




'n publikasie van Jou eenstopwebwerf virplaaslike, nasionale en internasionale nuus -GRATIS

![]()





'n publikasie van Jou eenstopwebwerf virplaaslike, nasionale en internasionale nuus -GRATIS

Geen onwettige optredes met betrekking tot vreemdelingehaatis die afgelope weekindie Swartland aangemeld nie.
Só bevestig kapt. Tania Helfrich,’n woordvoerdervir dieWeskus-distrikspolisie, te midde van die March and March-bewegingteen onwettige immigrante.
Dié burgerorganisasie eis dat ongedokumenteerdeenonwettige buitelanders Suid-Afrika teen30Junieverlaaten dring aan op grootskaalse deportasie.
Die organisasiebeplan landwye optogte, terwyldie regering burgers waarskuomnie die regineie handete
neem nie.
Intussenisagt onwettige immigrante op Donderdag,18Junie in die Riebeekvallei inhegtenis geneem. Volgens Helfrich volg die inhegtenisnemings nadat ’n gewone roetine-optrede deur lede van die plaaslikeRiebeek-Wes-polisiekantoor uitgevoeris. “Die polisie se taak is om sekertemaak dat almalwettig in die landis,”voeg sy by Sers. Hernry du Randt, ’n polisiewoordvoerder van die Malmesbury-polisiekantoor, het op sy beurt bevestigdat geen misdaadinverband met onwettige buitelanders in die tussentyd plaasgevind het nie. “Die gebied word gemonitor,” het hy verseker.
Stempunte het op Saterdag, 20 Junieom 08:00 reg oor die Swartlandoopgemaak vir kiesers wat hulkruisie gedurende die komendeplaaslike verkiesing in November wil trek.
Kiesstasies vir registrasiewas tot 17:00 die middag en die volgendedag van 08:00 tot 17:00 weer oop om potensiële kiesers met hul registrasies, navraeofuitdagings te help.
Volgens die OnafhanklikeVerkiesingskommissie (OVK) het die meeste kiesstasies vir die 2026-verkiesingsonder vertragingsgeopen.
Meer as 2.9 miljoen kiesers het
landwydoor die twee daeopgedaag om seker te maakhulle is vir die komende verkiesinggeregistreer. In die Swartland hettallenuwe inwoners komregistreer, terwylander bloot ingeloer het om seker te maak hul besonderhede is nog korrek. Teen 12:00 die Saterdagmiddag, het altesaam 64 plaaslike inwoners by die kiespuntbydie Malmesbury-stadsaal opgedaag. Die OVKseplaaslike mediaverteenwoordiger, Trevor Davids, konnie voor druktydbevestig hoeveel nuwe kiesers dieafgelope naweek in die Swartland geregistreerhet nie.

JacobaCleophas (department of justice),Pastor Johan -Henri Smit (chair
Crime Prevention), Merelda
letteVisagie,AngelicoPallasand
and Heinrich Hendrickswerealsoinattendance.
On Youth Day(Tuesday, 16 June)members of the Moorreesburg PoliceService, SpiritualCrime Prevention, theCommunity Policing Forum (CPF),the Department of Justice, Victim Empowerment representatives andcommunity members conducted ayouth outreach initiative in crimehotspot areaswhere young people areoften in conflict with the law The programme included engagements with local youth, prayer sessions in the affected areas, and public education on
key community safety issues,says police spokesperson WO Nicolette Visagiefrom the Moorreesburg-police station.Topics discussedincludeddangerousweapons, domesticviolence,extortion,substance abuse,community safety,and property-relatedcrime. During the engagements,young people were encouragedto make positive life choicesand to avoid involvement in crime anddrugabuse, whichcan lead to imprisonmentand negativelyaffect their futureopportunities
Lede van die plaaslike polisie in Malmesbury ondersoek die moordopdie 20-jarige O’neal Edmund Davids nadat hy op 18 Junie metveelvuldige skietwonde in die bors aangetref is.
Die polisie is omstreeks19:00 dieaand na die Protea Heights-woonsteleenhede ontbied nadatskote afgevuur is
Die slagoffer is kort daarna na die Swartland-hospitaal geneem, waarhy later aan sy beserings beswyk het
Hy is metdrieskietwonde aansybolyf opgeneem Diepolisie het’npatroondoppie op die toneelaangetref en verwyder.Volgens dieplaaslikepolisiewoordvoerder sers. HenryduRandt wordvermoed Davids is dieslagoffer van bendegeweld. “Inhierdiestadium moet diebetrokkenheidvan bende-aktiwiteite nogondersoek word, voeghyby. Dieonbekende verdagte het van dietoneelgevlug en is steedssoek.






Ruan Fluks (17)van Malmesburyhet op dieskameleouderdom van vier jaar oud rugbylesse by die organisasieRugga Kids beginneem.
Dit het vroeg duidelik geword Ruan beskik oor ’n talent vir die spel nadat eenvan die afrigters homopmaar net sewe jaar oud met Cheslin Kolbevergelyk het. “Ek hetvan dag eenafsommer gesien hy het ’n natuurlike talent en was van kleins af baie gefokus,”vertel sypa, Reagan, trots kort nadat sy seunDonderdagaand (18Junie) gedurende ’nspesiale seremonieindie BlouBulle-o.18- Craven-week-span amptelikingesluit is Ruan,wat na die destydse losskakel Ruan Pienaar vernoem is, is boonop ook as onderkaptein van sy span aangestel Dié graad 11-leerder aan die Hoërskool Garsfontein, wat sy laerskoolloopbaanin die Laerskool Swartland deurgebring het, is eers laatmiddag die vorige dag in kennis gestel ná ’n lang maand se proewe. “Hy was baie opgewonde,” voeg Reagan, wat self tot op 40 klubrugby gespeel het,by. Volgens hom genietRuandie spel, skop akkuraatpale toe en is sy balverspreiding tops.
Ruan is sedert sy gr.-10-jaar ’n trotse Garsienadat Gustaf Teunissen sy vernuf op die rugbyveldraakgesien en hom die geleentheid gebied hetomby die Hoërskool Garsfontein aan te sluit.
Intussen is die veelsydige sportman en losskakel verlede jaar vir die Blou BulleGrant Khomo- o.16A-rugbyspangekies. DanksyFluks senior se kennis en rugby

vind hyhom dikwels terug op die Dieprivier-sportterrein waar hy nie netsy skoppe oefen nie, maar sy lyf krieketspeler hou. Ruan het in 2023 by die Malmesburykrieketklub aangesluit en was vandag een af ’n voorbeeld van toewyding, dissipline enspanwerk, vertel die klub se sekretaris, Creshim Pietersen.
Volgens homisRuan’nbaie passievolle sportman –openweg van die veld af. “Hy het deur sy toewyding,nederigheid en harde werk diep in almal se harte gekruip. As ’n mens homnie by krieketoefening sien nie, sal jy hom heel waarskynlik op die rugbyveld by Dieprivier -sportterrein kry.”
Hy meen Ruan het nogaltyd geglo harde werk is die sleutel tot sukses en niks kan sonder opoffering bereik word nie.
Van bladsy 1.
“Suid-Afrikaanse koringprodusente is aangemoedig om gehaltekoring te produseer, maar die mark- en beleidsomgewing beloon hulle niedaarvoor nie. As produsentenie vir gehaltebetaal kan word nie, salhulle geen keuse hê as om te fokus op opbrengs en hoeveelheid net om te oorleef nie,” het Krigegesê.
Graan SA hetsyteleurstelling uitgespreek dat die aansoekteengegaan is deur die Nasionale Kamer van Maling, wat ’n bedryf verteenwoordig wat direk afhanklik is van die gehaltekoring wat deur Suid-Afrikaanse boere geproduseer word.
“Dit is diep teleurstellend dat die waardeketting, wat voordeel trek uit plaaslike koringgehalte,’nmaatreël sou teenstaan wat daarop gemik is om daardie produksie lewensvatbaar te hou. Meulaars waardeer Suid-Afrikaanse koringgehalte, maar produsente kan nieaanhou om die koste en risiko vandaardie gehalte te dra as die mark-enbeleidsomgewing weier om hulle daarvoor te beloon nie.”
Die organisasie het gewaarsku dat hierdie uitkoms die skuif weg van hoëgehalte-koringproduksiekan versnel, aangesien produsente gedwing word om opbrengs en produksiebesluite te prioritiseer, wat die beste kansopfinansiële oorlewingbied.
Die organisasie hou vol dat insetkoste die afgelope dekade skerp gestyg het, terwyl produsentepryse nie met die volle koste van produksie tredgehou het nie. Kunsmis, brandstof, chemikalieë, arbeid, finansiering, meganisasie en logistiek het allesvolgehoue drukopkoringboerderyondernemings geplaas.
Die afname in geplante koringhektare weerspreekdie siening dat die huidige stelselvoldoende ondersteuning bied, volgens Graan SA.
“Die werklike toets van beleid is nie hoedit op papierlyk nie. Die werklike toets is of produsente selfversekerd genoeg is om aan te hou plant. Op die oomblik word daardie selfvertroue uitgewis,” hetKrige gesê
Grain SA het gesê dit is teleurstellend dat die regering vertragings in tariefimplementering erken het, maar versuim het om ’n praktiese oplossing te verskaf. Die koerant erken dat vertragings tussen ’n tariefsneller en implementering die doeltreffendheid van die tarief kan ondermyn, maar in plaas daarvan om ’n outomatiese snellermeganisme goed te keur,isdie saak verwys vir verdere betrokkenheid tussen regeringsdepartementenadat daar reeds vir 19 maande beraadslaag is.
Die plaaslike graanboer en verteenwoordiger van Graan SA Koos Blackenberg sê die enigste positiewe deel uit die besluit is dat hulle uiteindelik ’n antwoordhet ná 19 maande se stilswye op die aansoek. “In die eerste plek het Graan SA se aansoek binne die wetgewing en reëls van die tariefwetgewing van Suid-Afrika geval. Die feit dat hulle so lank gevat het om ’n antwoord te verskaf, is ’n bewys dat hulle ons nie ernstig opneem nie.”
Blackenberg sê Graan SA is uiteindelikgenoop om ’n ultimatum aan ITAC te stel. Hy het ook geen idee waar hulle hul syfers vandaan kry nie. “Omtesêdat die plaaslike graanboere 18% wins toon, is nie waar nie. Indien dit so was,het ons nie gesit waar ons nou sit nie. Metdie verhoogde insetkoste gaan produsente nie geld maak op die huidige prys nie.”
Blackenberg is dit eens dat meer gewig aan die meulenaars, wat enorme wins verklaar het, gegee is as aan produsente.
’n Verswakkende plaaslike koringbedryf sal insetverskaffers, masjineriehandelaars, vervoerders, bergingsfasiliteite, meulaars, plattelandse dorpe, werkers en verbruikers raak,het die organisasie gesê. Verminderde plaaslike produksie verhoog Suid-Afrika se blootstelling aan internasionale prysskommelinge, wisselkoersvolatiliteit, uitvoerbeperkings en wêreld-aanbodonderbrekings.
“Die vraag is nie of Suid-Afrika dit kan bekostigomsykoringprodusente te ondersteun nie. Die vraag is of Suid-Afrika dit kan bekostig om hulle te verloor,” het Krige gesê.


Swartland Municipality has adopted its 2026/2027budget, balancing affordableservicedeliverywithsignificant investmentininfrastructuretosupport growthand improve services. The budget wasaccepted followinga periodofpublic par cipa oninAprilofthisyear
The new tariffswill take effectfrom1 July2026. Thetariff changes will reflect in the municipal accountstatements issuedatthebeginningofAugust2026.
Tariff increases for2026/2027 were kept as lowaspossible despiterisingservicedeliverycosts:
·Propertyrates:increase3.7%
·Water:Average5%increaseonthefirst20kℓ(residen al)
·Sanita on:increase4.9%
·Electricity:increase8.26%–8.37%forresiden alconsumers
·Refuseremoval:increase8.9%
The Municipality worked to reduce the proposed electricity increase from 11.44% to below8.4%, providing meaningful relieftoresidents.
The full listoftariffsisavailable on the municipal website. Visit www.swartland.org.za.
Over the next three years, Swartlandwillinvestapproximately
R888.4millionininfrastructure,including:
·R109.8millionforbulkwatersupplyimprovements
·R103.3millionforroadupgrades,rehabilita on andnewroadsacrossthemunicipalarea
·R32.4milliontoimprovewatersupplytoChatsworth andRiverlands
·R32.4millionforanewreservoirandupgradedbulkwater infrastructureintheRiebeekValley

·R21.5milliontoupgradetheDarlingWastewater TreatmentWorks
·Ongoinginvestmentinelectricalinfrastructure, housing-enablingservicesandsportsfacili es
Amajor long-term project is the planned R550millionupgrade of the SwartlandWastewaterTreatment Works,increasing capacityfrom27to40megalitres per daytosupport future growthanddevelopment.
These investments will help ensure reliable services, s mulate economic growth andcreateopportuni es forcommuni es acrossSwartland
Swartland con nues to carefor vulnerable residents and indigenthouseholds.Thisbudgetprovidesfor: ·Ratesrebatestoqualifyingseniorci zensanddisabled persons; ·Suppor ngregisteredindigenthouseholds; ·Maintainingtheincreasedrebatethreshold; ·Protec ngbasicserviceaffordability;and ·Ensuringaccesstoessen almunicipalservices
Theincome threshold forindigent householdsinthisbudget hasbeenincreasedfromR4515toR5280
Thank youtoour residentsfor their con nued support and contribu onstheymakedespitethe challengestheyface. This budget acknowledgesthe economic hardships youface. It protects financial sustainability, anditcon nues to invest in the infrastructurerequired to support growth and developmentinSwartland

BurgemeesterHarold Cleophas en ProvinsialeMinister, Ter�us Simmershetonlangssaamsleutelsoorhandigaanbeguns�gdesin die behuisingsprojek in Moorreesburg.Behuisingsprojekteword uitgevoer deur die munisipaliteit met fondse watbeskikbaar gemaakworddeurdiepronvinsialeen/ofnasionaleregering.
Once again, it is that me of the year when grass and weedsgrowrampantly andSwartland Municipality is required to undertakeac on to ensurethecleanlinessofallervenwithinitsarea.
TheMunicipality's By-law rela ng to the Preven on and Suppression of Nuisances(PN 6067 of 12 April 2019) requires from every propertyowner in the Swartland municipal area to ensurethathis/her property is not overgrown with bush, weeds,grass, portjackson trees or othervegeta on.
Theinspec onofovergrown erven shall commence from September 2026.Where overgrown ervenare iden fied, property owners shall be servedwith ano ce reques ng themto clean their ervenwithin 31 (thirty-one) days A�er alapse of the said 31 days,proper eswill once again be inspected to determine whether or notthereminderwasadheredto
In the eventofaproperty owner s�ll being in default at thisstage,the erf will be cleaned by a contractor to be appointed by the Municipality forthis purpose. The contractor's fee, as well as a15% administra�on fee, shallberecovered from the property owner,bydebi�ng such fee againsthis/herservicesaccount.
Anyenquiries in this regard maybedirected to TheManager:EnvironmentalAffairs, mr S VisagieormsABurgeratSwartlandMunicipality (Tel 022-487 9400).
Swartland Municipalitywon againatthe WesternCape Innova�on AwardsforitsOneStopShopapproachtodevelopment.Itisalwaysthe aimofSwartland Municipalitytomeetand approve poten�al developmentsasfastand efficiently, reducingred tape and making it easyanefficienttoinvestinourregion.
Onsontvanggereeldinlig ngvaninwonersoorslenterswatprobeeromhulleomdieboste lei en te bedrieg deurmiddelvan privaatWhatsApp- of sosialemediaboodskappe. Die slenters dreiginwonersmet dieafsny vanmunisipaledienste. Dieboodskappe en dreigemente bevat dikwels skakels na ander webwerweofbankbesonderemet versoeke vironmiddellikebetalings
Dit is belangrik om NOOIT op enigeskakels in hierdieverdagteboodskappe te klik of betalingsaanongeverifieerderekeningetemaaknie.
Bedrieërsmag probeer om hulleasmunisipaleamptenarevoortedoen en inwonerste misleiombetalingstemaakvirbeweerdeuitstaandemunisipalerekeninge. Hierdiemisdadigerskanumoontlik: ·Udirekskakel; ·SMS'e,e-posseofWhatsApp-boodskappestuur; ·Dienamevanregtemunisipalewerknemersgebruik;of ·Dreigommunisipalediensteaftesny.
MOENIEbetalingsmaakopgrond vanhierdie kommunikasie sonder om diteersby'n munisipalekantoorinuareateverifieernie
HOEDIEMUNISIPALITEITREKENINGEUITREIK
DieMunisipaliteitslaaninwonersaanslegsdeuramptelikemunisipaleprosesse: ·Maandeliksemunisipalerekeningstatewordvoordie endedagvanelke maanduitgereik
·Rekeningeworddeurdievolgendekanaleversprei: oGedruktestate(perposofe-pos); oE-pos(vanaf'namptelikemunisipaledomein,indienonsue-posadreshet);of oDieaanlynmunisipaleportaal(MyCi zen-toep).
Umunisipalerekeningsalaltyddievolgendebevat: ·Urekeningnommer; ·Besonderhedevaneiendom; ·'nUiteense ngvanheffings (eiendomsbelas ng,water,elektrisiteit,vullisverwydering,ens.);en ·Amptelikemunisipalebankbesonderhede (watbyenigemunisipalekantoorgeverifieerkanword)
HOEONSAGTERSTALLIGEREKENINGEHANTEER
Indienurekeningagterstalligraakworddievolgendeprosesgevolg: 1.FormeleKennisgewingWordUitgereik
·'nSkri�elikekennisgewingworduitgereik(nieslegs'ntelefoonoproepnie); ·Dieuitstaandebedragwordduidelikaangedui;en ·'nsperdatumvirbetalingwordverskaf 2.Opvolgkommunikasie ·AmptelikeSMS-ofe-posherinneringsmaggestuurword; ·HierdiekommunikasiesalNOOITbetalingin'npersoonlikerekeningversoeknie. 3.FinaleAanmaning/KennisgewingvanDiensonderbreking ·Wordskri�elikuitgereik;en ·Biedvoldoende tydomdie rekening te vereffen of betalingsreëlingstetrefmet die munisipaliteit 4.Afsnyvan'ndiensasgevolgvan'nAgterstalligeRekeninge: ·Salslegsgebeurnadatdievoorgeskreweprosesgevolgis; ·Saluitgevoerworddeurgemag gdemunisipalepersoneel;en ·Amptenaresaliden fikasiekantoon.
HOEONSMETINWONERSKOMMUNIKEER Onsmagdeurdievolgendeamptelikekanalekommunikeer: ·Telefoonoproepevanafmunisipalekantore; ·SMS'evanafgeregistreerdemunisipalestelsels; ·E-possevanafamptelikemunisipaledomeine; ·Gedruktekennisgewingsofbriewe;en ·Persoonlikebesoekedeurgemag gdeamptenare(metiden fikasie).

ONSWHATSAPP?
ommunikasievia SwartlandMunisipaliteit se amptelike WhatsApp-kanaalsal uik word om individue te vravir betalings nieofkennisgewingsuit te rykvir die enstenie.
soneellidsal inwonersdeurprivaat kommunikasiewaarsku oordie afsnyvan etalingsversoeknie.
RONSUSKAKEL–WATKANUVERWAG? munisipaleamptenaarutelefonieskontak,magons: enrekeningnommerbeves g; rdiestatusvanurekening; seeromnauamptelikerekeningstaatteverwys;of amptelikebetalingskanaleverwys.
oekomgeldtydensdieoproepoortebetaalnie; ewebankbesonderhedeverskafnie;of likebankbesonderhedevanuvranie. ekeris,beëindigdieoproepenkontakdieMunisipaliteitdirekby0224879400. ILIGEBETALINGSTEMAAK betalingsdeuramptelikekanale: alingsmetgeverifieerdemunisipalebankbesonderhede ebesonderhedeverskynduidelikopumunisipalerekening; eurdebetalingsagenteofbetaalpunte; lekantore(betaalpunte);en munisipalebetaalportale ltyddiebankbesonderhedeopujongstemunisipalerekeningstaat EDOENINDIENUBEDROGVERMOED Eenigebetalingmaaknie. Epersoonlikeinlig ngdeelnie. eerditonmiddellikaan: ipalekliëntesorg;of -AfrikaansePolisiediens(SAPD). urekeningdirekbydieMunisipaliteit ebliefkennis:DieRaadversekerdiebeskermingen vanupersoonlikeinlig�ngingevolgedieWetop ingvanPersoonlikeInlig�ng(POPIA) bruikegterverskeiemetodesom gdetoegangtotsulke verkry.

Tourism leaders, government officials and industry stakeholders from acrossthe WesternCape gatheredatthe Saldanha BayHotel on Monday 8and Tuesday 9Junefor the Cape West Coast Regional TourismOffice (RTO) Forum.
Hosted under the theme “Inclusive Tourism: Unlocking Township and Community Opportunities,” the forum brought together representatives from national, provincial and local government,destinationmarketingorganisations, tourism enterprises and community-based tourisminitiatives to explore ways of growing tourism that benefits all sectors of society.
The two-day programme began with an immersive tourism excursionacross Saldanha Bay and St Helena Bay, allowingdelegates to experiencefirst-hand someof the region’s emerging tourism offerings. The excursion included avisit to the Middelpos Township
Experience, whereparticipants engaged with localentrepreneurs andgainedinsight into howtownship tourism is creating meaningful economic opportunities while showcasingauthentic local culture and heritage.
Delegates also toured alocal active fishingharbour, providing aunique perspective on one of theWest Coast’s mostsignificant economic sectors andits connection to tourism.
The experience concluded with lunch atOppikaai Seafood Restaurant, where visitors enjoyed locally sourced seafood while learning about the restaurant’s contributiontothe region’s culinary andculturetourism offering.
Opening the forum on Tuesday, Wesgro Head of Leisure Tourism,Julia Louw, highlighted the importance of collaboration in building aresilientand inclusive tourismsector.
Welcomingdelegates, West Coast District Municipality Deputy Mayor, Sandra Crafford, emphasised the criticalrole tourism plays in stimulating localeconomic development, supporting small businesses andcreating employment opportunities throughout the region.
Theprogramme featured presentations from key tourism institutions, including Wesgro, the Western Cape Department of Economic Development and Tourism, the National Department of Tourism andSouth African Tourism.
Discussions centred on destination marketing,tourism incentive programmes, brand positioning, investment opportunities andthe role of tourism in supporting the District Development Model.
Tourism Officer at West Coast District Municipality, Jacqulene Melenephy, highlighted the strong connectionbetween tourism, destination marketing, regional economic growth, andinvestment

attraction. Her presentation emphasised theimportant coordinating role of thedistrict municipality in fostering aunified tourism approach across theregion.
TheMiddelpos Township Experience was widely recognised as an example of how tourism can empower local communities by creating employment,preserving cultural heritage and providing visitors withauthentic and meaningful experiences.
Similarly, businesses such as Oppikaai Seafood Restaurant and
West Coast Distillers showcased how local enterprises are adding value to theregional tourism economy through innovation and distinctive visitor experiences.
The programme concluded withavoteofthanksdelivered by ThabisileMkhize, Local Economic Development Officer from Saldanha Bay Municipalitywho expressed aheartfelt thank you and appreciation to allstakeholders and partners and local productsfor always giving red carpet treatment at all times





















