NM10030642-KG021025 X1Y8WJQ5-KG260924
KOUGA
20 000 COPIES WEEKLY Thursday October 9, 2025 | 042 293 2973 | E-mail kougaexpress@novusmedia.co.za
Teatergroep tree uit ná ’n dekade Die ATKV-tak Brandervolts se teatergroep het vir oulaas ’n voortreflike produksie aangebied. Met ‘Koebaai’ het hulle vir die laaste keer saam die gehoor vermaak. Die tak gaan egter voort. Van links is Donovan Young, Machteld Smit, Menno Mostert, Annemarie Serrao en Tersia Strydom. Lees meer op bladsy 6. FOTO: VERONICA FOURIE
042 296 0017 5 Maluti Street, Fountains Estate, Jeffreys Bay NM10031609-KG091025