Terwyl politiekewoelingeinKimberley voortduur en dié Diamantstadseglans al hoe meer verdof,sak die winterson in goue glans.Diegene watvandeesweek hul oë na diehemelruim gelighou,salvroegaande een vandie mooisteplanetêreontmoetingsvir die jaarwaarneem wanneerdie helderskynende Venusgeleidelik die gapingnaJupiter in die noordweste verklein.Hierdiegebeurtenis het op Vrydag 5Junie beginensal vir etlikedae duidelik metdie bloteoog sigbaarwees.Die bestetyd om dit waar te neem is ongeveer 45 minute nadat die songesak het. FOTO:Helena Barnard
Reuk ondraaglik wylhofrekordsbeskadigkan word
Rioolvuilinhof‘kryaandag’
CHARNÉ KEMP
Terwyl dienasionale departemente van justisie en openbarewerke en infrastruktuur geen kommentaar op vrae gelewerhet oorhoe hulle dievoortslepende rioolproblemeby dieaanhoudingselle in dieKimberley-landdroshofgebou gaanoplos nie, sê diedepartementvan arbeid hy geeaandagaan dieprobleme.
Dit volg nadatrioolvuil verlede
week uitdie badkamers vandie polisieledelangsdie aanhoudingselle gestroom het, totopdie loopvlak van die kelderverdiepingwaardie aanhoudingselle is Vandie polisielede beskryfdit as “ondraaglik,”die reuk “verby walglik” en dathulle“soos honde behandel” word Polisielede hetglo aanvanklik geweieromgevangenes te gaan haal vir hofverskynings, maar die departementvan justisie het hulle na beweringgedwing
Nadatdie aangehoudenes daar aangekom het, moes hulle deur die rioolvuil loop.Op’nvideokan gesien word hoeeen vandie mans in die rioolwater glyenval,waarnahydie resvan die dagmet sy besmette klere moes loop
Polisielede is bekommerdoor die vernietigingvan hofrekords, dossier-lêers en elektroniesetoerusting.
Daar is ookernstige kommer oor die gesondheid vanwerknemers Verskeie vroulikeledesêhulle het ernstige infeksies ervaar
As tydelikemaatreël is gevangenes watvir dieeerstekeerverskyn het, verledeweeknadie hooggeregshof gebringwat vir dié doel ingerigis. Rioolprobleme by die selle is reeds in Februarie by die departemente van arbeid en openbare werkeaangemeld. Laasgenoemde het toeontken daar is enige probleme
Watdie situasie vererger is datdie Galeshewe-landdroshofgebouwat net 15 jaar oudis, vir bykans drie jaar gesluit is weensstrukturele probleme
Daardie aangehoudenes word
sedertdien na die Kimberley-landdroshof vir hofverskyningsgebring
Dit is in teenstellingmet die openingvan die Galeshewe-hofgebouin2011 toeJeff Radebe,destydse ministervan justisie,op’nyskoue winterdaggespoghet datmense uit Galeshewenie meer na Kimberley hoef te reis vir hofverrigtinge nie. Die Galeshewe-hofgebou is opgerig om die druk op die Kimberley-landdroshof te verlig en om regsdienste nader aandie gemeenskap te bring. Lees ookdie berig op bl.2
Mandoodgeslaan glooor wathysê
CHARNÉKEMP
Diemoontlike moordwapen engehalte van slotbetooghoofde wasverledeweek ’n onderwerp van bespreking in diehooggeregshofinKimberley waar twee mans van moordaangekla word nadathulle ’n manglo doodgeskop en -geslaan hetná diéman se erkenning dathy’nminderjarigemeisie seksueel aangerandhet
In die saak word PhillipusAdrianvan Wyk(31) en Steven Francois Coetzee(43) daarvanbeskuldigdat hulle Duncan Cameron op 12 November 2022 vermoorhet Luidens die akte vanbeskuldiginghet die voorvalbyCoetzee se huis in Herculesstraat, Herlear, begin waar die beskuldigdes en hulgesinnesaamgebraai het.Indie loop vandie middag het die mans gehoor ’n minderjarigefamilielidisnabewering seksueel deurCameron aangerand. VanWyk wasglo ookwoedend daaroor en hetverklaarCameron moet oorgenooi word omdat hy hom “wou doodmaak” MetCameron se aankoms hetdie mans aanvanklik saam gedrink
Terwyl die vrouebesig wasom aandete voor te berei, het dietweebeskuldigdes Cameron buiteaangeval.
Cameron is met gebalde vuistegeslaan, hy is geskop,sykop is teen ’n muur gestamp en is hy ookgewurg.
Ná die aanval hetCoetzee en ’n buurman, JasonStrydom,Cameron se liggaam na die sypaadjie gedra– waar hullehom gelos het.Polisie en mediesepersoneel het homlater op die toneel dood verklaar ’n Lykskouingop14November2022 het bevestig die oorsaakvan dood is “stomp kop-trauma en verwurging”
In haarslotbetoëhet adv.Leshnee Pillay, aanklaer,aangevoer die mans het met voorbedagterade en ’n gemeenskaplike doel opgetree
Sy het aanregterAlbertNxumalo toegegeedaarwas geen moordwapen soos ’n graafnie,hoeweldie patoloog in sy hofgetuienis ’n graafas’nmoontlikemoordwapen genoem het
Volgens haarwas diebuurmanenVicky Coetzee, Coetzeesevrou, geloofwaardige getuies.Syhet glo onsuksesvoldie mans gesmeek om nie die oorledene aanterand nie. VanWyk se vriendin, ene me.Ferris, wasnie ’n betroubare getuie nie.
Adv. Kenneth Kgatwe,namens VanWyk, het aangevoerFerriswas ’n geloofwaardige getuie omdat sy erkenhet haarkêrel hetdie oorledene geslaan, en eerlik wasoor Coetzeesemindererol in die aanranding. Sy het gesien hoeVan Wyksyknie op die oorledene geplaashet VanWyk wasglo kwaadomdat Cameron vernederende opmerkingsoor vroue laat hoor het,nie soseer oordie beweerde
seksueleaanranding nie
Op dié punt hetregterNxumalo vir Kgatwe aangespreekomdat hy nie kruisverwysingsnadie verhoorrekordinsybetooghoofde plaasomsybetoogtesteun nie,en daarom heenenweerdeur sy dokumente blaai.
“Kruisverwysings is ’n noodsaaklikheid in slotbetoë, nie ’n tierlantyntjie nie.”
Alkoholgebruik het’nrol gespeel, en daar wasgeenvoorbedagte rade of samewerking met sy medebeskuldigde nie,het Kgatwe aangevoer.
VanWyk is deur dieoorledene uitgetart, maar hy hadnie diebedoelingomhom te dood nie
Kgatwe hetaangevoer ’n graafwas moontlikasmoordwapen gebruik
Die regter vind dit uitdagend om vanweë diepatoloog se mondelingsegetuienis oor ’n graafuit te pluiswaaraan die oorledene dood is.Die nadoodse verslagdui stomp geweld as die oorsaakvan dood aan.
PierreFourie, namens Coetzee, hetaangevoer daar wasgeenvoorafbeplanningom te moor nie. Sy kliëntkan hoogstens aan poging totmoord,ofminstens aanranding met diedoelomernstigtebeseer, skuldig bevind te word
Hy hetdie staatgekritiseerdat hy nie
Coetzeesema as getuie geroep hetnie,net Coetzeesevrou, Vickie
Diéhet getuig datsydie kindersnadie buurmangevat het toedie vuisgeveg begin, en hetnie gesien dathaarman veel aandie oorledeneslaan nie
Dit is deurdie buurman, watgeroepis om die gevegtehelp stop,bevestig.
Diebuurmanhet ookgetuigCoetzee het niesoaktiefsoosVan Wykaan die aanrandingdeelgeneemnie
Ferris,wat heeltyd teenwoordigwas ten tyde vandie voorval, se getuienis wasvol teenstrydighede
Dieregterhet Fourie gekomplimenteer met sy goeie slotbetooghoofde en die ander regsverteenwoordigersaangemoedig om by hom kers op te steek.
Diesaakduur voort.
‘Geensósituasie waargeneem’
CHARNÉ KEMP
’n Deel vandie regstelsel in Kimberleyhet verledeweektot ’n stilstand gekomnadat ’n “walglike” rioolkrisis by dieKimberley-landdroshof ’n bio-gevaarvir polisielede en aangehoudenes geskep hetwaarnaeen vandie howe noodgedwonge na die hooggeregshof verskuif is Verledeweekwas daar volgens ingeligtes aanvanklikgeenwatertoevoernatoiletteenwasbakke nie.Toe dit herstelis, hetdie onderstetoilettewat die polisielede gebruik met rioolbegin oorstroomen’nvloed veroorsaak wattot in hulkantore met matte gestroom het. Die houtdeureis ookmet rioolbevlekenhet begin uitswelvan diebesoedelde water.
Die polisielede se toilette en kantoreisafgesonderd vandie aangrensendeaanhoudingselle waarbinne daar staaltoiletteis.
Geregsdienaars is keelvoloor hoehulle deur verskillende departemente behandel word
“Die reuk is verbywalglik,en ons voel al maande lank daagliks siek en naar vandie gedurige rioolreuk en -vuil.”
Dinsdag2Junie is diegevangenes ingebring, en washulle verpligomindie enkeldiep rioolvuilteloop. Geen aangehoudenes is Woensdagnadie landdroshofgebougebring nie,waarskoonmaakwerk plaasgevind het. Alle eerste verskynings van aangeklaagdesisnadie hooggeregshof verskuif,terwylander aangehoudenes in gevangenissentrums virtueel verskynhet Die riool-probleme volg nadat polisielede al in Februarie oor die onaanvaarbare toestande geklahet.Medianavrae is toe onder meer aanJamesdeVilliers, kommunikasiehoof vanDean
Rioolvuil stroom op die vlak waar die aanhoudingselleindie gebouvan die Kimberley-landdroshof is. FOTO: Verskaf
Macpherson, ministervan openbare werkeeninfrastruktuur,oor die probleme gestuur Sy antwoord toewas:“Daar is geen verstoptedreinebydie aanhoudingselle nie, en die ablusiegerieweisinwerkende toestand. Die sanitasiestelsel is operasioneel. Daar is geen skadelike of onaangename reuk in die gebouofnadie administratiewe gedeeltes vandie hof versprei nie. Onsskoonmaakdienste-eenheid maak die gebouop’ndaaglikse basisskoon.”
Brig.Mashay Gamieldien, Noord-Kaapsepolisiewoordvoerder,het in ’n verklaring hul kommer oordie gesondheids-en veiligheidstoestande by die hof bevestig.
“Die veiligheid, gesondheid en welstandvan polisie-lede,aangehoudenes en alle belanghebbendes binne die strafregstelsel bly’n prioriteit.Ons evalueer deurlopendoperasionele omgewings om te verseker onspligtewordin ooreenstemmingmet toepaslike beroepsgesondheids-enveiligheidsvereistesuitgevoer.Die toestande kandie veilige uitvoer-
ingvan pligte deur polisie-lede, aangehoudenes en ander hofgebruikersbeïnvloed.
“Verslaeenevaluasies oordie operasionele impakisopgestelen aanbetrokkeowerhedebinne die strafregstelsel-groepering gestuur.” In sy kommentaar verduidelik Teboho Thejane,woordvoerder vandie departementvan indiensnemingenarbeid, die departementseoptrede. Volgens Thejane is ’n inspeksievir die nakoming vandie vereistesvan die Wetop Beroepsgesondheid en Veiligheid op 5Februarie uitgevoer nadat werknemersgeklahet
“Hoeweldaardestyds bevind is die gebouvoldoennie aandie WetopBeroepsgesondheid en Veiligheid nieen’noortredingskennisgewinguitgereik is,het ’n opvolginspeksieop16April getoon datdie betrokkeowerheid welaan die voorskriftevoldoen het.”
Op vrae oorwaaromdie gebou nievroeëras’nbio-gevaar gesluit is nie, sê die departementhul inspekteurshet tydens die besoeke in Februarie en April“geen situasiewaargeneemwat die uitreiking van’nverbodskennisgewingsou regverdignie.”
Daar is drie tipes wetstoepassingskennisgewings wataan werkgewers uitgereik word om die vereistesvan die wetaftedwing: oortredings-, verbod-enverbeteringskennisgewings
’n Besluit om eenofmeervan die kennisgewings uit te reik,word gegrond op dit wattydensdie inspeksievasgestelis.
“Tydensdie dagvan die inspeksiesowel as dié vandie opvolginspeksie, het die inspekteur geen situasie opgemerkwat die uitreikingvan ’n ernstiger verbodskennisgewingsou regverdig nie,” sê hy
Hofsêdissiplinêreverhoor is onwettig
CHARNÉ KEMP
Die hooggeregshof in Kimberley hetopMaandag 8Junie ’n stokkie gesteekvoordie dissiplinêre verhoorvan ThapeloMatlala, stadsbestuurdervan die Sol Plaatje-munisipaliteit,deur dit “as onwettig”tersyde te stel.Waarnemende regter Jane Ngubeni het die beveluitgereik op die einste dagdat die verhooroor klagtes teen Matlalasou begin.
In ’n aanlyn uitspraakhet die hof bevind datsowel die verhoor as die aanstellingvan die eksterne regspanne watdit moes
lei, ongeldig is.Die redes sallater bekend gemaak word
Die hofbevel verklaar datdie verhoorwat op 8Junie soubegin, gegrond op klagte vanDesember 2025 en Februarie 2026, onwettig is.Ook is die aanstellingvan verskeie prokureursfirmas (Mabunda, Smanga en Kopano Mothibi Attorneys), asookMonnapula Motlogelwaasvoorsitters en inisieerders vandie verhoor, nietigverklaar.
