanaf

E.H.Carls IN die boedelvan wyle
EDW ARD HERBER T CARLS
Gebore3Desember 1944 identiteitsnommer 4412035050080 van 11ALBATROSS STRAAT, KIMBERLEY
Boedelnr. 3186/2025
Datumvan afsterwe 9Maart2025 Kennis geskied hiermee dat dieEerste en Finale Lik widas ie- en Distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal lê ten kantorevan die Meester van die Hoog g ereg shof, KIMBERLEY, vir 'n

H.K.Myburgh Lik widas ie- en dis tr ibu si ere kening kennisgewing (21 dae) In dieboedelvan wyle Henrietha Katharina Myburgh ld ent iteitsn ommer 4603170047085
Gebore1946-03-17
Oorlede 2024-04-18 van Wooneenheid 10. SAVF Diamandoor d, Christ iana,268 0 boedelnommer 001623/2024 Kennis geskied hiermee dat die eer s te en finale likw id asie- en distribusierekening(tensy andersvermeld) in bogenoemde boedel ter







Frances Baard District Municipality is adynamicequalopportunity employer wheregoalsare achieved through teamwork andthe pursuit of excellence in service delivery.The municipality has the followingvacancy: DEPARTMENT:OFFICEOFTHE MUNICIPAL MANAGER
VACANCY: INTERNAL AUDIT INTERNSHIP PROGRAMME (X1POSITION)Ref.no: 10/26
Remuneration: R100 000.00(all-inclusivepackage)
Two-yearemploymentcontract
ClosingDate:05August2026
ADetailedadvertwillbeplacedonourmunicipalwebsite
Appointments will be made according to the municipality's employmentequitypolicyand affirmative-action practices.The completion of application formsismandatory, andmust be accompaniedbydetailed and comprehensive curriculum vitae and is to be accompanied by certified copies of ID and qualificationsnot older than3 months.Applications should be forwarded to the following postal address:THE MUNICIPAL MANAGER, FRANCES BAARD DISTRICT MUNICIPALITY, PRIVATEBAG X6088,KIMBERLEY 8300 or hand delivered to:51DRAKENSBERG AVENUE,CARTERSGLEN,KIMBERLEY
Application formsare available from the municipal office and/or may be downloaded from the municipal website; www.francesbaard.gov.za Enquiries can be directed to:Mrs.Pulane Matsitse/Ms. Lesedi Thomas, Tel: 053-838 0912/911.
Note:Designatedgroups,includingpeoplelivingwithdisabilities, areparticularlyencouragedtoapply
FAXEDOREMAILEDAPPLICATIONSWILLNOTBECONSIDERED.
Successful candidates will be subjected to acompulsoryreference and validation checks. Should younot receive anyresponse from us within 30 days of the closing date, please consider your applicationasunsuccessful.TheDistrictMunicipalityreservestherighttomakenoappointments.
MSZMBOGATSU
MUNICIPALMANAGER

