Gazette-ST-E-edition-28 October 2025

Page 1


Get your ID certified before visiting licence office

Motorists will be required to present certified copies of identification documents when visiting City of Cape Town motor vehicle licensing offices from 1 November, following the implementation of new national regulations.

The City has been directed to enforce these requirements under the National Road Traffic Act of 1996, though officials are seeking further clarification on certain aspects of the new rules.

Exempt Drivers renewing their licences will be exempt from this requirement if they have received an SMS notification from either the City or the Road Traffic Management Corporation. These renewals may proceed under existing procedures.

Acceptable Documentation

The following certified identification documents will be accepted:

South African ID book or card;

• Foreign identification documents; or

• Traffic Register Number (TRN) certificate

The City is awaiting guidance from authorities on the acceptance of passports and driving licences.

Certification Process Documents must be certified as true copies by Commissioners of Oaths, notaries or other authorised officials

Certification must comply with the Justices of the Peace and Commissioners of Oaths Act.

The certification must be dated within three months of submission and must contain the official stamp and signature of the certifying officer

Residents planning to visit City motor vehicle licensing offices after 1 November should ensure their documentation meets the new requirements beforehand. This will help avoid delays and the inconvenience of having to return with properly certified documents.

Check before paying online

The police in Montagu are warning residents of an online scam, with four cases opened in two days. Thousands of rands have been lost.

"The public is warned to be vigilant of an online scam that falsely uses the name of Swagbucks, a legitimate online rewards platform, to trick people into paying deposits," said WO Suria Meyer.

"Community members have reported receiving offers for so-called 'online jobs' where individuals are promised small payments for watching video clips.

“After some initial interactions, the

fraudsters demand deposits or payments before participants can supposedly withdraw their earnings "

She said that the real Swagbucks does not require deposits or advance payments for participation

"Never pay money upfront for online jobs or rewards. Verify any offer directly on the official Swagbucks website before engaging."

She encouraged residents to report suspicious activity to the relevant authorities.

https://www swagbucks.com/

Twee vermeende veediewe vas

ChantélleHartebeest

Twee vermeende veediewe, wat glo daarop uit was om skape op ’n plaas sowat 10 km buite Wellington te steel, is Saterdag (25 Oktober) in die vroeë oggendure in hul spore gestuit

Die twee mans is omstreeks 01:30 deur veiligheidsbeamptes van Bolkvest Sekuriteit, wat besig was om die gebied te patrolleer, aangekeer

Volgens Eben Saunderson van Bolkvest Sekuriteit doen die maatskappy veral ook plaasbeveiliging Hy sê plase in die Wellington-omgewing gaan vir ’n geruime tyd onder veediewe gebuk, wat skape en beeste teiken

“Hulle [die veediewe] het die afgelope maand seker sowat 40 tot 50 skape en sowat ses beeste gesteel Dit is in die Wellington- en Hermon-omgewing Ons is ernstig besig om die veediefstal te probeer hokslaan en ons hou ernstige optredes asook patrollies in die veld en ons het ook voetspanne. Ons het dit nou reggekry om twee van die vermeende veediewe vas te trek, maar daar is nog ’n hele groep sulke diewe daar buite,” sê Saunderson

Die veiligheidsbeamptes wat die twee verdagtes vasgetrek het, het die Wellington-polisie kort daarna ontbied Die manne is in hegtenis geneem en na die Wellington-polisiekantoor geneem

“Ons fight is nou dus nog nie oor nie – ons gaan nog moet aangaan Ons kon darem twee van die gesoute manne tydens een van ons patrollies vastrek Ons is

dankbaar en hulle is tans in die polisieselle [in Wellington] Die veediefstaleenheid van die polisie neem die ondersoek oor Hopelik sal die twee verdagtes gevonnis word ” Saunderson doen ’n beroep op inwoners, wat inligting oor veediewe het, om na vore te kom. “Veediefstal maak die boere seer. Ons sit nie net met veediefstal nie, maar ook kabeldiefstal ’n Beraamde R50 miljoen se skade is die afgelope ses maande op plase [in die gebied] aangerig As enigeen met inligting navore kan kom wat kan help dat ons die diewe agter tralies kan kry –moet asseblief nie skroom om te bel nie Ons is desperaat om die diewe te vang ” •Daar is na die Wellington-polisie uitgereik, maar sonder enige sukses Terugvoer sal bygevoeg word sodra dit ontvang word

Pastoor ruk al sy Kersfeesvere reg

CharlotteLesch

Pastoor Moos Jaanse (47) van Malmesbury ruk sy vere behoorlik reg vir nóg ’n suksesvolle Kersfees-projek onder die plaaslike gemeenskap

Vanjaar sal dit die 14de jaar wees wat die projek van stapel gestuur word nadat hy en sy vrou, Berenice, vir die eerste sestot-agt-jarige behoeftige kinders sowel as volwassenes uit hul huis in Flaminkstraat met ’n bord kos vir Kersfees voorsien het

Die Jaanse-egpaar het begin met 150 kinders en volwassenes Verlede jaar is ’n heerlike bord kos aan sowat 2 600 behoeftiges uitgedeel, terwyl ’n ongelooflike 1 800 kinders ’n geskenk van Kersvader ontvang het

Die projek het oor die jare heen so gegroei dat dit nie meer moontlik was om die gemeenskap uit hul huis te bedien nie Hulle kom vir die afgelope ses jaar by die parkie in Alphastraat bymekaar

Pastoor Moos weet klaar die parkie gaan vanjaar uit sy nate bars

“Die kinders raak elke jaar meer Hulle vra reeds so vroeg soos April of hulle vanjaar weer kos of ’n geskenk gaan kry ” Hy meen sy hart verkummel wanneer kinders dít vir hom vra en dit laat hom besef die projek sal moet voortgaan.

Die Jaanses is al vir jare by ’n verskeidenheid projekte, wat die plaaslike gemeenskap op verskeie maniere ondersteun en bystaan, betrokke Kersfees lê pastoor Moos besonder ná aan die hart soos die kinders daarna uitsien

Die werklikheid is egter – armoede bly seëvier en uitgawes hoop op “Die vermoë en die geldsake raak elke jaar ongelukkig al hoe minder in vandag se reeds moeilike omstandighede,” voeg hy by Volgens hom doen hulle so veel as moontlik met wat hulle het of wat hulle kry “Ons kry dit alleenlik reg deur die genade van die Here Die bewyse is daar Kyk waarmee ons begin het en waar ons nou is,” voeg hy by Daarom doen pastoor Moos ’n beroep op die plaaslike gemeenskap en ondernemings om op enige manier moontlik na hulle uit te reik en betrokke te raak om vanjaar se Kersprojek wéér die lig te laat sien

Daar is nie bankrekeninge nie, verduidelik hy en sê die bydraes het nie nodig om finansieel van aard te wees nie Hy brei uit en vertel hoe iets eenvoudig soos klere, wat vir baie ’n gegewe is, kinders se harte bly maak “Daar is kinders wat nog nooit ’n onderbroek gedra het nie Baie kinders weet nie eens wat ’n geskenk is nie ” Hope paaseiers is vanjaar uitgedeel met ’n skenking van slegs R150 “Julle sal nie glo wat dit vir daardie kinders beteken het nie ” Verlede jaar se trefferbyeenkoms op 23Desember het boonop hope vermaak opgelewer toe Kersvader geskenke en lekkers uitgedeel het Kinders het die geleentheid gekry om op springkastele te baljaar en

en klere is ingesamel en as Kersgeskenke uitgedeel

danksy die Swartland-munisipaliteit se betrokkenheid het die brandweer ’n demonstrasie met ’n brandweerwa kom doen

Daardie dag se maaltyd het tot braaivleis ingesluit, voeg hy opgewonde by “Ons sal nooit vir iemand iets gee om te eet wat ons nie wil eet nie,” gee pastoor Moos die versekering Ondernemings wat by die dag betrokke was, het selfs die geleentheid gekry om hul dienste te adverteer

Pastoor Moos nooi inwoners en ondernemings om betrokke te raak en die geleentheid vanjaar ’n wegholsukses te help maak, wat dié Kersfees uiteindelik tot ’n vol magie en ’n gelukkige kinderhart sal bydra

Bydraes of skenkings is enige tyd van nou af welkom Kontak pastoor Moos Jaanse by 0786718014 vir nog inligting

Lekkergoedpakkies word voorberei
Speelgoed
Pastoor Moos Jaanse en sy vrou, Berenice

Reg vir nog 40 Goue Jare

Wat begin het as ’n gesellige kuier oor ’n koppie tee en heerlike gebak tussen ’n paar vroue by Sera Arendse se huis, vier die Goue Jare-dienssentrum in Malmesbury 40 jaar later sy bestaan met trots, geloof en dankbaarheid.

’n Klub het sy ontstaan op 11 September 1985 gekry nadat plaaslike vroue die behoefte raakgesien het om hul leed en ook liefde onder mekaar te deel, daar te wees vir ander en die nodige steun te bied waar nodig.

Die ledetal het oor die jare gegroei en hulle het later by die plaaslike VGKMalmesbury gemeente se saal byeengekom. In 2004 is die Goue Jare-dienssentrum amptelik met behulp van ’n maatskaplike werkster as ’n organisasie sonder winsbejag gestig. Pieter Swarts was die eerste voorsitter, gevolg deur Angela de Lora, Sophia Arendse en Nellie Mentoor.

Die begin van die klub, soos steeds na die sentrum verwys word, was wankelrig. Dié klublede het hul ewige tuiste in die Alpha Outreach-sentrum in Roosstraat danksy die nodige hulp van die Swartland-munisipaliteit gevind

Heinrich van Harte, die voorsitter sedert 2016, verduidelik die Goue Aartehuis vir bejaardes én die Goue Jaredienssentrum se bestaan is op dieselfde perseel van stapel gestuur, vandaar die verwarring tussen die twee

Die dienssentrum het egter aktiewe lede wat woeker. Die sentrum bied weekliks ’n drie dae lange stimmulerende program aan lede, wat nie kan wag om te gaan nie. Die lede word met die sentrum se bussie, wat danksy geldinsamelingsprojekte verkry is, by hulle huise op én afgelaai. Hul oggend begin met ’n ontbyt,

gevolg deur talle aktiwiteite, voedsame versnaperings en middagete. Van Harte sê hulle sien om na alle aspekte van die liggaam – naamlik fisiek, hart en siel.

OEFENINGENKREATIEWEDENKE

Die lede kry oefening in en kry die geleentheid om hul kreatiewe denke se vlerke te sprei. Hulle brei, doen naaldwerk en maak hoede met herwinbare materiaal om te wys net hoe kreatief

hulle eintlik kan wees. Interessante en ondersteunende inligtingspraatjies word ook aangebied – van Sassa en gesondheidsdienste tot begrafnisdienste en binnelandse sake. En wanneer hulle nie by die sentrum baljaar nie, gaan verken hulle gewilde toerismebestemmings, soos die Twee Oseane-akwarium, Tafelberg en museums tot sover soos Robbeneiland. “Hulle bly aan die gang en kom nie hierheen om te sit en passief wees nie.” Kleinkinders skerts met die bejaardes wat “skool” toe gaan wanneer werkboeke

Stigterslede steek ’n kers aan ter viering van die Goue Jare-dienssentrum se bestaansjaar

mans in.

Wanneer lede swaar trek, probeer die klub om alles in sy vermoë te doen en steun te bied, soos byvoorbeeld om kospakkies te gaan afgee

NIEMANDWORD’NSALARISBETAALNIE

“Ons werk besonders hard om alles te laat werk,” voeg Van Harte by en bieg hoe nie een betrokkene – van die drywer tot die kok – ’n salaris ontvang nie “Almal wat ’n deel gee, gee alles uit vrye wil,” voeg hy by. Die Goue Jare-dienssentrum kan vir die volgende 40 jaar alleenlik voortbestaan as die plaaslike gemeenskap betrokke raak. In vandag se uitdagende ekonomiese omstandighede bly dit moeilik om enigiets sonder geld te laat gebeur, sê Van Harte verder

Die dienssentrum doen ’n beroep op die gemeenskap om na hulle uit te reik en te ondersteun sodat nog 40 jaar by die klub se bestaan gevoeg kan word en almal se harde werk nie tevergeefs is of was nie. Finansiële bydraes materiaal

Die Goue Jare-dienssentrum se voorsitter, Heinrich van Harte, en die koördineerder Veronica van Harte, sny die koek, geskenk deur Super Spar Malmesbury, ter viering van 40 jaar se bestaan

Twee die naweek afgemaai

Charlotte Lesch

Twee mense is die afgelope naweek in afsonderlike voorvalle in Malmesbury en Chatsworth doodgeskiet.

Niemand is nog in hierdie stadium in hegtenis geneem in verband met die moord op Siyabonga Mbezi van Ilingelethu nie. Hy is op 25Oktober in die vroeë oggendure twee keer in Hanekamstraat geskiet. Met die plaaslike polisie se aankoms omstreeks 01:40 was nooddienste reeds op die toneel. Mbezi het kort daarna by die Swartland-hospitaal aan sy ernstige skietwonde gesterf.

In nog ’n voorval is Molend Marshall Engelbrecht (32) van Chatsworth deur nooddienspersoneel op ’n skiettoneel dood verklaar nadat hy aan sy ernstige skietwonde beswyk het. Twee skietwonde is op Engelbrecht se lyf aangetref. Die voorval het omstreeks 07:50 Sondagoggend (26 Oktober) plaasgevind.

Sake van moord word in beide voorvalle deur die plaaslike polisie ondersoek. Die polisie doen ’n beroep op mense om na vore te kom met enige leidrade wat tot die inhegtenisneming van die skuldige partye kan lei. Kapt. Trevor Smith kan by 0224827500 gebel word.

Mensehandel onder die loep

Die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM), in vennootskap met verskeie belangrike rolspelers, het onlangs ’n Mensehandel-konferensie in Moorreesburg aangebied onder die tema “Wêreldwye krisis; plaaslike aksie: ’n Gemeenskap verenig teen mensehandel ”

Die konferensie het kundiges op die gebied van sosiale welstand, wetstoepassing en gemeenskapsontwikkeling byeengebring om te bespreek hoe hierdie ernstige risiko doeltreffend binne gemeenskappe aangedurf kan word Regeringsamptenare, regsverteenwoordigers, gemeenskapsleiers en burgerlike organisasies het saamgestaan in die stryd teen een van die wêreld se dringendste menseregtesake

Melonice Blanckenberg, die bestuurder van maatskaplike en gemeenskapsontwikkeling by die WDM, het die verrigtinge geopen en die belangrikheid van samewerking in die afbreek van mensehandelnetwerke beklemtoon Mfundo Nomvungu, die Wes-Kaapse kommissaris van die kommissie vir geslagsgelykheid, het in sy boodskap klem gelê op die bemagtiging van vroue en die beskerming van kinders as noodsaaklike komponente in die bekamping van mensehandel, voeg Heinrich Robertson, hoof van toerisme en kommunikasie by die WDM in ‘n verklaring by Die raadslid Sandra Crafford het die munisipaliteit se verbintenis tot die stryd teen mensehandel

herbevestig en gesê hierdie risiko in hul gemeenskappe kan slegs deur gesamentlike pogings en ’n volgehoue vennootskap tussen die publiek en owerhede doeltreffend aangedurf word

Die Wes-Kaapse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Jaco Londt, het ’n beroep op meer plaaslike aksie en samewerkingsinisiatiewe gedoen: “Tydens die 2024-’25-boekjaar is 11 oorlewendes van mensehandel by skuilings, wat deur die WesKaapse departement van maatskaplike ontwikkeling finansier word, ondersteun Ons werk voortdurend saam met wetstoepassingsagentskappe om slagoffers te beskerm en psigososiale steun te bied Hierdie syfers is egter net die punt van die oortjies van die seekoei – baie slagoffers bly onsigbaar en word nie gehoor nie ” Hy brei uit en verduidelik mensehandel floreer waar onkunde heers “Bewustheid is dus ons eerste verdedigingslinie Geleenthede soos vandag is van kardinale belang om hierdie

misdaad te bekamp en meer mense te red Ek wil my waardering uitspreek teenoor die Weskus-distriksmunisipaliteit vir die skep van hierdie platform en die samebring van sleutel-rolspelers in hierdie stryd ” ’n Aangrypende oomblik tydens die program was die bydrae van adv Zelda Swanepoel, adjunkdirekteur van openbare vervolgings, wat haar ervarings en lesse

uit die Joshlin Smith-saak – ’n saak wat die land aangegryp en die verwoestende gevolge van mensehandel binne plaaslike gemeenskappe beklemtoon het –gedeel het As deel van die munisipaliteit se gemeenskaps- en landelike veiligheidsplan sal die WDM nou ’n distriksaksieplan ontwikkel om bewustheid oor mensehandel te verhoog

LUR Jaco Londt tydens sy toespraak by die konferensie
Van links sit Melissa Visser, Kaylin Solomons, adv Zelda Swanepoel (openbare vervolgings); die LUR Jaco Londt; Mfundo Nomvungu; die raadslid Monde Stemele en die onderburgemeester, Sandra Crafford

Lance slaag ‘toets

Vir Lance Booysen (36), ’n platejoggie van Klapmuts en bekend as “The Switch”, het die lewe altyd ’n mengsel uitdagings Dié plaaslike kunstenaar, wat onlangs fase 3-Hodgkin-limfoom oorleef het, sien nou uit na ’n nuwe hoofstuk in sy loopbaan – die vrystelling van sy langverwagte debuut-EP op 31 Oktober

Booysen het Hodgkin-limfoom, ’n soort bloedkanker, oorleef nadat dit in Maart vanjaar by hom gediagnoseer is Hy vertel hy het op 14 Maart ’n “gig” gehad, maar daardie dag met sy gesondheid gesukkel, waarna hy vir toetse na die Paarl-hospitaal toe is en toe na die Tygerberg-hospitaal oorgeplaas is, waar die fase 3-bloedkankerdiagnose met hom gedeel is Hy is hierna vir 12 weke op ’n intensiewe chemo-behandeling geplaas en het wesenlike leefstylveranderinge ondergaan, soos om gesonder te eet en meer te oefen – iets wat hy steeds volhou – waarna hy die goeie nuus ontvang het dat hy in remissie is Booysen het in ’n musikale gesin grootgeword en dit was dus onvermydelik dat hy eendag dieselfde sou doen Volgens hom was daar nie geld om tersiêre studies ná matriek te voltooi nie Hy het as ’n vragmotorbestuurder gewerk terwyl hy in Porterville gewoon het, maar vertel hy het nog altyd ’n passie vir musiek

Lance Booysen, alombekend as die platejoggie “The

gehad en het beplan om dit in ’n professionele hoedanigheid te beoefen

Booysen het sowat 10 jaar gelede na Klapmuts teruggekeer en is getroud en deesdae die pa van ’n meisiekind. Sy formele opleiding het by Underground DJ in Mitchells Plain begin Dit is ’n skool wat deur die legendariese DJ Ron X, wat ’n mentor vir Booysen geword het, gestig is Dit was DJ Ron X wat hom die naam “The Switch” gegee het – ’n titel wat sy evolusie van selfgeleerde hiphop-DJ na ’n veelsydige kunstenaar simboliseer

Uiteindelik het Booysen sy kenmerkende klank in Gqom gevind Dit is ’n plaaslike

Suid-Afrikaanse genre wat deur kunstenaars soos DJ Tira, Oskido en Black Coffee

gewild gemaa Daardie kre ding het vrug kort voor lank die platejoggi geleenthede –DStv Mitchell in 2023 – en h Kaapstad se g gespeel

Hierna het stelselmatig s Hy het sedert groot geleenth nie, maar ver uitsien om we dat hy gereeld geleenthede a optree

Hy stel op 3 vanjaar sy lan debuut-EP vry musiekplatform sal wees

Booysen verte sy kankerdiagno erg beproef het, mige kinderlewe is deur sy ouma totdat sy oorled jaar oud was H sy ouers se sorg waar hy aan alk blootgestel is Sport het toe s ping geword As Scottsville High hy in rugby uitg ’n beurs na die Bellville losgesp ook op provinsi speel het Hy he Durbell-rugbykl ville uitgedraf Booysen moed om hul gesondh stel en wil sy on daaraan herhinn nie gaan oor ma dinge nie”

SWARTLAND MUNISIPALITY NOTICE

42/2025/2026

PROPOSED REZONING AND DEPARTURE OF DEVELOPMENT PARAMETERS ON ERF 716, CHATSWORTH

Owner: Korjon Proper�es Pty Ltd, P O Box 2131, Clareinch, 7740 Tel nr 021-6832409

Reference number: 15/3/3-2/Erf_716 15/3/4-2/Erf_716

Property descrip�on: Erf 716, Chatsworth

Physical address: 14 Cemetery Road, Chatsworth

Detailed descrip�on of proposal:

An applica on for rezoning of erf 716, Chatsworth in terms of sec on 25(2)(a) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. It is proposed that erf 716 (1082m² in extent) be rezoned from Residen al Zone 1 to Business Zone 1 in ordertousethepremisesasabusinesspremises

The applica on for the departure of development parameters on erf 716, Chatsworth, in terms of sec on 25(2)(b) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-law (PK 8226 of 25 March 2020)hasbeenreceived.Thedepartureentailsthefollowing:

• Departureofthe3msidebuildingline(westernboundary)to1mand0mrespec vely;

• Departureofthe required14on-siteparkingbaysto9parkingbays

• Departureofthe1storeyheightrestric onwithinthe3msidebuildinglineto2storeys o ce is hereby given in terms of sec on 55(1) of the By-law on Municipal Land Use Planning that the abovemen oned applica on has been received and is available for inspec on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the Department Development Management, office of the Senior Manager: Development Management, Municipal Office, Church Street, Malmesbury Any wri en comments whether an objec�on or support may be addressed in terms of sec�on 60 of the said legisla�on to The Municipal Manager, Private Bag X52, Malmesbury, 7299/Fax – 022-487 9440/e-mail – swartlandmun@swartland.org.za onorbefore1December2025at17:00, uo�ngyourname,addressorcontactdetailsaswellasthe preferred method of communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments. Telephonic enquiries can be made to the town planning division (Alwyn Burger, Herman Olivier or Annelie de Jager) at 022-487 9400. The Municipality may refuse to accept comment received a�er the closing date. Any person who cannot write will be assisted by a municipal official by transcribing their comments.

Municipal Office

Church Street

MALMESBURY

31 October 2025

J J SCHOLTZ

Municipal Manager

SWARTLAND MUNISIPALITY

NOTICE 41/2025/2026

PROPOSED REZONING AND CONSENT USE ON ERF 2177, RIEBEEK KASTEEL

Applicant: CK Rumboll & Partners, P O Box 211, Malmesbury, 7299

Tel no. 022-4821845

Owner: Kasteelhoff CC, 33 Main Road, Riebeek Kasteel, 7307

Email: brendel brendel@gmail.com

Reference number: 15/3/3-11/Erf_2177 15/3/10-11/Erf_2177

Property descrip�on: Erf 2177, Riebeek Kasteel

Physical address: 33 Main Road, Riebeek Kasteel

Detailed descrip�on of proposal:

An applica on for rezoning of erf 2177, Riebeek Kasteel,in terms of sec on 25(2)(a) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-Law (PG 8226 of 25 March 2020) has been received. It is proposed that a por on (2668m² in extent) of erf 2177 be rezoned from Residen al Zone 1 to BusinessZone1.

The applica on for a consent use for a hotel on erf 2177, Riebeek Kasteel, in terms of sec on 25(2)(o) of Swartland Municipality : Municipal Land Use Planning By-law (PK 8226 of 25 March 2020) has been received. It is proposed that the hotel uses be extended to the por on that was previously business zoned.

o ce is hereby given in terms of sec on 55(1) of the By-law on Municipal Land Use Planning that the abovemen oned applica on has been received and is available for inspec on from Monday to Thursday between 08:00-13:00 and 13:45 - 17:00 and Friday 08:00-13:00 and 13:45 - 15:45 at the Department Development Management, office of the Senior Manager: Development Management, Municipal Office, Church Street, Malmesbury Any wri en comments whether an ob ec�on or support may be addressed in terms of sec�on 60 of the said legisla�on to The Municipal Manager, Private Bag X52, Malmesbury, 7299/Fax – 022-487 9440/e-mail – swartlandmun@swartland.org.za onorbefore1December 2025at17:00, uo�ngyourname,addressorcontactdetailsaswellasthe preferred method of communica�on, interest in the applica�on and reasons for comments. Telephonic enquiries can be made to the town planning division (Alwyn Burger, Herman Olivier or Annelie de Jager) at 022-487 9400. The Municipality may refuse to accept comment received a�er the closing date. Any person who cannot write will be assisted by a municipal official by transcribing their comments. Municipal Office J J SCHOLTZ Church Street

Switch”

Reis-boekwurm gee terug

Charlotte Lesch

Graham Alexander (77), ’n inwoner van Fonteine Village-aftreeoord in Malmesbury, wil ’n liefde vir lees en ’n lus vir leer by die plaaslike gemeenskap kweek.

Dié behoefte om inwoners van jonk tot oud aan die lees te kry, volg nadat hy besluit het die tyd het aangebreek om van sy boeke ontslae te raak

Alexander, wat self ’n groot boekwurm is, het oor die jare heen boekrakke vol versamel Sy versameling bestaan uit ’n wye reeks fiksie, akademiese leesstof en talle reisboeke

Alexander het die wêreld vol gereis en daarvan gehou om sy navorsing deeglik deur middel van boeke te doen voordat hy sy vakansiebestemming in die vreemde van ’n ander vasteland aanpak “Ek is nou te oud om nog te reis en gaan nie meer die boeke gebruik nie,” sê hy.

Hy het besluit om sy boeke aan sy plaaslike biblioteek te skenk Met die Malmesbury-biblioteek wat behoorlik uit sy nate bars, het hy die

Wesbank-biblioteek besoek Dáár het hy besef hy is op die regte plek – die boekrakke het leeg gestaan

Die skenking het hom soveel genot verskaf dat hy die inwoners van Fonteine Village-aftreeoord by sy projek betrek het

Alexander het verlede week oor die 100 boeke by die biblioteek gaan aflaai

Tracy Louw, ’n bibliotekaresse by die Wesbank-biblioteek, was verbaas om hom met soveel boeke terug te verwelkom

Alexander sê die inwoners van die aftreeoord het dadelik ingestem en hul boeke geskenk Baie was dit eens as hulle ’n boek gekoop en dit klaar gelees het, moes dit gebêre word,” sê hy

Die boeke wat afgelaai is, is in Afrikaans en Engels

Mense het tot Bybels afgegee

Hy beskryf die projek as ’n behoorlike samewerking tussen talle inwoners van die aftreeoord en die plaaslike biblioteek.

“Daar is die wonderlikste boeke,” moedig hy inwoners aan

Besoek die Wesbank-biblioteek en begin vandag nog te lees en saam te reis

Schoonspruit Sekondêr in Malmesbury het onlangs sy Sport- en kultuur-prestige-aand aangebied, waartydens die Sportman en -vrou vir 2025 onder meer aangewys is. Johandré Adams is as die Sportman van die Jaar vir 2025 aangewys

Pistooldraers kan goed mik

Die Suid-Afrikaanse-polisiediens se veerpyltjiespan, wat die Wes-Kaap verteenwoordig, het die afgelope week behoorlik stof in hul teenstanders van ander provinsies se oë geskop nadat hulle as die algehele wenners tydens die SAPD se nasionale veerpyltjiekampioenskap uit die stryd getree het.

Die byeenkoms in Kwazulu-Natal het tussen 19 en 24 Oktober plaasgevind.

Volgens sers Henry du Randt, ’n plaaslike polisiewoordvoerder, het die Wes-Kaapse span daarin geslaag om goud in al die afdelings op te raap.

Die spanlede het op 8Oktober’n spesiale geleentheid by die Malmesbury-gholfblub bygewoon waartydens kol. Derrick Malong, die stasiebevelvoerder van Malmesbury-polisiestasie, hul provinsiale klere oorhandig het.

Die SAPD se veerpyltjiespan wat die Wes-Kaap verteenwoordig, is onlangs as die algehele wenners op nasionale vlak aangewys Adjudant-offisier Jaco Roestoff (heel agter, tweede van links) is van die Malmesbury-polisiekantoor en speel al baie jare veerpyltjies

Kelly Joseph is as die Sportvrou van die Jaar vir 2025 aangewys

Johané skitter tussen 300

Die 16-jarige Johané Huysamen van Malmesbury het die afgelope skoolvakansie van 3 tot 5 Oktober aan die modelagentskap Ace Models International se jaarlikse modelkonferensie teen ongeveer 300 modelle in verskillende ouderdomsgroepe en kategorieë om titels meegeding.

Dié gesogte kompetisie het by die Emperors Palace in Johannesburg plaasgevind, waar Johané as die wenner van Ace Cape Town North, wat dele van die Boland en Weskus verteenwoordig, aangewys is. Johané het maar eers in April vanjaar die eerste keer by dié modelagentskap aangesluit en hul klasse begin bywoon. Die onlangse kompetisie was ook haar eerste blootstelling aan die loopplank en flitsende kameras. Hoewel sy ná skool ’n loopbaan in modeontwerp wil nastreef, hoop Johané tog op die moontlikheid vir ’n deurbraak om ’n groot modelkontrak los te slaan.

Johané Huysamen (16) op die loopplank tydens haar deelname aan die modelagentskap Ace Models se onlangse internasionale modelkonferensie

WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT

WEST COAST DISTRICT MUNICIPALITY

NOTICE

OVERSIGHT REPORT ON THE ANNUAL REPORT 2024/2025

MUNICIPALMANAGER

KENNISGEWINGS

OORSIGVERSLAG OOR DIE JAARVERSLAG 2024/2025

SA’s maths crisis

MarykeSwart

Of the 1 228 510 learners who entered Grade 1 in 2012 only 20,5% sat for the final core mathematics exam in the 2024 National Senior Certificate, and fewer than 1% achieved a distinction

This stark reality captures South Africa’s decades-long mathematics crisis

“Visualise this,” said Greg Shapiro, founder of K2U Learning Systems “If every learner who dropped out of core mathematics stood shoulder-to-shoulder the line would stretch from Cape Town to Johannesburg ”

The ripple effects reach tertiary level, where around 120000 students compete for just 10000 university places The country’s true youth unemployment rate – closer to 45% than the often-quoted 31% – underscores the economic and human cost of this academic failure

Yet Shapiro insisted the situation, though dire, can be fixed “But the system needs to be rewired ”

His wife, two daughters and their highly committed team are actively involved in building the organisation

TURNINGKNOWLEDGEINTOUNDERSTANDING (K2U)

K2U Learning Systems specialises in accelerated, mnemonic-based learning for STEM subjects (Science, Technology, Engineering, and Mathematics) The organisation, led by Shapiro, who has dedicated more than 40 years to developing transformative educational systems, follows a back-to-basics, brick-by-brick approach to rebuilding mathematical understanding

He explained that the cracks in the system appear early In Grade 7 learners face a curriculum that, due to high content volume, fails to prepare them for the algebra-heavy demands of Grade 8 and 9

Skilled maths teachers are often reserved for senior grades, leaving junior learners – where foundations are laid – in less experienced hands

Language barriers often compound the problem Most isiXhosa, isiZulu or Sesotho-speaking learners switch to English in Grade 4, making it harder to grasp abstract concepts By Grade 10 many schools report that from four classes, much less than half a class remains in core mathematics

Systemic challenges further weaken progress According to Shapiro the Annual Teaching Plan (ATP) due to a Covid-recovery approach not only prioritises pace over comprehension, forcing teachers to rush through content without cementing fundamentals, but completely leaves out essential algebraic fundamentals needed at high school

Oversized classes, under-resourced schools, inconsistent methodologies and limited upskilling opportunities further attribute to the extremely difficult conditions

“Very few teachers, if any, can solidify these foundations under the current circumstances,” said Shapiro “They’re pouring water into buckets with holes ”

BREAKINGTHECYCLEOFGENERATIONALUNDERACHIEVEMENT

Pamela Mudley, an education specialist with a corporate background, believes the “easy escape” of mathematical literacy and the complacency of parents deepen the problem

“Parents carry the trauma of maths and pass it on,” she explained “When they say their child ‘isn’t a maths person’ they seal that child’s fate ”

Mudley and Shapiro agree that solving the crisis requires a mindset shift – both from parents and learners – who often see mathematics only as a subject for future engineers or scientists

Instead, they argue, mathematics should be recognised as a life skill that develops problem-solving and analytical abilities, critical thinking and confidence, qualities essential for any career

Fractions – Forming the foundation for higher mathematics

BODMAS – Understanding number relationships

Formula Manipulation – Cultivating algebraic reasoning

Speed addition and number recognition –developing numerical agility

Using 30-minute daily exercise booklets and three-month targeted interventions for Grades 7 and 8, K2U achieves rapid improvement The programme’s accelerated foundational learning model can reportedly recover up to seven years of lost mathematical skill in just three to six months

“We’ve seen Grade 1 learners move from struggling to count to confidently multiplying within weeks,” Shapiro noted

Through its non-profit arm, The Bundi Foundation, K2U trains tutors and provides resources to rural and disadvantaged schools

Results from recent interventions at Vulindlela Comprehensive Technical School show remarkable turnaround; learners once on the verge of failure now achieve distinctions in the K2U taught concepts after three-months remedial programmes

CORPORATECOLLABORATION:INVESTINGIN MEASURABLECHANGE

K2U’s model invites businesses to be part of the solution Companies can fund tutor training through capital investment or by donating goods for resale via the “Take a Little, Do a Lot” campaign

“This initiative allows companies that may not have direct funding to still make an impact,” explained Lynette du Toit, K2U’s PR coordinator for community engagement “Donated goods are sold, and all proceeds fund The Bundi Foundation’s tutor training programmes ” For corporates this represents a CSI investment with measurable returns

“Imagine investing in something where one can actually track the progress and see tangibly the benefits and effects of one’s CSI contributions,” Shapiro added

Participating businesses receive reports tracking student progress, simultaneously contributing to job creation and community upliftment

“Beyond philanthropy,” said Shapiro, “this is about building South Africa’s future workforce ”

ASHAREDVISIONFOR2030

K2U’s goal is ambitious yet practical: by 2030, The Bundi Foundation aims to train 1,000 tutors and reach 100,000 learners each tutor supporting 100 students in their community

Shapiro and his team are calling for collective action from parents, corporates, government, and communities to prevent further decline in mathematical competency and its economic fallout

SHAREDRESPONSIBILITY

Every role matters Parents must monitor progress, address maths anxiety, and encourage persistence Teachers and tutors need support to identify and close foundational gaps Corporates can invest in data-driven interventions that produce measurable change

Reference:

THEK2UMODEL:REBUILDINGTHEFOUNDATION

At the heart of K2U’s methodology are five key fundamentals every learner must master:

Multiplication – Building computational fluency

“Job creation through tutor training benefits corporates too,” Du Toit concludes “These children will one day work for you ” • K2U urges Grade 7 parents to make use of their free 30-minute Diagnostic Assessment and Consultation to evaluate whether their child is ready for Grade 8 mathematics For more information or to register as a potential tutor, visit www stemk2u com

The percentage of learners who complete core mathematics by Grade 12 is declining at an alarming rate The number of these students who achieve a distinction is even more dismaying
Photo for illustration purposes: Vitary Gariev/ Unsplash
Die 16-jarige Johané Huysamen (middel) is onlangs as die wenner van haar distrik aangewys

HSS vier 2025 se presteerders

Die Hoërskool Swartland het op 16 Oktober sy jaarlikse Prestige-prysuitdelingseremonie aangebied.

HSS se nuwe hoofleiers vir 2026 is Elri Coetzee (onderhoofmeisie), Dimitri Boutsikaris (hoofseun), Jana du Toit (hoofmeisie) en Charles Thompson (onderhoofseun).

WestCoastCollegeherebyinvitesprospectiveserviceproviderstoapplyforregistrationontheCollege’sSupplierDatabase Thisinvitationisopentonewserviceproviderswhodidnotpreviouslyhaveanopportunitytosubmittheirdatabaseregistrationforms. Suppliersmayapplytoregisterforinclusionunderthefollowingfieldsofspecialisation,services,andsupplies:

Vroue vier Tuindag, Afrikaans op vrolike wyse

Vroue van die Fonteine Village- aftreeoord in Malmesbury het besluit om Tuindag, wat vanjaar op Sondag 12Oktober geval het en Afrikaans se 100ste jaar saam te vier Hulle het vir mekaar uit Audrey Blignault se essays voorgelees. Dit was ’n genotvolle middag in die buitelug. Die vroue is (agter van links) Mirna Barnard, Lettie Lourens, Hannie Roos en Adriana Fourie Voor: Marzanjah Ackermann en Louisa Meyer

Stepouttoarise

Taking the first steps towards your healing and choosing a better life for yourself might seem like the biggest hill to cross. Louise Pietersen, a qualified trauma counselor, wants to ensure anybody in such a situation that they do not have to take the journey on alone

Pietersen recently launched a non-profit company Let's Arise and she is dedicated to help everyone who comes knocking for help. The initiative came to her heart after she has also faced some of life's difficult battles such as gender-based violence, drug abuse and being molested as a child. She has turned her pain into her power and rose above everything that was meant to break her "Guided by the inspiring slogan, “Step Out to Step In,” Let’s Arise encourages individuals to step out of pain, fear, and limitation, and step into healing, purpose, and transformation," says Pietersen. "I had to step out to step in. Step out of pain, fear, and brokenness – to step into healing, purpose, and power That’s what Let’s Arise NPC is about."

This year Pietersen also reached the milestone of being 10 years drug-free. She recalls the time in her life where she had to live in a shelter for abused women "I stayed at a shelter and I saw how women are with each other It's not easy to share your story. I was privileged to

when here son was also molested. She felt that the system failed her child.

"As a trauma counselor and GBV warrior, I felt like my hands were cut off when I was told that my child has ADHD so he would not be able to testify in court. His case was based on what the forensics did to him. That's why they arrested the uncle My child has not yet received trauma counseling through the system. He has not yet received help. He is now on ADHD medication, but the system failed my child and that's one of

Charlene Elliott and Louise Pietersen at the launch of Let’s Arise NPC

Sport

knoubaiesteil Gaz

NM10026652-ST211025

Nadat Wesbank verlede Saterdag (18 Oktober) deur Vredenburg gelykop gehou is, was dit terug na die tekenbord toe vir Mcneil Hendricks en sy troepe vir die derde-ronde-wedstryd van die Sanlam-Boland-Top-12 teen Botrivier.

Hoewel Wesbank se verdediging in die eerste 10 minute uitstekend was, kan dieselfde nie van sy algemene spel gesê word nie. Botrivier het eerste bloed geruik toe PJ Besters ’n goeie agterlyn-beweging in die regterhoek afgerond het. Ongelukkig is die doelskop gemis, maar Botrivier het seker gemaak hy kry die neus voor.

Wesbank het die tuisspan drie minute later tot foute gedwing en ’n strafskop in Botrivier se 22-m-gebied gewen, wat Wesbank kantlyn toe geskop het. Ná goeie besit het Emrique Liedeman die bal ontvang en Wesbank se agterlyn van regs na links gestuur, maar vinnig van rigting verander en weer na regs weggebreek, wat tot Wesbank se eerste drie in 16 minute – deur Mihle Nelanie – gelei het. Dashton Wellman het die doelskop oorgeklits om Wesbank se voorsprong met twee punte na 7-5 te vergroot.

Die wedstryd is deur beide spanne se voorspelers beheer en was baie gelyk tot rustyd, met

Wesbank net-net aan die voortou Botrivier se voorspelers het Ceejay Swarts hoek toe gestuur Ongelukkig was Lehnro Julies se skop mis, maar Botrivier het die voortou met 10-7 geneem.

’n Skepskoppoging van Julies was mis, maar het na vyf punte verander toe Swartz met verstommende spoed deurgesny het en Wesbank na die bal agter die pale geklop en gedruk het. Met die telling wat skielik van 10-7 na 17-7 verander het, het Botrivier voorlangs beheer geneem.

Botrivier het weens goeie verdediging in die middelveld deur Wesbank se twee senters, sy strategie verander deur die bal op die punte te hou met Eathan Coenraad wat sterk lopies gemaak en die voorspelers ingebring het, wat dan aangeval het om Wesbank se verdediging te neutraliseer Wesbank se goeie verdediging het hom egter in die prentjie gehou toe Coenraad twee meter voor die doellyn in beseringstyd van die eerste helfte gelak is, wat veroorsaak het dat die bal vorentoe gespat het.

Botrivier het die tweede helfte met meer vuur begin en ’n strafskop ná 10 minute gewen, wat die voorsprong tot 20-7 vergroot het.

Botrivier het seker gemaak dat hy Wesbank swak besit gee sodat sy vinnige agterlyn nie aan die gang kon kom nie. Nog twee drieë het die uitklophou geplant en verseker dat Wesbank Tafel-

berg sou moes uitklim as hulle verby hul 30-7 wou beweeg. Wesbank het egter nie verslap nie en ’n goeie aanval afgerond met ’n drie en die gaping tot 30-14 verminder.

Hoewel sy verdediging goed was, kon dieselfde nie van sy algemene spel gesê word nie, aangesien Wesbank die bal op kritieke stadiums laat val het, wat gewis ’n uitwerking op sy spel gehad en nie aan sy standaard gemeet kan word nie.

’n Bal wat Wesbank veronderstel was om van sy 22-m-gebied oor die kantlyn te skop, het egter in die hande van Clinton Swarts beland en in sewe punte verander om die eindtelling 37-14 te maak.

Die pad is nou baie steil vir Wesbank, maar hy kan steeds by die agterdeur inglip as hy sy laaste twee tuiswedstryde kan wen.

Volledige uitslae: Roses United 54-28 Vanrhynsdorp Eagles; Delicious NW 10-64 Robertson Town, Hillcrest United 33-32 Abbotsdale, Vredenburg 2329 Villagers Worcester, Saldanha 46-41 Safcol United, Botrivier 37-14 Wesbank Super16

Atlantics 66-0 Spring Roses Super10 Blue Swallows 26-26 Klipdale Rhinos, Porseleinberg 27-31 Progress Botha, Blue Birds 40-25 Rangers de Hoop, Young Eagles 49-33 Oak Valley

David Rossouw
pak Foto: Botrivier RFC Media

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.