Die administrateur vandie munisipaliteit (die negende respondent) is gelasomdie kostevan die aansoektebetaal.Dit is die jongstein’nuitgerekteregstrydtussen
Matalaaan die eenkant, en die LURvan samewerkende regering, Bently Vass,speaker Dipuo Peters, en burgemeesterMarthaBartlett aandie ander kant
Matlalaisvroeërinsypos herstel nadat’nskorsinginJanuarie deur die hof“onwettig”bevindis. BartlettenPetersisgelas om die regskosteuit hulsak te betaal
Die munisipaliteit is onder provinsialeadministrasie nadat politiekebinnegevegteenadministratiewechaos daartoegelei het datVassinApril ingegryphet.Dié ingrypingisdeur Matlalain’n ander hofaansoekbetwyfel.
GRIEKWASTAD-MOORDE: PAROOL HERROEP
HELENA BARNARD
Die parool vandie 29-jarige man bekendasdie Griekwastad-moordenaar is herroep.In’nverklaring verledeweek hetdie Departement vanKorrektiewe Dienste(DKD) amptelikbevestig datdié oortreder se parool teruggetrek is Dit komnadat dieUpingtonparoolraad sy vrylating op parool goedgekeurhet nadat 11 jaar van sy effektiewe tronkstraf van20 jaar voltooi is.Talle vertoë vandie gemeenskap hetopdié paroolgoedkeuringgevolg. Dieministervan korrektiewe dienste, dr.Pieter Groenewald,het die paroolraad se besluitvir hersiening na diehersieningsraad vir korrektiewe toesig en parool verwys Dié raad, onder voorsitterskap van ’n regter vandie hooggeregshof,isgetaak om dieoorspronklike besluitvan die Upington-paroolraad te hersien
en moesdie besluit óf bevestigófdit metsyeie vervang. Ná diehersiening is beslis dat die Upington-paroolraad se besluitvervang word
Die oortreder salvoortgaan om sy vonnisuit te dien en moetbinne ’n bepaalde tydaan voorgeskrewe korrektiewe maatreëlsvoldoenvoordat sy geskiktheid virparoolplasing heroorweeg kanword. Sy vonniskom ná ’n voorvalin2012 toehyas15-jarige,opGoeie Vrydag, virDeon,Christel en die14-jarige Marthella Steenkamp op Naauwhoek nabyGriekwastad, doodgeskiet het. Hy is skuldigbevindaan drie aanklagtevan moord, ’n aanklag vanverkragting en regsverydeling. In Augustus 2014het dieNoord-Kaapse Hooggeregshof hom toteffektief20 jaar tronkstraf gevonnis. Ingevolge dieStrafproseswetword diéoortreder se naam niegenoem nie aangesien hy ’n minderjarige tentyde vandie oortredings was.
Phillipus vanWyk Steven Coetzee FOTO’S:Charné Kemp
Rugby deel van leefwêreld
HELENA BARNARD
ClaudiaFrancke hetgrootgeword in ’n huis waar rugby deel van diegesin se leefwêreld wasenhier,inhaar ouerhuis in Macassar in dieWesKaap,het haarrugbyreis begin.
Sy het onder meer blootstelling gekrydeur haarpa, wattot vandag nog aktief betrokkeisb
Claudia, by die Griekwaland-Wes Rugbyunie(GWRU)inKimberley,as assistent-afrigtervan die Suid-Afrikaanseo.20-vrouespanaangestel is “Hierdie aanstellingisnie net ’n persoonlikemylpaal nie, maarook ’n geleentheid om by te dratot die ontwikkelingvan vrouerugby op nasionalevlak.
“Dit is vir my ’n besonderse prestasie om dieGWRUopdié vlak te verteendig ewyding,invesondersteuning unie gebiedhet, uitsonderlik sdankbaarvir ue watinmy en beskou die gas’nerkenning hardewerk tdeur baie menseagter die skerms gedoen word,” vertel Claudia.
“Hierdie platform bied geleentheid om die enormetalent watSuidAfrika het, ten toon te stel en spelersvoorte bereiomopdie ogsteinternaale vlak meete ding
“Ekisopgewonde om ’n bydrae te lewer totdie volgende
geslagSpringbok-vrouespelers en die voortdurendegroei vanvrouerugby in Suid-Afrika.”
Sy meen datdaarvandag veel meer geleenthede, beterontwikkelingprogramme,sterker kompetisiestrukture en groter blootstellingvir vrouerugby is as toesyrugby begin speelhet
Vrouekry veel meer geleentheid om hultalent te ontwikkelenhulself op provinsiale en nasionale vlak te bewys.
“Vroue moet dikwelsnog harder werk om hulplekinrugby te vestig en hulselftebewys, maar die padword geleidelik meer toeganklik.”
Behalwedat Claudiavan kleins af aanrugby blootgestel was, hetsy tydens haarskooljarebyhaaralma mater, die HoërskoolZandvliet, haar eerste rugbywedstrydgespeel
Laterwas sy ookasbestuurder van die seunsspan betrokke.
Tydens haar studentejare by die Universiteit vanWes-Kaapland(UWK) het sy haar rugbydeelname op ’n meer ernstige vlak voortgesit
“Deur rugbyhet ek eerstehands die waarde vandissipline,spanwerk, leierskap en deursettingsvermoë geleer
“Ekwas bevoorregomafrigters en mentors te hê wat’ngroot invloedop my lewe gehadhet
“Hul leidingenondersteuninghet my geïnspireeromdieselfde positiewe impakopander se lewe te hê,veral jong vrouewat hulplekinrugby en die samelewingprobeer vestig.”
In KimberleyisClaudianie net by die GWRU betrokkenie
Sy is in ’n heeltydsepos by die
departementvan justisie en is deeltyds besigmet die verwerwing vanhaar LLB-graad.
Sy is ’n ma,werknemer,studentén afrigter
Om al haar verpligtinge te hanteer,glo sy aandeeglikebeplanning, dissiplineenissydankbaar vir ’n sterk ondersteuningsnetwerk.
“Dit vraopoffering, veralwanneer ek laat nagtemoetwerkensoms minder tydsaammet my familie kandeurbring.
“Ekprioritiseermyverantwoordelikhede,bestuur my tydenmaak sekerdat ek,ongeaguitdagings,steeds gehaltetyd aanelkeaspek vanmylewe afstaan.”
Sy beskryfhaarself as ’n hardwerkende vrou watglo datgeendroom te grootisasjybereid is om daarvoor te werk nie.
“Endat onsnooit deur onsomstandighedeenverantwoordlikhede agter gehoumoetwordnie,” sê sy Claudiaisvan meningdat vroue oorongelooflikedeursettingsvermoë en veerkragtigheid beskik, asookdie vermoë om verskeie rolle suksesvolte vervul
“Ekglo datons enigeuitdagings kan aanpak wanneer ons, onsgedagtes daarop vestig en met toewydingdaarna streef
“Vroue speel’nbelangrikerol in gemeenskappe, en dit is onsverantwoordelikheid om daardie rolmet trots, integriteit en passie te vervul.
“Elkeuitdagingwat ek aanpak,isnie net vir my eie groeinie,maarook om ’n voorbeeld te wees vir my dogter asook ander jong meisies en vrouewat ná ons kom.”
COACHING ROLE PROSPERING
Theheadcoach of the senior women’s team at the Griqualand West RugbyUnion (GWRU) in Kimberley, Claudia Francke, has been appointed as the assistant coach of the junior Springbok women's team.
Last week,SARugby ratified the national team management appointments, with Franckeselected to form part of the coaching team that willguide South Africa’s U20 women's team as theyreturn to international competition laterthis year
“This appointment is atestament to Claudia’spassion, dedication, and the impact she continues to makeinthe development of women’srugby within the Northern Cape and beyond,” said the GWRU in astatement
“Weare incredibly proud to see one of our owncontributing on the national stagewhile continuing to inspire and developthe next generation of femalerugby players at Griquas.”
Claudia has extensive experience in rugby.
Among other roles, she assumed the position of head coach of the women’steamatthe SolPlaatje University (SPU)and the Frances BaardRegion,aswellasthe GWRU U20 women’steam.
Her playingcareer spans several years: She wasincludedasaplayer in the senior women’steamatthe University of the WesternCape (UWC),StellenboschUniversity, and the WesternProvinceRugby Union.She wasalsoincludedin the U20 junior Springbok team in 2008
Claudia Franckehet in 2025 die trofee as vroue-afrigtervan die jaar in dieFrances Baard-distrik ontvang.By haar is MontéEngelbrecht, president vandie Griekwaland-WesRugbyunie FOTO:Verskaf
Visvang traakhom nieveel
’n Inwoner vanKimberley,Leon Venter,laat weet:“Vanoggend wasekbuitebesig,en my oogvang iets wat haastigvlieg en in die hibuskusboom gaan sit.Dis toe’n bruinkopvisvanger (“brown-hoodedkingfisher”), watnamymening nie gereeldhiervoorkom nie.Selfsdie Gariepglasogie(“Orange River white-eye”) het nadergekom om te verneem of daar nie dalk fout wasmet sy GPS-koördinate nie.”Die bruinkopvisvanger se dieet bestaan meestal uit ongewerweldes,kleinvoëltjies en reptielewat op droë land gevang word en sluit af en toeklein vissies,krappe en paddavissies in.Dié voël hoefnie naby waterteleef,soos sy naamgenote,nie Volgroeide bruinkopvisvangers is ongeveer 23 cm lank. FOTO:Leon Venter
Juweeltjie
11 Junie: Wêreldspeeldag.
Op dié dagworddie belangrikheid vanspeel erken, en word besin of kinderswel tyd, ruimteenvryheid hetomtespeel.
Dit is ook ’n geleentheid om te dinkwat kinders in ons gemeenskappe verhinder om te kanspeel, en hoe elkeen kanbydra om sekertemaak dat elke kind elkedag hul regomtespeel kangeniet. Kinders leer die bestedeur te speel Kinderspel skep geleenthede virintellektuele, maatskaplike, emosioneleenfisieke ontwikkeling Deur te speelleer kinders bandesmee,leierskapsvaardighede bou, veerkragtigheidontwikkel, en om verhoudingsenmaatskaplikeuitdagingste trotseer,asook om hul vreseteoorkom.
Kinders speel om sin te maak vandie wêreld rondom hulle,eninkrisistye help speeldat kinders ’n gevoel vannormaliteit en vreugdebeleef. Albert Einstein hetgesê: “Play is thehighestform of research.”JeanPiagetwas vanmening dat:“Play is the answertohow anything newcomesabout,” terwyl Maria Montessori gesê het:“Play is the work of the child.”
Gesondheid steeds te vind in voedsel uit eiegrond
Wanneerdit kombywat gesond is om te eet, en watnie,wordaldié inligting ’n onverteerbare mengselvan termesoos“vegan”,“free radicals”(watniksmet politiek te doen het nie), “intermediate fasting,” keto,(gesonde en ongesonde) vette, olies, proteïne, gluten, intoleransie,ensogaandie lysaan.
Al die menings oorwat noueintlik goed is en watnie,isgenoeg om enigeen sooibrand te gee of ’n mens na ’n grootporsieslaptjips of blok sjokoladetedryfnet om (’noomblik) beterte voel
’n Ouma vaneen of twee geslagte terugsou waarskynlik gesê hetdie mensdomisteledig, dié dathulle soveel dinge uitdink. En sy sou ongesteurdvoortgaanomhaargoudgebakte vetkoeke vanwit deeg in sonneblomolie,ofdalk selfs nogskaapvet, te braai.
Gesond of ongesond, om voortdurend hongerteweesknaag aan’nmens, en toenie net aandie maagwande nie
In hedendaagseSuid-Afrika het meer as ’n kwartvan kindersonder die ouderdomvan vyf jaar belemmerdegroei.
Dit is weens chroniesewanvoedingwat glo reedsindie baarmoeder begin, en vererger word deur herhaalde infeksies veroorsaak deur
Twyfelhoekie
onhigiënieselewensomstandighede in onder meer informelenedersettings en die invloed vanswakmunisipaledienste. Hierdie belemmerde groeibenadeel die kind se fisiekegroei en breinontwikkeling. So ’n kind is dikwels korter as sy maats, het ’n swakkerimmuunstelsel –enkanseopsukses op skool(en laterindie lewe),wordbenadeel selfsvoordat dié kind leer praathet,aldus talle studies
Dié studies dui ookaan datSuid-Afrika nie te min koshet nie, en meer as genoeg ruimte en geleenthede het om voedselteproduseer. Dit is iets watselfsdiegene watonderdie broodlyn leef,kan aanpak
In ’n verslagvan die DG Murray-trust (DGMT) word aangedui datmunisipaliteite grootlikskan bydraombelemmerde groeiby kinders te helpverminder
Dit kanondermeergedoenworddeur water, sanitasie en vullisverwyderingsdienste te verbeter om infeksies en siektesteverminder of verhoed; en deur ongebruikte munisipale land beskikbaartestelvir voedselproduksiein beboude gebiede.
Want ’n mens hoef nie’noumavan ouds of ’n moderne dieetkennerteweesnie om te weet dat selfgekweektegroente en vrugtedie heilsaamheid self is
Waardeer voorspoed wanneer ditaanklop
HANNESNOËTH
Hoesou ditweesasallesindie lewe geloop hetsoosons ditsou wouhê?
Stel jouvoor: ’n wêreld sonder uitdagings,’n maklikedag,keeropkeer, voorspoedsonder einde en alles loop net reg?
Wanneer ’n mens na ander mensekyk, voel ditsoms of partymenseselewenet afdraande is en joune by tyenet opdraande
Daar komwekedat ’n mens so moet sukkel
Asof dieeen dingnádie ander dingverkeerd
gaan
Soms is diterger –dit is sommer op eendag of in eenuur datdit voel asof allesteveelword.
Asof die teëspoed ’n mens ry Natuurlik is ditlekkeromvoorspoed te beleef en te ervaar
Maar dink ons datdie lewe werklik netuit voorspoedkan bestaan?
Dit kantog nie
En nee, dit is nie ’n geloofsprobleem nie; en nee, dit is nie ’n probleem vangeluk ja of nee nie
Geen mens op hierdieaarde beleef voorspoed en net voorspoednie
Almal vanons hetnodig om sterkgemaakte word en gebrei te word met dieteëspoedinjou lewe
Tog, so hetoom Piet daar vanWolmaransstad geleer,soms is ditnodig om te erkendat ’n mens in die voorspoedook gebrei word
Regtekuierkosbaar
KARIN MULLER
’n Vriendinstuur virmy’n boodskap: “Kanons Woensdagoggend gaankoffiedrink? Ek is beskikbaarvan 07:10 tot07:50.”
Ek aanvaarhaaruitnodiging. Kort daarnanoemekdit tongin-die-kiesteenoor iemand, in die verbygaan. Sy is ontsteld “Eksou ditgladnie aanvaarhet nie,”meensy.
Baie mense is besigeraswat balans dit toelaat
Om iewers in ’n besige program tydafteknypomvinnigkoffiete drink of te hoor hoedit met iemand gaan is kosbaar.
Ek hetonlangs vriende genooi om ons voor werk by ’n koffiewinkelteontmoet
Sy hetlaatweetdat hulle vroeër by diewerkmoeswees, maar 06:30 soumoontlik wees.06:30? In die winter is dit nogvoordat die sonsy kopuitsteek
Ek het’noomblik nagedink Wanneer gaan ons mekaar sien
as onsnie hierdie afspraak iewers inpasnie?
Onshet ’n rapsie langer gekuier as watbeplanwas,maardit het net ons vermoede bevestig –ons behoefteaan kuier en persoonlike geselskapisgroteraswat ons besef. Onswil graagkuier.Maarsoms wilons wagtotdatdie regtetyd dit toelaat.
Onsmoetnie te moeg wees nie Nietedepressief wees nie.Dit moet nie te warm of te koud wees nie.Die wind moet nie waai nie
Onsmoetopdie regteplekentyd mekaarontmoet
In ’n perfekte wêreld soudit dalk moontlik wees
Deesdaekommunikeerons maklikdeur middelvan tegnologie Vergaderings word oorafstande gehou. Verjaardae word oorverskillende kontinente gevier.Indie hardloop word daar gevrahoe dit gaanenwanneer ons gaan kuier
Dit is wanneer iemandjou in die oë kykenvra hoedit werklik gaandat ’n mens weer besefhoe kosbaareerstehandseaanraking en kommunikasie is
Die teëspoed leer ’n mens lesse;voorspoed se lesse lê in wanneer dit minder word
Dit maak nounie saak wieons is,hoe oudons is,waarons is nie– dit is lekker wanneer ’n mens voorspoedbeleef
Maar onthou, jouvoorspoedmaakjou nie beteras’nandernie,jou voorspoedisook nie verdienstenie; jouvoorspoed gaan ooknie altyd voortduur nie.
Daarom,wanneer die mooi daedaarisendie voorspoedaan joudeur klop,onthoudie reël vandankbaarheid.
Onthouomvreugde te vind in die voorspoed vanvandag.
Geniet die tyevan voorspoed. Wees opregdankbaar vir daardie tyewanneer dit goedgaan.
Kameeldoring
Jagter wagbeurt af
CHARNÉ KEMP
“Never regret thyfall, OIcarus of thefearless flight, for thegreatest tragedyofthemall is nevertofeel theburning light.”– Oscar Wilde
Budgie Blou is weg. Of Budge Blaauwsooshyhomself laterbegin noem het
Só hoor ek by die ander gevoëltes in die tuin.Syverhaal is uitgebrei, en ooknie.Nadat hy uit sy voëlhok by iemand se huis ontsnap het, het hy homself in onsbuurt tuisgemaak.
Saam met die wildevoëls gevreet, geslaap en gesing. By hulle geleer hoeomnes te maak en te oorleef, maar ek is onsekerofdit ingesink het
Hy het besefhyisbesondersinsy bloutabberd,maardalkwas hy te opsigtelik
Hy het die ander voëls oorreed om saam met hom in sy band te sing en die kitaar te slaan.
Só het hulle glo ’n helepaar voëlvry-konserte in die stad gehou.
Kyk, hulle wasnie sleg nie. Die liriekeregtigdiep –oor hoe’nmens, of ’n voël, se vryheid eintlik vanbelangis, maar meer belangrikasverantwoordelikheid? Die wete datdaargroterwesensen beginsels is as jyself?
Dit het in sy liriekeontbreek, as jy my vra. Hy het handtekeninge uitgedeel, girls onthaal, en in koerantopskrifte verskyn.
Selfsin’nTV-joernaalprogram, waar hy op die bank gesiten gedurig sy kuif laat wiphet
Dit is toedat ek sien sy magie hang ’n bietjie,die wange’nbietjie pers Maar BudgeBlaauwhet darem hard gewerk vir sy sukses,enis deur baie ontberings Hy was’nuitgeworpene, en sy liriekeinsiggewend. Hy wasslim, maar nederigheid het homlater verlaat.
Dit is jammer sy kophet te groot geword,syskoeneteklein,sybors te breed. Soos ons, het hy vergeetvan die geduldige,slinksejagter, die valk
Newplatformisall about theschools
Verwerf goud met vlugvoetigheid
Die Hoërskool De Aarsepom-pondansers het aan die einde vanMei aan Platteland Akademie se kultuurfees deelgeneem,in die dansformasie-afdeling.Met hul energiekebewegings,presieseformasies en uitstekende sinchronisering het hulle die verhoog laat lewe kryendie beoordelaars beïndruk.Die groep het ’n dubbelegoud-eerbewysmet 90% ontvang.Van linksis,voor: Moipone Matebesi,Charné Maske (afrigter) en Hayley Mouers; middel: Shaney Mintor,Shona Mintor enRemoKgaile; agter: Lithe Yekani, Nova Arends,Beaulizevan Niekerk en Chrismari Deyzel.Lees die berig op dié blad oor NovaNews se SchoolsZone,’ndinamiesedigitale tuistevir skolenuus,sport,prestasie en gemeenskapsverhale vanoor die land heen,en stuur jou skool se nuus virgratis publikasie op dié webtuiste. FOTO:Facebook /Hoërskool De Aar
Diary
UNTIL 15 JUNE
Theboyschoir of the Kimberley AcademyofMusic (KAM) invites high school tenors and basses to join the choir. Auditions close on 15 June Call Rozanne Botha on 073198 2819.
16 JUNE
TheFieldBand Foundation hosts aYouth Daycommunityactivation from 08:00 at the DaniëlskuilSports Ground. This celebration, supported by PeaceHumansrus and the Jasper PowerCompany, bringstogether communityorganisations fora day of music.
27 JUNE
Thethirdannual Northern Cape
11 years, Schools ublishedthousands photos –a true digital andachievement," erysmile,and every rced the vision: successstory worth eworld.Iamproud this legacy on the rm.” NovaNews ecosysRock nowreaches rger national auNovaNews’more tiveusers,1million rs,and distribution unitynewspaper
“Thelaunchofthe Schools Zone andSchoolSportsZoneonYouth Day is deeplyintentional,” said Bettie Giliomee-Rossouw, NovaNews head of digitaland editorialcommissioning.
