








• Femtosecond-LASIK en LALEX
• Korneale Laser prosedurePRK
• Kontaklens-inplantings
• Refraktiewe katarakchirurgie
• Refraktiewe lensvervanging
• Retinale-chirurgie
• Makula-chirurgie
• Ooglid-chirugie
• Pterygium chirurgie





![]()









• Femtosecond-LASIK en LALEX
• Korneale Laser prosedurePRK
• Kontaklens-inplantings
• Refraktiewe katarakchirurgie
• Refraktiewe lensvervanging
• Retinale-chirurgie
• Makula-chirurgie
• Ooglid-chirugie
• Pterygium chirurgie





TheWestern Cape Government hasramped up its response to Foot-and-Mouth Disease (FMD)outbreaks through targeted vaccination campaigns and strict quarantine measures across affected areas
On Sunday (15 February)
PremierAlan Windeand Agriculture Minister Dr Ivan Meyer led amass vaccination drivein Fisantekraal, where veterinary teams vaccinated approximately 450 cattle between 11:00 and 12:00. The initiative formed part of the province's comprehensive 21-point FMD response plan, which guides all containment and emergency measures.
Meanwhile, the Western Cape Department of Agriculture's
State Veterinarian hasissued aformal quarantine order forDrakenstein Municipality following aconfirmed FMD case in Vlakkeland, Paarl on Friday, 6February. Under the Animal DiseasesAct, all cloven-hoofed animals in the municipality are suspected of infection,with strict movement restrictions now inplace.The quarantine willremainuntil officially lifted
"We understand the seriousness of the matter andwillbe supporting ourfarmers and agricultural sector as best we can," said Councillor Stephen Korabie,ExecutiveMayor of DrakensteinMunicipality.The municipality has been providing daily watersupplies to affected animals while working closely
with State Veterinary authorities.
Theresponse comesasFMD poses significant threats to the Western Cape'sR13.5 billion livestock industry,which supports thousands of ruraljobs. FMD is ahighlycontagious viral disease affecting cattle, sheep, goatsand pigs, though it does notinfect humansorpose food safety risks
Meyer praised the collaboration between government, veterinarians, andfarming associations, emphasising that careful planning,biosecurity, andvaccinationprotect both animal health and market confidence. The campaign aligns with national efforts after FMD wasdeclared anational disaster in South Africa.






Die plaaslike polisie in Malmesbury het wéér daarin geslaag om nog onwettige vuurwapens en ammunisie uit die dorp se stratetekry in hul voortslepende poging om dié skuldiges vas te trek.
Dit volg nadat ’n 19-jarige man die afgelope Donderdag (12 Februarie) om 13:30 virdie besit van onwettige ammunisie in hegtenis geneem is. Volgens die polisiewoordvoerder sers. HenryduRandt het die plaaslike misdaadintelligensieeenheidtoegeslaan kortnadat inligting ontvang is oor die verdagte wat na bewering onderweg is om die ammunisie af te laai. Met die polisie se aankoms is die verdagte se rugsakdeursoek. ’n Magasyn met 23-stuks.38-kaliber-ammunisie en 20 los patrone is daarin gevind.
Dieverdagte het die volgende dag(Vrydag 13 Februarie) in die plaaslikelanddsroshof in Malmesbury verskyn.
In nog ’n voorval het lede vandie Moorreesburg-polisie verledeWoensdag beslag gelê op alkohol waarmee onwettig handel gedryf is. Volgens AO. Nicolette Visagie het polisiebeamptes ondersoek ingestel kort nadatinligting oor alkohol, wat na bewering verkoop word, ontvang is. Met verdere ondersoek is ’n 31-jarige verdagte in hegtenis geneem nadat hy vyf kratte vol bier in Rooikransstraat probeer
verkoop het. Die verdagte sal eers op 16 Maart in die hof verskyn. Visiagie het verduidelik die verdagte word met ’n huisbraak- en diefstalsaak verbind. Hy is intussen ’n boete van R1 500 virdie onwettige handel in alkohol opgelê.

23 .308-kaliberpatrone in ’n magasyn is deur die Malmesbury-polisie in ’n verdagte se rugsak gevind,tesame met 20 lospatrone











Die kykNET-buite-ekspoWes-Kaap wordweer dienaweekvan 13 tot 15Maart 2026 op dieplaas Môreson net buite Malmesbury aangebied. Dit is die 31ste kykNET-buite-ekspo–tansinsy 15de bestaansjaar –endié suksesvolle konsep lok telkens nagenoeg 20000 besoekers.
Die ekspo beloofom, soos altyd, iets vir almal te bied.Die fokus is op die groot aantal buitelewe-uitstallerswat vandie nuutste produkte wattans in die buitelewekampeer-en-4x4-mark beskikbaar is, aanbied. Onthou –die geleentheid word in ’n veilige plaasatmosfeer aangebied en al die produkte word uitgestal sooswat die koper ditindie praktyk sou gebruik
Weens die ongekende belangstelling van uitstallers is 30 bykomende uitstalruimtes geskep en al die uitstalruimtes is reeds uitverkoop.
Verskeie aktiwiteiteword oudergewoonte vanjaar weeraangebied. Dit sluit in die Maxxis Maniac-4x4-ritte (waar die publiek gratis saammet ervare bestuurders kan ry) en natuurlikAndrédeVilliers se kykNET-hindernisbaan, waar jy kanervaar waartoe van die voertuie werklik in staat is. Hierdie jaar is Suzuki ook aan boord met gratisJimny 4x4-ervarings
HELIKOPTERRITTE
Kom beleef ook diegewilde helikopterritte en bekyk die Swartlandsaam met MosselbaaiHelikoptersuit die lug.
In 2026word die Jimmy’s Saucesbetrokkenheid ’n bietjie anders aangedurf Buiten die kunstenaarsverhoogborgskap is Jimmy’s ook betrokke by ’n nuwe konsep wat met grootsuksesbyHartenbos aangebied is. Metdie naam “Pot Vol Liefde”word potjiekossaam met bekende kykNET-persoonlikhede gemaakendie maaltye word danaan hulpbehoewende instansies as ’n Sondagmaalafgelewer.


Moet ook nie vergeet van die Jimmy’s Sauces-kunstenaars wat gaan optreenie –Wicus van der Merwe, Veldblom, Andriëtte, Brandon Miles, Blackie Swart, David Fourie, Die Broers, Johan Liebenberg, Christoen Cobus, Byron Minnie en Jay dieSaterdagaand. Hoeweldie ekspo nie ’n musiekfeesisnie, word goeie kunstenaars steeds na die Jimmy’s-verhoog gebring. ’n Groot verskeidenheid en genoeg heerlike“vloeibare verversings” sal oudergewoonte te koop wees –enigiets van ’n verskeidenheid wyne in die wyntuin (met heerlikedeli-produkte wathierby pas) tot bier in die biertuin asook ander gunsteling-drankies. ’n Groot verskeidenheid kosverskaffers sal toesien dat almalversadigisen wie kannou nee sê vir lekker feeskos?
Vir die vroue is die kunsmark met ’n groot verskeidenheid produkte van goeie gehaltealtyd ’n treffer.
KINDERVERMAAK
Die organiseerders het ook nie vergeet van die kinders nie met’nopblaaspretpark van Henties Vrugtesappe en Liewe Heksie kom verrasdie kleinspan die Sondagoggendmet een van haar treffervertonings. Onthou,hoeweldie kykNET-buite-ekspo baie aktiwiteite bied, bly die fokusop buitelewe-, 4x4- en kampeerprodukte. Kampering en ‘glamping”-pakette is beskikbaardeur aanlyn te bespreek. Besoekgerus die webwerf vir die inligting. Dagbesoekerkaartjiesisbeskikbaar deur Open Tickets, www.ekspo.co.za en ook by die hekke. Probeer jou kaartjies aanlyn koop deur Open Tickets. Dit vergemaklik dinge by die hekke vir almal. Diedagbesoekerpryse is baie mededingend en wissel van R30vir kinders tot R120 vir volwassenes, afhangende van die dag. Naweekpakkette is ook beskikbaar.
•Besoek gerusdie webwerf by www.ekspo co.za vir nog inligting.



Inwonersvan die ACVV se Aandskemering-tehuis vir bejaardesgeniet ’n vertoning deur Manie Jackson, wat Vrydag (13Februarie) terviering vanValentynsdagaangebied is.
Die ACVVseAandskemering-tehuis virbejaardesinMalmesbury vier die maand van liefde, en metValentynsdag op 14 Februarie, het die Malmesburiër André Halvorsen besluit om die inwoners van die tehuis met’nspesiale vertoning deur diegewilde sanger Manie Jackson te bederf Inwoners getooi in rooi het Vrydag (13Februarie) ’n gesellige oggendteegeniet
terwyl hulle na die bekende treffers van Jackson geluister het
Volgens Frik Barnard, die bestuurder van die tehuis, is Aandskemering se tema vir Februarie “liefde, omgee en sagte woorde”.
“Mag hierdie maand gevul wees met liefde in ons harte, vredeinons woorde en omgee in ons dade.”

Diebekende Suid-Afrikaanse sanger Manie Jacksonsing vir die bejaarde inwoners vanAandskemeringtehuis virbejaardes in Malmesburyter viering vanValentynsdag.

Manie Jacksonhet Vrydag,13Februarie vir die inwoners vandie ACVV se Aandskemering-tehuis vir bejaardes terviering vanValentynsdagkom sing. Saam met hom is MarthaRoberts, watJacksonsemusiekoptredes in die Wes-Kaap behartig, ZeldaEsterhuizen en Zahn Olivier betrokkebyAandskemering en watdie geleentheid gereël het



DieChristelikePrivaatskool Malmesbury (CPM)het die nuwe skooljaar op 'n hoënoot met hulnuwe skoolhoof, Waldo Cloete ingelui.
Cloete (50), 'n bekende gesig in onderwyskringe, het die leisels ná 25 jaar by WillieTaylor (70) oorgeneem.
Cloete, die voormalige skoolhoof vir die afgelope nege jaar by die Laerskool Wesbank in Oudtshoorn, het die Klein Karoo ná 'n weldeurdagte besluit vir die Swartland verruil –'nbesluit waaroor hy nog nie een dag spyt is nie.
"Ek is mal oor Malmesbury ensy mense, wat my dadeliklaat tuis voel het," sê hy, en beskryf die dorp ensy inwoners as 'n "lekker plattelandsegemeenskap".
"Ek het weer gesoek na 'n skool waarekdirekbetrokke kanwees– by kinders,ouers en personeel," brei diépa en oudleerder van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch uit.
Sy soeke na 'n omgewingwaar familiewaardes nie net 'n slagspreuk is nie, maar daagliks uitgeleef word enwaarjy elke kind op die naam ken en onderwys nie in administrasie verlore raak nie, het hy in die hartjie van die Swartland komvind.
Cloetebring nie net jare se bestuurservaringnie, maar ook 'n duidelike visie oor wat onderwys op grondslagvlak behoort te wees. Voor sy aanstelling by CPM was hy by verskillendeskole betrokke –'nagtergrond wat hom aan groot én kleiner skoolomgewings blootgestel het.
CPM, wat vanjaar sy 26ste bestaansjaar vier,isvir Cloete 'n skool met 'n gevestigde identiteit, maar een watook ruimtevir groei bied.
"Dit is 'n skool wat uit 'n droom ontstaan het en oor jare opgebou is. Tog is daar elke dag nuwe uitdagings en ge-

leenthede– dithou 'n mens skerp en betrokke," voeg die skoolhoof, wie se pa en nog familielede destyds in dieonderwys was, by. Eenvan diekenmerke wat CPM onderskei, is volgens hom diedubbelmedium-klaskameromgewing waar leerders in beide AfrikaansenEngelsonderrig ontvang, "en waar leerderskan saamwerk aan projekte, take en huiswerk."
Diefokusbly volgens hom op 'n sterk akademiese fondasiewat leerders goed vir hul hoërskooljarevoorberei
Die 2026-skooljaar het met 'n rekordsyfervan 290 leerders begin, maar die skoolhou steedsbysykleiner klasgroottes van nie meer as 18 leerders perklasindie grondslagfase en 20 in die
Die Malmesbury Besigheidsinisiatief (MBI), watinAugustus2021tot standgekom het, vier latervanjaar sy vyfde bestaansjaar Hierdieplaaslikebesigheidsinisiatief fokus daarop om betekenisvolle verhoudings tussen sake-eienaarsenprofessionele beroepslui te bou.
By MBI is daar slegs eenverteenwoordigerper beroeps- of besigheidssegment, watverseker datledemekaar ondersteun eerder as om metmekaar meeteding. Die inisiatiefbieddaarom ’n gesellige omgewingwaar ondernemingskan groeideur kliënteonder lede te verwys. Diedoel van dieMBI is dusomsterk sakenetwerke uit te bou, ondernemingsgroei te bevorder en diebeste belangevan dieSwartland-gemeenskap op dieharttedra Dieledeisboonop waarde-gedrewe en streef daarna om diversiteitengelykheid te koester. Daar word doelbewus ’n ruimte geskep waar elkelid se stem enbydraegerespekteer word.Die MBI hoop om vanjaar sy ledetalteverdubbelensodoende sy impak verder uit te brei. Gemeenskapsbetrokkenheidvorm ook ’n kerndeel vanMBI se werksaamhedewaar ’n behoeftigeinwonerofinstansiedeur hulle identifiseer word en ledegeld gebruik word om ’n daadwerklikeverskil te maak Verledejaar hetlede, danksy ’n suksesvolle geldinsamelingsgeleentheid, onder meer splinternuwematrasseaan diebejaarde inwonersvan dieGoueAar-tehuis vir bejaardesgeskenk. Daar is ook nuwe ligte geinstalleer,sosuksesvol washul projek. Bemagtiging onder dieplaaslikejeugisook ‘n gunsteling-fokuspunt “Ons leuse is nieverniet ‘Mense vir mense’nie,” sê Pieter vander Westhuijzen, eienaarvan Flynet -InternetServices and Solutions Provider.“Ons kykuit virons lede,hul kliënte en diebreër gemeenskap.” Volgens lede skep dienetwerk ’n ware rimpeleffek –waar eenverwysing of

Adriaan Slabber,JPPienaar en Jimmy Croucamp,ledevan MBI by diejaarlikse sake-rolbalgeleentheid.
ondersteuning totverderegeleenthedeengroei lei. DieMBI streefdaarna om maandelikswaardevolle kennis na die tafeltebring,hetsy deur 'n gassprekerofledewat hulkundigheiden ervaring deel. Lede kry ook geleentheidommeertekom vertel oor huleie produk ofdiens. Hierdievoortdurende leerprosesversterknie netindividuele ondernemings nie, maar ook dienetwerk as geheel, voeg dievoorsitter Christel Versfeld,eienaar van InfoProp Real Esateby. Korporatiewe maatskaplikeverantwoordelikheidisnie bloot ’n gesprekpunt nie, maar ’n praktyk. “Ons praat nienet daaroor nie, ons doen
senior fase nie.
Dít, sê Cloete, maak persoonlike aandag en betrokkenheid moontlik –"nie net akademies nie, maar ook op sporten kultuurgebied".
"In 'n kleiner skool krykinders blootstellingaan alles", sê hy "Hulle neem deel,ontdek hul sterkpunte en ontwikkelselfvertroue. Elke leerderkry diekans om te groei."
Met'nnuwehoof aan die stuur, ondersteun deur 'n gevestigdeonderwysspan en betrokkeouers, kan CPM met doelgerigtheid en samewerking vorentoe beweeg –gefokus op dítwat die kern vanonderwys uitmaak:Kinders, verhoudings en betekenisvolle leer.


WaldoCloetesaam metdie skool se gunsteling-bidbeertjies, wathulle ontvang het as deel vandie humanitêrebidbeertjie-projek om troosofhoop na kinders te bring.Die projek se uitgangspunt is datelkeen wat‘nbeertjie ontvang, ontvang ‘n beloftevan God.Saam metCloetestaan juf.MarilizedeKock en LeanriBadenhorst.Juf.SanréFourie se ma het met behulp vaninwoners dié bidbeertjies gemaak.

Agtervan links staan JP Pienaar -CKSigns: Design and Laser; voormalige lidShawn Coetzee- SC Management&Advisory Solutions; Pietervan derWesthuijzen-Flynet- InternetServices and Solutions Provider:Internetverbindingsendie installering vanoptieseveselnetwerke by groot en klein ondernemings; Adriaan Slabber -LLB,FSA®(Franchise Prinsipaal en Finansiële adviseur by Momentum: struktureer, beskerm en optimaliseer welvaartmet gevorderde finansiële en regsinsig; JimmyCroucamp -FREMTAC:Outdoor PowerProducts–Verkoop,diens en onderhou buitekragprodukte soos kettingsae, kragopwekkers, grassnyers,waterpompe en vele meer.Voorstaan Loraine Malan (bemarker),Christel Versfeld vanInfoProp Real Esate: Gratis waardasies, verkope, verhurings, residensieël, kommersieēl, industrieël en landbou; Breggie Hoffman vanHighwaveConsultants Stadsbeplanning: Onderverdelings en konsolidasies, hersonerings, omsigtigheidsondersoekeenvergunningsgebruike; MoniqueBothma vanOasis Opleidingsentrum: Lei tuisversorgersopenplaashulle uit na kliënte om na hulle om te sien in hulle eie huise; Lourene Dippenaar (afwesig) vanDoves begrafnis-enversekeringsdienste. Hulle dienstesluit in alomvattende begrafnisbeplanning asookbykomendedienste.

dit.”
DieMBI nooi met dieafskopvan ‘n nuwe jaar sake-eienaarsen verteenwoordigers van ondernemingsuit om hulself en huldienste bekend te komstel.
“Elkevoornemende lid kry twee geleenthede om as gasdie netwerkbytewoon,” vertel Adriaan Slabber,finansiële konsultantby Momentum. Versfeld stel gerus, daar is geen verpligting om aan te sluit nie. Gaste geniet egterdie voordeel datledevan hul dienstebewus word en kanverwys. Met’nsterk fokusopverhoudings,groei en gemeenskapsimpak, boudie Malmesbury Besigheidsinisiatief steeds voort aan sy visieom’npositieweverskil in die Swartland te maak.















