Skip to main content

Gazette-ST-SwartlandGazette-E-edition - 5 May 2026

Page 1


Hordes hoenders in erge botsing

’n Vragmotor,wat verledeDinsdag (28April)vroegdag honderde hoenders uitDarlingvervoer het, wasin’n ernstige botsing op die R302betrokke.

Die botsing,waarin drie voertuie betrokke was, het volgens dieprovinsiale polisiewoordvoerder sers. Wesley Twigg omstreeks 00:15 op die Klipheuwel-pad naby die Wellington-aansluiting gebeur.

Die Philadelphia-polisie het’nsaak vanroekelose en nalatigebestuur geregistreer.

Die presiese omstandighede rakende die botsing word deur die polisie ondersoek.

Diebeseerdeinsittendes van onder meer dievragmotor, ’n bakkie en ’n motor is na dienaaste hospitaalgeneem vir verdere behandeling

Diebestuurder van die motor is volgens omstandersmet behulpvan reddingskake uitdie voertuigverwyder Niemandisnog in hegtenisgeneem nie.

Enigiemand wat meer inligting met betrekkingtot dieongeluk het, kan ’n anoniemeoproepnaCrime Stop by 08600 10111 maak of van die selfoontoepassing, My SAPS,gebruik maak.

‘n Botsing op 28 April op die R302 het totdie sluiting vandie padgelei.

Moorreesburg’sImibala Villagereaches out to seniors

The Imibala Village in Moorreesburg recently welcomed agroupofinterested and curious senior citizensfor a guidedvisit to its newfacility.

The occasion offered an opportunity to share insight into the organisation’s work and to explore meaningfulways in which visitors mightbecome involved in its growing community initiatives.

Guests were introduced to Imibala’s flagship School Uniform Programme, which connects children in needwith dedicatedsponsors and volunteers.

The programme places strong emphasis on fostering self-respect,dignity,and the development of individual talents, ensuring that each child is seen, supported, and encouraged, and remains within education systemsas they find and express theirtalentsin the world.

Beyond this cornerstoneinitiative, Imibala offers adiverse range

of enrichment programmesdesigned to nurture young minds and creativity. These includeart, drama, dance, literacy, mathematics, and computer coding, allmadepossible through the involvement of passionate and committed volunteers.

The visiting group expressed genuine interest in contributing their time and experience,recognising the value of intergenerational connection within the Imibala community. After alively discussion, the group enjoyed adelicious tea laid out by Imibala staff and volunteers.

Their visit highlighted the important role thatvolunteersplay in sustaining andexpanding the organisation’s impact and underscored the shared belief that everyone has something meaningful to offer in shaping brighter futures for the young people of the Swartland.

Wes-Kaap is regmet planne oorbrandstof,BKS en water

Brandstofvoorsiening, diebek-en-klouseer-uitbreking en watersekerheid is van die uitdagings wat verlede week in ’n uitgebreidevergadering vandie premierseKoördineringsforum(PCF), onder leiding van Alan Winde bespreek is.

Hierdie byeenkomste word gereeldgehou om te versekerdat die Wes-Kaapse regering en sy vennote, waaronder munisipaliteite, ’n gekoördineerde benadering handhaafom die talle uitdagings wat die provinsie tans in die gesigstaar, die hoofte bied.

Die forum het die sterk vlakvan gereedheid om op enige moontlike ontwrigtings rakende brandstofvoorsiening te reageer –veral dié wat verband hou met dievoortgesette konflikindie Midde-Ooste –verwelkom.Hoewel geen onlangseontwrigtings dieWes-Kaap geraak het nie, bly noodbeplanning stewig beskikbaar.

Die provinsie se plan fokus onder meer op die koördinering,gereedheid en voortsetting van noodsaaklike dienste soos gesondheidsorg, nooddienste, voedselvoorsiening en vervoer.

