Skip to main content

Gazette-ST-E-edition-16 September 2025

Page 1

GRAT IS FREE

Swartland

Gazette

Darling | Malmesbury | Moorreesburg | Piketberg | Porterville | RiebeekKasteel | RiebeekWes | Yzerfontein | Chatsworth | Abbotsdale | Riverland | Kalbaskraal | Goedverwacht

247L KOELKAS VRIESKAS KOMBINASIE DAC447

- ‘Satin Metallic’ afwerking - 2 Jaar waarborg +3 Jaar beperkte waarborg

SLEGS R4 999 M AL M ESBURY - 022 100 1040 DE ZWARTLAND MARKT MALL

GELDIG TOT SONDAG, 28 SEPTEMBER 2025 | Terwyl voorraad hou

www.applianceworld.co.za | B F & W

16 September 2025 | Jaargang 29 | www.bolandgazette.co.za

Swartland Municipality’s service excellence honoured

The Swartland Municipality was honoured with silver in the Best Municipality in the Western Cape category at the Western Cape Government’s annual Service Excellence Awards on Friday evening. Read more on page 3.

Baanbreker-boer sterf Charlotte Lesch

Peter Pentz sr. (80) – stigter en baan-breker van die Groote Post-wynlandgoed – is Sondag (14 September) rustig by sy huis in Bloubergstrand oorlede. Hy sou in November 81 jaar oud geword het. Groote Post Vineyards, die historiese familieplaas aan die buitewyke van Darling, het die nuus die afgelope naweek in ’n kort verklaring aangekondig. Peter Pentz sr. se oupa het die Union Dairy in 1904 in Kaapstad gestig en mettertyd is melkkuddes in Tokai, Philippi en Darling (Groote Post) ontwikkel. Die Pentz-familie het Groote Post in 1972 aangeskaf en mettertyd na ’n gekombineerde landgoed van 2800ha groot uitgebrei. Die plaas is aanvanklik in 1808 as ’n wagpos gestig om toesig oor die beeste in die weiveld te hou en teen destydse veediewe te beskerm. Groote Post het wel as ’n suiwelplaas begin, maar staan vandag bekend as ’n produsent van premium wyne

Van beesboer tot wynmaker

terwyl die diepgewortelde erfenis van die boerdery behoue bly. In 1998 het hy die gesogte Suid-Afrikaanse Landbouskrywers se nasionale Boer van die Jaar-prys vir sy uitnemendheid in die suiwelbedryf gewen. Pentz het tussen 1986 en 2000 as die president van die Holstein-telersgenootskap gedien. In 2001 het die Pentz-familie egter die deurslaggewende besluit geneem om hul gesogte Holstein-kudde te verkoop en hul fokus geheel en al na die produksie van wêreldklaswyne te verskuif. “Ons Oupa, Peter Pentz sr., was vir ons ’n pilaar van krag en wysheid. Sy leierskap, liefde vir die plaas en sy voorbeeld as mens sal ons altyd bybly,” sê sy kleinseun en naamgenoot Peter Pentz jr. namens die familie. “Ons gaan hom verskriklik mis, maar sy nalatenskap leef in ons harte voort sowel as in alles wat hy opgebou het.” Die bekroonde wynlandgoed se sosiale-

Precision Diesel strives for quality and excellent workmanship

www.precision-diesel.com

mediablad is sedert die bekendmaking van die hartseer nuus oorstroom met medelye en huldeblyke soos dié pa, oupa, eggenoot en landbouprodusent onder vriende, familie, die plaaslike gemeenskap en die bedryf onthou sal word. Philip de Waal, ’n landbouprodusent van Moorreesburg, het Peter Pentz sr. beskryf as ’n “bees-man in murg en been”. “Oom Peter, ons almal was lief vir jou – altyd netjies met ’n sagte glimlag. Ons gaan jou mis, maar ons sal probeer optree dat dit jou goedkeuring sal wegdra,” skryf hy. Ander onthou hom vir sy stories en die verhaal van verandering van ’n suiwelprodusent na ’n wynprodusent wat graag geskerts het oor hoe “niemand ooit vertel het hoe die bottel melk van die vorige aand geniet is nie”. Hy laat sy vrou, Lesli; kinders, Nick, Wouter en Dianne en kleinkinders agter. Besonderhede oor sy gedenkdiens en begrafnis word binnekort bekendgemaak.

Peter Pentz Snr (1944 - 2025)

MALMESBURY-TAKKE Bokomoweg 30, Malmesbury Tel: 022 482 1511

022 482 1493 / 022 482 3296 +27 022 487 3117 prescision-diesel@outlook.com

WE SELL ONLY RSA PRODUCTS

Tuinstraat 6, Malmesbury Tel: 022 487 1301

Repair & Maintenance to all makes of diesel fuel pumps, injectors and turbochargers Complete range of authorised parts for diesel fuel injection systems and turbochargers for all makes of trucks, bakkies and passenger vehicles

WE SPECIALIZE IN FRESH POULTRY AND MEAT VARS BULK BRAAI PORSIES

R

R

Our injectors provide superior performance and durability. 18B Schoonspruitweg, Malmesbury, Western Cape, South Africa, 7299 NM10025749-ST020925

AT D E

AL

67,95 /kg

BES NULAID TD EAL 30 UNWRAPPED EGGS

HEERLIKE VARS HOENDER PATTIES

53,95 /kg

VARS HOENDER FILLETS

Supplier of diesel fuel injection systems.

GRE

R

MIXED IQF PORTIONS 3KG R

R

9,00 elk

138,00

KOM LOER GERUS IN!

BES T QU ALIT Y

3kg

65,00 /Tray SMELT IN DIE MOND LAMS BOUD SOSATIES R

199,99/kg

Vars plaaslike hoender en rooivleis. Geen ingevoerde produkte

GROOT BESPARINGS - Geldig 16 – 21 September 2025. TERWYL VOORRAAD HOU. NM10028535-ST160925


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook