Thursday, 7May 2026

![]()
Thursday, 7May 2026

HELENA BARNARD
Hewige en wydverspreide reën het die afgelopedae oorgroot dele vandie NoordKaap neergesak. Op Donderdag29 Aprilisdie hemelsluise oopgetrek soos lanklaas beleef en reënmetersgou gevul.
Oordie naweek het reënneerslaeplek-plek voortgeduur,en Dinsdagteenspertyd wasdit steedsbewolk, met ligteneerslae. Lees die berigopbl. 3.

DieKuruman-rivierhet sy oewers oordie hoofstraat en totaan die VanZylsrus-hotel,vanwaar dié foto geneem is,verbreed. FOTO:Facebook / VanZylsrus Hotel

Die Cardington-brugnoordoos vanKuruman.’n Karwat die brug wouoorsteektoe dit onderwater was, lê in die gat. FOTO:Kuruman Accident and EmergencyNews

Eenvan vele ontwortelde kameeldoringbome in Kathu op Maandagaand.Soverbekend is geen noodlottigegevalle aangeteken nie FOTO:DeanEspach

Oorstromingshet Donderdagaand in Galeshewe en Roodepan in Kimberley voorgekomeninwoners binne of buite hul huis vasgekeer. FOTO:Facebook / Velile Hesi

Reddingswerkers Donderdagnag tussen KathuenPostmasburg, op padnadie vasgekeerde Transnet-werkers. FOTO:And 310 Group












CHARNÉ KEMP
Die inwonersenbelastingbetalersvan die beleërde SolPlaatjemunisipaliteit in Kimberleyword weer gedwingompatestaan vir regskoste.
Dit is in ’n strydwat opposisiepartyeenander ingeligtes beweer is die regerende partyse pogingombeheeroor die “munisipale geldkoffers” te kryvoordie plaaslikeverkiesingop4 November
Ditvolgopdie nuus datdie LUR vansamewerkende regering dié munisipaliteit op 2Mei onder administrasie souplaas en oorneem, en ’n beplande dringende interdik-aansoekdaarteen.
Die InstituteofAfrican Royalty (IAR) het in April’naansoek by die hooggeregshofindie stad teen die munisipaliteit,speaker, burgemeester, premier,asook LUR en ministervan samewerkende regering ingedien om die munisipaliteit onder administrasie te plaas.
Dit word deur die munisipaliteit en Thapelo Matlala, munisipale bestuurder,teengestaan.
Dié interdik-aansoekwat op
Donderdag 30 Aprilaangehoor sou word,istot 15 Meiuitgestel sodat repliserende verklaringsingedien kanword.
Die IAR wilmet sy aansoek diemunisipaliteit“stabiliseeren verseker dathysygrondwetlikeen statutêreverpligtinge nakom”
Vandie verweerdersbeweerdie IAR hetnie die regsbevoegdheid omdié aansoektebring nie, en sy beweringsoor swak bestuur en diensleweringissonder bewyse en op spekulasiegegrond.
Intussen wilBentley Vass,LUR vansamewerkende regering, ingevolgedie Grondwet by die munisipaliteitingryp, waarvolgens ’n provinsiale uitvoerende verteenwoordigeren’nspanvan vier kundigesop2Mei beheer oordie munisipaliteitsou neem Volgensingeligte bronne hetdie munisipaliteitonder leidingvan Matlalareedsmet regstappebegin om dié oorname met’ndringende interdikaansoektestuit “omdie munisipaliteittered”.
■ Om die volledige berig hieroor gratis aanlyn te lees gaan na novanews.co.za/noordkaapbulletin/.
CHARNÉ KEMP
Dieherrie oordie DA se bewering dat dieDawid Kruiper-munisipaliteit in Upingtonskuld van byna R6 miljoen aanhuurgeld virDie Eiland-vakansieoord afgeskryf het, het’nnuwe kinkel gekryweens teenstrydige verklaringsvan diemunisipaliteit en diehuurder, KhethiweGroup
Henk Opperman,DA-hoofsweep, voer aanKhethiweHoldings hetin Oktober2023 skynbaarsuksesvol aansoekgedoenvir kwytskeldingvan meer as R2,8 miljoenseskuld.Volgens Opperman is ditgegrond op infrastruktuurverbeterings watdie maatskappy by die oord aangebring het. Hy beskryf dit egterasonreëlmatig omdat die huurkontrakjuis bepaal datdie direkteur,Jacques Henning, die verbeteringe op eie kostemoetaanbring.
“Die raad hetdestyds korrek besluit om die aansoeknadie tender-
pale bestuursprosesse. Dit ondermyn aanspreeklikheid, verswaktoesigen skep ’n gevaarlikepresedentvir hoe openbaregeldenmunisipalebates bestuur word.”
Opperman beweer die algeheleskuld hettot byna R6 miljoenopgehoop. Hy eis dr.Elias Ntoba, munisipale bestuurder,moet’ndringende forensieseondersoek gelas. Opperman gaan ookklagtebydie Ouditeur-Generaalen die OpenbareBeskermer indien. PatrickWilliams,munisipalewoordvoerder,weerspreekdie beweringsvan die DA en die KhethiweGroup Terwyl Khethiweaanvoer daar is ’n ooreengekome verminderingvan skuld, ontken die munisipaliteit datenige skuld amptelik afgeskryf is.Williams voer aandie munisipaliteit beskou die volle bedrag vanR5797 738,59 (virhuur en dienste)assteedsinvorderbaar
Hy sê die raad het kennisgeneem vanKhethiwesebesluit om die kontrak eensydig te beëindig, maar het opdrag gegeedat dieregsprosesvir skuldin-
kontraktueel vasgelê is”. Khethiweontkenhyskuld R5,9 miljoenenvoeraan die munisipaliteit het versuim om sy rekening reg te stel. Die maatskappy beweer hy het die kontrakbeëindigjuis weensdié versuim.Volgens KhethiweGroup washy te alle tyegeldelik in staat om sy verpligtinge na te kom. Hy houvol beëindiging vandie kontrakisregsgeldigweens die munisipaliteit se administratieween kontraktuele versuim
Hoewel die saak as subjudice beskou word,wou die maatskappy“onakkurate”stellings op die sosiale media regstel.
Die geskilvindplaas teen die agtergrond vanDie Eiland se agteruitgang.Teen2022 wasdie eens gewildetoeristebestemmingverlate en gevandaliseer. Destydswas daar ooktwisoor die toekenning “van die 15-jaar-huurkontrak” aanKhethiwe Group. Die aksiegroep RedUpington het destyds ’n petisie met meer as 1200 handtekeninge opgestel en beweer die ndie proses gekennie tken datdie toekenning wasensêdie besluit is raad geneem op grond gdebesigheidsplan. blyegter ontevredeveral gende mosie en vrae oor ek gelede in die raadss“niedringend” deur die eraadafgestemis. Hy sê eskryf is,“is eintlik aan vanUpington verskuldig”.