“Hoewel nog geen ontwrigtingsin die Wes-Kaap se brandstofvoorsiening opgeduikhet nie, kan ons nieons waaksaamheidverslap nie. Ek is danksy die goeie werk van rampbestuur vol vertroue dat ons die besteplan gereed het indien die situasieverander. Provinsies het geenmandaat oor brandstofvoorsiening nie,maar dit verhoedons nieomrisikoverminderingsmaatreëls toe te pas nie,” het Winde beklemtoon.

Swartland doen sy deel vir velde

Die rugbyveld in Riebeek-Kasteel, die tuiste van die Riebeek United-rugbyklub, ervaar volgens ’n besorgde inwoner al ’n geruime tyd talle uitdagings, waaronder vandalisme, diefstal en wathyas’ngebrek aan voldoende instandhoudingbeskou.

Michael Hendriks (73), ’n jare lange verteenwoordiger vanRiebeekvallei en watin1995 na bewering as deel van die destydse Oorgangsraadook onder die lede waswat die opknapping van die rugbyveldgedryf het, sê sy pleidooie val op dowe ore.

“Die rugbyveld kry nie aandag nie. Die bankies hou ’n gevaar in. ’n Opsigter is nodig.” Hy meen ’n doeltreffende omheining sal oortreders, vandale en ongewensde toeskouers uithou.

Volgens die Swartland-munisipaliteit is hy deeglik bewus vandie uitdagings wat dié dorp se sportterrein ondervind. Beweringsdat die munisipaliteit nie aandag daaraan gee nie, is volgens hulle onwaar.

“Een vandie grootste uitdagings by die Riebeek-Kasteel-sportterrein is die omvangvan vandalisme. Infrastruktuur op die terrein word deurlopend gevandaliseer,” het die munisipaliteit in terugvoer aan die Gazette bevestig

Volgens die munisipaliteit word geriewe watherstel of verbeter word, dikwels weer beskadig of gesteel. Dit sluit onder meer dieheinings, beligting en werk aan bankies, dieklubhuis en ruskamers in.

“Ten spyte vanherhaalde betrokkenheid en gesprekke met diegemeenskap en plaaslike rolspelers, is nog geen volhoubare oplossing virhierdie probleem tot dusver gevind nie.”

Uitdagings met grootmaat-watervoorsiening aan die beginvan die somer het daartoe gelei datdie besproeiing van parke en sportvelde ingeperk moes word. Hoewel die situasie sedertdien verbeter het, het dit ’n merkbare uitwerking op die toestand van die veld gehad. Die watervoorsiening na dieveld is egter nou ten volle herstel.

Dieverlenging van dietydelike verlaging in die algemene brandstofheffing tot Junie 2026 is ook verwelkom.

Watdie BKS-uitbreking betref, toon dieWes-Kaap steedsbestendige vordering in die beheer van dievirussiekte.

Geen nuwe gevalle is dieafgelope 39 dae voor druktydindie provinsie aangemeld nie, wat op ‘n gestabiliseerde situasie dui. Die provinsie se 21-punt-reaksieplan word sedertdie begin vandie nasionale uitbreking bestendigtoegepas en lewer bemoedigende resultate.

Inenting bly ’n kernkomponent van die provinsie se strategie om diesiekte te beheer. Tot dusver is altesaam 164 425 entstofdosisse by 756 plekke reg oordie provinsie toegedien.

Om immuniteit verder te versterk, sal nog 150 000 dosisse in diekomende daenadie provinsie ontplooi word.

Die premier het weer ’n beroep op alle veeboereenander rolspelers gedoen om hul rolindie uitwissing van BKS te vervul

Dieforum het verder ook vordering metwatersekerheid hersien. Onlangse reënvalhet damme se watervlakke verbeter,met gemiddelde opgaarvlakke watnou op 44,27% staan –’ntoename vanongeveer 2%. Inwoners word terselfdertyd aangemoedig om steeds water spaarsaamig te gebruik.

“Ons gekoördineerde benadering verseker datons nie net op huidige uitdagings reageer nie, maar ook veerkragtigheid vir die toekoms bou.Ons sal voortgaan om nou saam met alle vennote te werk om ons inwoners, ons ekonomieenons noodsaaklike dienste te beskerm.”

Die munisipaliteit meen die terrein word ongelukkiggereeldonwettig gebruik deur nie-geaffilieerde spanne wat aan sogenaamde Sondagliga-aktiwiteite deelneem

“Hierdie gebruik geskiedsonder toestemming en buite diemunisipaliteit se beheerstrukture, en drabytot die versnelde agteruitgang van die veld.”

Die Swartland-munisipaliteit het in Februarie vanjaar ’n vergadering met die onderskeie rolspelers vandie plaaslike rugbyklub gehou om diéprobleme te bespreek. Tydens dié vergadering is die nodige ingrypings volgens kort-,medium-

“TEN SPYTE VANHERHAALDE BETROKKENHEID EN GESPREKKE METDIE GEMEENSKAPEN PLAASLIKEROLSPELERS, IS NOG GEEN VOLHOUBARE OPLOSSING VIR HIERDIE PROBLEEM TOT DUSVER GEVIND NIE.”

en langtermynprioriteite geïdentifiseer. Wat die korttermynprioriteite betref, is aandag reeds aan die herstel van die omheining, die verbetering van die speeloppervlak van die veld asook die herstel van elektrisiteit na die kleedkamers gegee.

Prioriteiteindie medium termyn sluit die installering van bykomende beligting in. Oorhoofse beligting soos deur die klub versoek, sal hanteer word sodra die begroting dit toelaat

In die langtermyn is beplanning vir die oprigting van ’n permanentepaviljoen en die bou van ’n toegangs-enbetalingshokkiebydie ingang van die terrein gedoen. Die munisipaliteit het verder bevestig die veld se oppervlak is reeds verbeter deur gate te vul, die veld te behandel en kunsmis toe te dien.

Hendriks het bygevoeg hoewel hy dankbaar is die onveilige bankies kry aandag en is daarvolgens verwyder, het dit toeskouers die afgelope naweek tydens ’n groot wedstryd sonder sitplek gelaat. Die munisipaliteit het op sy beurt bevestig die onveilige tydelike paviljoene is verwyder om enige veiligheidsrisiko’s uit te skakel.

Ander inwoners, wat ook hul ongelukkigheid oor die toestand van die sportterrein met die munisipaliteit bespreek het, het hulle intussen op sosiale media bedank vir die positiewe reaksie totklagtes wat deur die plaaslikeklub geopper is en hul opgewondenheid oor die werk wat aan die geriewe gedoen word, gedeel. Verder is die omheining rondom die veld en perseel herstel. “Ongelukkig is die heining kortdaarna weer gevandaliseer, en die rolspelers van die klub is daarvan ingelig. Die Swartland-munisipaliteit bly daartoe verbind om openbare geriewe te verbeter en in stand te hou. Vandalisme bly egter ’n ernstige uitdaging.”

Volgens hulle sal hierdie probleem slegs doeltreffend die hoof gebied kan wordindien gemeenskappe saam met die munisipaliteit gedeelde verantwoordelikheid neem vir die beskerming daarvan. Inwoners word versoek om gevalle van vandalisme by die polisie aan te meld, aangesien volgehoue verbeterings andersins nie volhoubaar sal wees nie.

Quentin du PlooyofImibalaintroduces guests to the work of Imibala

17 gesinnekry hul eiehuise

Altesaam 17 huise is onlangs as deel van dieMoorreesburgbehuisingsprojek aanbegunstigdes oorhandig.

Die projek, wat ’n koste van R162,8 miljoen beloop en 635 huise sal oplewer, hetreeds 280 huisevoltooi, waarvan 205 reeds oorhandig is.

Die Moorreesburg-behuisingsprojek is deel van ’n groter ontwikkeling in die Swartlandmunisipaliteit watnog 139 eenhede in Darling en 1986 in DeHoop,Malmesbury, behels.

By die oorhandigingseremonie op 23April in Moorreesburg het TertuisSimmers, die provinsiale minister van infrastruktuur, sy trots met die vordering van die projek uitgespreek. Metdie

ontvangs van haar nuwe huis het Katarina Josef alle rolspelers wat dit moontlik gemaakhet, bedank. “Ek is dankbaar en baie bly om vandag in my eie huis te wees.”

Volgens Simmers gaan die lewering vanbehuisingsgeleenthede oormeer asnet vier mure en ’n dak oor inwoners se koppe.

“Wanneer ons ’n huis aan ons begunstigdes oorhandig, herstel onsook hulwaardigheid.”

Die uitvoerende burgemeester vandie Swartland, HaroldCleophas (links)het onlangssaam met die provinsiale ministervan infrastruktuur,Tertuis Simmers, hartewarmlaat klop toehulle huisein Moorreesburgaan begunstigdesoorhandig het.Byhulle is ElizabethDiederiks, watdie sleutelsvir haar eie huis ontvang het.

Skryf nouinvir

‘Noupraat jy!’

Suid-Afrika se speelse redenaarskompetisie “Noupraat jy!” is terug en mik vanjaar hoër.

Die kompetisie het het sy buiging verlede jaar gemaak en hoërskoolleerders oor die land heen uitgedaag om hulmonde met mening ooptemaak. En hulle hét –hardop, pragtig en in Afrikaans.

Altesaam22spannehet aan die eerste kompetisiedeelgeneem,met skole wat al die pad van Graaff-ReinetenLutzville gereis het om deelteneem.

Wat is “Noupraatjy!” presies?

Dit is Suid-Afrika se mees vooraanstaande Afrikaanse redenaarskompetisie en pronk met ’n verrassende invalshoek –twee sprekers, een toespraak in harmonie aangebied met vyftot sewe minute om die beoordelaars te laat vergeet om asemte haal.

Die kompetisie is oop vir Afrikaanshuis-eneerste-addisionele-taal-sprekers in twee afdelings –juniors (graad 8en9)en seniors (graad 10 tot 12).

Die toesprake mag oortuigend, vermaaklik of motiverend van aard wees, máár wat hierdie kompetisie werklik onderskei, is die formaat: Twee sprekers, wat een vloeiende toespraaklewer; so natuurlik en spontaan asof dit uiteen mond kom.

’n Wentoespraakkombineer sterk inhoud, kreatiewe taalgebruik en ’n outentieke spandinamika om ’n boodskap, wat vars en betekenisvolis, oortedra.

In ’n wêreldwaar geraas en menings soms oorweldig, is die vermoë om krities te dink, jou eie standpunt te vorm en dit duidelik uit te druk, belangriker as ooit.

Kompetisies soos “Nou praat jy!” skep ’n ruimte vir leerders om presies dit te doen –in’ntaal wat ryk, divers en diep in die Suid-Afrikaanse identiteit gewortelis. “Wat hierdie kompetisie onderskei, is dat deelnemers aangemoedig word om hulself in die Afrikaans waarin hulle die gemaklikstevoel, uit te druk. Ons wil die taal in al sy vorme hoor –dit erken, vierendie ruimte geewat dit verdien,” sê die organiseerders, Joline de Klerken Maritsa Smit, twee Afrikaans-onderwysers by Curro Durbanville. “Platforms soos hierdie gaan oor meer as net optredes–dit vervul ’n betekenisvolle rol in die bewaring en groei van Afrikaans. Onsleef in ’n tyd waar jongmense voortdurend hul pad deur ’n vloed inligting,menings en stemme aanlyn moet vind. Die vermoë om kritiestedink, onafhanklike perspektiewe te vorm en dit metselfvertroue en duidelikheid te artikuleer, was dus nog nooitso belangrik nie. Hierdie kompetisie skep ’n ruimte waar dié vaardighede ontwikkel en uitgedruk kanword.”

•Hoërskoolleerders kan onderdie tema “Kyk Noord!” op drie maniere uitblink: Vermaak –vertel ’n storie in jou eiedialek; Inspireer –ontroer die gehoor met die Afrikaans waarvoor jy lief is; Redeneer –staan op en praatoor iets waarvoor jy omgee.

Die eerste plekke in elke afdeling ontvang R10000, tweede plek R6 000 en die derde plek R4 000. Die wenskool in elke afdeling stap metR10 000 weg.

Inskrywings sluit op Vrydag (8Mei).

Skryf aanlyn in op die Hoërskool Curro Durbanville se webwerf of stuur e-pos aan Joline de Klerk joline.d@curro.co.za.

Applicationdeadlinelooms

Parents in the Western Capewho missed the initial deadline forschool applications stillhave time to securea place fortheir children in Grade R, 1and 8 fornext year (2027), but theyneedtoact quickly

The provincial education department announced thatlate online applications willclose on Sunday 17 May, giving familieswho missedthe original14April deadline afinalopportunity to apply for the 2027 school year

Theon-time applicationwindow, which closed at midnight on 14 April,received an impressive 166 144 applications fromparents across the province.

Thedepartment hasthankedthese families fortheir responsibility in applying on time,which helps with planning andplacement processes.

Parents who submit late applications shouldbeaware thatthesewillonlybe considered after all on-time applications have been processed by schools

WHATHAPPENSNEXTFORON-TIME APPLICANTS?

Schools are nowbusy applyingtheir admission policies to allapplications received during the on-time window Parents can expect to receiveoutcomes

Skilder watjyhoor

IsjyliefvirAfrikaansemusiekénhoujydaarvanom jouselfdeurkunsuittedruk?

Danisdietweede“SkildermetWoorde”-kompetisienetvirjou!

Afrikaans.comseeerste“SkildermetWoorde”kompetisie,watin2021aangebiedis,wasuiters suksesvol.DiekunstenaarElsieJoosteendiebekende musikantAntonGoosenhettydensdiékompetisie skoolleerdersaangemoedigomeenvanAntonse liedjiesteskilder.

“Ekhetnábaienavraevanouersenleerderswat metonsvorigekompetisieingeskryfhet,besluitom

AANKONDIGING: MATRIKULANTVAN DIE JAAR-KOMPETISIE

from 28 Mayonwards through the online system

Thosewho receiveoffershaveuntil 15 June to confirm their choice of school Parentswho receivemultipleoffersbut failtoselect onebythe deadline will automatically be placed at their highest-rankedchoice.

For families needing to transfer children in Grades 2to7or9to12due to relocation, aseparate transfer window will openfrom3Augustto17August2026.

IMPORTANTREMINDERS

Theeducation departmentemphasises the importanceofkeeping contact details updated throughout theprocess to ensure parents receivenotification of applicationoutcomes

Thedepartmenthas praised parents, school management teams andofficials for ensuring the on-time admissions process ransmoothly, andwillcontinue to provide remindersofimportantdates as theyapproach. Applications canbesubmitted online through the WCED website until the 17 Maydeadline

Parentswith queriesabout admissions cancontactthe department’s call centre on 0861 819 919.

dieprojekhierdiejaarweeraantebied,”vertelElsie. “Dieinskrywingsvanonseerstekompetisiehetons oorweldig.Ekis’ngrootvoorstaandervankunsin skole,endaaromisditbelangrikomsó’nkompetisie aanleerdersvoortestel

“Ditgeeookdiegeleentheidaanleerderswattuis onderrigwordomhulkreatiewetalenteuitteleef.” Leerderskanvanjaaruit15liedjieskiesomhullete inspireer

Heerlikegeldpryseisvirlaerskool-enhoërskoolleerdersopdiespel.

•HierdieartikelisdeurAfrikaans.comverskaf Gaanleesgerusdievolledigeartikelby www.afrikaans.com.Volghierdieskakel:Skildermet woordeenwengroot!

Wyegeleentheid wagopdié watinskryf

SiskaMartin

DieMatrikulantvan die Jaar-kompetisiemaak al langer as 40 jaar ’n verskilindie lewe vanhonderde jong mense wat hulloopbaan aan dieUniversiteit vandie Vrystaat (UV)begin het. Vanjaar saldit nieanders wees nie, metdie 45stekompetisiewat vandeesweek begin. Dit is nienet diebekendstellingvan die2026-kompetisie nie–die UV is ookopgewonde om NovusMedia as nuwe mediavennoot te verwelkom. NovusMedia, ’n filiaal van NovusHoldings, het’nnasionale voetspoor van36gratis gemeenskapskoerante,’nnasionale koerant, Die Papier,en’nsterk digitale en sosialemedia-teenwoordigheid.

Alle artikels oor diekompetisie salinhierdie gedrukte publikasies gepubliseer word,asookop hulwebwerwe, bykomend daartoedat dit gratis by novanews co.za gelees kanword.

Veelsydige matrikulante van oor dieland heen kanhulself weer virdie kompetisieinskryf, watverlede jaar deur KiaraSubramanian, ’n voormaligeleerder aan dieEunice High Schoolin Bloemfontein, gewenis.

Kiarasêsysal altyd dankbaar wees datsydie kompetisie gewenhet

“Nie netoor dietitel nie, maar oor diemense watdit in my lewe gebring het,” verduideliksy.

“Dit hetmyinstaat gestel om metinspirerende,vriendelike en doelgerigteindividuekontak te maak, vanwie baie nou saam metmydie padasmediese studentstap.”

Die visekanselier en rektor vandie UV,prof. Hester C.

Subramanian. Foto:Charl Devenish

Virhaar het dit veel meer betekenisvol geword as net’n kompetisie –dit behels ook vriendskappe, ondersteuning en ’n gedeelde begrip “dat onsalmal na iets groter as onsselfgestreef het”

“Asekterugkyk,dink ek aan

watdie kompetisie my werklik geleer het, en ditisdie belangrikheidvan verbondenheid en aanmoediging. “Dit hetmygewys hoekragtig dit is om omringteweesdeur mense watjou ophefenmotiveer.”

SÓ SKRYF JY IN

Matrikulante vanoor dieland heen,wat leiers en presteerders in akademie, kultuurensport is en watbeplan om volgende jaar aan dieUVtestudeer,kan hulle virdie kompetisieinskryf Beurse en prysgeld vansowat

R500 000 is op diespelvir die25 topdeelnemers, danksydie borge UV Studentewerwingsdienste, dieKovsie-Alumnitrust, Forvis Mazars,AbsaenPicknPay PrellerWalk.

Leerderskan hulself inskryf of deur hulskool benoem word, metvorms watdeur dieskoolhoof ondertekenenvan die skoolstempel voorsien is. Altesaam 25 semifinalistesal gekies word,waaruit 14 finalistenadie eindrondevan 5tot 7Oktober in Bloemfontein sal deurdring.

Diewennerenfinalisteontvang prysgeld, beurse en geskenke,terwyldie semifinalisteook pryseenbeurse ontvang Inskrywing sluit op 31 Julie. Skandeer dieQR-kode hierbo, laai dieinskryfvorm af,voltooi ditenstuur terugnaLinda Greyling by greylinl@ufs.ac.za.Sykan ook virnog inligting gekontak word

Klopper,saam metdie 2025-wennervan die Matrikulant vandie Jaar-kompetisie,Kiara

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook