
Thenewspaper in theNorthernCapewith the largest officialaudited circulation figures (ABC).
Stilstaandevoertuie deel vantragiese botsings


![]()

Thenewspaper in theNorthernCapewith the largest officialaudited circulation figures (ABC).


HELENA BARNARD
In dieKathu- en Kuruman-omgewing is ’n onderwyseres en drie brandbestryders dieafgelopedae in twee afsonderlike padongelukke oorlede.
Die 30-jarigeIlzePosthumus van Kathuhet op Saterdagoggend 13 Junie aanhaarbeserings beswyk nadat die skoolbus waarin sy ’n passasier was, agterin’nstilstaandevragmotor vasgeryhet
In die ander ongeluk VrydagmiddagisBalesengMasilo,Obakeng Thakadu en TshepoMokutsane verbonde aandie Brand- en Rampeenheid vandie Ga-Segonyana- plaaslike munisipaliteit in Kurumanoorlede nadatdie brandweerwawaarinhulle gery het teen ’n stilstaande busgebots het.(Lees ookdie berigopbl. 3) MadliGrobbelaar het oordie naweek berigdat huldeblykevan oordie land heen instroomnádie busongeluk waarin Posthumus, ’n gr.4-onderwyseresaan dieLaerskool Kathu, oorledeis. Vanhaarkollegasis ernstigindié ongeluk beseer
Dié ongeluk het Saterdagomstreeks 07:20 op die N14, sowat10kmbuite Kurumanplaasgevind. Dieskoolbus met personeel en leerderswas op pad na die eindronde vandie VanDru-












































P
ardt-ey oek ik ndie ike dathy lase Warmbad aannadat ei van die et en sluit te van ndie sê hy is in 2024
die slotte vandie geboue op instruksievan FrederickMark Slemeck,die eienaarvan Gariep Systems (Edms) Bpk, veranderis.
Die verweerders, Gariep Systems en Slemeck,het egteraangevoer datSwart die ooreenkoms verbreek het ná ’n beweerde voorvalvan aanrandingop’nwerker. Hulle het geweier om homtoegang totdie plaastegee tensyhydie kanselleringvan die ooreenkoms onderteken, watSwart geweier het om te doen Regter Mpho Mamosebohet in haar uitspraakbevinddie optredevan die verweerders komneerop“selfhelp,”wat onaanvaarbaarindie Suid-Afrikaanseregstelsel is
Die regsmiddel vanmandamentvan spolie watSwart in sy aansoekgebruik het,isjuis
enigeverdereregstrydoor die kontrakself kanplaasvind. Die bewering vanaanrandinghet niks met die uitsetting te make nie.
Boonop het Slemeck op hoorsê gesteun.Hyhet beweer die plaasbestuurder het homvan Swartsebeweerde aanrandingop’nplaaswerker vertel, maarSlemeck het geen eedsverklaringsvan die plaasbestuurder en die plaaswerker aansyhofstukkegeheg nie.
Swartontkendie aanrandingsvoorval.
Die feit datSwart sy vee, voertuig en selfsgelisensieerde vuurwapens op die plaasmoes agterlaat terwyl hy uitgesluit was, het die dringendheid van die saak beklemtoon
Gariep Systems en Slemeck is deur die hofbeveelomonmiddellik Swartsebesit vandie

HELENA BARNARD
In theaccidentinvolving abus,a municipal fire truck, andavehicle of alocal radiostation, three firefighters of theFireand Disaster unit of theGa-SegonyanaLocal Municipality in Kurumanlosttheir lives.
BalesengMasilo,Obakeng Thakadu and TshepoMokutsane passed away in the accidentthat occurred on Friday 12 June whiletheywereen routetoattend to aveldfire along TM Tlhabane Road, whichconnects Seodin and Mothibistad.
“Thisheartbreaking losshas sent shockwavesthroughout themunicipalityand the broader community. Thedeceasedofficials were dedicatedpublic servants whoselflessly committedtheir lives to protecting communities,property, andthe environmentfromemergenciesand disasters,” said Martin Tsatsimpe, municipal manager.
“Onbehalf of the Municipal Council, management, and all officialsof the Ga-SegonyanaLocal Municipality, we extend ourdeepest and most sincerecondolences to the families, friends,colleagues,and lovedones of the deceased.Our thoughts and


prayersare with them duringthis difficult and painful time
“Themunicipalityalsoextends its sympathiestoall individuals affected by the accidentand wishesthosewho sustainedinjuriesa speedy recovery.”
Thecircumstances surrounding the accident arecurrently subjectto investigation by relevant authorities
Themunicipalitywill continue to cooperatefully with all investigative processesand will provide supportto the affectedfamilies and colleagues duringthis period of mourning, said Tsatsimpe.
“Aswemourn thistragic loss, we honour thecourage,dedicationand serviceofour fallen firefighters,who made the ultimate sacrifice while carryingout theirdutytoserve and
Thethirdannual NorthernCape SymphonyOrchestra (NCSO) Extravaganzatakes placeat19:00 at the Northern Cape Theatre, withguest artist Gemma Fassie. Tickets cost R200 via WhatsApp on 076353 7793
TheKimberley Markets areatthe Big Holefrom10:00 to 15:00.Book astall,orvisit themarkettobrowsestalls selling crafts, food, clothing, decor andmore. Call Marais Tesner on 082309 7885.
ThemonthlyMarket forCharitytakes place at the McGregor Museum in Herlear,Kimberley.Dial

protectthe people of Ga-Segonyana.”
Details regardingmemorial andfuneral services will be communicated in due course afterconsultation with the bereaved families
Apparently,a head-on collision
084 395 7297 or 079981 1240 formoreinformation.
11 JULIE
Diejaarlikse Askham-boeresport vind by Askham in die Kalahari plaas. Verskeie aktiwiteitewordaangebied, met stalletjies watplaasvars kosendrinkgoedverkoop Dierugbywedstryd tussen die SpringbokkeenSkotland gaan uitgesaai word.Besoek Askham Boeresport op Facebook virmeer inligting.
15 JULY
Alino workshop is presentedatthe William Humphreys Art Gallery in Kimberley from 09:00to14:00,suitablefor persons 16 yearsand older.CallTshidi Morake on 053831
Die toestand vantalle paaie in die sentrale deel vandie Noord-Kaap, onder meer die R369, het ’n punt bereik waar dit nie meer bloot ’n infrastruktuurkwessieisnie,maar ’n saak vanopenbareveiligheid en ekonomiesevolhoubaarheid.
Virdié rede versoekAfriForumdie Noord-Kaapse premier, dr.Zamani Saul, om dringend in te gryp om die verval van onder meer die R369 –weens die voortdurende stroom vanswaar mangaanertsvragmotors– onder bedwangtebring.
Die R369, wattussenHopetown en Petrusville deur Oraniastrek, is die enigste teerpadverbindingtussenOraniaendie resvan Suid-Afrika.
Volgens inwonersengereelde padgebruikershet die toestand vandié paddie afgelope jare drasties verslegweens die aanhoudendeverkeer vanswaar vragmotorswat roumangaanerts vanafdie Hotazel-Kuruman-streek na die hawe by Gqeberha (Port Elizabeth) vervoer.
“Die toestand vandie R369 het sodanigversleg datmotoriste dikwels teen ’n slakkepas moet ry om skade aanhul voertuie te voorkom. Slaggate, ongelyke padoppervlaktes en veiligheidsrisiko’s het ’n daaglikse werklikheid vir inwonersenbesoekers geword,” sê Thomas vanDalen, AfriForum se
Noord-Kaapsestreekshoof
VanDalenwys daarop datsoortgelyke skade ookopgedeeltes vandie N12 tussen Hopetown, Strydenburg, Britstown,DeAar en Hanover, asookopdie R369 tussen Petrusville,Philipstown en Hanover, sigbaaris. Toenemende druk op hierdie paaie beïnvloednie net padveiligheid nie,maarook plaaslike ekonomiese aktiwiteit,toerisme, landbou en diealgemene lewensgehaltevan gemeenskappelangs die roete.
In sy briefaan die premier versoek VanDalenduidelikheid oor die status vanbeplande opknapping vandie R369 tussen Hopetown en Vanderkloof,wat volgens beskikbare inligtingoorspronklik vir 2026 geskeduleer was, maar laterna2027 uitgestelis.
Die burgerregteorganisasie vra ookdat diepremier bevestig of ondersoekingestelisnabewerings vanmoontlike onreëlmatighede watdie projek verder konvertraag het.
’n Versoekisook gerigomaan te dui watter stappe die provinsiale regering doen om die padnetwerk te rehabiliteer, padveiligheid te verbeter en moontlikealternatiewe vragvervoeroplossings, insluitendverhoogde spoorvervoer,teondersoekom diedrukop dieprovinsiale paaie te verlig

firsttookplace betweenthe vehicle of Kurara FM and the bus. Later, the fire truckcollidedwith the busthatwas stuckinthe middleofthe road.
Thepolice in Mothibistad are investigatingacaseofrecklessand negligent drivingfollowing acollision involvingabus and alight motor vehicleonthe TM Tlhabane Road, said WO Molefi Shemane,policespokesperson.
He said the firstincident occurred on Friday 12 June at approximately 20:30. Thedriverofthe bussustained no injuries
However, three learnerstravelling
1724 or writetotshidi@whag.co.zafor moreinformation.
18 JULIE
Die Vaalharts Veteraanklub se jaarlikse Veteraan Ekspo vind van09:30 af by die Magogong-siloplaas. Beleef ou trekkers en implemente, en ook demonstrasiesenkompetisies. Kosstalletjies verkoop eetgoed en verversingsis beskikbaar.Toegang is gratis. Skakel 073633 8038
25 JULIE
Ouma en die ou koeie,'nkomedie-kabaret met Margit Meyer-Rödenbeck,wordom19:00 by die Hoërskool Diamantveldten bate vandie Helen Bishop-huis aangebied. Skakel 068287 0391 virmeer inligting.
on the bussuffered injuries and two members of alocal radio station who were inside the lightmotor vehicle were transported to hospital,where theyreceived medical treatmentand were subsequentlydischarged.
“Whileemergencyservices were attending to the scene, amunicipality fire and rescue vehicle collided with the stationarybus,whichwas standinginthe roadway following the initial collision,” Shemane said. Culpable homicide caseshavebeen registered, and investigationsintothe circumstances surrounding both collisionswereongoing, he concluded
8AUGUSTUS
’n Vroueoggendbegin om 10:00indie saal vandie NG kerk in Victoria-Wes. Op dié geleentheid word musiek gemaak, en meer oor mosaïekkuns vertel met artikels watuit herwinbaremateriaal gemaak is. Bel ElizePerrin by 082774 3824 vir meer inligting.
3TOT 6SEPTEMBER
Die jaarlikse Yonder Hartsfees word vir dié tydperk beplan. Besoek Yonder Hartsfees op Facebook vir meer inligting.
Stuur inskrywingsvir die dagboek na helena.barnard@ novusmedia.co.za. Inligting word gratis geplaas.


Ever wondered howbirdobservations,such as theone of this yellow-billedhornbillinthe Mokala National Park,contributetorealscientific research?Join the Gariep BirdClubfor aworkshop to learn howordinary birders canmakeanextraordinary contribution to conservation through citizen science.Discoverhow bird recordshelp scientistsmonitorspecies,trackenvironmental change,and support conservation efforts across South Africa.Youdonot have to be aseasonedbirder to join the eventonSaturday27June from 08:30 to 12:00 at the McGregor Museum in Kimberley.Clubmembers attendfreeofcharge,students payR15 and non-membersR50.Visit gariepbirdclub.org.zaor Gariep Bird Club on Facebook.
With Youth Dayhaving been observed on Tuesday 16 June,a fewthoughts on youth:
"Our children areour greatest treasure They areour future. Those who abuse themtear at the fabric of our societyand weakenour nation."
– Nelson Mandela
"All kids needisa little help,a little hopeand somebody who believesinthem." – Earvin "Magic" Johnson
"Children have neverbeen very good at listening to adults, but theyhavenever failed to imitate them." – James Baldwin
"When Ilook back, Iamsoimpressed again with the life-giving powerofliterature. If Iwerea young person today, trying to gain asense of myself in the world, Iwoulddothat again by reading, justasIdid when Iwas young." – Maya Angelou
"In youth, the days areshort and the years are long. In oldage,the years areshort anddayslong."
– Pope Paul VI
"It must be wonderful to be seventeen, and to knoweverything." – Arthur C. Clarke
“Older men declarewar.But it is youththatmust fight and die.” – Herbert Hoover

DS.KOBUS VANTONDER
Onshet dieweekJeugdag gevier.Net mooi 50 jaar ná diebloedigestudente-opstande van 1976. Ditis50jaarlater en steedservaarons jongmenseindie Noord-Kaapgroot uitdagings.
Werkloosheid onderdie jeug is hoog.Baie jongmensewooninafgeleëgebiede waar geleenthedevir verdereopleidingenwerkbeperk is.Armoede plaasdrukopgesinne
Sommige jongmenseworstel met dwelmmisbruik,alkoholafhanklikheid, gesinsgeweld,en die verlies aanhoopvir die toekoms
Ander moet lang afstande aflêomskole of opleidingsinstellings te bereik
Die digitale wêreld biednuwemoontlikhede, maar terselfdertydisdaarsteedsgemeenskappe waar toegangtot tegnologie en die internet beperk is
Toedie dissipels op ’n keer (Matteus 18:1) met mekaarredeneer oorwie die grootste in die koninkryk vanGod is,verrasJesus hulle. Hy gee nie ’n lesoor magofprestasie nie.
Hy plaas’nkind in die middel vandie groep. Kinders, watindie destydse samelewingdie minste aansien gehadhet,worddeur Jesusdie
middelpuntvan die gesprekgemaak. Verder waarskuJesus datniemand ’n struikelblok vir die kinders magweesnie Onswoorde, onsoptredeenons besluite moet jongmensenader aanChristusbring, nie verder vanHom af nie.
Teen hierdie agtergrond vandie omstandighede in onsland hoor onsJesus se woorde opnuut
Hy sê niedat jongmenseeersbelangrik word wanneer hulle suksesvolisnie.Hyplaas hulle noureeds in die middel.
Hy herinnerons daaraandat elkejongmens, ongeag sy of haaromstandighede,waardevol is in Godseoë.
Daarom is Jeugdagmeeras’nherinnering aandie opstand van1976.
Dit is ook’noproepaan die kerk en gemeenskap om jongmenseernstigteag. Om na hulstories te luister. Om hulle te mentor. Om geleenthede vir groeiteskep.
Om hulle te helpontdek dathul identiteit nie bepaal word deur werkloosheid, armoedeof mislukkings nie, maar deur Godseliefde Magons as geloofsgemeenskappe saamwerk om te verseker datdie jeug vandie Noord-Kaap nieaan die kantlynstaan nie, maar eerder die hoop,geloof en toekoms vanons gemeenskappe helpvorm.
In my lewehet ek by baie sterfbeddens gestaan; meer dikwelsbysiekbeddens;enletterlikduisende kere konfliksituasies aangehoor. Ek kanmet redelike selfvertroue sê op die einde gaan dingeoor die verhoudings waarin jy met mense gestaanhet.Almal vanons maak foute, almal hounie eweveelvan alle mense nie, almal het mensewat moeiliker is om mee oordie wegtekom as ander.Tog,ons kanmaar
almal moeitedoenmet die menserondomons Dit is ironies,maarwerklikso, dat’ndik CV en baie watjybereik het, baie range, baie posisies, baie prestasies werklik in die wind wegwaai. Wanneer jy op jousterfbedlê, laat jy alles na Onlangshet ek weer te doen met ’n maatskaplikeinstellingwat komadvies vraoor hoekom hulle sukkel om voor te kom. My waarnemingisdat hulle niksmoeitedoenoftyd afstaanaan verhoudingsmet mensenie.Opregte omgeewordop’nmyl gesien. En aangevoel.
KARIN MULLER
Ditwas ’n gestoeitoe oom Daan diewindpomp op dieplaas opgerig het. Die uitdagingswas meer as gewoonlik.Net mooi alles hetskeefgeloop.Hyhet egternie opgegeenie en ná daesegesukkel is die windpomp staangemaak en hetdit beginwerk. OomDaanwas gedaan, maar tevrede.
Metdagbreekdie volgende oggend wastannie Hetta merkbaarongelukkig. Sy kondit niewegsteeknie,al wousy. Dit hetOom Daan ’n rukkie geneem om te besefwat dieoorsprong van haar ongelukkigheid was. Hy hethaarverjaardag vergeet. Hy het’noomblik nagedink en toeverduidelik dat hy nie haar ongelukkigheid verstaan nie– hy hetdan immersvir haarverjaardag ’n windpompgekoopen opgerig. Metoom Daan se
verjaardag ’n maandlater hettannie Hettavir hom ses nageregbakkies as geskenk gegee.
’n Paar jaar gelede het’n goeie vriend my ’n maand ná my verjaardag gebel.
“Ekhet nie jouverjaardag vergeetnie,” hethyverduidelik
“Ekwou net sekermaak ek is die laaste eenwat jou gelukwens.”
Soms beland ’n mens in ’n penariewaaropjynie voorbereid wasnie.Jyhet datums omgeruil. Jy het dalk besiggeraakentred met tydverloor.Dit was nie doelbewus nie,maar helaas,dit hetgebeur
Soms is ’n mens gelukkig en kanjou brein vinnig genoeg iets uitdink om jou uit die situasie te red. Ander kere moet jy goedsmoeds erkendat jy skuldig is Hoegereeld moet jou brein jouuithelp as jy, in alle eerlikheid, onverwags in ’n penariebelandhet? Of moet jy maarnet skuld erken?
Hoevreemd dit ookalklink: die grootmaak vanjou kinders gaanoor verhoudings;die suksesvan jouonderneminglêinverhoudings wat jy bou; jouvriendekring,jou skoolenkerk. Menseredeneermaklik:omreg te wees is vir my belangriker; of ek word gedryf deur sukses; of prestasie is vir my voorop.Maarinwatter verhoudingstaan jy vandag met wie? Hoekom maak jy nievandag die verskilwat jy kanin’n ander se lewenie? Hoekom besinjynie oorjou nalatenskapnie? Waarvoor saljyonthouword?
Hiermee dievolgende aflewering in ’n reekswat ’n Noord-Kapenaaroor dielewesaammet ’n narsistiese ma geskryf het. Lees vorigeafleweringsby novanews.co.za/noordkaapbulletin/ en klik op “Opinion”
Eenkeerper jaar kuier onsasgesin saam by my ouers. Kerstyd. Dansien ons my broerenskoonsus en die twee niggies Dit is altyd ’n goeie vooruitsig en onskuier heerlik saam,alisdit netvir ’n paar dae voordatalmal moet terugkeerwerktoe Albei gesinne houdinge so eenvoudig moontlik –toebroodjies vir die strand en eenbak-geregte viraandete. Minskottelgoed.Min wasgoed. Baie tydvir kuier Onstweehonde gaan altydsaam. Die oudste is te oudom’nweeksonder onsby die huis te bly, en die jongsteeen klim oor die muur wanneer onsnie daar is nie.
Elke jaar herinner ek my ma daaraandat ons diereseeetgewoontesvan haar diere s’nverskil. Onshonde krynie oorskietkos vandie tafel af nie.Net hondepille
Soms voel ek skuldig as hulle met hul bruin oë my aanstaar wanneer ek die bene in ’n sakkie toeknoop en in die asblik gooi, maar dit is virdie beste. Wanneer hulle oorskietkos kry, raak hulle verskriklik naar. Die aanpassing is danook baie grootwanneer ons terugisbydie huis,wantdan wil hulle glad nie diehondepille eetnie
“Moetassebliefnie vir hulle oorskietkos of bene geenie,” pleit ek jaarliksbymyma.
“Dit is reg, ek verstaan,”sêsygerusstellend.
Teen die tweede aand vouekwasgoedin onskamer op.Die resvan die mensekuier in die sitkamer.Ekkyk op toemyskoonsus by die kamer inkom en op die bedkom sit. Metdie intrapslag sien ek iets is niepluis nie. Sy lykongemaklik.Amper verward.
“Wat is fout?” vraekreguit.Sykyk weg.
“Kom nou, jy kanmyvertel.”
“Jou ma het my gestuur om joutekom besighou terwyl sy vir jouhonde die oorskietkos gee. Ek is so jammer.”
Ek sug. Dit salnie helpomkwaad te word nie. Dit salnie helpomteprobeer keer nie.
“Wat gaan jy doen?” vrasy.
“Niks,”antwoordek.
Narsiste het geen respek vir hulslagoffers se behoeftesofmenings of versoeke nie. Dit word afgelag.Geïgnoreer. In baie gevalle doen hulle die teenoorgestelde. ’n Slagoffer leer vinnigdie padvan die minste weerstand volg.As’nslagoffer probeerdat ’n narsis sy of haar behoeftesrespekteer, ontaarddit in ’n magspeletjie waarteen geen normalemensopgewasse is nie. Die onsigbaredekmantelwat ooremosionele mishandelinghang, veroorsaak dat slagoffersnie herkenofgehelp word nie. Jy moet self probeeroorleef
Ek skryfoor dié littekens watekinmy hart ronddraom’n fisiekebewystehê van’nlewewat ek niewou leef nie. As dit iemand kanhelp om uit die wurggreepvan narsisme wegtebreek,soveelbeter


REGSKENNISGEWINGS &TENDERS


T1165/1975LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the DeedsRegistries Act, 1937,ofthe intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer Number
T1165/1975 passed by BOEDEL WYLE
FREDERICK JACOBUS
POSTHUMUS, BOEDEL NOMMER 875/73 in favour of FREDERICK JACOBUS
POSTHUMUS,GEBORE 14
OKTOBER 1947 in respect of
1.REMAINDER OF THE FARM BIESJESPUT
NOM ME R1 14, KIMBERLEY
2.PORTION 5 (GOEDHOOP) OF THE FARM NUMBER 143 HELD BY DEED OF TRANSFER NUMBER
T1165/1975 which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds: Northern Capeat Kimberley within two weeks from the date of the publication of this notice.
Dated at KIMBERLEY on 19 June 2026 Van De Wall Incorporated 9Oliver Road Kimberley Memorial Road Area 8305 Tel: (053) 830 2900 Email: catherine@vanwall.co.za –E52839

T1197/1978 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation68of the Deeds Registries Act, 1937,ofthe intentionto apply forthe issue of a certifie dc op yo f Cer tificat eo f Co ns o l i dated Title Number T1197/1978 for whichVA39/2011 was issued in respectofErf 1136 Warrenton,situated in the Maga reng Municipality, District Kimberley,Province NorthernCapeinfavour of Warrenton Motors (Proprietary) Limited, Registration Number 1974/002340/07,which has been lost or destroyed.
All interested persons having objectiontothe issue of suchcopyare hereby required to lodge thesameinwritingwith theRegistrar of Deeds: NORTHERN CAPE at KIMBERLEY within two weeksfromthe date of the publicationofthis notice.
DatedatBloemfontein this 11th day of June 2026
Applicant:
Gous Vertue &Ass. Inc. Address: 4GeneralHertzog Street, Westdene, Bloemfontein, 9301 Email:charles@gva.co.za Contactnumber: 051 4361457
T30995/11 LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms ofregulation68of the Deeds Registries Act, 1937,ofthe intentionto apply forthe issue of a certified copy of Deed of Transfer Number T30995/11 Passed by The Executor in the Estate Late Johannes Hyronimus Maritz Estate Number 1060/2009 in
1937, of the intention to applyfor theissue of a certified copy of Deedof Transfer T346/2013 passed by CORAL
LAGOON INVESTMENTS 7 8P ROPRIETARY
LIMITED Registration Number
2004/018544/07 in favour of SISHEN IRON
ORE COMP AN Y
PROPRIETARY LIMITED
RegistrationNumber
2000/011085/07 in respectofERF 6654
KATHUSITUATED IN THE MUN ICI PALITY
GAMAGARA DIVISION
KURUMAN, PROVINCE NORTHERN CAPE In extent 870(EIGHT HUNDRED AND SEV EN TY )S QUARE METRES
whichhas been lost or destroyed
All interested persons having objection to the issue of such copy are herebyrequired to lodge the sameinwritingwith the Registrar of Deeds: Northern Cape at Kimberleywithintwo weeksfromthe date of the publication of this notice
Dated at BLOEMFONTEIN on 8June 2026
Poswa Incorporated 31 Second Avenue 1st Floor VictorianSquare Westdene, Bloemfontein 9301
Tel:+27514300296
Email: jacques.coet zer @poswainc.co.za

T39864/1974LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby givenin terms of REGULATION 68 OF TH ED EED S REGISTRIES ACT, 1937, of the intentiontoapply for

T845/2009LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby givenin terms of regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issued of a certified copy of Deed of Transfer Number
T845/2009passedbyTHE CURATOR IN THE INSOLVENT ESTATE OF GUILLUAME SM IT (Ide nt it yN umb er 7405145077081) in favour of THETRUSTEESFOR THETIME BEING OF SCHEEPERS GESINS TRUST (Registration Number IT4696/2008) in respectofcertain
1. LOT79(PORTION OF LOT 53) KAKAMAS NORTH SETTLEMENT, SITUATE IN THE KAI !GARI B MUNICIPALITY,DIVISION
GORDONIA, PROVINCE
NORTHERNCAPE IN EXTENT 6,4379 (SIX COMMAFOUR THREESEVENNINE)
HECTARES; 2. LOT89(PORTION OF LOT 53) KAKAMAS NORTH SETTLEMENT, SITUATE IN THE KAI !GARIB MUNICIPALITY,DIVISION
GORDONIA, PROVINCE
NORTHERNCAPE IN EXTENT 6,0725 (SIX COMMA ZERO SEVEN TWO FIVE)HECTARES which hasbeenlost or destroyed.
All persons having objection to the issueof such copy are hereby required to lodgethe same in writing with the RegistrarofDeeds: Northern Cape at Kimberley, 10th Floor, New Public Building, Corner Stead andKnight Streets, Kimberley, 8301 within two weeks after the date of the publication
BOEDELKENNISGEWINGS
BOEDELS: KREDITEURE EN DEBITEURE 4201

C.M.Neethling IN THEESTATE OF THE LA TE :C ONS TAN CE
MARGERYNEETHLING
IDENTITY NUMBER: 3003250029080 SURVIVING SPOUSE: IDENTITY NUMBER: OF:BELGRAVE OLDAGE HOME, BELGRAVIA, KIMBERLEY,8301
MASTER'SREFERENCE NO: 1269/2026
Creditors anddebtors in theabovementioned Estate are requestedto submit their claims andto pay their debts to the undersignedwithin 30 (Thirty)daysfrom the date of publication hereof.
HP AVENTER
Duncan &Rothman Attorneys for Executrix POBox 64 Kimberley 8300
Ref: HPAVENTER/ im/NEE26/0001

G.C. Gaetsewe GABOKGATLE CAROLINE GAETSEWE In the Estate of the Late: GABOKGATLE CAROLINE GAETSEWE Identity Number: 7101041045088
Estate Number: 003924/2019 Date of Death: 20 October 2019 Last Address: 1256 Boi tapoloso Street,Takeng Section, Bat lharos Village, Kuruman,8460

P.A. Sparrow IN THEESTATE OF THE LATE: PATRICIA ANN SPARROW IDENTITY NUMBER: 470318 0093 085
SURVIVING SPOUSE: IDENTITY NUMBER: OF :35A ROB INS ON STREET, BEACONSFIELD, KIMBERLEY, 8301
MASTER'S REFERENCE NO: 1507/2020 Creditors anddebtors in theabovementioned Estate arerequestedto submit their claimsand to pay their debts to the undersigned within30 (Thirty) days from the date of publication hereof.
HP AVENTER Duncan &Rothman Attorneys forExecutrix PO Box 64 Kimberley 8300 Ref: HPAVENTER/ im/SPA26/0001

W.L. Cloete IN DIE BOEDELVAN WYLE: WILLIAM LENNOX CLOETE
IDENTITEITSNOMMER: 310501 5004 08 2 LANGSLEWENDE GADE: IDENTITEITSNOMMER: VAN: AC ASI AP ARK, KIMBERLEY, 8301 MEESTER SE VERWYSING: 2378/2024
DieEerste en Finale Likwidasie -e n Distribusierekening in die bogemelde boedel salter insae lê in die kantore van die Meester van die Hooggeregs hof KIMBERLEY vir 'n periode van 21 (Een en Twintig) dae vanaf 26 Junie 2026. HP AVENTER Prokureursvir Eksekuteur DUNCAN &ROTHMAN
BOEDELS: LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIE 4205

C.C. Leonard FIRST AND FINAL LIQUIDATION- AND DISTRIBUTIONACCOUNT IN DECEASED ESTATE LYING FOR INSPECTION. In the estate of the late, CORNELIA CAROLINA LEONARD ESTATENR: 2799/2025
IDENTITY NUMBER: 3508110005088 LAST ADDRESS: 45 LUBBE STREET, JACOBSDAL,8710
DATE OF DEATH: 24-09-2025
Notice is hereby given thatthe First andFinal Liquidation and Distribution Accountin the above deceasedestate will lie forinspection at theoffices of the Magistrate's CourtofJACOBSDAL fora period of 21 (twenty-one) days from the date 19-06-2026 of publication hereof to all parties who mayhavean interesttherein. If no objections arereceivedbythe Master of the High Court withinthe said period,the Executor will proceed with payment in terms of the account.
DU PLESSIS &LEROUX ATTORNEYS 33 SteynStreet KROONSTAD TEL: 056212 6541 EMAIL:info@dpl.co.za
D.O Potgieter IN THEESTATE OF THE LATE DEREKOLIVER POTGIETER ID EN TITY NU MB ER


J.B.M. Ludik In die boedel van wyle
JOHANNA BARBARA MARI AL UDI K
Identiteitsnommer 6903250030086,inlewe getroud binne gemeenskap van goed met DEON ALWYN LUDIK Identiteitsnommer 710406 5024 088 woonagtig te DS VAN
JAARSVELDSTRAAT 22 KURUMAN
Dist rik KUR UM AN BOEDELNOMMER: 2071/2023
Kennisgeskied hiermee dat die Gewysigde Eerste en Finale Likwidasie-en Distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae lê by die Kantoor van die Meester van die Hoog geregs hof te KIMBERLEY en 'n afskrif da ar va nb yd ie Landdros ka ntoor, KURUMAN, vir 'n tydperk van 21 (EEN EN TWINTIG) dae vanaf 18 JUNIE 2026. PROKUREURS: DUVENHAGE &VAN DER ME RWE INGELYF BEARESTRAAT52B, POSBUS 63
KURUMAN 8460 FOON: 053030 0094 5 E-POS: marlene@dvdmprok.co.za

N.D. Potgieter IN THEESTATE OF THE LATE NORMA DENISE POTGIETER ID EN TITY NU MB ER 4502090012080 AND SURVIVING SPOUSE IDENTITY NUMBER OF ERINDALE FARM, BARKLEY WEST MASTER'SREFERENCE NUMBER 2438/2021 rst and n lie the ly eof gh ra wenty-one) of







HELENA BARNARD
TheNorthern Cape Diamonds finished their Telkom Netball League (TNL) participation for 2026 in sixth placeafter North West Tshukud laimed
With both teams matchin otherstride for stride,the sc waslockedat23– 23 at half-time In the secondhalf of them the scores were levelat34–with tenminutes left to play beforeTsh kudu od dt


Die jaarlikse Ysbeerswem-geenthede word weer eersdaags, oor ’n aantal weke,byverskilnde liggingsoor dieland heen aangebied.
Eersteaan die beurt,op27 nie,isAldam in die Willem etorius-reservaat naby ntersburg. Dit word verwag dat die temperatuur vandié dam se waterongeveer 9°Csal wees,met buitetemperaturevan
nagenoeg18°C. Op 4Julie word by Doringbos buite Bloemfontein geswem Die volgende geleentheid, waar sneeu al tydensdie swemmery beleef is,isop11Julie by RoggeCloof buiteSutherland. Op 18 en 19 Julie durf swemmers by Victoria-baai en Santos in Mosselbaai diewater aan, en op 25 Julie word dieeerste ysbeerswemgeleentheid by Groot
Brak aangebied. Dit is ’n jaarliksegeldinsamelingsgeleentheid virverskeie liefdadigheidsorganisasiesen word metdie ondersteuning van GoldcoSparesaangebied Op vandie geleenthede kan nagswemplaasvind, asook verskeie ander aktiwiteite. Besoek PolarBear/Ysbeerswem op Facebook virmeer inligting, of skakel 082851 4584.