With the dateset for South Africa's local government elections (LGE), the Electoral Commission (IEC) has called on alleligible citizenstoverify their voterregistration status and register to vote
Pres.Cyril Ramaphosa has recently confirmedthe election dateasWednesday 4 November.
Sy Mamabolo, chief electoralofficer(CEO) of the IEC, urgedcitizens who arenot yetregisteredtovote, or who have recentlychanged their placeofresidence, to ensuretheyare registered in the voting district where they ordinarilyreside
TheIEC emphasised that voters mayonly cast their ballots at the voting station where theyare registered, making verification of registration details critical
An IEConline registration platform is availableatregistertovote.elections.org. za,allowingusers to register or updatetheir detailsusing adesktop computer or mobile phone
Thecommission also stated that,for those who prefer to register in person, anational voter registration weekendis scheduled for20and 21 June,whencitizens canregisteratthe votingstations wherethey intend to vote
HELENA BARNARD
Swaarreënneerslae hetsedert verledeweektot grootskaalse oorstromingsoor grootdelevan die Noord-Kaapgelei.
Vanwyd en sydoor die hele provinsie heen is inligtingontvang vanstroompies watintierende riviere verander het;van oorspoelde strate; dorre panne watmeteens ’n horison vanwater is;brûewat ingekalwehet; en vanoutydse duime en duimereën watuit reënmetersgegooiword. Nege Transnet-werkers watop Donderdag30April langsdie spoorlyn tussen KathuenPostmasburg gewerk het,met hultweevoertuie,isdeur vloedwater vasgekeer. Eenvoertuig is ’n kort entjie deur die vloedwater meegesleur,terwyldie tweedeeen in ’n boomvasgehaakhet.Dié nege moes die hele nagopdie voertuigdakke deurbring.
WendyKetwa,noodhulppraktisyn(ECP) vanAnd 310 Emergency Medical Services,sêtoe soek-en reddingspanne Donderdag omstreeks 23:00bydie toneel aankom,het dit steedsgereënenwas ditbaie koud, terwyl die vloedwater teen ’n hewige tempogevloei het.Weens verskeie eksterne faktore kondie redding nie toeuitgevoer word nie.Ledevan die Gamagara brand-en-reddingspanhet egternabydie gestrande werknemers gebly.
Vroegoggend op Werkersdag, met die hulp vanledevan And 310, Gamagara brand-en-redding, Sishenmynsebrand-en-reddingsdienste,en

Maandagaandhet Andrévan Schalkwyk vanKathu omstreeks18:00 op sy weerlig-app gesien dat weerlig aan die westekantvan die dorp opgetel word.Hyhet ’n entuit die dorpgeryvir ’n beteruitsig vandie weerlig en noem dit wathygesien plaasvind het oorKathu ’n onbeskryflikeervaring.Met sy terugkeer na die dorp washyverstom oor die nadraai vandie storm,met menigeboom ontwortel en paaie versper FOTO:André vanSchalkwyk
Komani-brandweeren-ambulanspersoneel,isdie gestrande mans met ’n helikopter vanRocketHems opgepik. Ketwasê geen ernstigebeserings is aangemeld nie en die mans is na mediesefasiliteitevir waarneming vervoer.
■ Op 30 Aprilisowerhedeingelig dat twee mans,wat probeerhet om ’n oorspoelde brug in die Metswetsaneng-nedersettingoor te steek, vermis word.’nMulti-dissiplinêre span hetdie lykvan eenvan die mans op Sondag 3Mei gevindenMaandag dietweedeliggaam
■ Op Maandagaand 4Mei het’n hewige storm’ngroot deel van

Weens die onlangse reën,enopvolgreën,is die gebied rondom Aggeneys ’n skouspel. FOTO:Facebook /Stephanie Grobler
Kathugetref en talle grootbome,ook kameeldoringbome,isontwortel Verskeie strukture, soos omheinings, middelmannetjies,padtekens en die padelbaan,isbeskadig. Soverbekend, hetnet eenhuis grootskade opgedoen. Geen noodlottige beseringsis soverbekend aangemeldnie
Dean Espach vanRhino Response Team vertel datdie stormomstreeks 18:51 begin het, en omtrent30minute geduur het.
Spanne,bestaande uit lede van Rhino ResponseTeamRPU,asook Gamagara se vuur-en-redding, verkeersafdeling, en munisipale parke, hetkortnádie stormingespringom
bome uit paaie en opritteteverwyder, verkeertereguleer,entekyk waar hulle die publiek vanhulp kanwees. Dinsdagteenspertyd washulle steedsbesig.Laaigrawe,ondermeer deur Oryx PlantHirebeskikbaargestel, is in dié proses gebruik ■ Nadatetlikereënfoto’s op 30 Aprilop NoordkaapBulletin se Facebook-blad geplaasis, het ookkommentaar ingestroom “Byons in Greenpointstoot die watervan onder op sitmet ’n shantie volwater het al klompliter uitgegooi,” skryfGovan de Wesvan Kimberley.
MagdelineNamukolo vanKimberleyhet laat weet:“Dis lelik hier voor
my jard in Club 2000 dis reënwater plus sewagedis ergons kani uitgaan nie.”
Andries Servon het laat weet dit reën onophoudend in Douglas,terwyl DeliseBarnardskryf vandeurdringende reën in Southridge,Kimberley Jowina Smith vanUpington skryf dit het reeds95mm gereën,endit reën nogsteeds. “Dis nat, maar ons is geseën met genadewater vanbo.” Esme du Toit laat weet:“Op Upington is onsdeurnat,tot opibeen!” Wimpie Nelvan die Raaswater-omgewing so 20kmbuiteUpingtonskryf hy het 60mm uit sy reënmetergegooi, en dit reën steeds Bevestigingvan reën is ookvanaf Hopetown,Kathu,Kuruman, Kakamas, Prieska,DeAar,Petrusburg, Boshof,Luckhoff,Groblershoop, Keimoes,Olifantshoek,Christiana, Ritchie,Jacobsdal, Postmasburg, Griekwastad en Campbell ontvang. ■ Weensdie Kurumanrivier watin vloedis, en grootdele vanVan Zylsrus en omgewing watmoeilik begaanbare paaie weensdie reën het,isdie Geoglief-fees watopSaterdagsou plaasvind, gekanselleer Pieter Pienaar, organiseerder,laat weet:“Die reën het geval. ’n Rivier het VanZylsrus oorstroom. Onsplanne het saam met die waterweggedryf Die seëninge vanbohet ingegryp.As organiseerderswas onsbemoedig deur die bereidwilligheid vandie gemeenskap en vreemdelinge watwou deelneem. Nouhet ons’nbloudruk, watdie beplanningvan die nuwe Geoglief-fees makliker kanmaak. Ons salwag vir die wateromtesak en vir die leweomnanormaal terugtekeer.”


Op uitnodiging vandie Cactus and SucculentSocietyofAustralia,om as gasspreker op hul jaarlikse konvensie op te tree,het die bekroonde plantkundigevan die Richtersveld,Pieter vanWyk,onlangsAustralië besoek.Ditwas VanWyk,watook die kwekery- en herbarium-kurator by Sendelingsdrift in die Richtersveld is,se eerste besoek aan dié land.TeruginSuid-Afrika,en op padterugdie Richtersveld in,hetdie Conophytumwettsteinii hom met ’n skouspelagtigeblommeprag verwelkom. FOTO:Pietervan Wyk/ Facebook
Moenie vanjou hart 'n moordkuil maak nie: Moenie jou gevoelensofemosies opkrop of onderdruk nie
Letterlik: Moenie jou gevoelensdoodmaak of vermoor nie.'nMoordkuil was'ngrotofspelonk waar misdadigers weggekruip het
– Bron: Facebook /VivA Afrikaans Iemand kry'nhart:Iemand se hart word seer Hart se punt se vetkant:Allerliefste beminde Hart val:Sterf Hartseerson:Ondergaande son. Hartvergadering:Ernstigenadenke oor persoonlike sake;selfondersoek. Die helemoordvergeet:Heeltemal vaniets vergeet
Strik:Soosin"die ma hou strik oog dat diekinders nie seerkrynie" – moontlik na die Engelse "strict". Verbeel haar haar stertis'nwaaier en haar kop 'n sambreel:Iemand, veral'nvrou, watteveelvan haarself dink Stink dankie:Ondankbaarheid; stank vir dank. – Bron: AnnerlikeAfrikaans, Woordeboek vandie Afrikaansekontreitaal,deurAntonF.Prinsloo

Tussen WerkersdagenMoedersdagisdaar’n paralleltetrek; gedagtes om oortebesin.
Werkersdag –wat op 1Mei in Suid-Afrika plaasvind –het sy oorspronginpolitiekestryde en regtevan werkers, terwyl Moedersdag op 10 Meivanjaar gefokus is op die moederfiguur in ’n huishouding
Werkersisdie ruggraat vandie ekonomie,en die moederfiguur in ’n gesindie ruggraatvan die huishouding.
Of dié moederfiguur self in ’n beroep is of nie,die gladde funksionering of totale chaosin ’n huishouding is hoofsaaklik dié persoonse verantwoordelikheid.
Hier word van’nmoederfiguur meldinggemaak –dié kaninsommige gevalle manlik van aard wees omdat daar gesinne sonder’nmais, of ’n ma hetwat nie ’n huishoudingkan behartignie.Insulkegevalle staan’nanderpersoon in die huishouding as ’n moederfiguur in Ideaal gesproke deel werkersenmoederfigurealbei diebeginsel vanarbeid, bemeesteringvan sekere logistiekeaspekte,vaardigheid, uithouvermoë, die wilomteleerenbuigbaar te wees,enom’npositieweverskiltemaak.
Ookomtrots te wees op watverrigword.
’n Moederfiguur in ’n huishoudingisas’t
ware ’n kind se eerste bestuurder en mentor. Dit is by dié persoondat die kind dissipline, veerkragtigheid en integriteit leer
Dit alles vorm deel vandie bloudruk vir die soortwerkerwat daardie kind salword. Moederfigure is in werklikheid verantwoordelik vir die grondslagenintreevlakvan die werksmag van’nvolgende geslag
Dit is ookhier waar seuns moet leer om meer empatiese, bekwame en ondersteunende volwassenestewees, en meisies om steeds vrou te wees maar haar mantekan staan. Andersasvroeëristakeinenomdie huis, soos kosvoorbereiding, skoonmaak, wasgoed was, tuinwerk en meer,nie netmeerwerkvir eengeslagnie
Weensmaatskaplikestrukture het dit ’n gedeelde verantwoordelikheid geraak
Moederfigure,net soos ’n werkersmag,het ’n primêrerol in ’n nasiesetoekoms te speelen dié rolhet vanvroeg ’n invloedop’nkind. Informele lewenslesse om ’n kombuistafel is die eerste treë vir ’n kind om op ’n dag hom- of haarself as ’n volwassene op watter beroepsvlak ookaltekan handhaaf. Soos watdie skrywerMaria Shrivergesêhet: “Havingkids –the responsibilityofrearing good, kind, ethical,responsible humanbeings –isthe biggestjob anyone canembarkon.”
HANNESNOËTH
Metdie verskyning vanhierdieTwyfelhoekie bereik ons diewonderlikemylpaalvan 15 jaar se rubrieke,dus ongeveer750 Twyfelhoekies.
Wat’nwonderlikevoorreg om weekliksin enkele woorde gedagtes,mense, tye, plekke, gebeure, drome,teleurstellings,vreugdes en soveel meer te kandeel.
Ek het’nbietjie gaanterugblaaiomvas te stel oorwattertemas kuier ons diemeestemet mekaarsaam. Dit is virmyopvallend. Daar is altydsekeretemas watherhaal in die lewe van ’n mens
Watmeerinteressant is,ishoe menseverskil-
lend reageeropdieselfde gebeureenomstandighede. Eenhanteer ’n uitdagingmet grasie,’n ander met ’n gesukkel
Eenisvergenoegdinalle omstandighede,’n ander is altyd onvergenoegd. Eenisdankbaar, ’n ander kannooit dankbaar wees nie. Eensoek vrede, ’n anderskepvoortdurendonvrede.Een reageerinliefdeenverhouding, ’n ander versuur verhoudings
Die eentemawat virmyuitstaan oordie afgelope15jaarisdie keuses watjydaagliks uitoefen in diehantering vanjou dag-tot-dagbestaan.
Vreugde is ’n keuse, vergenoegd wees is ’n keuse, dankbaarheid is ’n keuse, mooi wees is ’n keuse, gelukkig wees is ’n keuse. ’n Mens kannie altyd kies watinjou lewe
KARIN MULLER
Metdie draaivan dienuwejaar moes ek onshondjie vanamper 14 jaar veeartstoe neem om te laat uitsit. Alhoewel hy fisiek nog goed gelyk het, hetsylewensgehaltedaagliksagteruitgegaan.
Daar is mindinge so moeilik soos juis hierdie
Om die troeteldierwat jou vertrouindie voertuig te laai en te weet datjynet metsyhalsbandjie gaan terugkom is hartverskeurend. Soms neem ditbaielankom moed bymekaarteskraapomdit te doen. En baie lank om te herstel. ’n Paar weke gelede hetons die DBVgekontak om ’n hondjieaan te neem
Onshet besefdat dit nie ’n proses iswat onmiddellik vir jou’n troeteldier besorg nie
Die eerstestapwas ’n tuisbesoek
Wanneer hulle tevredeis, magjy na diehondjies gaan kykenopeen besluit
Dit is die moeilikedeel.
As ’n mens ’n plaaskon koop en al die diereaanneem,sou jy. Maar jy kannie
Jy hetwaarskynlik net plek vir een. Watter een?
As jy op ’n hond besluit het, word die hond na ’n plaaslikeveearts geneem om gesteriliseerteword.
Die tuisbesoek,die sterilisering, die eerste paar inentings,die administrasie –dit is allesbydie bedrag ingeluit watjyvir die dier betaal.
Wanneer diehond na die steriliseringweeropdie DBV-perseel terugis, magjyhom of haar gaan haal.
Dieopwindingonder die vriendelikepersoneel, watalmal diereliefhebbersis, loop hoog.Daar word foto’s geneem en vrolikoor die vooruitsig van’nnuwehuis gesels
Om ’n dier watverloregeraakhet en nie opgeëis is nie,of’ndier wat nie meer versorgkan word nie,’n huis volliefdetegee is beslis iets watmeermensekan oorweeg. Selfs al neem dit’nweekoftwee.
gebeur nie. ’n Mens kannog minder alles beheer.Maarjou reaksieopgebeure, mense, omstandighede en konteksis’nkeuse. By verreisdit die tema watvir my die meeste uitstaan oor15jaarsesaamdink:Hoe kies jy om jouomstandighede te bestuur en meesaamte leef?
’n Ander tema watekvoortdurendinons saamdink met mekaaraantref,isdie voorregom die mooi en die goeie vandie lewetegeniet Die lewegaansogou verby. Die leweisso onseker.
Daarom is dit belangrikomdie bestetemaak vanelkegeleentheid vanjyhet
So ja,ná15jaarbly die kernboodskap:Kies die mooi en geniet die lewe. Moenie joumoeg maak met die negatiewenie
CHARNÉ KEMP
“After listening to their spiel, I’d pointout that 311’s first album sounds pretty much like their secondalbum,which sounds pretty much like their thirdalbum The band wasn’t selling out. Therest of theworld wasjustcatching up.”
– Alan Goldsher, Modest Mouse: A Pretty Good Read
Hy weet hul“band”isdie wêreld vooruit
Die “sound”, die “look”, die “vibe” Liriekeook
Hy het gedink hulle het ookdie talentwat hy het,enhywat Budgie Blou is,isreg,behalwe dathymeer wêreldwysashulle is Sy “streetcred” is hoog
Dit is noualmaande dathulle soggens“jam” op die boomtakke, voordatdie mense wakker word en begin toilette spoel, stortwater laat spat, haardroërs laat blaas, ketels laat fluit
Hy onthoudit noguit sy hokdae; dank dieHemele dit is verbyenhy
koneendagdie mensuitoorlê. Dié mens het noggedinkhy gaanewe slaafs op sy skouer blysit, totdat daai deur oopgeswaai en hy sy vlerke gespreihet.Dit wasnou nie’nmooivlug nie, met dié dathy onfiks was, maardarem konhyby die deur uit,die bloute in Dit is waaroorsyeerste song gaan. Dieontsnapping, ’n onmoontlikemissiewat moontlik geword het.Alcatrazsemaai, daai mafiosokan eintlik vanhom leer Die wildevoëls koneersnie mooi verstaan wathyaan hulle probeertuisbringnie Hoegelukkig hulle wasomnie in hokketebeland nie. Hulvoorouerswas duidelik slimmer as syne,wat hulle laat verlei het met praatjies vanlewenslange kosenniksdoen.
Dithet hom omtrentwekegekos, smiddae –daaityd wanneer die son begin sak– om sy “band members” vanvryheid te oortuig. Die enigstevoordeelvan sy koulewewas datdit stof is vir sy “brilliantlyrics” “Let’shit the road, baby.”

Hiermee dievolgende afleweringin’n reekswat ’n Noord-Kapenaaroor die lewe saam met’nnarsistiese ma geskryf het. Lees vorigeaflewerings op novanews.co.za/noordkaapbulletin.
Ditisdie eerste kwartaal in diehoërskool. Onshet na ’n ander deel vandie stad verhuis en ek is die enigste hoërskoolleerlingwat in ons laerskoolwas Ek het gewigopgetel. Die verhuising wasvir my ’n geweldige aanpassing,soook hoërskool. Ek mis my maats. Diemeeste vanhulle wasdie afgelopesewejaardeel vanmylewe.
Drie hoërskole komneemeerskomende Saterdagopons terrein aan’natletiekbyeenkoms deel. Twee hiervanhet diegroot meerderheid vanmylaerskoolmaats in.
Ek is so opgewonde datekdie aand voor die byeenkoms byna nie kanslaap nie
Ek neem self aandie atletiek deel,endie volgende oggend is ek selfs vroeër asdie resvan die atletebydie skool.
Dit is heerlik om almal weer te sien.Ons lagengesels.Ons skerts oordie uitdagings vandie hoërskool. My ma is ookbydie skoolengesels hier en daar metmymaats se ouers. ’n Perfekte dag.
Ek het eers ná skemer gedaan by die huis aangekom
“Dit wassolekker om almal te sien,”het ek opgewonde vir my ma gesê
“Almal het gepraat oorhoeveel gewigjy opgetelhet,” washaarenigste reaksie. Die spreekwoordelikeemmeryswater is oormyuitgekeer Narsistelieg. Blatant. Sonder om’n
oogteknip.Sonderomwakker te lê.Om redes watvir min mensesin maak.Omhul slagoffersteverkleineer of nikstegun nie
Om verhoudingetevernietig. Om slagoffers te isoleer.
“Gaanbad, dit is amperetenstyd,”het sy agtermyaangeroep
Ek hetmyslaapklerenadie badkamer toegeneemendie badsekrane oopgedraai. Die trane het vlak gelê.Ekhet egter vanbeter geweet as om te wyshoe seer haar woorde my gemaak het. Hoekom toelaatdat sy haar nogdaarinverlekker?
Ek hetdie krane toegedraai,die badkamerdeur oopgemaakenindie gangkas begin rondvroetel.
“Waarnasoekjy?” hetsyuit die kombuis geroep
“Nie eintlik iets nie,” hetekhaarvraag ontwyk.
Ek het’nhalwekersenblakerindie kas gekry. Daar wasaltyd ’n pakkie vuurhoutjies op my pa se bedkassie.
Ek hetdie badkamerlig afgesitenindie donker die kers aangesteek terwyl trane vrylik oormywange vloei.
In diedekades watvolgsou ek nooit weer ’n badkamerliggebruik tensydit absoluut nodigwas nie
Die onsigbare dekmantelwat oor emosionele mishandelinghangmaakdat slagoffersnie herken of gehelp word nie.Jy moet self probeeroorleef
Ek skryfoor hierdielittekens watekin my hart ronddraom’n fisiekebewystehê van’nlewewat ek nie wouleefnie
As dit iemand kanhelpomuit die wurggreepvan narsisme wegtebreek,soveel beter.
Tenlocal emerging artists from theareaofthe Nama-Khoi Municipality in Springbokhave successfullycompletedatargeted developmentprogrammedesignedtounlock young creative talent,with earlyresults already translating into booked performances,original music releases andnew,notable income opportunities.
Amongthe participants is Shermanvan Wyk, with the stagename SammyG,who says the experience hasbeenaffirmingand transformative.
“Beinga part of this programme meansrecognition, pride,and opportunitytome.
“Itisa platformthatcelebrates voices from ruralareas andplaces ourstories on abiggerstage,” said VanWyk.
FundedbyKangnas Wind Farm,the ArtistDevelopment Programme is presentedover12 months –inthiscasefromApril 2025 to March2026 –offeringa structured,end-to-end development journeyfor aspiringmusicians.
Theinitiativefocused on creative growth andbuildingthe tools needed forlong-termsuccessina competitiveand evolving industry.
Throughout the programme, artists received hands-on training in songwriting, compositionand performance,alongside mentor-

ship in branding, marketingand digital distribution
Eachparticipantproduceda professionally recorded original trackand accompanyingmusic video, providingafoundation to enterthe market with credible, high-qualitycontent.
“Thedecision to invest in the creativesectorstems from abroader understandingofthe challenges facedbyyoung people in rural communities,whereaccessto employmentopportunities canbe limited,” stated the KangnasWind Farm “Bynurturing localtalent, the programme notonlysupports self-expression and cultural
preservation,but also opensup alternativepathwaysfor income generation.”
Theprogramme playsavital role in preservinglocal heritage and storytelling, ensuring that the voices and experiences of these communities arenot lostbut amplified on larger platforms.
Supportfor the artists will continue through promotion on social mediaand radio platforms, as well as performance opportunities at localgovernmentand private events
This ongoingexposureiskey to helpingthem grow their brands, increase their reach, and access income-generatingopportunities
SISKAMARTIN
Vir meer as 40 jaar maak die
Matrikulantvan dieJaar-kompetisie 'n verskilindie lewe vanhonderde jong mense wathul loopbaan aan die Universiteit vandie Vrystaat (UV) begin het.
Vanjaar saldit nieanderswees nie, metdie 45stekompetisiewat vandeesweek begin.
Dit is nienet diebekendstelling van die2026-kompetisienie;die UV is ook opgewonde om NovusMedia as nuwe mediavennoot virdie kompetisie te verwelkom.
NovusMedia, 'n filiaalvan Novus Holdings, het'nnasionale voetspoor van36gratis gemeenskapskoerante; 'n nasionale koerant, Die Papier;en 'n sterkdigitale en sosialemediateenwoordigheid.
Alle artikels oor diekompetisie salinhierdie gedrukte publikasies gepubliseer word,asook op hul webwerwe, bykomend daartoe dat dit gratis gelees kanwordop novanews.co.za
Weer kanveelsydige matrikulante vanoor dieland heen hulself inskryf virdie kompetisiewat verledejaar gewenisdeur Kiara Subramanian, 'n voormalige leerling aan dieEunice High School in Bloemfontein.
Kiarasêsysal altyd dankbaar wees datsydie kompetisiegewen het
"Nie netoor dietitel nie, maar oor die mense watdit in my lewe gebring het," verduidelik sy "Dit hetmyinstaat gestel om met inspirerende,vriendelikeendoelgerigte individuekontaktemaak, waarvan baie nou saam metmydie padvan mediesestudiestap. Vir haar hetdit veel meer

Die visekanselier en rektor vandie UV,prof.Hester C.Klopper,saam metdie 2025-wenner vandie Matrikulant vandie Jaar-kompetisie,KiaraSubramanian. FOTO:Charl Devenish
betekenisvol as net'nkompetisie geword –dit behels ook vriendskappe, ondersteuning en 'n gedeelde begrip dat"ons almal na iets groter as onsself gestreefhet". "Asekterugkyk, dink ek watdie
kompetisie my werklik geleer het, is die belangrikheidvan verbondenheiden aanmoediging
"Dit hetmygewys hoe kragtigdit is om omring te wees deurmensewat jou ophef en motiveer."


Só skryfjyin
Matrikulante vanoor dieland heen watleiersenpresteerdersinakademie, kultuurensport is, en watbeplan om volgende jaar aan dieUVtestudeer, kanhulle virdie kompetisieinskryf Beurse en prysgeldvan sowat R500 000 is op diespelvir die25 topdeelnemers, danksy dieborge UV Studentewerwingsdienste, die Kovsie-Alumnitrust,Forvis Mazars, Absa en Pick nPay Preller Walk. Leerlingekan hulself inskryf of deurhul skool benoem word,met vorms watdeurdie skoolhoof onder tekenenvan dieamptelikeskoolstempelvoorsien is.
Altesaam 25 semifinalistesal gekies word,waaruit 14 finalistesal deurdring na dieeindrondevan 5tot 7Oktober in Bloemfontein.
Diewenner en finalisteontvang prysgeld, beurse en geskenke, terwyl semifinalisteook pryse en beurse ontvang
Inskrywing sluit op 31 Julie. Skandeerdie QR-kodehierbo, laai die inskryfvorm af,vul in en stuurterug na Linda Greyling by greylinl@ufs.ac.za Sy kanook gekontak word virmeer inligting























“Like” en volg: NoordkaapBulletin is op Facebook.
Krysaammet meer as 71 600 volgelinge skakels na stories op die koerantse webwerf.
Inligtingoor spesiale aanbiedinge en kompetisies verskyn ookopdie Facebook-blad.
Besoek novanews.co.za/ noordkaapbulletin/ vir topstories vandie dag, wat nasionale en internasionale nuus insluit
Virnog meer nuus, besoek dienasionale nuusplatformby novanews.co.za
Die gebruik vanalbei platforms is gratis

8MEI
’n Nagmark vind van17:00 by At theFireRestaurant in Landbouweg in Southridge, Kimberley,plaas. Stalletjies verkoop ’n verskeidenheid produkte.’nSpringkasteel, boma-vuur en biertuin kanook verwag word.Markgangers kanhul honde saambring. Bel Helonie Bouwer by 063324 2092vir inligting; ook om plek vir ’n stalletjie te bespreek




MUNICIPAL NOTICE NO. .OF2025
LETSEMENG LOCAL MUNICIPALITY: BYLAWONMUNICIPALLANDUSE PLANNING,2015: CATEGORY2 APPLICATION: DISTRICTFAURESMITH
It is hereby notified in terms of section49ofthe Letsemeng Municipal By-Law on Land Use Planning,2015, that an application as setout in the Schedule has been lodged at the Letsemeng Local Municipalitybythe agent as identified in the Schedule. Therelevant documentsand information ncludingplans,areavailableforinspectionduringofficehours(07:30-16:30)at7GrootTrekStreet,Koffiefontein,aswellasattheofficeofTownscape PlanningSolutions, 14 VanGraanStreet, Potchefstroom, between 08:00-16:00 hours. Any personwho wishes to providecomments, objections, or representations to the grantingofthe proposed application, must submit suchwritten comments, objections,orrepresentationstogetherwiththe reasons therefor,and their e-mail address, postal address,street addressand telephone numbers(s) to the MunicipalManager of LetsemengLocal Municipality,atPrivate Bag X3, Koffiefontein, 9986, or E-mail: sntathu@letsemeng.gov.za& sizwendaka@gmail.com Anyperson whocannotwrite may,duringofficehours,visittheofficeoftheMunicipalManager,wheretheresponsibleofficialwillassistsuchpersonbytranscribingtheirobjections, commentsorrepresentations Comments,objectionsorrepresentationsreferredtoabovemustreachtheabovementionedofficenotlaterthan16:00onMonday,8June2026. Allrelevant parties will be notified in writing of the inspectionand hearing date. Please notethat anyobjectionsthatare receivedafterthe closing date willbedisregarded.
LUCKHOFF:FARMMOOIDOORNS 1224, DISTRICT FAURESMITH: CONSENT USEAPPLICATION ANDANAPPLICATION FOR THE REGISTRATION OF LONG-TERM LEASE AREA AND SERVITUDES
The above-mentioned farm is situated±2km north of the town, Luckhoff,District Fauresmithfor aconsent usetoestablish andmaintainaSolar Photovoltaic (PV) Energy Facility with asspciated infrastructurewith ageneration capacity of 240MW,and theregistration of along-termlease area of 416ha over the above-mentioned property to be known as LuckhoffSolar 2, in order tocontribute to theproduction of greenelectricity that wouldaid to thecountry'selectricitysupply

MUNICIPAL NOTICE NO. .OF2026
LETSEMENG LOCAL MUNICIPALITY: BYLAWONMUNICIPALLANDUSE PLANNING,2015: CATEGORY2 APPLICATION: DISTRICTFAURESMITH
Itisherebynotified in termsofsection 49 of theLetsemeng Municipal By-Law on Land Use Planning,2015, that an application as setout in the Schedule has been lodged at the Letsemeng Local Municipalitybythe agent as identified in the Schedule. Therelevant documentsand information, including plans, are available for inspection during office hours (07:30-16:30) at 7Groot Trek Street, Koffiefontein,aswell as at theofficeof TownscapePlanningSolutions, 14 VanGraan Street, Potchefstroom,between 08:00-16:00 hours.Any person whowishes to providecomments, objections, or representations to the granting of the proposed application,must submit such written comments,objections, or representations togetherwith the reasons therefor,and their e-mail address,postaladdress,street addressand telephonenumbers(s) to theMunicipalManager of Letsemeng Local Municipality,atPrivate Bag X3, Koffiefontein, 9986, or E-mail: sntathu@letsemeng.gov.za &sizwendaka@gmail.com Anyperson who cannot write may,during office hours,visit the office of the Municipal Manager,where theresponsible official will assist such person by transcribingtheirobjections,commentsorrepresentations. Comments,objectionsorrepresentationsreferredtoabovemustreachtheabovementionedofficenotlaterthan16:00onMonday,8June2026. All relevant parties will be notified in writing of the inspectionand hearing date. Please notethat any objections that arereceivedafterthe closing date willbedisregarded. SCHEDULE
LUCKHOFF: THE FARM KLEINPALMIETFONTEIN370, THE FARM VIJGEBOOM 714 &THE FARM RORICHSHULP505,DISTRICT
FAURESMITH: CONSENT USE APPLICATION AND AN APPLICATION FOR THE REGISTRATION OF LONG-TERM LEASEAREAAND SERVITUDES
Theabove-mentioned farms are situated ±2kmnorth of the town, Luckhoff,District Fauresmithfor aconsent usetoestablish andmaintaina Solar Photovoltaic (PV) Energy Facility with asspciated infrastructurewith ageneration capacity of 240MW,and theregistration of along-termlease area of 510ha over the above-mentioned property to be known as LuckhoffSolar 3, in order tocontribute to theproduction of green electricity that wouldaid to thecountry'selectricitysupply





VERLORE DOKUMENTE 4040
BOEDELKENNISGEWINGS
BOEDELS: KREDITEUREEN DEBITEURE 4201

BOEDELS: LIKWIDASIEEN DISTRIBUSIE 4205

J. Theron
Volle Naam:
BOEDELWYLE JOANN THERON
Adres: PURCHASELAAN 226, KURUMAN, 8460
Geboortedatum:
02/12/1967
Identiteitsnommer:
671202 0048 082
Volle naam en van van langslewende gade: PIETE RJ OH ANN ES THERON
Identiteitsnommer:
640228 5009 082
Datum oorlede:
07/11/2024
Boedelnommer: 772/2025
Eerste, laaste, ens.: die Eerste en Finale
Likwidasie-en Distribusie rekening in bogemelde boedel sal vir 'n tydperk van 21 dae vanaf
Datum:
08/05/2026 ter insae lê by die kantoor van die Meester van die Hoë Hof, KIMBERLEY en van die Landdroshof, Plek: KURUMAN
GETEKEN TE KURMAN op die 22STE dag van APRIL 2026.
KBVS PROKUREURS
POSBUS 565
BEARESTRAAT 51 KURUMAN 8460 (admin3@kbvs.co.za)
J.C.Crotz
In terms ofsection 35(5) of Act 66 of1965notice is hereby giventhatcopies of the liquidationand distributionaccount (first and fin al, u n le s s otherwise stated)inthe estatesspecified below will be open for inspection of all persons with an interest therein for a period of21days(or shorterorlonger if speciallystated)fromthe date specified offromthe date ofpublication hereof, whichever maybe the later,and atthe offices ofthe Mastersand Magistrates asstated Shouldnoobjection thereto be lodged with the Mastersconcerned duringthe specified period, the executorswill proceed to make payments in accordance with the accounts.
Registered number of estate: 1574/2022
Surname: CROTZ
First names: JUDITH CATHLEEN Identity number: 4506120083086
Last address: 864 DUIKER STREET, KEIMOES, 8860
First names &surname of sur vivin gs po use: AU GUSTUS L OUIS JOH ANNES CROTZ (SU BSEQUENTL Y DECEASED –3724/2024) Identity number: 4206245053086 Magistrate's Office: KEIMOES
Master 's Office: KIMBERLEY
Advertiser &address: ETIENNE DE GRAAF GENIS, 27th AVENUE, MELKBOSSTRAND, 7441
Email: estate@egalaw.co za Date:08/05/2026 Tel: 021553 1238










TheGriquas indisputably secured topposition in the SA Cupseries with avictory of 62 – 12 overthe SWD Eagles on Saturday2 Mayin Kimberley They have 40 logpoints,
followedbythe Pumas on 33, whilethe Cheetahs have 30 Nextthe Cheetahsmeet GriquasinBloemfontein on 8May at 18:00.The semifinal is on 16 May, whilethe finalis scheduledfor 23 May.
Twee Noord-Kaapseleerders hetmet goue medaljes en as Suid-Afrikaanse kampioenevan dieNasionale Skolesportkampioenskap(NSSC)teruggekeer.

TheVulture Challengetakes placeinVan Zylsrus, startingearly.Participants canjoin in afun yet challenging walk, run(5kmor10km) or cycle(35 km or 70 km).Fundsraised aid thevulture geoglyph and communityprojects. Accommodation is available in thetownand surrounding areas. WritetoPieter Pienaar at pieter.abraham@gmail.comfor more information.
Darrel,wat oorspronklikvan Pellais, sê sy goue medaljeis’nbewysdat dit nie saak maak waar jyvandaankom nie; jy kannog steeds grootdinge bereik
Danikahet haar goue medaljeverdien deur in diehamergooivir meisies o.19 die 4kg-hamer 48.33 mver te laat trek.Haar wengooi-aksieisaskalm,beheerd en kliniesbeskryf
ManthesChristiaan, nog’nNoord-Kapenaar,het ’n bronsmedaljeindie hoogspring vir seuns o.15 verwerfnadat hy op ’n hoogte van1,70 moor die dwarspaalgeseil het
Die Noord-Kaapseaflosspan hetsilwer verwerfnadat hy die 4x100 m-nommer in 43.61 voltooihet
Da el Bo t seuns o.19 in ’n skittertyd van10.47 kafgedraf.Hyhet boonop ’n silwermedaljeindie 200mverwerf,wat hy in 20.84 genael het
Altesaam86leerdersvan die Noord-Kaap hetkwalifiseer om van29April tot2Mei aan diébyeenkoms indie Pilditch-stadion in Pretoria deel te neem
Hierdiejongatleteindie Noord-Kaapse span hetvroeërhul provinsiale kleure verwerfdeur ’n mededingende padvan skoolvlakkompetisies totdistrik-enprovinsialeproewetestap.
Die Noord-Kaapwas agtste onder die nege provinsieswat deelgeneem het.
– Bygewerk op inligting vanNickPretorius en Gerald Beukes

FOTO:Facebook
Darrel Botes
HELENA BARNARD
TheNorthern Cape Diamonds impressedinPower Week 1ofthe annual Telkom Netball League (TNL), climbingtothird placein Division 2.
By the end of last year’s TNL,the Diamondsclimbedfromninth to seventhonthe log.
During this year’s PowerWeek 1, from 24 Aprilto2 Mayatthe DurbanUniversity of Technology (DUT), the Diamonds played eight matches and won five.Justabove this teamon10points areKingdom Queens with 11, while the Tornados topthe logwith 14. In the standout match on 30 April, the Diamonds foughtback to secure a48– 44 victoryover Sonoblomo.Comingoff a26– 76

TheNorthern Cape Diamonds afterasparkling matchagainstSonoblomoon30 April. PHOTO:Facebook
hammering againstthe invitational team from Malawi earlierinthe
day, the Diamonds delivered in a tightcontest that sawboth teams
tradescoring runs throughout TheNorthern Cape side helda26 –24leadathalf-time,and it stayed tightat37– 36 headingintothe finalquarter.
Alatesurge gave the Diamonds afour-pointcushion in the closing minutes
Despitea late chance forSonoblomo following ahandlingerror, the Diamonds’defence held firm for avitalwin.
Their othervictories were 45 –43againstTshukudu, 50 –48 againstthe Lilies, 59 –36against the Comets,and 52 –50against the Sunbirds Their losseswere50– 57 againstthe KD Queens,36– 63 againstthe Tornados, and 41 –64 againstthe Baobabs. PowerWeek 2isset for22to31May at the Ellis Park ArenainJohannesburg
NICK PRETORIUS
Die spannende en taai kragmeting op Saterdag2Mei in die Dicky Jacobs-stadion in Upington tussen dietuisspan Upington Cityen Hungry Lions vanPostmasburg het gelykopmet 0– 0geeïndig. Hungry Lions het uit die staanspoormet meningaangeval, maarUpington Cityserotsvaste verdedigingwas deurslaggewend in hierdie belangrike Motsepe Foundation Championship-kragmeting. Op die verdediginghet Upington Citysekaptein, GivemoreKhupe, geskitter Dié ligblouspansedoelwagter AbramNgcobohet verskeie gevaarlikeaanslaeopsydoelhok met asemrowende keerwerk gestuit
en sodoende isHungry Lions se gevaarlike doelskieters gefnuik
Die span vanHungry Lions bevind hom ná afloopvan Saterdagsegelykopuitslag teen Upington Cityindie gesamentlike derde plek met Cape Town City op dieMotsepe-puntelys,met 48 punte.
MilfordFChet sy wedstryd SaterdagteenCapeTownCitygewen, terwyl Kruger United FC die span vanBlack Leopards met 3– 1 getroefhet om deur te dring na die premiersokkerliga (PSL).
Upington City, met38 puntein diesak,moetnog twee wedstryde speelenistot sovernog veiligom dierelegasiespookteontwyk.
Diespanhet Saterdag’npunt bygekryvir sy gelykopuitslagteen Hungry Lions

Thethirdannual Founders Half Marathon, presented by theKimberley Boys’High School in conjunction with theTeemaneng Running Club,takes placefrom06:30 Participants canenter the21km, 10 km or 5kmevent Forinformation, visit Teemaneng Running Club on Facebook.
TheSungazer MTB eventcommences at 07:00from Tiffany’soutsideBloemfontein.Registerfor the 163km, 75 km or 44 km eventbeforeoron27May Visit Oryx EnduranceEvent Management forinformation.
TheTrans Augrabiesstage race takesplace across thelandscapes of theAugrabies Falls National Park. Enter theMTB and gravel bikeevents, staged over twodays, or thetrail runovertwo days.Visit transaugrabies.co.za.

Die Dorperland MTB-uitdaging vind in Kenhardt plaas en fietsryers kanhulle vir verskillendeafstandeen afdelingsinskryf,onder meer 50 km, 110 km en 145km, met ’n pretritvan ongeveer 2kmvir kinders jonger as 10 jaar en ’n familierit vanongeveer 15km. Kampeerplek is beskikbaar.Skakel067 2259290ofskryf aan info@dorperlandmtbchallenge.co.za.
MAJIEDT &ASSOCIATES INC DATE:29April 2026
1. CASENUMBER:2026-065004 NOTICELANGUAGE:English PROVINCE:NorthernCape
2. COURT:IntheNorthernCapeHighCourt DIVISION:NorthernCapeDivision
3. DATE AND JUDGE OR MAGISTRATE: 31 MARCH 2026 ActingJusticeTyuthuza
4. MATTERANDPARTIES: Inthematterbetween: PieterHendrickStrydomN.O And GrantChittendenN.O (intheircapacitiesasthebusinessrescuepractitioners of RUSTYROSE 42 (PTY) LTD(regno. 2005/042301/07)(inbusinessrescue)
5. FULL NAMES OF RESPONDENTSOR DEFENDENTS: RUSTYROSE42(PTY) LTD(RegNo. 2005/042301/07)(inbusinessrescue)
6. DETAILSOFTHECOURTORDER: Having heardADV.Katz for the applicant and having readthedocumentsfiledofrecord: Itisorderedthat: -Thismatterisheard as one of urgencyas contemplated in the Uniform Rules 6(12) and condonation is granted for the applicant'snoncompliance with the Rules as far as forms, time, periodsandserviceareconcerned. -The business rescue proceedings in respect of the FirstRespondentareterminatedintermsofsection 141(2)(a)(ii) of the Companies Act No.71 of 2008 (“TheCompaniesAct”) -The First Respondent is placed under provisional liquidation in the hands of the Master of the High Court -A Rule nisi is issued, returnable on 8May 2026 callingupontheFirstRespondentandallinterested peopletoshowcause,ifany,astowhy: Afinal order of liquidation should not be granted, and Thecostofthisapplicationshouldnotbecostinthe liquidation
-Thisordershallbeserved: OntheFirstRespondentatitsregisteredaddressby theSheriff OntheemployeesoftheFirstRespondent,ifany,by theSheriff On thetrade unions,ifany,representing the employees,bytheSheriff OntheSouthAfricanRevenueServices On the Second Respondent by way of email to the address reflected in annexure 'A'tothe Notice of Motion;and By publication in one edition each of the Government Gazette and the KurumanLocal Chronical
7. ADVERTISERNAME:MAJIEDT&ASSOCIATESINC ADVERTISER ADDRESS: 54 CRONIN ROAD HADISONPARK,KIMBERLEY ADVERTISERTEL:0646810486
8. ADVERTISER EMAIL: swetlana@majiedtlaw.co.za law@majiedtlaw.co.za
9. DATESUBMITTED:2026-04-22
10. FORPUBLICATION IN THEGOVERNMENT GAZETTEON:URGENTDATEREQUIRED