Skip to main content

HHS vs HSS Interschools 2026 (Hugenote vs Swartland)

Page 1


Welkom by die 50ste Interskole tussen Huge note Hoërsko

Swartland – 'n besondere mylpaal in die g e s k

dekades lank deur sport, tradisie en gesonde mededinging verbind is Dat hierdie goue jubileum vanjaar op Hugenote se tuisveld plaasvind, maak dit des te meer spesiaal.

Ons besef dat hierdie interskole een van die grootste oorspronklike plattelandse interskole in Suid-Afrika is wat steeds met dieselfde trots, passie en betekenis voortleef Vir vyftig jaar bring hierdie naweek spelers, afrigters, ondersteuners, ouers en o u d l e e r d e r s b y m

sportwedstryde – dit is 'n viering van ons geskiedenis, ons waardes en die gemeenskappe wat ons skole gevorm het.

Vir hierdie tradisie om nog vir baie geslagte voort te leef, is dit n o o d s a a

mededinging dryf uitnemendheid, bou karakter en skep herinneringe wat 'n leeftyd hou. Dit is juis hierdie gees van sportmanskap en w e d e r s y d s e r e s p e k w a t m a a k d a t d i e i n t e r s k

t e e d s d i e hoogtepunt op albei skole se jaarprogram is. Dit is ook die gom wat jaar ná jaar ons oudleerders teruglok na hul alma mater – om weer saam herinneringe te herleef en nuwe stories te skep.

By Hugenote Hoërskool glo ons dat sport oor baie meer gaan as die eindtelling. 'n Groot deel van ons bestaan gaan oor die invloed wat ons op ander se lewens kan uitoefen. Hoe meer ons ons lewens, ons

VYFTIG INTERSKOLE-BYEENKOMSTE!

Nooit sou die skoolhoofde mnre. Adriaan Stander (HSS) en Henry Chamberlain (HHS) i n h u l w i l d s t e d r o m e k o n d i n k d a t d i e vyftigste Interskole-byeenkoms in 2026 sou plaasvind nie.

My gelukwensing en dank aan skoolhoofde en personeel wat die afgelope vyf dekades die interskole-tradisie in s t a n d g e h o u e n u i t g e b o u h e t D i e t r a d i s i e , d i e p a s s i e , d i e sportmangees en skooltrots is blywende kenmerke van die afgelope vyftig jaar Elke jaar is daar 'n verbetering in die kwaliteit van die sport wat leerders op die interskoledag opdis.

Hugenote Hoërskool het die besonderse voorreg om die 2026Interskole aan te bied. Dankie vir die harde werk agter die skerms, die organisering, die voorbereiding en die ongesiene werk wat gedoen word om die dag suksesvol te maak. Ons dank aan elke borg wat hierdie seisoen vir elke sportkode moontlik gemaak het. Elke lojale borg het onbaatsugtig belê in die potensiaal en drome van ons jeug. Jul vennootskap maak hierdie droom 'n werklikheid. Aan die ouers, dankie vir jul onvoorwaardelike ondersteuning, die vroeë oggende, die opofferings en die passie wat julle week ná week van die kantlyn af toon. Julle is die stewige fondament waarop ons leerders bou. Vir die afgelope vyf dekades is hierdie interskole 'n vertoonvenster van sporttalent en sportmangees.

suksesse én ons uitdagings met mekaar deel, hoe groter word die geleenthede om mekaar positief te beïnvloed. Ons glo dat God ons juis deur hierdie verhoudings gebruik om 'n blywende verskil in mekaar se lewens te maak.

O

verwoord: "One cannot be successful without the backing of our loved ones, teammates and team structures." Hierdie woorde herinner ons daaraan dat geen oorwinning ooit alleen behaal word nie. Agter elke speler staan 'n span van ouers, afrigters, onderwysers, ondersteuners en vriende wat saam die pad stap

B e i d e We l l i n g t o n e n M a l m e

voortdurend en saam daarmee groei ook Hugenote Hoërskool en die Hoërskool Swartland. Ons sien met opgewondenheid uit na die volgende vyftig jaar waarin hierdie interskole net van krag tot krag sal gaan – net soos ons skole.

Mag elke speler hul wedstryd geniet en moed en karakter toon. Aan elke ondersteuner wens ek 'n naweek vol trots, kameraadskap en onvergeetlike herinneringe toe.

Mag die beste span wen, maar mag die waardes waarvoor ons skole staan, uiteindelik seëvier

N. Burger

Skoolhoof: Hugenote Hoërskool

verteenwoordig. Die ROCKIE-waardes sal ook deur elkeen van ons leerders op die dag uitgeleef word en daardeur vriendskappe oor skoolgrense heen smee.

“The strength of the team is each member. The strength of each member is the team.” Beide skole glo aan hierdie aanhaling van Phil Jackson Die bewys lê in ons skole se besondere prestasies die afgelope dekades in akademie, sport, kultuur en leierskap. “To me, teamwork is the beauty of our sport, where you have a number of players in a team acting as one. You become selfless.”Mike Krzyzews ki. Sp ort leer ons om verby verskille in perso onlikheid, karaktertrekke en vaardighede te kyk en as een span te funksioneer Elke skool funksioneer as 'n span en dra eensgesindheid oor aan hul individuele dorpe en bou hierdie twee dorpe uit tot van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap

“A strong mind is one of the key components that separates the great from the good.” - Gary Player Leerders is bevoorreg om aan s p o r t i n s ko o l v e r b a n d t e k a n d e e l n e e m e n d a t o n

t a l e n t e , gesondheid en soveel genade van God ontvang. Mag ons eerstens o n s t a l e n t e a a n w e n d o m G o d t e e e r Tw e e d e n s : m a g o n s sportmanskap uitleef deur ons teenstanders te eer en te respekteer. M a g o n s m e t i n t e g r i t e i t e n r e g v e r d i g h e i d meeding.

