







![]()








CHARNÉ KEMP
George Peters,oftewel Barney,vermeende berugteleier van dieHollander-bendeinKimberley en Kuruman, hetverlede week viradv VasilikiPatrinos,syregsverteenwoordiger van Regshulp Suid-Afrika, in diepad gesteek.
Hiermeeissywens vervul om homself te verdedig sodathy“vrae aangetuies kanstelsoos hy wil”.Sóhet hy aanregterAlméStantongesêin die verhoorwat al etlike kere vertraag is weenssy nukke. Peters en sy 15 medebeskuldigdes word gesamentlik of afsonderlik verdink dathulle by etlike bendeverwante voorvalle vanafAugustus2020 tot
Februarie 2023 in KimberleyenKuruman betrokke was. Hulle hetglo geld uit dwelmhandel gemaak en dievroue gloasdwelmmuile gebruik
Die 117 aanklagte sluit onder meer moord, poging totmoord,bedrog, ontvoering,verkragting en geldwassery in. Hy is voorheen uit die verhoorverwyderweens sy dwarstrekkerigegedragendreigementdat die verhoornie salvoortgaanvoordat hy nie sommige vansymeeras30kindersgesien hetnie.Hyweier om na “leuens watdie getuies vertel,teluister” en is nie “lusvir hofprosedures nie”.
Patrinos hetaangevoer datPetersallankin aanhouding is,gemoedskommelingservaarenimpulsiefis. Hy is glo bekommerdoor sy kinderswat deur ’n vorige vrou “verkoop”word, en sy kinders
gaanglo nie skoolnie.Petersverlang ’n regverdige verhoor. Hy en sy respekteer mekaar, al wilhy haar afdank,omdat sy nie vrae stel soos hy dit wil hê nie.Petersisglo ernstigsiek en ervaar “pyn en lyding” waar hy in die beskuldigdebank sit.
Die staat en dieander beskuldigdes se regsverteenwoordigershet in hulbetoë aangevoer dievertragings benadeel hulkliënte vanwie sommige al jare in aanhoudingis. Hulle het ’n regdat geregtigheid spoediggeskied
Roelof vanVan Wykhet namens sy kliëntaangevoer Peters minag die Suid-Afrikaanse regstelsel Adv. Jaques Rosenberg, aanklaer,het aangevoerdie regter hetreeds agteroor vir Peters gebuig.Peters se optredeveroorsaakernstige vertragings in ’n ingewikkelde saak.Die verhoorduur voort.


skooltekry weenssy ionele trauma.Ekhet vir atskaplikewerkers gevra lle niesielkundige hulp hom kankry,maarnikshet ebeur nie.”
seun se pa watook in town blyisnie by die betrokkenie,enbetaal nderhoudnie getuie het so emosioneel datdie hof vir ’n wyle gis.
Anel Stellenberg, er,het vroeër aangevoer se seun het getuig dat artjie vroeër die aand by uis in Sonneblomstraat khet.Later die aand het vreesaanskouhoe sy ma udend deur Kammies stewels geskop is rhet hy haar met ’n stuk aadgeslaan en water aaruitgegooi. Sy ma het eerstandgebiednie,en mmies het die seun aangesê gaan slaap. Die seun se ienis het gestrook met die ngsaan sy ma se kop, nbene. Die seun het die urevanuit sy kamer en die uis gadegeslaan. rdie naghet Kammies suster en dié se man, eenGertWilliams,sehuis nomtesêhyenLouw rusiegehad en hy het elf met ’n draad“verdedig sy hommet ’n mes wou .Kammies het teenoor ielede erkenhyhet ’n dgebruik “ter selfverded.Hannes Rust het vir mmies opgetree.Die vertot18Maart uitgestel.
Lees nog nuus hier
“Like”envolg: NoordkaapBulletin is op Facebook.Kry saam met meer as 70 500 volgelinge skakels na stories op die koerantsewebwerf Inligtingoor spesialeaanbiedinge en kompetisies verskyn ookopdie Facebookblad. Besoek novanews.co.za/ noordkaapbulletin/ vir topstories vandie dag, watnasionaleen internasionalenuus insluit.Vir nogmeer nuus,besoekdie nasionalenuusplatform by novanews.co.za Die gebruik vanalbeiplatforms is gratis



