Swartland
ASHTON FIRM SUPPORT TOP BEDSTELLE RM WinAskopie! w
was R6 499
D Dubbel R5 299 K Koningin R5 899
120kg PP
Geldig tot Sondag, 29 Junie 2025 • Terwyl voorraad hou
www.applianceworld.co.za
/
BF&W
De Zwartland Markt Mall - 022 100 1040 MALMESBURY
GRAT IS FREE
Gazette
Darling | Malmesbury | Moorreesburg | Piketberg | Porterville | RiebeekKasteel | RiebeekWes | Yzerfontein | Chatsworth | Abbotsdale | Riverland | Kalbaskraal | Goedverwacht
MAL MESBURY 0224871 280
OPEN 7DAYS AWEEK
NO. 9DREUVRARDST REET ,MAL MESBURY 17 Junie 2025 | Jaargang 29 | www.bolandgazette.co.za
Sê nee vir geslagsgeweld! Weskus-kollege vaar die strate in Charlotte Lesch
P
ersoneellede van die Weskus Kollege het die afgelope Vrydag (13 Junie) die strate van Malmesbury ingevaar om hul ondersteuning aan die nasionale bewusmakingsveldtog oor geslagsgeweld te verleen.
Die prinsipaal van Weskus Kollege, Lungisa Mbulawa, sê daar is besluit om ’n optog te hou om die plaaslike gemeenskap, personeel en studente rakende geslagsgeweld op te voed en almal in te lig oor watter hulp tot hul beskikking is indien daar wel ’n misdaad van dié aard gepleeg word. Personeellede van sover as Citrusdal se kampus het aan die staptog van 7 km van die Malmesbury-landbousaal tot by die kollege en terug deelgeneem.
Personeellede van die verskeie Weskus Kollege-kampusse (bo) het die afgelope Vrydag (13 Junie) by die Malmesbury-landbousaal byeengekom om aan ’n optog vir die bewusmaking van geslagsgeweld (onder) deel te neem.
“Ons as ’n opvoedkundige instituut sê nee vir geslagsgebaseerde geweld, moedig dit nie aan nie en wil graag die gemeenskap aanmoedig om nee te sê wanneer dit by geslagsgebaseerde geweld kom,” sê Mbulawa. “Indien dit wel plaasvind, moet die voorval aan die plaaslike polisie gerapporteer word sodat die polisie hul werk kan doen en die oortreders in hegtenis kan neem.” Ivan Swart, die kollege se openbarebetrekkingebeampte, sê hoewel die nasionale veldtog reeds in sy 59ste dag is, het die kollege besluit om ook ’n optog te hou. “Die veldtog is by die kampusse uitgerol sodat daar verskillende byeenkomste en aksies gedurende die week plaasvind. Vandag was een van die grootste optredes wat ons uitgevoer het, maar dit is hopelik ook nie die laaste nie.”
Youth Day Is Here! Hyundai Malmesbury's Test Drive Day for Youth! Join us for a fun-filled day of test drives and one-day deal special! Meet our team and management, while enjoying a delicious boerewors roll on us! When
: 21 June 2025
Where
: Hyundai Malmesbury
Time
: 8 am till 1 pm
Don't miss out on this fantastic opportunity to experience the latest Hyundai models while concluding a special deal. 022 495 0019
|
*Ts & Cs Apply. Vehicle colours & specifications may vary.
Youth Day