Skip to main content

Kouga Express - E-Edition - 19 March 2026

Page 1

--(/" %-&.*'" #).," !+")$

ORDER BEFORE 30 APRIL 2026 TO SECURE UP TO 20% OFF LOUVRE SHUTTERS. +-65507/- .644-6*, 8"

! $') )#( )&1( ! %( 7! 2!3! ,+-66+

!

! "

&./ "+%-),$/ 0'-*/ !#-/(

TRELLIDOR JEFFREYS BAY 042 293 2613 73 DA GAMA STREET

 042 293 2973 | E-mail kougaexpress@novusmedia.co.za

Thursday March 19, 2026

Jeffreysbaai kry eerste Jukskeibane ELLEN HANCKE

E Corine van Dyk en haar man Jan (links), en ’n bedrewe SA jukskeispeler Nico Nell, werk skouer aan skouer om van die droom ’n realiteit te maak. Die jukskeibane word langs die ingangsroete na die plaaslike gholfklub aangelê. FOTO: ELLEN HANCKE

EN van die dae gaan die skeie behoorlik waai hier op Jeffreysbaai. Die oprigting en die afrondingswerk aan die eerste Jukskeibane op Jeffreysbaai, vorder fluks.

Aan die stuur van sake staan Corine van Dyk en haar man Jan, en Nico Nell wat met die hulp van die Kouga Munisipaliteit, borge en die bestuur van die Jeffreysbaai Gholflub, hul droom verwesenlik. Die egpaar woon nou byna agt jaar lank op Jeffreysbaai, nadat hulle ses jaar op Hartebeespoortdam gewoon het en 17 jaar lank in die gastehuisbedryf in Pretoria was. Corine vertel dat hulle eintlik met ’n ompad op Jeffreys beland het. “Ons seun, Johan, was ’n sjef by Fancourt in George. Ons het na ’n nuwe ontwikkeling daar gaan kyk en ook ander kusdorpe in die Suidkaapkus besoek.” Tydens ’n naweekkuier op Jeffreysbaai by familie, het hulle paaie met die van ’n ywerige eiendomsagent gekruis. “Hy het kontak met ons behou en kort voor lank het ons en ons neef naby mekaar begin huisbou. Iets waaroor ons nie ’n enkele dag spyt is nie.” VERVOLG OP BL. 6


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Kouga Express - E-Edition - 19 March 2026 by Novus Media - Issuu