


![]()



Charlotte Lesch
HoĂ« volumes en hoĂ«gehalte tafeldruiwe kan op winkelrakke verwag word, maar wind en weer het totdusver ân beduidende uitwerking op hierdie seisoen. SĂł verduidelikLiezl Jonker verbonde aandie BergrivierTafeldruif-produsentevereniging.
Die tafeldruifseisoen vir produsente van onder meerdie Paarl, Wellington, Halfmanshof/Porterville, Riebeek-Kasteel en Piketberg geskied grootliks van middel Desember tot die einde van Maart. DiĂ© seisoen is egter met bykanssewetot tien dae vervroegweenswarm weersomstandighede, wat uiteindelikook ân bottelnek-uitwerking gehad het. Verskeie kultivars is gelyk gereedomgeoes te word. ââBottelnekkeâ word al vroeg hier en daar ervaar om alle druiwebetyds gesnyendeur die pakstore te kry,âverduidelik Jonker
NiĂ«l Kirsten van JD Kirstenindie Paarl is dit eens die seisoen het vroeĂ«r begin met die piek-weke wat nou hieris. Volgens hom bestaan verskeie teorieĂ«, maar ân ongewone warmer, droeĂ«ren winderige November in aanlooptot die seisoen het gewistot die vroeĂ« seisoen bygedra. âSekere druifsoorte wat volgens die kalenderdrie weke uitmekaar is, is diĂ© seisoen gelyk gereed.âSelfs hul grondkundiges sĂȘ die evapotranspirasie is hoĂ«r as in Februarie 2024 en 2025, wat gewoonlik die warmermaandevan die seisoen is.
Die korrelgrootte en gewig van korrels
is volgens die produsente se terugvoer ook laerasdie vorige seisoen (2024/â25).
âKorrelgroottes en die gewigvan die korrels is met ân paar gram en millimeter kleineras2024-â25 se seisoen,âsĂȘJonker.
Aansienklik meer kartonne is wel reedsindié stadium van die seisoen teenoor die vorigeseisoen gepak.
âAlles het twee weke vroeĂ«r begin,â beklemtoon Jonker.
Produsente hoop egter die droëweer duur met dié verloopvan dié seisoen voort.
OESSEâGEHALTELYKGOEDâ
âReĂ«nentafeldruiwe werk nie saam nie.â KirstensĂȘegter die meeste produsente maakdarem tydelike voorsieningomdie nat uit te hou.
Hoeweldaarkultivarsiswaar die suikernog nie heeltemalreg is nie, lyk diegehalte van die seisoen se oesbaie goed,sĂȘJonker. Volgens haar is dit wel nog te vroeg om te sĂȘ watter kultivar tot dusver die beste vertoon.
âDie korrels is ân rapsiekleiner, maar dievolumes lyknie te sleg nie,âsĂȘ Kirsten.
MerciaPetersen,die uitvoerende hoof vandie Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati) het metdie begin vandie algehele seisoen in Oktober bevestigâgoeie vrugtegehalte en voldoende volumes wordverwag om aandie vraag in die land se uitvoermarkte te voldoenâ.
Ander uitdagingswat dié seisoen ervaaris, was sterk wind in Desember.
âDie wind in die hawe [Kaapstad] het ân groot uitwerking op die laai vandie
vraghouersgehad.â
Aandie einde van Desember hetKaapstadsehawe reeds oordie 700 werksure vanOktobertot Desemberweens sterk wind verloor, voeg Jonker by. Sy brei uit en verduidelik hoedie âswak uitlaaiâ ân negatieweuitwerking op die plaaslike bedryf gehad het. âMin vrugte hetdie mark voor Kersfees bereik, wat tradisioneel beter prysvlakkeindie mark soubehaal het.â
Kirsten meen verskeie faktore draby tot swak produktiwiteit om dievrugte betydsopdie skepe te laai.âDitisgeen geheimdiĂ© seisoen word deur baieuitdagingsgekenmerk nie.â
Hy meen ân ideale seisoen souwees om op tyd te oesofânrapsie vertraag te wees om die hawens tyd te gee.
Kirsten voeg by en sĂȘ dieOranjerivier, waar sommige produsentereeds in November begin oeshet,het reedsân bottelnek ervaar en as gevolg daarvan vrugte gehad wat totsowat drie weke lank op die hawens gestoorisvoordatdit gelaai kon word.
PARTYPIEK-WEKEâBEGINNOUEERSâ
Die Hexriviervallei -en Bergrivierstreek begin nou eers methul piek-weke, voeg Kirsten by Volgens die vereniging blyk dit dat die grootste gedeelte van die Bergriverse druiweteen begin Maart vanjaar klaar geoes salwees.
âTot dusver lykdie gehalte van die oesbaie goed,hoeweldie korrelgrootte weens warm weer in November verlede jaar swakker as normaal gaan wees,â

Die tafeldruifseisoen lykbelowend tenspyte van enkele uitdagings. Foto terillustrasie: Maja Petric/ Unsplash
sluitJonkeraf.
Denene Erasmus,die kommunikasiebestuurder by Sati,het Donderdag (14Januarie)inânverklaring bevestig diebedryf is steedsvan mening dat die verwagte volumesvir uitvoermet 0,6% saltoeneem in vergelyking metdie werklike geĂŻnspekteerde volumes van die 2024-â25-seisoen.Die nasionale oesskatting van 79,4 miljoen4,5-kg-kartonne, met38,6 miljoen 4,5-kg-kartonne tot op datumgeĂŻnspekteer, bly onveranderd Sy voegbyhoewelwarmerklimaatsomstandighede in sekere streke die seisoen metânpaardae vervroeg het, dit nie die algehele nasionale uitkyk verander nie
âDie seisoenisopskedule en SuidAfrika bly welgeplaas om ân volhoubare, hoĂ«-gehalte-oeswat aanwĂȘreldwye verbruikersvoorkeure in allemarkte voldoen,telewer,â voegPetersenby. Volgens Sati salhulle voortgaan om dieseisoentemonitor.âIn hierdiestadium kom die bedryf stabiel voor, metproduksieengehalte in pas metaanvanklike voorspellings.â



The WesternCape government is moving to securea provincial-disaster declaration as the province battles adevastating combination of severe drought and widespread wildfires that have pushedresourcestobreakingpoint.
Anton Bredell, Western Cape Minister for Local Government, Environmental Affairs and Development Planning, announced on Monday (13 January) he wouldapproach the provincial cabinet to requestdisaster classification for both the Southern Cape droughtand the recent wave of destructive fires.
The coastal town of Knysna is at the epicentre of the water crisis, with its main water source, the Akkerkloof Dam, sitting at acritically-low 15% capacity.
The municipality now has just a10-day water buffer remaining, asharp decline from 13 days just one week ago.
âAt thisstage Knysna consumes morewater, 12ML per day, than it can supply,â Bredell said duringa briefingbythe Knysna Joint Operations Committee.
âWe need to get consumption down to 50 litres per person per day, and together with the efforts to develop additional sources, we will get through this difficult time.â
The Joint Operations Committee, co-chairedbythe Department of Local Governmentand Knysna Municipality, has implemented emergency measures to augment water supplies.
These efforts include developing several natural springs with good quality water, refurbishing seven existing boreholes that require cleaning and new pumps, finalising agreements to access 10 boreholesonprivate land, and securing water
access from aborehole at the local mosque.
Meanwhile, the provinceâs firefighting capabilities are under severe strainafter an exceptionally activefire season. More than 100 000 ha have alreadyburned across the Western Cape, with more than500 firefighters currently deployed in the Overstrand and Cape Winelands regions.
âOur aerialfirefighting budget of R17million for thisseasonisdepleted,â
Bredell said, âand we will now make internal financial adjustments to ensure the 21 aircraft at our disposal can fly.â
With hot, dry conditions forecast to continue, authorities are bracing for an extended fire season that could stretch intoApriland May, well beyond the typical summer fire period.
Aprovincial disaster classification fromthe National Disaster Management Centre would provide crucial flexibility forthe provincial governmentâs responseefforts.
âA disaster declaration fromthe NationalDisaster Management Centre will allow us to focus acrossline functions and also to move funding quickly between programmes if and when needed,â the minister pointed out.
The declaration would enable faster resource allocation andcoordination across different government departments,potentially crucial for both the immediatewater crisis in Knysna and the ongoing fire management efforts across theprovince.
Asthe Western Cape enters what could be one of itsmostchallengingsummer seasons in recent yearsthe twin pressures of drought and fire are testing the province'sdisaster preparedness and resource management capabilities to their limits.
Ouderdom is nieânmaatstaf vir beweeglikheid nie. Dus, as jy oud word,beteken dit niedat jy niemeer kanstapofdraf nie. Dit is miskien stadiger as Olimpiese atlete,maar deelname is en bly die belangrikste. Malmesbury se Park Run het ditdie afgelope naweek weer eens bewys.
Louisa Meyer vandie Fonteine-aftreeoord het Saterdaghaar80ste verjaardag tussen die ander deelnemers gevierenin die proses haar 178ste wedloop voltooi.
Die Malmesbury Park Runhet in 2017 ontstaan en het die afgelope naweeksy 372 ste wedloop aangebied.
Die organiseerders is baietrots daarop dathyslegsgedurendedie Covid-tydperk geen wedlope aangebied het nie.
Die organiseerders is elke Saterdag aandiens om inwoners diegeleentheidte bied om aangesonde oefeninginveilige omstandighede deel te neem.
Die Park Run gaan nie daarooromte bepaal wie die vinnigste hardloper is nie.
Elke deelnemer ding teen hom/haarself
mee. Indien hulle ingestel is op mededinging,ishul vorigewedloop se tyd waarteenhulle meeding Elke deelnemersetyd wordnĂĄelke wedloop aanhom/haar bekendgemaak. DieParkRun vind elke Saterdagoggend om 08:00 agter die HoĂ«rskoolSwartlandplaas en bied ân veilige roete aan virdiegene wat graag in diebuitelug wil stapofdraf.
Daar is ookvrywilliger-beamptes langs dieroete wat na diedeelnemers se veiligheid en gesondheidomsien.
Enigiemand is welkom om te kom aansluitendit is ân organisasie wat landwyd elke Saterdag aandeelnemers diegeleentheidbiedomhul vyf kilometer te stap, te hardloop of te draf. As diedeelnemeraanlyn geregistreer het, kan hy/syaan enigeParkRun in die landenoorseegaandeelneem.Kinders in stootwaentjiesenhonde aanânleiband is ân algemene gesig by Parkruns.Buiten die gesondheidsvoordele is ditook ân uitstekende geleentheidomnuwevriendete ontmoet.

TheWestern Cape is facing a mounting water crisis as dam levels continue their precipitous decline, with Cape Town Metropolitan damsnow sitting at just 66.0% capacity âadramatic 19.7 percentage point drop fromthe same period in 2025, according to the latest provincial damlevel report released on 12 January
Thecrisis has been fuelled by an almost complete absence of rainfall across the province since the New Year, with major water supply dams recording an averageofjust 0.6mmofrainfall over the past seven days.
TheCape Town SystemDams, which supply water to overfour million residents, have experienced acatastrophic decline from85.6% capacity in January 2025 to just 66.0% this week. This 19.7 percentage point drop represents oneofthe steepest year-on-year declines in recent memory, pushing the system belowthe critical70% threshold thattypicallytriggers water restriction measures
Thedecline shows no signs of abating,with dam levelsdropping afurther 2.2 percentage points in just the past week alone. Across the broader Western
Cape province, the situation is even more dire Overall provincial dam levels have crashedto58.0% âan alarming22.7 percentage point decline from the 80.7% recorded in January 2025. This represents the lowest January level in yearsand places the entire provinceina precariouswatersecurity position for the year ahead Knysna hasbeenseverely hit andhas only 10 daysofusable water left as the Akkerkloof Dam, Knysnaâs main water storagefacility, hasplummeted to below19% capacity.
Abreakdownofmajor Cape Town supply dams reveals the extent of themounting crisis:
âąSteenbras Upper:85.8% (down 10.7% from 2025)
âąSteenbras Lower:62.7% (down 15.8% from 2025)
âąVoĂ«lvlei: 74.8% (down 11.8% from 2025)
âąBerg River: 68.0% (down 19.3% from 2025)
âąWemmershoek: 72.9% (down 8.2% from 2025)
âąThe Theewaterskloof Dam, acrucial componentofCape Townâs watersupply system and the largest dam in the Western Cape, hasbeenparticularly
hard hitwith an almost 25% decline from lastyearâslevels, with alevel nowofonly61% in comparison to 85,7% in 2025. Whilehistorical10-yearcomparison data shows the province hasweatheredwatercrises before, the currentcombination of factorsâ the steep year-onyear decline,rapidweekly depletion rates, andabsence of rainfall âpresents aparticularly challengingscenario for water managers
Currently waterusage in the CapeTown Metro is also sky rocketing,with the Metro reporting thatdaily usageis beingexceeded by more than70 million litres aday.This despite various warningsonwaterconsumption
Expertsare saying thatthe provincial government and City of CapeTown should have implemented the firststagesof waterrestrictions in December 2025 to educate the broadpublic on waterconservation
Thecurrent trajectory suggests thatwithoutimmediate andsubstantial action the provincecould facesevere water shortagesinthe next year
Residents arebeing urgedto implementimmediate water-savingmeasures.

2025 se matrikulante oor die land heen het verlede week uiteindelikhul uitslae vireinde verlede jaar se nasionale senior sertifikaat-eksamen (NSS)ontvang. Waar sommige leerders beter punteverwag het,het ander se harde werk wel vrugte afgewerp.
Die matrikulante het verlede Dinsdagoggend (13 Januarie) hul uitslae by hul skole gaan afhaal, waartydens elke skool se toppresteerders aangewysis.
Die Swartland-munisipaliteit het ook verlede week se beste matriekleerders vir hul akademiese uitnemendheid by ân spesiale seremonieindie stadsaal in Malmesburygevier. Diestreek pronk ondermeer met Carien Walters (18)van die HoĂ«rskool Swartland, wat ân ongelooflike92,29% in haar eksamenbehaal het. Sy het boonop ook met seweonderskeidingsweggestap.
Die HoĂ«rskool Swartland se leerders het ook daarin geslaag om vir ân agtereenvolgende jaar ân 100%-slaagsyfer te haal. Walters beoog om vanjaarmegatroniese ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) te gaan studeer.Haar raad aan vanjaarseGraad 12âs is om ân goeie balans tussen akademie,sport en sosiale aktiwiteite te handhaaf. âGeniet die jaar en gee jou alles.â
Die HoĂ«rskool Dirkie Uys in Moorreesburg is net so in hulnoppies met hulklas van 2025 wat ook ân 100%-slaagsyfer in die sakkie het.Milla van Dyk (18), HDU se toppresteerder, het ân uitmuntende 89,6% behaal.Haar tweelingsuster, Elle, was kort op haar hakke met ân gemiddelde van 84,4%.


Carien Walters word gelukgewens nadat sy as die Hoërskool Swartlandsetopmatrikulantvir 2025 aangewys is.
SchoonspruitSekondĂȘr, met ân slaagsyfer van 84,6% âânrapsie meer asdie vorige jaarâsetoppresteerder stapvanjaar met vier onderskeidingsweg.Joshua Petersen (18) het ân gemiddeld van82,57% virsyNSS-eksamen behaal. Hysiendaarna uitomelektroniese ingenieurswese, ook by die US te gaan studeer. Hyisvan mening datjyvroeg in die jaar moet begin leer om goeie punte te kan behaal, nie joustudietyd uit te stelnie en joubeste te doen. Mark-Anthony Daniels (18)van Wesbank, wat ook ingenieurswese, naamlik meganiese ingenierswese by die US gaan nastreef, sĂȘ die vak robotikawat hy deur sy hele hoĂ«rskoolloopbaan geneem het, het hom in die rigting gemotiveer. âLeef gebalanseerd. Jy kan nie heeltyd agterjou boeketyd deurbring nie. Geniet die jaar,â moedig hy vanjaar se graad-12-leerders aan. Wesbank SekondĂȘr se slaagsyfer was 83,4%nadat altesaam 229 leerders die eksamen afgelĂȘ het. Die eerste matriekklas van die HoĂ«rskool Moorreesburg het ân slaagsyfer van 77,6% behaal. Lelayla Lesch (18) wat as haar skool se topmatrikulant aangewys is,beoog ân toekoms in syfers metângraad in Bcom. Rek. wat vir haar by die US wag. Haar raad is eenvoudig: âWerk bestendig ânie net as jy lus voel











Arden Kotze, (15) ân graad-9-leerder aan die HoĂ«rskool Swartland en watonlangs gestreef het na ân plek op diepodium met sy deelname aan die UIPM 2025Biathle-Triathle-wĂȘreldkampioenskap, het toe sommer twee medaljesingeryg. Kotze het tussen 7en11Desember aan dieBiathle-wĂȘreldkampioenskap in Mosselbaai deelgeneem. Sy mikpunt was ân derde plek om deur te kan dring na diĂ© jaar se komende wĂȘreldkampioenskap in Portugal. Nie nethet hy insydoelwit geslaag nie, maar stap toe met ân silwer medaljeinsyouderdomsgroep (o.17) weg. Volgenssyouers,Christo en Marrie, kan hulle steeds nie glo hy hetsogoed gevaar nie. Buiten die silwermedalje het hy goud vir sy o.17- SA span gewennadat hy onder die topdriegeĂ«indighet
Suid-Afrika het uiteindelik as die wenner van vanjaar se wĂȘreldkampioenskap uitgeblink met IndiĂ« in tweedeposisie en AustraliĂ« in die derde plek
Arden het die ervaringasâongelooflikâ beskryf. Volgens Marrie begin die harde werk nou ter voorbereidingvir die wĂȘreldkampioenskap in Madeira. ArdenKotze(15)
