NM10026989-KG040925 X1Y8WJQ5-KG260924
KOUGA
20 000 COPIES WEEKLY Thursday September 18, 2025 | 042 293 2973 | E-mail kougaexpress@novusmedia.co.za
Slypskool vir Kouga kannetjies Twee ervare oud-rugbyspelers op Humansdorp het met ’n akademie begin om jong spelers die fynere kunsies van voorspelerspel te leer. Jaco Nepgen, oud-staatmaker van Griekwas wat ook vir die SA Universiteite en ’n Maties-wenspan gespeel het, en twee Varsitybeker-titels agter sy naam het, en Alandré van Rooyen, wat vir die Blou Bulle, Griekwas, London Irish en die EP Kings gespeel het, het saam besluit om met die akademie te begin. Lees meer oor hulle op bladsy 8. FOTO: VERSKAF