Skip to main content

Gazette-ST-Swartland-Gazette-E-edition - 1 September 2026

Page 1

Swartland

GRAT IS FREE

Gazette

Darling | Malmesbury | Moorreesburg | Piketberg | Porterville | RiebeekKasteel | RiebeekWes | Yzerfontein | Chatsworth | Abbotsdale | Riverland | Kalbaskraal | Goedverwacht

1 September 2026 | Jaargang 29 | www.bolandgazette.co.za

Die 2026-Swartlandskou se Skoukoningin is die afgelope Vrydagaand (28 Augustus) tydens die jaarlikse skoudans gekroon. Meri van Niekerk (tweede van links voor) stap vanjaar met die titel as Skoukoningin weg en haar twee prinsesse, Mieke Nel (2de Prinses) en Liebe Neethling (1ste Prinses) pak die avontuur saam met haar aan. Vanjaar se beoordelaars was Adriana Durr, Sally Weil, Daneil Kriel en Lizaan Koch. Agter van links staan Neil Koch (die ondervoorsitter: Swartlandskou), Adriana Durr (die vroue-ondervoorsitter: Swartlandskou), Bresler Wilmans (Afgri), Frikkie Barnard (Afgri), Maudre Viljoen (die vrouevoorsitter: Swartlandskou) en Jacques Bester (die president van die Swartlandskou).

Koningin

gekroon

Die skoukoningin en haar prinsesse: Die drie wenners van vanjaar se Mej. Swartlandskou is die afgelope Vrydagaand tydens hul jaarlikse skoudans aangewys. Van links staan Mieke Nel as die tweede prinses, 2026 se Skoukoningin, Meri van Niekerk, en Liebe Neethling as haar eerste prinses. Die Swartlandskou vind vanjaar van 2 tot 5 September in Moorreesburg plaas. Moet dit nie misloop nie. Foto’s: Daniela Louw


2

NUUS NEWS

Swartland | 1 September 2026

Teen referred to Valkenberg The case against a 16-year-old teenager from Malmesbury has been postponed until today, 1 September, for his admission to Valkenberg Hospital for a 30-day observation. A formal bail application, expected to take place on Thursday (26 August), was postponed by the Malmesbury Magistrate Court after the district surgeon recommended he be referred for mental evaluation. On his second appearance on 20 August, it endorsed the doctor’s recomStuur nuuswenke aan: SwartlandGazette@novusmedia.co.za WhatsApp: 066 290 6512 Gazette subscribes to the Code of Ethics and Conduct for South African Print and Online Media that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to the Code, please contact the Public Advocate at 011 484 3612, fax: 011 4843619. You can also contact our Case Officer on khanyim@ombudsman.org.za or lodge a complaint on our website: www.presscouncil.org.za

OMBUDSMAN Contact Swartland Gazette’s ombudsman with reader complaints. Any complaints, queries or suggestions about content in Swartland Gazette may be sent to our ombudsman, George Claassen, on 021 851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za. Stuur enige klagtes, navrae of voorstelle oor die inhoud van Swartland Gazette aan ons ombudsman, George Claassen by 021 851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za.

mendation for the accused, that he be evaluated at the psychiatric hospital in terms of Section77(1)&78(2) of the Criminal Procedure Act. The boy was arrested on child-exploitation and animal-abuse charges following international law-enforcement collaboration. Since then the state’s charges have increased from 11 to 15, which include the sexual grooming of a child, compelled sexual assault, sexual exploitation of a child, creation of child pornography, exposure or displaying

Kinders kom op lyk af

pornography to a child by image, unlawful and intentional distribution of child pornography, possession of child pornography, data messages that incite damage to property or violence, cruelty to animals and prohibition of filming and distributing films and photographs depicting sexual violence and violence against children. The accused, meanwhile, will be kept in a place of safety until his next court appearance, said Western Cape NPA spokesperson Eric Ntabazalila in a statement.

Die oorskot van ’n man is Donderdag 27 Augustus omstreeks 16:00 deur kinders naby ’n rivier buite Malmesbury ontdek. Volgens sers. Henry du Randt, ’n woordvoerder vir die Malmesbury-polisie, was die kinders glo op pad om in die poel water te gaan afkoel toe hulle op die oorskot afgekom het. Die identiteit van die oorledene en die oorsaak van sy dood is nog nie bekend nie, hoewel die polisie hoop om meer lig op die saak te werp sodra ’n lykskouing, wat na verwagting gister sou plaasvind, afgehandel is. Du Randt het bevestig die oorskot behoort nie aan enige vermiste persone nie.

Twee vroue van dwelmhandel aangekla Twee vroulike verdagtes is onlangs deur lede van die Moorreesburg-polisiekantoor in verband met dwelmhandel aangekeer. Die inhegtenisnemings volg nadat die misdaadvoorkomingseenheid ’n soekbevel op Donderdag 27 Augustus by ’n perseel uitgevoer het. Volgens ’n plaaslike woordvoerder, AO Nicolette Visagie, het polisielede altesaam 450 madrax- tablette met ’n straatwaarde van R18 000 by ’n huis in Sentrumweg verwyder. Die betrokke verdagte, wat op die toneel in hegtenis geneem is, is 18 jaar oud. In nog ’n voorval is ’n 36-jarige vrou in hegtenis geneem nadat nog madraxtablette, tik-tik en ’n onbekende bedrag geld by ’n welbekende dwelmhuis in die omgewing gevind is. Die verdagtes sal na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof op aanklagte van dwelmhandel verskyn.

Voor van links sit konstabels Tarmyn Lewis, Nevelic Zimiri en Raydene Cleophas met konstabels Dustin Solomons en Jaun -Louis Engelbrecht, sersante Glenville van der Merwe en Wentzel Pieterse agter. Hulle was die afgelope Donderdag by die inhegtenisneming van twee vermeende dwelmhandelaars betrokke.

This Weeks Specials OFFER VALID FROM 2 - 6 SEPTEMBER 2026 While Stocks Lasts. T&C's Apply - The picture of the product in the advertisement may differ to the one instore.

5KG CHICKEN THIGHS

R18499 R109 each

700G SEAFOOD MIX

R109 R4499 99 each

18'S TOILET PAPER 2PLY

R109 R7499 99 each

5KG CHICKEN LEG 1/4

R19499 R109

1KG SUPREME CRUMBED HEART SHAPES

each

R109 R5499 99

3KG CHIPS

1KG CHICKENTIZER STRIPS

R109 R4500 99 each

750G ONION RINGS

R109 R4999 99 each

each

R109 R6399 99 each

1KG HASHBROWNS

R109 R4999 99 each

1KG SUPREME CHEESY STEAKLETS

R109 R6499 99 each

2x1KG CHICKEN FILLETS + (GET THE 1KG SUPREME COATING FOR FREE)

R1000099 R109 each

1KG SUPREME CHICKEN STRIPS

2KG CHICKENTIZER BURGERS PLAIN/SPICY

R109 R6399 99

R11499 R109

2.5KG VIS FABRIEK CHIPS 10/12MM

750G VIS FABRIEK 12MM COATED CHIPS

R109 R5675 99

R109 R2799 99

each

each

each

each

750G SWEETPOTATO FRIES

1KG POTATO SMILEYS

700G 16/20 BRECO HEAD ON EASY PEEL PRAWNS

R109 R4999 99

R4999

R13999 R109

each

each

each

SAMXXX-AL020926


NUUS NEWS

1 September 2026 | Swartland

3

Drie Swartlanders teen All Blacks Is dit die Swartlandse water? Drie gebore Swartlanders het in die laaste week vir wedstryde teen die besoekende All Black-span uitgedraf. Thomas (Die Tenk) du Toit was Saterdag saam met die Malmesbury Missiel, Pieter-Steph du Toit, op Kaapstad-stadion, waar Pieter-Steph sy 100ste toets in die Springboktrui gespeel het. Intussen het Malmesbury se SJ Kotzé ook verlede Dinsdag sy eerste kragmeting teen die All Blacks beleef toe hy as stut vir die Leeus op Ellispark in Johannesburg uitgedraf het. SJ het vroeg vanjaar ’n kontrak gesluit om tot 2029 vir die Leeus te speel. Kort ná Dinsdag se Leeus-All Blackwedstryd het SJ weggebreek huis toe, waar hy Donderdag die rugbyspanne van die Laerskool Swartland in Malmesbury help slyp het. SJ vertel aan Gazette-lesers hoe dit gevoel het om teen die gedugte All Blacks te speel: “Dit was ’n groot eer; ek is baie bevoorreg om deel van hierdie spesiale dag te kon wees. Dit was ’n kombinasie van stres en opwinding! Vooraf het ons harde werk ingesit, ook met die oog op die URC (Verenigde Rugbykampioenskap) wat einde September begin. ‘DANKBAAR VIR GROOT GELEENTHEID’ “Om voor die Haka te staan, was ’n droom wat waar geword het; baie min mense kry dié geleentheid. Ek het elke oomblik probeer inneem en was dank-

baar dat ek deel daarvan kon wees. “Ons het op die veld uitgedraf en geweet ons het niks om te verloor nie. Ons wou elke oomblik geniet en vir almal daar buite wys wat ons as ’n span en unie kán doen. Dit was wel ’n aanpassing om teen die hoë tempo wat die All Blacks na die tafel gebring het, te speel, maar so leer ons. “Ek wil elke wedstyd vat soos dit kom en net altyd my beste gee. Die droom om die groen en goud te dra, is gewis ’n mikpunt; ek sal aanhou glo en vertrou dinge sal gebeur soos dit moet, maar vir my persoonlik is dit die groot droom en mikpunt. Ons as unie en span se mikpunt is om die URC te wen en dis waarvoor ons werk.” Hy speel ook nou teen groot name in rugby. “Ek het nooit gedink ek sal teen name soos Wilco Louw en ander bekendes skrum nie! In elke wedstryd leer ek baie. Ek is bevoorreg om teen sulke name te speel. “Ek glo harde werk sal altyd beloon word. Maak seker jy bring jou kant en meer dinge sal na jou terugkom. Dis nie altyd maklik nie en ’n mens is altyd weg van jou mense, maar as jy jou kop op iets sit, moet jy voluit gaan!” Vanuit sy ouerhuis in Malmesbury, waar hy vir ’n kort wegbreek is, sluit hy af: “Dis altyd lekker om weer jou eie mense te sien; hulle wat jou ondersteun en altyd daar is vir jou. Ek wil vir elkeen van hulle baie dankie sê. Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.” • Thomas du Toit, ’n stut vir die Sharks en Springbokke, is ’n gebore Moorreesburger.

Malmesbury se SJ Kotzé (vir die Leeus) het verlede week vir die eerste keer teen die All Blacks gespeel en skitterende spel gelewer. Foto: verskaf

Gaste kuier gewoonlik gesellig in die Van der Westhuijzens se karaktervolle plaashuis buite Malmesbury.

Scrapyard-teater lok grotes Sarie Nell Paulina van der Westhuijzen bied sedert velede jaar huiskonserte in haar en haar man Uys se plaashuis met sy hoë plafonne en interessante muurskilderye ’n hanetreetjie buite Malmesbury aan. Kunstenaars soos Elzabé Zietsman, Philip Moolman, Ilne Fourie, Mathys Roets en Jak de Priester het al hier opgetree. “Ek en Uys hou van kultuur-aktiwiteite; ons besoek graag teaters in Durbanville en Somerset-Wes. “Toe ’n vriendin vroeg verlede jaar vra of ek haar suster se eenvroustuk in ons huis sal aanbied, was dit soos gebedsverhoring, want ek wou al lankal my huis deel met mense wat van kultuur hou. Sedertdien bring ons konserte nou kultuur na ons voorstoep en hoef niemand meer snags ver te ry nie. “Met hierdie eerste vertoning vir Lancea Crafford se Karoo Lady het ons al wat stoel en bank was, ingedra – ’n mengelmoes van sitplekke. Daarna het ons ou kerkbanke gerestoureer en ons ander meubels nuut laat oortrek.” Paulina beskryf haarself as ’n ‘lysiemens’: “Dis vir my lekker om dinge te organiseer, kos te maak en tafels mooi te dek.” Vroeë gewoontetjies kry ook hier gestalte: “Ek het nog altyd geroeste goed versamel. My skoonpa het graag geroeste goedjies na my huis oorgestuur en my skoonma het vir my ’n geroeste plaatjie uit Bloemfontein saamgebring met die woorde “Seën ons Scrapyard”. My skoonma, Anna, was self ’n oud- Babs Laker-dramastudent en sou hierdie teater só geniet het! Toe ons oor ’n naam vir die teater moes besluit, het ek ‘Anna se teater’ oorweeg, maar toe ek weer na die bordjie kyk, is Die Scrapyard Teater gebore.” Saam met die reël en organiseer, geniet Paulina haar gaste se stories, die lag en gesels. “Alles tydens die konserte is netjies, maar informeel en gesellig. Op mooiweersaande kuier gaste eers op die stoep of onder die bome en ná die vertoning sit almal aan vir ’n hartlike ete wat ek self voorberei. Die gesellige kuiers om die tafels doen my hart goed.” Die Scrapyard Teater het ’n wenresep beet, want besoekers uit die omringende dorpe tot selfs Piketberg kuier graag hier. “Ek hou een vertoning per kwartaal en probeer alles bekostigbaar hou. Ons kan ’n maksimum van 45 mense per aand inpas. Elke akteur of sanger weet vooraf wat ek

Paulina saam met Elzabé Zietsman tydens Zietsman se optrede by die “Scrapyard”-huisteater.

kan aanbied en hulle kan my aanbod aanvaar of van die hand wys. Dan moet ek my somme fyn maak om die akteur of sanger te betaal en ’n goeie maaltyd voor te sit.” Rocco de Villers kom op 18 September en later vanjaar tree Petru Wessels en Karel Trichard hier op. Gian Groen kry ’n beurt in Februarie 2027. “Op my emmerlys is mense soos Sandra Prinsloo, Danie Niehaus en Pietman Geldenhuys. Alle voorafbespreekte gaste is welkom; mense moet net aan teater-etiket voldoen. “As ek die klokkie stiptelik op tyd lui, maak ek die deure toe – as jy nog nie binne is nie, mis jy die vertoning.”

KOOP JOU “CASUAL DAY” PLAKKER @

R9 gaan DIREK na Jo Dolphin! OFFICIAL CASUAL DAY STICKERS

ONLY

R20

EACH

Sarie Nell

Jou plakker maak 'n direkte verskil. 5 Albaniestraat Malmesbury

022 487 1156

072 949 3521

NM10070286-ST010926

MALMESBURY, Bokomoweg 30 Bestellings kan geplaas word per WhatsApp 084 552 2225 of skakel 022 482 1511 / 022 482 3948

Application property Location

BULK SAVINGS VARS 20 STUK GEMENGDE HOENDER BRAAIPORSIES

R

51

FAN TAS TIC VAL UE

99

/kg

VARS HEELHOENDERS

4799

/kg

KOM LOER GERUS IN!

/Elk

AL

R

GRE AT D EAL

200 GRE AT D E

4995

/kg

Portion 13 of the farm Olyvenhoek 818 7.5 km south of Malmesbury WC19/1/3/1/13MP

Details of the application

4KG PAK

VARS DYE (OOR DIE TOONBANK)

R

DMPR Reference No.

VARS BOUDJIES & DYE

R

PUBLIC PARTICIPATION PROCESS: NOTICE OPENBARE DEELNAME PROSES: KENNISGEWING

WE SELL ONLY RSA PRODUCTS

VARS SOSATIES: HOENDER FILLET OF VARK (SLEGS SOGGIES)

R

1000

/Elk

Vars plaaslike hoender en rooivleis. Geen ingevoerde produkte

GROOT BESPARINGS - Geldig 1 - 6 September 2026. TERWYL VOORRAAD HOU. NM10071372-ST010926

Aansoek eiendom Ligging DMPR Verwysings Nr.

Aansoek besonderhede

Application for a mining permit.

Aansoek vir 'n myn permit.

Applicable legislation

Toepaslike wetgewing

Notice is given in terms of Regulation 41 of the Environmental Impact Assessment (EIA) Regulations.

Kennisgewing geskied ingevolge Regulasie 41 van die Omgewingsimpak Regulasies.

Listed Activity 21 in LN1 (as amended) is applicable.

Gelysde Aktiwiteit 21 in LK1 (soos gewysig) is van toepassing.

A Basic Assessment Process is required.

'n Basiese Assesseringsproses word vereis.

Applicant

Aansoeker

R. Brochetto (Pty) Ltd

R. Brochetto (Edms) Bpk

Invitation to interested and affected parties

Uitnodiging aan belanghebbende en geaffekteerde partye

Contact the consultant if you require any further information about the application or if you wish to register as an interested and affected party.

Kontak die konsultant as u verdere inligting aangaande die aansoek nodig het of as u as 'n belanghebbende of 'n geaffekteerde party wil registreer.

Please submit initial comments by 2 October 2026.

Dien asseblief u aanvanklike kommentaar teen 2 Oktober 2026 in.

Contact details of the environmental consultant

Kontak besonderhede van die omgewingskonsultant

Stephen Davey, Klipberg Consulting Email: sdavey@klipberg.co.za

Stephen Davey, Klipberg Consulting Epos: sdavey@klipberg.co.za

Further enquiries

Stephen Davey Mobile: 082 782 3727

Verdere navrae NM10071183-ST010926


4

NUUS NEWS

Swartland | 1 September 2026

Dry, warm winter raises concerns The warm and relatively dry conditions experienced towards the end of winter are raising concerns for grain farmers in the Swartland, where wheat, barley and canola depend heavily on sufficient and well-distributed winter rainfall.

Boere soek steeds na liefde in Boer soek ’n vrou

Boere soek steeds liefde Met die 18de seisoen van kykNET se gewilde maatsoekreeks Boer soek ’n vrou nou in volle gang is die vervaardigers reeds op soek na boere vir die 19de seisoen. As jy enkellopend is en gereed is om plek in jou lewe – én op jou plaas – vir liefde te maak, is dit nou jou beurt om die kans te waag. Sedert die reeks in 2007 die eerste keer uitgesaai is, het dit al tot tientalle huwelike en nuwe geslagte jong boertjies gelei. Hoewel die huidige seisoen tans op kykNET se vyf beste boere om verskillende redes ingeskryf het, deel hulle dieselfde wens – om iemand te ontmoet met wie hulle ’n toekoms kan bou en die plaaslewe kan deel. “Ek het ingeskryf omdat ek op ’n plek in my lewe is waar ek regtig gereed is om ’n maat te ontmoet saam met wie ek ’n toekoms kan bou,” sê Arno (28), ’n bosbouboer van Tzaneen in Limpopo. “Boer soek ’n vrou is ’n uitstekende platform om iemand te ontmoet wat al daardie eienskappe het en tog gelukkig sal wees om by my lewensomstandighede te kan inpas,” sê Francois (34), ’n natuurbewaarder van Hoedspruit, Mpumalanga.

“Die plaas is nie net my werk nie – dis my leefwyse, my passie en my tuiste,” sê JD (28), van ’n gemengde boerdery by Reitz in die Vrystaat. “Ek wil myself graag op die nuwe plaas met ’n beste vriendin vestig,” sê Jack (30), ’n appel- en peerboer van Hermanus in die Wes-Kaap. Willie (37), ’n bees- en mielieboer van Harrismith in die Vrystaat, sê hy dreig al lank om in te skryf. “Ek was nog nooit getroud nie en dis tyd dat iemand in hierdie wonderlike lewe wat ek beplan en waaraan ek gebou het, deel.” Saam wys hul stories dat nie een van hulle vir dieselfde redes ingeskryf het nie, maar dit gaan daaroor dat boere meer as bereid is om hul hart en lewe vir ’n moontlike pasmaat oop te maak. Klink dit soos iets waarna jy ook smag? Só kan boere inskryf: Besoek www.kyknet.tv waar jy óf aanlyn kan inskryf óf ’n inskryfvorm kan aflaai; bel 079 614 2229 of stuur e-pos na boer@ wolflightsa.com. Belangrike inligting:· Manlike en vroulike boere van alle ouderdomme mag inskryf, mits hulle

Kontak

Loraine Malan vir advertensies.

071 492 9797 loraine.malan@novusmedia.co.za NM10071387-ST010926

The Western Cape Government has warned residents and farmers to prepare for increasing climate-related risks, including higher temperatures, drought, fire and pressure on water resources. Western Cape Premier Alan Winde issued the warning during a digital conference on Thursday, 27 August, where he and Western Cape Minister of Local Government, Environmental Affairs and Development Planning Anton Bredell, together with provincial officials, outlined the province’s preparedness for the potential effects of the El Niño Southern Oscillation (ENSO). “The Western Cape has learned difficult lessons over the past several months and years; we must all always be prepared for the pressures of climate change and associated risks,” Winde said. Although the most severe effects of El Niño in South Africa are generally experienced in summer-rainfall areas, the Western Cape is also at risk of higher temperatures, extreme heat, increased fire danger and additional pressure on water resources. ADEQUATE SOIL MOISTURE Currently, Western Cape dam levels are 5% lower than this time last year. For the Swartland’s grain-producing areas, the timing is significant. Crops are entering important final stages of development, when adequate soil moisture remains crucial. Continued warm temperatures and limited rainfall could increase moisture stress, particularly where soil moisture reserves are already low. Winde said the South African Weather Service had warned of lower-than-average rainfall in the Western Cape over recent months. He cautioned that the severe flooding experienced in May should not be interpreted as meaning that the province has received sufficient rainfall to secure water supplies through summer. The province’s climate modelling, con-

ducted in collaboration with the University of Cape Town, indicates that temperatures are increasing, with climate change accelerating changes already occurring naturally. Karen Shippey, Chief Director: Environmental Sustainability at the Western Cape Government, said the province is experiencing significant increases in temperatures. The modelling points to increasingly frequent and intense droughts, more hot days and fewer cold days, reductions in autumn rainfall across most sub-regions, and changes in wind variability and strength. These trends could have consequences for agriculture beyond crop development. Drier conditions also increase the risk of veld and agricultural fires, particularly as grain fields dry out towards harvest and vegetation becomes increasingly combustible. DISASTER PREPAREDNESS The province is also strengthening its water resilience. For the 2026/27 financial year, R40.5 million has been allocated to municipalities through the Water Resilience Grant, with a further R25.2 million allocated through the Groundwater and Response Program. The combined investment of more than R65 million is aimed at improving municipal capacity, infrastructure and alternative water sources ahead of periods of water stress. Bredell stressed that disaster preparedness must happen before a crisis develops. “Preparedness cannot begin when the first major wildfire breaks out, or when water systems come under pressure, or when a prolonged heatwave starts affecting vulnerable communities,” he said. For Swartland farmers, the weather over the coming weeks will remain closely watched as winter crops approach harvest. While the outcome of the season cannot be determined by current conditions alone, the combination of lower rainfall and warmer temperatures highlights the increasing importance of careful water management and preparation for drought and fire risks. Winde urged residents across the province to take responsibility for preparing for these changing conditions. “Where you live matters and if you know that there is a fire risk in your area, now is the time to prepare,” he said.

Skogdag 2026 by die Langgewens navorsingsplaas.

Boere kyk na nuwe gewasse Skogdag (van die Swartlandkleingraan-ontwikkelingsgroep) het die afgelope Woensdag (26 Augustus) by die Langgewens-navorsingsplaas tussen Malmesbury en Moorreesburg plaasgevind, waar landbouprodusente in die omgewing die geleentheid gebied is

om kanola- en koringproewe te besigtig en na kenners op die gebied van weidings, dekgewasse en kleingrane te luister. Die program het ook uitgebrei oor nuwe koring-, hawer- en rog-kultivars, asook aanvullings tot gebalanseerde bemesting van koring, en baie meer.


1 September 2026 | Swartland

NUUS NEWS

5


6

CLASSIFIEDS GEKLASSIFISEERD

#*" %$! )(& '$! 2DA>1/? D, 4,>6/..DDA /..D

'# >EEA6D -.4,)4,9> />EE1 C.EIHDA >7I66DA>C "%&$!&$

Swartland | 1 September 2026

PERSOONLIKE DIENSTE

GENERAL & HOME SERVICES

DIENSTE 2420

KRUIEKENNER

HUISVERBETERINGS BINNE

1435

1835

GEORGE HERBALIST For most of your problems and unfinished jobs by other herbalists. Pay after work is done. WhatsApp 069 718 2220

CK BLINDS Vervaardigers en verskaffers van alle tipe blindings. Gratis kwotasies. Doen ook herstelwerk. Kontak Elsabé 072 126 2394.

LUUWP307<3<$O 3W ;W<7 F.BP39B7& Y07<+<UB9<3K EW /<$. 3>$ \099 B&/$P3<O$8$73( ;WA P$Q0<P$8$73O B7& P$OUW7O$ &$3B<9O( U9$BO$ /<O<3 ...RO.BP39B7&RWP?RIB WP +B99 HB+>$99$ /B7 CK9 W7 G11 @"6 X@GGR

F$7<WP EP0+: 'P</$P) [WB&$P LU$PB3WP

)$($'" *'"%( +&, #&& #,!+ *+#,,''!-%&)(,",--$

%80" -55 265 7-,5 &80" -65 6-2 244*) (31)$):;9) ++$! '$0.8;#3)/

'<P$+3WPB3$) *</<9 %7?<7$$P<7? F$P/<+$O - H$\$P$7+$ N08A$P) DVX415 - FB9BPK) 11V 565 ^ H1"6 5G@ URBR TE=G6S

JPW+$OO *W73PW99$P) *9BOO ] '<P$+3WPB3$) *</<9 %7?<7$$P<7? F$P/<+$O - H$\$P$7+$ N08A$P) D1G415 - FB9BPK) HV"2 2GG ^ H126 X@" URBR TE=G5S

JPW+$OO *W73PW99$P) *9BOO ]] '<P$+3WPB3$) *</<9 %7?<7$$P<7? F$P/<+$O - H$\$P$7+$ N08A$P) D1V415 - FB9BPK) H11V 565 ^ H1"6 5G@ URBR TE=G6S

+ $* "#!*4*5 7'*33'. 94-,3)2#*: 63-0 8%% /1( &+88

!W0O<7? JPW?PB88$ L\\<+$P '<P$+3WPB3$) '$/$9WU8$73 F$P/<+$O - H$\$P$7+$ N08A$P) D11415 - FB9BPK) H262 161 ^ H@"@ ZV1 URBR TE=VVS

B#G%#D GFBV'#) 5N @''I'VBEA5I2.2J " V7L4?99?4;67 6W C69?M EA ?4 ';4M1L&?9 '?8Q1L( 'V%* >M?&;7> 6W U# 2N @''IAEI2.2J " E?;74;7> ?4 AM$&$7+1M> '?8Q1L( 'V%* >M?&;7> 6W 3!* 6M =;>=$M 3N @''I%#CTBFECIR,EBFEC5 I2.2J " C1QQ9/ - %$9;0$M/ 6W %$L:46QL ?7& R?Q46QL SN @''IAFVEI2.2J< AFVE C6914;67 W6M ? Q$M;6& 6W 4=M$$ P3O /$?ML UN @''I@#*CVB#I2.2J " @$+L;4$ H?7?>$8$74 6M ? Q$M;6& 6W 4=M$$ P3O /$?MLN

%# $!" )'(&*)&% +$, ""! ,#"!

G&8(&P6 CP& >&P&AJ =8.=2&( "YP 2>& CAY.&) C6 (&2C=:&( =8 2>& 2&8(&P 6W&-=[-C2=Y86T

***

("&*!#!% :@"58#@!: %&!&=*" '&*"&= + 8=*#"&= $#=&

F;B <03 FFG<

*+%"""%""'&)($%"#$!

I&C:&( 2&8(&P6 -:&CP:J 9CP;&( RG%Z'%K+ 5N @''I'VBEA5I2.2JK 2N @''IAEI2.2J) 3N @''I%#CTBFEC - R,EBFEC5I2.2JK SN @''IAFVEI2.2J - UN @''I@#*CVB#I2.2J 9/62 A& (&WY6=2&( =8 2>& 2&8(&P AYL C2 D&62 *YC62 *Y::&?&) *&82PC: O]-&) 0 ^Y&(Y:" I2P&&2) \C:9&6A/PJ) 51FFT *:Y6=8? (C2& "YP -Y862P/-2=Y8 2&8(&P6 @''I'VBEA5I2.2J - @''IAEI2.2J =6 G>/P6(CJ) FX O-2YA&P 0F04 C2 XX+FF C8( "YP 2&8(&P6 @''I%#CTBFEC - R,EBFEC5I2.2JK @''IAFVEI2.2J - @''I@#*CVB#I2.2J =6 #P=(CJ) F0 O-2YA&P 0F04) C2 XX+FFT G&8(&P6 N=:: A& YW&8&( C2 2>&6& 2=9&6T GY Y A 2 C = 8 C " P & & - Y W J Y " 2 > & 2 & 8 ( & P ( Y - / 9 & 8 2 6 ) ; = 8 ( : J & 9 C = : 9WCP&8H&&BN&62-YC62-Y::&?&T-YTHC N=2> 2>& 6/A<&-2 :=8&+ G&8(&P 'Y-/9&82 K&S/&62 $ @''I'VBEA5I2.2J C8(3YP @''IAEI2.24 C8(3YP @''I%$L:46QL - R?Q46QLI2.2J ?7&I6M @''IAFVEI2.2J C8(3YP @''I@#*CVB#I2.2JN , -Y9W/:6YPJ 6=2& AP=&[8? 9&&2=8? N=:: 2C;& W:C-& "YP @''I'VBEA5I2.2J C2 D&62 *YC62 *Y::&?&) *=2P/6(C: *C9W/6) XFX !&P; I2P&&2) *=2P/6(C:) 51@F) Y8 D&(8&6(CJ) X4 I&W2&9A&P 0F04) C2 X0+FFT G&8(&P6 N=:: A& &.C:/C2&( =8 C--YP(C8-& N=2> 2>& *Y::&?&Q6 I/WW:J *>C=8 \C8C?&9&82 MY:=-JT G&8(&P6 9/62 P&9C=8 .C:=( C8( A=8(=8? "YP 8=8&2J V7FU (CJ6 C"2&P 2>& -:Y6=8? (C2&T ,:: WP=-&6 9/62 =8-:/(& E,GT , .C:=( C8( YP=?=8C: 2CL -:&CPC8-& -&P2=[-C2& =66/&( AJ 2>& IY/2> ,"P=-C8 K&.&8/& I&P.=-& VI,KIU 9/62 C--Y9WC8J 2>& 2&8(&PT ^C2& YP =8-Y9W:&2& 2&8(&P6 N=:: 8Y2 A& C--&W2&(T MPYY" Y" (=6WC2-> N=:: 8Y2 A& P&?CP(&( C6 WPYY" Y" P&-&=W2T D&62 *YC62 *Y::&?& =6 8Y2 YA:=?&( 2Y C--&W2 2>& :YN&62 YP C8J 2&8(&PT G>& *Y::&?& P&6&P.&6 2>& P=?>2 2Y C--&W2 YP P&<&-2 C8J 2&8(&P) =8 N>Y:& YP =8 WCP2) C8( 9CJ -C8-&: 2>& 2&8(&P WPY-&66 C8( P&<&-2 C:: 2&8(&P Y_&P6 C2 C8J 2=9& A&"YP& 2>& -Y8-:/6=Y8 Y" C -Y82PC-2T ZY :=CA=:=2J N=:: A& =8-/PP&( AJ 2>& *Y::&?& =8 2>=6 P&?CP(T DP=22&8 P&C6Y86 "YP 6/-> C-2=Y8 N=:: A& WPY.=(&( /WY8 P&S/&62T '''***&)(#$#%!"

F$7<WP ,&8<7<O3PB3</$ L\\<+$P) *W88<33$$O '<P$+3WPB3$) *WPUWPB3$ F$P/<+$O - H$\$P$7+$ N08A$P) D12415 - FB9BPK) H@@G 565 ^ HZ6V X"G URBR TE=V1S

F$7<WP YB7B?$P) %9$+3P<+B9 ]7\PBO3P0+30P$ '<P$+3WPB3$) %9$+3P<+B9 %7?<7$$P<7? F$P/<+$O - H$\$P$7+$ N08A$P) D1@415 - FB9BPK) H"65 @@@ ^ HV V26 5"@ URBR TE=V6S

JP<7+<UB9 *9$P:) H$?<O3PB3<W7 B7& [<+$7O<7? T'BP9<7?S '<P$+3WPB3$) JPW3$+3<W7 F$P/<+$O - H$\$P$7+$ N08A$P) D1Z415 - FB9BPK) HV"2 2GG URBR TE=G5S

%MB8<7$P W\ 'P</$PO [<+$7+$O T#PB&$ ,S '<P$+3WPB3$) JPW3$+3<W7 F$P/<+$O - H$\$P$7+$ N08A$P) D15415 - FB9BPK) H1"G "@" ^ H25@ Z25 URBR TE=GXS *9WO<7? &B3$) VV F$U3$8A$P 1G15 B3 V1)GG

,-$%/%")#%.&%. ( ,-$%'%")#%.+ ( *!)/%")#) ...$"'(*+%)#*#&!+%-$*#$,+

#!"!#!


NUUS NEWS

1 September 2026 | Swartland

7

Keysha eerste wat hardloop Keysha Skippers, ’n leerder aan Goedehoop Primêr buite Malmesbury, is gekies as lid van die Boland-landloopspan in die afdeling vir o.9’s. Keysha is die eerste leerder van Goedehoop Primêr wat haar skool in die Boland-landloopspan sal verteenwoordig wanneer sy op 12 September aan die Wes-Kaapse streekskompetisie in Riversdal deelneem.

The Swartland community cadet squad regional team’s band: From the left are Kyra Simons, Chrisna Ontong, Buniqe Alexander, Caelen Snell, Develene Januarie, Cathalaya Erasmus, Carlin Alexander, Alidia Lewis, Tristan Lewis, Juniel Jansen, Yolanda Samuels and Charl Snell.

Cadet squad band gets silver The Swartland Community Cadet Squad Regional Team’s band returned home with a silver medal after making its debut at this year’s Tygerberg International Eisteddfod.

Gimnaste dring deur na SA’s: Heel agter van links is Lilly Willers, Lily Olwage, Annie Willers, Antwan Dicks, Adriaan Reyneke, Hadleigh Odendaal, Alexi du Toit, Emma Basson en Milisa Nombewu. In die tweede ry van agter pronk Emma van Wyk, Dianique Elliott, Isabella Wood, Juno Pieters, Heike du Plessis, Miané van der Westhuizen, Karli Rust, Olivia Coetzee en Maree Raman met Ilze Mckellar, Elthea du Preez, Chloè Daniels, Mileah Jonas, Mali van Wyk, Lijanè van Wyk, Leah Taljaard, Nianè Nortjè en Luan Horne. In die tweede ry van voor is Avah Olwage, Anja Screve, Erica van der Merwe, Nelle Rust, Shiloh van Wyk, Alnè Nel, Anmari Bothma en Zilke van Harte sterk op pad na die nasionale kampioenskappe, terwyl Caitlyn McClean, Janke Smit, Elné Nortjè, Lujandré van Wyk, Ivanka van Rooyen, Mienke Lesch, Taylah Kortjé en Leia Koen heel voor breed glimlag.

The band competed in the ensemble category at Settlers High School, marking the cadets’ first participation in an international competition. Despite it being their first time on an international stage, the young musicians left the stage on a high note and are already looking forward to next year’s competition, where they hope to enter additional categories.

Plaaslike gimnaste as lid van WP-gimnastiekspan na SA’s Plaaslike gimnaste van die Malmesbury Gimnastiekklub vorm amptelik deel van die Wes-Kaapse gimnastiekspan wat eersdaags aan die 2026- Nasionale Gimnastiekkampioenskappe in Gauteng sal meeding. Die groep bestaande uit altesaam 43 gimnaste, wat veral in akro-gimnastiek presteer, het onlangs aan die provinsiale kampioenskap in Saldanhabaai deelge-

neem en uitstekend gevaar. Die nasionale kompetisie vind van 2 tot 4 Oktober by Gimnastiek Suid-Afrika se nasionale oefensentrum in Centurion plaas. Volgens Gimnastiek Suid-Afrika moet gimnaste aan sekere vereistes voldoen om vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Gimnastiekkampioenskappe in akrobatiese gimnastiek in aanmerking te kom.

WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT WEST COAST DISTRICT MUNICIPALITY 58 Long Street, Moorreesburg | Langstraat 58, Moorreesburg

According to Chantal Snell, president of the Swartland Community Cadet Squad, the band is made up of children from various towns and farms along the R45, as well as Abbotsdale, Chatsworth and Kalbaskraal. The young cadets attend Schoonspruit High School, Wesbank High School, Swartland High School, Malmesbury No. 2 High School, Liebenberg Primary School and OJ Erasmus Primary School. The silver medal marks a proud achievement for the group and provides encouragement as they prepare to expand their participation in next year’s eisteddfod.

SWARTLAND MUNISIPALITEIT KENNISGEWING 12/2026/2027 VOORGESTELDE HERSONERING EN AFWYKING VAN ONTWIKKELINGSPARAMETERS OP ERF 26, KALBASKRAAL Aansoeker: Eienaar: Verwysingsnommer:

CK Rumboll & Partners, PO Box 211, Malmesbury, 7299. Tel no. 022-4821845 JA & SG Appolis, Hoofweg 27, Kalbaskraal, 7302. Tel no. 0815289596 15/3/3-6/Erf_26 15/3/4-6/Erf_26 Eiendomsbeskrywing: Erf 26, Kalbaskraal Fisiese Adres: Hoofweg 27, Kalbaskraal Volledige beskrywing van aansoek: Die aansoek om hersonering van erf 26, Kalbaskraal, ingevolge ar!kel 25(2)(a) van Swartland Munisipaliteit : Verordening insake Munisipale Grondgebruikbeplanning (PK 8226 van 25 Maart 2020), is ontvang. Die voorstel is dat ’n gedeelte van erf 26 (groot 536m²) hersoneer word vanaf Residensiële sone 1 na Sakesone 1 ten einde die perseel te ontwikkel met ’n winkel en ‘n woonstel. Die aansoek om afwyking van ontwikkelingsparameters op erf 26, Kalbaskraal, ingevolge ar!kel 25(2)(b) van Swartland Munisipaliteit : Verordening insake Munisipale Grondgebruikbeplanning (PK 8226 van 25 Maart 2020), is ontvang. Die afwyking behels die volgende: • Afwyking van die 5m straatboulyn (Hoofweg) na 2m; • Afwyking van die 3m syboulyn (noordelike grens) na 2m.

NOTICES / KENNISGEWINGS COMMENTS ON THE UNAUDITED ANNUAL REPORT 2025/2026

Kennis word hiermee gegee ingevolge ar!kel 55(1) van Swartland Munisipaliteit : Verordening insake Munisipale Grondgebruikbeplanning dat bogenoemde aansoek ontvang is en beskikbaar is vir inspeksie vanaf Maandag tot Donderdag tussen 08:00-13:00 en 13:45 - 17:00 en Vrydag 08:00-13:00 en 13:45 15:45 by Departement Ontwikkelingsdienste, kantoor van die Senior Bestuurder : Ontwikkelingsbestuur, Munisipale Kantoor, Kerkstraat, Malmesbury. Enige skri�elike kommentaar hetsy ‘n beswaar of ondersteuning kan ingevolge ar!kel 60 van genoemde wetgewing aan Die Munisipale Bestuurder, Privaatsak X52, Malmesbury, 7299/Faks – 022-487 9440/e-pos – swartlandmun@swartland.org.za gestuur word voor of op 5 Oktober 2026 om 17:00. Die kommentaar moet asseblief u naam, adres en kontakbesonderhede asook die voorkeurwyse waarop daar met u gekommunikeer moet word aandui, sowel as u belang by die aansoek asook redes vir u kommentaar. Telefoniese navrae kan gerig word aan die stadsbeplanningsafdeling (Alwyn Burger, Herman Olivier en Annelie de Jager) by 022-487 9400. Die Munisipaliteit mag kommentaar wat na die slui!ngsdatum ontvang word weier. Persone wat nie kan skryf nie sal deur ‘n munisipale amptenaar bygestaan word om hulle kommentaar op skrif te stel.

Munisipale Kantoor Kerkstraat 1 MALMESBURY 7300

Municipal Manager

Reference: 3/4/5

J J SCHOLTZ Munisipale Bestuurder

04 September 2026

Verwysing: 3/4/5 NM10071586-ST010926

NM10071594-ST010926


Swartland Gazette

1 September 2 0 26

Sport

WWW.NEWLIFEPLASTICS.CO.ZA

Verkope: 082 538 6381 | simone@newlifeplastics.co.za Verkope/Fabriek: 079 557 1374 | grant@newlifeplastics.co.za NM10071676-ST010926

Green to Blue | Tiling | Painting

New pools • Fibre glass • Pool Heaters • Pumps • Filters • Sand changing • Leak detection • Pool maintenance • Water testing • Chloronator

Marko: 074 739 2347 or 065 385 3947

www.mpoolservices.co • madanhiremarko@gmail.com

NM10071683-ST010926

Die Wesbank-“Koringare” is die 2026-Swartland-Grootuitdaagbeker-kampioen.

Kampioene bly bo

David Rossouw

Jo-Williams de Kock, ’n lid en sterbouler van die Moorreesburg-krieketklub, ontvang ’n gesogte trofee namens sy span gedurende die jaarlikse Boland-krieketunie-prysuitdeling.

M’burg wen beker Die Moorreesburg-krieketklub het sy merk die tweede agtereenvolgende jaar gemaak deur met die Weskus-eerste-divisie-liga-titel weg te stap. Die prys, wat namens die span deur hul ster-bouler, Jo-Williams de Kock, ontvang is, is Vrydagaand by ’n glansgeleentheid, wat deur die Boland-krieketunie in die Paarlstadsaal aangebied is, oorhandig.

T

erwyl die Springbokke en All Blacks mekaar Saterdag in Kaapstad se DHL-stadion getakel het, was die fokus in die Swartland op die laaste ronde van die Grootuitdaagbeker. Op Mamre se rugbyveld het die tuisspan Wesbank gepak – ’n stryd wat ondanks die kampioenstatus al verseker, tot die einde fel gebly het. Mamre het vinnig die pas aangegee toe Bradwin Prins die telbord ná ’n hoekskop van Bradwin Johnson open. Okkers het kort daarna ’n strafdoel bygesit vir ’n 8-0-voorsprong. Wesbank het egter teruggebyt met ’n rolmaal, wat Tyron-Aiden McQuire oor die doellyn geneem het. Wesbank het weer momentum gekry toe Matthew van der Westhuizen ’n teenaanval begin het, wat uiteindelik tot Dillon Strydom se drie in die hoek uitgeloop het. Die Koringare het met 12-8

Wesbank, Mamre gelykop voorgeloop, maar Mamre se gevaarlike agterlyn het die telling weer laat swaai met ’n drie net voor rustyd (telling 13-12). Wesbank het in die tweede helfte vinnig beheer geneem met ’n drie langs die pale, wat hulle 19-13 voor geplaas het. Mamre se kaptein, Remzi Cuce, het met ’n 15--m-lopie en ’n rolskop Raoul Stubbs in besit geplaas, wat sy span teruggebring het met ’n slim kruisskop, wat Roual Stubbs afgerond het. Okkers se doelskop het Mamre 20-19 laat voorloop. Die laaste tien minute was ’n uitruil van strafskoppe: Wesbank het tot 28-23 uitgebrei, maar Mamre het die laaste sê gehad toe Prins weer in die hoek afrond. Okkers kon nie die ekstra punte bysit nie, en die wedstryd het 28-28 geëindig. Hoewel Wesbank reeds as 2026-Swartland-Grootuitdaagbeker-kampioen

FOLLOW THE ACTION 2026 season finale

EPISODE #30

03 SEPT

FROM THE TRYLINE TO YOUR TIMELINE The Rugby Factory's final episode for the season, proudly brought to you by BOSSA, features a special farewell to Sean Erasmus. One of South Africa's most successful schoolboy coaches in recent years departs Paarl Boys High to take up the head coach role at Stellenbosch University. The episode celebrates Erasmus's remarkable achievements in school rugby and marks the end of an era at Paarl Boys High whilst looking ahead to his new challenge at university level.

gekroon is – die tweede agtereenvolgende jaar – het Mamre gewys hulle gaan nie sommer buig nie en tot die einde geveg. Die Koringare het net een nederlaag in 22 wedstryde gely en gewys hul diepte is sterk – selfs met sleutelspelers wat weens beserings onttrek het. Met die trofee weer veilig in Wesbank se kas, skuif die fokus nou na die Sanlam-Boland-Top-12 oor minder as twee maande. Saam met Abbotsdale Lillies sal die kampioen sy krag teen die beste van Boland moet meet – ’n nuwe hoofstuk vir die Koringare. Ander uitslae: Good Hopes 24-10 Villagers Wittewater, Koringberg 8-81 Abbotsdale, Mamre 28-28 Wesbank, Never Despair 19-7 Darling, Porterville 45-5 Riebeeck United, Saron 48-19 Moorreesburg


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Gazette-ST-Swartland-Gazette-E-edition - 1 September 2026 by Novus Media - Issuu