Skip to main content

Vista E-edition - 10April 2025

Page 1

Home and Building Renovations

Tel: 0082 Tel: 82 4462 62 88153 153 / 0083 83 22739 739 1152 52 NM10005130-VI100425

Thursday, 10 April 2025

NM10006947-VI100425

Free

Verskeie redes vir besmetting vermoed

Kommer oor E. coli MARTI WILL Die swaar reën, weidende beeste en wild, asook die swak onderhoud van infrastruktuur is heel waarskynlik die bron van die E.coli-besmetting in die Dirksburg-reservoir in Virginia. Só sê Virginia se raadslid Hansie du Plessis. Die inwoners van Virginia, Meloding, Kitty, Sibanye en Joel Myn is op Maandag 7 April gemaan dat die reservoir besmet is, en dat hulle tot verdere kennisgewing alle drinkwater moet kook. Du Plessis sê daar is nie presiese sekerheid van die bron van die besmetting nie. “Baie faktore kan bydra. As inwoners behoorlike stappe doen, en die drinkwater deeglik kook sal hulle veilig wees. Ek glo nie dit is riool besmetting van die stukkende rioolstelsel nie. “Die besmetting kom voor in die reservoir en die reservoir is bokant die rioollyne. Virginia se enigste waterbron is Allemanskraal-dam, ek glo nie dit kom van dam nie. “Die water van die dam word na die reservoir gepomp. “Ons kry nie ons water uit die Sandrivier, waar die rioolbesmetting is. Ek glo dit is die swaar reën en die wildslewe wat hierdie verskynsel veroorsaak het,” sê Du Plessis. Christa Ikking, AfriForum-distrikskoördineerder vir die Hoogland-streek, sê hulle maan die Matjhabeng-munisipaliteit al lankal oor water, en nou is E. coli in die reservoir gevind. “AfriForum het oor die afgelope paar maande herhaaldelik skrywes aan die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit gerig en gewaarsku oor die agteruitgang van die waterinfrastruktuur, insluitend die waterwerke, pompstasies en pyplyne.

“Ondanks hierdie waarskuwings, het die munisipaliteit die inwoners van Virginia, Meloding, Kitty, Sibanye en Joel Myn gemaan dat die Dirksburg-reservoir in Virginia met Escherichia coli (E. coli) besmet is. “Die kennisgewing dat inwoners voorts voorsorg moet tref voordat hulle van die reservoir se water gebruik, is uiters teleurstellend, aangesien AfriForum al telkemale die munisipaliteit aangeraai het om die nodige voorsorg te tref om dié krisis te vermy. “Dit is weereens ’n bewys van die growwe wanbestuur van die munisipaliteit se watervoorsieningstelsel, wat nou beduidende risiko’s vir openbare gesondheid inhou.” Ikking sê die Suid-Afrikaanse Grondwet waarborg uitdruklik elke persoon se reg op toegang tot voldoende water en verplig munisipaliteite om dienslewering, insluitend toegang tot skoon en veilige drinkwater, op ’n volhoubare manier te verseker. “Die teenwoordigheid van E. coli in die watervoorsieningstelsel is boonop ’n duidelike oortreding van die Suid-Afrikaanse Nasionale Standaard wat streng vereistes vir waterkwaliteit uiteensit. “Hierdie mislukking stel nie net inwoners in gevaar nie, maar verontagsaam ook die munisipaliteit se grondwetlike en statutêre verpligtinge.” Ikking sê die aanhoudende watergehaltekwessies in Matjhabeng is ’n direkte gevolg van wanbestuur en is dus nie net onaanvaarbaar nie, maar ook onwettig. AfriForum eis ’n remediërende plan en versoek die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit om nie net dringend stappe te doen om hierdie krisis reg te stel en veilige drinkwater te verseker nie, maar om ook die sistemiese mislukkings aan te pak wat tot hierdie skending van inwoners se regte gelei het.

18999

169

Richelieu 750ml

PRICES VALID 10/04/2025 – 16/04/2025 OKFDtalks

OKFDtweets

SPECIALS AVAILABLE AT THE BELOW STORES: GOLDEN ORANGE Shop21 Corner of Stateway, The Strip Building, Bok St | Tel: 057 352 1240 EMPIRE SQUARE 212/214, Jan Hofmeyer Rd, Industrial | Tel: 057 396 5695 Trading Hours For All Branches: Monday - Saturday 8H00 to 20H00 & Sunday 10H00 to 17H00

Mildelike reën laat waterval dreun Wanneer goeie reën oor die Goudveld uitsak, kry dié asemrowende waterval by The Swallows in Virginia nuwe lewe. Tussen 1 en 7 April het sowat 113mm reën oor dié gebied geval, en Blaawdrift en die Sandrivier vloei sterk. Teen Sondag was die Vaaldam se watervlak 109% en Bloemhofdam was 107%. Vloedwaarskuwings is in dié gebiede uitgereik. Foto: Marti Will

184

99

Spiced Gold 750ml

Amarula 750ml

179

119

99

Gordon’s Dry Gin 750ml

99

99

Robertson Asstd. 3L

28999

Jagermeister 750ml

21000 Savanna Dry NRB 2x6 Pack 330ml

22000

18000

11999

Heineken Cans 2x6 Pack 500ml

Castle Lite Cans 2x6 Pack 500ml

Belgravia Asst. Cans 6x440ml

057 357 2222

WWW.MDPSA.CO.ZA CAM • CHANA • CHERY • DFM • DFSK GEELY • GWM • FOTON • GONOW • HAFEI MEIYA • TATA • MAHINDRA • QUANTUM TAXIS • INYATHI

WE SELL BODY SPARES SUSPENSION SPARES & SERVICE PARTS FOR CHINESE VEHICLES INDIAN VEHICLES & TAXIS. SUZUKI PARTS ALSO AVAILABLE NOW! NO 6, 2ND STREET ZAKSPEED BUILDING

Not For Persons Under The Age Of 18. NM10005155-VI100425

NM10007089-VI100425


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Vista E-edition - 10April 2025 by Novus Media - Issuu