“Webelieve that everyschoolhas a storyworth telling, everylearner has an achievementworth celebrating, andevery communitydeservesto seetheir youngpeoplerecognised on anational platform.Bybringing Schools That Rock into ourecosystem, we arehonouring 11 yearsofextraordinaryworkand takingittoanentirely new level. This is ourcontribution to Youth Day: givingevery South Africanschoola louder,strongervoice.”
At the heartofthe School Sports Zone is TheRugby Factory, whichis NovaNews’weeklyschools rugbyvod-
cast hostedbyAndyDaniel,with over 10 000 subscribersinjusttwo months and episodes exceeding54000 views Proudlysponsored by the Bossa Restaurant Group, the 33-episode series broadcasts acrossYouTube, Facebook,Instagram,TikTok,and all NovaNews channels.
“Together,let’s celebrate every school, everyachievement, and every communitythatmakes South Africa extraordinary,”said Giliomee-Rossouw.
Send stories,achievements,photos, and videos to Dustin Wetdewich, national digital sports editor,at dustin.wetdewich@novusmedia. co.za
Scan the accompanyingQRcodeto visit the Schools Zone
Chess tournament opens the door to enrichment
Both young andold areinvited to registerfor the Careline Clinic RapidChess Tournamenttakingplace in Kimberley.
This event, organised by the Careline Clinic PrivatePsychiatricHospitalinpartnership with Moja ChessSolutions NPC, will be hostedatthe RecreationHall in Galesheweon Saturday20June,from08:00 to 14:00.
Beyond competition, the eventwill alsoprovide an opportunityfor newcomers to learn moreabout the game of chessand become part of organised chessstructures Severalchess clubs will be presentatthe tournament to assist individuals who may wish to join localclubs and begin their chessjourney.
skills and confidence
Participation in structured intellectual activities such as chessalsohelps create safe, constructivespaces and belongingfor youngpeople.
SymphonyOrchestra(NCSO) Extravaganzatakes placeat19:00 at theNorthern Cape Theatre.
11 JULIE
Die jaarlikse Askham-boeresportdag vind by Askham in die Kalahari plaas. Besoek Askham Boeresport op Facebook vir meer inligtingoor dié dagseverrigtinge.
Parentsare encouraged to bringtheir childrenand expose them to this game that teaches patience,discipline,resilience andcritical thinking.
Chessiswidelyrecognised as aformidable educational anddevelopmental tool. It has been proven to improveconcentrationlevels, discipline, emotionalcontrol, strategic thinking, problem-solving
Hostingthis initiativeduring Youth Monthisparticularly significant, as it highlights the importance of investingin activities that empowerand positivelyinfluence young people
Engagementinsport and intellectual recreation canplaya meaningful role in keepingthe youth away from crime,drugs, violence,and other harmful social influences
Chessalsoofferslifelong cognitiveattribution,skills and benefits and hasbeenassociated with maintainingmental
sharpnessand potentially delayingcognitivedeclinelater in life.
ThetournamentinKimberley formspartofCareline Clinic’s ongoingcommitment to promotingmental wellness and healthylifestyles within communities It will be played in five rounds,using arapid formatwith atime controlof15 minutes plus a five-second incrementper move (15 plus 5), under the supervision of qualified and professional arbiters
Chessplayers canenter in the open,Borjunior section. Aregistration feeispayable Registeronchessworks.co.za –the closingdatefor registration is Friday 19 June,at12:00.
Twoparticipants during therecent Moja Chess Extravaganza,which took placeinCape Town. PHOTO:Facebook /Moja Chess Club
DRIVINGOFF INTO THE SUNSET
Afterweeksofexcitement and thousands of hopefulentries,MopholosiGokatweng from Kathu wasannounced as the luckywinner of abrand newToyotaVitz aftera draw.Tostand achancetowin this vehicle, Spar customers had to spend R250ormorefrom25March to 7Junein-storeand placethe tillslipwith their contact detailsinthe entrybox.OnTuesday 9June,Gokatwengreceived the keys to the carfromthe store managerofKathu SuperSpar,Martin Classen.Gokatwengwas also congratulated by theassistant manager,Brandt de Wet.Classen said customers couldkeep looking outfor other competitions at the store,and thanked each and everycustomer fortheir loyalsupport. PHOTO:Supplied
TheSishen ClassicCharity Golf Daycontinues to make ameaningful difference in Northern Cape communities by raisingfundsthatsupport education, earlychildhood development andyouth-focused initiatives
Hosted by KumbaIronOre at the Kalahari CountryClub earlier this year,the annual eventbroughttogether partners, suppliersand stakeholdersfromacrossthe mining industryinsupport of communityupliftment.
With strong supportfrom suppliersand sponsors, this year’s tournament raised morethanR2millionfor initiatives supportingeducational programmes in the Kathuarea.
Beyond fundraising, the eventalsocreates opportunities for localbusinessesby attractingvisitorstothe region.
Speaking on behalf of the DepartmentofBasic Education
demic journey. This hasbeen highlightedbythe function shiftfromthe Departmentof Social Developmenttothe DepartmentofBasic Education, with the aim of ensuring that children have accesstoquality earlychildhood care and education by 2030.
“Key to this is stakeholder collaboration,whichis
investmentmade by Kumba Iron Oreand its partners;itwill have along-lastingimpact,” said Masisi Thando Njoko, actingcorporate affairsmanager,outlined Kumba’sperspective.
“AtKumba we believe that sustainable business success must go hand in hand with sustainable communitydevelop-
TheSol PlaatjeMunicipality is calling for heightened community vigilanceasKimberley faces increasing arson attacks on electrical pillar boxes.
Twomoreincidents occurred in Florianville, and one in De Beers, in the early hoursofTuesday morning9June
“Shockingly, between last Tuesdayand earlythis morning, atotal of 10 arson attacks on pillar boxes were carriedout between midnightand 04:00,”said ThaboMothibi of the Communications unit of the Sol Plaatje Municipality.
“Inwhat appeared to be acoordinated series of arsonattacks last Tuesday and Wednesday, atotal of sevenpillar boxeswereset alightfor the theft of coppercable.Due to one of the incidents, residents from a few streets in Beaconsfield were without powerfor over 48 hours.”
Theimpact of this devastatingtrend –a series of attacks on critical municipal electrical infrastructure –calls for community vigilance,said Mothibi.
With arsonattacks such as these, public safetyand nearby property areatrisk. Burntboxes remain live andmembers of the public should stay clearofthem Also,repairswill taketime and will cost the ratepayers. Thereplacementcosts are substantial Livingwithout power in winter is beyond an inconvenience. It is perilous,
Report suspicious activity to the SAPS on 10111 “Tampering with electricalinfrastructureisa criminal offence.Offenderswill be prosecuted.Wehave hadsuccessful convictions resultingin15-yearsentences in ourlocal courts,” Mothibi concluded
Economic ‘ecosystem’nurtured
Forsmall and medium-sized businessesinthe Northern Cape, accesstocapitalhas longbeenthe difference betweena good idea anda growingone Aimingtochangethat, arecent two-day conference –the Anglo AmericanImpactFinance Network Ecosystemand Deal-making activation– took placeinKathu AngloAmerican’s Impact Finance Network(IFN), workingin partnership with KumbaIronOre andthe UK Government’sForeign, Commonwealthand Development Office (FCDO), convenedan ecosystemofinvestors, financiers, localbusinessesand government representatives in Kathuon2June and3June
This event, a“mini InvestFest”, broughttogether thepeopleand the capitalneededtounlock real economicopportunityinone of South Africa’s mostresource-rich butunderserved provinces
At its core is theImpactFinance Facility(IFF), launchedinFebruaryatthe MiningIndaba. The facilityprovides flexible, low-cost repayable loanstoearly and growth-stagebusinessesthatare commerciallyviable butconsistently overlooked by traditional lenders– businessesthathavethe fundamentals,but not the collateral or credit historythat banks typicallyrequire.
Kumbahas committed R51,2 million to the IFF over five years, with focusonthe Northern Cape This is complemented by £4,5 million from the FCDO to scale the facilityand support innovativebusinessesacrossAnglo
andJosephine Hetherington(head of Economic Development at theForeign, Commonwealth and Development Office). PHOTO:Supplied
American’shostcommunities
“This eventwas aboutmaking sure localbusinessescan access the finance and the networks they need to grow,creatingjobs and strengtheningcommunities in ways that will endurewell beyond mining,”said PranillRamchander, head of CorporateAffairsfor Kumba Iron Ore.
The firstday of the event broughttogether localbusinesses with alternative finance service providers– lendersand financiers who offer more flexible,tailored solutions than commercial banks. Theprogramme wasdesignedto be hands-on: SMEs attendedrotatingworkshops on loan readiness, financial planningand what it takestoprepare acredible funding application
On daytwo,the focusshifted to the broader ecosystem. Investors, development finance institutions, corporates,local governmentand communitybusinessesconnect-
ed through speed-networking sessions, pitch opportunities and fireside conversations.
Emma Parker,Sustainable and Impact Finance Managerat Anglo American, says the model is alreadyprovingits worth.
“TheIFN’s work in the Northern Cape hassurfaced33 investment-readydeals worth R576 million –businessesthatare readytogrowifthe rightcapital canreach them TheIFF exists to make that possible
“Whatweare buildinginKathu is an ecosystem– whereinvestors,corporates and community businesses allhaveanintegralrole to play in creatingasustainable economic futurefor the region.” Forthe Northern Cape this means businesses do nothaveto travel to find funding.Itmeans a goodideawith asolid plan canget off the ground. Forthe smallbusiness ownerinKathu,that is what mattersmost.
Total Extent 1583.7376 Ha Current Farm Use Breakdown 49 LSUor294 SSUat 80%stocking rate
Total Extent Livestock Production (26ha/LSU) NaturalGrazing: 2318,2681hectares Category of lessee Category 3(annualturn-over between R1000 000.00and R10 000 000.00) Commodities Red Meat LPID 460806
CarryingCapacity 71 LSU or 426SSU at 80%stockingrate
Current Farm UseBreakdown Livestock Production (26 ha/LSU) Natural Grazing: 2318,2681hectares
Category of lessee Category 3(annualturn-over betweenR1000 000.00 andR10 000000.00)
Commodities RedMeat
LPID 460806
SUBMISSION Department opment,N ng,C nig tead
6th Floor,Kimberley,8301 or Northern CapeDepartment: Agriculture, EnvironmentalAffairs,Rural Development and Land Reform, DeAarAgricultural Offices,Walter Flats, 47 Church Street, DeAar, 7000. Manual Applicationand Declarationforms maybedownloadedfromthe department’swebsitehttp://www.dlrrd.gov.za or obtained from thenearest DLRRD office.Applications receivedaftertheclosingdatewillnotbeconsidered.Applicantswho previously applied are encouraged to re-apply. NB:GovernmentEmployeesandPoliticiansHoldingPublicOfficeDoNotQualify
In termsofthe Department’sBeneficiarySelection andLandAllocationPolicyand State Land Leaseand Disposal Policy, eligible applicants areinvited to submit applications to leaseagriculturalproperty describedasfollows: y App ep ly 26, 16h00.
SUBMISSIONADDRESS: Department of Land Reform andRural Development, NewPublic Building, Cnr. Knight &Stead Street, 6th Floor,Kimberley,8301orNorthernCapeDepartment: Agriculture,EnvironmentalAffairs, RuralDevelopment and Land Reform,DeAarAgricultural Offices,Walter Flats, 47 Church Street, DeAar, 7000. Manual Application andDeclaration forms may be downloadedfrom the department’swebsite http://www.dlrrd.gov.za or obtainedfrom thenearest DLRRDoffice.Applications receivedaftertheclosingdatewillnotbeconsidered.Applicantswho previously applied are encouraged to re-apply. NB:GovernmentEmployeesandPoliticiansHoldingPublicOfficeDoNotQualify
Apillarbox on fire. PHOTO:Screen shot
At the event arefromthe left MikeFoster(economic councillorofthe British High Commission),Mpumi Zikalala(chiefexecutive officeratKumba Iron Ore), Emma Parker (sustainable and impact financemanageratAnglo American)
IN THE HIGH COURT OF SOUTHAFRICA (NORTHERN CAPE DIVISION)
KIMBERLEY: THE 10TH DAY OF APRIL 2026 BEFORE THE HONOURAB LE MS
JUSTICE MAMOSEBO
In the matter between: FIRS TRA ND BA NK
LIMITED Registration Number: 1929/ 001225/06
Applicant and HAZIPUR AND SONS (PTY) LTD Registration Number: 2018/469212/07 23 Campbell Street BarkleyWest Northern Cape (applicationfor the winding-upofthe respondent)
Respondent
HAV IN GH EARD ADVOCATE BOTHA for the Applicant and having read the documents filed of record:
IT IS ORDERED THAT:
1.TheRespondentis placed under provisional liquidation in the hands of the Master of this Court;
2.Arule nisi is issued, calling on all persons who have alegitimate interest, to appear and to show cause, if any, to this Court on 29 May 2026 at 09h30 as to:
2.1Why the Respondent should not be placed under final liquidation; and 2.2 Whythe costs of this application should not be costs in the Liquidation.
3.Service of this order be effected:
3.1By the Sheriff on the Respondentatits registered address;
3.2 By the Sheriff on the Respondent's employees, and any trade union(s) which may represent the Respondent's employees, if any;
3.3On the South African Revenue Servicesby electronic service at Liquidationssars.gov.za;
3.4 By one publication in each of the Diamond Fields Advertiser and the Noord-Kaap Bulletin newspapers;
3.5 By one publicationin the Government Gazette.
3.6 On the Master of the High Court, Northern Cape Division, Kimberley. BY THE COURT MS RMAPATSI REGISTRAR VDH MASTER
OF PROPERTY TO EACH OTHER in respect of ERF 1346 DANIELSKUIL, SITUATED INTHE KG AT EL OPE LE MUNICIPALITY,DISTRICT BARKLY WEST, PROVINCENORTHERN CAPE whichhas beenlost or destroyed
All interested persons havingobjection to the issue ofsuchcopy are hereby required to lodge thesameinwritingwith theREGISTRAR OF DEEDS: NORTHERNCAPE at KIMBERLEY withintwo weeks fromthe date of the publication of this notice
Notice is hereby given in terms ofRegulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, ofthe intentionto apply forthe issue ofa cert i fie dc op yo f Certificate of Registered Title Number T1427/1995 passed by NU-BUILD (PTY) LTD Registration Number 1998/009638/07, in respectofcertain: ERF 29911 KIMBERLEY
SITUATE IN THE SOL PLAATJE MUNICIPALITY DISTRICT KIMBERLEY
PROVINCENORTHERN CAPE
Whichhas beenlostor destroyed.
All persons having objectionto the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Northern Cape at KIMBERLEY within two weeksfromthe date of the publication ofthis notice.
DATED AT KIMBERLEY ON THIS 25th DAYOF MAY 2026
APPLICANT MERVYN JOEL SMITH
ATTORNEYS 13 OLIVER ROAD
MEMORIAL ROADAREA KIMBERLEY 8300 mjs3@mjsnc.co.za
TEL: (053) 8326293
REF: R.SCHEFFER/OK /X25014/N819
INVESTMENT HOLDINGS (PTY) LTD, with registration number 2006/011825/07, in respect of ERF 7092 KIMBERLEY, SITUATE IN THESOL PLAATJE MUNICIPALITY, DISTRICT KIMBERLEY, PROVINCE NORTHERN CAPE which hasbeenlost or destroyed. All interested persons having objection to the issue of such copy are herebyrequired to lodge the sameinwritingwith the RegistrarofDeeds: NorthernCape at Kimberley at Deeds Office InformationSection,10th floor, 2Stead Street, Kimberley or by email uni ta. fr azenburg drdlr gov.za within two weeksfromthe date of the publication of this notice.
T4326/2002 LOST OR DESTROYED DEED NOTICE IS HEREBYGIVEN IN TERMS OF REGULATION 68 OF THE DEEDSREGISTRIES ACT, 1937, OF THEINTENTION TO APPLY FOR THEISSUE OF ACERTIFIED COPY OF: Deed of Transfer Number T4326/2002 passed by T REB ENOR FARM S (PROPRIETARYLIMITED), Registration number: 1980/001735/07 in favour of NORLAND INVESTMENTS LIMITED, Registration number: 2001/029 82 8/10 in respect of FA RM "BACHELOR'SHALL" Number 565, District Boshof, Province Free State whichhas been lost or de stroyed. Al l interested persons having objection of issueofsuch copy areherebyrequired to lodge sameinwriting with the Registrar of Deeds Free State at Bloemfontein within two weeks from thedate of the publication of this notice. Dated at Kimberley This 4June 2026
32236 Kimberley, Situate in the Sol Plaatje Municipality, District Kimberley, ProvinceNorthern Cape, which has been lost or destroyed. All interested personshaving objection of issueofsuchcopy are hereby required to lodge thesameinwriting with theRegistrar of Deeds: NorthernCapeat Kimberleywithin two weeks from the date of the publicationofthis notice
DatedatKimberleythis 4th day of June 2026 IZAK CORNELIU S POTGIETER CONVEYANCER Duncan& Rothman PO Box 64,Kimberley, 8300
pa m
@duncan-rothman.co.za
Telno0538384700 File Ref: PAM12/0039/ICP/PF
T4140/1998 LOST OR DESTROYEDDEED
Notice is hereby givenin terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issueofa certified copy of Deed of TransferNumber T4140/1998 passed by Stephanus Barnard, Identity Number 310510 0017 007, Unmarriedin favour of EleanorMay Lamprecht, Identity Number 5802160113001, Married outofcommunity of property in respectof certain Erf3379(Portion of Erf 2647) Kuruman, Situ ate in the MunicipalityKuruman, Division Kur uman, Provinceofthe Northern Cape,inextent232 (Two hundred andThirty Two) square metreswhich has been lost or destroyed.
Allinterestedpersons having objection to the issueofsuchcopy are hereby required to lodge thesameinwriting with theRegistrar of Deeds Northern Cape at KIMBERLEY within two weeks from the date of the publicationofthis notice
DatedatKURUMAN this 4 day of June 2026.
Applicant: SUSANNA ELIZABETH MEYER
CONVEYANCER
JORDAAN& MANS INC
Address: 48 BeareStreet KURUMAN Tel: 053712 1093
Email: anneli@jorman.co.za
T611/2022VERLORE OF VERNIETIGDE
TITELBEWYS
Hierby word kennis gegee datkragtensdie bepalings van Regulasies 68 van die Registrasie van Aktes Wet1937, dit die voornemeisomaansoek te doenomdie uitreiking van 'n gesertifiseerde afskrif van Sertifikaatvan Geregistreerde Titel Nommer. T611/2022 gepasseer deur WAYNE PETER GRIQUA (ID 8703265147083) en MARITSAMONIQUE
GR IQ UA (ID 8603220084084) ten gunste van WAYNE PETER GRIQUA (ID 8703265147083) en MARITSAMONIQUE
GR IQ UA (I D 8603220084084)aansien van sekereERF 12659
KURUMAN, GELEE in die GA- SEG ONYANA PLAASLIKE
MUNISIPALITEIT, AD MINIS TRATIEWE DISTRIK KURUMAN, PROVINSIE NOORDKAAP wat verlore geraak hetof vernietig is. Alle belanghebbendes wat teendie uitreiking van sodanigeafskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Noord Kaap te Kimberleybinne twee weke vanaf datumvan publikasie van hierdie kennisgewing
GedateerteKURMAN op hede die4de dag van Junie2026
Aansoeker: Chanine
Maree,Duvenhage& Van DerMerwe Inc
Adres:52B Beare Straat, Kuruman, 8460
E-pos adres: chanine@dvdmprok.co.za
Kontak nommer: 053030 0094/5
T938/2016 LOST OR DESTROYED DEED
Noticeishereby givenin terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply forthe issue of a certifiedcopy of DEED OF TRANSFERNUMBER T938 /2016 passed by JO HANNES PETRU S GOUWS DE GOEDE, Identity Number 540421 5082 081and RUDOLPH COETZER, Identity Number: 7909245101085 and ANELCOETZER, Identity Number 770405 0261 080infavour of GLENW IN LIND SAY SEFELA, Identity Number 8511255258087,in respect of certainERF 182 CAMPBELL,SITUATED IN TH ES IYANCUM A MUNICIPALITY, DIVISION OF HERBERT, PROVINCE OF THENORTHERNCAPE which hasbeenlost or destroyed. Allinterested persons havingobjection to the issue of such copy are hereby required to lodge thesameinwritingwith the Registrar of Deed at Northern Cape withintwo weeksfromthe date of publication of this notice. Dated at HUMANSDORP this 27TH DayofMAY 2026
S.A. EIMAN Estate of the Late SOPHIAAMALIA EIMAN, whodied on 16 July 2025, Identity Number 5407230113088, of 32 Duiwelskop Street, Rosedale, Upington ESTATE NUMBER: 002052/2025
Creditors in the above Estate arehereby called upontofiletheir claims with, andtopay their debts, to the undersigned within thirty (30) days from date of publication hereof.