Kopseerblom,kandelaarblom,Maartlelie ...die Brunsvigia bosmaniae,deel vandie Amaryllidaceae-familie, het verskeie kontreiname en lewerinherfstyd ’n blomvertoningwanneer minander planteindie veld blom Ongeveer drie weke ná die laastesomerreën produseer die plantgroot,rondeenkandelaaragtigeblomkoppe in lig- totdonkerpienk.Die blommeisgeurig in dienag en loksómotte virbestuiwing.Dié plant word in droë gebiede vanSuider-Afrikaaangetref,soosaan die Weskus,indelevan die Noord-Kaap – soos hier tussen Calvinia en Nieuwoudtville – en in die suidwestelikedelevan Namibië,dikwels op oopvlaktes en in rotsagtige grond.Ná blomtyd en wanneer die blommeverdroog is,komdie heleblomkop losvan diestingelenrol dit soos ’n tolbosdeur die veld terwyl dit sade versprei. FOTO:Helena Barnard
Mou
Iemand iets op die mou speld
Iemand iets wysmaak; of iets nadruklik onder iemand se aandagbring
Die uitdrukking hou waarskynlik verbandmet ’n ou gebruik in Friesland waar ’n voorwerp aan iemand se mou vasgespeldis. Só ’n vriendelike gebaar het dieontvanger gevlei en sy vertroue in die skenker versterk. Dit waslater maklikervir die skenkerom die persoon iets te laat glo, selfsalwas dit nie heeltemal waar nie
-Bron: VivA Afrikaans /Facebook
Die aap komuit die mou:’ngeheim word openbaar
In die mou hê /voer:’ngeheime plan hê Moueoprol:klaarmaak vir ’n werk. Nie ’n mou aan iets kanpas nie:Iets niekan verstaan of kleinkrynie Iets uit die mou skud:Met iets onverwagsvoor die dagkom. -Bron: pharosonline.co.za

Soms is ’n mens nie sekerwattervan die katgevegte diemeesteontstel nie: Diéwat in dieraadsaalvan dieSol Plaatje-munisipaliteit voortduur,ofdie katkaskenades in videos op sosialemediaplatformswat gloveral in China metkunsmatigeintelligensie (KI)geskepis.
Soos voorheen genoem:Asstadsraadvan die Noord-Kaapsehoofstadbehoort betrokkenes by die SolPlaatje-munisipaliteit ’n voorbeeld vir dorpsradetestel-sóhet die premier immers ookalvoorheenopgemerk.
Maar genugtig, nekhare word gerys, rûe kromgetrek,slagtande ontbloot en katnaels uitgeskiet terwyl grootmenseindie stadsraad mekaarmet ’n onaardse kattegeskreebetakel.
As dit nie so jammerlik wasnie,was dit seker komies
Selfs ’n vergaderingmet betrokkenes wat deur BentleyVass, LURvan samewerkende regering,menslikenedersettings en tradisionale sake,byeengeroep is,het nie ’n einde totdie munisipale katgevegte gebringnie.Inteendeel, nog’npaarhet hulle totdié kat-en-muis-spelery gevoeg
Hieroorhet Vass opgemerkdat inwoners ’n stabiele,funksionele en bekwame munisipaliteit watgoeie gehaltedienste lewer,verdien
Hy hetgesêpolitiekeverskille moet nooit
tenkoste vaninwonersplaasvind nie, en dat die raad gemeenskaplikegrond moet vindom voorkeur aandiensleweringopadministratiewe én raadsvlak te gee.
Datervarestadsraadslede hieraanherinnermoetword, is netsoontstellendsoosdie KI-katvideos
Hoewel die videos vermaaklik is -ombyvoorbeeld te sien watdié katte, soos die “photorealistic catasastressedwaiter”aanvang -isdit ontstellendrealisties
’n Mens wiljou laterverbeel datkatte werklik op hulagterpoteloopenborde kosinrestauranteronddra.
Netsoabsurdsooservarestadsraadslede wat hulle noualverbeel dathul ampaan hoogdrama en opspraakwekkende videos op sosialemediaplatforms gekoppel moet wees ’n Mens wilaan alle dorps-enstadsraadlede die boodskapoordradat dit op hierdie stadium vandemokrasie té laat is om die katnog eers uit die boomtewil kyk- inwoners oral oordring meer as ooit tevore aanopbasiesedienste
In hierdie moderne eeutemidde vandie sogenaamde Vierde Industriële Revolusie is dit sekernie té veel gevradat gekoppelde krane waterbevat nie, of datriool onsigbaartot by ’n aanleg spoelnie,ofdat straatligtewel liggee nie Of is die kruksvan die katgevegte juis dat benoude kattebenoude sprongemaak?
Mensesien risikoendie bestuur van risiko uiteraardbaie verskillend.Ons geaardhede verskil,ons karakters verskil en ons dink verskillend oorrisiko.
Daar is dikwels’nfyn balans tussen risikobestuur en met risiko bestuur.Aan die een kant is ditbelangrik om alle moontlikerisiko’s te bestuur en skadetevoorkom waar ’n mens moontlikkan, aandie ander kant kryjymense watalles voortdurend met risiko bestuur
Hulle is gewoonlikgeneigomminder te waag.
Daarom is daar dikwelsook so maklikkonflik tussen hullewat risiko bestuur en hulle watmet
risiko bestuur.Een kantebangweeseneen kan te min bang wees
’n Mens moet risiko bestuur,maarjymoetdit nie so bestuur datjyalle vooruitgang verhinder nie
’n Mens moet toeneem in fyn aanvoelingoor waar die balans tussen waag en risiko is.Die ander woordwat met hierdie tema saamgaan is die woordvertroue.
Wanneer ’n mens ’n ander mens,’nmaatskappy, ’n vriend,’nkennis,’nbesigheidsvennoot en nogvertrou,dan is dit makliker om ’n risiko-besluit te neem.Juis op grondvan daardie vertroue
KARIN MULLER
’n Tydgelede stap ek deur ’n plaaslike winkelsentrum.’nJong manstapmytegemoetenvra: “Istannietannie Karin?” Ek talm ’n oomblikenantwoord: “Asdit goeie nuus is,isektannie Karin. As ditslegtenuus is,iseknie tannie Karin nie.”
Dieafgelopetyd wasslegtenuus aandie ordevan diedag.
Nienet plaaslik nie,maarook wêreldwyd.
Dieslegtenuus tenopsigte van Ekapa-myn het skokgolwedeur die gemeenskapveroorsaak.
Soms voel dit vir’nmens asof jy ’n versadigingspunt met slegte nuus bereik het.
Ditisasofjydie deur in slegte nuus se gesigwil toeslaan en dit verontagsaam om te wysdat jy nie vir die aanhoor vanslegtenuus beskikbaar is nie
Dit sousoveelmaklikerwees as slegte nuus in spesifiekemates afgemeet wasenperiodiek op
voorafbepaalde tyeafgelewer word Veralas’nmens vroegtydig oordie slegte nuus ingeligsou konweesen jouself daarop konvoorberei. Ongelukkig is dit nie hoeons wêreld daar uitsien nie
Daar is geen regverdige afmeet en aflewer vanslegtenuus nie
Daar word nie rekord gehouvan wanneer watter slegte nuus aan wiegegee is,endaardie spesifieke mensewordmet dievolgende slegte nuus oorgeslaan nie
Vloedgolwevan slegte nuus kan joudie eennádie ander tref.Jyhet nognie vandie eenbrokkie slegte nuus herstelnie,ofdie volgende brokkie slegte nuus slaanjou voete onder jouuit
Menseprobeer oorleef. Ongeag soveel slegte nuus beur mense vorentoe op soek na oplossingsen antwoorde.
Ondersteuningsgroepe word gestig.
Mensehelpenwordgehelp. Onsmoetsterk staan. Onsmoet moed hou.
Iewers moet daar weloplossings wees
Soms betekendit verlies en skade,soms betekendit wantroue,soms betekendit seer,soms betekendit langdurigegevolge
Waar risiko in vertroue welpositief is,voel’n mens veilig.
Daarom moet ’n mens rustig dink oorwanneer jy risiko-besluiteinvertroueneem.
As jy ’n risiko in vertroue van’nanderneem, plaasjyjou risiko ookindie hand van’nander As ’n mens in vertroue ’n risiko neem moet ’n mens ookkan aanvaardat daar gevolgeiswanneer daardie vertroue welgeskend word Wanneer jy ’n berekende risiko in vertroue neem,kan jy teleurgestel word.Risiko, vertroue en gevolgegaanhand aanhand. Wanneer vertroue geskendwordmoet’nmensdaarmee saamleef.
Dinge werk niealtyd uit soos jy gehoop het nie. Berekenjou risiko’s,verantwoordelik,in vertroue en bestuur die gevolge.
CHARNÉ KEMP
“When abirdgets free,itdoesnot go back for remnants leftonthe bottom of thecage.”- Rumi
Weke,dalkmaande,nadat mnr
Budgie Blou homself in ’n vooraanstaande woonbuurtindie stad tuisgemaakhet,ishynou ingeburger
Byna vergeteissykouestaalkou, die vuil houtstokwaarophymoes sit, die vuil kos- en waterbak
Die aaklige reuk vanmensekos, moeggekookte skaapvleis en papgekookte groente. En hulraserige musiek
Hy woueintlik graagsylonge uitsing, maar is nooit ’n geleentheid gegeenie
En daai ou mensgevrete watvir hom kykenallerhande klankies gemaakhet.Asofhy’nkindof kuiken was.
Hy blynou in ’n doringboom, tussen ander voëlspesies.Eers moes hy hultaalleerpraat. Mossies,vinke,lysters,duiwe, nogaldriesoorte, tiptolle,hout-
kappers, hoep-hoep en ’n speg ooknog.Elkeenbrabbel in sy eie taal,maarsaampraat hulle ’n soort fanakalowat saamblybaie makliker maak.
Hy kannet niedie haatlikehadedassegeskrou verdra nie. Nogalerg op sy oortjies
Hy sien die Jack Russel wiese hare sy nessag maak,knorasdie gevoëltes oordie werf vlieg. By die ander voëls moes hy leer hoeom’nnes te maak uit takkies, grassies en hondehare te gebruik as sagtebeddegoed.Aanpaswas nie maklik nie. Hy moes sy papvoëlhokspiere omtrentrek en strek. Soggensen saans oefenom fiks te word en die helebuurtvol te vliegopsoekna nesmateriaal
Gelukkig vir die menseopdie werf,wat daaglikssaadenmeelwurms en vrugteook vir die voëls uitsit.’nLekker voëlbad ook, waar hy graagstofafwas,asdaailyster niedaaringebollie het nie. Noudat hy gemaklik en tuis voel, dink hy hy is regvir sy volgende uitdaging.
Vir Lindie vanRooyenen
Dimone de Waal, vennoteen eienaarsvan Engen Kathu,het dit nege-en-’n-half-jaar geneem vandatdie potensiaal virdié onderneming raakgesien is totdie amptelikeopening op 20 Maart verledejaar plaasgevind het. Vandeesweek, metEngen Kathu se eerste verjaarsdagsviering,vertelhulle datdit beslis diemoeitewerdwas om so “aanhoudend”tewees. Hul aansoekeisaanvanklik twee keer afgekeer,envan diefranchise-houersmoesoorreedword datdaar wel’nbehoeftevir so 'n geriefswinkel metvulstasie in Kathu bestaan.
“Ons hetnet nienee vir’nantwoordaanvaar nie,”sêLindie “En dit is watsolekker vanons diversespanis. Elkeenbringsy uniekebydraetot sukses; waar eenmoedopgee neem dieander eenoor en hou aan dryf.Dit sluit dievennoteseeggenotes in.
“Ons is baie dankbaar virelke kliënt, werknemer,vriend, familielidenbesigheidseienaar wat ons so getrou ondersteun en saam metons hierdiebesigheid so ’n groot suksesmaak.”

Dievennoteverteldat hul eggenotes diestukgrond net meer as nege jaar gelede geïdentifiseer hetas’nligging metbaie potensiaal. ’n Geloofsprong is gemaak, diegrond is gekoop,en dieprosessevan franchise-aansoekeenmotiverings is begin. Diéprosessehet meer as nege jaar geneem -van diesonering, oordrag vanlisensies,registrasies,envoortdurende kommunikasiemet diefranchise-houers.
Dimone de Waal (links) enLindie vanRooyen,vennote en eienaarsvan Engen Kathu. FOTO:Natasha Ingram
opdoen om ’n 24-uur operasie te bedryf
Engen Kathupresents the full packageofanEngen filling station, complementedwith a Quickshop,Cafe365,Brazmata and Woolworths Foodstop.
This is onlythe second filling stationcomplexinSouthAfrica to offer all these amenities convenientlyunder one roof, providing 24-hourrefuelling and relatedservices,aswell as high-qualityconvenienceshopping and an on-siteATM.
SituatedinKathu's main streetand surroundedby schools and suburbs,Engen Kathu-which celebrates itsfirst birthdayon20March -isthe idealstopfor school activities, meetings, work and forpassers-by
On the forecourt, friendly attendantsprovide swift service by refuelling vehicles,checking tyre pressureand oil, and eagerly cleaning windscreens
On entering the shop,clients arewelcomedbytruerural hospitalitywhilst it feels as though youare walking into aposh city shop
Expecttoget thoseperfect fried chipshere, or take-away meals 24 hours, sevendays aweek, ingredientsfor your Sundaylunch, as well as options to fill those ever-challenging lunchboxes forschool or work

In the comfortable coffee corner, youcan tastethe best coffee in the Kalahari whilst enjoying conversation with friends or family, or catchupon office work
In diéwagproseshet hulle Zanray Motors,ook ’n vulstasie metonder meer 'n geriefswinkel, in Mynstraatoorgekoop en dietweevennotekon intussen waardevolle ondervinding
Vandaghet elkevennoot ’n uniekerol waar Dimone hoofsaaklik finansiële bestuurby Zanray Motors doen, en Lindie merendeels by Engen Kathu betrokkeis.
Browse through the fresh food, fruit, vegetables, and conveniencemeals offered at Woolworths Foodstop;orchoose freshlybaked items and hot meals from Cafe365and the deli.
Baristas aretrainedbyStevo Kuhn, the 2024 winner of the AfricanBaristaChampionship whichtook place at the African Fine Coffee ExpoinTanzania. Brazmataisauniquecoffee blend sourcedfromthe lush landscapes of Brazil, Guatemala, and Tanzania, and is apremium blend accessible to everyone
“Our plans, after the first birthdaycelebration, will never
stop,” remarked Lindievan Rooyen and Dimone de Waal, partnersand ownersofEngen Kathu
During the birthdaycelebrationonFriday20March plenty of freebies -providedby Engen Kathu's suppliers-will be handedout.Abraai will be held, as well as ashotgun challenge with RedBull whereclients can win prizes.Also,donot miss the chancetosee the RedBull Formula 1car on displayonthe forecourt.
Visit Engen Kathuonthe cornerofFrikkie MeyerStreet and KareeAvenue.




HELENA BARNARD
DieafgelopeSaterdaghet dieHoërskoolTrio verledejaarserugbywenners van dieWesgrow-reeks, dieHoërskoolDiamantveld, op hul tuisveld ontvang.
Behalwerugbywedstrydehet kragmetings tussen netbal- en hokkiespanne vandié twee skole ook plaasgevind.
Die hoogtepunt vandie dag wasdie rugbywedstrydtussendie eerstespanne,wat die toeskouersop die punt vanhul stoele gehouhet Trio hetvroeg in die wedstryd ’n gemaklikevoorsprongopgebou en die voortoumet puntegeneem Ná rustyd het Diamantveld egter sterkteruggeveg en die momentum
oorgeneem. Metslegs ’n paar minute oor, hetDiamantveld daarin geslaag om op die telbordvoorteloop. Trio hetegter nie touopgegooi nie In diedoodsnikkevan die wedstryd hethulle eenlaastepogingaangewend en onderdie pale gaan druk Met’nsuksesvolledoelskophet Trio diewedstrydmet ’n naelskraapse oorwinningvan 41 –40beklink Diamantveld se tweede en derde rugbyspanne hetegter as oorwinnaars vandie veld gestap,met onderskeidelik 21 – 12 en 43 – 7inhul segetog. Nogrugbyspanne vanDiamantveld watdie strydteenTriogewen het, is die 14B-, 14C-, 15B,16A-en16B-span In dienetbalwedstryde hetDiamantveld dieoorhand gehadendie eerstespanhet met 28 – 27 gewen. Diamantveld se tweede netbalspan hetmet 24 – 5gewen,enook die
14A 16B-net be gr se metin hu Ho die me


den,losskakel vandie Hoërskool Diamantveld se eersterugbyspan,probeer er Vyvervan Trio se plan omvergooi. FOTO:Johann






T518/2000LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the DeedsRegistries Act, 1937,ofthe intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer Number
T518/2000 issued by JAN
HENDRIK BOOYSEN duly authority by virtue of a special power of attorney dated at Kimberley on 29 March 1999 by the representative in the estate late GAETLALE MARTHA RIET, number 58 /1998 in favour of KELEBOGILE MARY RIET, with identity number 670907 0560 08 1, unmarried, in respect of ERF 8726 GALESHEWE, SITUATE IN THE SOL PLAATJE MUNICIPALITY, DISTRICT KIMBERLEY, PROVINCE NORTHERN CAPE which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Northern Cape at Kimberley at Deeds Office Information Section, 10th floor, 2Stead Street, Kimberley or by email unita. fr az enbur g drdlr.gov.za within two weeks from the date of the publication of this notice.
Dated at KIMBERLEY this 11TH day of MARCH 2026
Applicant
Address : ESTATE LATE KM RIET (RIE400002) c/o ENGELSM AN MAGABANE, BISHOPS COURT, 9BISHOPS AVENUE, KIMBERLEY, 8301
E-mail address: owen@engelsman.co.za
Contact number : 053 8328134

T52566/1988 VERLORE OF VERNIETIGDE AKTE
Kennisgewinggeskied hier me ei ng ev ol ge
Regulasie 68 vandie
Registrasievan Akteswet, 1937, vandie voorneme om aansoek te doen vir dieuitreiking van'n gesertifiseerde afskrif van Sertifikaat vanVerenigde
Titel Nommer
T52566/1988 gepasseer deur JanDanielPhilippus Coetzee , ide nti tei tsno m m er 330331 5016 00 1, getroud binne gemeenskap van goederemet Maria Magdeline Coetzee te gunste van Maria Magdeli ne Coetzee, identiteitsno m m er 370610 009 08 2, ongetroud, ten opsigte van Erf1471Hopetown, geleë in die Thembelihle Munisipaliteit,Afdeling van Hopetown, Provinsie Noord-Kaap; groot: 5209 (Vyfduisend Tweehonderd en Nege) vierkante meter, watverloreofvernietigis. Alle persone watbeswaar teen die uitreiking van sodanigeafskrif het, word hiermee versoek om binne twee wekenadie datum vanpublikasie van hierdie kennisgewing skriftelik by die Registrateur van Aktes: Noord-Kaapte Kimberley in te dien. Gedateer te Hopetown op 11 Maart2026 Schutte Prokureurs AKTEBESORGER Gert Wouter Schutte (LPCM 87568) Van Riebeeckstraat, Hopetown,8750 Konta knomme r: +27532030264 E-pos adres: wouter@schutteprok.co.za
BOEDELKENNISGEWINGS
BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201
BOEDELS: LIKWIDASIEEN DISTRIBUSIE 4205

A.N. Moorcroft
Estate Late: Annabelle
NatalieMoorcroft
Occupation: Administrator atSAPS, Date of Death: 20-08-2023
Identity Number: 740802 5075 084
Latest Address: 31 Patrys Street ,Wrenchville
KurumanEstate Number: 3555/2023, (First, Final. Etc.):The firstand final Liq uida tio na nd Distribution accountin the above mentioned estate willbeopenfor inspectiontoall persons with an interest therein ora periodof21days from,Date:19MARCH 2026, Place: At the Master of the High Court Kimberley and the Kuruman Magistrate's Office, Kuruman SALIM SULL IMA N ATTORNEYS POSTNET SUITE 81 PRIVATE BAGX 1532
KU R UMAN Cnr of JANFISKAAL & TINKTINKIE STREET WRENCHVILLE KURUMAN 8460

F.A. deLange
In die boedel van wyle Fredrik Albertus de Lange ld e n ti tei tsnommer
6903075059088 gebore
1969-03-07 oor lede
2025-08-08 van Perseel
25E4 Hartsvallei 8560 en boedelnommer
002494/2025 Kennis
geskied hiermeedat die eer ste en fin ale likw idasi e- en distribusierekening (tensy anders vermeld) in bogenoemde boedel ter


G.J.A. DU TOIT
IN DIE BOEDEL VAN
WYLE:GERTJOHANNES
ALWY ND UT OIT, IDENTITEITSNOMMER: 6811065127080 VAN:
STEENBERGLAAN 9, ROYLDENE, KIMBERLEY 8301
MEESTER SE
VERWYSING:779/2023
DieEerste en Finale Likw id as ie- en Distribusierekening in die bogemelde boedel sal ter insae lê te die kantore van die Meester van die Ho og geregshof KIMBERLEY vir 'n periode van 21 (EenenTwintig) dae vanaf 20 MAART 2026. HP AVENTER
Prokureurs vir Eksekuteur
DUNCAN&ROTHMAN
Kantoor 69,Suite 1, Eerste Vloer, North Cape Mall
JacobusSmitstraat 31
KIMBERLEY Verwysing: HV/im/GER53/0001

In the Estate of the late WILHELMINA VANWYK identitynumber 211121
0058 080, awidow, who residedat403 Neptune Street, whodiedon23 February 1998. Estate No. 001392/1998. Notice is hereby giventhatthe First an dF ina l Liquidation- and Distribution Accountis openfor inspection,for all personswith an interest therein, for aperiodof21 (TWENTY-ONE) days from thedateof publication thereof at the officeofthe Masterof the Northern Cape High Court, Kimberley. Should no objection thereto be lodged within the specifiedperiod,the executor(s) gent(s) will pr oc eed to make payments in accordance with theaccount andsee to the finalisation of the estate
ELLI OTT MA RI S
ATTORNEYS CNR OLIVER&POOLE STREET, KIMBERLEY 8300 email: est ates 4 @elliott-maris.co.za es tates @elliott-maris.co.za Tel: 053831 1521
Ref: ELIZABETHKOTZE/B883



Y.M.E.Rossouw
In die boedel van wyle Yvonne May Ellis Rossouw ld ent it eit snom mer 5301120019085 gebore 1953- 01- 12 oor lede




NICK PRETORIUS
Die krieketklubUpington Collegehet met al sy vaardighede net-netkortgeskiet om ’n welverdiende oorwinning oor die elftal vandie Upington Lions te behaal.
Tydens dié T20-ZF Mcgawu-eindstryd op 7Maart op College se veld, het Clifford Senatomet ’n meesterlike beurtvan 72 lopies (54b,7×4, 5×6) sy span op die drumpel van’noorwinninggebring.
Hy en sy mede openingskolwer en paaltjiewagter, Malcolm Isaacs met’newe prag-beurtvan 47* (51b, 5×4), wasin100-vennootskap betrokkemaarsteedskon hulle nie hulspanoor die wenstreepkry nie
Die Lions het’nmaniergevind om die drukop College toetepas watindie senutergende wedstryd die deurslag gegeehet Lions heteerstegekolf en metdie goeiebydraes van
John Long van54lopi en Riaanv 33* (21b,3 by 144/6 hu William Br Steenkamp2
Christians se uitstaan wendus op naelskraap maar ’n we verskuif die 40-boulbeur vanjaargaa

20 AND 21 MARCH
TheSpitskop Challengetakes placeoutsideUpington, with the 20km and 42km MTB night race commencing on Friday from 19:00.OnSaturday, the 5km,10km and 21,1km trail run events start at 07:00 Visit UpingtonCrusaders on Facebook for moreinformation.
Thesixth edition of thePhakamileMabija HumanRights HalfMarathon,presented by the Teemaneng Running Club,takes placefromthe Kimberley Boys'High School. Enter the 21,1km, 10km, or 5km event.The closing datefor onlineentries on peaktiming.co.zais18March, while manual entries canbedone from 18 to 20 March. Dial 067940 8387 formore information.
28 MARCH

The25th annual CourierGuy Bloemhof Bonanzatakes placeatBloemhof Dam. Theprizes that areatstake in this bank or boat angling competition include R100 000 forthe longest carp,and R50 000for the longest barbel. Visit bloemhofbonanza.com forinformation.
16 MAY
Thethirdannual Founders Half Marathon, presented by the Kimberley Boys HighSchool in conjunction with the Teemaneng Running Club,isscheduled to take place. Interested parties can enter the 21km,10km or 5kmevent.More information to follow
TheMatsaMTB event commences at 07:00 from the PetrusburgShow Grounds, with an opportunitytoenter the 161km, 87km or 35km eventongravel roads.Registeronorbefore25March VisitOryxEnduranceEvent Management on Facebook.
Another dominant performancefrom the Suzuki Griquas secured them a convincing SA Cupvictoryof52 – 15 overthe ValkeonSaturday 14 March in the BarnardStadium in Kempton Park.
Astrong team effort secured awin andanother important resulttowards realising the Griquas SA Cupdream Thehalf-time scorewas 21 – 10, with the Griquasleading. This wasthe Griquas’ second victoryinthis year's SA Cup – in their first match theybeatthe Leopards with 101 – 7. As Currie Cupchampions, theyaim to win both the SA Cupand CurrieCup in 2026.The Northern Cape team is stillinposition one of the SA Cuplog, with apoints differenceof131 and
10.Theyare followedbythe Sanlam Boland Cavaliers andAirlink Pumas. On Saturday21March at 15:00 the Griquas take on the Border Bulldogs at the Suzuki Stadium. This event isalsoservingas“a match with apurpose”insupport of the EkapaRelief Food Driveinwhich 414verified families arecurrently receiving support throughthe initiative. To contributetothisinitiative, bring non-perishablefood items as well as pet food and placetheminthe collection boxesatthe stadiumentrance. Forcoordinationortocontributedirectlytothe Ekapa Relief Food Drive, call MariVenter on 081 3458921. Tickets forthe matchcan be purchasedonticketpro.co.zaoratthe gates.
