NM10045607-KG050226 X1Y8WJQ5-KG260924
Thursday February 5, 2026 | 042 293 2973 | E-mail kougaexpress@novusmedia.co.za
‘Kleintjie’ maak groot golwe
Op net 17-jarige ouderdom is Nadelean Leeuwskieter, ’n inwoner van Mooi Uitsig in Humansdorp, reeds besig om haar naam met trots in die wêreld van vrouerugby te vestig. ‘Kleintjie’ soos haar spanmaats haar ken, het in 2025 nog ’n mylpaal bereik toe sy gekies is vir die OP o.18 meisiesrugbyspan, asook vir die SA Rugby Girls Development Squad. Lees meer oor dié sportvrou op bladsy 12. FOTO: VERSKAF
Kareedouw residents at wits end as water crisis drags on
2
Firefighters stir up community spirit at Potjiekos Fun Day
6
Oud-bendelid stig krieketklub op Pellsrus
8