Gazette-ST-E-edition-18 November 2025

Page 1


‘Rubberkoeëls vlieg in Kalbaskraal’

’n Klein en stil dorpie buite Malmesbury het weens bendegeweld in ’n oorlogsone ontaard.

Kalbaskraal, die landelike dorpie naby Malmesbury, het verlede naweek in ’n bloedbad ontaard toe bendelede glo vir die soveelste keer met vuurwapens onder mekaar losgebrand het.

Inwoners sê geweld en moord vier al vir langer as ’n jaar hoogty in hul dorp, te midde van pogings om die misdadigers vas te trek.

Lede van die polisie se eenheid vir openbare orde, in samewerking met die Malmesbury-polisie, het verlede Maandag en Dinsdag (10 en 11 November) op Kalbaskraal toegesak in ’n poging om die huidige bendegeweld in dié dorp aan te spreek. Dít nadat die lewe van nóg ’n jong mens die vorige aand (9 November) weens bendeverwante misdaad geëis is Nigel Booysen (23) van Denneboomlaan is voorverlede Sondagaand doodgeskiet, het die plaaslike polisiewoordvoerder, sers. Henry du Randt, bevestig. Booysen was glo ’n lid van die Outlaw-bende. Nog ’n persoon is daardie aand in ’n skietvoorval gewond, terwyl ’n 14-jarige

meisie op haar beurt met ’n mes in die slaap gesteek is. Sy sterk tans in die Tygeberg-hospitaal aan. Die presiese omstandighede rakende dié aanval is nog onduidelik.

Volgens Du Randt het bendegeweld die afgelope week geweldig toegeneem. “Daar is op mense geskiet, waarvan party doodgeskiet is.”

Verskeie voorvalle van lukrake skietvoorvalle het die afgelope maand in Kalbaskraal afgespeel, waartydens sommige mense ernstig gewond is. Talle sake van pogings tot moord is by die polisiekantoor aanhangig gemaak.

Die polisie kon daarin slaag om voorverlede Sondagaand en Maandagoggend altesaam nege verdagtes in hegtenis te neem. Hulle het in die landdroshof in Malmesbury voorgekom en al nege verdagtes is borgtog geweier. Hulle bly in aanhouding.

Du Randt het bevestig ’n huis het ten tyde van die moord die afgelope Sondagaand afgebrand. Hy het bewerings op sosiale media, asook dié wat deur sommige politieke partye versprei word rakende die voorval, verwerp.

“Daar is beweer dat die eienaar van

New anti-snake venom out

South Africa has taken a major step towards resolving its anti-venom crisis, with the National Health Laboratory Service (NHLS) announcing the release of the first newly-produced batch of snake anti-venom after more than a year of critically-low supplies.

Anti-venom reserves have been depleted since mid-2024, with the South African Vaccine Producers (SAVP) confirming in October it was unable to manufacture any doses. The shortage stemmed from electricity-supply challenges and necessary infrastructure upgrades at the SAVP facility, South Africa’s sole antivenom producer.

“The NHLS restarted production in early September,” CapeNature said in a media release, “and has since produced 435 units of polyvalent anti-venom, which is effective against multiple snake toxins. This first batch marks a positive shift after months of strained emergency care resources.

WHYANTI-VENOMMATTERS

Producing antivenom is a highly specialised, time-intensive process that requires meticulous quality control to ensure the safety and efficacy of every vial. According to the African Snakebite Institute (ASI) South Africa records around 4 000 snakebites each year, leading to approximately 900 hospitalisations. Only about 3% of victims require anti-venom, but for those who do, it is often lifesaving.

“Without access to antivenom, severe envenomation can rapidly result in

organ failure or death, making reliable supply crucial for both rural and urban healthcare facilities.”

As temperatures rise the country enters peak snake season, a time when encounters with snakes become far more common. Warmer weather draws snakes out to hunt, bask and search for water, increasing the likelihood of crossings with hikers, gardeners and residents in suburban areas. Experts urge the public to stay alert, keep pets close and avoid attempting to handle or kill snakes as most bites occur when people try to intervene. With more sightings expected in the months ahead, awareness and calm responses remain key to preventing dangerous encounters.

WHATWILLBEPRODUCEDANDWHEREIT’S GOING

The NHLS confirmed that production will extend beyond snake anti-venom alone Future batches will include polyvalent antivenom, boomslang-specific anti-venom, spider anti-venom and scorpion anti-venom.

In collaboration with provincial health departments, the NHLS is prioritising fair distribution to clinics and hospitals in high-risk, snakebite-prone regions. This coordinated effort aims to stabilise supply chains and ensure timely access for emergency medical teams.

For any medical emergency involving venomous bites or stings, the public is urged to call 10177 or head to the nearest healthcare facility immediately.

*Kaylin Daniels is a journalist for Tygerburger, sister publication of Swartland Gazette

die betrokke huis aan die binnekant met ’n ketting vasgemaak en aangerand is toe die huis aan die brand gesteek is.

Die huis is wel aan die brand gesteek, maar die eienaar is nie aangerand of vasgemaak nie. Geen klag van brandstigting is deur die eienaar aanhangig gemaak nie,” sê Du Randt.

Inwoners is op WhatsApp-groepe gemaan om binnenshuis te bly en hul kinders veilig te hou, terwyl die lede van POPS huise binnegebars het. Die vlieg van rubberkoeëls en traansgas was aan die orde van die dag Die polisie het ook bewerings van ’n jong meisie wat deur ’n rubberkoeël getref is, verwerp.

Die situasie in Kalbaskraal het intussen bedaar en is onder beheer Lede van die polisie monitor die gebied.

Die polisie het in reaksie op inwoners wat hulle vir die tragiese gebeure kwalik neem, gesê hulle sal altyd in die spervuur wees en blameer word Inwoners voel die polisie het nie betyds opgetree om die bende-aktiwiteite stop te sit nie.

“Dissipline begin by die huis Die polisie sal aanhou blameer word as die gemeenskap nie self eienaarskap van hul gemeenskap neem nie,” sê Du Randt.

Moorreesburg-polisie vat vier op N7 met dwelms vas

Vier verdagtes wat vermoedelik by die handel van dwelms betrokke is, is die afgelope week deur lede van die Moorreesburg-polisiestasie vasgetrek. Hul inhegtenisnames volg nadat die polisie verlede Donderdag (13 November) ’n leidraad ontvang het oor ’n verdagte voertuig op die N7-snelweg wat na bewering dwelms vervoer het. Die voertuig is uiteindelik naby die Bottelfontein-plaas buite Moorreesburg op die snelweg van die pad getrek. Met nadere ondersoek is 100 Madrax-tablette en 850g tik met ’n straatwaarde van R48680 gevind. Die insittendes is onderskeidelik tussen 28 en 53 jaar oud.

Dwelms is verlede week deur plaaslike polisiebeamptes van Moorreesburg van verdagte dwelmhandelaars verwyder

Nigel Booysen (23) is voorverlede Sondagaand (9November) in bendegeweld doodgeskiet
The return of antivenom production comes just in time, with snake season bringing a spike in encounters Photo: Unsplash
Lede van die Moorreesburg-polisiekantoor lê verlede week beslag op dwelms.

Skaakmat vir 3 Koringbergers

Drie leerders van Koringberg het ’n trofee en medaljes by hul heel eerste skaakkompetisie nog verower. Dít nadat Jordan Faro, Nathan Hendricks en Keeno Esau skaars twee maande gelede skaak begin speel het.