Mag ons die mooi in sport, vriendskappe en die onderwys vier en mag ons elke oomblik van ons jeug koester! Geniet die vyftigste interskole!

J. Schoonraad

e v l a k

Elke interskole bou op tot 'n absolute hoogtepunt van die jaar en is vir beide gemeenskappe 'n trotse vertoonvenster van die talent wat plaaslik ontwikkel en geslyp is. Beide gemeenskappe is trots wanneer ' n s p e l e r n á s k o o

Skoolhoof: Hoërskool Swartland

H u g e n o t e

Teen die blou van trotse berge

daal ‘n berghang groen en sag

SWARTLAND

Na ‘n sondeurdrenkte aarde waar die lewe lê en wag om te bot en bloei in boorde, ons tot wasdom laat gedy

In ‘n skool wat deur die jare

Trou aan hoë roeping bly.

Al ons dank en eer en hulde aan‘n edele simbool

Van ‘n mooi en vrugbaar lewe:

Hugenote Hoërskool

Uit Swartland se bodem geskeur deur die ploeg; Waar hy wat wil vorder terdeë moet swoeg; Verrys met die koms van elk somerseisoen; ‘n golwende wêreld van ruisende groen.

Elk volrype aar wat al wuiwend daar staan; Is vrug op die werk deur die landman gedaan; Vir ons die simbool van die loon wat vergoed; Vir arbeid en sorg met volhardende moed.

Die Swartlandse skool sal voortdurend sy plig; Blymoedig aanvaar en noulettend verrig.

Ons glo wie die vreug van oorwinning wil ken, Moet vastrap en ywerig werk om te wen, Moet biddend volhard met te werk en te wen!

1975 Hugenote wen 7-6

1976 Swartland wen 10-6

Hugenote wen 16-10

Hugenote wen 3-0

wen 9-3

Hugenote wen 9-6

Swartland wen 8-6

Swartland wen 36-9

Hugenote wen 12-10 1991 Swartland wen 4-0 1992 Hugenote wen 10-6 1993 Hugenote wen 24-8 1994 Hugenote wen 29-19 1995 Hugenote wen 10-3 1996 Swartland wen 22-10

1997 Swartland wen 10-6

1998 Hugenote wen 25-10

1999 Hugenote wen 38-17

2000 Swartland wen 27-15

2001 Hugenote wen 10-3

2002 Swartland wen 17-13

2003 Hugenote wen 18-9

2004 Gelykop 0-0

2005 Hugenote wen 22-3

2006 Hugenote wen 13-10

2007 Hugenote wen 24-17

2008 Hugenote wen 15-14

2009 Gelykop 7-7

2010 Swartland wen 18-17

2011 Hugenote wen 32-10

2012 Hugenote wen 11-5

2013 Swartland wen 24-13

2014 Hugenote wen 12-7

2015 Hugenote wen 20-13

2016 Swartland wen 33-24

2017 Swartland wen 26-22

2018 Hugenote wen 36-14

2019 Swartland wen 8-6

2020 Covid

2021 Covid

2022 Hugenote wen 20-12

2023 Swartland wen 18-3

2024 Hugenote wen 17-15

2025 Hugenote wen 26-25

Veld Tyd Span

ANDREW MURRAY 08:45 15A

HENNIE ROOS 08:45 16B 09:55 16B 11:05 19D

09:55 19C 11:05 16A 12:15 19B 13:30 1ste Span Voorstelling 14:00 19A

MACCRONE 08:45 14B 09:55 14A 11:05 15B

15B 14D

15D 14B 14E

15C 15E 14B

13:30 16B Seuns 14:30 16B Dogters

HHS 19D HS 17C 14C HHS 14G HS 14F I N T E R S K O L E 2 0 2 6 p R O G R A M

15:30 19B Dogters

16:30 19B Seuns 17:30 4A Seuns

4A Dogters

08:20 1ste Span Voorstelling

08:30 19A Dogters

09:50 1ste Span Voorstelling 10:00 19A Seuns

11:20 16A Dogters

12:20 16A Seuns

Nicola Lochner (k)
Marize Peek (o.k)
Marli Lochner
Zhané Steyl
Lanzelle Sampson
Nadia de Waal
Karlia Saayman Mia Siljieur de Wet
Lumé Robbetse Anné van der Merwe
Janke van Zyl
Klaradyn Neethling
Rochelle Lategan
Lilly Maree
Afrigter: Jeanri Mariano
Minke da Fontes
Micha van Papendorp
Minelle Meeding (k)
Mia Steyn (o.k)
Antoinette Kriek
Inge Truter
Annabel Basson
Lianke Neethling
Erna Conradie

Hoofafrigter:

Assistent-afrigter:

Thakeerah Wilskut
Kayleigh Swart
Junèl Smith
Mieke Neethling
Gia Jordaan
Lienka Heyneke
Elri Coetzee
Marzane Horn
Sergio Arendse
Van links: Kwando Moletsane (o.14A), Caydon Ferreira (o.19B), Henré Kotze (o.19A), Marcel Steenkamp (o.16A) en Daniel Coleman (o.16 B).
Van links: Gideon Truter (o.14A), Caleb Cloete (o.14A), Sebastian Griffiths (o.19A), Rikus Van Zyl (o.19B) en Noah Neethling (o.16A).
Van links: Linda-Marie du Toit (o.14A), Mia Kotzé (o.16A), Nicola Lochner (o.19A), Jana Blom (o.19B) en Athraa Moerat (o.16B).
Van links: Annika Hoffman (o.16B), Kayla Lombard (o.19B), Minelle Meeding (o.19A), Ilandi Basson (o.16A) en Jani Laubscher (o.14A).
Henré Kotzé (k)
Jeandré Visser
Carlyle Ockhuis
Pierre Burger Daniel Rossouw
Mika van Niekerk Corné Niemann
Coden Morrily (o.k)
Hassan Abbas
Timon Redelinghuys
Johann van der Merwe
Blessing Malema
Johan de Jonge
Landile Mfundisi
Armandt Pretorius
Reuel Elyon
Daniel Loedolff
Afrigter: Morne Steyn Afrigter: William Eveleigh
Sebastian Griffiths (k)
Paul du Plessis (G) (o.k) Nelius Schreuder
Daniel Chirwa
Rozier van Niekerk
Noah Hendricks
Luan Ferreira Andrew Cox
Malachi Liedeman

Hoofafrigter: Janco Meyer

Spanbestuurder: Alexa le Roux

Hulpafrigter: Rigardt Barnard

Zane van der Merwe Hannes Knoetzen
Joel Rix
Liam Bester
Alec Hartley
Du Preez Erasmus
Izak Scriven

At Di sco unt Bo ar ds , we bel ie ve in bu ild in g be tte r, fa st er, an d mo re affordably - just like you're building your future with every step you take. Give it your all, support one another, and make this Interschools one to remember!

DIENSSENTRUM BK

Alle herstelwerk en dienste aan voer tuie, bakkies en trokke.

HHS se netbalkapteins

Agter: Leah Piek (o.15EF), Lene van Helsdingen (o.14E), Annebelle van Staden (o.14D), Cadey Swarts (o.16C), Buhle Lufele (o.14G), Mieke-Marie Nel (o.14F), Isabella Burger (o.14B), Faith Philander (o.15A). Middel: Shayna Grobbelaar (o.15EF), Erin Agenbach (o.16D), Shanique Williams (o.16B), Jody Minaar (o.15B), Skyler McCarthy (o.14A), Zeenith Benjamin (o.14C), Caelyn Müller (o.15D) en Chloé Beylefeld (o.15C). Voor: Lorian Willemse (o.16A), Jacy Brand (o.19C), Mieke-Mari van Zyl (o.19B), Zani Booysen (o.19A), Jana Bruwer (o.19D), Jani Badenhorst (o.17A) en Tylan Scholtz (o.17B).

Agter: Qowlayah Samuels (o.17C), Lize-Mari van Aarde (o.16B), Mileah Jonas (o.14C), Lumay Geldenhuys (o.14D), Chelsey Liedeman (o.15E) en Mila Burger (o.15B). Middel: Lia Schereka (o.16C), Alné Vorcuil (o.16D), Jani Laubscher (o.14A), Sonjé Mari Bestbier (o.14B), Jelena Loock (o.14E), Courtney Carolis (o.14F) en Danielle Hoffman (o.15A). Voor: Marizaan Rautenbach (o.17B), Coumia Rall (o.19B), Christina van der Merwe (o.19A), Nashli Adriaanse (o.17A) en Mia Johnson (o.16A).

BA HOD (UOVS) Honneurs Sielkunde (U Pretoria) M Ed Psig (U Pretoria) Ps 0040223 Pr 8628122

• Asseserings ADHD/Skolasties/Skoolgereedheid

• Spelterapie • Hipnose vir selfbeeld & angs

• Beroeps- en vakkeuse graad 9, 11 en 12.

• Traumaberading • Individuele terapie

021 852 0845 • 083 455 2606 (Slegs SMS/WhatsApp)

Voortrekkerweg 69, Geard Apteek Malmesbury

• 6 Harfield Road, Claremont

• Et Al praktyk, Stellendal Weg 7, Somerset Wes sinmariep@gmail.com

Cnr Piet Retief & Rainier Street, Malmesbury
Bianca Borcherds
Megan Pietersen
Luce Basson
Caylee Strydom
Zani Booysen (k) Riquelmé Albertus (o.k)
Karla Borraine
Meeke Trezires
Afrigter: Elizmé Burger
Annah Lewis
Anine Pienaar

Spanbestuurder:

Christina van der Merwe (k)
Christi van Heerden
Alexa Haak
Sunelle de Bruyn (o.k)
Anke de Bruyn
Miné Kemp
Anna-Marie Steyl
Jana du Toit
Luné Laubscher
Heidi Hibbert
Afrigter: Suzette Visser
Gerda van den Bergh

H u g e n o t e S w a r t l a n d

o.14 A Dogters

Linda-Marie du Toit (K), Laurica Edens, SarahJane Foxcroft, Mieke de Villiers, Garchelle

Abrahams, Nicola Maree, Kristin Steyl, Joané

van Dyk, Miya Swart, Jané Sudell, Zeah

Bekeur, Caychin de Villiers, Bea Basson, Milla Christensen, Hanlee Geldenhuys, Charlotte Rolinyati, Abigail van Rooyen

o.14A Seuns

Tristan Floris, JJ Theron, Kwando Moletsane (K), Philip Kok, Eben Blom, Joshua Loftus, Rohan Appollis, Alex Schoeman, Aldrich

Hesse, Thomas Solberger, Jean Theron, De Wet Snyders, Wessel Ferreira, Thom Dorfling, John William Grobler

o.16 A Dogters

Mia Kotzé (K), Neytiri Nieuwoudt, Autumn

Hoorzuk, Lee-Mané Karstens, Miané Erasmus, Lara De Waal, Sakeena Abbas, Nina Nel, Maia Badenhorst, Lillia Conradie, Ally Laubscher, Rosie Büchner, Chiné v Niekerk, Annemé Stander

o.16 B Dogters

Anika Gerber, Anuschké Solomon, Athraa Moerat (K), Caithlyn Liebenberg, Cameo Sche�ers, Colelyn Fortuin, Elandi Loots, Fayth Rousseau, Gabi Alexander, Mary-Jane Davids, Milah Redelinghuys, Moya Lamprecht, Nicole Surén, Pharen Ruiters, Rebecca NewmanValentine, Riley Smith, Robyn Scholtz, Sadé Joshua, Samila Sonyoni, Yolindi Potgieter, Zetha Hargreaves

o.16 A Seuns

Sebastian Lourens(OK), Christiaan Labuschagne, Zylor Adonis, Alex Cilliers, Mathew Voight, O'Ryan Smit, Uziel Jeptha, Marcel Steenkamp (K), Noah Meyer, Stian Erasmus, Cody Goliath, Chad-Leigh Fransman, Johann Straus, Stiaan Mouton, Stefan de Wet, Brucelin Hollenbach

o.16 B Seuns

Tiaan Liebenberg, Justin le Roux, Rossouw Dreyer, Tylo Pillay, Logan van Schalkwyk, John Aylward, Ewald Schloms, Luan Dreyer, Nathan Vosloo, Daniel Coleman (K), Pieter Aylward, Cilliers Rheeder, Philip van Schalkwyk, Joubert Muller, Morne Stadler, Luca van der Merwe

o.14 A Dogters

Jani Laubscher (K), Milah Thomas (OK), Sonje Bestbier, Alana Kohn, Annemi Loots, Kara van Tonder, Emma van Tonder, Karlien Viljoen, Elrina Walters, Nalé Durr, Hadleigh Odendaal, Abulele Mjacu, Alexi du Toit

o.14 A Seuns

Caleb Cloete (K), Gideon Truter (OK), Herlu Smith, Hugh Jacobs, Hugo van Reenen, Joshua Bierman, Leeshan Buys, Stephan van Rooyen, Wessel Lategan, Liam Dawson, Liam Butler, Heinrich Erasmus, Liam Gelderblom, PJ Brennan, Fanie Kriek, Juan van Papendorp Hanlu Dipaola

o.16 A Dogters

Chelsea Mostert, Mia van der Nest, Ilandie Basson (K), Sikelelwa Nogqala, Lerushka, Colombo, Luca Saayman, Lilly-Ann Bosman, Tarien van Aswegen, Jani Westenraad, Jeannie Thompson, Zarah van Niekerk, Luhnay Meeding, Lize Friis (OK), Jangke Beneke

o.16 B Dogters (span 3)

Alexi du Toit, Anjah Pieterse, Anna-Mari Lourens, Annika Ho�man, Inali Dawson, Lara Rossouw, Layla de Jager, Lehandi Nieuwenhuys, Liah van der Vyver, Mia Keevy, Niané Nortje, Valantay Pietersen, Zara Engelbrecht, Zyllah Ringwest

o.16 A Seuns

Tristan Jasson, Athandile Mlanjeni (Attie), Abraham Griesel (Jacobus) (OK), Daniel Bierman, Zanru Otto, Landen Williams, Noah Neethling (K), Ignatius Viljoen (Inus), Edrich Brettschneider, Johan Vogel, Ewan Thomas, Gideon Truter, Angelo Visser, Reuben Boonzaaier

o.16 B Seuns

Athandile Mlanjeni (K), Ewan Thomas, Angelo Visser, Reuben Boonzaaier, Hugo Van Reenen, Liam Butler, Heinrich Erasmus, Liam Gelderblm, Fanie Kriek, Juan van Papendorp, Hanlu Dipaola

Welgeleë

Divan Steenkamp (k)
Li-Grant Summery (o.k)
Etienne de Bruin
Ravesh Padayachiey Christoff Filmalter
PW Labuschagne
Kishtan Williams
Hayden Philander Willem Spangenberg
Lorenzo de Jager
Matthew Arendse
Jaren Hartzenberg
Hassani Daniëls
Jacquin Ephraim Marco April
Afrigter: Pieter Louw
Afrigter: Dewald Gebbing
Afriger: Nico Burger
Afrigter: Louis Schreuder
James Joubert (k)
De Wet Van Aswegen (o.k) Jacques van Zyl
Jéan Beukes
Winsor Solomon Ernst Coetzee
Jared Fredericks Finn Fowlds Christian Cupido

Afrigter: HP van Schoor

Afrigter: Janco Schutte

Afrigter:

Spanbestuurder: Jacques Niehaus

André Nel

Afrigter:
Enrico Louw
Markus Vorster Adieu Cramford Zaidell Paulus
Aurello van Wyk Dimitri Boutsikaris
Dawie Horn
Agter: Junaid Jagman (o.14B), Caleb Saunders (o.15B) en AJ Appollis (o.14A). Voor: Logan de Vries (o.15A), Brady Gertse (o.16A), Divan Steenkamp (o.19A), Ottmar Wessels (o.19C) en JJ Rheeder (o.19B).
Agter: Christiaan Basson (o.14A), Llwellyn Vermeulen (o.16B), Caleb Balie (o.16A), Jan Nelson (o.15A), Duan Wright (o.15B) en Charl Bezuidenhout (o.14B). Voor: Charles Thompson (o.19D), Mazotsho Tshwela (o.19B), James Joubert (o.19A), Janon Kruger (o.19C) en Johan Esterhuizen (o.19C).

Johan van Zyl (Malmesbury)

Sel: +27(0)83 700 7014

Web: www.laeveld.co.za

Epos: johanvz@laeveld.co.za

FB: www.facebook.com/Laeveld

Oesbeskerming I Plantvoeding I Presisiemonitering

Baie geluk met jul

Spelers, geniet die dag en mag ware sportmangees die wenner wees!

H u g e n o t e S w a r t l a n d

o.14 A - Skylar McCarthy (K), Carlyn August, Kayneesha Martin, Zia Janse van Rensburg, Rischke Rondganger, Linda-Marie Du Toit, Anecia Abrahams

o.14 B - Isabella Burger (K), Helen de Villiers, Ashlee Strydom, Alicia Johnson, Garchelle Abrahams, Sumari Grobler, Nika Swart

o.14 C - Zeenith Benjamin (K), Lize Marie Witsche, Sufia Salie, Jesse Lewis, Kylie Retief, Rebecca Dreyer, Ané Louw

o.14 D - Annebelle Van Staden (K), Liché Carelse, Caroline Van der Linde, Aqeelah Mowzer, Skylar Trusky, Leah Smith, Tiani Beylefeld, Isabella Van Zitters, Sashkia Appollis

o.14 E - Lené van Helsdingen (K), Jada Williams, Lieka Geldenhuys, Jané Kotzé, Mia-Lana Gildenhuys, Anja Kühn, Kaydeigh Samuels

o.14 F - Mieke-Marie Nel (K), Jamie -Lee Abrahams, Mikayla Minnaar, Bea Haasbroek, Kirsten Small, Jana Kirschstein, Mia Franken

o.14 G - Buhle Lufele (K), Cammy Finck, Isabella Kearley, Kéanlee Steyn, Keisha Mcbride, Jamie-Lee Abrahams, Jana Kirschstein

o.15 A - Faith Philander (K), Mia Burger, Anuschké Solomon, Cameo Sche�ers, Denicca Kanogwere, Ky-Leigh April, Levern Thomas

o.15 B - Jody Minnaar (K), Anine Bester, Caitlyne Wolfe, Zelriché Anders, Rebecca Els, Lia Herbst, Lara Fourie

o.15 C - Chloé Beylefeld (K), Stella Le Roux, Miyolo Dudumashe, Gabby Adonis, Anika Erasmus, Cameron Cupido, Cyler Abrahams

o.15 D - Caelyn Muller (K), Michelle Pretorius, Genay Heideman, Ivanka Kamfer, Heishke Williams-Harris, Zhane Adams, Charné Van der Col�

o.15 EF-Groep - Shayna Grobbelaar (K), Leah Piek (K), Chloë de Kock, Emke Carlse, Genay Heideman, Kade-Ann Ross, Kihara Hornsby, Lea Booysen, Lehanie Pool, Aedan Hugo

o.16 A - Lorian Willemse (K), Chloë Retief, Amoré van den Berg, Charla-Jade MacKay, Nicole Pretorius, Ammi Carstens, Keyanté Green

o.16 B - Shanique Williams (K), Hanli Van Der Westhuizen, Emma le Roux, Sage Pietersen, Zané Duvenhage, Inge Brand, Payton Julies

o.16 C - Cadey Swarts (K), Miché Pretorius, Skylah Eland, Kendall van Schoor, Amoray Sauls, Hesmarie Nel, Taygan Fortuin

o.16 D - Erin Agenbach (K), Leonora Smit, Cadey Swarts, Zanel Vermeulen, Alicia Andrews, Hesmarie Nel, Unako Mehlomakhulu, Kelsey Esau

o.17 A - Jani Badenhorst (K), Linè Gouws (O/K), Carnè Bester, Marike Duvenhage, Kyrah Hollenbach, Juné Wessels, Ti�any Samuels

o. 17 B - Tylan Scholtz (K), Hermien Conradie (O/K), Chanè le Roux, Lina Dani, Jané Smit, Mieke de Roubaix, Mienke Mouton, Miley Liebenberg

o.19 C - Jacy Brand (K), Johnay Gertse (O/K), Megan Joubert Elrien Liebenberg, Lu-Zaine Gysman, Carlé Erasmus, Lumé Coetzee

o.19 D - Jana Buwer (K), Johannè Nel, Leané Coetzee, Lumé Coetzee, Annabelle Fourie, Layla Arnold, Carlé Erasmus, Lu-Zaine Gysman, Casey-Leigh Solomons, Warney Cyster

o.14 A - Lika Cilliers, Miné Theart, Jani Laubscher (K), Karlien Viljoen (OK), Lienka Brand, Abulele Mjacu, Juandri Schoeman

o.14 B - Cassy Cleophas, Hanje Bester, Sonjé Bestbier (K), Jana Esterhuyse, Jessica Vermeulen (OK), Hope Adoe, Nalé Durr, Skye Wiener (reserwe)

o.14 C - Kiara Lucas, Zanell Schoeman, Skye Wiener (OK), Mileah Jonas (K), Lienka Basson, Eldi Rust, Binta Bah

o.14 D - Jani Kemp (OK), Juanné du Toit, Louise van Blerk, Christian Myburg, Lumay Geldenhuys (kaptein), Khloe Petersen, Aimee Samuels, Gabi Beaton

o.14 E - Jelena Loock (K), Lee-Ann Loots, Emily Maarman, (OK), Milan Tilling, Jaylin Carstens, Ava Newman, Liza Pienaar

o.14 F - Franja Barnard, Sage Zeelie (OK), Camila Slingers, Courtney Carolis (K), Valantay Pietersen, Christin Erentze, Emily Maarman

o.15 A - Miché-Lynn Sass (OK), Christeli Sto�berg, Kaylin Strydom, Danielle Ho�man (Kaptein), Lizé Miggel, Vida Geldenhuys, Andriette Tredoux

o.15 B - Katrien Snyders, Anke Botha, Mila Burger (K), Kyra Hoop (Onderkaptein), Amila Mbali, Nuha van Boven, Danielle Du Plessis

o.15 C - Chan l Kleinhans (K), Skyla Bothma, Camryn è Abrahams, Elizabeth Smit (OK), Layla de Clerk, Luané Terblanche, Lea Thompson

o.15 D - Gemma Liedeman, Mariëtte Swart, Nadine Wools, Ashley Johannes (OK), Miané Jooste, Chelsea Liedeman, San-Mari van Blerk (K)

o.15 E - Haylee Gree�, Jelena Loock, Lee-Ann Loots, Laila Scott (OK), Liza-Leigh Erland, Kaylee Steenkamp, Gazelle Kapp

o.16 A - Marli de Waal, Janke Viljoen, Mia Johnson (K), Mila Scriven, Chelséa Van Zyl, Mieke Geldenhuys (OK), Lika Conradie

o.16 B - Julia Joubert (OK), Kiara Griesel, Logan Maritz, LizeMari van Aarde (K), Bianca Louw, Billie Nachtergaele-Minne, Cadey Taylor

o.16 C - Amelia Brand (OK), Lia Schereka (K), Inge Lourens, Tamia Maarman, Leila Smith, Milisa Nombewu, Zoë Korah

o.16 D - Chandré-Ann Botha, Micaela Marais, Georgia Nieburg Jana Lourens (OK), Kailyn Vermeulen, Lené Loock, Alné Vercuil (K), Mileah Louw, Andrea Kotze

O.17 A - Michelle Louw, Rita-Mari Lourens, Keisha Kalumpie Nashli Adriaanse (K), Lesché Jackson, Nina Rust (OK), Rosie Neethling

O.17 B - Kylie Thyssen, Zilke Krugel, Kaydene Lategan, Marizaan Rautenbach (K), Abby Felix, Anne-Mae Van Zyl, (OK), Kay-Lee Swarts

O.17 C - Janke Cronjé, Qowlayah Samules, Jayliyah Julies, Karli Scott, Isabella du Toit, Krissa Havenga, Clara-Marie Basson

H u g e n o t e

o.14 A - Orrin Metler, Liam Peterson, Kieran Alexander, Faegan Coetzee, Eben Blom, AJ Appollis (K), Jannick Swart, Alex Schoeman (OK), Kieran Claasens, Clay Steenkamp, Giovanni Frans, Jermaine Mariema, Lutchiano Solomons, Dante Kronström, Ayron Cloete, Ethan Rhode, Tristan Floris

o.14 B - Conner Ross, JJ Theron, Vertiaan Fourie, Corbin Vaughn, Philip Kok, Andre Mouton, Liam De Canha, Josh Joubert (OK), Cullin Goliath, Junaid Jagman (K), Ethan Vollenhoven, Cole du Toit, Lawson Davids, Dylan Duncan, Oliver Wehr, Joshua Bornman, Kwando Moletsane, Ludwig Behm, Josh Smit

o.15 A - Jacu van den Berg, �Raiven Appollis, �Asif Shaik, �Joshua Peek, �Hugo Fouchè, �Hunther Radlo , �Alex Saulse (OK), �Blake Abrahams, �Taureeq Claasen, �Logan de Vries (K), �Thurswin Groenewald, �Leighton Samson, �Wade Adams, �Josua Nyambe, �Dhanté Fisher

o.15 B - Anton Nagel, Duelan Simmers, Philip de Villiers, Krige Liebenberg, Stefan Dreyer, Simon Nortjé (K), Kahn Louw, Keanu Brits, Caleb Saunders (OK), Delano Louw, Jean-Luke Cyster, Kyron Bredenkamp, Alwande Dlamini, Elceadon Isaacs, Liam Andrews, Noah Meyer, Nahum Du Plessis

o.16 A - Zhenson Adonis, Evan Michaels, Noah Morrily, Gino August, Wihan Adams (OK), JJ de Bruin, Liyabona Dlokweni, Alexander Vermeulen, Jay-Roshdean Abrahams, Brady Gertse (K), Rudewaan Lottering, Omroa Padayachiey, Ethan Alexander, Caydin May, Nathan Uren

o.16 B - Zachary Africa, CJ Festus (OK), Andreas Smith, Minentle Noveve, Xuan Nagel, Alex John Samuels, Jaywinn Ruiters, Kyle Baron, Jayden Williams, Elshawn Fortuin (K), Khanukani Langa, Garlin Samuels, Noah Minnaar, Elizer Philander, Hayden James, Simon Smith, Eli Minnaar, Preswon Evertson, Connor Loubser, Cole Nyman, Cain van Niekerk

o.19 C - Luke Fortuin, Thomas du Preez, Albrecht Oosthuizen, Ottmar Wessels (K), SW Liebenberg, Diego Kopa, Joshwin Barends, Ayabukwa Thupa, Lyle Andrews, Eliston Delport, Evron Wehmeyer, Marshin Booysen, Chad Zwaan (OK), Jonathan Cloete, Jarren Isaacs, Daniël van Niekerk, Joe-Zay Jonkers, Stefan de Wit, Tsepang Leholo, Kieran West, Mikhyle Groenewald, Jaylon Steyn

S w a r t l a n d

o.14 A - Corbin Titus, Tresnick Mouton, Eliam Beziek, Tyrone Hunter, Nazario Koelenberg, Herlu Smith, Sebastiaan Rabe, Luca Potgieter, Darian Kruger, Christiaan Basson (K) , Adrian Julyan, Lucio Olckers, Jorne Oostuizen, Bernhard Dempers, Andreas Kuhn

o.14 B - Jan Willem Geldenhuys, Adrian Ras, Joshua Pretorius, Hugh Jacobs, Carleo Petersen, Joel Van der Westhuizen, Karl Gersbach, Christo Van der Berg, Jaygen Julius, Kenan Bornman, Jorden De Villiers, Christian Spies, WJ Van Zyl, Charl Bezuidenhout (K), Leo Engelbrecht

o.15 A -Tyler Januarie, Quade Van der Westhuizen, Jace Fester, Waytin-Lee Olivier, Inus Viljoen, Tayton Brown, Connor Solomons, Ashwill Appolis, Adam Swart, Tristan Jasson, Tihlon Leander, Janco Hoon, Riley Samuels, Jan Nelson (K), Joubert Malan

o.15 B - Ruan Zeeman, Tumelo Mokwena, Joel Leng, Tiaan Stols, Danté Arendse, Duan Wright (K) , PR vd Westhuizen, Callum Claasen, Armandt vd Westhuizen, Caleb Afrikaner, AJ Coetzee, Paul Reyneke, Rohan Yallappa, Zayne vd Westhuizen, Jan-Hendrik Bosho , Duane Moses, MJ Lamprecht, CJ Jacobs, Hanro Els, Cayden April, Chris Janse van Rensburg, Ruben Thurman

o.16 A - Caydon Ryk, Christiano Daniels, MJ Burger, Eugene Markus, Mason Banha, Caleb Balie (K), André Gouws, Juniad Wewers, Cobus Orchard, Hugo Jurgens, Dawid Biermann, Marco Joubert, Stiaan Kotzé, Johan Hanekom, Amando Lategan

o.16 B - Damian Starkey, Lucien September, Wayne Owies, Kean Van der Westhuizen, Daniello Salomo, Marcell Pretorius, Javier Muller, Elijah Janse van Rensburg, Ethan Julyan, Josh O’Brien, Luan Beukes, Josh Stevens, Aiden Jacobs, Llewellyn Vermeulen (K), Mathew Jansen

o.19 C - Justin Zwaan, Mccyle Beziek, Jacques Brits, Noah Van der Weshuizen, Keano Hopp, Janon Kruger, Wernich De Lange, Johan Esterhuizen (K), Paul Neethling, Maxwell Smith, Noah Fowlds, Michael Muller, Maré Turck, Cito Smith, Alto Louw

o.19 D - Tihan Wessels, Euan Claasen, Steven Fourie, Nichol Human, Bryan Lategan, Henru Verleg, Phillip Dreyer, AJ De Clerk, Charles Thomson, Keane Goliath, Liam Muldoon, Jaziel Leander, Wilhelm Pool, Nahum Koopman, Ian Hall, Lowell Henkerman, Marko Meyer, Zandre Schultz, Stef Lesch, Kyle Strydom, Leighmen Marshall B-span Nicole Suren

Jean-Paul Watts

Liam Piek

Migael Meintjes

Shiloh Kleingeld

B-span

Jakobus Griesel

Stephan van Rooyen

Albert Zandberg

Noah Neethling

Zoë van den Berg

GR OU P

BI-T UR BO EV ER EST

AN D 2.0 L RA NG ER

FU LL SERV IC E

SERV IC E KI T IN CLUD ES:

FI LT ER A/C FR ES H AI

FI LT ER AI R CLEA NER

FI LT ER OI L

FI LT ER ASSY FU EL Eng in e Oi l 21 0t Drum 10 0m l LA BO UR (La bo ur Per Ho ur) CO NS

(W IT HI N 10 0K M RA DI US)

CO MP LET E

FU LL SERV IC E

FO R YO U! R349 9.0 0 EXCL. VAT

HHS se dirigente

Marike Duvenage, Jozef de Beer, Mika van Niekerk, Mieke-Mari van Zyl, Blackie, Mialé Bindemann, Coden Morilly, Lian Luyt en Jana Bruwer.

Agter: Justin Zwaan en Driaan Bosman. Derde ry: Roxy, Jordin Roos, Carmia Rall en Rockie. Tweede ry: Elri Coetzee en Lungiswa Grootboom. Voor: Jody Marang

Agter: Skyler Carstens, MJ Lambrechts, Elijah Janse van Rensburg, Benn Brooks, Dawid Bierman en Ewan Thomas. Voor: Dineo Pikini, Gemma Liedeman, Luan Beukes, Emma Brooks, Zeke Smith en Elizabeth Smit.

Van links: Franco Conradie, Ruan le Roux, T.G Hugo, Tristan Scholtz, Francois Albertus, Gerhard van Zyl en Caleb Thom.

Agter: Jarren Isaacs, Ryan Leukes, Eliston Delport, Liam Apollis, Zeeque Adams, Jordan-Lee Davids, Jordan Valentine, Luke Fortuin, Moses Kubarwa, Aya Thupa, Ludwig Bohlmann en Daniel Hanekom (afwesig).

Voor: Groban Jones, Kayden Kruger, Stiaan Williams, JJ Rheeder (kaptein), Muhaimin Johaar, Lathan Carolissen en Nicholas Basson.

Agter: Lian Dipaola, Jayron Lottering, Gregan Theunis, Ziech Schreuder, Christiaan Mocke, Cohan Muller, Christo Groenewald en Juan Hilberg. Voor: Bryan Titus, Kyle Cummings, Ethan Roberts, Mazotsho Tshwela (k), Lourens Robertson, Skyler Claassen en Tafadzwa Raal-Mashizha.
Agter: Brooklyn Hendricks, Theneil Philander, Brinley van Wyk, Leila Petersen en Zoey Fransman. Voor: Lisa Fourie, Alyssa Erasmus, Jana Blom (k), Mischke Claasen en Lana Botha.
Agter: Imke van der Westhuizen, Leonay Lakey, Meke Liedeman, Nicolene Coetzee, Helena Vermaak, Lungiswa Grootboom en Kyleigh Philander. Middel: Kayler Stander, Jangke Beneke, Zia Daniels, Tayler Fester, Reza-Mari Smit, Juané van Zyl, Denéke Abrahams en Sarli Steyn. Voor: Jeanette Hofmeyr, Zanike Marshall, Anika Fourie (o.k), Kayla Lombard (k), Tara du Toit en Lelanie Buhr.

Agter: Niklas Wessels, Christiaan Stemmet, Leonard de Roubaix, Liam Swart, Isak Smuts, Daniël Swart, Caleb Kearley, Armand Delport, Gerhard van Zyl en Divan Pretorius.

Voor: Daniël Carstens, Ethan Janse van Rensburg, Caleb Thom, Caydon Ferreira (k), Simeon Corrigan, Niel Jonck en Hugo Muller.

Agter: Jaco Erasmus, Franco Genis, Eric Kruger, Jesse-Holland Müter (o.k), Jean Hanekom, Nicky Lategan, Regert van Wyk en Hennie Pretorius.
Voor: Athandile Mlanjeni, Anton Basson, Tristan Cloete, Rikus van Zyl (k), Janco Geldenhuys, Jade Gouws en Joshua Pieterse.
Agter: Christine Pieters, Courtlinn Jonas en Kayleigh Swart.
Voor: Gabbey Small, Claurechia Kearns, Mieke-Mari van Zyl (k) en Khula Tasana.
Agter: Maria Kotze, Iviwe Mazwane, Donarique Ockhuis en Jody Fortuin. Voor: Jayliyah Julies, Carmia Rall (k), Jody Marang (o.k) en Chloey-Lee Daniels.
Van links: Janke van Zyl, Tiago Pestana, Leroux Nel (k), Zaine Engelbrecht en Claude Marais.
Jacobus Lesch, Leam Cilliers (k), Beulah van Niekerk, Hendri Bothma (o.k) en Waldi Weideman.
Voor: Altus Grobbelaar, Coden Morilly, Hunther Radloff, Jadrian Lielieveld, Hanro de Klerk en Ruthan Liebenberg.
Van links: Heinrich Erasmus, Binta Bah, Jaco Erasmus (k), Lauren van der Westhuizen, Eben Wallace en Liam Wallace.

HHS se debaten vasvraspan

Agter: Annabelle Fourie, Lilia Conradie, Mia Franken, Mia Burger, Ammi Carstens, Marike Duvenage en Ludwig Bohlmann. Voor: Kelsey Esau, Pierre Burger, Zané Duvenhage, Jean Retief en Lian Luyt.
Agter: Rosie Neethling, Jani Visagie, Du Preez Erasmus, Elizabeth Smit, Ewan Thomas en Chanèl Kleinhans. Voor: Sebastiaan Griffiths, Lionel Frank, Chané Grobbelaar, Sadé Lesch, Daniël Janse van Rensburg en Juan van Papendorp.

Hoër skool Swar tland

Die Rockies

Onder steuner sklub staan bankvas agter elke Rockie!

2 0 2 6

R.O.K - soos 'n rots, met trots

Ster kte met Inter skole 2026!

HUGENOTE SKOOLTERREIN

Ontvangs

Fleurtiek (Winkel)

BGA

Huis Hugenoot (Koshuis)

Kombuis / Aflewerings

Ingang: Blouvleiweg

Ingang: Genl Hertzog Blvd

Ingang: Fonteinstraat

Hugenote Laerskool

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook