Skip to main content

Gazette-ST-Swartland-Gazette-E-edition - 18 August 2026

Page 1

Swartland

GRAT IS FREE

Gazette Darling | Malmesbury | Moorreesburg | Piketberg | Porterville | RiebeekKasteel | RiebeekWes | Yzerfontein | Chatsworth | Abbotsdale | Riverland | Kalbaskraal | Goedverwacht

18 Augustus 2026 | Jaargang 29 | www.bolandgazette.co.za

New SA grape variety Sémillon Gris at Roundstone Estate

S

outh Africa, and the world, has a new grape variety.

Mullineux, the Swartland winery of Mullineux & Leeu Family Wines has established the world’s first officially certified Sémillon Gris vineyard at its Roundstone estate between Malmesbury and the Riebeek Valley. After more than a decade of careful selection, propagation and certification work with the help of industry organisations, this historic naturally occuring Cape mutation of Sémillon has now been formally recognised as a distinct variety and entered on the International Organisation of Vine and Wine (OIV) list of grape varieties for the first time. Whereas most modern new varieties are created by careful crafting in the laboratory, Sémillon Gris has emerged from the crucible of the Cape’s long viticultural history, explains co-owners Chris and Andrea Mullineux in their latest press release. Now, after more than a decade of painstaking selection, analysis and propagation, the historic grape at last exists as an officially recognised and certified variety, and the wide world of wine’s first vineyard of Sémillon Gris is planted and thriving. It is planted at the Mullineux estate Roundstone, the Swartland home of Mullineux and Leeu Family Wines on the slopes of the Kasteelberg. The lengthy project to establish and fix the status of Sémillon Gris has been driven by Andrea and Chris with Analjit Singh of Mullineux and Leeu. The near-hectare of vines is the first officially certified propagation block of the variety in South Africa – and has been entered on the International List of Vine Varieties of the International Organisation of Vine and Wine (OIV) as a distinct variety for the first time. “This journey has been about preserving a living piece of world wine history,” says winemaker and viticulturalist Andrea. “Sémillon Gris is part of the Cape’s viticultural DNA. By officially recognising and certifying it, we are ensuring that future generations can continue to grow, study and understand a grape that has quietly been part of our story for centuries.”

While the OIV certifies Blanc, Gris and Noir variants of many grape varieties, only the Blanc form of Sémillon has been internationally recognised until now. Through centuries of cultivation in the Cape, Sémillon Gris developed as a genetically unique, natural mutation of Sémillon Blanc in the vineyards of the region, adapted to the dry and sunny climate experienced there. DARK PINK BERRIES The variety is distinguished by its dark pink berries, naturally balanced yields, concentration and healthy acidity. Long before Chenin Blanc became South Africa's signature white grape, Sémillon dominated the vineyards of the Cape. It is believed that Sémillon’s presence in the Cape’s vineyards goes back to the 17th “THIS JOURNEY HAS century. BEEN ABOUT Then, in the 19th century, plantings of PRESERVING A Groendruif, or Green PIECE OF WORLD Andrea Mullineux, viticulturalist, winemaker and co-owner of Mullineux & Leeu Family Wines. Grape, as it was known, grew exponenWINE HISTORY.” and interest grew as the officially recognised. Future releases from tially as the industry post-1994 South African wine the newly planted vineyard at Roundstone rapidly expanded. revolution increasingly acknowledged and can be proudly labelled, more simply and Due to it’s affinity for growing conditions paid heed to its past. This growth went assertively, Sémillon Gris . in the Cape, it achieved overwhelming beyond pride and nostalgia and included The project began in a dry-farmed vinedominance, with an estimate made in the a viticultural appreciation of vines and yard planted in 1960 that still contains both 1820s that it accounted for well over 90% Sémillon Blanc and significant populations of plantings. At some stage, a pink-skinned varieties that had long been adapting to local conditions. of Sémillon Gris. Working with Rosa Krumutation emerged naturally in the vineger, whose vision led to the founding of the yards of the Cape, and Red Green Grape SOUTH AFRICAN WINE-WRITER Old Vine Project, the team identified and (Rooi Groendruif or Sémillon Gris) became Tim James, who has helped unearth and selected individual Sémillon Gris vines. at least as quantitatively important as the record the story of the Sémillon mutation The process began in 2012 when cuttings original white-skinned version. over time, is thrilled by the latest developwere taken and subjected to in-vitro therThe two variations grew together, were ment in the tale: “this is”, he says, “a huge motherapy to eliminate pathogens. harvested and vinified together and what achievement in reclaiming and consoliIn close collaboration with Vititec, SAWwe know now as Sémillon Gris was never dating the past as a vital element of the IS and the Department of Agriculture, the distinguished as a separate variety. And present, a living connection to wines today plant material underwent years of propin fact the identification of Groendruif as – and an offering of value to the world.” agation, evaluation and official vineyard Sémillon was only made in the early 20th Andrea’s highly successful (and carefully and wine certifications after the mother century. As post-phylloxera replanting problock was established at Roundstone in ceeded apace, the pink mutation was being named) offering on the Cape Winemakers Guild annual auction for more than a 2022. The Mullineux Roundstone block engradually excluded, to eventually survive decade was all about this: “The Gris” Sésures that healthy, certified Sémillon Gris only as isolated vines or vine groupings. millon which was made from Red Semillon plant material is available for growers and Though it became exceedingly scarce, researchers through Vititec, while the OIV Sémillon Gris was never completely lost. A vines harvested from an old Swartland listing gives the variety formal internationfew wines were made this century from se- vineyard planted to both Semillon Blanc al standing for the first time. lected pickings of the pink Sémillon grapes, and Gris, but with the Gris vines not


2

NUUS NEWS

Swartland | 18 Augustus 2026

Dooie sardyne net waar ’n mens kyk Charlotte Lesch Dooie visse net waar jy kyk. Dié droewige uitsig het strandgangers en inwoners tussen Gansbaai en Saldanhabaai die afgelope maand begroet – so ook die diepsee-vissermanne wat dooie sardyne in hordes laat teruggooi of op die oppervlak sien dryf het. Die oorsaak vir die grootskaalse vrektes onder sardyne blyk glo die herpesvirus te wees. In die nasionale departement van bosbou, vissery en omgewing se mees onlangse verklaring rakende hul ondersoek na sardynvrektes in groot dele van die Weskus en Overberg se kusgebied, word bevestig genetiese materiaal van die sardyn-herpesvirus het in laboratoriumtoetse opgeduik nadat dooie sowel as lewende of oënskynlike gesonde sardyne getoets is. Diepseekenners se siening is dat ‘n ligte rooigety deels die oorsaak kan wees. Die rol wat die herpesvirus in die onlangse sardynvrektes vervul het, word steeds ondersoek. Volgens die departement dui die blote teenwoordigheid van die PHV in dooie – en in laer vlakke in sogenaamde gesonde sardyne – daarop dat die virus alleen moontlik nie voldoende is om grootskaalse vrektes te veroorsaak nie. “Wetenskaplikes ondersoek daarom ook omgewingsfaktore soos skadelike alge, lae suurstofvlakke of ongewone oseanografiese toestande die vrektes moontlik veroorsaak of vererger het. Dit bly egter ’n hipotese wat deur verdere bewyse ondersteun moet word.” Toetse vir gifstowwe in sardyne wat naby Saldanhabaai, die Kaapse Canyon en Gansbaai versamel is, asook ’n oënskynlik gesonde monster van St. Helenabaai, het geen van die verlammende gifstowwe wat met ’n skadelike algebloei in Saldanhabaai geassosieer word, opgespoor nie. Bevindings dui egter daarop dat getoetste gifstowwe waarskynlik ook nie die primêre oorsaak van die sardynvrektes was nie. Twee ander gifstowwe wat in alge-bloei voorkom, naamlik domoïensuur, wat die destydse oorsaak was vir die robbe se aggresiewe gedrag, en nog ’n mariene-gifstof, is teen lae vlakke opgespoor, met die hoogste vlakke wat in die oënskynlik gesonder monster gevind is. Geen ander gifstowwe wat deel van die siftingsproses was, is opgespoor nie. ALGE NIE UITGESLUIT NIE Dit sluit skadelike alge of omgewingstoestande as faktore wat moontlik bykomende stres op die visse geplaas het, egter nie heeltemal uit nie. Vic Warrington, die eienaar van Dassen Eiland Fishing Charters, vermoed die grootskaalse sardynvrektes kan moontlik toegeskryf word aan ’n ligte rooigety waartydens suurstofvlakke in die water laag is. Warrington, wat bevestig die departement het tans slegs een mariene navorsingsboot weens ‘n tekort aan fonds, wat byna daagliks na die diepsee uitgaan, het op 24 Julie vir die eerste keer die massas dooie sardyne opgemerk. “Ek was op ’n diepsee-tuna-huurboot ongeveer 32 seemyl wes van Yzerfontein. Ons was

“EK HET MET DIE SKIPPER GEPRAAT, WAT BEVESTIG HET DAT DIE DOOIE SARDYNE SLEGS OP DIE OPPERVLAK WAS EN NIE DIE STOKVIS BEÏNVLOED HET NIE, AANGESIEN DIE STOKVIS DIEP ONDER DIE WATER VOORKOM.” tussen ses hektreilers (vissersvaartuie) wat besig was om hul vangste te verwerk. Ek het opgemerk dat hul afvalpype groot hoeveelhede sardyne uitpomp. Aanvanklik het ek gedink dit is “byvangs” en ons het dus ’n paar dromme vol versamel, wat ons as aas vir tunavangste gebruik. Soos ons aanbeweeg het, het ons nog meer drywende sardyne opgelet, asook dié wat in sirkels swem.” Warrington brei uit en verduidelik visse wat na aan vrek is of siek is, is geneig om in sirkels te swem. Hy het toe besef dit was nie ’n byvangs nie, maar waarskynlik ’n ligte rooigety wat hulle laat vrek het. Kort daarna het hy en sy bemanning opgelet hoe seevoëls en robbe die drywende visse vermy. “Dit was vir my duidelik dat hulle moontlik giftig is weens ’n gebrek aan suurstof wat deur ’n onsigbare rooigety veroorsaak is. “Ons het die sardyne inderhaas teruggegooi, aangesien dit gewis nie vir aas of lokmiddel geskik was nie.” SLEGS OP DIE OPPERVLAK Van die 40-seemylmerk af het hulle nader aan die kus naby die langlynvissersbote beweeg. “Ek het met die skipper gepraat, wat bevestig het die dooie sardyne slegs op die oppervlak was en nie die stokvis beïnvloed het nie, aangesien die stokvis diep onder die water voorkom.” Op pad terug na Yzerfontein het hulle nog meer sardyne sien dryf. “Wat veral opvallend van die dooie visse was, is dat hul bekke wawyd oop was.” Byna 15 dae later – op 11 Augustus op ’n huurtog na Dassen-eiland – het die sardyne in groot massas met die suidewind weggedryf. Dit was hierdie keer nie slegs sardyne nie, maar die rooi Jacopevers, wat kommerwekkend was. “Jacopevers is rifvisse wat diep onder die water voorkom. Ek glo wel die ergste is nou verby, aangesien Dassen-eiland omring was met groot massas ansjovis wat uit die water spring en deur groter visse, soos geelstert, snoek en katonkel, gevreet word. “Die eiland is ook redelik verlate wat pikkewyne en kormorante betref,” het Warrinton gesê. Die departement het ’n dringende inligtingsessie met belanghebbendes in die visserybedryf belê. ’n Taakspan bestaande uit die departement, die visserybedryf en ander relevante belanghebbendes sal saamgestel word om dringend ’n hoëvlak- gekoördineerde reaksieplan vir PHV-verwante sardynvrektes in Suid-Afrikaanse waters te formuleer. PHV NOG NIE VOORHEEN IN SARDYNE GEKRY

Vic Warrington, eienaar van Dassen Eiland Visvang, het die foto van dooie sardyne op 2 Augustus geneem.

Die departement brei siektetoesig langs die wes-, suid- en ooskus deur middel van ’n gekoördineerde interagentskap-poging uit, terwyl verdere ondersoeke na siektes, patologie en omgewingsfaktore voortduur. Die departement se roetine- hidro-akoestiese biomassa-opname in Oktober/November sal die eerste geleentheid wees om die moontlike uitwerking op die sardynbevolking te bepaal. PHV is nog nie voorheen in Suid-Afrikaanse sardyne aangemeld nie. Dit is gedurende die 1990’s met twee grootskaalse sardynvrektes in Australasië verbind. Die virus is egter daarna in oënskynlik gesonde Australiese sardynbevolkings opgespoor sonder dat dit voortdurende vrektes veroorsaak het. PHV is ’n virus wat met sardyne, ook bekend as “pilchards”, geassosieer

word, en daar is geen bewyse dat dit mense of ander diere besmet nie, verduidelik die departement verder. Die bevinding van PHV alleen dui nie daarop dat gesonde sardyne wat kommersieel gevang word, of ingemaakte produkte, onveilig is nie. “Dit regverdig tans ook nie ’n algemene opskorting van visvang of inmaakbedrywighede nie.” Warrington hou vol dat seekosliefhebbers nie nodig het om die eet van alle vis te staak nie. Lede van die publiek moet egter nie dooie of sterwende visse versamel of eet nie. Volgens die departement moet die dooie of sterwende visse ook nie vir troeteldiere gevoer word nie. Warrington meen geen hond of selfs voël sal met hul snoet of snawel aan dié visse wil raak nie.

Swartland Municipality #1 in local government ranks Swartland Municipality has been ranked first among local governments in two independent research reports released in recent weeks. The Ratings Afrika Municipal Financial Sustainability Index (MFSI) and the FW De Klerk Foundation's Local Government Report Card for 2026 both placed the municipality at the top of their respective assessments, which evaluated service delivery, financial management,

governance and infrastructure. Swartland scored 80 out of 100 in the Ratings Afrika Index for the 2025/2026 financial year, a three-point increase from the previous year's score of 77. The assessment measured operating performance, liquidity management, debt governance, budget position, affordability and infrastructure development, with emphasis on financial sustainability and the ability to absorb economic shocks without

external assistance. The FW De Klerk Foundation awarded Swartland 90 out of 100, citing the municipality's governance structures, administrative stability and efficient council decision-making as key factors. The report assessed municipal service delivery, infrastructure, financial management, integrity and inclusion. However, the foundation's report also identified areas requiring improvement.

Municipal manager Joggie Scholtz said the independent assessments provided an objective view of the municipality's performance and areas needing development, particularly as external pressures increasingly affected day-to-day functioning. Executive mayor Harold Cleophas said municipalities faced growing pressure from economic hardship and service delivery challenges across different government spheres. He

noted that residents increasingly turned to municipalities for support when services provided by other government levels came under pressure, placing additional demands on municipal resources. "It is therefore essential that all spheres of government commit to their responsibilities to strengthen service delivery and limit the financial burden on municipalities and residents," Cleophas said.


NUUS NEWS

18 Augustus 2026 | Swartland

3

Goudgeel net waar jy kyk Die Wes-Kaapse kanolabedryf bied volgens produsente en landboukenners nuwe geleenthede, ondanks die toenemende druk wat hoë insetkostes en ’n onsekere landbou-ekonomie op produsente plaas. Met geel lande net waar jy kyk, meen die landbouprodusent en chemiese adviseur Johan Hanekom dit is in dié stadium nie nodig vir kommer dat kanola ’n versadigde mark betree of die prys negatief sal beïnvloed nie. Volgens hom het die mark oor die afgelope paar jaar aansienlik verander, met meer kopers wat tot die mark toetree saam met ’n groeiende vraag na kanola. Hoewel kanolaproduksie in Noordwes en verder na die noorde onder produsente en rolspelers in die bedryf begin aandag geniet, meen Hanekom die Wes-Kaap het steeds ’n beduidende voordeel. “Ons het basies die regte klimaat om kanola op ’n bestendige grondslag te produseer,” verduidelik hy uit Moorreesbrug. In die noordelike gebiede kan ryp volgens hom ’n groter risiko vir ’n winterproduksiestelsel inhou, wat die opbrengspotensiaal beperk. Hanekom wys daarop dat die mark drie tot vier jaar gelede baie anders gelyk het. Destyds was daar basies net een groot koper en groter aanplantings het ’n negatiewe uitwerking op die produsenteprys tot gevolg gehad. “Toe was dit nie eintlik sinvol nie, want hoe meer kanola ons geplant het, hoe swakker het die prys geword. Maar tye het verander.” KOSTEBEREKENING MOET GEDOEN WORD Hanekom beklemtoon egter kanola is nie ’n gewas wat sonder deeglike kosteberekening geplant moet word nie. As produsent én chemiese adviseur het hy ’n goeie begrip van die kostes verbonde aan die produksie van kanola. Volgens sy berekeninge vir die huidige seisoen moet ’n produsent ongeveer 1,4 ton kanola per hektaar lewer wanneer die oes aan die hoogste betalende koper verkoop word, bloot om gelyk te breek met insetkoste soos chemie, arbeid, diesel en kunsmis, om net ’n paar te noem. By die koper wat tans die laagste prys bied, styg dié gelykbreekpunt volgens hom tot ongeveer 1,68 ton per hektaar. “Kanola is dus nie meer die gewas wat dit in 1998 of 1999 was toe jy probeer het om dit met omtrent een ton per hektaar te laat werk nie,” sê hy. Volgens Hanekom het verbeterde genetika kanola se potensiaal en aanpasbaarheid aansienlik verhoog. Die prestasie van kanola is ook een van die redes waarom verskeie produsente besig is om hul wisselboustelsel aan te pas en weg te neig van koring en ander gewasse, soos hawer, in die wisselbou in te bring. Hoewel die hawermark kleiner is, verduidelik Hanekom sy eie boerderystruktuur bied hom die geleentheid om waarde uit die gewas te put deur dit in sy veevertakking te benut.

ALTERNATIEWE MANIER Volgens hom bied dit ’n alternatiewe manier om meer waarde uit dieselfde hektaar te genereer. “Die realiteit is dat die somme eenvoudig nie meer so goed klop om koring te produseer nie,” sê hy. Hy is ook nie optimisties dat die situasie in die volgende dekade noodwendig drasties gaan verbeter nie. Hanekom, wat reeds 11 jaar lank boer, sê produsente het deur die jare verskeie beloftes oor onder meer die JSE en die vervoerdifferensiaal gehoor. “Elke jaar voel dit asof dit net moeiliker word.” Vir hom lê die sleutel egter in aanpasbaarheid. “Die belangrikste ding vir my is jy as produsent moet bereid wees om aan te pas wanneer omstandighede verander. As jy nie aanpas nie, is jy dalk volgende jaar nie meer op jou plaas nie.” Hanekom verwag die huidige seisoen gaan ’n interessante een vir produsente wees. Hy meen min produsente kan tans met sekerheid sê hulle gaan ’n wins maak. “Kunsmis en diesel het ons op ’n manier gevang wat baie min mense verwag het.” Hy glo daar moet ’n nuwe benadering tot die verhouding tussen produsente, banke en koöperasies kom en sê die volhoubaarheid van voedselproduksie is ’n gesamentlike verantwoordelikheid. “Hoekom kan ons nie die produsente, banke en koöperasies om dieselfde tafel kry en sê: ‘Reg manne, ons kan nie bekostig om ons voedselproduksiestelsel te verloor nie. Wat kan ons saam doen om produsente deur hierdie moeilike tyd te help? En wat kan produsente op hul beurt doen om die banke en koöperasies te help?’” Hanekom waarsku die volgende jaar kan moontlik selfs nog moeiliker wees. Ten spyte van die uitdagings sê hy produsente

moet positief probeer bly en voortgaan om hul boerderypraktyke aan te pas. Hy sluit af en sê daar is ook ’n groter behoefte aan ondersteuning vir die emosionele en geestelike welstand van produsente. KANOLA EEN VAN WES-KAAP SE SUKSESSE Wandile Sihlobo, die hoofekonoom van Suid-Afrika se landbousakekamer, Agbiz, en die presidensiële gesant van landbou en grond, is positief oor vanjaar se kanola-oes en meen dié gewas is een van die WesKaap en die land se grootste suksesverhale. “Sedert Suid-Afrikaanse produsente in 1998-’99 met kommersiële kanolaproduksie op 17 000 hektaar begin het, het die aangeplante oppervlakte gegroei tot ’n geraamde 174 515 hektaar in 2025-’26. Vir dié jaar se 2026-’27-seisoen het die aangeplante oppervlakte verder tot ’n geraamde 192 300 hektaar toegeneem.” Sihlobo sê dit is belangrik om die dryfvere agter die toename in kanola-aanplantings in ag te neem wanneer daar net geel is waar jy kyk en dit is die plaaslike groei in die vraag na, of gebruik van, olies en oliekoek. In sommige gebiede het produsente ook onlangs as gevolg van die hoër winsgewendheid daarvan van koring na kanola oorgeskakel,” bevestig Sihlobo. Suid-Afrika is tans ’n netto-uitvoerder van kanola nadat boere die afgelope paar jaar onder meer na lande soos Duitsland en België uitgevoer het, brei Sihlobo uit. “Kanola is ’n wintergewas en word daarom hoofsaaklik in die Wes-Kaap verbou, wat ’n winterreënvalstreek van Suid-Afrika is. Wanneer die toename van 10% in kanola-aanplantings teenoor die vorige seisoen in ag geneem word, kan Suid-Afrika, indien ons relatief gunstige weerstoestande en ’n goeie opbrengs ervaar,

R20

Jou plakker maak 'n direkte verskil. 5 Albaniestraat Malmesbury

16 PIECE / 8 PIECE BRAAI PACKS

R

900

each

R

072 949 3521

FAN TAS TIC VAL UE

5495

R

VARS DYE (OOR DIE TOONBANK)

VARS BOUDJIES

R

SMELT IN DIE MOND LAM SOSATIES 100G

/kg

5799

/kg

SPAAR R10/KG 022 487 1156

WE SELL ONLY RSA PRODUCTS

BULK SAVINGS

R9 gaan DIREK na Jo Dolphin!

ONLY

’n oes van ongeveer 363 447 ton behaal.” Dit is gegrond op die vyfjaar-gemiddelde opbrengs van 1,89 ton per hektaar en sal ’n toename van 19% teenoor die vorige seisoen verteenwoordig. “Dit kan ’n nuwe rekord wees.” Hy benadruk dit is steeds te vroeg om met sekerheid te sê hoe groot die kanola-oes uiteindelik gaan wees. “Die huidige weerstoestande en dele van die Wes-Kaap wat nie voldoende reën ervaar het nie, sal onder meer die deurslaggewende faktor wees.” André Kirsten, ’n produsent van Darling en verteenwoordiger van Agri SA, sê plaaslike produsente is aan die uitvoermark uitgelewer. “Ons is reeds in ’n surplusproduksie. Die groot probleem wat tans ervaar word, is die oliekoek. Die oliekoekmark blyk wel versadig te wees met die sojakoek waarvan pryse geval het en die sojakoek en die kanola-oliekoek wat nou met mekaar moet meeding.” Hy is dit eens kanola is tans die beter bedryf om in te belê as koring. “Ek sal eerder kanola saai. Daar is ’n bietjie meer uitdagings met kanola, maar die plant hanteer die droogte beter.” Hy sug en sê sou die reën wat vir die afgelope week voorspel was, nie verdwyn het nie, sou dit ’n groot verskil in die kanola- én koringproduksie gemaak het.

Bestellings kan geplaas word per WhatsApp 084 552 2225 of skakel 022 482 1511 / 022 482 3948

HEERLIKE WILDSVLEIS PATTIES

OFFICIAL CASUAL DAY STICKERS

Dié foto van kanolalande is op 11 Augustus deur Cobus Germishuys buite Malmesbury in die rigting van Kaapstad geneem.

MALMESBURY, Bokomoweg 30

KOOP JOU “CASUAL DAY” PLAKKER @

EACH

Charlotte Lesch

KOM LOER GERUS IN!

GRE AT D E

R

AL

4995

/kg

2000

each

VARS HOENDER FILLET DAILY CUT FRESH

R

6995

/kg

Vars plaaslike hoender en rooivleis. Geen ingevoerde produkte

GROOT BESPARINGS - Geldig 18 - 23 Augustus 2026. TERWYL VOORRAAD HOU.

00000000-ST180826

NM10069835-ST180826


4

NUUS NEWS

Swartland | 18 Augustus 2026

Darling Cellars se span het met die louere gedurende vanjaar se Swartland-jongwynskou vir 2026 weggestap. Agter staan André Scriven (hoof-wynmaker), André Kirsten en Anthony Meduna met Maggie Immelman heel voor.

Pulpit Rock se span is goed by vanjaar se Swartland-jongwynskou verteenwoordig. Agter van links staan Bruwer Brink, Haumann Brink, Hermias Hugo en Nicol van Schalkwyk. Voor van links is De Villiers Brink, Carin Brink en Dewald Huisamen.

Darling Cellars die groot kampioen Darling Cellars het die tweede agtereenvolgende jaar as Groot Kampioen weggestap nadat sy pinotage/cinsaut (ongehout) die gesogte Absatrofee tydens vanjaar se Swartland-jongwynskou verower het. Pulpit Rock, wat dié trofee op sy beurt in 2024 opgeraap het, het vanjaar koning gekraai met die Vinochem-trofee vir die vyf beste inskrywings vir 2026. Die jaarlikse Swartlandjongwynskou het op 13 Augustus by die Royal-hotel in Riebeek-Kasteel plaasgevind kort voor die nasionale jongwynskou se prysuitdelingsgeleentheid eersdaags op 21 Augustus by die Elsenburg-landboukollege. Die nasionale kompetisie het 1 389 inskrywings gelok met die beoordeling wat in Julie by Nederburg plaasgevind het. André Scriven, die hoof-wynmaker by Darling Cellars, het kort voor die aanwys van die trofeë verduidelik alle wynkelders skryf hul wyne vir die nasionale jongwynskou in, waar dit slegs een keer geproe en beoordeel word, en nie weer op streeksvlak nie. STREEK SE WYNE KWEEK TROTS “Die uitslae, wat na die streke uitgestuur word, kom direk van nasionaal af. Niemand in die streek bepaal wie vandag se wenners is nie.”

Agter van links is De Villiers Brink, Bruwer Brink, Haumann Brink en Hermias Hugo (almal van Pulpit Rock), Stefan Johannes (Zwartwater), Selma Willemse (AA Badenhorst Family Wines), André Scriven en André Kirsten (Darling Cellars) en Hennie Hanekom (Winkelshoek; die gasspreker). Voor sit Nicol van Schalkwyk (Pulpit Rock), Carin Brink, Dewald Huisamen (Pulpit Rock), Phillip Vercuil (Org de Rac) en Maggie Immelman en Anthony Meduna (Darling Cellars).

Hennie Hanekom van Winkelshoek, Piketberg, was die gasspreker van die dag. Hanekom, een van die stigterslede van die destydse Swartland Wynroete, nou bekend as die Swartland Wyn -en Olyfroete, vertel hoe baie die samehorigheid en kamaraderie tussen die wynkelders en produsente vir hom beteken het. “Daar was ’n geweldige gees. Destyds het mense geglo jy kan nie goeie

wyn uit die Swartland kry nie. Ons het sedertdien in so ’n mate gegroei dat dit vir almal ’n groot trots geraak het. Dit was moeilik aan die begin; dit was nie maklik nie, maar ons het deurgedruk.” Volgens hom is wyn ’n kuns, maar dit bring ook mense bymekaar. “Laat wyn jul passie bly, ondanks die moeilike tye.” Darling Cellars, wat nege brons, 29 silwer, twee goud en

nege klaswenners op nasionale vlak gewen het, is vanjaar die trotse wenner van die Vinventions-trofee vir die Kampioen Sauvignon, terwyl hul pinotage/ cinsaut as die Kampioen Droë Rooi Versnit aangewys is en hulle die Nexus-trofee besorg het. TALLE ANDER PRYSE DARLING TOE Die span van Darling stap verder weg met die Porex SA

trofee vir hul merlot (gehout) wat as die Kampioen Merlot aangewys is; so ook met die Malmesbury Toyota-trofee vir hul sauvignon blanc/sémillon as Kampioen Droë Wit Versnit. Die Santam-landboutrofee gaan vanjaar aan Pulpit Rock se Petit Verdot-inskrywing nadat hulle die titel as Kampioen Ander Rooi Kultivar beklink het. Hulle wen die Wine Machinery-trofee vir hul cabernet sauvignon (gehout) as Kampioen Cabernet Sauvignon. Dié kelder aan die hange van Kasteelberg raap verder die Kobus Basson-trofee vir hul pinotage as Kampioen Pinotage op, terwyl hul cinsaut (gehout) vir die Kampioen Cinsaut die Séan Nieuwoudt-trofee gewen het. En laastens het Pulpit Rock vier brons, 16 silwer, vier goud en sewe klaswenners ontvang, asook die Kotzé/Steyn-trofee vir hul shiraz (gehout) . Org du Rac het vanjaar die Enartis-trofee in die afdeling Kampioen Ander Wit Kultivar vir hul chardonnay (gehout) ingeoes. AA Badenhorst se Cape Vintage het die SAIL-trofee vir Kampioen- versterkte wyn gewen. Zwartwater, wat een brons, vier silwer, een goud en twee klaswenners ontvang het, se chenin blanc het sy merk as Kampioen Chenin Blanc gemaak deur die CJP Chemicals Trofee huis toe te neem.

Supplier of Quality Fluid Conveyance Products & Solutions to the Civil, Industrial, Engineering, Mining & Agricultural Industries

Supplies Solutions (PTY) LTD

PVC-M/O/U Pressure Pipe

HDPE Pressure Pipe Systems

Riaan Vercuil 066 393 4000

riaan@almsupplies.co.za

PIPES • FITTINGS • FLANGES • VALVES • COUPLINGS • PIPE TOOLS • PUMPS • IRRIGATION

Water Pumps NM10069708-ST180826


NUUS NEWS

18 Augustus 2026 | Swartland

5

NM10069709-ST180826

Luné Laubscher (links) hou ’n ferm greep op die bal met haar spanmaat Christi van Heerden (regs) gereed om ondersteuning te bied.

Swartland se o.19A-netbalspan vier hul 32-27-interskole-sege saam met hul afrigter, Suzette Visser (agter, links) en die spanbestuurder, Gerda van den Bergh (agter, regs). Foto’s: Ernest Kilowan

Minke da Fontes dryf die bal in die o.19A-hokkiewedstryd, wat 1-1 gelykop geëindig het.

Louere in derby wen-wen gedeel

Winsor Solomon voer ’n kraglopie uit in die o.19A-rugbywedstryd.

Sunelle de Bruyn, onderkaptein van die o.19A netbalspan, saam met hul gelukbringertjie, Cara Borman, tydens die eerste span se voorstelling.

Noah Hendricks van die HS Swartland probeer besit van die bal behou in die o.19A-seunshokkiewedstryd. Hugenote het die wedstryd 1-0 gewen.

Net drie punte het die o.19A-rugbywedstryd in die guns van Swartland geswaai. Bo vier die span hul 31-28-oorwinning oor Hugenote in Wellington in dié twee skole se 50ste interskole-kragmeting.

Tydens die voorstelling van die eersterugbyspan, voor die hoofwedstryd, is (van links) die gelukbringer Peter Fry, die dirigente Elri Coetzee en Carmia Rall en die rosettemeisie, Jana du Toit.

e i k n a d ê s ...

Baie dankie aan al ons borge wat Interskole 2026 vir ons moontlik gemaak het.

Baie dankie aan ons leerders vir hul harde werk en dissipline, en ons ouers en ondersteuners wat die dag saam met ons geniet het. Die Rockie-familie is ‘n gedugte span!

SWGHS180826-ST180826


6

CLASSIFIEDS GEKLASSIFISEERD

Swartland | 18 Augustus 2026

Gazette Kontak ons vir advertensies en nuus

Swartland Gazette word deur Boland Media uitgegee en is ‘n lid van NovusMedia. Altesaam 20 000 kopieë word weekliks versprei. Advertensies Loraine Malan T: 022 4824669 S: 071 4929797 E: loraine.malan@novusmedia.co.za Geklassifiseerde advertensies Jaydene Sampson S: 071 434 7583 E: jaydene.sampson@novusmedia.co.za

#*" %$! )(& '$! 2DA>1/? D, 4,>6/..DDA /..D

'# >EEA6D -.4,)4,9> />EE1 C.EIHDA >7I66DA>C "%&$!&$

)$($'" *'"%( +&, #&& #,!+ %80" -55 265 7-,5 &80" -65 6-2 244*) (31)$):;9) ++$! '$0.8;#3)/

PERSOONLIKE DIENSTE

GENERAL & HOME SERVICES

KRUIEKENNER

HUISVERBETERINGS BINNE

1435

1835

*$&" *%&

CK BLINDS Vervaardigers en verskaffers van alle tipe blindings. Gratis kwotasies. Doen ook herstelwerk. Kontak Elsabé 072 126 2394.

!0<3@A@48<> '109<>@.A #<A?0<> )109<> =1>>81.. 748.?>A<A@48. <83 <..@.A@8+ =@A) 2049>1;. (<>>5

:,: -/- :666 ()#""!'&!!%+*"&"'$!

GEORGE HERBALIST For most of your problems and unfinished jobs by other herbalists. Pay after work is done. WhatsApp 069 718 2220

#!,'0(!.$- (+ /*('1$-& (%)$-+!,$.$2+, 4'233/"; 2%" ,#57; .@"82 :25@ %#9 5@=8>8@" ):@9:@= 2%& #> 9:@ ;@=58$@; #= !=#"7$9; 2"5@=98;@" )833 :25@ 9:@ "@;8=@" @>>@$9 #= #79$#'@+ 6@2"@=; )833 %#9@ 9:29 ;#'@ #> 9:@ !=#'8;@" =@;739; 8% 9:@ 2"5@=98;@'@%9; 2=@ @(9=2#="8%2=& 2%" '2& 1@ 8'!#;;813@ 9# 2$:8@5@+ -@)2=@ ;#'@ #> 9:@ !=#$@"7=@; 2%" $328'; 2"5@=98;@" '2& 1@ "2%<@=#7; 8> %#9 @(@$79@" 1& 2 ?7238>8@" '@"8$23 !=2$9898#%@=+ 6@2"@=; 2=@ )2=%@" 9:29 9:@& ;:#73" $2=@>733& $#%;8"@= 2%" 5@=8>& 9:@ 2"5@=98;@=0; $=@"@%9823;+ 4'233/"; 2%" ,#57; .@"82 "# %#9 2$$@!9 2%& 38218389& ):29;#@5@= 8% =@;!@$9 #> 2%& #> 9:@ ;@=58$@; #= <##"; 2"5@=98;@"+

DIENSTE 2420

Redakteur Maryke Swart T: 022 713 1066 E: maryke.swart@novusmedia.co.za Stuur nuuswenke aan: SwartlandGazette@novusmedia.co.za WhatsApp: 066 290 6512 Gazette subscribes to the Code of Ethics and Conduct for South African Print and Online Media that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to the Code, please contact the Public Advocate at 011 484 3612, fax: 011 4843619. You can also contact our Case Officer on khanyim@ombudsman.org.za or lodge a complaint on our website: www.presscouncil.org.za OMBUDSMAN Contact Swartland Gazette’s ombudsman with reader complaints. Any complaints, queries or suggestions about content in Swartland Gazette may be sent to our ombudsman, George Claassen, on 021 851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za. Stuur enige klagtes, navrae of voorstelle oor die inhoud van Swartland Gazette aan ons ombudsman, George Claassen by 021 851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za.

Krieket begin amper David Rossouw Die krieketseisoen vir 2026-’27 in die Boland begin binnekort vir plaaslike krieketklubs. Die Swartland se plaaslike krieketklubs – Darling, Malmesbury, Moorreesburg en Piketberg – is al geruime tyd besig met voorbereiding. Die nuwe seisoen begin hopelik op of ná 3 Oktober met die korter weergawes, die T10’s en T20’s. Darling, die 50- en T20-kampioene, is tans hard besig die laaste drie weke en so ook sy bure Malmesbury met voorbereidings vir die seisoen. Darling speel reeds sy eerste twee vriendskaplikke wedstryde weg teen St. Helenabaai op 12 September en 19 September teen die Vredenburg-Saldanha-Krewe op Krewepark. Malmesbury is ook tans besig met voorbereiding vir die nuwe seisoen en het reeds bevestigde datums vir 13 September (T20,weg teen Spes Bona), 19 September (T20 tuis teen Blue Downs) en 26 September (T20 tuis teen Kuilsrivier). Al twee spanne oefen twee keer per week – Dinsdae en Donderdae vanaf 17:00 tot 19:00 op die Gabriel Pharoah Diepkloof-sportterrein. Nuwe en belangstellende spelers en administrateurs kan beide klubs op hul sosiale media en webtuiste volg.

+ $* "#!*4*5 7'*33'. 94-,3)2#*: 63-0 8%% /1( &+88

SWARTLAND MUNICIPALITY NOTICE 105/2025/2026 CALL FOR PROPOSALS: PROPOSED LEASE OF AN EARLY CHILDHOOD DEVELOPMENT FACILITY ON A PORTION OF ERF 979 KALBASKRAAL (WARD 7) - READVERTISEMENT

%# $!" )'(&*)&% +$, ""! ,#"!

*+#,,''!-%&)(,",--$

***

("&*!#!% :@"58#@!: %&!&=*" '&*"&= + 8=*#"&= $#=&

F;B <03 FFG<

*+%"""%""'&)($%"#$!

HELP US

HELP THEM

FORM JJJ LOST OR DESTROYED DEED Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certied copy of Deed of Transfer Number T91435/99 passed by THE TRUSTEES FOR THE TIME BEING OF THE AVANTI PROPERTY TRUST, REGISTRATION NO. T1409/94 in favour of AVANTI MINIPROPS CC, REGISTRATION NO. CK98/64312/23 in respect of certain: PORTION 13 OF THE FARM WELGEMOED NO. 1081 SITUATE IN THE BLAAUWBERG MUNICIPALITY DIVISION CAPE WESTERN CAPE PROVINCE IN EXTENT: 9,7314 (NINE COMMA SEVEN THREE ONE FOUR) HECTARES which has been lost or destroyed.

SWARTLAND 022 492 2781

All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at ABSA Building, Info Desk 4th Floor, No. 2 Riebeeck Street, Foreshore, CAPE TOWN within two weeks from the date of the publication of this notice. DATED at MALMESBURY on 14 AUGUST 2026. Applicant: LIONEL FRANK & SON 47 Voortrekker Road, Malmesbury E-Mail: lfs@wcaccess.co.za Tel. No. 022-4821155 NM10069879-ST180826

Interested and registered ECDs are hereby invited to submit proposals to lease an Early Childhood Development Facility, situated on a portion of Erf 979 Kalbaskraal, which will be made available for the managing/operating of an Early Childhood Development Centre and/or Afterschool Care Centre from the mentioned premises, subject to the follow criteria and process: CRITERIA • Only Registered Early Childhood Development Centres (ECDs) / Afterschool Care Centres are eligible to apply and proof thereof must be submitted. • Applicants must not be in arrears with their municipal account and have a valid Tax clearance certificate. • Only residents within Ward 7 in Kalbaskraal will be allowed to apply. • The applicant duly authorised as a representative of the ECD/Afterschool Care centre must be a South African citizen and must submit a valid South African identity document. APPLICATION PROCESS • Application forms are available on request from Hillary Balie at BalieH@swartland.org.za or at the Malmesbury Municipal Head Office. • The prescribed form must be completed and handed in at the Malmesbury Municipal Head Office, along with the supporting documents in an envelope, clearly marked “Lease Of An Early Childhood Development Facility On A Portion Of Erf 979 Kalbaskraal” and addressed to the Department Community Services or submitted via email to swartlandmun@swartland.org.za. • Only applicants whose application forms and business plans meet the criteria will be shortlisted and interviewed. • The ECD facility will be leased to the successful applicant in terms of the signed lease agreement for a period of 24 months, with an option to renew, subject to a sustainability assessment of the ECD Centre/Afterschool Care Centre. • Swartland Municipality will determine the terms and conditions of the lease agreement. CLOSING DATE FOR SUBMISSION OF APPLICATIONS: 18 SEPTEMBER 2026 AT 17:00 For enquiries contact Hillary Balie at 022 487 9400 SWGHS180826-ST180826


NUUS NEWS

18 Augustus 2026 | Swartland

7

Rider Cup Golfers gee terug aan Goue Vlokkies-skool

Floral Vistas at Duckitt Nurseries in the Oude Post Reserve.

Enjoy W Coast’s kaleidoscope When the winter rains subside the small Western Cape town of Darling transforms into a kaleidoscope of colour as more than 1 200 species of flowering plants burst into bloom across the Swartland lowlands. For more than a century the Darling Wildflower Show has drawn visitors to celebrate this spectacular springtime display, where many of the region’s flora are found nowhere else on Earth. The ancient Swartland fynbos landscapes of renosterveld, sand fynbos, strandveld and seasonal wetlands represent some of South Africa’s most threatened habitats. The 2026 edition runs over three days - from 18 to 20 September - at Darling Sports Club, featuring botanical displays showcasing rare species, alongside local food stalls, wine tastings, live music and family entertainment. There are also tractor and trailer rides through nearby reserves, a Wow! Wheels exhibition and a dedicated play area to ensure there’s plenty for children to enjoy. The village bus offers hop-on, hop-off trips to attractions in and around Darling, including Darling Sweet at Evita’s Perron, where visitors can sample local treats or browse quirky shops and the town market. RESERVES INVITE EXPLORATION Beyond the show several reserves invite exploration. The new Darling Biodiversity Park at Main Road and Jacaranda Street showcases the region’s indigenous flora through curated landscapes, from seasonal flower displays to wetland habitats. This collaboration between Vula Environmental Services, the Botanical Society of South Africa and the Darling Wildflower Society offers interpretive signage and year-round interest. The Renosterveld Reserve on Kalkoentjie Street, perched above Darling High School, provides sweeping views across town and surrounding farmlands whilst showcasing threatened Swartland Granite Renosterveld. Visitors can spot the rare kelkiewyn bobbejaantjie, found only in the Darling area, along with vibrant gladiolus species and colourful daisies. Tienie Versfeld Reserve, between Darling and Yzerfontein on the R315, donated to Kirstenbosch National Botanical Garden in the 1960s, protects unique wetland vegetation. The reserve reaches peak bloom from late September through October, featuring the highly sought-after Darling satin, a translucent yellow flower known from this site alone. Groote Post on Darling Hills Road combines conservation with wine tasting, offering free nature walks through nearly 2 000 ha of endangered Swartland Granite Renosterveld. The farm includes a game camp home to kudu, gemsbok, eland and hartebeest. BREEDING GROUNDS FOR BIRD SPECIES Nieuwepost Conservation Area, off the R315 past Darling Cellars, protects eight

hectares of Cape Vernal Pool habitat established in 2020. These seasonal wetlands provide breeding grounds for blue cranes, black harriers and flamingos, with over 30 threatened plant species recorded. But the festival and reserves face urgent threats from climate change, fires, poaching and unsustainable farming. Funds raised through the show support the volunteer-driven Darling Wildflower Society's conservation work, including youth education programmes and the Biodiversity Garden project providing sanctuary for species at risk. Proceeds also contribute to reserve preservation, with collaborations including Swartland Municipality and SANBI strengthening conservation and restoration efforts. For best viewing, visit reserves between 10:00 and 15:00 when flowers open their petals in sunshine. Drive north to south so blooms face you, and wear long trousers, closed shoes and sun protection for comfortable walking. Tickets are available via Quicket and at the gate, with group discounts on offer. Details at www.darlingwildflowers. org.za and www.swartlandtourism.co.za

Die Rider Cup Golfers het onlangs by die Goue Vlokkies Bewaarskool gaan kuier om ’n daadwerklike verskil te maak. Die Golfers for Good, beter bekend as die Rider Cup Golfers van Malmesbury, het as deel van hul sosiale uitreik 30 matrasse aan Goue Vlokkies Bewaarskool in Wesbank geskenk. Vier spanne sal die eerskomende September om die Rider Cup op die nuwe Malmesbury-gholfbaan meeding. Die spelers wys egter reeds dat die ware waarde van sport in omgee en teruggee aan die gemeenskap lê. Isak Klaasen en Billy Howburg het die

personeel vir hul harde werk en toewyding namens die spelers bedank. Die skoolhoof Christolene Daniels het die Rider Cup Golfers op haar beurt bedank omdat hulle vir die skenking aan dié skool gedink het. Goue Vlokkies Bewaarskool het 150 leerders en elke bydrae help om ’n beter omgewing vir die kinders te skep, vertel een van die spelers, Heinrich Robertson. Borge word genooi om deel te word van die Rider Cup en saam ’n positiewe verskil in die gemeenskap te maak. Bel Ian Adams by 079 491 3414 vir nog inligting en hoe om betrokke te raak.

Matrasse is op Vrydag, 7 Augustusm aan die Goue Vlokkies Bewaarskool in Malmesbury oorhandig.

Maak jou litte los vir Jo Dolphin se Loslit-Vrydag Maak jou litte los vir vanjaar se Loslitdag en koop jou plakkers by die Jo Dolphin Swartland-vereniging vir persone met gestremdhede in Malmesbury. Met individuele ondersteuning én die ondersteuning onder plaaslike sakelui, kan vanjaar se geldinsamelingsgeleentheid ’n groot verskil in die suksesvolle voortbestaan van dié dagsorgsentrum vir kinders en volwassenes met gestremdhede maak. Onthou, wanneer jy jou plakkers direk by Jo Dolphin koop, dra jy ook direk by tot hul fondse. Loslitdag vind vanjaar op Vrydag 4 September plaas. Maak ’n verskil en besoek Jo Dolphin vandag nog.

NM10070034-ST180826

SPECIALS AVAILABLE AT ALL STORES

WEST COAST DISTRICT MUNICIPALITY WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT 58 Long Street, Moorreesburg | Langstraat 58, Moorreesburg

NOTICES / KENNISGEWINGS 137&" GENERAL COUNCIL MEETINGS: 21 AUGUST 2026 137!&� ALGEMENE RAADSVERGADERING: 21 AUGUSTUS 2026 No�ce is hereby given in accordance with Sec�on 29A of the Local Government: Municipal Structures Amendment Act, 2021 (Act 3 of 2021), regarding the change in loca�on of the following mee�ng: The 137th General Council Mee�ng will be held at 11:00 at the Withoogte Water Treatment Plant, approximately 10 kilometres from Moorreesburg at the N7 turn-off. Kennis geskied hiermee ooreenkoms%g Ar%kel 29A van die Wysigingswet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, Wet 3 van 2021, rakende die wysiging van die lokaal van die volgende vergadering: Die 137ste Algemene Raadsvergadering vind om 11:00 plaas by Withoogte Waterwerke, ongeveer 10 kilometer buite Moorreesburg, by die N7-afdraai. Venue / Lokaal: h$ps://maps.app.goo.gl/KvxGUCBKNGtU6U4a9 Enquiries / Navrae: Mr / Mnr DC Joubert MUNICIPAL MANAGER / MUNISIPALE BESTUURDER West Coast District Municipality / Weskus Distriksmunisipaliteit PO Box / Posbus 242, Moorreesburg, 7310 Reference / Verwysing: 3/2/2

OFFER VALID FROM 19 AUGUST - 23 AUGUST 2026.

WHILE STOCKS LAST

T&C's Apply. Picture of the product may di�er to the one instore. NM10069566-ST180826

NM10069977-ST180826


Swartland Gazette

Kontak

Loraine Malan vir advertensies.

071 492 9797 loraine.malan@novusmedia.co.za NM10068158-ST040826

18 Augustus 202 6

Sport

Young female footballers from various communities came together in Malmesbury on Sunday, 9 August for the SCSC Women’s Tournament 2026.

Mbekweni strikes gold

Y

oung female footballers from across the Western Cape gathered in Malmesbury last Sunday for the SCSC Women's Tournament 2026, hosted by the Swartland Community Sport Centre at Ilingelethu Sport Field.

Held as part of Women's Day celebrations, the tournament brought together teams from Stellenbosch, Malmesbury, Mbekweni, Kraaifontein and Franschhoek, giving young women an opportunity to compete and showcase their talent through football. The day featured a group-stage competition followed by semi-finals, a third-place playoff and the final. Batalions from Mbekweni took the title, with Kraaifontein Female Football Academy placing second and Warriors Soccer Academy from Stellenbosch claiming third.

SCSC Women’s Tournament

For Alive Dyasi, SCSC's Football for Development Coach, the tournament addressed the limited visibility of women's football at community level. "In Swartland, ladies' football is not yet popular, with most attention still focused on boys' teams. That is exactly why I wanted this tournament to happen. Girls need to know that there is a place for them on the field too," said Dyasi. Bringing teams from different communities together demonstrated the potential of women's football to unite and change perceptions. "From the first game to the final, I saw passion, respect and real team spirit. The players gave everything, the coaches supported each other, and the supporters

brought great energy. It was my first time hosting a ladies' tournament, and although it was tough work, seeing everyone come together as one football family made it worthwhile," he said. Batalions captain Phelokazi Tyampu said the team entered determined to represent their club with pride. "Today we came here to represent our badge. Our coach told us to go all out because the opposing teams were very strong, so we knew we could not take them lightly. We were playing against the wind, which made it extremely difficult, but we pushed through and managed to become the final winners of the tournament," said Tyampu. Dyasi believes tournaments like this can give young women greater

visibility and inspire them to pursue their sporting ambitions. "When we host tournaments like this, we are saying that girls across our communities also deserve support, opportunities and a stage to shine," he said. The tournament was supported by SCORE - Changing Lives Through Sport, Hope Through Action and other partners and sponsors. Organisers hope to build on the event by creating more opportunities for young women to participate in football, develop their skills and compete at community level. • The Swartland Community Sport Centre is one of the nominees in the Department of Sport and Culture's 19th Annual SA Sport Awards for Recreation Body of the Year. The winners will be announced on Sunday 23 August at the Sun City Superbowl in the North-West Province.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook