




![]()





Recent flooding andsevere weather eventsacross our region haveonceagain highlighted the criticalrolemunicipalitiesplay during times of crisis. While communities often see emergency vehicles, humanitarian aid teams and road repair crews on theground, there is also asignificant coordination and governance responsibility takingplace behind the scenes
While municipal administrations and councils often have to navigate legislation, jurisdictional responsibilities and regulatory processes,wealsounderstand thataffected communities wantrelief efforts to reachthemasquicklyaspossible.
According to District Municipal ManagerDavidJoubert, disaster management is not simply aboutreacting to emergencies —itisabout ensuring coordinated governance, integratedplanning and continuous service delivery under extremelydifficultcircumstances.
“People sometimes think disaster management only starts once flooding, fires or other disasters occur,”saysJoubert. “But legislation places avery clear responsibilityonmunicipalities,particularly districtmunicipalities, to coordinatepreparedness,response, recovery and support across theentire district.”
Joubert explains that therole of district municipalitiesisguided by severalpieces of legislation, including the Constitution of theRepublicofSouth Africa, the Local Government: Municipal Structures Act, the LocalGovernment:
Municipal Systems Actand the Disaster Management Act.
“TheConstitutionspeaks aboutcreatingsafe and healthy communities and ensuring sustainable service delivery. In practical terms, thatmeans municipalities haveaduty to protect communities and coordinate supportwhen disasters affectpeople’slives,”hesays.
He further explainsthatdistrict municipalities serve as the coordinating authority when local municipalities are overwhelmedorwhen the scale of adisaster extendsbeyond localcapacity
“TheStructures Actspecificallygives district municipalities acoordination andsupport role. During adisaster, that becomes criticallyimportant because no singlemunicipality canmanagea large-scale event in isolation. Thedistrictmunicipality helps bring together local municipalities,provincial governmentdepartments,emergency services, humanitarian organisations andinfrastructureteams under aunified response framework.”
According to Joubert, oneofthe most importantresponsibilities of the district municipality is maintaining coordination through structures such as JointOperationsCentresand Disaster Management Centres
“Our responsibility is to ensure information flowscorrectly, resources are prioritised effectivelyand affected municipalities receive the supportthey
need. That includes coordinating technicalservices, road access restoration, water provision, humanitarian relief and communicationwith communities.”
He says the Local Government: Municipal Systems Actalso places strong emphasis on integrated planning and cooperative governance.
“A disaster does notonly affect infrastructure. It affects livelihoods, local economies, schools, healthservices and social wellbeing
“The Systems Actrequires municipalities to work together in an integrated manner andensure thatservicedelivery continues as far as possible under difficult conditions.”
Joubert addsthatthe district municipality’s role is not to take overlocal municipalities, but rather to strengthen and support them when additional capacity is needed.
“The objective is always cooperative governance. Our Head of Disaster Management, Melonice Blankenberg, often reminds us that disaster management anddisaster mitigationiseverybody’s business. Localmunicipalities remain at the centre of service delivery, butthe district municipality acts as an integrator, coordinatorand support mechanism to ensure thatcommunities receive assistance as quickly and effectively as possible.”
Reflecting on recent disaster response efforts, Joubert praisedmunicipal officials, emergency personnel, humanitarian partners andcommunities who

worked togetherunder extremely difficult circumstances.
“Disasters test institutions, butthey alsoreveal the importance of cooperation, planning andpublicservice. Our responsibility is to continuestrengtheningdisasterpreparednessand ensuring thatgovernment respondswithurgency, coordinationand compassion when communities areinneed.”
“Mythoughts remain with all those affected. At WCDM,weremaincommitted to supporting ourlocal municipalitiesand ensuring thatcommunities canrecover andreturn to anew normal following these devastating floods.”
David Joubertisthe Municipal Manager of the West Coast District Municipality. Themunicipalityiscurrently playing acoordinating role during mop-up and repairworks afterthe recent floods in the West Coast region



Nikki Petersen (links) en Derrick Frazer(regs)van Big Bay Events wens vir Kay-Lee Mouton(middel) geluk methaar groot prestasiekort nadat sy die laaste afdeling vandie Groot Vyf-opewater-swemuitdaging voltooi het
Kay burg tot al swe Groot skool afg swemme van to Yzerfontein

Hy het eersgedink dit is katte wat op sy dak baklei, maar ná ’n grootlawaai beginvermoed’ninbrekerwil oorsydak ontsnap.
Toehybydie venster uitkyk vangsy oog’nvlieëndevoorwerp, gevolg deur ’n plons in die swembad. Met ’n gholfstok in hand is hy uit om te gaan ondersoek instel. Groot was sy verbasingtoe hy ’n steenbokkie is sy swembad aantref
So vertel Christo Gouws van Waboomlaan in Malmesbury oordie vreemde verskynsel in sy erf onlangs, op Donderdag, 14 Mei voor 09:00.
Ná die verwilderdesteenbokkiehulle behoorliklaatbontspring het, en selfs die plaaslike dierebeskermingsvereniging daar was, is ’n span vanCapeNature uitgestuurenkon daarin slaag om die steenbokkie te vang. Volgens Gouws

was diesteenbokkiesowat seweure in sy werf voordathyveiligverwyder is, en hetmeestevan dietyd in ’n hoekie geskuil.
Volgens Luke Folb, woordvoerdervan CapeNature, is die steenbokkiegevang en virbeserings ondersoek.Geenernstige beserings is waargeneem nie.Die steenbokkieisdaarnaby’ngeskikte plekvrygelaat. Folb sê sulke voorvalle is nienoodwendigongewoon nie, en is ’n verskynsel wat af en toe in stedelike grensgebiede waargeneem wordwaar natuurlike habitat aanresidensiële ontwikkelinggrens,endieresomsin woongebiede indwaal. Gouws is ’n All Blacks-ondersteuner en vertel tong-in-die-kiessyvriendewas vinnig om te laathoordat dit’ntekenis dat hy virdie Bokke moet beginskree.


Letitia VanZyl-Schultz
’n Vrou van Porterville
waarsku dat mense wat glo hulle is wettig geskeimoontlik steeds as getroud op die departementvan binnelandse sake (BS) se stelsel geregistreer kan wees, selfs al beskik hulle oor hul oorspronklike egskeidingsdokumente.
Volgens Elsa Cronje is sy en haar voormaligeman in Oktober 2024 wettiggeskei. Sy het ook die oorspronklike egskeidingsdokumentontvang om dit te bewys.
Dieprobleemhet egter ontstaan toe haareksman onlangs dokumente vir sy pensioenfonds moes voltooi. Hy is glo deur die pensioenfonds ingelig dat hy steeds as getroud geregistreer is Hy het daarna die binnelandsesake-kantoor in Citrusdal met sy egskeidingsdokument besoek, waar hy volgens Cronje meegedeelisdat die dokument nie op hul stelsel verskyn nie en moontlik vervals kon wees.
“Met die nuushet hy my gekontakenekisop30April terug na die hof in Piketberg waar ons in 2024 geskeiis,” vertel Cronje
Volgens haar was die staatsaanklaer baie behulpsaam en het onmiddellik nog’negskeidingsertifikaat uitgereik. “Die staatsaanklaer het gesê ditis nie ’n vreemde versoek nie. Volgens haar stuur die hof die

Geskeide paartjiesmoet sekermaak hulegskeiding is op die departement vanbinnelandsesakesestelsel geregistreer Foto terillustrasie: Toqan
dokumente aan binnelandse sake, maar dit word soms nie op hulstelsel aangebring nie.”
Sy beweer daar word verskeie soortgelyke navraeper week hanteer en dat dieprobleem gewoonlik eersontdek word wanneeriemand ’n amptelike navraagindien.
Dietweede uitgereikte egskeidingsdokumentisdaarna weer aan Citrusdalsebinnelandsesake-kantoor gestuur. “Hy [haar eksman] wasopMaandag 4Mei weer by binnelandse sake, maar ismeegedeeldat die persoon wat metdie dokumente werk metverlofis,”sêCronje.
Nadatsy weer diestaatsaanklaersekantoor om hulp genaderhet,isdie dokumente glovir ’n tweede keer aangestuur.
Toe haar eksman die volgende
dagweer die kantoorbesoek, kon hy volgens haar steeds nie gehelpword nie omdat die amptenaar wat die dokumente ontvanghet, afwesig was.
Intussen sê Cronje beskik hulle nouoor drieamptelike dokumente watbevestigdat hulle wettig geskei is, maar die egskeiding verskynsteeds nie op die binnelandsesake-stelsel nie.
Sy waarsku datdie situasie moontlik ernstige gevolgevir ander geskeide mense kan inhou, veral wanneer amptelike dokumentasiebenodig word vir pensioenuitbetalingsofander administratiewe prosesse.
“’nMens dink jy is geskei totdatjyiets amptelik moetdoen, en dan ontdek jy die egskeiding is nie op die stelsel nie”.

Sakkie Rust, TheAmputeeAdventurer van Moorreesburgwie se linkerbeen in Oktober 2014 onderdie knie geamputeeris, het verlede Woensdag (20 Mei) die Malmesbury-VLV tak as gasspreker besoek.
Rust, wat vandag virbyna 12jaar lankmet ’n prostese lewe, het VLV-ledeengaste oor sy daaglikse uitdagings vertel, maar ook oorsymeesonlangse avontuur –die ABSA CapeEpicfietstoer.
Rust het sedert die amputasie watná’nskietongeluk, gevolg deur ’n infeksie wat in diehospitaal plaasgevind het, lande op sy motorfiets deurkruis, Kilimanjaroverower en verskeie fietstoere voltooi
VanjaarseCapeEpic was volgens hom diemeesuitdagendste fietstoer nog, maar sien hy reeds kansvir die volgende een, souhydie geleentheidkry om weer deel te neem.Rustenvyf anderspanlede wat elk’nam-
putasieondergaanhet,isdeur ABSA en ÖssurSAgeborg. Volgens Rust hethulle geen spesiale vergunningontvang omdat hulle met’nprostetiese voetgeryhet nie. Nienet was hy eenvan diedeelnemers wat diefietstoer voltooi hetnie, maar hetdie geleentheidgekry om geld virhul veldtog, What’s Your Epic, in te samel. Dieveldtog samelgeldinvir Zimele,Jumping Kids en Rejuvenate SA,organisasies sonder winsbejag. Diéorganisasies bemagtigindividue, insluitend kinders wat ’n ledemaat verloor het, in ’n pogingomhul onafhanklikheid terug te geeen’n geleentheidtegee om steedshul drome na te jaag,ondanks hul gestremdheid. “Elkeenverdien dievryheid om te beweeg.” Dieveldtog duur tot einde Junievanjaar ◘Besoek www.givengain.com/ event/ossur-za-giving-back vir noginligting oordie veldtog.













Altesaam 20 finaliste het onlangs (op 7Mei) die kollig in die Mej. en Mnr. Porterville-skoonheidskompetisie probeer steel. Die groot wenners van die glansgeleetheid was Jade-LynnMostert watas Mej. HSP gekroon is, asookAdolf Knoetzen wat vanjaar die Mnr. HSP kroon dra. Mostert is ook as Mej. Persoonlikheid vereer,saam met Jaden Els as Mnr. Persoonlikheid. Lara Louwisbydie glasaand as die eerste prinsesaangewys, met Zinric Josephusasdie eerste prins
ZeetahAfrika is as Mej. Fotogenies aangewys, met Adolf Knoetzen as Mnr. Fotogenies. Die tema van die spoggeleentheidwas “Outwith the old andinwith the new”. Outydse trourokke watuit die 1950's dateer,isnietemin deur lede vandie plaaslikegemeenskapbymekaar gemaak en ’n sjarmante nuwe lewe gegee, terwyl daar deur nie net die jongklomp ookmet pragtige en moderne formele aandrokke gespog is


DieLaerskool Swartland het, in samewerkingmet plaaslikekleuterskole, danksy optredesdeurOom KaroolusenLente’ngeldinsamelingsgeleentheid vir Jo-DolphinAPD,’n dagsorgsentruminMalmesburyvir kinders en volwassenesmet gestremdhede,aangebied.
OomKaroolus,vertolk deur Cor Uys, het driejaargelede saammet Lente, vertolk deur Letitia Uys, die instansie genader deur ’n gratis vertoningaan te bied as ’n poging om geld in te samel. LSShet destydsdie projekmet ope arms verwelkomensygrondslagfaseleerders betrek om ’n vertoning by te woon. Een vertoning het tweegewordtoe kleuters vanverskeie plaaslike skole genooi is om deel van die uitreik te word. Vrolike sang en lyfies watkrul van die lagwas die afgelope Donderdag (21Mei) aandie orde vandie dag toe die gewilde OomKaroolus en Lente diekleinspan vermaakhet.








































































