Skip to main content

Gazette-ST-Swartland-Gazette-E-edition - 7 July 2026

Page 1


Labour disputeheads to thecourts

Afinance and insurance manager at Malmesbury Ford has been confined to aboardroom for weeks, unable to earn commission, after obtaining a court orderpreventing heremployer from transferring her to Springbok –540 km away along the N7,according to astatement released by SouthAfrica's Motor Industry StaffAssociation (MISA) on Thursday 25 June.

According to thestatementbySonja Carstens, manager of MISA’smedia and communication department on behalf of theunion,LindaBain is employedat Malmesbury Ford since2020.

Bain claims sheisbeing treated likea criminal. “I have never beensohumiliated in my life. This ordeal has left me broken. There are even rumours circulating that Iwas dismissed.”

Malmesbury Ford was acquired by MMU Property Investments last December. Bain, along-standingmember of MISA, recently approachedthe union’s legal departmenttoprotect heragainst what she alleges to be unfair treatment in the workplace.

In May, MISAfiled an urgentlabour court application after MMU unilaterally changed Bain’s contractualterms and conditions(includingher place ofwork), removed her companyvehicleand laptop, and revoked her registration as an accredited financeand insurance (F&I) manager.

filed acounter-application to rescind and setaside the courtorder, claimingthat the settlementagreement was notsigned by an authorised person.

Mohammed Wadee argued thatMMU hascomplied with the order because Bain hadreturnedtoMalmesbury and been paid.

He furtherinsisted thatneither he nor hisbrotherwas responsible for staffing or IT matters.Wadee alsoaccused Bain of dishonesty, racismand Islamophobia, alleging thatshe made derogatory remarksabout the business beingowned by Indians andMuslims.

He claimed thatemployees overheard herusingoffensiveslurs,although their identities hadnot been disclosed MMUfurther stated thatitreserves the righttopursuecriminalcharges or referthe allegedderogatoryremarks to the Human Rights Commission. Bain denies these allegations.

CONTEMPTOFCOURT

However,uponreturning to work, Bainwas allegedly instructed to sit in a boardroom without alaptop, emailaccess,orthe authority to perform her duties. MISA subsequently filed acontempt of court application, alleging that MMU

MISA arguedthat MMU’s conductwas designedtoforce Bain out to appoint areplacement, causingher significant emotional distress.Before the urgent interdict application was heard, MMU signed asettlement agreement consenting to the relief soughtinthe urgent application, which wassubsequentlymade an order of court. Theorder required MMUto immediately reinstate Bain at Ford Malmesbury,restore her F&I accreditationand registration,provide her with alaptop andpay R35000 in legal costs

andits owners, Mohsin andMohammed Wadee, deliberately disobeyed the court order. Bain was later told thatshe was notwelcome andwould not be permitted to resumeher duties.

HerApril salary wasalsowithheld andonlyrecently released. MMU hoped Bain would accept aR120 000 settlement, which wasallegedly offereddirectlyto her, to resign.

MISA hasasked the courttoimpose sanctionstouphold judicial authority andpenaliseMMU’s alleged non-compliance.

In response, MMU andthe Wadees

Wadee cited poorperformance as the reason behind MMU’sdecision to transfer Bain,addingthatthe Springbok branchwould have been abetterfit for Bain because it generates more business thanMalmesbury andhas amorerelaxed and“old-fashioned” environment

According to Wadee,Bain andher “habits”would fitinbetter at Springbok andthe transfer was neitherintended as punishmentnor an attempt to force her outofthe business

MISA is opposing the rescissionapplication andpursuingthe contempt of courtproceedings.

Gazette approached MMUFord Malmesbury for comment on the allegations made by MISA against the owners. No responsewas received at the time of publication.

Linda Bain, afinanceand insurance(F&I)manageratMalmesburyFord, with AnnekeVenter,one of MISA’s senior labouradvisors.

Anna-Betnog skryf-fiks

Dieskrywers wie se stories deel van die 2026- ToyotaStellenbosch Woordfees-kortverhaalbundel salwees, is op Dinsdag30Junie aangekondig.

Die Swartland-skrywer Anna-Bet Stemmet se naam was ’n tweede jaar in ’n ry op hierdie lys. Haar storie“Chatsworth, Suster” was in 2025 eenvan 23 verhale wat viropname in die tiende feesbundel gekiesis. Hierdie jaar is haar verhaal “Josh se gym” in die elfdebundel saam met ander uitverkore stories opgeneem.

“Die Toyota Stellenbosch Woordfees het ontstaan as ’n literêre feesendie woord en skrywers is steeds die hart van ons program,” sê Saartjie Botha, die direkteur vandie Stellenbosch Woordfees.

“Die bundel is ’n uitbreidingdaarvan en ook ’n pogingomdie buitestander, dophouer en aantekenaar–soos skrywers dikwels is –inons jaar-enfeesprogram blootstellingtegee.”

Anna-Bethet haar 2025-wenverhaal heelletterlik om die draai vanhaarhuis inMalmesbury raakgeloop.

Haar 2026-verhaal is ’n “perd van’n ander kleur”, sê sy in ’n verklaring,wat kort ná die aankondiging uitgereik is.

“‘Joshsegym’ is as outofiksie geskryf. Dit is ’n heerlike literêre genrewat elemente van outobiografie en fiksie vermeng. In plaasdaarvanomstreng by feitelike, historiese waarhedetehou, laat dit ’n mens as skrywer toeomjou eie lewenservaring as basis te gebruik, maar ditkreatief aantepas metdialoog, verdigtingenverbeelding om ’n dieper waarheidoor te dra

“Ekhet hierdie jaar aspris ’n positiewe storie geskryf. Ek het onlangstot die besefgekom dat dit maklik is om betekenisuit ’n hartseer hoek op te diep.Dis maklik om ’n hartsnaar te roerasjy op metaforiese mineur-note druk. Dis aansienlikmoeiliker om dieselfde uit ’n positiewehoektedoen. Toeworddit my doelwitom’nhelder, positiewe storie

Seun ondervragsanddood

Die plaaslike gemeenskap van Malmesbury is geskok nadat die Wes-Kaapse polisie die doodvan ’n sewejarige seun van Malmesburyin’n voorval by ’n bouperseelin dié dorp bevestig het. Swartland Gazette het die naweek verneem Zailo Nezaydio Arendse en maats het gespeel toe hy ernstig beseer is. Die soort beserings en wat presies gebeur het, is nie in hierdie stadium bekend nie, hoewel die plaaslikepolisie intussen aangedui het Zailo het onder’nvrag sand beland. Volgensdie plaaslike polisiewoordvoerder sers.Henry du Randt is slegs nooddienspersoneelnadie ongelukstoneel ontbied. “Zailo is na die Swartland-hospitaal geneem, maarislater diedag nadie Rooikruis-kinderhospitaal oorgeplaas waar hy aan sy beserings beswyk het.” Sers. Wesley Twigg, ’n woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie,het by navraag gesê: “DieMowbray-polisiehet ’n geregtelike doodsondersoekgeregistreer ná’n voorval op Vrydag 3Julie, waarby ’n sewejarigeseun in Malmesbury betrokke was. Die omstandighede word ondersoek.” Gerugtedoen die rondedat ’n vragmotor na bewering’nvrag sand naby Zailo en sy maats afgelaaienophom beland het Volgens’ninwoner vanMalmesbury het die voorval naby Arendstraatgebeur. Peter Hendricks verduidelik in ’n Facebook-inskrywing:“Dithet gebeur hier agter Arendstraat teen die N7, waarhuise gebou gaanword. [Ditis] naby‘DiePut’, soos hulle dienuwe uitbreiding noem.” Hendricks sê alle nooddienste wasVrydagmiddag op die bouperseel. By nadereondersoek is bevestig dat die voorval op die De Hoop-bouperseel reg langs die N7 gebeurhet. Diebehuisingsprojek,’nprovinsialebehuisingsprojekmet die Swartland-munisipaliteitas’nimplementerende agent, is in 2021 van stapel gestuur en sal voorsiening maak vir sowat 3500 huise, wat in fases ontwikkel word. Die Wes-Kaapse LUR vir infrastruktuur, Tertius Simmers, het in April vanjaar bevestig dat 1986 eenhede nog by dieDe Hoop-bouperseel gebou sal word. Raymond Umphuku Mains, ’n plaaslike

inwoner, raadslid en ’n familievriend van die Arendse-gesin, het aan Gazette gesê die gemeenskapvan Saamstaan is hartseer en getraumatiseer deur die gebeure wat tot Zailo, ’n leerder van St. Thomas Primêr, se dood geleihet.

“Hywas altyd vol energie en baie lief vir speel,” het Mains bygevoeg en in ’n huldeblyk geskryf: “As die skool nou begin, gaan jy niemeer daar wees om op te laai nie. My hart is seer; ek is stukkend.”Hymeen as wyksraadslid, is sy grootste bekommernis die veiligheid van die bouperseel.

GEENOMHEINING

“Die perseel het geen omheiningnie. Hoe het die kinders toegang tot die bouperseel gekry?”vra hy. Volgens homeis die plaaslikegemeenskap antwoorde

“Hoekomwas geen veiligheidsbeamptes teenwoordig om hierdie soort gebeure te voorkom nie? Die bouperseel is baie na aan die woongebied.”

Sharon Ziegers, die hoof van St. Thomas Primêr, het gesê die skool sal in ’n latere stadium ’n huldeblyk uitstuur. “Onsself is nog nie seker wat die presiese omstandighede is nie. In hierdie stadiumdoen baie gerugtedie ronde.”

Navrae met betrekking tot die voorval is aan die siviele ingenieursmaatskappy betrokke by die behuisingsprojek, Exeo Khokela-ingenieurskonstruksie, gestuur. Gazette het ondermeer gevra of die maatskappy, benewens die polisieondersoek, ’n interne ondersoek van stapel gestuur het om die presiese omstandighede van die voorval te bepaal, wat is die voorlopige bevindings, indien enige, rakende hoedie ongeluk gebeur het en watter veiligheids- en toegangsbeheermaatreëls was ten tyde van die voorval by die bouperseel vantoepassing? Geen terugvoer is teen druktyd ontvang nie.

Die familie is ten tyde vandruktyd vir kommentaar bereik, hoewel Zailo se ma, Janick Arendse, nog nie gereed was om met die media te praat nie. Reëlings rakende ’n troosdiens is onderweg.

Wiewas hierdieongelukkige motorfietsryer?

’n Noodlottige motorfietsongeluk het Sondagoggend(5Julie) omstreeks 10:45 op die R46 buite Malmesbury gebeur. Die identiteit van die oorledene is in hierdie stadium steeds onbekend. Volgens die plaaslike polisiewoordvoerdersers. Henry du Randthet die motorfietsryer na bewering beheer verloor. “Die onbekende man is op die toneel deur die nooddienspersoneel dood verklaar,” het hy bygevoeg.

Die polisie van die Malmesburypolisiekantoor het ’n versoek vanhulp aan diepubliek gerigomdie oorledene se identiteit te bepaal. “Die polisie van Malmesbury vra vir hulp vandie publiek om hulletekontakindien iemand weet wiedie oorledeneis. Kaptein Elton Abrahams kan by 0798940172 of 0224827500 gebel word. ’n Saakvan strafbare manslagword deurdie plaaslike polisie ondersoek.

met’nsterk emosionele anker te skryf,” vertel die skrywer.

GOUELINTVANVERBORGEBEELDSPRAAK “Ek het myself ookvermaak deur ’n goue lint van verborgebeeldspraak en subtieledetail deur die storie te weef, wat’nheel anderdimensie daaraangee wanneer die leser die leidrade vind...” NadatAnna-Bet in 2025 gehoorhet haar storie is vir die bundel verkies, het dit as ’n katalisator gedien om haar eie bundel saam te stel.

Goed watgebeurhet met mense op plekke is in Oktober 2025 deur Turksvy Publikasies uitgegee.

Vandie werke is splinternuut geskryf; ander het uit’nvroeër era dateer,met ’n vars baadjie aangetrek. “Ek hetoor die afgelope 15 jaar as vryskut-kopieskrywer gewerk. Hierdie brood-en-botter-skryfwerk strek oor verskeie bedrywe –van kos en wyntot landbou, tegnologie, mode, en kleinhandel.

“Ek het woorde gevind viralles van

Anna-BetStemmetdoen dit weer methaar kortverhaal,wat ’n tweede agtereenvolgende jaar in die 2026-Toyota StellenboschWoordfees-kortverhaalbundel salverskyn.

beesvoer tot cloudarchitecture.Dit klink dalkdroog,maarhierdiesoortwerkhou diepot aandie kookenkry ’n mens lekker skryf-fiks,” vertel die skrywer. Anna-Bet, oftewel Skryfyster,kon gelukkigdarem hier en daarook haar kreatiewe spiere strek. Sy hetJAN se kookboek vertaalendie Afrikaanse bewoording van die drietaligekinderboek Florence andWatson behartig. Dieskryf van die bundelwas ’n willens-en-wetensbesluit om haar regte-egte skrywersdroom na te jaag,voegsyby.

Brandverwoes kantoor vansweisonderneming

’n Brand het verlede Maandag (29Junie) omstreeks 12:00 by ’n huis op diehoek vanDirkie Uys- en Hofstraat in Malmesbury uitgebreek. Die Swartland-munisipaliteit se brandweerdienste is om 12:08 na die toneel ontbiedenhet drie minute later aangekom.

Met hul aankoms wasdie brandegter reeds in ’n volledige ontwikkelde stadium,het diebrandweer gesê. Volgens diebrandweer is dieoorsaak vandie brand in hierdie stadium nog onbekend.

Rook kon van verindie dorpgesien word terwyl dievlamme diehuisoor-

kant die Hoërskool Swartland verswelg het Niemandistydens diebrand beseer nie, het diepolisiewoordvoerder sers. Henry du Randt bevestig. Volgens Stephen Kasper dien diehuis as diekantoor virDillion Welding,waar hy werk. “Ek was in daardiestadium uit by ’n kliënt toe my foon lui. Verskeie mensehet my gebelomtesêdie kantoor is besig om te brand.” “Die dak en allesbinne-in was verwoes. Daar is niks oor nie.” Kasper hetbevestig niemand was tydensdie brandbydie kantoor nie.

Diehuisopdie hoek vanDirkie Uys-en HofstraatinMalmesburyisMaandag 29 Junie in ’n brandverwoes
ZailoNezaydio Arendse(7)

WMO: strong El Niño danger

The world should prepare for extreme weatherevents as astrong ElNiñois set to develop rapidly over the coming months, the UnitedNations’ weather and climate agencysaid on Friday (3 July).

The World Meteorological Organisation (WMO) confirmed theclimate phenomenon has already started and would quickly gain strength betweenJulyand September El Niño warms surface temperatures in the centraland easternequatorial PacificOcean, causing worldwide changesinwinds, pressureand rainfall patterns.Ittypically occurs every twoto seven years and lasts aroundnine to 12 months

The WMO’s monthly GlobalSeasonal Climate Updatepoints towards“arapid development into astrong El Niñoevent during July-September”. The agency classifies El Niño events as weak,moderate, strong or very strong, meaningthe upcoming event is expected to reach the third-highestlevel.

“El Niño conditionshavedeveloped in the tropicalPacific and are forecast to strengthen rapidlyover the coming months, increasing the likelihood of extreme weatherevents in many parts of the world,” theWMO said

OCEANTEMPERATURESRISING

Forecasts from global climate centres show aconsistentand significant warming of ocean temperatures across the

centraland eastern equatorialPacific. Seasonal-averagesea-surfacetemperatureanomalies are expected to exceed 2°C inkey monitoring regions.

Themodelsshow“remarkable agreement, providing highconfidence in the outlook”, according to the Geneva-based agency

ElNiñoisexpected to continue strengthening during the Northern Hemisphere autumn, with its influence extending across manyregions of the globe. Theequatorial Atlantic basin is expected to be warmer thanaverage.

The last El Niño contributedtomaking 2023 thesecond-hottest yearonrecord and 2024 the all-timehighataround 1,55°C above the 1850 to 1900 pre-industrial average

While El Niño usuallypeaks between Novemberand February, the resulting spike intemperatures typicallycomes later.

DROUGHT,HEATWAVERISKS

WMOchiefCeleste Saulo said El Niño conditions are alreadyunderwayand forecast to strengthen rapidly into a strongevent.

“This will intensify the chances of drought and heavy rainfall and the risk of heatwaves on land andmarineheatwavesinmanyregions,” she said.

The agency is stepping up earlywarningsupporttohelp guidepreparedness, especially in climate-sensitive sectors like agriculture andhealth.

“Advanced seasonalforecasts and early warningsare vitaltosavelives and cushion the impact on oureconomies and our communities,” Saulo said Theupdate predicts an overwhelming likelihood of above-average temperatures across most land areasbetween 60 degrees south and60degreesnorth, covering nearly all populated areasoutside the polar regions.

The JulytoSeptember rainfall outlook is consistent with astrengtheningEl Niño, with above-normal rainfall forecast in areas including the southwestern UnitedStates, andbelow normalforecast across the Indiansubcontinentand much of Australia. – Robin Millard/AFP

SWARTLANDMUNISIPALITEIT

KENNISGEWING 02/2026/2027

VOORGESTELDEHERSONERING VANERF 2216,RIEBEEK KASTEEL

Aansoeker: CK Rumboll &Partners, PO Box 211, Malmesbury, 7299. Telno. 022-4821845

Eienaar: Hoopvol Ondernemings Edms. Bpk, e-pos:e@mktpro.co.za Telno. 0846613024

Verwysingsnommer: 15/3/3-11/Erf_2216 Eiendomsbeskrywing: Erf 2216, RiebeekKasteel FisieseAdres: Kloofstraat 79,Riebeek Kasteel

Volledigebeskrywingvanaansoek:

Die aansoek om hersoneringvan erf2216, Riebeek Kasteel, ingevolgeartikel25(2)(a) van Swartland Munisipaliteit :Verordening insakeMunisipale Grondgebruikbeplanning (PK 8226 van25Maart2020),isontvang.Dievoorstelisdaterf2216(groot1,2092ha)hersoneerword vanafLandbousone1naNywerheidsone1teneindestooreenhedeteontwikkel. Kenniswordhiermeegegeeingevolgeartikel55(1)vanSwartlandMunisipaliteit:Verordening insakeMunisipaleGrondgebruikbeplanning dat bogenoemdeaansoek ontvang is en beskikbaarisvirinspeksievanafMaandagtotDonderdagtussen08:00-13:00en13:45-17:00 en Vrydag 08:00-13:00 en 13:45 -15:45 by DepartementOntwikkelingsbestuur,kantoorvan die Senior Bestuurder :Ontwikkelingsbestuur,Munisipale Kantoor,Kerkstraat, Malmesbury Enigeskriftelikekommentaarhetsy'nbeswaar ofondersteuning kaningevolgeartikel60van genoemde wetgewingaan DieMunisipale Bestuurder,Privaatsak X52, Malmesbury 7299/Faks–022-4879440/e-pos–swartlandmun@swartland.org.zagestuurword voorofop 11Augustus 2026 om 17:00. Die kommentaarmoetasseblief unaam, adresen kontakbesonderhedeasookdievoorkeurwysewaaropdaarmetugekommunikeermoet word aandui, sowel as ubelang by dieaansoekasook redes virukommentaar Telefoniese navrae kangerigwordaandiestadsbeplanningsafdeling(AlwynBurger,Herman OlivierenAnneliedeJager)by022-4879400. DieMunisipaliteitmagkommentaarwatnadie sluitingsdatum ontvang word weier. Persone wat nie kan skryf nie sal deur 'n munisipale amptenaarbygestaanwordomhullekommentaaropskriftestel.

JJSCHOLTZ

Munisipale Bestuurder MunisipaleKantoor Kerkstraat1

MALMESBURY

Wynlandlughawe en US werk saam

DieKaapse Wynland-lughawe en die UniversiteitStellenbosch (US) het’n samewerkingsooreenkoms aangegaan wat daarop gerig is om vernuwing onderdie gedeelde temas van“slim”en “groen”-ontwikkeling te bevorder.

Die vennootskap weerspieël’ngesamentlike verbintenis om volhoubare groeitebevorder en akademiese vooruitgang te dryf. Die ooreenkoms skets ’n wyereeks fokusgebiede vir samewerking,insluitend landbou en voedselprosessering, ruimtelike beplanning, vervoerenlogistiek,ruimte-en lugvaartnavorsing en die integrasie van lughawebedrywighede metstedelike ontwikkeling.

Albei partye sal deur hierdievennootskapaktief geleenthede soek om akademiesenavorsing, bedryfskundigheid en infrastruktuurontwikkeling belyn te kry om werklike uitdagingsdie hoof te bied en nuwe geleenthede te ontsluit.

Watbelangrikis, is dat die samewerking by die beplande uitbreidingvan die Kaapse Wynland-lughawe –teen’n geskatte R8 miljard–inskakel, wat na verwagting die lughawe oordie komende jare in ’n beduidende ekonomiese spilpunt sal omskep. Die skaalenlangtermyn-aard van die projek bied ’n unieke platform vir praktiese leer, toegepaste navorsing,vernuwing en bedryf-samewerking oor verskeie dissiplinesheen.

Samewerking op die gebied van ingenieurswese salnaverwagting ’n sentrale rolindie vennootskapvervul. Albei partye het geleenthede uitgewys virtegniese samewerking,infrastruktuurvernuwing, bedryfsdoeltreffendheid en toekomsgerigteingenieursoplossings,wat met lughawe-uitbreiding en dieontwikkeling vanlugvaartinfrastruktuur verband hou. “Hierdie inisiatief spreekregstreeks tot die soort vennootskapgedrewe ontwikkeling waarin onsglo,waarinfrastruktuur, vernuwing en vaardighede saamkomomwerklike trefkrag te hê.Die Kaapse Wynland-lughawe-projek bied ’n geleentheid om ’n dinamieseekostelselte bou, watekonomiesegroei kan ontsluit, opkomendebedrywe kan ondersteun en die streek as ’n spilpunt vanvernuwing en geleenthede kan posisioneer,” het prof. Deresh Ramjugernath, dierektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, gesê

BELANGRIKEMYLPAAL

DeonCloete, die besturende direkteur vandie Kaapse Wynland-lughawe, sê op sy beurt hierdie samewerking is ’n belangrike mylpaal vir dielughawe.

“Die lughawe-uitbreiding bied ’n unieke langtermyngeleentheid om dieakademie en die bedryf te verbind op ’n manier watbetekenisvolleekonomiese en opvoedkundige invloedhet. “Deurnou saam metdie Universiteit Stellenbosch te werk, skepons ’n plat-

formomtoekomsgerigte oplossings tot voordeel van dielugvaartsektor,studente en diebreër streeksekonomieteondersoek.”

Dieaanvanklike gebiede van potensiëlesamewerking sluitindie opbou van studentekapasiteitdeurtoegepaste navorsingsgeleenthede wat aandie lughawe se ontwikkelings- en bedryfsomgewing gekoppelis. Dit kan navorsingsprojekte virmagisterstudentebinne dieUSseprogram in ingenieursbestuur insluit, wat op gebiedevan strategiese belang virdie Kaapse Wynland-lughawe gefokusis.

Dievennootskapsal verder geleenthede ondersoek om fasiliteite en ruimtes te vestig wat toetswerk,vernuwing, prototiperingentoekomstige produksieverwanteaktiwiteite wat metlugvaart, infrastruktuur,logistiek en slimtegnologie verbandhou,ondersteun. “Die uitbreiding van dielughawe bied ookgeleenthede om by te dra tot die daarstelling van ’n toekomstige poelvan lugvaarttalent binneSuid-Afrika.”

NUWELUGVAARTGELEENTHEDE

DieKaapseWynland-lughawe stel daarinbelang om geleenthede te ondersoek wat verband houmet lugvaart-vaardigheidsontwikkeling,geleentheide vir vlieëniersopleiding, lughawebedrywighede, ingenieursdissiplinesentoekomsgerigte vervoer-enlogistiekevermoëns deur samewerking metdie Universiteit Stellenbosch en breërbelanghebbendes in diebedryf Diedoelisom’nlangtermyn-vaardigheid-ekostelsel te skep, wat ekonomiese groeisowel as menslikekapitaalontwikkeling in dieWes-Kaap ondersteun,” hetCloete gesê.“Hierdiesamewerkingskep vanuit’nnavorsings-en vernuwingsperspektief waardevolle geleenthede virinterdissiplinêre skakeling oorvelde heen wat van ingenieurswese tot landbou wissel.

“Ons kan deur vennootskappe tussen dieakademie en diebedryf te versterk, kennisuitruiling bevorder en bydra tot vernuwende oplossings tot voordeel van diestreeksowel as die breër samelewing,” hetprof Sibusiso Moyo,die viserektor vir avorsing, vernuwing en internasionaliseringaan dieUniversiteit Stellenbosch,gesê. “Die ontwikkeling van ’n moderne lughawe-ekostelselvan hierdieomvang skepaansienlike geleenthede virsamewerking tussendie akademie, diebedryf, dieregeringendie breërlugvaartsektor

“Dit bied ’n werklike omgewing waarin studente, navorsers en bedryfspesialistedirek betrokke kan raak by ingewikkelde uitdagings wat verbandhou met lugvaartbedrywighede,infrastruktuurbeplanning, ingenieurswese,logistiek, volhoubaarheid, omgewingsbestuur,vervoerstelsels, slimtegnologieenstreeksontwikkeling,” hetCloete afgesluit

’n Grafiesevoorstelling vandie Kaapse Wynland-lughawe.
El Niño weather patternsare expectedtobring extreme weather conditions to manypartsofthe worldoverthe coming months.

RaynarddeJager (links), die hoofvan Schoonspruit Sekondêr in Malmesbury, wens Cheswin Roman gelukmet sy toekenningnadat hy die skool by die nasionale onderwystoekennings verteenwoordig het. Roman, ’n onderwyserinvisuele kunste, het diederde prys in die afdeling virUitnemendheid in Sekondêre Skoolonderrig in dieWeskus-onderwysdistrik losgeslaan.

GlyniseOnverwacht, ’n onderwyseresbyWesbank Sekondêr in Malmesbury, is op haar beurt as naaswennerindie afdeling virUitnemendheidin Sekondêre Skoolonderrig vereer

ClydeKoopman, die hoof vandie Laerskool LiebenberginMalmesbury, het die tweede plek in die afdeling Uitnemendheid in Leierskap by ’n primêreskool tydens die NasionaleOnderwyserstoekenningsvir die Weskus-onderwysdistrikbehaal

Swartland-hoofde,onnies vereer

Diejaarlikse Nasionale Onderwyserstoekennings vir die Weskus-onderwysdistrik het onlangs by Delsma-plaas buite Riebeek-Kasteel plaasgevind.

Die geleentheid,wat op Donderdag 25Junie gehou is, hetuitnemendheid in onderwys gevier en erkenning gegee aan opvoeders en skoolleiers wat deur hul toewyding, vernuwinng en hardewerk’n betekenisvolle bydrae tot die ontwikkeling van gehalte-onderwys in die distrik lewer.

Onderwysers en skoolhoofdevan reg oor die Weskus het die geleentheid bygewoon, waar talle vir hulpassieom ’n blywende verskil in die lewe vanhul leerders en hulgemeenskappetemaak,

vereer is.Die toekenningsbeklemtoon diebelangrike rol wat opvoeders in die vormingvan die land se toekoms vervul en dien as inspirasie vir voortgesette uitnemendheid in die onderwys. ClydeKoopman,die hoof van die Laerskool LiebenberginMalmesbury, het dietweede plek behaalindie afdeling UitnemendheidinLeierskap by ’nprimêreskool tydensdie Nasionale Onderwyserstoekennings vir die Weskusonderwysdistrik. Hierdie prestasie is ’n erkenningvan toegewyde leierskap, verbintenis tot gehalte-onderwysendie leiers binne dieonderwys se voortdurendestrewe om ’npositiewe verskil in die lewevan leerders, personeel en die breër skoolge-

Matriekafskeid by Dirkie Uysinstylgevier

Die Hoërskool Dirkie UysinMoorreesburgsegr.12-leerders het die einde vandie tweedekwartaal én hul laastejaar in die skool metstylgevier.Leerders het altespoggerig gelyktoe hulleopDonderdag25Junie by dieskool vir hul matriekafskeid opgedaaghet.Van links: Altus vander Merwe,MischaDon, WaldoBoshoff, San-Mari Nel, Alexis Eksteen en JohnEvens kombyhul matriekafskeid aan.

meenskap te maak.

Glynise Onverwacht, ’n onderwyser by Wesbank SekondêrinMalmesbury, is op haar beurt as naaswennerindie afdeling vir UitnemendheidinSekondêre Skoolonderrig vereer.

CheswinRoman,’nonderwyser in visuele kunste, het die derdeposisie in die afdeling vir UitnemendheidinSekondêre Skoolonderrig binne die Weskus-onderwysdistrikbehaal.

Adin Sedeman,’nonderwyser by Meiring Primêr, het ’n tweede plekindie afdeling vir Uitnemendheid in Gevorderde TegnologieenOnderrig behaal.

HelenaKalp,’nonderwyseres van die Hoërskool Swartland in Malmesbury, wasdie wenner in die afdeling vir Uitne-

mendheidindie onderrigvan wiskunde, asook Lauren Uren van Riebeek-WesPrimêr,wat virUitnemende onderrig in dievakgebied natuurwetenskappe vereer is.

SherwinFarmer,’nonderwyser by dieLaerskoolSwartland in Malmesbury, is as diewennerindie afdeling virUitnemendheid in dieOnderrig van InklusieweOnderwys aangewys, terwyl RicardoRickett van RiebeeckValleiSpesialeSkool ’n tweede plekindieselfde afdeling behaalhet

Diewenners dringdeurnadie provinsialeronde,gevolg deur dieprysuitdeling op 28 Augustus. Die wenners van die nasionale ronde word op 1Oktoberin Johannesburgaangewys

Sherwin Farmer pronk as wenner in die afdeling Onderrig in Inklusiewe onderwys by die Laerskool Swartland

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Gazette-ST-Swartland-Gazette-E-edition - 7 July 2026 by Novus Media - Issuu