


![]()



TheWestern Cape has received amajor boost in its efforts to contain foot-andmouth disease (FMD),with the arrival of 50 000 additional vaccine doses aimedat strengtheningthe province’s responsetothe crippling outbreak.
In ajoint statement released Sunday (12 April), Premier Alan Winde and Dr. IvanMeyer (WesternCape minister of agriculture, economicdevelopment andtourism) welcomed the latest shipment, describing it as critical to protecting both the agricultural sector andthe broader economy.
Winde said the province’s response continued to make strong progress, with the new consignment expectedto accelerate vaccination efforts across livestock populations.
“This latest shipment will further bolster our drive to vaccinate the province’s entire herd and is critical in protecting our economy and jobs.
“I want to thankall our partners who continueto work with us in containing andultimately eradicating FMD in our province.”
The additional doses were secured through apartnership with Dairy Management Consulting with offices in Cape Town and George.
To date,more than155 000 vaccine doses have been administered across629 sites, supported by 29 private veterinarians in the Western Cape.
Windealso indicated that the provincialgovernment is working towardsprocuring its own FMDvaccines in future, amove he saidwouldstreamline and strengthenresponse efforts
Althoughthe outbreak remains under control, he warnedthat vigilance is essential. “Wemustremain alert and agile.Byworking together, we can protect both ourprovincial herd andour economy,”hesaid.
Meyer echoed these sentiments,highlighting the importance of strict monitoring systems.
“Wecontinuetoprioritise thestrengtheningofsystems that monitor andmanage animal movement across the province.These controls are one of our most important lines of defenceagainst the further spread of FMD,” he said.
The Western Cape Governmentalsoacknowledged the role of private sector partners, includingNova Feeds with the head office in Wellington, whichfundedthe flight transporting the latest vaccine consignment to the province.
Wes-Kaapse damme se watervlakke het van 59,8% in dieselfde tydverledejaar tot 44,2% gedaal, terwyl die provinsie steedsgebuk gaan onder aanhoudende droogtetoestandeen ondergemiddelde reënval.
Data van 6April toon dat die Kaapstadse waterstelsel, wat die metrogebied voorsien, op 45,9% kapasiteit is –’ndalingvan by die 2% sedert verlede week en aansienlik laer as die 65,3% wat in April 2025 aangeteken is.
Die Theewaterskloofdam, die provinsie se grootste dam met’n inhoudsmaat van 479,26 miljoen kubieke meter, het tot44,3% gedaalteenoor 64% verlede jaar.
Anderbelangrike damme in die Kaapstadse stelsel toon ook kommerwekkende dalings: Die Bergrivierdam staan op 39,6%, Voëlvlei op 50,9%, Wemmershoek op 49%, SteenbrasBoop57,2% en Steenbras Onder op 35,8%.
Die Olifants-/Doornrivieropvangsgebied ervaar die grootste druk, metwatervlakke op slegs 21,3% teenoor 34,9% verlede jaar.
Die Breederivier-opvangsgebied staan op 41,1%, terwyl die Gouritzrivier-opvangsgebied, wat die Tuinroete voorsien, op 52,7% is.
In Kaapstad bly waterverbruik bo die stad se teiken van 975 miljoen liter per dag, met huidige verbruik op ongeveer een miljard liter daagliks. Stadsamptenare het gewaarskudat formele waterbeperkings oorweeg word indien verbruik hoog bly en watervlakke verder daal, veral aangesien

winterreënval na verwagting ondergemiddeld sal wees. Verskeie munisipaliteite oor die provinsie heen het reedswaterbesparingsmaatreëls ingestel Beaufort-Wes het van 1Maart na fase vier-waterbeperkings opgeskuif, met huishoudings wat meer as 10 kiloliter per maand verbruik wat ’n 200%-toeslag in die gesig staar. Die dorp se Gamkadam het in Februarie op ongeveer 14% gestaan, met sowat 70% van die dorp se water watnou uit boorgatekom.
Die Stellenbosch-munisipaliteit het ook sy inwoners versoek om waterverbruik met 15% te verminder aangesien die Idasvalleidam op 30% staan. Die munisipaliteit het aanvulling van Kleinplasie geaktiveer en verskeie boorgate begin gebruik Laingsburg het drie bykomende boorgate gesink en nagtelikewaterbeperkingingestel, wat ’n 25%vermindering in gebruik behaal
het nadat boorgatwaterdieptes van 14 meter tot30meter gedaal het
Die waterkrisis het Knysna ook getref, waar die munisipaliteit in Januarie ’n plaaslikeramp verklaar het nadat die Akkerkloofdam tot15% gedaal het.Amptenare het gewaarskudie dorp was net dae weg van droë krane, wat noodfinansiering en aansienlik strenger waterbeperkings genoodsaak het.Teen Maart het die dam totongeveer 29% herstel, hoewel watervoorraad steeds onder druk bly.
Die Wes-Kaapse droogteisin Februarie as ’n nasionaleramp geklassifiseer, wat noodfinansiering en vinniger verkryging van alternatiewewaterbronne in geraakte munisipaliteite moontlik maak.Provinsiale owerhede doen ’n dringende beroep op inwoners om waterverbruik onmiddellik te verminder en monitor watervlakke in damme noukeurig.


Charlotte Lesch
Die Swartland -en Weskuskennelklubbring hierdie naweek ’n hondeskou van internasionale standaarde na die streek. Die hondeskou, die Swartland- internasionale hondeskou, wat eersdaags op die Malmesbury-skouterrein plaasvind, verwelkom sewe internasionaal erkende hondebeoordelaars,van wie twee van Suid-Afrika kom.Een van daardie beoordelaarsisdie Swartland se eie Stephenette du Toit.
Die 58-jarige Du Toit is die afgelope 17 jaar ’n hondebeoordelaar en het pas as ’n internasionale beoordelaarvan alle honderasse (International All-Breed Judge) gekwalifiseer. Haar reisindie arena het aanvanklikbyhaar geliefde bulterriërs begin. Die Gazette het by Du Toit, dieeienaar vanLusahn- bull terriers en mini- (miniatuur) bull terriers, gaan aanklop om meeroor dié hondeskoue en die beoordeling van honde te hoor.
Sy en haar man, Johan,wat al baie op TV was, teel bulterriers al bynadrie dekades Wanneer hulle nie by hul eie honde is nie,skou en beoordeel hulle saam. “Dit moetsaam’n passie wees om suksesvol te wees,” voeg sy by. Dié passievir bulterriers hetreeds op ’n baie jongouderdom begin. “Ek het met bulterriers grootgeword. My ouma en oupa het twee gehad –Sooner en Later.”
Haar kennel se naam spruit uit hul plaas, Lausanne, in Caledon, vertel sy trots. Sy beskryf ’n bulterrier as ’n driejarige in ’n hondepak. “Hulleisbaie liefdevol, lojaal en die nar van die honderasse,” lag sy. Sy het jare gelede met haar eiehonde begin skou en só is die belangstelling na ander honderassese herkoms geprikkel. Om ’n beoordelaar te word, vat tyd, geduld, harde werk en toewyding. Die leerproses sluit ’n minimum van 12 jaar in. “Jy begin met ’n eksamen oor die reëls en dieliggaamsbou van die hond. Daarnais jy in die program, gevolg deur opeskou-beoordeling en die beoordeling van elke groep, wat sewe groepe behels. Honderasse (100-plus rasse) is opgedeel in groepe soos die terriergroep, die werkende groep of dieherdergroep, verduidelik sy. Elke

groep verteenwoordig opsigself sowat 20 tot 30 rasse. Seminare wordgereeld deur plaaslike eninternasionalekenners van spesifiekerasse aangebied en bygewoon om op hoogte vansake te bly.DuToitis’n gekwalifiseerde beoordelaar vanalsewehondegroepe. Sy kan tot die hanteerders vandie hondebeoordeel, wat kinders, juniors en volwassenesinsluit, en beskikverder oor ’n spesiale (meriete-) statusvir die beoordeling van bulterriers en miniatuurbulterriers.DuToit is tans by alleplaaslike hondeskoue oor die land heen betrokke en hetin2025 in Australië gaan beoordeel kort nadat sy haar internasionale kwalifikasie verwerf het. Hoewelsydie Australieseskou as ’n groot voorregbeskryf,beskousydie plaaslike Bulterrier-trofeeskou as die meesspesiale hondeskou waarbysynog bybetrokke was. “Dit behels slegsdriebeoordelaars wat dan saam die beste hond kies.”
DuToit beskryf haarself as ’n puris–iemand wat van ’n baie mooi dier volgenssystandaard hou.“Ek is baie liefvir honde enwil hulle verstaan. As ek elkehondsekarakter ken, kan ek dalkverstaan hoekom hulle op ’n sekere manieroptree.”
Volgens haar kan ’n goeie beoordelaar ’n ras bevoordeel deur uitstaandehonde wat’n ras verteenwoordig,opmeriete te beoordeel. Ditkan ongelukkig andersom ook uitwerk, bieg sy.
Du Toit brei meer uit oordie beoordelingproses en verduidelikwaarna gekykwordwanneer ’n hondbeoordeel word. “Die hondword aan sy eie standaard gemeet. Ons kyknasyofhaar hele silhoeët, gevolgdeur nadere ondersoekmet jou hande op diehond,wat die ore,oë, tande, voorkwarte en agterkwart bestudeer.Die heelbelangrikste is die beweging van die hond waartydens‘konstruksiefoute’ opgespoor word.” Sy sê die beweging kandie deurslaggewendefaktor weeswanneer byvoorbeeldtussen twee honde van dieselfdegehalte gekies moet word.Die hare in langhaar-rasse is ook belangrikindien dit ’n belangrikefaktorvir

die rasis–vandaar die beskrywing “Fit for Function” wanneer sy tussen twee tophonde moet kies. ’n Voorbeeld hiervan is ’n labrador wat so ’n dik stert (otterstert) het en gebruik as ’n radar wanneer hy swem.As ’n beoordelaarsien Du Toit die beweging van die hond wanneer hy die arenabinnekom binne die eerste tien sekondes raak en om te kyk of die hond immers na die ras lykwat hy verteenwoordig (soort).
Waaroormoet’nhondbeskik watononderhandelbaaris? “Die regte gebitvir sy rasensoort.”
Sy brei uit en sê temperament speel ook’ngrootrol wanneer dit by beoordeling kom.
“’nHondmoet’ngoeie temperament hê om te kan skou. Ons het baie streng reëls by skoue ooragressie en as ’n hond
Die Malmesbury VLV het die afgelope Woensdag (8 April) die hoofmeulenaar by Sasko, Christo de Bruin, endie produksiebestuurder, Wayne Rix,asgasspre-
kers byhulle maandbyeenkomsverwelkom. Lede en gaste was by die Hoëskool SwartlandseFreekStander-saal waar hulle na Rix en De Bruin geluister het.


skuldig is aansoiets,mag hy dalk nie meer skounie.” Daarom moet honde waarmee geskou word, eers goeieopleiding ontvang, sê Du Toit.As die beoordelaar besluit heten die besluit is aangekondig,is dit finaal. “As’nbeoordelaar het jy so tweetot drie minute per hond.” Op die ou eindekan slegseen wenneraangewys word. “Honde-eienaarsmoetnie moeilik raak wanneer hulhond nie wen nie, maar dielelikeen mededingende sy steek soms die kop uit,” vertel sy Die Swartland- internasionale hondeskou, wat gratis is, vind van 17 tot 19 April by die skouterrein plaas en sluit onder meer drie kampioenskap-skoue en twee FCI- internasionale skoue in. Drie beoordelaarskom al die paduit Nederland, terwyl
nog’nbeoordelaar uit Australië en ’n ander uitJapan kom Toeskouersenbesoekers wat aandie honde wil vat, moet eers dietoestemming van diehonde-eienaar vra, beveel DuToit aan.
En moet toeskouersstilbly tydens diehondeskou?“Toeskouersmag gesels, maar vreemde geluide wat diehonde se aandag kan aftrek, wordnie juis aanbeveelnie.”
Indien iemandmet sy of haar hond wilbegin skou, raai DuToit aanomeersskoue by te woonenmet mensetepraat wat jouras besit of daarmee teel. “Moeniealles gelyk doen nie. Oefening maak sukses en ope-skoue is daarvir onsomte oefen.Vindiemandinjou ras wat diepaadjie saam metjou sal stapenhelp.”







An exciting newdevelopment is underway in Malmesbury.
Greatnewsisstirring,and it’s richer, creamier and moreexciting thanever before.On16April 2026,Fair Cape Dairies will officiallyopenthe doorstoits brandnewFactory Shop at 40 Schoonspruit Road, in the heartofthe Malmesbury industrial area.Doorsopenat08:00,but thestory begins long before thatfirstcustomersteps inside Fordecades,Fair Cape Dairieshas stood proudlyasahouseholdnameinthe Western Cape, synonymouswithquality, sustainabilityand farm-fresh goodness Now, Malmesbury residents and visitors alikewill gettoenjoy this excellenceinan entirelynew way: directlyfromthe source, at factory shop pricesthatredefine value formoney.
Imagine stepping into astore whereevery product –whether yoghurt, milk, desserts, juices, or treats –isoffered at exceptional prices,without compromising the quality Fair Cape is known for. That’sexactly what awaitsshoppersonopening day. Factory shopsbridgethe gapbetween premium quality and everydayaffordability.Whether you’re shopping foryour family, stocking up your fridgefor the week, or simply indulginginyourfavouritelocal dairy products, this newstore promisesanunbeatable rangeand remarkable savings.
This opening also bringsmorethanirresistible prices. Fair Cape’s newfactory shop will also featuresomething unexpected

Fair Cape Dairieswill officiallyopenthe doorstoits brand-new FactoryShopat40Schoonspruit Road,Malmesbury.
and not to be missed: acoffee offeringthat couldeasilybecome thebest-kept secret in town.You will findthe best coffee at the best price in Malmesbury –a bold claim, yes, butone that customerswill soon confirm forthemselves.
Hot,aromaticand freshlymadewith care thecoffee countertransforms thefactory shop into morethana shoppingdestination. It becomesa local hangout, amorning essential and aplace wheregreat tasteand
greatvalue meet
BE THEREONOPENINGDAY
The grandopening on 16 Aprilisn’t just alaunch– it’s acelebration. It’s amoment wherelong-timesupportersofFairCape andbrand-newcustomerscan come together to witness afresh chapterinlocal retail. Earlyvisitorswill enjoy opening-dayspecials, factory-fresh productsatremarkable value, exclusiveofferings and, of course, that incredible cup of coffee
APROUD ADDITION TO THE MALMESBURY COMMUNITY
Thisnew factory shop is morethana store. It’s an investmentinthe community thatbringsjobs, convenienceand anew focalpointfor families,workers andpassing travellers. Fair Cape Dairiesisnostranger to caring forits environment, itspeople and itscustomers. Now, Malmesburybecomes part of thatongoingstory.Come discover the freshness,savour the coffee,and enjoy valuelikenever before







verskaffers vanalle tipe blindings.Gratis kwotasies.Doen ook herstelwerk Kontak Elsabé 072126 2394.
VOERTUIE
VOERTUIE GESOEK OM TE KOOP 3075
BUYALL CARS FOR CASH! Call: 084844 0000






CliveCoetzee
Suid-Afrika se munisipale verkiesingsuitslae oor die afgelope twee dekades toon ’n duidelikeenversnellende verskuiwing –van oorheersende partybeheer na ’n gefragmenteerde, mededingende en koalisiegedrewe politieke stelsel.
Die data van2000 tot 2021 toon nie net geleidelike verandering nie, maar ook ’n strukturele transformasie in hoe plaaslike regering betwisenregeerword
In 2000 het die AfricanNational Congress (ANC) 59% van die stemme versekeren159 munisipaliteite volledig beheer.
Teen 2006 hethierdie oorheersing versterk,met steun wat tot65,7% gestyg en beheer wat tot meeras200 munisipale rade uitgebrei het. In hierdie stadium was opposisiepartye streeksgekonsentreerd en beperk in hul vermoë om nasionaal uit te daag.
Die eerste betekenisvolle tekensvan veranderinghet in 2011 na vore gekom.
Hoewel die ANC steeds 61,95% van die stemme behou en 202 munisipaleradebeheer het, het opposisiegroei meer sigbaar geword.
Die Demokratiese Alliansie (DA) hetsy nasionaleaandeeltot byna 24% verhoog en sy munisipale voetspooruitgebrei Kleinerwegbreekpartye het ook begin om ANC-steun wegteskaaf,wat vroeë fragmentasie aandui
Die ware keerpunt het in 2016 gekom –die ANC se stem het skerp tot 53,91% gedaal, maar nog belangriker– dié partyhet algehele beheeroor belangrike metropolitaansemunisipaliteite,insluitend Johannesburg, Tshwane en Nelson Mandelabaai, verloor.
Hierdie metropolitaanse munisipaliteite het onbesliste rade geword, wat koalisiebestuur op groot skaal ingestel het.


Nasionaalwas 29 munisipaliteite onbesliste rade –bynadubbel die vorige vlakke.
OPKOMSVANEFF
Dieopkomsvan die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), met8,19% van die stemme, het die politiekedinamika fundamenteel verander.
DieEFF het ’n koningmaker in baie rade geword en bepaalwatter groot party kon regeer.Dit het die begin van ’n nuwe eragemerk, waar verkiesingsuitkomste niemeer net so in beheer vertaal kan word nie. Teen 2021 is hierdie oorgangten volle gekonsolideer.
DieANC se stemaandeel het dieeerste keerinenige verkiesing onder 50% gedaal– tot 45,94%.
Volledige beheer het dramaties tot 114 munisipaliteite afgeneem,terwyl die aantal onbesliste rade tot64gestyghet. Ditbeteken ongeveer een uit elke vier radebenodig tans koalisiesomtekan funksioneer.
KLEINERPARTYEGROEI
Opposisiepartye het ookbeperkings indie gesig gestaar. Die DA se steun het tot 21,15% gedaal en sy meerderheidsbeheer hettot 11 rade verminder. Die EFF hettot 10,38%gegroei, watsyinvloed in koalisie-onderhandelinge versterk het. Intussen het nuwetoetreders soos ActionSAtot die fragmentasiebygedra –
Skoolleerders met ’n liefde vir Afrikaanse musiek en kuns kanweerhul talente met die terugkeer van vanjaarse Skilder met Woorde-kompetisiewys VolgensKarla Janse van Vuurenvan Afrikaans.com volg die kompetisie op die sukses van die eerste aanbieding in 2021.
“Ons het ná die eerste kompetisiebaie navrae van leerders en ouers ontvang, wat wou weet wanneer ditweeraangebied gaan word,” sê Jansevan Vuuren. “Dit het ons gewys hoe groot die behoefte aankreatieweplatforms vir jongmense is.”
Die kompetisie, watinsamewerking met die kunstenaar Elsie Jooste aangebied word, daag leerdersuit om eenvan 15 Afrikaanse liedjies te kiesendit in ’n kunswerkuit te beeld.
Die liedjies sluit bekende name soos Anton Goosen,Laurika Rauch en Karen Zoid in.
“Die doel is om leerders aan te moedig om na musiek te luisterendit visueel te vertolk,” verduideliksy.
“Elke leerder gaan iets anders hoor en sien en dit maak elke inskrywing uniek.”
Die kunswerke sal deurJooste en die sanger en kunstenaar Jan Blohm beoordeel word. Volgens Jansevan Vuuren sal die beoordelaars kyk na emosie, uitbeelding, komposisieentegniek
“Dit gaan nie netoor hoe mooi iets is nie, maar oor hoegoedjydie gevoelvan die lied oordra.”
Leerders kan in enigemediumwerken die kompetisie is oop vir laer- en hoërskoolleerders asook tuisskoolleerders. Om deelteneem,moethulle ’n hoëresolusiefoto van hul kunswerk saam met hul besonderhede per e-pos instuur.
’n Nuwe element van vanjaar se projek is ’n kombi wat skole sal besoekom bewusmakingteskep.
“Dit maak die kompetisiemeersigbaar en gee leerders ook die kansomdeelvan iets groter te voel,” sê sy. Inskrywings het op 25Maart geopen en

DietuisleerderMarisaSteynberghetdiékunswerkvan AntonGoosenseliedjie“Straattroebadoere”virdie vorigekompetisiein2021geskep Foto:afrikaans.com
sluit op 3Julie. •Stuur ’nhoëresolusie-foto van jou kunswerk aan Afrikaans.com by myafrikaans.com@gmail.commet jou naam, van,graad, die naamvan jou skool asookdie naamvan die liedjie waarop diekunswerk gegrondis. Die wenners sal in Augustus in die eerste week aangekondig word. Pryse ter waarde vanR28000 is op die spel
Wenners in die laer- en hoërskoolafdelingsontvangR3000 elk, terwyl hul skole R8000 kry. Tweede en derde plekke word ook beloon
“Ons hoop leerders gebruik hierdie geleentheid om hulself uit te druk en nuwe vaardighede te ontwikkel,” sê Janse van Vuuren.“Dit gaan oormeerasnet wen –ditgaan oor deelname en groei.”
veral in stedelike gebiede.
Op ’n nasionale vlak hetdie raadsetelgetallehierdie verskuiwingweerspieël
Die ANChet 4545 uit ongeveer8794 setels gekry, gevolg deur dieDA(1484), EFF (980) en Inkatha Vryheidsparty (IVP;544). Hoeweldie ANC diegrootste party geblyhet, is sy oorheersingaansienlik verminder.
Die resultate op wyksvlak bied selfs dieper insig in hierdie veranderinge Wyke is krities omdat hulle direkte, gemeenskapsvlak-belangeen-mededinging verteenwoordigenkoalisie-hefboomwerking vorm.
Die ANChet in 2021 steeds diemeeste wyke nasionaal gewen,maar metskerp verminderde marges. Baie voorheen “veilige” gebiede het mededingend geword, en in sommigegevalle is hulle verloor.
In Gauteng, die ekonomies belangrikste provinsie, het die ANC meer as 680000 stemme verloor teenoor 2016 –’n afname van 42% –wat sy aandeeltot net 35,5% verminder het. DieDAhet ookaansienlike steun verloor.Hierdie verliese is nie bloot tussen groot partye oorgedra nie, maar oorkleiner partye en nuwe toetreders versprei. ActionSA se debuut was veral opmerklik. Deur meer as 10% van die stemme in Gauteng te wen, het dié party ’n unieke vermoë getoon om steun in beide dorpsen voorstedelike gebiede te lok. Hierdie dubbeleaantrekking het tradisionele stempatrone ontwrig en totdie erosie vanoorheersing deur beide die ANC en DA bygedra.
In KwaZulu-Natal het dieresultate ’n anderdinamika weerspieël. Die IVP het grond herwin –veral in landelike munisipaliteite –ensyteenwoordigheid op wyksvlakten koste van dieANC uitgebrei.
MEERONAFHANKLIKESOPRADE
Nog’nbelangrike resultaat was die
Stuur dagboekinskrywingsteen Vrydag om 10:00 vir publikasie-oorweging na swartlandgazette@ novusmedia.co.za
DINSDAG 14 TOTMAANDAG 27 APRIL
Die Sanlam- Maggie Laubser-uitstalling by die Malmesbury-museum duur vanvandagtot 27 April 2026; weeksdae oop van8:00tot 13:00
SATERDAG 25 APRIL
Uitstalling vanwedvlugduiwe(groot verskeidenheid rasse) van10:00 tot14:00indie Malmesbury-stadsaal. Toegang is gratis. •Die Malmesbury-krieketklubvierom19:0030
opkoms van onafhanklike kandidate In 2021 hetonafhanklikes 51 raadsetels gewen– diemeestenog.Hoeweldit in algehele terme steedsmin is,dui dit op groeiende kiesersbereidwilligheid om patystrukture heeltemal te omseil wanneer plaaslikeverteenwoordiging ondoeltreffendbeskou word.
’n Sleutelpatroonoor verskeieprovinsies heen was dat dalendeANC-steun dikwels kiesersonthouding weerspieël het, eerder as direkte oorskakeling na ander partye.Inbaiewyke hetdie algehele aantal ANC-stemme aansienlikgedaal –selfs waardie party beheer behou het.
Dieimplikasiesvan hierdieresultate is betekenisvol vir regering.Die toename in onbeslisterade hetonbestendigheid in baiemunisipaliteite meegebring, metgereelde veranderinge in leierskap, asook probleme metdie goedkeuringvan begrotingsendie implementeringvan langtermynprojekte.
Terselfdertyd hetgrotermededinging verkiesingsmeeropdiensleweringsprestasie laatfokus.
As onsna2026 se komendemunisipale verkiesing kyk, is dietrajekduidelik. Dielangtermyn-afname in oorheersende partybeheer,gekombineer metdie voortgesette opkoms van kleiner partye en onafhanklikes, duiopverdere fragmentering.
Dienasionale verkiesingsuitslae van 2024 –waardie ANCtot onder 40% gedaal het– versterk hierdieneiging. Suid-Afrika se plaaslikepolitieke stelsel het’nnuwefasebetree. Dieera van enkelpartyoorheersing is verbyen koalisiepolitiek is noudie bepalende kenmerk van plaaslikeregering.
•Dr. Clive Coetzeeis’nsenior lektor in diefakulteitkrygskundebydie Militêre Akademieaan die Universiteit Stellenbosch •Databron: Onafhanklike Verkiesingskommissievan SA
jaar vankrieket,kameraadskap en gemeenskapsgees in dieWesbank-gemeenskapsaal met Heinrich Robertson as MC, FurloTheron diegasspreker en musiek deur DJ Rotte. Kaartjies kosR100by OK Minimark MalmesburyinWesbank. Kaartjiekopers voorsienhul eieeet-endrinkgoed
SATERDAG 30 MEI
Die Swartland Voortrekkers se jaarlikseSopdans om 19:00vir 19:30 in die Malmesbury-stadsaal. R200 virvolwassenes, R170 virhoërskoolleerders. Skakel 071487 2507 met navrae
SATERDAG 11 JULIE
Chats du Capbring ’n katskou na dieMalmesbury-stadsaal van09:00tot 16:00.Katliefhebbers kanhul kattebyLeonardFerreira (082 4590768) inskryf







David Rossouw
Die Jack Johnson-erfenis-Paasnaweek-rugbytoernooi het vanjaar weer rugbyliefhebbers van Atlantis, Mamre, Pellaendie Swartland op die Mamre-sportterrein saamgebring. Die tweede weergawe het nienet opwindendewedstryde opgelewer nie, maar ook geskiedenis gemaak toe Hamlets RFC die eerste keerinlanger as ’n halfeeu die Mamre RC geklop het.
Hamlets het in die derby vasgebyt en ná ’n rooikaartvir Mamreaan ’n dramatiese 28-25-oorwinning vasgehou Daarmee is hulle as die beste span van Mamre gekroon –’ndroom wat Jack Johnson lank gekoester het. Die toernooi hetopSaterdag 4April
metvier hoërskole en vier klubs afgeskop HTS Proteus het Saxonsea 22-15 geklop, terwylSchoonspruit Robinvalemet 49-5 verslaan het. In die klubafdeling het NeverDespair van Malmesbury sy krag teen YoungEaglesvan Riverlands gewys en met 36-8 gewen. Op Paasmaandag het Saxonsea teen Robinvale te staan gekom en 33-17 gewen om die derde plek in te neem, terwyl Schoonspruit Proteus geheel en al oorheershet en die hoërskool-eindstryd met 53-0 gewen het.
Mamre het Young Eagles met57-36 geklop om derdeindie klubafdeling te eindig
Diegrooteindstrydtussen Hamlets en Never Despair het die toeskouers op hul voete gehad. Spairs het teen rustydmet 11-5voorgeloop, maar Hamlets het in die
tweede helfte momentum opgebouenmet taktiese spel 28 punte aangeteken. Hulle het met33-11 gewen en die Jack Johnsontrofee die tweede agtereenvolgendejaar omhooggehou
Die toernooidirekteur, Morgan Sambaba,het die spanne en ondersteuners by die bekeroorhandiging geloof en die stigterslid JeromeJohnson hetsytrots uitgespreek dat sy seun Jack se droom nou’nnalatenskapgewordhet.Die teenwoordigheid van die Boland-president PatMarran en die WP-presidentKevin Kiewiets het die statusvan dietoernooi verder verhoog en gewys dat gemeenskapsrugby ’n belangrike rolindie groter rugbystruktuur van dieprovinsies vervul
Met Hamlets watweer dietrofee gelig en die gemeenskap watinvolle getalle opgedaag het, is dit duidelik dat die Jack
Johnson-erfenis-Paasnaweek-toernooi ’n vaste plekopdie plaaslikesportkalender het.
Uitslae:4 April 2026
Skole: Saxonsea15(7) -22(15) Proteus; Schoonspruit49(13) -5(5) Robinvale NeverDespair 36 (29) -8(3) YoungEagles; Hamlets 28 (15) -25(13) Mamre. Finale uitslae: 6April
Skole: DieHoërskoolRobinvale 33 (7)17 (17) dieHoërskoolSaxonsea(derde en vierde posisie); ProteusHTS 0(0) -53(15) die HoërskoolSchoonspruit(eindstryd). Klubs: Mamre57(33) -36(15) Young Eagles (derde en vierde posisie); Hamlets 33 (5) -11(11) NeverDespair Spesiale toekenning: Dieskole-Spelervan dieWedstryd was Aiden Alexander van ShoonspruitSS. Dieklub- Spelervan dieWedstryd was JordanAbels van Hamlets
David Rossouw
Rugby in Boland Rugbyunie se Grootuitdaag-, Streekuitdaag-enGemeenskapskild-kompetisies en die vroue-afdelingis ná die Paasnaweek op Saterdag 11April hervat. Op Saron het die tuisspanPorterville, die naasvoorlopers, in ’n kragtige derby-stryd gehuisves, wattot die laaste sekondes op die mespuntgebalanseer was Saron het vroeg druktoegepas en ná ses minute agter die pale gaan kuier, maar die skeidsregterhet diedrie weens omkantspel ongeldig verklaar. Porterville het onmiddellik teruggeslaan en die eerste drie uit ’n lynstaan gedruk –’n 7-0-voorsprong. Saron hetegter vinnig daarop geantwoord toe Bryan Perel uit ’n vasteskrum deurgebreek en Conroy Witbooi die drie verdoelhet om die telling op 7-7 gelyk te maak. Kortdaarna het Saron met goeie lynstaanspel sy tweede drie gedruk en 14-7 voorgeloop Porterville het egter danksy twee drieë net voor rustyd die voortougeneem en met 14-21 in die kleedkamer gaan afkoel. Ná rustydhet die besoekers vinnig toegeslaanendie tellingna14-26 gerek, terwyl swak dissipline Saron twee geelkaarte gekos het. Tog hetdie tuisspan teruggeveg en die gaping tot

19-26
verklein. Porterville het egter weer toegeslaan–dié keer met’nonverdoelde drie –endie telling tot19-31 gerek, maar Saron se veggees het die skare na hul asem laat snaktoe die opwindende Ethan Albertus weggebreekenChadOppelt
aansybinnekant gevoer hetomlangs die pale af te rond en die telling 26-31 in Porterville se guns te maak. Met sewe minute oorhet Emile Williams ná ’n goeielynstaanbal in Porterville se doelgebied in die hoek gaan druk
om dietelling31-31 gelykop te maak, maar Albertus kon nie metdie doelskop slaag nie. Re-John van derVentel het’n gulde kansomdie wedstryd vir Saronte beklink, verlore laatgaantoe hy diebal in diedoelgebied verloor het. Hoewel Saronselaaste20minute uitstekende rugby opgelewer het,het foute en tweegeelkaarte en dissipline hulkanse geknou.Perel, Titus, Junaid Williams,Oppelt en Emile Williamshet virSarondrieë gedruk, terwyl Witbooi (2) en Albertus (1) verdoelhet
Diegelykop-uitslaghet Saron na die vyfdepleklaatterugval; Porterville het na derde afgeskuif; Abbotsdale is nou tweede en Villagers Wittewater vierde; Wesbank bly onoorwonne en is steeds dievoorloper
Uitslae –Saterdag11April
Swartland: Wesbank 39-10 Good Hopes;Abbotsdale 31-13 NeverDespair; Mamre25-27 Villagers Wittewater;Saron 31-31 Porterville; Moorreesburg40-25 Koringberg; Riebeeck United5-55Darling Wedstrydbepalings -Saterdag18 April–Swartland: Saront.Riebeeck United, Porterville t. Mamre,Villagers Wittewater t. Abbotsdale, NeverDespair t. Wesbank, Koringberg t. Good Hopes,Darling t. Moorreesburg.