Lionel en Elva Albridge van die ELA-landelike ontwikkelingsprojekte, ’n organisasie sonder winsbejag wat skoolkinders in plaasgemeenskappe help en ophef, vertel hoe hulle vroeër vanjaar, in Junie, by die POP-sentrum se nasorg in Koringberg betrokke geraak het

“Die doel is om kinders ná skool van die straat af te hou en hulle te help met skoolwerk, skooltake en projekte, maar ook om ’n veilige, warm en gesonde omgewing te bied,” verduidelik Elva Dié leerders kry ook daagliks ’n toebroodjie of ’n warm voedsame maaltyd en soms ’n lekkerny

Een van die projekte is skaak, wat maar

Van links spog

Jordan Farao (14), Peter Faro (afrigter, 26), Nathan Hendricks (13) en Keeno Esau (14) met hul trofee en medaljes ná hul eerste skaakkompetisie

Malmesbury-Geloftediens herdenk belofte van 1838

Hoe gemaak met ’n belofte wat 187 jaar gelede voor God afgelê is – kan mens dit maar net vergeet?

Dis die vraagstuk waaroor drie mans van Malmesbury lank en dringend gesels het En toe besluit hulle: Vanjaar reël ons ’n herdenkingsfees ter wille van dié gelofte wat ’n klompie Voortrekkers op 16 Desember 1838 gemaak het toe hulle lewens ernstig bedreig is Die Voortrekkers het onder meer beloof dat, as God hulle help oorleef, hulle dié dag in die toekoms as ’n Sondag sal heilig en ook hul nageslag sal leer om dieselfde te doen

“Nou is die tyd om die aflosstokkie aan ons nageslag oor te gee; dis een van die redes waarom ons ’n Gelofte-

dagdiens vir vanjaar se 16de Desember reël,” sê die drie organiseerders, Dirk Bester, Andrew Bosman en Louis Herman van Malmesbury Die Geloftefees vind op 16 Desember om 9:00 by die Voortrekkersaal agter die Hoërskool Swartland plaas Dit is dieselfde terrein waar die LangsDieBos-mark naweke gehou word Besoekers word aangemoedig om reeds vanaf 8:30 teenwoordig te wees Die program sluit koffie, Skriflesings en ’n oordenking in, asook die sing van verskeie liedere en ’n feesrede Stuur e-pos aan dirk@besterfamilie, WhatsApp Dirk Bester by 082 467 5744 of bel hom by 082 920 7616 vir nog inligting oor die herdenkingsfees

o 13-ontwikkelingsafdeling vir laerskoolkinders deelgeneem en ’n goue medalje opgeraap Daarby het Nathan bo-aan die ranglys van die top-sewe-deelnemers geëindig en nóg ’n goue medalje en ’n trofee ontvang

Jordan Faro (14) van die Hoërskool Moorreesburg het op sy beurt ’n tweede plek en dus ’n silwermedalje in die o.15-ontwikkelingsafdeling gewen. Hy het ook die derde plek in die top-sewe-ranglys ingeneem en met ’n bykomende bronsmedalje huis toe gegaan

Keeno Esau (14), wat in dieselfde afdeling meegeding het, kon daarin slaag om ’n bronsmedalje te wen

Die sentrum het sy dank teenoor die skaakunie vir die geleentheid en vir hul twee nuwe skaakborde uitgespreek, asook vir elkeen wat by die deelname betrokke was “Ons is trots op die prestasies ”

Van links is die Geloftediens-organiseerders Louis Herman, Andrew Bosman en Dirk Bester

World’s Best Rising Star winery

A South African wine producer has claimed one of the industry’s most coveted awards, with Mullineux & Leeu Family Wines being named the World’s Best Rising Star at The Golden Vines 2025 Awards Gala in Miami on 8 November

The recognition at what’s often called the Oscars of Wine marks a significant achievement for the Swartland and Franschhoek-based producer, highlighting South Africa’s growing prominence in the global fine wine market

“As a winemaker rooted in the

unique terroirs of South Africa, our recognition at this global gathering is both a tremendous honour and a meaningful affirmation of our commitment to craft, place and purpose, and the incredible potential in the Cape,” said Andrea Mullineux, the company’s winemaker

The Golden Vines Awards, established in 2021, celebrates excellence in fine wine while raising funds for the Gérard Basset Foundation, which supports education, diversity and innovation in wine, spirits, and hospitality

This year’s results were

determined by votes from 830 fine wine merchants, Michelin-starred sommeliers, and industry professionals from more than 100 countries The voting panel included 41 Masters of Wine, 31 Master Sommeliers, 58 Advanced Sommeliers, and 240 WSET Diploma holders, with results independently verified by Deloitte

Other major winners at the ceremony included Vega Sicilia for World’s Best Fine Wine Producer, Weingut Egon Muller as Europe’s Best Fine Wine Producer, Harlan Estate for the Americas, and Henschke representing

links is Adrie Jurgensen (Badisa se direkteur:

(Huis Boesmanland, Loeriesfontein), Wimpie Volschenk (Badisa-bestuursprogram) en Sandra de Beer (Huis Groeneweide, Darling)

Badisa vat die pad – na sy werk in plattelandse dorpe

Badisa, ’n organisasie sonder winsbejag, en sy bestuurspan het verlede week hul jaarlikse streeksvergadering in Citrusdal aangebied, wat Badisa-programme van Piketberg en Darling ingesluit het.

Die vergadering vorm deel van Badisa se “Road Show”, waar lede van die bestuur saam met die hoof, Basie van Wyk, verskeie Badisa-programme reg oor die Wes-Kaap besoek.

Op hierdie toer, vergelsel deur die organisasie se nuut aangestelde direkteur van kommunikasie, bemarking en geldwerwing, Adrie Jurgensen, is verskeie programme besoek vir die versterking van bestaande verhoudinge en om te leer en in te skakel met die mense wat Badisa se missie daarbuite uitvoer.

“Ons gaan waar die werk gebeur. Binne die dorpe, die sentrums en huise. Ons wil luister en almal daaraan herinner hulle is deel van ’n groter prentjie. Dit is span-Badisa, dit is ons Badisa Ons is een span,” sê Jurgensen

As deel van die organisasie se innovering is die nuwe digitale platform,

The controversial Firearms Control Amendment Bill is back, quietly resurfacing at the National Economic Development and Labour Council (NEDLAC) and sparking immediate outcry from concerned parties

The Bill, which ignited widespread public outrage in 2021, has returned with its most troubling provisions largely unchanged – including the removal of self-defence as a legitimate reason for firearm ownership

“ONEOFTHEMOSTDANGEROUSASSAULTSYET”

DA deputy spokesperson on police Ian Cameron has branded the latest version “one of the most dangerous assaults yet on South Africans’ right to safety and self-defence ”

Speaking on Wednesday, Cameron warned that the Bill “hands the Minister of Police the power to decide arbitrarily who may live safely and who may not, by controlling who may be lawfully armed ” “That is unconstitutional, reckless, and

MyBadisa, bekendgestel, wat in 2026 van stapel gestuur sal word. Die platform sal voortaan die administriewe sy van sake vergemaklik, insluitend aansoeke en plasing van applikante. Die program sal ook die regulatoriese vereistes waaraan voldoen moet word, bevorder en personeel meer tyd gun om by die plaaslike gemeenskappe betrokke te wees.

“MyBadisa sal die administratiewe las van die spanne afneem, sodat hulle kan fokus op wat die belangrik is, naamlik die diens van gemeenskappe en die voorkoming en afweer van krisisse wat mag opduik.”

Die toekomsgefokusde span het ook die tema vir 2026 bekend gemaak, naamlik, “Colour Your World With .” wat die eenheid en groei van alle programme deur samewerking en strorievertelling vier.

“Ons vorm die toekoms van versorging. Ons fokus is voorkoming en vennootskappe As ons beter kan wees as gister, gaan ons briljant wees,” sê Jurgensen.

the rest of the world

LEADINGMAKEROFFINEWINES

“As a South African wine producer, we are deeply grateful for this award at The Golden Vines as this recognition at the highest level affirms the country’s growing reputation as a leading maker of fine wines,” said Analjit Singh from the company Co-owner Chris Mullineux dedicated the award to their team and industry supporters, saying: “We dedicate this award to our vineyard and cellar teams, and the fine wine merchants, sommeliers and industry professionals

who believe in our wines and share them and our story with the world ”

The evening also recognised other industry leaders, with South Africa’s Rosa Kruger and the Old Vine Project taking the Innovation award, Jean Trimbach (France) receiving the Golden Vines Hall of Fame award and Cathy Corison (America) earning the Sustainability Award

The win comes as South African wine producers continue to gain international recognition for their quality and innovation, building on the country’s centuries-old winemaking tradition

Koringberg vier mylpaal met gemeenskapsbiblioteek

Die gemeenskap van Koringberg vier ’n geskiedkundige mylpaal met die amptelike opening van sy eerste gemeenskapsbiblioteek

Die opening het voorverlede Saterdag (8 November) plaasgevind en gaan gepaard met ’n projek wat oor twee jaar deur ’n toegewyde vennootskap tussen die plaaslike Koringberg-organisasie Ek n Jy en die vrywillige organisasie Adventures for Love ontwikkel is

Wat in 2023 as ’n droom begin het, het ’n werklikheid geword Vrywilligers het gedurende die afgelope twee jaar onvermoeid gewerk om geskenkte boeke in te samel, dit te vervoer en veilig te bêre – en om ’n geskikte ruimte te vind wat ’n welkome tuiste vir lesers van alle ouderdomme sal wees Die verkryging van die spasie en die inrigting daarvan het ’n spanpoging geverg – van die installering van rakke en die skep van ’n uitnodigende atmosfeer tot die bestee van honderde vrywillige ure om die boeke in hul onderskeie kategorieë uit te sorteer

Die nuwe biblioteek dien nie net as ’n bron van kennis nie, maar ook as ’n simbool van gemeenskapsgees, deursettingsvermoë en samewerking

“Ons hoop hierdie biblioteek word ’n plek waar oud en jonk bymekaar kan kom,” sê verteenwoordigers van Ek n Jy en Adventures for Love

“Lees speel ’n deurslaggewende rol in die ontwikkeling van jong verstande – van vroeë kinderjare tot jong volwassenheid Hierdie ruimte is geskep om verbeelding te voed, leer aan te moedig en die bande binne ons gemeenskap te versterk ”

Die opening van die Koringberg-biblioteek is ’n stap vorentoe in die uitbreiding van opvoedkundige geleenthede en die bevordering van ’n leeskultuur in die dorp Inwoners word aangemoedig om die biblioteek te benut

Die biblioteek is in ’n houerkamer by die POP-sentrum in Koringberg gehuis- ves en is van Maandag tot Vrydag tussen 10:00 en 16:00 oop

Self defence is no defence

incompatible with any democratic system that respects the rule of law,” he said

STRIPPINGAWAYSELF-DEFENCERIGHTS

At the heart of the controversy lies the Bill’s attempt to remove self-defence as a legitimate reason for firearm ownership

The legislation also seeks to restrict ammunition to 100 rounds per firearm, limit magazine capacity, and impose heavy administrative burdens on law-abiding gun owners

“The idea that ordinary South Africans should be disarmed while criminals operate with near impunity betrays a complete detachment from reality,” said firearms rights advocates

GOVERNMENT’SOWN RESEARCHWARNS AGAINSTTHEBILL

Cameron highlighted that the govern-

ment’s own 2015 research warned against every core provision of the Bill The Civilian Secretariat for Police Service and Wits School of Governance Firearms Review found that the problem lies not with law-abiding citizens, but with the police itself

The report described the Central Firearms Register as “technically collapsed, institutionally incoherent, and incapable of maintaining accurate records ”

POLICEGUNSCANDALEXPOSESREALPROBLEM

Former Saps Colonel Christiaan Prinsloo stole and sold over 2000 state-issued firearms to gangsters These police weapons were linked to over 1000 murders and 1400 attempted murders in the Western Cape between 2010 and 2016 “This is not a gun control problem – it is a government control problem,” Cameron said

SUCCESSFUL2021OPPOSITIONPROVIDES BLUEPRINT

In 2021, an unprecedented wave of public mobilisation forced the withdrawal of the original amendment proposal Over 100000 submissions were made in opposition, reflecting unified public resistance to being disarmed by a failing system

Firearms rights groups say that same unity will be needed again if the Bill advances through the policy pipeline

The DA has vowed not only to oppose the Bill in Parliament but also to lead a nationwide campaign of public mobilisation to stop it

“If necessary, we will challenge it in court,” Cameron promised

“South Africa does not need fewer licensed firearms; it needs fewer corrupt officials and better policing ”

The Bill is currently being reviewed at NEDLAC before potentially moving to Parliament Rights groups are urging firearm owners and civil-rights advocates to stay informed, organised, and vocal

Van
kommunikasie, bemarking en geldwerwing), Melanie Thirion (Little Seeds), Basie van Wyk (Badisa se hoof), Madeleine Steenkamp (Huis Matzikama, Vanrhynsdorp), suster Corlia Hougaard
Kinders lees in die nuwe gemeenskapsbiblioteek in Koringberg met sy opedag op 8 November

Arden fiks vir plek

op wêreldpodium

Arden Kotze (15) neem eersdaags, in Desember, aan die Biathle-wêreldkampioenskap in Mosselbaai deel

Die Suid-Kaap se kusdorp speel vanjaar gasheer vir die UIPM-2025 BiathleTriathle en Laser-hardloopwêreldkampioenskap waar topatlede van reg oor die wêreld vir vyf dae lank teen mekaar sal meeding Arden, ’n leerder van die Hoërskool Swartland in Malmesbury, het in Augustus vanjaar reeds vir die wêreldkampioenskap gekwalifiseer, maar moes in Oktober aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap in Nelspruit deelneem om amptelik in die SAbiathle-span opgeneem te word Daar het Arden ’n ongelooflike vierde plek in die o 17-ouderdompsgroep behaal Die kwalifiserende tyd om aan SA-kampioenskap deel te neem, is 10:40 en Arden se tyd was 8:24 20 Die kwalifiserende tyd vir die wêreldlampioenskap is 9:25 terwyl Arden die items in 7:47 81 kafgedraf het

Arden neem onder meer aan swem, ope water en tweekamp deel Hy is vir verskeie jare al as die Boland-kampioen aangewys, is ook in die WesKaapse span opgeneem en het aan die interprovinsiale en SA-kampioenskap deelgeneem As swemmer het hy reeds vir die nasionale junior-kampioenskap gekwalifiseer wat in Maart 2026 in Quabeka aangebied word. Volgens sy ouers, Christo en Marrie, vra Arden al vir jare om aan biathle te kan deelneem Met die aankondiging in Desember verlede jaar dat die wêreldkampioenskap na Mosselbaai kom, het hulle uiteindelik ingestem Arden het vanjaar onder die Moderne Pentathlonvereniging aan verskeie byeenkomste deelgeneem

Dit is dus sy heel eerste wêreldkam-

pioenskap Hy sal van 7 tot 11 Desember by Santos in Mosselbaai meeding Volgens sy ouers, wat bars van trots, oefen Arden baie hard om sy droom vir ’n plek op die podium na te jaag Hulle glo hy sal goed vaar Marrie verduidelik ’n wêreldkampioenskap is meer uitdagend as ander kampioenskappe, insluitend SA-kampioenskappe, aangesien ’n deel van die hardloopitem op sand sal wees, en die swem in die see en nie soos normaalweg in ’n swembad of ’n dam nie Arden sal volgende jaar weer in die o 17-ouderdomsgroep deelneem Hy mik om onder die eerste drie plekke te eindig. Dié wêreldkampioenskap vind volgende jaar in Madeira plaas Hy het intussen ’n Back-a-Buddyveldtog as geldinsamelingsinisiatief gestig om in 2026 weer op internsaionale vlak te kan meeding, met die Suid-Afrikaanse kampioenskap wat in Oktober sal plaasvind Wanneer hy nie oefen nie, maak hy rissiesous wat hy aan ondernemings en klante vir verdere geldinsameling verskaf

Bestuur van Darling-rugby

Die Darling-rugbyklub se jaarvergadering het verlede Woensdag (12 November) plaasgevind.

Op die vergadering is die klub se finansies en ouditeursverslag onder meer bespreek en ’n nuwe bestuur

vir die volgende termyn van vier jaar verkies. Die nuwe bestuur het ook bekend gemaak dat die Darling-rugbyklub se gewilde jaarlikse 7's-toernooi op Saterdag 7 Februarie 2026 sal plaasvind.

Die Darling-rugbyklub se nuwe bestuur is, agter van links, Jan Filander (kassier), Wade Lewis (sekretaris), Jonathan Petersen (ondervoorsitter), Willbur September (W&R) en Archie Mbhele (veiligheidsbeampte). Voor is Frikkie Adams (trustee), Lyndoll Lewis (klubkaptein), Alfreda Solomons (hulpsekretaris), AK Warnick (voorsitter), Benito

Dagboek/Diary

Stuurinskrywingsvirdiedagboekna: swartlandgazette@novusmedia co za SpertydisMaandaevoor12:00 29en30NOVEMBER MeraKo-op,’nopwip-kunsgaleryinDarling (Skattebolville),housylaasteopekunsstudiovirdie jaar Diegeleentheid,wattussen10:00en15:00sal plaasvind,bied’nkansaanalmalwatnogjaareindfunksie-geskenkebenodigennauniekeKersgeskenke opsoekisomdithiéraanteskaf Verskeiekunstenaars sewerkisbeskikbaarenelkeitemis’noorspronklike kunswerkoorverskillendekunsmediaheen Die prysklaswisselvanonderR100totsowatR1000 Al diekunstenaarswooninDarlingenisoutsideartists–hullehetgeenkunsopleidingnie,maarlewerwerkvan besonderehoëgehaltewatookgesogisendikwels goedverkoop EenvanDarlingsekunstenaarshet boonop’nkunswerkindieJanRupert-kunsmuseumin Graaff-Reinet Straus&Cohetdiékunswerkvirtussen R4000enR6000gewaardeer

Anja na Leierskonferensie

Anja Koen, die hoofmeisie van die Hoërskool Piketberg vir 2026, is gekies om deel te wees van die 67ste Jeugleierkonfersie, aangebied deur Die Burger en Netwerk24. Oor die afgelope 67 jaar dien die konferensie as ’n broeikas vir toekomstige leiers

Google pays SA media $40m

Google will pay more than US$40 million (R683,4 million) to support South African news media, many of them floundering in a digital age, South Africa’s Competition Commission said Thursday past (13 November) Tech giants, including TikTok, X and Facebook, have come under fire for anti-trust practices that the watchdog said hurt local media by limiting their ability to distribute and profit from their digital content

In February the Competition Commission had recommended that Google pay up to US$27 million (R461,3 million) a year for five years, following a 16-month investigation that found Google searches favoured international news over local outlets But the California-based company ultimately agreed to a R688 million (US$40,4 million) funding package, the commission said on Thursday as it released its final report Under the agreement US$4 million will go to national publishers and broadcasters

Do you speak Maths? Tell the world more

International School Library Month takes place annually during the month of October, so the Western Cape Education Department is celebrating with a School Library Competition, where learners can win school library resources to the value of R35 000 for their school

The theme for this year is “Do you speak Maths?” and we invite learners to tell us the ways in which Maths is a language and why it is so important, as well as how winning library resources for their school would help improve learner performance in all subjects Learners often struggle with word

problems in Maths assessments, so we are highlighting the relationship between Mathematics and Language, and their vital role in supporting learning across all subjects The competition, which is run with the support of our department’s Education Library and Information Services (EDULIS), encourages learners to either write a poem, or create a drawing or poster, depending on the grade they are in Learners in Grades 4 to 12 can enter the Poetry category, with prizes awarded to three high schools with the winning entries in English, Afrikaans, and Xhosa, and three primary schools

with the winning entries in English, Afrikaans, and Xhosa Learners in Grades 1 to 3 can enter the Poster or Drawing competition, with prizes awarded to three primary schools with the winning entries in English, Afrikaans, and Xhosa

One special school will receive a prize for the winning poster or drawing entry That’s a total of R350 000 in library resources

over five years for content on Google News, while US$2,6 million will be allocated annually to support AI innovation Community and small media outlets will receive US$2,2 million over three years to support digital transformation “Google will also introduce new user tools to prioritise local news sources, provide technical assistance to improve website performance, share enhanced audience data,” the commission said, adding that YouTube had also agreed to support monetisation Algorithmic biases favouring foreign outlets were to be removed. Similar funding deals were reached in other countries in the face of mounting pressure to introduce regulations governing media arrangements Chinese social-media platform TikTok agreed to provide new tools, including allowing media to insert links within videos to monetise off-platform content X, owned by billionaire Elon Musk, had not settled and was ordered to make all monetisation programmes available – AFP

A minute with all the details on how to enter will be sent to all schools Entries close on Friday 12 December and all learners are encouraged to speak to their school about how to enter By

Arden Kotze (middel) by die Wes-Kaapse kampioenskap.
Arden Kotze by die Suid-Afrikaanse kampioenskap.
Hoop (president), Danny Philander (ere-president), Denzel Andries (bemarkingsbeampte) en Willa Damon (ere-president)

SWARTLAND MUNISIPALITY

REGSTELLING: KENNISGEWING 44/2025/2026

VOORGESTELDE SLUITING VAN ’N OPENBARE PLEK EN HERSONERING VAN ERF 4052, DARLING

Neem kennis dat die slui ngsdatum vir kommentaar/beswaar op die aansoek om voorgestelde slui ng van openbare plek en hersonering van erf 4052, Darling 15 Desember 2025 is en nie 23 Januarie 2026 soosgepubliseerinuitgawevan11November2025

MunisipaleKantoor

JJSCHOLTZ Kerkstraat1 MunisipaleBestuurder

MALMESBURY 7300 21November2025

Altesaam 20 000 kopieë word weekliks versprei.

Advertensies

Loraine Malan

T: 022 4824669

S: 071 4929797

E: loraine.malan@novusmedia.co.za

Geklassifiseerde advertensies

Jaydene Sampson

S: 071 434 7583

E: jaydene.sampson@novusmedia.co za

Redakteur

Maryke Swart

T: 022 713 1066

E: maryke.swart@novusmedia.co.za

Stuur nuuswenke aan: SwartlandGazette@novusmedia.co.za WhatsApp: 066 290 6512

pr truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to the Code, please contact the Public Advocate at 011 484 3612, fax: 011 4843619. You can also contact our Case Officer on khanyim@ombudsman.org.za or lodge a complaint on our website: www.presscouncil.org.za

OMBUDSMAN

Contact Swartland Gazette’s ombudsman with reader complaints. Any complaints queries or suggestions about content in Swartland Gazette may be sent to our ombudsman, George Claassen, on 021 851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za.

Stuur enige klagtes, navrae of voorstelle oor die inhoud van Swartland Gazette aan ons ombudsman, George Claassen by 021 851 3232 of mediaombud@novusmedia co.za.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.