Skip to main content

Gazette-ST-Swartland-Gazette-STSWA003~28042026001~CPT~MAIN

Page 1


Vonnis oor3 dogters kom

Die vonnisverrigtinge van die pa wat na bewering sy drie biologiesedogters seksueel voorberei en verkrag het,isverlede Maandag in die Malmesbury-streekshof uitgestel.

Die staat en verdediginghet op 20April hul versagtendeen verswarendeargumente gelewer,sêEricNtabazalila, woordvoerder virdie nasionale vervolgingsgesag. Die drie slagoffers het die hof deur vanmiddelvan ’n impakverslag toegespreek waartydens die langtermynemosionele en sielkundige gevolge en skade weensdie beskuldigde (51) se dade aangehoor is. Die beskuldigde het op 17 November 2025 op al drie aanklagte van verkragting skuld beken. Al drie sy dogters was tydens die gebeure minderjarig.

Die verslae sluit verder die uitwerking in wat die beskuldigde se dade op hul verhoudings het, asook hoe hulle nie maklik kan vertrou nie, metgetuienis oor hul woedeengeestelike welstand. Elkeen het verduidelikhoe die seksuele misdrywe, wat oor ’n tydperkvan 12 jaar (2008-2020) plaasgevind het, hul lewens tot in volwassenheid gevorm het. Volgens’n

familiebron,wat aan die Gazette bekend is,het aldriesusters dappergetuig om dieuitwerking vandie seksuele misdrywe op hulkinder- en volwasse lewens tebeskryf.Elkeenisvolgensdie pleitverduideliking tussen die ouderdom van vier en ses jaar tot en met 12-jarige ouderdom seksueel voorbereienverkrag

Dieseksuelemisdrywe het ondermeer inMalmesbury en Gansbaai plaasgevind.

Die slagoffers dring aan op tronkstraf, hoewel steeds gevreesword die beskuldigde kan onder korrektiewe toesig vrygelaat word of’nstraf in die vorm van gemeenskapsdiens opgelêword.Die staat het vir direkte gevangenisstraf gepleit, voeg Ntabazalilaby.

Diebeskuldigdehet by monde vansyprokureurberougetoon, sy dogters om vergifnis gevra, maar herhaal hoe hy self as kind gemolesteeris, intensiewe terapie ondergaan en niemand meerinsyleweoorhet nie.

Die familie na aan die slagoffers het kort nádie verrigtinge gesê hulle hou nou die asem op virdie gewenste uitkoms.

Die vonnisuitspraak salna verwagtingop5Junie deur regter Phakama Madinda gedoen word

Polisie slaanvet slag metdwelms

Die Moorreesburg-polisie se misdaadvoorkomingseenheidhet op Donderdag 9April op dwelmhandelaarsinHooikraal toegeslaan.

Die deurbraak wasnadat die eenheid die betrokke perseel in Goedehoopstraatdanksy’nlasbrief ondersoekhet. Die polisie het uiteindelik op altesaam 865 mandrax-tablette en 276-tikbankies onder’nwoonwa beslag gelê. Diealgehele straatwaarde vandie dwelms is R711500, het die polisiewoordvoerder AO Nicolette Visgaie gesê

’n 43-jarige vroulike verdagte is op die perseel in hegtenis geneem.Syhet Maandag(13 April) op aanklagte van dwelmhandel in die Moorreesburg-landdroshof verskyn.

In nog ’n voorvalopSondag 19 April is polisiebeamptes omstreeks 07:30 na Kerkstraat in Moorreesburg ontbied. Dit was nadatdie bestuurder van’n voertuig versuim het om by ’n stopteken te stop. “Die bestuurder is voorgekeer en by verdere ondersoekisdie verdagte metvyf plastieksakke vol tik betrap. Lede van die misdaadvoorkomingseenheid –sersant Wentzel Pieters,konst.Johnwon Rayners en konst Tamryn Lewis –het op die dwelmmiddels beslag gelê.

“Diedwelmshet ’n straatwaarde van R280000,”het AO Visagie bygevoeg.

Die 31-jarigeverdagte watvir onwettige dwelmhandelaangekeer is, het Maandag(20 April) in die Moorreesburg-landdroshof verskyn.

konst.JohnwonRayners, sers.Wentzel

is vanMoorreesburg-polisiestasie watonlangs ‘n verdagte in die

het.

Dwelmsmet ’n straatwaarde vanR280 000 is Sondag(20 April) in ’n voertuigin Moorreesburg aangetref

This WeeksSpecials

Vanlinksstaan
Pieterseenkonst.Tamryn Lew-
besit vanonwettige dwelmmiddels aangekeer

Babylonstorenhelps the Witvis

In asignificant boost for freshwater conservation in the WesternCape, hundreds of endangered Berg-Breede Riverwhitefish (Witvis)have been reintroduced into the BergRiver, marking amajormilestone in efforts to restore indigenous fishpopulations.The release, which tookplaceon abright summer morning in February 2026,saw silverflashes ofwitvis slipping back into waters wherethe species had long since disappeared.

Many of the fish originated from Babylonstoren’s Bloekombos Dam. For decades, indigenousfish in the Berg River system havedeclined duetoinvasive species, habitatdegradation andpoor water quality.

The Witvis (Cheilobarbuscapensis) was particularly affected,disappearing fromstretches of the river between Franschhoek and Paarl. Now, through acollaborative effort involvingconservation organisations, scientists, government bodies and private landowners, the species is making areturn.

PARTNERSHIPDRIVESRESTORATION

Babylonstoren has playeda central

roleinthe initiative, working alongside the Freshwater Research Centre, the Fynbos Fish Trust, CapeNature andindependent conservationpartners.

Key contributors fromthe estate include Dr Ernst van Jaarsveld, Cornell Beukesand Arné Stander who have supportedthe project overseveralyears. Babylonstoren provides accommodation for researchers andfieldteams collecting fishfrom dams in Slanghoek, Worcester andsurrounding areas.

It has also established three carefully manageddams,free of alienfishspecies, toserve as safe nursery sites where witviscan breed.

With permits secured fromCapeNature, Babylonstoren hasintroduced indigenous species into its water bodies. Visitors to the estate cannow observe Cape kurper, Berg River redfin andCape galaxias in an indigenous pond near the hotelreception.

CAREFULREINTRODUCTIONSTRATEGY

Rebuilding wildpopulationsrequires a long-term, carefullymanaged approach.

Fish are firstbred in secure, alien-free dams before juveniles larger than20cm whichisless vulnerabletopredationby

BKSal’nmaand lank in die Wes-Kaap in diebek geruk

Die Wes-Kaap is amptelik eenmaand lank bek-en-klouseer (BKS)vry nadat geennuwe gevalle van dié gevreesde virussiekte aangemeld is nie, hetdie premier, Alan Winde, in ’n gesamentlike verklaring met die provinsiale minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, dr. IvanMeyer, bevestig. Met die opskerping van inentingsin die provinsieistekens van stabilisering in die nasionale uitbrekingvan BKSin die Wes-Kaap verwelkom. Windehet egter beklemtoon volgehoue waaksaamheid bly noodsaaklik om verdere verspreiding te voorkom.

“Die mees onlangse gevalvan BKSis op 22 Maart 2026 in Prospect Hill in die Stad Kaapstad geïdentifiseer. Sedertdien is geen nuwe bevestigde gevalle aangemeld nie, wat ’n volle maand sonder’n nuwe geval in die provinsiebeteken,” het Winde gesê.

Toetse vir ander verdagte gevallein HessequaenBonnievale was negatief en die laaste bevestigde gevalindie Tuinroete is op 28Februarieaangeteken. Meyer het op sy beurt beklemtoon hoe inenting die hoeksteen van die provinsie se siektebeheerstrategiebly “Bek-en-klouseer hou ’n ernstige en voortgesettebedreiging virons veebedryf, voedselsekerheid en landelike bestaansmiddele in.Inenting bly die hoeksteenvan die Wes-Kaap se siektebeheerstrategie, soos duidelik in ons 21-punt-plan uiteengesit. Die Wes-Kaap salvoortgaan om metdie nasionale departement vanlandbou saam te werk om te versekerdat die provinsiesy regverdige aandeel entstowweontvang sodat onsdaadwerklik kan optree om ons boere en die breërlandbou-ekonomie te beskerm.” Altesaam 161713 entstofdosisse is tot dusver by 730 persele toegedien, wat

invasive bass are releasedinto suitable river pools.

Their survival,growth andreproduction arethen closely monitored.

Amajormilestone wasachievedin 2025, when 1488 witvis were released into the Berg River for the firsttimein decades.

On 13 March 2025 researchersfromthe Freshwater Research Centreand representatives of the Ford Wildlife Association administeredthe releaseofovera 100 tagged Witvis into the Berg Riverat the Berg River Resort outside of Paarl.

The tagged fishwillbemonitored annually by the FreshwaterResearch Centre, specifically throughits Bringing Back the Witvis programme,which was established to reintroduce the species into the Berg River,where it is extinct, andtosupportits decliningpopulation in the Breede River

WITVISFEESMARKSMILESTONE

Thespecies’ return wascelebrated on

18 February 2026 at the inaugural Witvis Fees, whichbrought togetherlearners, conservation partners andcommunity members

Aftertaking partinhands-on conservation activities andlearningabout the long-termvisionfor the project,attendeeswitnessedthe release of more than1 800 additionalfishinto the river.

Theevent concludedwithacommunal lunch along the riverbank, markingboth acelebration anda renewedcommitment to conservation.

BEYONDASINGLEPROJECT

Babylonstoren says the initiative reflects abroaderphilosophythattourism andenvironmental stewardship should go hand in hand.

Thelong-termgoalistoestablish self-sustaining populationsofwitvis across the catchment, supported by ongoing scientificmonitoring,trained staff andincreasedpublicawarenessof freshwater biodiversity.

Kultuurnaweekaan’t kom

35%-dekking oor die provinsieverteenwoordig. Dit sluit 7925 versterkingsdosisse in Inentingsdekkingistansdie hoogste in die Weskus (63%) en die StadKaapstad (56%),gevolg deur die Kaapse Wynlande (35%) endie Tuinroete (31%). Geen inentings was in die Sentrale Karooen Overberg-distrikte nodig nie, waargeen bevestigde uitbrekings aangeteken is nie. Om immuniteit te versterk en oorblywendegapings te sluit, word ’n bykomende50000 dosissevan die Bioaftogen-entstofluidensdie verklaring na prioriteitsgebiedeontplooi. Hierdie fase fokusvolgens die departement op versterkingsinentings, herinenting van voorheen geraakte plase,beeskuddes binne’n10-km-radius vanbesmette plase,asook gemeenskaps- en peri-stedelike beeste in munisipaliteite wat deur diesiekte geraak is. Verbeterdemonitering, strengbewegingsbeheer, permittoepassing ennaspeurbaarheidsmaatreëls geldsteedsomdie gevaar vanverdere verspreiding te beperk.

Windehet veeboere en -eienaars aangemoedig om hul rol in die beskermingvan die provinsieselandbousektorte volstaan.

“Boereenveeboere is kritieke vennote in hierdie poging. Ons doen ’n beroep op hulle om streng biosekuriteit op plase tehandhaaf,aan bewegingsbeheerregulasies te voldoen, enigeverdagte gevalle onmiddellikaan te meld en ten vollemet inentingspannesaam te werk,”het hy gesê. Hy hetvoortgegaan deur te sê die afwesigheid van nuwe gevallesedert 22 Maart, tesame methul uitbreidende inentings-enmoniteringsprogram, wys diebeheermaatreëls werk.

“Dierisikobly egter ‘n werklikheid en ons mag nie selfvoldaan raak nie.”

Die Federasie van AfrikaanseKultuurverenigings (FAK)het met die opening vansykantoor in die Paarleinde verlede jaar besluitom’nstewige kultuurspoor in die Wes-Kaaptevestig. Hierdie visie word nouverder uitgeboumet die eerste FAK-kultuurnaweek, wat van 19 tot20Junie op die prentjiemooiMontpellier-wynlandgoednet buiteTulbagh aangebied word.

’n Verskeidenheid bekendekunstenaarssal gehoremet ’n unieke en vars benadering tot Afrikaanse kunsenkultuur vermaak

Die FAKhet verledejaar’ndinamiese samewerkingsooreenkoms metMontpellier gesluit, wat die organisasiesekulturele aanbod na ’n nuwe vlakneem. Die FAKseBolandse fynproewersnaweek beloof om ’n hoogtepunt op diekultuurkalender te wees –’nviering van woord, klank, kuns en samesyn. Die fees begin met’nsprankelende openingskonsert in Montpellierse ikoniese wynkelder –’natmosfeer waarin geskiedenis, wynenmusiek saamvloei. Besoekers kan uitsien na ’n verskeidenheid sorgvuldig saamgestelde produksies watdie beste van Afrikaanse kuns en vermaak bied, sonderoorweldiging.Elkeervaring is ontwerpomte verras en te inspireer.

Een vandie groot trekpleisters is die gewilde eenmanstuk Reünie met Frank Opperman,wat met’nkykNET Fiëstaprysbekroon is. Die teks, geskryfdeur Dana Snyman,bied ’n eerlike en nostalgieseblikopmensweesenherinneringe Vir musiekliefhebbers is daardie liriese konsertprogram By alle skone dinge,waarin Franco Prinsloosetoonsettingsdie werk vanikoniese digters soos IngridJonker, N.P. vanWyk Louw, Breyten Breytenbach en Antjie Krog lewe gee. Elke lied word metvertolkings deur Chris Vale en klavierbegeleiding deur die komponis self,’nintieme reis vanemosie en betekenis.

Dieprogram sluitook ’n voorafgesprek metdie legendariese PhilipdeVos in, asook nuwe, speelse toonsettings deur Prinsloo,met Klaus-LouisJansen van Vuuren as sanger en De Vos wat verse voordra.

Verder bied diebekroonde tjellis GerritKoorsen’nsoloprogramaan,met Johann Sebastian Bach se ikoniese eerste tjellosuiteasankerpunt, aangevulmet dienuweTulbagh Suite. Op die program is ookLeonGropp, wat saam metmusikale medewerkersgedigte van N.P.van WykLouwopvarswyselaatherleef. Buitenvermaak kan besoekers uitsien na wyntoereopdie plaas, ’n wyn-enkwilt-passingen’nspitsvondigekunsuitstalling metantieke eetwaredeur John Robbertse,wat identiteit in hedendaagseSuid-Afrikaondersoek. DieFAK-kultuurnaweekword afgesluit met’nintieme konsert in diewynkelder, waarMontpellier se bekroonde Spyseniersberg-wyn die ervaring afrond. Dietweedae beloof ookdie geleentheid om dieuniekesjarme van Tulbagh te beleef.

FrancoPrinsloo
JuvenileWitvis before being released intothe BergRiver. Photo: Archive
JuvenileWitvis before being releasedintothe Berg River Photo: Supplied/ Babylonstoren website

PROPOSED REZONING OF ERF 42,KALBASKRAAL

Applicant: CKRumboll&Partners,POBox211, Malmesbury,7299.Telnr022-4821845

Owner: TheOldApostolicChurch,PrivateBagX9, Durbanville,7551.Telnr021-9757676

Referencenumber: 15/3/3-6/Erf_42

PropertyDescription: Erf42,Kalbaskraal

PhysicalAddress: 2EikenhoutStreet,Kalbaskraal

Detaileddescriptionofproposal:

An applicationfor rezoning of erf42, Kalbaskraal in terms of section 25(2)(a) of Swartland Municipality :MunicipalLand Use Planning By-Law (PG8226of25March 2020) has been received. Itisproposedthaterf42(2731m²inextent)berezonedfromResidentialZone1to CommunityZone2foraplaceofworship.

Noticeisherebygivenintermsofsection55(1)oftheBy-lawonMunicipalLandUsePlanning that theabovementioned application has beenreceived and is available for inspection from MondaytoThursdaybetween08:00-13:00and13:45-17:00andFriday08:00-13:00and13:45 -15:45 at theDepartment Development Management, office of the Senior Manager : Development Management, Municipal Office, Church Street, Malmesbury Any written commentswhetheranobjectionorsupportmaybeaddressedintermsofsection60of thesaidlegislationtoTheMunicipalManager,PrivateBagX52,Malmesbury,7299/Fax–022-4879440/e-mail –swartlandmun@swartland.org.za on or before 1June2026at 17:00,quotingyourname,addressorcontactdetailsaswellasthepreferredmethodof communication, interest in theapplicationand reasons forcomments. Telephonic enquiriescanbemadetothetownplanningdivision(AlwynBurger,HermanOlivierorAnnelie deJager)at022-4879400.TheMunicipalitymayrefusetoacceptcommentreceivedafterthe closingdate.Anypersonwhocannotwritewillbeassistedbyamunicipalofficialbytranscribing theircomments.

MunicipalOffice Church Street MALMESBURY 30April 2026

SWARTLAND MUNICIPALITY

NOTICE 91/2025/2026

PROPOSEDREZONING ANDDEPARTURE OF DEVELOPMENT PARAMETERS ON ERF 4936,MALMESBURY

Applicant:CKRumboll&Partners,POBox211,Malmesbury,7299. Telno.022-4821845

Owner: SSDTerblanche,64FordStreet,Malmesbury,7300. Email:sterblanche@tglaw.ltd

Referencenumber: 15/3/3-8/Erf_4936 15/3/4-8/Erf_4936

PropertyDescription: Erf4939,Malmesbury

PhysicalAddress: 64FordStreet,Malmesbury

Detaileddescriptionofproposal:

An applicationfor rezoning of erf 4936, Malmesburyinterms of section 25(2)(a) of Swartland Municipality: Municipal Land Use Planning By-Law (PG8226 of 25 March 2020) has been received.Itisproposedthaterf4936(1636m²inextent)berezonedfromResidentialZone1to BusinessZone1inordertooperateoffices.

Theapplicationforthedepartureofdevelopmentparametersonerf4936,Malmesbury,interms ofsection25(2)(b)ofSwartlandMunicipality:MunicipalLandUsePlanningBy-law(PK8226of 25March2020)hasbeenreceived.Thedepartureentailsthedepartureofthefollowing: ·Departureofthe3msidebuildingline(easternboundary)to2,1m;

(The departure is caused by the placement of an existing buildinginrelation to the proposed zoningparameters.)

Noticeisherebygivenintermsofsection55(1)oftheBy-lawonMunicipalLandUsePlanning that theabovementioned application has been received and is availablefor inspection from MondaytoThursdaybetween08:00-13:00and13:45-17:00andFriday08:00-13:00and13:45 -15:45 at theDepartmentDevelopment Management, office of the Senior Manager : Development Management, Municipal Office, Church Street, Malmesbury Anywritten commentswhetheranobjectionorsupportmaybeaddressedintermsofsection60of thesaidlegislationtoTheMunicipalManager,PrivateBagX52,Malmesbury,7299/Fax–022-487 9440/e-mail –swartlandmun@swartland.org.za on or before 1June2026 at 17:00,quotingyourname,addressorcontactdetailsaswellasthepreferredmethodof communication, interest in theapplicationand reasons forcomments. Telephonic enquiriescanbemadetothetownplanningdivision(AlwynBurger,HermanOlivierorAnnelie deJager)at022-4879400.TheMunicipalitymayrefusetoacceptcommentreceivedafterthe closingdate.Anypersonwhocannotwritewillbeassistedbyamunicipalofficialbytranscribing theircomments.

Bedank vir skenking

Steynville Primêr het

Renzia Booise (regs) virhaar skenking vansanitêredoekies aan diemeisies van die skool bedank Saam met haar staan LuzetteDietrich(die skoolsekretaresse).

Sportforum se geldsake deur Valkeondersoek

Die Swartland-munisipaliteit het’n formele ondersoek van stapel gestuur nadat beweringsvan wanbestuurvan geld wat aan die Chatsworth-sport- en ontspanningsforum toegeken is,aan die lig gekom het.

Volgens ’n verklaring, wat verlede week deur die munisipaliteit uitgereik is, is hulle in Februarie vanjaar deur bekommerde inwoners oorbeweerde onreëlmatighederakendedie hantering van finansiering genader.

Die munisipale bestuurder, Joggie Scholtz, het onmiddellik daarnaaan die interne ouditafdeling opdrag gegee om die bewerings te ondersoek. Die Chatsworth- sport- en ontspanningsforum is deel vandie Swartlandsport- en ontspanningsraad (SSRC), ’n liggaamwat verskeie sportkodes en streeksafdelings in die Swartland verteenwoordig. Die raad is deur die munisipaliteit geskepengefinansier met die doelomdie groei en ontwikkeling van sport in diestreekteondersteun “Diemunisipaliteit neemenigebewerings van wangedrag en wanbestuur van geld uiters ernstig op,”het Scholtz benadruk

Die ondersoekhet vanJanuarie2025 tot Maart 2026 geduur en gefokus op die toekenning, bestuur en gebruik van geld deur diebetrokke forum. In dieproses het die munisipaliteit metverskeie be-

langhebbendes geskakel.

Volgensdie bevindings is verskeie onreëlmatighede en punte vankommer geïdentifiseer metbetrekking tot hoedie forum diegeld, wat aan hulle toegeken is, bestuur het.

