Skip to main content

Gazette-ST-Swartland-Gazette-E-edition-12 May 2026

Page 1


Ligte,stilte,aksie ... vir‘Stofpad’

Ligte, stilte, aksie!

Dit is tyd virdie Hoërskool Swartland se nuutste musical, getiteld Die stofpad huis toe

Die musiekblyspel, beterbekend as HSS se musical, wat die gehoor behoorlik op die punt van hul sitplekke gaan laat sit, is ná twee jaar terug op die planke.

Die stofpad huis toe volg die verhaal van Magrieta Roux, vertolkdeur Madelé Steyl in graad 11. Sy is ’n ware Karooblom van die plaas op’navontuur na die stad soos sy haar vlerke sprei. Dáár is alles nie noodwendig soos wat dit op die oppervlak lyk nie, wat die verlange terug huis toe, na haar Karoo en haar familie, aanwakker. Skote klap, mense verdwyn, noue bande word gesmee en ’n infiltrant onder die dekmantel van ’n verskuilde identiteit kom te voorskyn.

Dié produksie beloof avontuur, spanning,intriges, vriendskap en natuurlik ook ’n skootjie romanse. Só vertel die musiekregisseur van die stuk,die onderwyseres Karin Steyl.

Volgens haar kan die gehoor uitsien na pragtige sangsolo’s, duette en verskeie lekker dansnommersmet grooten kleiner groepe. “Jy sal selfs klemtsrym hoor,” voeg sy opgewonde by. Steyl is versigtig om te veel te verklap, maarsê die choreografie deur Alexa le Roux is boonop oorspronklik en musiek vanalle genres kan verwag word. Die oorspronklike teks is op haar beurt deur dieonderwyseres Myrtle Kreuiter, wat al lank met die ideerondloop, geskryf. Kreuiter hetinDesember

2024 dié ideeamptelik op skrif vasgelê

Die produksiespan oefen sedert April verledejaar nadat oudisies in die eerste kwartaal van 2025 gehou is. Dus sluit die stuk net graad 9tot graad 12-leerders in. “Sangoudisiesisnet met dié wat graag wousing, gedoen,”breisyuit. Die res watwou deelneem, konnet opdaag. Oudisies en die rolverdelingisdeur Kreuiter en Anne-Marie van Stadenbehartig

UITDAGINGS

Tyd om te oefen was sekerlik een van dié produksie se grootste uitdagings, omdat die leerders ook aan sport en ander buitemuurse aktiwiteite deelneem

Oefening was vierure per week op ’n Woensdag- en Donderdagaand met verdere oefening nou oor naweke namatedie openingsaand naderkruip Buiten Kreuiter, Steyl, VanStaden en Le Rouxbestaan die produksiespan verder uitLouise Hunlun-van Zylas regisseur en Lihan van Biljon (graad 11) wat sy lyf verhoogbestuurderhou.

Beligting gaan soos in vorige produksies deur Lanthe de Clerk hanteer word, terwyl SpectrumSound die klank versorg.

Altesaam 30 leerders vertolk karakters, terwyl ’n verdere agt hul rol agter die verhoog inneem om seker te maak

alles verloop seepglad

GEWONE MENSE; REALISTIESE STORIE Vandie hoofkarakters watdie verhoog onder meer saam met Magrietasal deel,sluit in Jakobus du Toit, vertolk deur Luan Beukes (graad 10), Madame Villa deur Nadia vanEeden (graad 12), Krokodil deur Marno Kritzinger (graad 10) en Shirley deur Jordan Joubert (graad 12).

Steylbrei uit en sê die stuk is vol gewone mense wat ’n realistiese storie vertolkennie die ene feëverhale nie. Daarom kondie akteurs se kostuums en dieverhoog se dekor deur ouers, leerders en onderwysers voorsien word, vertelsydankbaar. Die span is verder baie opgewondeoor ’n uitgeboudeverhoog, wat deur Graanland-ingenieurswerke gebou word. Dié nuweverhoog sal ten gunstevan meer ruimte by die bestaande verhoog aansluit

“Ons kannie wagomdit te sien nie.” Dié gewildeverhoogpruduksie keer elketweejaar terug om leerders diegeleentheid te gee om hul talenteteontdek en te ontwikkel. “Die verhoog bied ’n plek waar hulle hul kreatiewesykan uitleef,selfvertroue kanbou en hulself kangeniet.”

Die stofpad huis toe word op 27 en 28 Mei aangebied,gevolgdeur die Gala-aand op 29 Mei.

Kaartjies kosR90 vir leerders, R150 vir volwassenes en bespreekte sitplekke R180 elk.

Die Gala-aand (slegs volwassenes) kos R300 perpersoon en sluit ’n driegangmaaltyd deur Marius Foot en iets om te drinkin.

Kaartjies is by die Hoërskool Swartland se finansieskantoor te koop

Tel: 021596 3984

Hrs:08:00 -13:00 (Mon-Fri) 14:00 -17:00 (Mon -Fri) CrestcareHospital Piketberg Street

Tel: 022482 6990

Hrs:08:00 -17:00 (Mon-Fri) 08:00 -13:00 (Sat)

Leerders vanHSS oefensedertverlede jaar Aprilaan die 2026-Musical Diestofpad huis toe
Diegehoor kanuitsien na solo’s,duette en dansnommersdeur leerdersindie 2026-Musical van die HSS, Diestofpad huis toe

Sakevroue vergader

Lede vandie Suid-AfrikaanseRaad vir sakevroue (SACBW)seSwartland-tak hetdie afgelope Vrydag (8 Mei)inMalmesburyvir hul heel eersteledebyeenkoms bymekaargekom. Hulle het netwerk gedoen en hartroerendeverhalegedeel, terwyl die maandsegasspreker,NicoleNeethling vanFlour and Oil, geïnspireer het.

We �ingFea e

Thecompleteguide, to everything, The completeguide, for your special day! yourspecial

Wherenatural beauty meets personal charm. Whether youdream of an in�mate garden ceremony, arelaxedoutdoor celebra�on underour lapa or an elegantindoor recep�on, we offer flexible spaces forupto300 guests. Ourall-inclusivepackagescover décor,catering,flowers, cake,coordina�on,and accommoda�on,withop�ons tailoredtoyourstyle andbudget. Enjoybreathtaking viewsofTableMountain andpicture-perfectsurroundings.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Gazette-ST-Swartland-Gazette-E-edition-12 May 2026 by Novus Media - Issuu