Skip to main content

Gazette-ST-Swartland Gazette-E-edition-19 May 2026

Page 1


Dverlede 12 ke ontwrig sterk infrastruktuur gelei me een terrein Ve moweg, te taxi-staanplek tydelik museum, vlugtig in die sp was hoewel Maggie afgelope uitgest sk tweede vi tydens geen gerig ters, oorspronklike kaste het is buitek ba se ma di water be die ve

• Femtosecond-LASIK en LALEX

• Korneale Laser prosedurePRK

• Kontaklens-inplantings

• Refraktiewe katarakchirurgie

• Refraktiewe lensvervanging

• Retinale-chirurgie

• Makula-chirurgie

• Ooglid-chirugie

• Pterygium chirurgie

Van bladsy 1.

Verskeie informele strukture in Malmesbury is ook Maandag deur sterk wind beskadig. Oorstromings van die Dieprivier het tot ’n langdurige kragonderbreking in die Dalsig-woonbuurt van Malmesbury gelei weens elektriese infrastruktuur wat skade gely het. Tegnici van die Swartlandmunisipaliteit het ywerig gewerk en die meeste kragis teen die middag na Dalsigherstel, terwyl kragonderbrekings in die omgewing van Riebeekvallei eers teen Donderdag (14 Mei) deur Eskom herstelis. Riverlands, Chatsworth, Darling en Yzerfontein het geringe skadeaangemeld, wat grootliks deur sterkwind veroorsaak is. Geen oorstromings is in Riverlands aangemeld nie, hoewel van die wonings se dakke heeltemal afgewaai het. Die herstelwerk wat deur die departement van wateren sanitasie onderneem is om die gemeenskap teen vloedskade te beskerm, was onder die huidige weerstoestande doeltr-

effend, hetdie munisipaliteit in sy verklaring met betrekking tot die onlangse storm bygevoeg.

Verskeiepaaie in en om die dorpe was tydelik gesluit of hetbeperkte toegang gehad.

Opruimingswerkinelke dorp watdeur die storm geraak is, is onmiddelik deur die munisipaliteit begin sodra toegangverkry kon word nadat die watervlakke gedaal het. “Munisipale spanne van alle departementehet hard gewerkomdie skadeteherstel en rommelopteruim.”

NSRI redvasgekeerdes

Charlotte Lesch

Nooddienspersoneel van die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) se Stasie34in Yzerfontein is omstreeks 04:45 Dinsdagoggend (12 Mei) na Kalbaskraal ontbiedtoe vloedwater weens ontwrigtende reën sommige inwoners en hultroeteldiere vasgekeer het.

Die NSRI se hulpisop versoek van dieSwartland se brand-en-reddingsdienste ingeroep om met dieontruiming te help. Die stasie se bekwame swemmers, ’n reddingsvoertuig,hul vaartuig JetRIB en ’n kajak is onder meer ingespanomledevan die polisie, dieWeskus-distrik se rampbestuur, nooddienste,

munisipale owerhede en personeel betrokke by die ontruiming van ontwrigte inwoners, by te staan. Talle inwoners en diere is vroeër die dag deur nooddienspersoneel te hulp gesnel, terwylander heeltemal van die vasteland afgesny, maar veilig was.Volgens die stasie se Junre Marais het diégene besluit om by hul plekke te bly totdat die watervlakke daal. Tweeinwoners en vyf diere, waaronder drie hokvoëls en twee honde, is by hul huis deur dieoorstromings en vloedwater vasgekeer en danksy die bystand van die NSRI na veiligheid gebring. Die NSRI is kortdaarna omstreeks 16:45 weer na Kalbaskraal ontbied nadat ’n man met sy kajak in die riete, omring deur

vinnig vloeiende en stygende water, verstrengel geraak het “Dit blyk die jong man wou van die geleentheid gebruik maak om te gaan oefen toe hy hom in gevaar bevind,” voeg Marais by. Alle nooddienspersoneel, munisipale owerhede en lede van Malmesbury Veiligheid was teenwoordig. Die NSRI se reddinsgvaartuig is vir die reddingspoging ingespan en in ’n boer se land naby die rivier te water gelaat. Malmesbury Veiligheid het op hul beurt die instituut met ’n hommeltuig met beligting bygestaan, wat ’n deurslaggewende rol in die suksesvolle reddingspoging vervul het. Die roeier is kortdaarna deur nooddienspersoneel, wat gereed gestaan het, ondersoek.

Gewondeman sterfinhospitaal

Die Darling-polisie het ’n moordsaak geopen ná ’n voorvalwat Dinsdag,12Mei 2026, omstreeks 18:30 in Kareeboomlaan, Darling,plaasgevind het. ’n 34-jarige manisdoodnadat hy metveelvuldigebeserings aangetref is.

Volgens sers. Wesley Twigg, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, het polisielede op ’n

klagte gereageerendie slagoffer meternstige beseringsaan sy liggaam aangetref.Hyisna’n mediesefasiliteitvervoer vir behandeling,maarhet lateraan sy beserings beswyk Die presieseomstandighede rakendedie voorvalword tans ondersoek. Niemandistot dusver in hegtenisgeneemnie, maar diepolisie sê alleleidrade word opgevolg. Die ondersoekspan doen’n

beroepopdie gemeenskap om hulp te verleen.Enigiemand met inligting oordie voorvalkan CrimeStop by 08600 10111 belof dieMySAPS-selfoontoepassing gebruik om anoniem inligting te deel.

Diepolisie hetbeklemtoon dat gemeenskapsamewerking van kardinale belang is om die saak vinnig op te klaarengeregtigheid virdie slagoffer en sy familieteverseker

Personeel vanLeocoDamme het gedurende die week die tennisbanein Malmesburykom help skoonmaak.
Die parkeerterrein en delevan die perseel vandie museum wasteen Woensdagoggend nogtoe onderdie modder.

HSSwys wennersaan tydens glansrykegeleentheid

DieHoërskool Swartland se jaarlikse ARTHSShet Woensdagaand (13Mei)indie dorpseMalmesbury-stadsaal plaasgevind. Die geleentheid met die tema,Great Gatsby, wasstylvol, elegant en volpret. Ernst Coetzee (heellinks) is as Mnr.Swartlandaangewys,terwyl JanaduToit (middel) as Mej. Swartlandgekroon is. Elri Coetzee (2de vanlinks) is as 1stePrinses gekroon, met De Wetvan Aswegen(derde vanregs) as die 1ste Prins. Carmia Rall (tweede vanregs)stapasdie 2de Prinses, saam met Kyle Cummings (heel regs)as die2de Prins weg. Die gaskunstenaar,Mel die Storieverteller(derde vanlinks) het as die seremoniemeester by die geleentheid opgetree

Word só deel van nuwe ‘Show’kie’

Ditgebeurnie aldag datjydeelvan ’n televisie-gehoor kanwees wanneer ’n splinternuwevermaakprogram vir kykNET &kie opgeneemwordnie.

Die immergewilde DeanSmith,van Suidooster-faam,isdie aanbieder van Show’kie,waarvanopnamesinMei begin het. Dit word by Atlantic Studios, wat onder anderedie tuiste van Suidooster, Koortjies, Sê jousê en Kwêla is,opgeneem en salvan JulieopkykNET &kie uitgesaai word.

Dean soek menseomdeelvan die gehoortewees. Dit is gratisenalwat jy hoef te doen is om so gouasmoontlikjou plek te bespreek.

Watomvan Show’kie te verwag?

Dean Smith is die aanbiedervan ’n nuwekykNET& Kie-program, Show’kie,wat in Julie uitgesaai word Foto:Gys Loubser

Swaar reën plaas boereonder druk

Die swaar reën en wind verledeweek hou groot uitdagings vir boere in die Weskus-streek in, met landerye wat onder water staan,planttyd wat verloregaan en vrese oor verdere vloedskade langs die Bergrivier

Só sê SP Tredoux,die streeksbestuurder van Agri Wes-Kaap in die Weskus-streek. Volgenshom is boere tans besig om slote te grawe om wateruit landeryeweg te lei –veralwaar gewasse reeds geplant is.

“Almal maak planneomdie water weg te lei.Indie sanderige gronde is dit nie so groot probleem nie –daarsal ouens wees wat al vandagweer kan plant, maar in kleierigegrondgaan dit’nmoeiliker taak wees. Trekkers val vas en die grond word nie vinnig genoegdroog nie,” sê hy Hy meen dienat toestande kan ’n invloedhêophoeveel hektaar geplant word, aangesien planttyd beperk is “In gebiede soos Portervilleweet sommige boere nie wanneerhulle gaan plant nie. As die lande nie betyds droog genoeg word nie, verloor hullekosbare plantdae.Hoewel die reënbroodnodig is, kom die vloedwater vroeërasgewoonlik vanjaar.”Volgens Tredouxisdie grond nog nie heeltemal versadignie,wat help dat water vinniger wegtrek, maar die situasie bly uitdagend.

Langs dieBergrivier heersook groot kommer oor stygende watervlakke. Tredouxsênuwewaterhoogtesisreeds in dele van die Paarl-gebied bereikendie water binne dae het’ngroot uitwerking stroomaf op Velddrif. “Onsisbekommerd oor die springgety byVelddrif.Al daai water kom nog af en die Paarl se water neem nog drie tot vier dae voordat die volle effek hier gevoelgaan word,” het hy verledeweek verduidelik.

“Vakansieverblyf langs die rivier is reeds geraak, met sommigebesprekings

Die koringbegin sy kopuitsteek op ‘n plaas in die Riebeek-vallei, met waterwat nog plek-plek sigbaar is. Geenwalle hethieroorgeloop metdie onlangsereën nie

Foto:Lodewyk Lesch

wat gekanselleer is. Boere en inwoners moes pompe, drywende jetties en ander toerusting uit gevaargebiede verwyder.”

VolgensTredoux het die oorstromings ook ’n groot invloedopvee en weiding. “Gewoonlikloop diere hierdie tyd van diejaar nog onderindie vleie. Dit is nog nierêrig die tyd wat die riviermoet afkom nie, dus het dit’n grootuitwerking op diere enweidings.”

Hy waarsku die gevolge vanverledeweek seweerstoestande salwaarskynlik nog weke lank in die landbousektor gevoel word.“Met tyd gaan dit gewis ’n negatiewe impak op landbou hê.”

Te midde vanverhoogde insetkostes, insluitend kunsmis en stygende dieselpryseweens die voortslepende konflik in dieMidde-Ooste, en ’n dalende koringprys,hou die nattoestande ook Swartlandse graanboere uit hul landerye.

Planttyd in die Wes-Kaaphet vanjaar in gunstige omstandighede weggespring

Measuresbeing put in place to ensurereserve safety

Safety concerns on Paarl Mountain Nature Reserve have againcome under the spotlightamid reports of criminals allegedly targeting hikersand cyclists using the mountain’s trails.

In response to enquiries Drakenstein Municipalitysaid the safety of visitors remained apriority and severalmeasures wereinplace to monitor and securethe area.

“The safety of visitors to Paarl Mountain is of utmost importancetoDrakenstein Municipality,” said Saul Jacobs, Drakenstein’s ManagerofMunicipal Law Enforcementand Security.

“Thereisongoing collaboration among the municipality, PaarlTrails and the Afrikaanse Taalmonument to prevent crimeand secure the mountain.”

She said municipal workers and ground crews conductedweekly inspections of hiking trails andpublicfacilities to ensure theyremain clean, accessible and safe, while municipal lawenforcement officers patrolledthe mountain daily.

“No recent crime incidents have been reported on Paarl Mountain. However, visitors areencouraged to act responsiblybyinforming afamily member or friend whenvisiting themountain, as well as keeping emergency numbers handy.”

Darren Herbst of Paarl Trailsacknowledged policing the mountain remained challenging because of the reserve’ssize and the large number of access points.

“For years now, and it’s not Drakenstein's fault, it’s just ageneral thing we face;the reserve has so many entrances It’snot like aproperty that is fencedin and one has one access point, and that’s

what makes it so difficult."

He saidvariousrole-players worked closely together to monitor activity on the mountain.

“Weform part of asecurity barrier we work on with Drakenstein andthe reserve addressing anything strangewe see.”

He notedthatincreased tourism and growing use of the mountainbylocals and visitors hadalso attracted opportunisticcriminals.

“You immediately start getting these criminal elements coming along. They seeall these bicycles andpeople running and obviously try and take advantageof the situation.”

Herbst said discussionswith armed-response company VetusSchola were underway to improve safety measures on the mountain.

“We’re busy putting aproposaltogether where we’re goingtoput outabig drivetoput outcameras in the reserve anda wholelot of other stuff. We’re busy gettingthe funding together and looking at sponsors.”

Paarl Trails has also introducedasafety appand WhatsApp emergencysystem aimed at assisting hikers, runners and cyclists indistress

According to Herbst the app was originally designed for trail users to report maintenance problems, such as fallen trees, butitnow also includes an emergencypanic function.

Over the past two years, the system has reportedly assistedinseveralincidents involving injuries andemergency situations on the mountain.

Members of the public canaccess the service throughthe Winelands Trails app or bysaving the Paarl TrailsWhatsApp Bot on 071 157 5976.

toevroeë reën in Aprilervaaris. Die afgelope paar daesestorms beteken planttyd word is nouuitgestel.

Gielie Bester, voorsitter van Agri Malmesbury se koringstudiegroep, is dit saam metlede eens datdie reën nie net uit ’n negatiewe oogpunt beskou moet word nie.

“Dis nie die eerste keer dat onssobaie reën kry nie en dit salook niedie laaste keer wees nie. Ons plantdatums salwel aanskuif, want onsweet niewanneer ons weer in die kampe sal kan kom nie.”

Volgens hombestaan ’n moontlikheid datvooropkomsmiddels watvir onkruid gespuit is, kanuitloog en minder doeltreffendsal werk. “Aandie ander kant sal die grondwat nogbeplant moet word, se onkruidgoedontkiem, opkomenons salhulle dit doodspuit.”

Hy meen geplante weiding salook vroeër opkom, watsal help metloopruimte vir die diere later in dieseisoen. ’n Laagwaterbrugopdie Velddrif-Piketbergpad (R399) hetopWoensdag13Mei oorstroom.

“SarraViljoen saljysaam my trou?” staanteen’n rots op Paarlberggeskryf.

Graffiti van’npienk en blou hart is op ’n rots op Paarlberggeteken.

Graffiti bederfPaarlberg

Jana Scheepers

Inwoners en toeriste wat deesdae na Paarlberg opkykofdié ikoniesenatuurgebied besoek, word deur tweegraffitimerke begroet.

In die word iemandgenaamd “Sarra” om haar hand gevra, terwyl die ander ’n blou en pienk hart voorstel.

Volgens ’n besoeker aan diePaarl –iemand wat voorheen ’n inwonerwas en deesdae in Robertsonwoon–het hy die twee graffiti-merke in Novemberverlede jaar al geiennadatsydogteriets op die berg gewaar en homdaarvan vertel het.

Hy het die berg toe deur ’n verkyker bekyk en die twee graffiti-merkeraakgesien.

Die een boodskap –inwit en bokant Bosmanstraat teen ’n groot rotsopPaarlberg –lui: “Sarra Viljoen saljysaam my trou?”

’n Grootpienk en blou hart pronkteen ’n anderrotsaan die regterkant van dié

boodskap.

Volgens David Delaney, die Drakenstein-munisipaliteit(DM)sesenior bestuurder van ruimtelike beplanning en omgewingsbestuur, is ditsover die DM se kennisstrek dieeerstekeer dat dievoorkantvan Paarlbergmet graffiti ontsieris. Hy sê nadat diegraffiti in Januarie vanjaar opgemerk is,het diemunisipaliteitprobeer om ditteverwyder, maar ditwas tot dusveronsuksesvol aangesien dievandale ’n soort verf gebruik hetwat moeilik verwyderbaar is Delaney voegbydat die munisipali-teitvoorheenwel graffiti op ander dele van diePaarlberg-natuurreservaat suksesvol verwyder het. Hy sê sodradie huidige natweersomstandighede verbeter, saldie munisipaliteitverdere pogings aanwend en alternatiewe metodesoorweeg om die graffiti aandie voorkantvan Paarlberg te verwyder

Ensuringgirls’dignity

Young girls across the West Coast communities continue to benefit from asustained effort to address period poverty and support equal access to education. The programme now makes more than 20 000 sanitarypads available each quarter through sanitary pad vending machines, helping ensure learners can remain in class during their menstrualcycles

Now in its fourthyear, the Sanitary Pad Vending Machine Programme, implemented by Umoya Energy Wind Farm in partnership with the Menstruation Foundation, continues to make a meaningful difference. Since its launch in 2023, the programme hasfocused on providing consistent, dignified access to sanitary products through installed vending machinesatselectedschools and communityfacilities, currently supporting approximately 1400 girlseach month.

At the centre of the initiativeare compact, non-electric vending machines, placed in bathroomsand sick bays to allowgirls to accesssanitary products privately and with dignity.Thisstructured approach ensures reliable, ongoing access, distinguishing the programme from once-off donation drives.

The sanitary pads are locally manufactured and compostable, supporting both communitydevelopment and environ-

beBeTalle bare na kinderversorging egter Maatskaplike registreer optree samel. om ger met deu ’n meenskappe ekst sasi te beskerm steuning werklik lys sasies

(Velddrif)

mentalresponsibility.

“Our objectiveistosupportinitiatives that respond to realcommunity needs whilecontributing to long-term impact,” saidShariefa Rhode,Social Performance Manager

“Inpartnership with the Menstruation Foundationwehavebeen abletohelp ad-

dress period poverty andremove abarrier to educationand ensuringthatyoung girls can attend school with dignity.”

Alongside product access,learnersat participating schools continuetoreceive educational sessions on menstrual health andhygiene,helping to reduce stigma andbuildconfidence.

In additiontothe core vending machineprogramme, excessstock has been distributed to local organisations, extendingsupport to young girls beyond the installedsites

At the MoorreesburgPolice Station sanitary products have been made availableinthe victim-friendly room, ensuringthose accessingsupport servicesare assistedwith dignity. Sanitary packs were alsoprovided to older girls participating in the Active Youth:Challenge Series,aninitiative of Saldanha Bay Municipalityfocused on buildingconfidence,disciplineand resilience among young people

Additionalbeneficiaries of these distributionsinclude SiyabongaCarenear Vredenburg, whichsupportsvulnerable childrenand persons with disabilities, WeskusSchool of Skills,Huisvan Heerde in Moorreesburg, andAalwyn Place of Safety, whichprovidessupport to victims of abuse andtheir families

Darling,St.Michaels takelmekaar

David Rossouw

Die laerskole Darling en St.Michael’s het mekaar voorverlede Maandag(4Mei) in rugby- en netbal-ligawedstrydeopdie Gabriel Pharoah-sportterrein gepak. Die rugbymiddag het uit o.7- en o.8-raakrugby en o.11 en o.13-rugby asook o.9- toto.13-netbalwedstryde bestaan.

Rugby: Die eerste aksie tussen die twee skole se o.7- en o.8-raakrugbyspanne het net na 15:00 op die B-veld afgeskop, waar ouers en leerders die jong spannetjies metgroot opgewondenheid en geesdrif aangemoedig het. Darling se o.7-span het die eerste wedstryd 5-0gewen waarna die tweede wedstryd tussen beide o.8-spanne 0-0 gelykop geëindig het. Die jong rugbyspelers het hul vaardighede in raakrugby gewysenouers het hulle mettrots vandie kantlyn af aangemoedig. In die ouer ouderdomsgroepe het die spelersdie groter veld

tothul voordeelgebruik deur hul spoed en vernuf uitte stal. St.Michael’s hetdie o.11wedstrydoorheersenDarling 17-0 geklop, terwyl Darling se o.13B’s die beter span op die veld wasen12-5 geseëvier het. Die twee o.13A-spanne het mekaarindie hoofwedstryd gepakendie ondersteuners met hul spoed en balvernufverras. Darling hetsymeesterskapoor St.Michael’s getoon en hierdie opwindende wedstyd 31-22 gewen. Netbal In die eerste drienetbalwedstryde hetSt.Michael’s haar krag getoonenDarling in die onder8-o.9- en o.11-afdelings geklop. Darling hetegter in die o.12- en o.13-afdelings teruggeslaanendie bordjies verhang deur al tweewedstryde te wen en te verseker St.Michael’s kon nie skoonskip maak nie.

Rugbyuitslae: o.7: Darling 5-0 St. Michael’s; Speler van dieWedstryd: Yunic Figeland (Darling)

o.8: Darling 0-0 St. Michael’s; Spelervan dieWedstryd: Noah Fortuin (Darling) o.11: Darling 0-17 St.Michael’s; Spelervan dieWedstryd: Zion Damoen(Darling)

o.13 B: Darling 12-5 St.Michael’s; Spelervan die Wedstryd: Chergio Damoen (Darling)

o.13 A: Darling 31-22 St.Michael’s; Spelervan diewedstryd: LeoHalvorsen(Darling)

Netbaluitslae:

o.8: Darling 3-5 St.Michael’s

o.9: Darling 0-5 St.Michael’s; Spelervan dieWedstryd: Jay-TinahAbrahams

o.10: Darling 8-1 St.Michael’s; Spelervan dieWedstryd: Shanicevan Neel

o.11: Darling 6-10 St.Michael’s; Spelervan dieWedstryd: Laycken Smith

o.12: Darling 9-7 St.Michael’s; Spelervan dieWedstryd, Charnelle Meduna

o.13: Darling 15-10 St.Michael’s; Spelervan die Wedstryd: Meah Adams

At MoorreesburgPoliceStation sanitary productsare available in the victim-friendlyroom, ensuring those accessing support services areassisted withdignity.
Huis vanHeerde in Moorreesburgwerealsoone of the beneficiaries.
SergioLamont, een vandie vleuelsvan Darling se o.13B-rugbyspan, duik sierlik oor vir sy drie teen St.Michaels in ’n skolerugbywedstryd op die Gabriel Pharoah-sportterrein

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Gazette-ST-Swartland Gazette-E-edition-19 May 2026 by Novus Media - Issuu