Diemunisipaliteit het die Valke op grond van hierdie inligting vir verdere ondersoek en bystand genader

Die munisipaliteit het ook op 22April vanjaarbevestiging van die Valkeontvang datkwessies wat ernstige kommer wek, blootgelê is en vervolgings waarskynlik nodig salwees. ’n Formele klagte sal nou by die Suid-Afrikaanse polisie aangemeldwordommoontlike misdadige gedrag te ondersoek.

“DieSwartland-munisipaliteit sal geen vormvan korrupsie of wanbestuur van openbare geld duld nie. Ons is daartoe verbindomaanspreeklikheid en deursigtigheid in allestrukture watdeur diemunisipaliteit gefinansier word, te verseker,” het Scholtz gesê

Diemunisipaliteit het verder aangeduibykomende maatreëls salingestel wordomdie aanspreeklikheid en deursigtigheid van forums watdeur die munisipaliteit gefinansier word en die gemeenskapbedien, te versterk.

Diebekommerdeinwoners wat die stappegedoen het om die saak onder hulle aandag te bring,isvir hul eerlikheidbedank.

CPMvier 23ste Wintersportdag

DieChristelikePrivaatskool Malmesbury (CPM) was ’n massiewe vertoonvenster van jeugsport tydenshul 23ste Wintersportdag,wat op Saterdag 11April plaasgevindhet.Die kombinasievan strawwe mededinging op die veld en ’n opwindende kermisatmosfeeropdie kantlynhet gewys waarom dié dag ’n hoogtepunt op die plaaslikesportkalender bly.

Die byeenkoms is amptelik geopen deur WaldoCloete, die hoof van CPM, watdie belangrikheid van geleenthede waar kinders hul passie virsportin’n gesonde omgewingkan uitleef, beklemtoon het.

Vanjaar se sportdag het12skole van reg oor die provinsie gelok, insluitend spanne van Vredendal,Riebeek-Kasteel, Paarl,Citrusdal en Langebaan.Met altesaam 51 rugbyspanne en 67 netbalspanne op die veld het bykans 1200 leerdershul staal metdie balgewys.

Onder die uitblinkers wasCPM se eie o.9- en o.10-netbalspanneeno.9A-rugbyspan, wat onoorwonne uit diestryd getree en hul plaaslike ondersteuners genoeg rede gegee het om fees te vier Cloete het sy opgewondenheidoor die verloopvan die dag gedeel en gesê die waarde vandie byeenkoms strek veel verder as die telbord. “Omtesien hoekinders van oral in onsstreekmet soveel oorgawe speel en vriendskappe smee,herinner onsaan diewarekrag vansport. Hierdie daggaan oormeeras punte; dit gaan oordie skep van herinneringeendie bou vankarakterin’n ondersteunende gemeenskap. Ons is ongelooflikbevoorregomsoveeltalent en samesyn op onsveldetekan verwelkom,” het hy gesê

Die kermisatmosfeer langs diekantlynisversterk deur ’n verskeidenheid kosstalletjies watdie Swartlandsebeste

eetgoedaangebied het. Die VLV Malmesbury se bekendepannekoeke was oudergewoonte ’n groot trekpleister,terwyl die gewilde “chiptwisters”,varsRoman’s pizzas,boereworsrolle,heerlikekoffie en roomys gehelp hetdat niemand honger huis toe is nie.

Dieskool sê ’n sportdag van hierdie omvang en gehalte wordslegs moontlik gemaak deur die getroue ondersteuning van dieplaaslikesakegemeenskap. Die skool hethul opregte dankuitgespreek teenoorborge soos Afgri, Agrimark, CitrusdalKelders, FODB, Food Lover’s Market,InteliGro, Myride Malmesbury, Nebula AssetProtection,Nova Voere, Overberg, RuggaRoots,Shift Netball Academy, Swartland Finansiële Dienste en Tyremart.

Metdie afsluiting van die 23ste Wintersportdag hetCPM opnuutsyvernufgewys om grootskaalse logistieke reëlings metegteSwartlandse gasvryheid te kombineer

Uiteindelik was ditegter die onberispelike sportmanskap en diegees van samesyn wat bewys hetdat CPM nie net kampioene op dieveldslyp nie, maar ook’nplatform bied waarvriendskap en karakterdie eindtellingsopdie bord oortref.

Die jong netbalspelershet hul harteopdie netbalbaan uitgespeel.
CPM se o.9-netbalspan

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Gazette-ST-Swartland-Gazette-STSWA003~28042026001~CPT~MAIN by Novus Media - Issuu