NoordkaapBulletin - E-Edition - 29 January 2026

Page 1


Thenewspaper

Dankbaaronge

Te dankedaaraan datdie boeties van kleins af oorslangeingelig is,kon die sewejarigeBenroJoostesondertwyfel bevestig datdit ’n pofadder waswat sy vyfjarige boetie, Francois,gepikhet.

DieJooste-boeties van’nplaas ongeveer 15km buitePostmasburg het opSaterdag 17 Januarie soos talle kere fietsgery.Op’n stadium het Francois vansy fietsafgeklim en op diegrasbegroeide middelmannetjie gestap terwyl hy sy fiets in die spoorgestoot het.Hier het hy op die pofadder, verskuil in diegras, getrap wathom op dieskeen van sy regterbeen gepik het

Ma Janeyverteldie seuns hetmet ’n “geskree”bydie huis opgedaag en Benro het gesê Francois is deur ’n pofaddergepik

Hiernahet ’n waas vanbedrywighede gevolg om dringende mediesesorgtekry Weens beperkte mediesedienste in die dorp is hulle vanbakboord na stuurboord, en koneindelik met RocketHelicopter EmergencyMedical Service (Hems) in Kimberleyinaanrakingkom.PaDaniehet saam met Francois in diélugambulans Kimberleytoe gevlieg, waar Francois vanaf Mediclinic Gariep na MediclinicKimberley se hoësorgeenheid vir kindersoorgeplaasis en teengif ontvanghet.Die wond waseers bloederig en perserig, en het binne ’n uur begin swel. Die volgende dagwas sy hele been, totverby die heup,geswel.

“Dit het gelykofsyvel konbarsvan die klipharde swelling,”sêJaney.

Oordae hetdie swellingafgeneem,en blasehet gevorm

“Elkejaarisdit slangfees op die werf Daar gaan nie ’n jaar verbydat ’n slangnie gekrywordnie.Net anderdaghet ons ’n geelslang in die huis gekry,”sêJaney

Bruno,die gesinseDBV-hond, is al drie keer deur ’n pofadder gepik en waarsku hullewanneer’nslang op die werf is Ongeag dietraumavan Francois watdeur ’n uitersgiftige slanggepik is,isdie Joostes verbaas endankbaar met die omgeeenliefde vanmense,ook dié wathulle nie kennie

“Mense vanoralindie land hetgebel en gevrawat sy naam is,omvir hom te bid.Ek glo deur en deur die Here se hand is hierin. Die ergste watkon,het nie gebeur nie.”

Hulleisook dankbaar virwerkgewersse medemenslikheid;dat verblyfvir die gesin in Kimberleygoeduitgewerk het; en dat Benro, in gr.2, metsyskoolwerkkon byhou.

Danie en Janeyhet beurte gemaak om by Francoisindie hospitaal te slaap,terwyldie ander eennaBenroensussieAisla-Jane,

amperdri

Hy is Ma nie op sy ontslago heeltydn waarheen skuif hy op DeniseC stuurder siënte is taal met deur pofa

De Aar is skerpioen ’n dassie diehospi pofadder

Hopetown huisslang het. Dié sl hetpyn en neminge

Die vrou enkel gest stresopg wathaare Gariep ge delingrea Die pasiën ongevalle Coetze die streek Mensem hulle pik delinghel met slang is nouska beskikba

HELENA BARNARD
Blasewat teen Vrydag op Francois Jooste (5) se voet en skeen gevorm het nadat ’n pofadder hom gepik het.

Volg NoordKaapBulletin op Facebook virdie nuutstenuus.

Uitkoms nie verseker

ANC se provinsialesekretaris bevestig, terwyl Saulbeweerhet die WhatsApp-

en burgemeestersonder die raad se goedkeuringdie appèlaansoekingedien

‘Influencial intellectual’ appointed as newSPU chancellor

An award-winningauthor,internationallyrecognised scholarand influential public intellectual who hasbeen namedamongthe 100 Most Influential Africans by NewAfrican magazine has been appointedasthe nextchancellor of theSol Plaatje University (SPU)in Kimberley, effectivefrom16January.

Theappointmentof ThebeIkalafengisfor a five-yearterm. Ikalafeng succeedsJustice Steven Majiedt, whose second term as chancellorconcluded on 20 Octoberlastyear.

Commentingonthisappointment, Prof.Randall Carolissen, chairperson of the SPUCouncil,said Ikalafeng’s depth of intellect,global standing and

extensive business,academic andcivic networks would significantly strengthen the university’s ambition. He added thatIkalafeng’s appointmentcarried resonancegiven his roots in Kimberley and the university’snamesake.

“His return to Kimberley– hisplace of birth –reflects acommitmentto plough back and to lend gravitastothe realisation of the vision articulated by SolomonPlaatje morethana century ago: avision groundedineducation, dignity, African self-confidence andengagementwith the worldonour terms.”

Ikalafeng is recognised as the continent’s mostinfluential thinker and practitioneratthe intersection of

branding, cultureand governance.With acareerspanningmorethan30years, he hasworkedacrossAfricaand globally.A trustedadviser to businessleaders, institutions andgovernments,Ikalafeng hasadvised severalAfrican headsof stateand public institutions on nation branding, competitiveness, investment promotion and cultural diplomacy.

Ikalafenghas played apivotal role in thetransformation andrebrandingof multiple higher educationinstitutions in South Africa andbeyond

He is founder andchairmanofthe BrandLeadership Group, an advisory operatingatthe intersection of strategy, creativityand intellectual property

law; and founder of Brand Africa,a non-profitmovementestablished in 2010 to driveabrand-led African renaissance,aswell as the Brand Africa 100: Africa’s Best Brands studyconducted in morethan30countries

He hasreceived multiple lifetime achievementawardsand honorary doctorates

“I accept this appointmentwith deep humilityand aprofound senseof responsibility. Isee the role of chancellor as stewardship: supportingan institution that drawsstrength from its communitywhilst buildingareputation forglobal excellence,relevance and Africanthoughtleadership,” he said.

Thebe Ikalafeng
PHOTO:Facebook

Op koers vir sielsverruiming

Om paaie aan te durf waarop jy nog nie voorheen ’n spoor gelaat het nie verander ’n eenvoudigereis in ’n meesterklasoor die lewe.In’ngebied watjyasver en afgeleëbeskouhet,enbykans onherbergsaam, bestaan gemeenskappe al baie dekades lank, maak hulle ’n bestaan, en beleefhulle daagliksliefenleed. ’n Reis is ’n voortdurende toestand vanontdekking. Ditverskerp jou perspektiefterwyl jy uit jou gemaksoneis. Ná ’n reis enbelewenis vansulke paaie – soos diéeen tussen Alexanderbaaiendie Richtersveld-NasionalePark – is blywende herinneringe,enveelbelangriker,die grensevan jou wêreld permanent uitgebrei. FOTO:Helena Barnard

Elke boek en elke lewe vertel ’n uniekestorie

HANNESNOËTH

In ’n grootmatewordjou menswees sigbaardeur dit wat’nmenslees. Elkeen vanons het bepaalde voorkeure. Op ’n manier is die meeste menselief vir ’n boek, of boeke. Al is dit netdie Bybelvan geslagte watinjul gesinis, of joukindseskoolboek of ’n boekwat in jououerhuis gestaanhet en mooi onthounavore bring.

Oordie voordelevan boekeenbaie lees kan’nmensnie klaarpraat of klaarskryf nie.

Ek is baie lief vir my boeke;netjies gesorteer, en ek pashulle mooi op Daar is boeke oorplekkeenstories, ooroorloëenvrede,oor politiek, oorekonomie –eintlik oorelkeonderwerp onder die son. My gunstelingrak,náaldie jare, bly dié met biografieë.Ekkan daarvan net nie genoeg krynie.Die stories van mense. Daar is mense watniksgehad het nie en met baie oorledeis. Daar is mensewat alles gehadhet en alles

verloorhet

Daar is gewone mensewat buitengewone dingegedoenhet.Gewone mensevan gewone plekkewat gebouengebou het Soldate. Onderwysers.Politicien sportmanne of -vroue.Vermaakkunstenaars. Predikante en families.Gesinne.Ouersoor kinders en kinders oorouersenstudente oorhul leermeesters

Mensewat nostalgies terugkyk oor hullewenspad en mensewat bitter geword het in die lewe. Mensewat hul onskuld wilbewysenmense oorwie getuig word vanhul geloof en groot liefde

In kort:Stories vanmense getuig oordie uniekheid vanmenswees. Van die taak wataan jouopgedra word Daar salnie oorelkeenvan ons ’n boek geskryfwordnie,tog is ons elkeen’nlewensboekvol hoofstukke en met baie bladsye

Die belangrikste is datjou naamsal wees in die boek vandie ewigelewe. Anderssal joustoriemaarbaie tydelik wees

Narsistedryf’nongekende vrees in hulslagoffersin

Hiermee dietweedeaflewering van ’n reekswat ’n Noord-Kapenaaroor dielewesaammet ’n narsistiese ma geskryf het.

Ek is voorskools en gaan saam met ’n paar maatjies na ’n dagmoedertoe, maarindie middae is ek tuis

Hierdie betrokkemiddaghaalek my inkleurwerk uit om verder in te kleur.Mykleurpotlode lê diehele tafel vol.

My ma stap verbymyenloeroor my skouer “Hoekomhet jy twee groenpotlode?” vrasy.

“Twee?” vraekverward.“Nee… ek…” Sy leunoor my en teldie twee groenpotlodeop. Ek neem albei by haar enbestudeer dit.

“O,” sê ek.“Hierdieeen is Esté s’n. Dit hetseker deurmekaar geraak toe ons ditgebêrehet.Ek saldit môre vir haar teruggee.”

My ma gluur my met haar groenoë aan. Soms isekoortuig daarvandat ek blitseindaardie oë sien.

“Moenie datekuitvind jy steelnie!”

Ek sluk geskok.Ek probeerlomp verduidelik datdit nie doelbewus was nieendat ek sekersal maaksykry haar potlood terug.

“Jyweetwat dieBybel sê:Hykom

soos ’n dief in dienag.”

Ek knikmykop.Syhaalbaiehierdie versie aan. Sy staarnikssiende in die verte.

“AsHyvanaand kom…”Sysug.“Ek weet nie of Hy jousal saamvatnie.”

Ek sluk aandie knop in my keel Ek verstaan watsysê. Sy is reg. Ek is ’n slegte mens.Iemandwat nie in die Hemel salkom nie

Daar gaannie virmyplekweesnie, want ander,beter mense, gaan voor my daar aankom Daardie aand probeerekwakker bly.

As Hy vanaand komomons Hemel toetevat kanekdalk net vinnigmet

Kort-duskant-waarheid

KARIN MULLER

Iemand vertel my van ’n onderhoud wathulle gevoer hetwaarin diemensebaiebeïndruk metdie gekose kandidaat was: Op die vraagofhyooit ’n witleuenvertel, hethyontkennendgeantwoord.

Ek het’noomblik hieroornagedink

“Assy vrou ’n rokkie aantreken vir hom vraofdit lykofsygewig opgetelhet,wat souhyantwoord?” het ek gevra. Stilte.Die persoonhet geglimlag.

“Ekverstaanwat jy sê,” hethy geantwoord

Onsalmal wilgraag in ’n wêreld

leef waar daar netreg of verkeerd bestaan. Dit is ongelukkig nie altyd so eenvoudignie

Hospitaalpersoneel word gereeld deur baie siek pasiënte gevraof hulle gaan oorleef. In gevalle waar ’n positieweantwoordgegeeword, oorleefbaie pasiënte Dieteenoorgestelde is ongeluk-

kigwaar. Onsbrein is ’n magtige deel vanons liggaamwat nie onderskat moet word nie.Mense watmet sterftebegeleidingof traumaberadingtedoenhet, ondervind dieselfdedilemma. Daar is nie noodwendignet reg of verkeerd nie.Daarisiewersiets tussenin.

Moet asseblief nie blatantaan die lieggaanonder die vaandel dat ek dit goedkeur nie.Dit is glad nie wateksênie.Daarismin dinge wat my so ontstelsoosmensewat lieg.

Hierdie tussenin is iets anders

Dit is om ’n wêreld volskerp kante effens af te stomp. Netinsekere gevalle,nie altyd nie

Onsisbrose wesens,selfs diegene watnie op dieoog af so voorkomnie.Ons almal hetafen toe’nsagte woordnodig, al is dit nie heeltemaldie waarheid nie.Net iets om ons moed te geeomweer die eenvoetvoordie volgende een te sit.

Ja,die waarheid is belangrik.Maarsoms is kort-duskant-die-waarheid ookbelangrik

Hompraat;vir hom verduidelik dat ek nie bedoel het om Esté se groen potlood te vatnie

Ek besefHyisteleurgesteld –my ma vertel my gereeld hoeteleurgesteldsyenGod in my is

Ek salmôrenog harder probeerom ’n betermenstewees. Narsistedryfongekende vreesin hulslagoffersin. Op enige moontlikemanier.’n Narsissal dreigomjou te verlaat. ’n Narsissal jouafpers– as jy niedoen wathulle vranie saljynie na Saterdag se partytjie toegaannie As kleuter is dit ’n verlammende vreeswat sy klam,klewerigevingers

Kameeldoring

om jouhartensiel toevou en jou ongesiends verwurg. Vreeswat joufeitlik enigiets sal laat doen datdie narsis niesyofhaar dreigemente uitvoer nie.

Die onsigbaredekmantelwat oor emosionele mishandelinghang, veroorsaak datslagoffersnie erkenof gehelpwordnie

Jy moet self probeeroorleef Ek skryfoor hierdie littekens wat ek in my hart ronddraom’n fisieke bewystehêvan ’n lewewat ek nie wouleefnie

As dit iemand kanhelp om uit die wurggreepvan narsisme wegtebreek, soveel beter.

Nut van’npasaangeër

GERDA-MARIÉ VANROOYEN

Rooyma is besonder dankbaar vir pasaangeërs.Nie netdie soort wat harteaan diegang hounie,maar ookdié wathelp metlewensbelangrikefunksieswat veelvuldige sklerose soms belemmer

Onsleefin’ntyd vanmediese wonderwerke, genadiglik.Kortná die prosedure, met Rooyma nog effens bedwelmd maar dankbaar, raak sy met haarhospitaalbuurvrou se ma,’nkindersielkundige,aan die gesels.Alken hulle mekaarvan g’n Evaskant nie, word kennisuitgeruil. Rooyma deel haar ervaring met ’n klein toestelletjie wat’ngroot verskilmaak. Die kennerdeelouerskapwysheid. “Nee,” sê sy ferm,“kinders moet grensehêendit ken. Oortredings moet gevolgehêenouersmoetkan onderskei wanneer die kind hulle om hulpinkiedraai.” Netvoorhaaropname het die Rooymieresemanog gewonderof

sy die vorige aand te kwaaiwas om die tradisionele UnoFlip-ronde ná skottelgoedwas te kanselleer omdat die sibbedie soveelste aand niehul skottelgoedindie wasbak gesithet nie.

Omdat ouerskap ’n doolhof sonderkaart,nooduitgang of handleidingis, leen Rooyma graag haar orevir raad uit.Sywaardeerdit wanneer ’n ervare ouer vertel hoe hulle die pastuis aangee Danksy Rooypa,wat die afgelope twee weke die pasaangegeehet vir die 05:00-drafspanvan vyf,kon Rooyma rustig herstel ná haar operasie.Selfs’nlid watvan ’n knie-operasie af terugkeer, konweerinskakel –stadigensonder bravade Nes’nhartlyerafhanklik is van ’n pasaangeër,isons vanander “villagers” afhanklik om onstehelp om tempo(en kop) te housonder datindividualiteit of pasgemaakte huisreëls ingeboethoefteword. Pasaangeërsisnie netmediese toestelle nie. Partydra tekkies en ander is onbekendes-wat-kennisse-word langsjou hospitaalbed.

C’sPharmacyoftheWeek? atureinthisgreatcampaign.

unity? ence on ourpatients.Wealsohavea great four abilities, andthisisonly possible

dyouservethecommunity? ourdoors.Together we have been able to OTC have to o�er.Wethank Adcockfor edthroughagreatpartnership

products.

GELEëINDIE SIYANCUMA MUNISIPALITEIT, DISTRIK HAY, PROVINSIE NOORD-KAAP GROOT:259 (TWEEHONDERD NEGE EN VYFTIG)VIERKANTE METER 318Gembsbokstraat, Rainbow, Griekwastad WOON HU IS BESTAANDE UIT: •2 SLAAPKAMER •EETKAMER •SITKAMER •VOLLEDIGEBADKAMER •KOMBUIS •BUI TEGEB OU –PAKKAMER •STOEP AANVOORKANT VANHUIS De Villiers &Bredenkamp Prokureurs 053298 1814 (JOHAN VANZYL DE VILLIERS)

BOEDELKENNISGEWINGS

BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201

C.C. MYBURGH NOTICE TO CREDITORS IN DECEASEDESTATES

Allpersons having claims against t he under-mentioned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (or as indicated) from date of publication hereof. Late estate

CORNELIACATHARINA

MYBURGH, ID No 400329

0008 085, date of birth

1940031/49, date of death

20251/801/41, last address 15 Giddy Street, Douglas. Province of the Master's OfficeNorthern Cape and Maste r' sO ffi ce Kimberley. Estate No 3381/2025

VAN HEERDEN FOURIE

PROKUREURS,Nadine Fourie, Executor or Authorised Agent, 19 Arnot Street, Douglas, 8730. Tel. 053 298 1828 Email: accounts@hvhprok.co.za

J.H. SMITH NOTICE TO CREDITORS IN DECEASED ESTATES

All persons having claims against t he under-mentioned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (or as indicated) from date of publication hereof.

Late estate: Jacobus Hermnaus Smith, id no: 340525 5024 083, date of dea th :0 6-08- 2024, Province of the Master's Office Northern, Estate no: 0027791/4024

Advertiser: Linda Smith 102 De Zalze Estate Stellenbosch 7600 Tel: 0825611887 Linda@trinomial.co.za

M. JAQUIRE NOTICE TO CREDITORS IN DECEASED ESTATES

All persons having claims against the under-mentioned estate must lodge it with the Executor concerned within 30 days (or as indicated) from date of publication hereof.

Late estate Margaretha Jaquire, ID-no.330507 0027 08 1, date of birth 07 May 1933, date of death 17 September 2024 with last address:Perseel 26 C 5, Bullhill, Northern Cape Province. Province of the Master's Office: Northern Cape Province and Mast er 's Of fi ce : Kimberley. Estate-no. 104 /2025.

MVISSER ATTORNEYS &

M.J L. Pretorius

In the Estate of the Late: Mic hi el Jo ha nnes

Lodewicus Pretorius, Estate number:

003424/2025

Identity number: 491019

5055 088, Date of death: 7-10-2025, Last address: Plaas Waterford, Hopetown8750, All persons having claims ag ainst the above-mentioned estate are required to lodge their clai ms wit ht he undersigned within30 days after the date of publicationhereof.

Nameand address of

ExecutororAuthorised

Agent: Schutte Attorneys

C/o VanRiebeeck and Cath cart S t reet , Hopetown 8750

Billingdetails:

Advertiser Name:Schutte Attorneys

C/o VanRiebeeck and Cath cart St reet , Hopetown, 8750

EMail: wo uter @schutteprok.co.zaTelep hone: 0532030006

Reference: BP17

BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205

C.S.G. BOTHA

In die Boedel van wyle CATHARINASUSANNA

GERTRUIDA BOTHA, I denti tei tsnom mer 3903110031087,van Rietfontein Plaas 176, Boshof,Vrystaat, getroud binne gemeenskap van goederemet Willem Alber tus Both a, Identi tei ts nom mer 3801105015083 BOEDEL NR:003598/2024

Ingevolge Artikel 35 (5) vandie Boedel wet, No 66 van1965, word hiermee kennis gegee dat afskrifte vandie likwidasie- en di str ib usi ereken in ge (Eerste en Finale,tensy anders vermeld) in die Boedel hierbo gespesifiseer sal oop wees virdie inspeksie van alle persone met'nbelang daarinvir 'n tydperk van 21 dae (of korteroflanger indienspesiaal vermeld) vanaf die vermelde datum of vanaf die datumvan publikasie hiervan, wat ookal dielatere mag wees, by diekantore van die Meesters van die Hooggeregshof KIMBERLEY en Landdros BOSHOF. Indiengeen beswaardaarteen by die betr o kke Me est ers ingedien wordgedurende die vermelde tydperk nie, sal die eksekuteurs voortgaan om betalingste maak in ooreenstemming met die rekeninge DJ LIVERSAGE 30 Janvan Zyl Straat

H.L.Heller

In the Estate of the Late: Hans Ludwig Heller Estate number: 000383/2025 Identity number: 7512235181085

Date of death: 16-10-2024, Last address: Bokmakiri straat 22, Kathu,The FIRSTAND FINALLiquidation and Distribution Accountin this estate willbeopen for inspectionfor aperiod of 21 daysfrom 30 January2026atthe office of the Masterofthe High Court Kimb erley, Noord-Kaapse Afdeling andthe Magistrate's Office, Kathu.

Name andaddress of ExecutororAuthorised

Agent: Schutte Attorneys,H/v Van Riebeeck- en Cathcartstraat, Hopetown 8750

Billingdetails: AdvertiserName:Schutte Attorneys

Advertiser Address: Schutte Attorneys,H/v Van Riebeeck- en Cathcartstraat, Hopetown 8750

Email: wo uter @schutteprok.co.zaTelep hone:053 2030 264 Reference:BH19

L.L. ISAACS

In die Boedel van Wyle, LETTIE LETICIA ISAACS IDENTITEITS NOMM ER 4712070030081, van 1511 VAAL-ORANJE LAAN, BREIPAAL , DOUGLAS,8730 BOEDEL NO. 250/2025 Die Eerste en Finale Likw id as ie- en Distribusierekening in die bogemelde boedelsal ter insaelêbydie Meester van die Hooggeregshof te KIMBERLEY en by die Land dro ska nt oor te DOUGLAS vir 'n tydperk van 21 dae vanaf datum van publikasiehiervan. DE VI LLI ERS EN BREDENKAMP PROKUREURS VIR DIE EKSEKUTEUR POSBUS 9 DOUGLAS 8730

EPOS: devbred@douglas.co.za TELEFOONNR. 053298 1814

Q.D. CRUYWAGEN

LIKWIDASIE- ENDIST RIBUSIEREKENINGS INAFGESTORWE BOEDELSWAT TER INSAE LÊ

Ingevolge artikel35(5) van die Administrasie van Boedelswet, No. 66 van 1965,word hiermee kennis gegee dat afskrifte van die likwidasie-en distribusierekenings (eerste en finale,tensy anders vermeld) in die hier on de rv ermeld e boedelsvir 'n tydperk van 21 dae (ofkorter of langer indien uitdruklik vermeld), vanaf die vermelde datum of vanaf die datumvan publikasie hiervan, watter ook al die latere is,ter insae sallêvir alle persone wat daarin 'n belang het, by die kantore van die Meesters van die Ho oggeregshof en Landdroste soos vermeld. Indien geenbeswaar gedurende die vermelde tydperk by die betrokke Meesters ingedien word nie, saldie eksekuteurs voortgaan om betalings te maak ooreenkomstigdie rekenings. In die boedel van wyle: QUINTUS DEON CRUYWAGEN,idno: 4111055106083.Laaste Ad res: HUIS 25, STILLERWEE, KESTELLH OF, KIMBERLEY, 8301, Beskrywing van rekening indien anders as Eerste en Finale is vir Tydperk van Insae(indien korterof langeras21dae)bydie Meester skantoor : KIMBERLEY.

T.J. SNYMAN

IN DIE BOEDELVAN

WY LE: TJ AART

JOHANNESSNYMAN

IDENTITEITSNOMMER: 360905 5017 08 6

HUWELI KSTATUS:

GETROUD BU ITE

GEMEENSKAP VAN

GOEDERE

LANGSLEWENDE

EGGENOOT: ELIZABETH

GERTRUIDAALBERTINA

SNYM AN IDENTITEITSNOMMER: 3808240031081 VAN:

HUIS JANVORSTER,18

LOUW STEYN STRAAT, POSTMASBU RG

MEESTERSE

VERWYSING:3265/2024

DieEerste en Finale

Likwidasie-en

Distribusierekeningindie bogemelde boedel salter insae lê te die kantore van die Meester van die Hoog geregshof

KIMBERLEY en die Lan ddroska ntoor

POSTMASBURG vir 'n periodevan 21 (Een en Twintig) dae vanaf die 29steJanuarie 2026 tot en met die27ste Februarie 2026. HP AVENTER Prokureurs vir Eksekuteur DUNCAN &ROTHMAN Kantoor 69,Suite 1, Eerste Vloer, North Cape Mall JacobusSmitstraat 31 KIMBERLEY

A. NYAMBE LIQUIDATION AND DISTRIBUTION ACCOUNT IN DECEASED ESTATES LYING FOR INSPECTION

In terms of section35(5) of the Administrationof Estates Act, No. 66 of 1965, noticeishereby given that copies of the Liquid at ion an d Distribution accounts (first and final, unless otherwise stated) in the estates specified below will be open forthe inspection of allpersons with an interest therein for aperiodof21days (or shorteroflonger if speciallystated) from the date specified or from the date of publicationhereof, whichever maybethe later,and at the offices of the Master of the High Courtand Magistrates as stated. Shouldno objection thereto be lodgedwith the Masters concerned during the specifiedperiod, the Executors willproceed to

Star swop heel

HELENA BARNARD

Kimberley-born Boipelo Awuah,the highest-ranking African womanskateboarder in history,has becomethe first skater in South Africatosecure acar sponsorship The20-year-old Awuah has representedthe countryand continentonthe worldstage, and with the sponsorship of a brand-new CheryTiggo 4Pro, she is nowbrand ambassador for CheryKimberley Thehandovertookplace at the dealership on Friday 23 January, followedbya photo session at the KumbaSkate PlazainKimberley

TheNorthern Cape DepartmentofEconomic Developmentand Tourism said its Kimberley Diamond Cup(KDC) acted as acrucial launchpad for Awuah’s skateboardingcareer.Awuah hasbeenlearning stunts at the skateplaza since the ageof five,and received vital development, exposure and opportunities through the KDC, helpingher become a two-time Olympian. Amongher achievements, she wasplaced18th in women’sstreetskateboarding at the Paris2024 Olympic Games and

Diary

31 JANUARY

BoipeloAwuah wi SkatePlaza in Kim

fifth in the Grand 2025 in Moscow Even while ha turedacrosslocal international ne Awuah remains in hercommuni youth developmen Through her 053 GirlsSkateboardin tion, shepresent for young girls, amon activities. On 21

Theannual Meerkat Marathon,presented by Kimberley Road Runners and Vermeulens, commences from Vermeulens alongthe N12, from 05:30.Enter forthe marathon, halfmarathon or 10km event in this Comradesand TwoOceans qualifier race.Visit Kimberley Road Runners on Facebook formoreinformation

7FEBRUARY

Thefirst event of the Oryx Unbound Gravel Seriestakes place, with Race2theSkyatthe Uitzicht Game Lodge near Fouriesburginthe Eastern Free State. Choose one of threedistances: Unbound (100 Miler or 165km), Quest (86km) or Dash (50km). Visitoryxendurance.co.za

16 FEBRUARY

Women's Twenty20 International (T20I) action between the Proteasand Pakistaninthe Women'sT20I showdowntakes placefrom18:00 at the Diamond Oval in Kimberley.Book tickets on cricket.co.za

17 FEBRUARY

Kimberley HarriersRunning Club presents aValentine’s Dayfun run or walk of 4km in support of the Kimberley SPCA. It commences at 17:30 at theDiamantveld High School.Wearred, pink, or whiteand offer support by donating dog or catfood, blankets,and cash donations Visit the club on Facebook formoreinformation.

28 FEBRUARIE

Die Upington-WesMarathon vind van05:30afplaas,en deelnemers kanhulle vir diemarathon, halfmarathon, 10km of 5kminskryf.Dit is ’n kwalifiseringsgeleentheid virdie Twee Oseane en Comrades. Inskrywingskan op entryninja.comgedoen word.Skakel082 6227109

7MARCH

The56th Diamond Marathon, presented by Kimberley Harriers Running Club,takes placefromStPatrick'sCBC in Du Toitspan Road. Enter on quicket.co.za forthis qualifierracefor the TwoOceans and Comrades Marathon

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.